



Van bladsy
dit het
Mei kwessie
vanjaar te geval. die skool in die gewaarsk bena om muni ners uitpom dit st nagte treer
SBM nie woordel die gesê. kere di Mei inw riool gen los inwoners ver Twaalf SBM





![]()




Van bladsy
dit het
Mei kwessie
vanjaar te geval. die skool in die gewaarsk bena om muni ners uitpom dit st nagte treer
SBM nie woordel die gesê. kere di Mei inw riool gen los inwoners ver Twaalf SBM





NoluvuLudidi
Die soet klanke van Hiram Koopman se saksofoon het die teater vanDie Koelkamers behoorlikopVrydagaand (22 Mei) gevul.
Koopman, die bekende saksofoonspeler, het sy solovertoning Sax in Afrikaans Paternoster toe gebring, ’n vertoning wat almal teruggeneem het na al die goeie Afrikaanse musiek.
Die vertoning het ook die geleentheid gebied vir Paternoster-oumas om die aand by te woon. Met sowat 50 oumas teenwoordig was die “borg-’n-ouma”-konsep ’n reuse-sukses.
Volgens Jan Malan, mede-eienaar van

Noluvu Ludidi
Om jou bestuurslisensie te kryisvir enigiemand ’n groot prestasie, maar om dit op 70 jaar oud te verwerf, is iets besonders.
Hierdie besonderseprestasie het Kobie Burger, ’n inwoner van Saldanha, hierdie maand behaal.
Burgerhet haar man in 2024 aan die dood verloor en het besef sy sal meer onafhanklikmoet wees wanneer dit kom by die afhandel van daaglikse take.
Sy het vantevore’nlisensie gehad, maar met haar man wat al die bestuurwerk gedoenhet,het sy nie die behoefte gesienomhaar lisensie te hernu nie.
Ditisegter in Januarievanjaar dat Burgerinaanraking gekom het met Melanie Meyervan Melanie’s Driving School en sê daar was onmiddellik ’n goeie konneksie tussen haar en die instrukteur. Minhet sy geweet dat dié konneksie laterook in ’n hegte vriendskap sou ontwikkel.
Metlesse onder dieleiding van Meyer, was Burgergereed om uit te paseer. Ná een of twee kleinfoutjies het Burger uiteindelikhaar lisensie met die vierde probeerslag geslaagenmet elke keer wat sy wou opgeehet Meyer haar bemoedig.
“Syhet regvan diebegin af in my geglo. Toe ek my lisensie kry, het sy seker hoër as ek gespring. Dit was net trane en blydskap toe ek dienuus ontvang dat ek geslaag het,” vertelBurger.
Meyermeen Burger het baie struikelblokke ervaar,maar het elkeen oorwin.
“Daar was baie tye datsynet wou opgee, en daar was baieemosionele tyewaarin ek haar moes motiveer en herinner het dat sy ’n inspirasie is vir andermensewat selfook sukkel om hul lisensietekry.Dit het Ouma Kobie

Kobie Burgermet
letterlik vyf maande geneem om haar lisensie te kry, en dit op haar ouderdom. Ek glo sy was gereed voor die tyd, maar onthou dit was net die Here se wil om te sê wanneer sy haar lisensie sou kry.” Volgens Burger is ’n mens nooit te oud om te leer nie.
Meyer deel ook dieselfde sentiment en sê as jy ietsindie lewe wil hê moet jy alles insit en aanhouer wen. “Jy kan dit doen. Dit is nie altyd maklik nie en daar is struikelblokke, maar as Ouma Kobie dit kon doen op haar ouderdom sal jy definitief ook kan. Moenie eens twyfel nie,”voeg Meyer by.



Weslander verskaf weekliks ’n kort blikopdie vorigeweek se misdaadgebeureinsyverspreidingsgebiedmet behulp vankapt.Tania Helfrich, distrikswoordvoerder vandie Weskus-polisie
Die liggaam van’nonbekende man is Vrydagoggend 22 Mei onder ’n brugopdie N7 nabyMalmesburygevind. Daar was’nsak oor die man se kop, en ’n geregtelikedoodsondersoek word gedoen
Fernando Klaase(31) se lykisSaterdagoggend (23 Mei) van’nkragpaal by die rioolsuiweringsaanleginVanrhynweginVredendal gehaal.
AngleLeeroy (18) se lykisSaterdag23Mei om 04:30inSwartz-singel, Lambertsbaai, ontdek met ‘n steekwond aan die nek. Die polisieondersoek ’n saak vanmoord.
Nathan deKok (19)het Maandag 25 Mei in die Malmesbury-landdroshofverskynopaanklag van diemoord op Freddy Abrahams (51). Abrahams het nogSaterdagoggend (23Mei) geleef toe hy deur paramedici in Agtstelaan,Darling,met meswond aan die nek ontdek is.Hyisonderwegna diehospitaal oorlede. ’n Moorddossier is geopen
behaal tallesuksesseinstryd teen misdaad

VanDonderdagtot
Vrydag,21-22 Mei, is 43 onwettigeimmigrante op twee verskillende plase in die Citrusdal-omgewing aangekeer.Indié misdaadvoorkomingsoperasie is verskeie straatstalletjies, wat onder meer horlosies verkoop,deursoek. Daar is ookbeslag gelê op 5,84 kg daggawat verlate eenkant gevind is.

Roderick Caroll is Woensdagogg Kloofstraat,Riebeek is ondermeer’ns ookreeds verlede op aanklagvan

Adonis Micholn (33) is verlede Dinsdagoggend 19 Mei in Lutzville aangekeer nadat
John Snyder (39) van Korhaanshoogte in Citrusdalhet Maandag 25 Mei in diehof verskyn op aanklagvan handel in dwelms. Hy is Donderdagmiddag (21Mei) nabydie Poskantoor in Voortrekkerstraat met 2,390kgdagga in sy besit aangekeer





TheVredenburg police are pleading with the public to help them find the wanted people, pictured above.
Mandlawonke Hlahla(55) is wanted foranAssaultGBH thathecommitted in October 2011, Xola Frank Nyanzela is wanted for aculpable homicide case that was opened against him in 2016, Gaynore Cheryl Snelliswanted for fraud, which she committed in 2021,
and Charles Dindikwa is wanted for his 2025 drunken driving case. Awarrant of arrest has been issued for the suspects, respectively.
Anyone with any information or who knows the whereabouts of the wanted persons, is kindly requested to contact the investigating officer Warrant Officer Chantel Grundling on 0798941258 or Crime Stop on 08600 10111.


AlidaBuckle
VREDENBURG –Die staat het voorverlede Vrydag (15 Mei) aanklagte teen een van die beskuldigdes en ses maatskappye in die sogenaamdePato 10-saak teruggetrek, terwyl die finale klagstaatindie Paternoster-bedrogsaak van R300miljoen aan die oorblywende nege beskuldigdes voorgehouis.
Die besluit om klagte teen Johan Eigelaar (70) terug te trek, is geneem nadat die Hooggeregshof hom onder kuratorskap geplaas het.
Die senior staatsaanklaer, Jacques van Zyl, het namensdie staatsadvokaat,Thersia du Toit-Smit, in die Vredenburg-streekshofverskyn en die staat se besluit op rekord geplaas.
Du Toit-Smit kon weens onvoorsiene omstandighede nie by die verhoor teenwoordig weesnie Van Zyl het gesê dat Albert Marais (69) en Petrus Marais (64) se eiendomsmaatskappy, Riodor 68, tot die lys van beskuldigdes gevoeg word, as beskuldigdenr. 20. Diebeskuldigdes word deur advokaat Leon van der Merwe verteenwoordig
SOMMIGEKLAGTETERUGGETREK
Oor die staat se besluit om die aanklagte teen Johan Eigelaar terugte trek, is verduidelik dat ’n aansoek ingevolgeArtikel 77-79 van die Strafproseswet waarskynlik nie ’n ander uitkoms sal hê as die Hooggeregshof se besluit nie, op grond van die mediese getuienis watontvang is.
Eigelaarwas nie by die laaste hofsitting teenwoordig nie, aangesiendie hof hom vroeërverskoon het.
Die ander beskuldigdesvan Paternoster,Velddrif, Wellington en Kaapstad wat steeds aanklagte in die gesig staar, is Kobus Pienaar (69), André Eigelaar (75),

Vandie Pato 10-beskuldigdes by ’n vorigeverskyning.
Foto:Alida Buckle
Carel Mienie (54), Meiring Tarrant (55), Minette Louw (44), Bennie Lubbe (84) en Nico Latsky (77).
Op die lys van maatskappye bly AJF Eigelaar enSeuns, Belhoewe (Albert Marais) en Oulap(Pienaar).
Ná deeglikeoorwegingvan die beskikbare getuienis en omvattende konsultasies het die staat ook besluit om aan-klagte teen die volgende ses maatskappye terug tetrek:
•Paternoster Groepbelange Ltd (onder meer Pienaar en Marais);
•Trans-Republikeinse Visserybeleggings (Pienaar en Lubbe);
•Visprodusente en Uitvoerders (Pienaar en Minnie);
•Marais Henricks (prokureursfirmavan Kaapstad, Albert Marais);
•IngwersonFeenstra Marais (prokureursfirma van Wellington; Petrus Marais); en
•PKF Kaapstad (’nDurbanvillese ouditeursfirma;Lubbe en Louw).
Die staathet vertoë ontvang namens Minette Louw en Albert Marais.
Du Toit-Smit het gesê die vertoë word tans oorweeg en die regsverteenwoordigers sal voor die volgende hofdatum vandie staat se besluit in kennis gestelword
VERDEREAANKLAGTEOPPAD
Die staathet aangeduidat verdere
aanklagtebygevoeg sal word sodra die ondersoek gefinaliseer is.
’n Verdere maatskappy sal ook bygevoeg word sodra die ondersoek deur die Finansiële SektorGedragowersig (FSCA) afgehandel is.
Die staat het sedert die laastehofverskyning konsultasies metgetuies, die Onafhanklike Regulerende Raad vir Ouditeure (IRBA) en die FSCA gevoer.
Die beskuldigdes, wat moet reageer ingevolge Artikel 34 van dieWet op die VoorkomingenBekamping van Korrupte Aktiwiteite (PRECCA), is ingelig dat hulle noutot die einde van Julie 2026 het om te reageer, weens die verdere aanklagte. Die regsverteenwoordigers vandie beskuldigdes is van voldoendebesonderhede voorsien om ingevolge Artikel 34 van PRECCA te reageer.
WATISDIEAANKLAGTE?
Volgens die staat het die beskuldigdes tussen 2006 en 2019 aandeelpryse gemanipuleer,wat minderheidsaandeelhouers na bewering sowat R300 miljoen gekos het Dieaanklagtesluit onder meer bedrog, oortredings van die Maatskappywet en die Wet op Finansiële Markte, regsverydeling en diefstal in. Sommige beskuldigdes word ook aangeklaingevolge dieWet op die Ouditprofessie.
Die staat het verlede jaar bykomende aanklagtevan regsverydeling teen al die beskuldigdes bygevoeg.
Daarby is drie voormalige nie-beherende direkteure van die sogenaamde EPMblok (die Eigelaars, die Pienaars en die Marais-families) ook van diefstal aangekla weens beweerde onwettige reistoelae van sowat R184000 per jaar oor ’n tydperk van meer as ’n dekade.
Die ondersoek het begin nadat ’n fluitjieblaserbeweerde ongerymdhede by PGB aangemeld en later klagte by die Valke(die
AlidaBuckle
Die drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle vroeër vanjaar ’n boer vanLambertsbaaimet ’n ysterpyp aangerand, van sy selfoon beroof en ’n skaap gesteel het, bly in aanhouding nadat die saak Maandag 25 Mei in dieClanwilliam-landdroshofvoorgekom het. Volgens Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in die Wes-Kaap, staan Clive Boois(27), Marlon Booysen (24) en Anthony Storm (28) tereg op aanklagte van poging tot moord, roofmet verswarendeomstandighedeen veediefstal.
Die staat beweer die drie be-
skuldigdes het HugoLouw(56) op Donderdag 5Maartvanjaar naby die R364buite Lambertsbaai, met ’n ysterpyp aangerandenernstige, lewensgevaarlike beserings veroorsaak.
Die drie staan ooktereg op ’n aanklag van veediefstalnadat hulle glo eenskaap gesteel het wat aan Louw behoort het.
Hofdokumentetoon dat die beskuldigdes op 5Maart in hegtenis geneemisen op 9Maart vir die eerste keer in die hof verskyn het.
Tydens Maandag se hofverrigtinge is die beskuldigdes se regte met betrekking totregsverteenwoordiging en borgtogaan hulle verduidelik.
Hofnotas dui daarop dat die ondersoek nog nie afgehandel is
nie en dat die klaer glonog nie in ’n toestand was om ’n volledige verklaring aan die polisie te gee nie. Die beskuldigdes bly in aanhouding totdathulle weer op Maandag 1Junie in die hof verskyn.
AGTERGROND
Louw, ’n boer en gewilde sanger en storieverteller uit die Lambertsbaai-omgewing, is Donderdag 5Maart wreed aangeval langs die Lambertsbaai-pad (R365) naby die Wadrif-plaas.
Louwwou die drie beskuldigdes glo ’n saamrygeleentheid gee, maar het metdie opklim van die mansagteropsybakkie, onraad vermoed oor die inhoud van die
Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek) ingedien het.
Volgens die staat is minderheidsaandeelhouers mislei om hul aandele teen laer pryse te verkoop,terwyl die sogenaamde EPM-blok finansieel voordeel getrek het
Die beskuldigdes het die eerstekeer in Junie 2025 in die Vredenburg-streekhof verskyn. Drie beskuldigdes is later by die saak gevoeg, nadat hulle aanvanklik nie beskikbaar was nie.
BORGTOGENVOORWAARDES
Al die oorblywende beskuldigdes is op borgtog van R10000 elk vrygelaat,onder streng voorwaardes.
Hulle moes hul paspoorteinhandig en mag nie met staatsgetuies inmeng of hulle intimideer nie. Alle reisplanne moet vooraf aangemeld word.
Die hofsaak speel af teen die agtergrond van spanning in Paternoster, waar daar verlede jaar ook hofbevele en konflik tussen inwoners was ná ’n omstrederassistiese stemboodskap wat op WhatsApp versprei is.
’n Forensiese verslag het later aangedui dat die persoon wat aanvanklik beskuldig is, nie die stemboodskap gemaak het nie. Dié hofgeding oor beskermingsbeveleis ná bemiddeling met ’n skikkingsooreenkoms beëindig. Die ooreenkoms stel streng voorwaardes vir al die betrokke partye om voortgesette vreedsame samewerking in die gemeenskap te behou.
Die saak is uitgestel totVrydag 18 September 2026, om die ondersoek te finaliseer en die finale klagstaat voor te lê.
Die staat sal ook op daardie stadium aandui na watterforum die saak vir verhoor verwys sal word.
Soos nuwe verklarings en dokumente verkry word, sal die regsverteenwoordigers van die beskuldigdes daarvan voorsien word.
sakke wathulle by hulle gehad het. Hulle het hom globegin aanrand toehyhulle uitgevra het daaroor. In die sakke was glo vleis van ’n geslagte, vermoedelik gesteelde skaap Louwisin’nkritieke toestand per helikopterna’nKaapse hospitaal geneem, waar hy aangesterk het en na verskeie operasies aan die begin van April ontslaan is. Van die plaaslikeboere het gehelp om die verdagtes op te spoor, nadat hulle in die bosse weggekruip het, nabywaar ’n geslagte skaap versteek is.
Volgens kapt.Tania Helfrich, distrikswoordvoerder virdie Weskus-polisie, het die verdagtes, wat almal vorige veroordelings

teen hulle het,bloedbevlekte klere aangehad toehulle in hegtenis geneem is.
Booysen en Storm het aanvanklik hul borgtogaansoek laat vaar, maar gaan nou op 1Junie 2026 wel aansoek doen om borgtog.

Letitia VanZyl-Schultz
Verlede Vrydag (22 Mei) het ’n groot droom vir GerhardStrydom(21)van Velddrifwaar geword toehynábyna twee jaar se intensiewe opleiding as duiker by die Suid-Afrikaanse vloot gekwalifiseer het.
Strydom, ’n oudleerling van die Hoërskool Velddrif waar hy ook voorsitter van die leerlingraad was, beskryfdie prestasie as ’n besondere mylpaal in sy lewe.
“Toeektwee jaar gelede genooi is om aan die vloot se keuringsuitdunne deel te neem, konekduidelik ervaar hoe die HoërHand ’n planmet my lewe het,” vertel hy.
Op ’n koue wintersdag moes hy deur strawweswem- en fiksheidstoetsewerk om ’n plekindie opleidingsprogram te verdien. Sy grootwordjareinVelddrif, met swemenduik in die see en rivier, asookdeelname aan langafstandatletiek, het hom egter goed voorberei.

Uit byna 200 jongmense wat aan die keuringsproses deelgeneem het, is slegs 16 kandidate vir die opleiding gekies. Die opleiding is berug vir sy hoë eise en Strydom sê die wintermaande en ysigewatertoestande was van diegrootste uitdagingswat hy moes trotseer. “Ek het geleerdat jy eienaarskap van jou eie fiksheideningesteldheid moet neem. As jy fisiek voorbereid is enjou kop is reg, kanjyenigiets oorkom.” Sy belangstelling in die vloothet vroeg begin.“Ek het altyd mense vandie vloot bewonder.Hul netheid,dissipline en natuurlik die uniformshet vir my uitgestaan,”vertel hy laggend.
BEREIKJOUMYLPAALMETHARDEWERK
Aanvanklikhet hy blootop’nwerwingsadvertensie gereageer terwyl hy
nogonseker oorsytoekomstigeloopbaan was. Nadathygekeur is en sy basiese opleiding voltooi het, het hy besluit om die uitdagendepad van ’n duiker te volg.
Vir Strydomisdie lesse wat hy tydens sy opleidinggeleerhet groterasnet ’n beroepsprestasie. “Hierdie ervaring het my geleer dat, mits jy bereid is om hard te werk, jy enigemylpaal kan bereik Hardewerk troef talent elke keer.”
Hy gloook dat ’n persoonsesukses nie deur agtergrond of omstandighede bepaal word nie, maar deur die bereidwilligheid om hard te werk vir joudoelwitte
Sy volgende uitdagingindie vloot is reeds in sig –opleiding om na nóggroter dieptesteduik, metdie doel om uiteindelik 54meter diep te kanwerk.
Wanneer dit by sy sukses kom,huiwer Strydom nie om erkenningtegee aandie mensewat homondersteun hetnie.“Alle eer gaan aanmyHemelse Vaderwat my die wysheid en krag gegee het. Ek is ookongelooflik dankbaar teenoor my ma,oupa, familie, vriende en veraldie mensevan Velddrif vir hulmotivering en ondersteuning.”
Aanjongmensewat dalk onseker voel oorhul toekoms, het hy ’n kragtige boodskap: “Daaris’nplekvir elke persoon op hierdie aarde om huldromete verwesenlik. Sommigegaanuniversiteit toe,ander volg ’n ambag of beginhul eie ondernemings.Jymoetnet joupaadjie ontdek en bereid wees om hard te werk om ’n sukses daarvantemaak.
Letitia VanZyl-Schultz
TheVelddrifChamberofCommerceis urgently calling on local tourism, hospitality andservice-related businessesto nominate staff members for apotential free NQF4Customer Service Training Programme
The opportunityfollowsaninvitation from theWestern CapeGovernment’s Department of Economic Development and Tourism forhost towns to participate in the2026 NQF4 Customer Service Training Programme.
The Velddrif Chamber of Commerce hopes to submit Velddrif for consideration, but requires an urgent list of interested participants to strengthen thetown’snomination.
Businesses operating within thetourism, hospitality, restaurant, guesthouse, accommodation, retail tourism and frontline service sectors are encouraged to nominate about twostaff members each, who would benefit from thetraining.
The programme is designed to equip participants withessential skills aimed at improving customer service standards within thetourism and hospitalityindustries. Investing in people and service excellence can contributetowards stronger tourism growthand an even stronger Velddrif.
Formore information regarding training times and venues, contact theVelddrif Chamber via secretary@velddrif.info.






























Die onafwendbare tydelike sluiting van die Amawandle- en Lucky Star-fabrieke aan die Weskus tref fabriekwerkers, hul huishoudings, klein besighede en gemeenskappe wat reeds ondergeweldige ekonomiesedruk gebuk gaan
Baie families in Laaiplek,Velddrif en St. Helenabaai gaan sonder geld sit vir basiese benodigdhedesoos kos, skoolgeld en die vermoëomskuld te betaal.
Wat die situasie nóg bitterder maak,is dat die minister van bosbou, visserye en die omgewing skaars ’n maand gelede op die Weskus was om snoek te eet, hande te skudmet uitgesoekte rolspelers in die visbedryfenglimlaggende foto’s te neem Vandag sit gewonewerkersmet die vrees van maande sonder inkomste weens die regering se kwotastelsel.
Ja.Die bron moet beskermword tenalle koste, wantanders gaandieselfde werkers ook sonder werk sit. Maarpas die regeringander uitweë toe om te sorg dat die bron nie deur oorsese rolspelers onwettig gevang word en uitgewisraaknie?
Terselfdertyd is politieke partye reeds volstoom besig met verkiesingsveldtogte vir die plaaslike verkiesing later vanjaar. Gemeenskappe hoor toesprake en beloftes, maar minkonkrete oplossingsvir werkloosheid en voedselonsekerheid.
Die Weskushet nou daadwerklikeondersteuning en eerlike leierskap nodig, nie nog politieke vertoon nie.
Weskus Media behou die kopiereg op alle materiaal gepubliseer in Weslander en niks mag sonder skrifteliketoestemming gebruik word nie.
Kantoor
Uitgewer
Redakteur
Redaksie
022 713 1251 (t) 074 294 5435
Stefan Kolver stefan.kolver@novusmedia.co.za Alida Buckle alida.buckle@novusmedia.co.za
Noluvu Ludidi Nuuswenke noluvu.ludidi@novusmedia.co.za weslander@novusmedia.co za
Advertensies
Madelievan Tonder madelie.vantonder@novusmedia.co.za
Yvette Smith yvette.smith@novusmedia.co.za
Sirkulasie:Onthe Dot
Algemene navrae: 087 353 1300 /087 353 1333 074 2945435
Joernalis aan diens/Nuuswenke
Alida Buckle/Noluvu Ludidi 082576 0453
LETTERS/BRIEWE Lettersmay by editedfor clarity and style. We cannotsupply reasons for non-publication. Shorter letters are preferred. The opinions voiced on the opinion page arethose ofthe individual writers, and do not necessarily reflect Weslander’s viewpoint. Briewe kan geredigeerenverkort word.Redes word nie verskafhoekom’nbepaalde brief nie geplaas word nie Korter briewe kry voorkeur. Die meningsuitgespreek op die meningsblad isdie van die individuele skrywers en weerspieël nie noodwend gdie siening van Weslander nie.

Contactthe Weslanderombudsman with readercomplaints. Any complaints,queriesorsuggestions aboutcontent in Weslander maybe senttoour ombudsman, George Claassen, on 021851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za

Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud vanWeslander aanons ombudsman, George Claassen by 021851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.

Die Velddrif-kaai in al sy glorie! Die foto is deurStefAsh vanPort Owen nabydie Bergrivier-monding geneem.Leserswordgenooi om enige tydhul mooi, interessanteofnuuswaardigefoto’s, watindie Weskus geneemis, na weslander@novusmedia.co.zatestuur.Foto’smoet minstens 1MGgroot wees. Foto:StefAsh Skryf
Dagboek-inskrywingsisgratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ’n Maandagontvang word Stuur e-posnaweslander@novusmedia.co.zaof WhatsApp na 082576 0453
VANDAG (DONDERDAG 28 MEI)
Kombeleefdie wonder vanElandréliveop Kapstadt BrauhausLangebaan se verhoog. Die vertoning begin om 20:00.Kaartjieprysebegin by R180.Besoek www.quicket.co.za om te bespreek.
FRIDAY 29 MAY
Fivevoices, no instruments. Navi Redd delivers hit songs, slick harmonies and sharphumourina high-energy the cappella show NoInstruments, No Problem at the Koelkamers.The showstarts at 19:00.Visit www.diekoelkamers.com to book
SATURDAY 30 MAY
TheWest Coast Lupus Warriors willhavetheir
first Lupus Awareness FunWalk at the Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha; registration starts at 07:00.Dress in purpleand make adifference. Contact Brigitteon078 6127132orFransiena on 078412 6481 formoreinformation.
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie. Die een raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die ander meer op beginnersvlak is.


VRYDAG 5JUNIE
SaldanhaNGgemeente hou hul jaarlikse Pik en Proe om 18:00bykerksaal.Boekiemet kaartjies by deuretekoop.Vir meer inligting kontak Erna by 0832 852729
Dr.Mooresegewilde beesvleiskerrie en ryskan by HuisWittekruin bestel word.Dit kosR45 per bakkie.Kontak 022713 2230 /9 om te bestel.Dit kanvan 15:00 af by die tehuis gehaal word
SATURDAY 6JUNE
Looking to sell your unwanted goods?Joinus at theCar Boot Market at theCatholicchurch, SuffrenStreet,Langebaan, from 08:00 to 12:00 Call or WhatsApp 083779 5127 to book your spot
SUNDAY 5JULY
Join the AzureGymnasticsClubfor an uplifting GospelConcertinLangebaan. Theevening will featuregospel music by thewell-known group Dumisani, ledbypastor Kevin Booysen,togetherwith talented localartists. Experiencea night of praise, worship and inspiration. Theevent is hosted to support the development of young gymnasts at the AzureGymnasticsClub. Theconcert starts at 16:00,and tickets start at R60.Visit www.quicket. co.zatobook.
Die antwoorde vanhierdie week se Sudoku-raaisels sal ‘n volgende keer in Weslander verskyn. Weslander,nagelang vanplek, poog om elke week twee nuweSudoku-raaiselste plaas.
Regsisdie antwoordevan verlede week se kopkrappers.


Kim Kallie andJudy Page are bringingtheir show, Mom and Me Forever, to Die Koelkamers, a heart-warming celebration of legacy, laughter, love and the special bond between mother and daughter
The production honours JudyPage’s 88th birthday year andcelebrates more than 66 years in theatre and entertainment, with stories, songs and strong on-stage chemistry.
From Chicago and Evita to television, platinum albums and beyond, the show reflects alifetimeinthe arts and a shared family journey on stage.
Mom and Me Forever promises feelgood entertainment that is touching, funny and memorable.
The showtakes place on Sunday 31 Mayat12:00.
Tickets cost between R230 and R345 and can be boughtatwww.diekoelkamers.com.

Braai joubiefstuk met’nbietjie flair. Gebruik botter metgeroosterde beenmurg,knoffel en vars tiemie–enopjou Weber-gasbraaier het jy die perfekte hittebeheer.
Bestanddele: 2xbeenmurgbene 125ggesoute botter, versag 1heel knoffelbol 5takkies vars tiemie sout en swart peper ’n handvolvars grasuie
Metode:
1. Voorverhit jouWeber-oond(of oond) tot 180°C.
2. Plaasjou beenmurgbene in ’n oondvaste bak.
3. Voeg die heel knoffelbol by (los die dopaan)enplaasdie takkies tiemie rondomdie bene. Geurmildelikmet sout en peper. Jy wil hê die murg moet lekker geur absorbeer terwyldit rooster
4. Plaasdie bakopjou Weber se rooster of in die oond, en braaivir 40 minute, totdatdie beenmurg sagengoudbruin is en die knoffel sag en drukbaar is 5. Verwyder die murg en knoffel uit die Weber of oond. Laat effensafkoel en skep die murg uit die bene
6. Plaasjou versagdebotterin’nmengbakenvoegdie murg by.Sny diebokant vandie knoffelbolafendrukdie sagte knoffelhuisies by die botter in.Voegook

diefyngekapte grasuie by. Meng alles goed deur tot jy ’n romerige botterhet
7. Plaas’nstuk kleefplastiek op jou werkoppervlak en skepdie bottermengselindie middel. Vou die plastiekoor diebotterenrol ditin’nsilindervorm. Draai diepunte soos ’n toffie en maak seker die botterisstyf toegerol.
8. Plaasdie botterrol in dieyskasvir minstens2 uurtot dit hard is.Intussen kan jy joubiefstuk(ke) braai soos jy dit verkies– mediumrare werk perfeksaam metdie rykerige botter.
9. Snydie botterindik skywe en sit bo-opjou varsgebraaide biefstuk net voorbediening.
◘Bron: lekkerweskus.co.za/braaivleis/beenmurg-knoffel-botter

As part of the construction of the Saldanha Bay Diazville Clinic, agroup of Grade5learners from Middelpos Primary School took part in ahandson gardening morning where they learned how to plant shrubs and other water-wiseindigenous plants at thesite.
The Western Cape DepartmentofInfrastructure, on behalf of theDepartment of Health and Wellness, is currentlybuilding the new DiazvilleClinic, which will include eight consultingrooms as well as specialised dental, familyand rehabilitation care services. Landscapingforms part of the overall project.
On Thursday 21 May, about50learners from the nearby MiddelposPrimary were taken to the site andgivena short
introduction to the project, alongwith a lesson on indigenous plants andhow to care for them.They were then split into smaller groups and shown howtoplant the seedlingsand shrubs, before getting the chance to do it themselves.
Eachlearnerreceived gardening gloves and asmall shovel to take homesothey can continue practising their new skills.
Sevenfruittrees were also donated to Middelpos Primary to supportthe school’s own gardening project.
Thanks were extended to Edge2Edge, ContoursLandscapes,Scotts Kwekery, and the professionalproject team, includingCharlotte Chamberlainand Nicola Irving Architects, Penny Moir Landscape Architects,Ole Bogeng Quantity Surveyors,Bergstan Consulting Engineers,iQ Consulting Engineers and iX Engineers

Steynville Primêr-loopbaanklubhelp groot drome waar word
Steynville PrimêreSkool se loopbaanklub hetonlangsbyeengekom. Volgensdie skool is die dié loopbaanklubmeer as net ’n klub —“ditis’nplekwaar dromegroei, talenteontdek word en leerdersbeginglo in die mooi toekomswat vir hulle wag. Hier leer onskinders dat elkedroom geldig is en datharde werk, deursettingsvermoë en selfgeloof die sleutel totsuksesis. Elkeleerder dra’nuniekepotensiaal binne hom of haar,endie loopbaanklubhelp om daardie lighelderder te laat skyn.”Die skool bedank ook graagvir Laurencia vanNeel en ds.Janine Williams wat’npraatjie met die leerders gehadhet

Die Junior Landbouverenigingspanvan die Hoërskool Piketberg hetdie Goergap-boerderybesoek. Hulle het meer geleer oorhoe ’n aartappel-pakstoor werk en hoe dit bestuur word,die meganikavan aartappeluithalersentrekkersbestudeer,hulle hetself suurlemoenegepluk, verskeie grootwildgesien en die dagheerlik met ’n vleisbraaieryafgesluit.Die skool bedank Goergap virdie besonderseervaring

Dit was ’n groot geleentheidvir Steenberg’s Cove Primêr om hul Loopbaanklub bekend te stel op Vrydag 22 Mei. Verskeie besighede, insluitend St Helenabaai, ABSA Vredenburg, JF Nails, HyundaiVredenburg,Siyabonga, ’n mondhigiënis, SparApteek Stompneusbaai, Seafood Cartel, Casvier Art Gallery and Theatre, die brandweer, wetstoepassing en Weslander,was by die dag betrokke.
Die graad 7-leerders vandie skool het die geleentheid gehadommeer te leer oor die verskillende beroepe, wat hulle in die toekoms sal help wanneer dit kombyvakkeuses in hoërskool.
Die Loopbaanklubprogram, wat deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se Lewensoriënteringspan van stapel gestuur is, is ’n hoeksteen-inisiatiefonder dieWesKaapse regering se groeivir werksgeleenthede-strategie. D ie missie is om leerders toeterus met die vaardighede, selfvertroue en kennis wat nodig is om te floreer in ’n ontwik-
kelende ekonomie.
Deur loopbaanvoorbereiding en werkgereedheid in skole te integreer, oorbrug Loopbaanklubsdie gaping tussen klaskamerleer en werklikegeleenthede.
Tydens die gesprek met Weslanderjoernalis Noluvu Ludidikon leerders meer oor joernalistiek te leer. Vraewat vir Ludidi interessant was, het gehandel oor hoejoernalistedaagliks stres hanteer, hoe besluit word watnuuswaardigisenwat nie, wat die regte van joernaliste is, en hoe die skryfproses onder meer werk
Karyke Smit, skoolhoof van Steenberg’s Cove Primêr, meen die dag was ’n reusesukses.
“Op hierdie manier kanons ons leerders se horisonne verbreed en hulle blootstel aan soveel moontlik verskillende beroepe. Ons gastehet baie moeitegedoen en ons leerders het baie geleer.”
Vir Ludidiwas ditsowaar ’n riem onder die hart om die toekomstige leiers se belangstelling in dié beroep te ervaar.


AlidaBuckle
Die ontsetelde VF Plus-raadslid in die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), Jaco Kotze, het die party gedagvaar vir sowat R28000 wat hy onder protes betaal het, nadat hy met onmiddellike skorsing gedreigis. Hy beweer die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het ’n finansiële ooreenkoms eensydig verander en hom daarna aan ’n onbehoorlikedissiplinêre proses onderwerp.
Die kernvan Kotze se klaglê by ’n ooreenkoms van 30 Junie 2021 wat uitdruklik bepaal dat indien hy nie betaal nie, die party hom na ’n hof moet neem –nie voor ’n interne tribunaal verhoor nie. “Dieooreenkomssêuitsluitlik en uitdruklik: As ek nie betaal nie,moet ek bedank. As ek nie bedank nie,moet hulle my hof toe vat. Hulle kan my niemet ’n dissiplinêre verhoor aankla nie,” het Kotze in ’n stemnotagesê. Hy beweerhyhet sy getekende ooreenkoms100%nagekom Volgensdie ooreenkoms moeshy 20% op sy eerste maand se bruto salaris en 2,5% op sy bruto stadsraadstoelaag betaal. "Die VF Plus het egter later eensydig ander eise gestel. Hulle wou skielik hê die persentasies moet op my totale bruto inkomste –salariséntoelaes–bereken word,” hethy gesê. Gedwonge betaling

In April 2023 het die VF Plus na bewering Kotze gedreig met onmiddellike skorsing indien hy nie voor 26 April 2023 die addisionele geld betaalnie –ten spyte daarvan dat hy volgens sy ooreenkoms reeds opbetaal was.
“Ek het onder protes betaal om dit later uit te sorteer. Hierdie mense het my eenvoudig van pillar to post gestuur. Dit was duidelik dat hulle my nie te woord wou staan nie,” het hy gesê.
‘GEENDISPUUTPROSES’
Toehyprobeer hetom’n dispuut teverklaar, is hy glo meegedeeldat daar “in die Vryheidsfront Plus niedispuutprosesse bestaan nie”

“Hulle het gesê hulle gaan my eerder dissiplinêr aankla, en dan kan ek my saak kom stel. Die uitkoms daarvan, natuurlik, is dat hulle my gaan skors,”het Kotze gesê.
Hy beweer die party het die bepalings van die ooreenkoms omseil deur homintern voor ’n tribunaal te verhoor, in plaas daarvan om homna’nhof te neem.“Dis onbehoorlik.Daar was geen regverdige proses nie. Die tribunaallede werk onderinstruksie, hulle is nie objektief nie. Dit wasduidelik dat hierdie mense met voorbedagte rade opgetree het,”het hy gesê.
Hy het 15 Oktober 2025 teen ’n aanvanklike skuldigbevinding geappelleer, maar die Federale Raad het sy appèlvanjaar op 13 Mei verwerp en sy lidmaatskap met onmiddellikeingangbeëindig Kotze beweer dokumentasie, wat reeds in Maart of April 2026 –voor die appèlafgehandel is –aan die media gelek is, het uitdruklik gesê hy sal geskors word en dat hy metAntonJansen vervang sal word. Jansen is 26 Mei as raadslid in sy plek ingelyf. “Dit bewys dit was metvoorbeagterade.Die uitkoms was reeds voorafbepaal.”

Arecent Hopefield community event highlighted unity, inclusionand the recognition of peopleliving withdisabilities,with afocus on creatingspaces whereeveryone is included and supported.
Heldatthe Hopefield Civic Centre and funded by Umoya Energy, theevent broughttogether community members, organisations and stakeholders from across the region.
The day encouraged dialogue and shared experiences to strengtheninclusion in the community. The eventalso provided aplatform to identify gaps in accessibilityand inclusion,while highlighting the contributions, talents and potentialofpersons livingwith disabilities in the Hopefield community.
“The event was well attended,and it reminds us how important it is to create spaces where everyone feels seen, valued, and included. Inclusion is not an option; it is aresponsibility,”said Esmarelda McKay from the Government
Communicationand Information System (GCIS) West Coast.
Representatives fromHarbour of Wellness in Saldanha,aninclusive centre for peoplewith disabilities, attended alongsidelearners andstaff from Weskus School of Skills, which offersworkshops in hospitality, welding, agriculture and motor mechanics for learners with academicchallenges.
“This eventwas aboutcreating aspace whereeveryonefeels seen, included, and valued,”said Willbur Cleophas, Social Performance Intern at UmoyaEnergy, wholed the event organisation.
The Initiative for Community Advancement (ICA), oneofUmoya Energy’s partners, distributed reading glasses, whilesanitary products were provided through Umoya Energy’s Sanitary Pad Vending Machine Programme.
Stakeholders included Mfesane, SAPS, GCIS, Siyabonga Care, ICA,Hopefield Wind FarmLocal Community Company andAngelsResource Centre.
Kotze het reeds in November 2025 ’n dagvaardiging teen die party uitgereik vir die R28000 wat hy onder protes betaal het.Die saak is op die party se versoek teruggehou totdat die appèlproses afgehandel is.
Kotze dagvaar drie respondente: Corné Mulder (nasionale leier van die VF Plus) in sy persoonlike hoedanigheid,Erika Rossouw-Botha (provinsiale sekretaris vandie Wes-Kaap)in haar persoonlike hoedanigheid, en die Vryheidsfront Plus as organisasie. “Die saak waarna ek hier verwys, is aangaandegelde wat ek onder protes te veel betaal het in 2023 en terugeis,” het Kotze gesê. Hy beweer hy moet binne 15 daeredes ontvang waarom sy appèlvan die hand gewysis.
“PAJA bepaal dat alle administratiewe besluite met redes gepaard moet gaan –behalwe blykbaar in die VF Plus,” het hy gesê.
VFPLUSSEWEERGAWE
Die VF Plus het in ’n amptelike brief aan die SBM bevestig dat Kotze se lidmaatskap beëindig is weens oortreding van die party se reëls.
In die brief, onderteken deur Wouter Wessels (federale voorsitter) en Pieter de Necker (uitvoerende beampte), staan daar datdie besluit “eenparig by ’n behoorlik saamgestelde vergadering vandie Federale Raad op 13 Mei 2026 geneem is”. “In terme van die party se grondwet is die besluit van die Federale Raad finaal.Asgevolg van sy beëindigde lidmaatskap kwalifiseer hy nie meer in terme van wetgewing om ’n raadslid te wees nie,” lui die skrywe aan munisipale bestuurder Henrich Mettler en Speaker Olwene Daniels.
Die VF Plus het die munisipaliteit versoek om dievakature vir die proporsionele verteenwoordigendeposisie te verklaar. Dr Corné Mulder, leier van die VF Plus, het in reaksie op navrae van Weslander gesê die party sal nie verder op die aantygings reageer nie omdat Kotze se prokureur reeds ’n skrywe gestuur het wat sekere besonderhedeaanvra. “Kotze het vroeër reedsaangedui dat hy oorweeg om die prosesse gevolg deur die VF Plus hierin op hersiening te neem. Ons het ook intussen ’n skrywe van sy prokureur ontvang wat sekere besonderhede aanvra. Die VF Plus sal daarmee handel. Dit sal derhalwe onvanpas wees om nou verder hierop te antwoord.” Mulder het bevestig dat Jansen die partysenuwe raadsid in die SBM is.
Die onlangse oorstromings en swaar weersomstandighede in die Weskus-streek het opnuut die kritieke rol van munisipaliteite tydens krisisse in die kollig geplaas.
Terwyl gemeenskappe noodvoertuie, humanitêre hulpspanne en padherstelspanne op die grondsien, vind daar ook belangrike koördinasie en bestuursverantwoordelikhede agter die skerms plaas.
Volgens David Joubert, munisipale bestuurder van die Weskus-distriksmunisipaliteit, verstaan hulle dat geaffekteerde gemeenskappe wil hê dat verligting hulle so gou as moontlik moetbereik, hoewel munisipale administrasies en rade dikwels wetgewing, jurisdiksioneleverantwoordelikhede en regulatoriese prosesse ook moetnavigeer.
VirJoubert gaan rampbestuur nie net oor reaksie op noodsituasies nie, maar ook oor gekoördineerde regering, geïntegreerde beplanning en voortgesette dienslewering onderuiters moeilike omstandighede.
“Mense dink dikwels rampbestuur begin eers wanneer vloede, brandeofander rampe plaasvind,”sêJoubert. “Maar wetgewing plaas ’n baie duidelikeverantwoordelikheid op munisipaliteite, veral distriksmunisipaliteite, om paraatheid, reaksie, herstel en ondersteuning reg deur die distrik te koördineer.”
Joubert verduidelik dat die rol van distriksmunisipaliteite deur ’n verskeidenheid wetgewing gelei word, insluitend die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels en die Wet op Rampbestuur.
KOÖRDINERENDEGESAG
“Die Grondwet praat oor die skep van veilige en gesonde gemeenskappe en die versekering van volhoubare dienslewering. In praktiese terme beteken dit datmunisipaliteite ’n plig het om gemeenskappe te beskerm en ondersteuning te koördineer wanneer rampe mense se lewens raak,” sê hy. Hy verduidelik verder dat distriksmunisipaliteite as die koördinerende gesag dien wanneer plaaslike munisipaliteite oorweldig word of wanneer die omvang van ’n ramp plaaslike hulpvermoë oorskry “Die Wet op Munisipale Strukture gee spesifiek aan distriksmunisipaliteite’n
koördinasie- en ondersteuningsrol.
Tydens ’n ramp word dit krities belangrik omdat geen enkele munisipaliteit ’n grootskaalse gebeurtenis in isolasie kan bestuur nie. Die distriksmunisipaliteit help om plaaslike munisipaliteite, provinsiale regeringsdepartemente, nooddienste, humanitêre organisasies en infrastruktuurspanne onder ’n verenigde reaksie-raamwerk byeen te bring,”verduidelik hy.

Volgens Joubert is een van die belangrikste verantwoordelikhedevan diedistriksmunisipaliteit om koördinasie te handhaaf deur strukture soos gesamentlikeoperasie-sentrums en rampbestuursentrums.
KLEMOPBEPLANNING
“Ons verantwoordelikheid is om te verseker datinligting korrek vloei, hulpbronne doeltreffend geprioritiseer word en geaffekteerde munisipaliteitedie ondersteuning ontvang wat hulle nodig het.Dit sluit in die koördinering van tegniese dienste, padherstel, watervoorsiening, humanitêre verligting en kommunikasie met gemeenskappe.”
Hy sê die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelselsplaas ook sterk klem op geïntegreerde beplanning en koöperatiewe regering.
“’n Ramp raak nie net infrastruktuur nie. Dit raak bestaansmoontlikhede, plaaslikeekonomieë, skole, gesondheidsdienste en maatskaplikewelstand. Die wet vereis dat munisipaliteiteop’ngeïntegreerde wyse saamwerk en verseker dat dienslewering so ver as moontlikonder moeilike omstandighede voortgaan.”
Joubert voeg by dat die distriksmunisipaliteit se rol nie is om plaaslikemunisipaliteiteoor te neem nie, maar eerder om hulle te versterk en te ondersteun wanneer addisionele vermoë benodig word.
“Die doel is altyd koöperatiewe regering. Ons hoof van rampbestuur, Melonice Blankenberg, herinner ons gereeld dat rampbestuur en rampbeperking almal se besigheid is. Plaaslike munisipaliteitebly in die middel van dienslewering.”
































In theEstate late JACOBUS HENDRIK NI CO LA AS CO ET ZE E, ID No
7201015205088,whomwas MarriedOut of Community of Property,of3 AintreeWay Longacres, Langebaan, 7357 who died on 18 March2026. Estate number: 006952/2026.
AllCreditors andDebtors in the above estate arerequiredtolodgetheirclaimandorpaytheir debtswithin thirty (30) days afterdateof publicationofthisnoticetotheExecutor
BRANDANDPARTNERSATTORNEYS 1VanZylStreet POBox1040 Vredenburg,7380 Tel:(022)71-51671 Faks:(022)71-35772 Ref:C1832HB









Vyflede van Rio Grappling Club West Coast is onlangsin die Westelike Provinsie-span opgeneem en sal die provinsie van 26 tot 28 Junie in ’n
toernooiinGauteng verteenwoordig. Hulle is Camron Abrahams, Anuschka Anderson,Hanru Viljoen, Caden van denBerg en Rogan van
den Berg. Dieprestasievolg op ’n sterk groeitydperk vir die klub, wat onlangs sy 100ste lid opgeteken het.
Dieklub staan onderleiding van Hanneke Viljoen, die eerste en enigstevroulike hoofafrigterénenigste bruinbelt in Brazilian Jiu-Jitsu aan
dieWeskus. Viljoenisook dieenigste AbuDhabi Combat Club-gekwalifiseerde skeidsregter in diestreek.



