Berg se burgemeester word vrygespreek -2
Hou die Weskus ingelig sedert 1972
25 September 2025
Geliefde bejaarde sterf dans-dans -3 25925
Heffingsgebied in Pato kry teenstand -2
9 771683 331002
100 ‘FIRM’ BEDDESTELLE
Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453
WAS R4 999 ENKEL WAS R5 499 3/4 WAS R6 499 DUBBEL KONINGIN WAS R6 999 KONING WAS R9 499
NOU R4 199 NOU R4 699 NOU R5 499 NOU R5 899 NOU R7 999
8% EXTRA FOR XL
GELDIG TOT SONDAG, 5 OKTOBER 2025 | Terwyl voorraad hou
VELDDRIF
022 783 2997
LANGEBAAN 022 495 0001
VREDENBURG 022 713 1121
www.applianceworld.co.za | B F & W
Port Owen se ‘seerowers’ val Laaiplek binne
Seilvaartseisoen ingelui Die beste versierde vaartuig was Point Blank. Van links is Barbie Heiberg, Malcolm Driessel, Nicole Marchand, Dariol McGregor en kaptein Gunner Heiberg. Foto: Julie Lundt
Hierdie Jolly Rogers aan boord van die Honeychile is van links Robbie Herreveld (kaptein en eienaar), Stefanie Ash, Andrew Watermeyer, Stephanie Reith, Joke Glauser en Esther Jordan. Altesaam 35 vaartuie het deelgeneem aan die opening van die somerseilseisoen, aangebied deur die Port Owen Yacht Club op Saterdag 20 September. Vir meer inligting en foto’s, sien bladsy 16. Foto: Julie Lundt Die prys vir die besgeklede vrou is gedeel tussen Alice Steyn (links) en Charmaine Jansen. Foto: Stef Ash
Die besgeklede man, Kommodoor Bruce Quayle, ontvang sy prys van vise-kommodoor Jeff Hampton. Foto: Stef Ash