



![]()




Noluvu Ludidi
’n Byeboer in Hopefieldhet onlangs ’n groot verlies as gevolg vangifstowwe tydens bestuiwinggelei, wat diedood van talle vansybye veroorsaak het.
Volgens Robert Post, ’n byeboer en bybedryfsverteenwoordiger in Malmesbury, word die Wes-Kaap gekenmerk deur ’n verskeidenheid mikroklimaatsgebonde areas.Hy verduidelik daar is gebiede watuiters geïsoleerd en baie droogis, en bo die kapok-lyn gevindkan word, terwyl ander gebiede baie reënval ontvang of heel gematigd is. As sulksverleen die provinsie hom tot ’n verskeidenheid landbouprodukte, waarondervrugte soosaarbeie, appels, pere en pruime.
“Plante benodig dikwels een of ander megansime waarmee hulle bestuiwing wil bewerkstelligten einde produktetevervaardig. Diemeeste plant-gebaseerde produkte isdan ook diegevolg van geslagtelikevoortplanting, wat dan aanleiding geetot pitte of sade. Hierdiepitteisdan van kardinale belang ten einde vrugtetevervaardig. Soms is die sade belangriker as die vrugte,”verduidelik Post.
“Landbouprodusente vansulkegewasse huur heuningbye ten einde bestuiwing teweeg te bring –indie regte getalle, teendie regte gehalteenopdie regtetydstip en plek. Die aanvraag vir bye vir hierdie werk vermeerder jaarliks,met nuwe kultivars en ’n groter oppervlakte wat aangeplant word, ten eindevoedelsekerheid en verskeidenheid te verseker.”
Wanneer ditkom by dieonderskeiding van natuurlike verliese en chemiese skade, sê Post, natuurlike verlieseisnormaalweg die gevolg van vandalisme, predatoriese organismes, siektes ens. Sulke peste en plaese invloed is maklik diagnoseerbaaren hulle effek is goed bekend.
“Landbou-produksie is onderhewig aan ’n risiko-verminderende stelsel. Aangesien byeboerdery ’n vertakking van landbou is,geld die behoefte aan risikobeheer beslis ook. Voorkoming is dusaan die orde vandie dag.Middelswat sterker is, sal die vlugby dalk doodmaak, op of naby die blom.Dit beteken dat diemiddel dus nieteruggebring wordnadie nes toenie.Die doodvan vlugbye betekenegter dat die kosbron afgesny word, wat bye indie korfvan die honger kan laatsterf “Sterk insekwerende middels wat regstreeks op byekorwe gepuitword, kanlei tot grootskaalsesterftes–on-

Byespeel ’n uiters belangrikerol in die samelewing enmoet bewaar word
middelikofoor ’n langer termyn.”
Helena van derWesthuizen, dieeienaar van SimplyBee, is ook afhanklik van bye en sê bye is diehartvan alles wat hulledoen.
“Die bewaring van bye is virons uiters belangrik. Vir ons is ditdie fondasie van ons hele besigheid.Vir ons is dit belangrik om diebewaring van bye te verbeter. Ons oes drie produkte vanbye af, net dit wat onsnodighet, en raak nooit aan of oes nooit van ons broeikaste nie. Ons is ook bevoorreg datons byeindie fynbos staan wat beteken hulle is nie naby gifstowwe nie.”
Van der Westhuizen voegbydat daar kommunikasie moet wees tussen byeboere en dié watbestuiwing gebruik om sodoendedie lewens van bye volhoubaar te hou.
Van der Westhuizen deel dievolgende wenke om bye te bewaar:
◘Plantby-vriendelike blomme;
◘Vermyskadelike plaagdoders;
◘Sit ’n vlak waterbronuit;
◘Skep’nklein, veilige habitatinjou tuin; en
◘Ondersteun etiese, volhoubare produkte. Elke klein optredemaak ’n groot verskil,sêVan der Westhuizen.
Met ’n hartlikewelkom is JacoLondt,die Wes-Kaapse minister vanmaatskaplikeontwikkeling, op Dinsdag 21 AprilbyHuisWittekruin ontvang. ’n Duisend doeke vir volwassenes is by die geleentheid oorhandig. Koos Louw,voorsittervan diebeheerraad, het Londt verwelkom en aan die inwoners voorgestel. Volgens Londt het die South AfricanDistributors of IncontinenceProducts met die departementhandegeneem om die skenking moontlik te maak. “Ons moet’nmanier vind om die nie-winsgewende organisasie volhoubaar te hou en te help.” Met diedoekestaan vanlinksKhumo Maphumulo, ErikMarais(lidvan die parlement), Olwene Daniels(Speakervan die Saldanhabaai-munisipaliteit), minister Jaco Londt,Karen Hubbert (bestuurder vanHuisWittekruin), PhilisiweMthimkulu, Koos Louw (beheerraad-voorsitter) en Jeanette Myburgh(huiskomitee-voorsitter) Foto:NoluvuLudidi






Danie Hefers
Altesaam 9656 geregistreerde kiesers kongister (Woensdag, 22 April) ’n gulde kansgebruik om hul persoonlike keuses vir ’n nuwewykraadslid te maak.
’n Tussenverkiesing is in Wyke 5en6in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) gehou om twee nuwe raadslede tekies. Die munisipaliteit se DA-burgemeester, André Truter (Wyk 5inSaldanha), het vroeër vanjaar skielik bedank en die private sektor betree, terwyldie onderburgemeester, Charmaine Laubscher (Wyk 6in Langebaan), die DA vir die PA verruil het Albei was ervare raadslede in plaaslike politiek en hul besluite het skokgolwe deur die Weskus gestuur Weslander hetbydie betrokke kandidate gehoorhoekom kiesers vir hulle, en die party wat hulle verteenwoordig, moes gestem het.
WYK 5SALDANHA
•Leonie Vorster (Onafhanklikekandidaat virWyk 5).
Ek staan as ’n onafhanklike wykraadslid omdat Saldanhaleierskap verdienwat die dorp, sy menseensytoekoms eerste stel. Te lank gaan geleenthede by ons verby terwyl basiese sake soos veilige sypaadjies,netjiese openbareruimtes en toerismeontwikkeling agterweë bly. Daarom hetekook Projek Saldanha begin, wantwerklike verandering gebeur nie netinraadsale nie, maar wanneer ’n gemeenskapweer trots raakopwaar hulle woon •Suritha du Plessis (DA-kandidaat in Wyk 5).
Ek het ’n passie vir die Weskus en, hoewel ek die grootste deelvan my loopbaan in dieprivate sektorasfinansiële-en menslikehulpbronbestuurder gewerk het, waseknog altyd betrokke waar ek ’n verskil in mense se lewe kon maak. Ek is al jare lank as aktivis betrokke by die politiek en die DA, met wie ek sterk identifiseer in beginsels en waardes. Ons glo daaraanom dinge reg, wetlik en met integriteit tedoen, nie vireie belangnie,maar tot voordeel van die gemeenskap wat ons dien.
•Lynette Grobler (PA-kandidaat in Wyk 5).
Kiesers behoort diePAteondersteun omdatons mense eerste stel en ons toewyding lê in werklike dienslewering. My fokus is om elke inwoner regverdig, aanspreeklik en konsekwenttedien, ongeag agtergrond.Wyk 5verdien leierskapwat sigbaar, prakties en oplossingsgedreweis. Die PA staan vir veilige gemeenskappe, skoonomgewings, werksgeleenthede en waardigheid vir almal. Ek verbind my daartoe om toeganklik te wees, na inwoners se bekommernisse te luister en tasbareverandering te bring
•Gilbert Nortier (VF+-kandidaat in Wyk6).
Ek sal ’n sigbare en aanspreeklike raadslid wees met ’n passie vir Wyk6, Langebaan, en die bou van ’n volhoubare en funksionele wyk. Ditbehels deursigtige bestuur met klem op aanspreeklikheid en die insluiting vanallerolspelers. Veiligheid is ’n prioriteit, met betrokkenheid


Noluvu Ludidi
Sy hele lewe lankhet Basson van Zyl ’n liefde vir die natuur en die buitelewegehad.
Dit is dié dat die Weskus-fotograaf tydenssyhoërskooljare virdie eerste keer met’ndigitale kamera begin rondspeel het om die pragtigeoomblikke wat die natuur bied,teprobeer vasvang.
VanZyl het in 2009 ’n eenjaar-fotografiekursus by die StellenboschAcademy of GraphicDesign andPhotography voltooi en dit is tydensdaardiereisdat sy passie vir landskapfotografie ontwikkel het.
Hoewel VanZyl voltyds werk en ’n sake-eienaar is, vind hy steedsfotografie is ’n stokperdjie om dit watGod geskep het vastevangensodoende metmense te deel.
Die voordeel en balans tussendie twee is dat die beste tyd vir landskapfotografie vroeg in die oggend is tydens sonopof laat in die middagtydenssononder.
“Dit laat my toe om dit deur ’n groot gedeelte van die jaar ná werk te kan beoefen.”
Die feit is dathynooit in sy lewe dieselfde foto sal kanneem van enige
landskap nieendat elke sonsopkoms en sonsonderganguniek is.Dit is vir Van Zyl dieongelooflikste ervaringomte sien hoelig tydens ’n sonsopkomsofsonsondergang binnesekondes kan verander en asemrowendetonele skep. “Mygunsteling soort fotografieis lang-blootstelling-fotografie waarekgebruikkan maak van bewegende elemente soos water, wolke of sterre om dromerige en kunsmatige beelde te skep. My inspirasiekom deur tyd in God se skepping, en ek volgander landskapfotograwe op sosiale platforms soos Instagram en Facebook.”
Wanneer ditkom by uitdagings meen Van Zyl al doenhydeeglike beplanning, speeldie natuurnie altydsaam nieen hy keerdikwels terug huis toe sonder goeiefoto’s Metsybesonderse foto’s hethyook diegeleentheidgehad om al drie fotoportefeuljes in dietydskrif Weg te hê en ’n Weg-voorblad, ’n trotseoomblikas fotograaf.
Van Zyl meen eenvan die lessewat hy te alletye toepas in sy werk as fotograaf is om netdaarteweesengeduld te beoefen. Sy eerlike raad vir opkomende fotograwe om sukses te behaal is om te oefen,oefen en nogteoefen

Gebeurená’ninbraakby ’n plaaswerker se woonplek in die Citrusdal-omgewinghet daartoe geleidat die vermeende inbreker aan ’n boomvasgebind is. Volgenskapt. TaniaHelfrich, ’n distrikswoordvoerder vir dieWeskus- polisie, is ’n klagte van huisbraak en diefstal op Maandag 13 April by die polisie aangemeld. Die klaer in die saak is ’n 43-jarige plaaswerker van dieselfde plaas. Hy het spesifieke items gelys wat blykbaar later in die besitvan die 15-jarige seun gekry is.
Die seun se ma het glonie
Weslander verskaf weekliks ’n kort blik op die vorige weekse misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied met behulpvan kapt.
Tania Helfrich, distrikswoordvoerder van die Weskus-polisie.
Hennelize Fredericks (38) van NoordhoekinVelddrif het voorverlede Vrydag (10 April) erkendat sy juweliersware van duisende rande uit ’n huis in die dorp gesteel het. Haar eerste hofverskyning was die afgelope Maandag (20) April.
In Darling is ’n 17-jarige in hegtenis geneem nadat hy voorverlede Dinsdagaand (7 April) na bewering ’n 30-jarige man met ’n
geweet hy sou die plaas besoek nie. Sy het Dinsdagoggend 14April ’n geskreeugehoor en ondersoek ingestel, waarop sy haar seun agter ’n chalet aan ’n boom vasgebindgekry het. Hy wasnie beseer nie
Jacobus Marais (23) is in hegtenis geneem en het Donderdag 16April in die landdroshof verskyn weens die beweerde vasbind van die seun aan ’n boom
Die Citrusdal-polisie ondersoek die sameloop van omstandighede wat tot die voorvalle gelei het.
mes gesteek het. Die minderjarige sal vermoedelik vandag(Donderdag 23April) op ’n aanklag van poging tot moord in die landdroshof verskyn. Die messteker het glodie slagoffer die vorige aand gewaarsku dat hy hom met’n mesindie nek gaansteek. Op die betrokke Dinsdagaand het hy die slagoffer in die skouer gewond.
’n Driejarige seuntjie het twee weke gelede, opDinsdag 7April, in ’n plaasdam in die Lutzville-omgewingverdrink. Die omstandighede word ondersoek.
Jakob van der Westhuizen (50)isvoorverlede Saterdagnag (11April)in’ntref-en-trap-ongeluk tussen die Platklip- en Gousblomplase in die Graafwater-omgewing oorlede.Die voorval word ondersoek.
Theon-time applications window for Grade R, 1and 8 in 2027 closedonTuesday 14 April
In all, 166 144 learners applied on time foraplace in aschool nextyear. TheWestern Cape Education Department (WCED) wasgrateful to these parents fortaking responsibility and applying on time, to help plan fora place in aschool for their children
Parents who did not apply by the on-time applicationdeadline willstillbeabletosubmit late applications online until Sunday 17 May. Late applications will be considered by schools only after the applications received during the on-timewindow have been considered.
Nextsteps foron-timeapplications:
Schools willnow apply their admissions policies to all the applications they received during the on-time window.
The outcomesofthese applicationswillbecomeavailable online from Thursday 28 May onwards, andparents must confirm their choice of placeby Monday 15 June.
Parents who receive multiple offers of acceptance but do not select oneofthose offers by 15

June 2026 will be automatically confirmed to their top-ranked choice.
Parents whowishtotransfer their child to adifferentschool forGrade 2-7 or 9-12 next year due to relocation will have the opportunity to submitatransfer request between3 and17August 2026.
David Maynier,Western Cape MEC for Education,said the department would remind parents
of relevant datesclosertothe time. “Weurgeall parents who have appliedtolet us knowif their contactdetailschange, so thatwehavethe correctdetails when the outcomes of applications aremadeavailable.
“Thank you to all the parents,school management teams andofficialswho have worked so hard to ensure the on-time admissionswindowhas run smoothly.”














Thys Louw
Baie troeteldiereienaars skrik groot wanneer hul gewoonlik vriendelike hond skielik begin grom, bytofaggressief optree. Dit kan vreesaanjaend wees, veral in ’n gemeenskap waar kinders en burenaby mekaar woon. Die goeienuus is dat aggressieby honde dikwels verstaan bestuu

aggressiefraakashypyn het of siek is.
Ditisbelangrik om te kyk na wanneer en waar die aggressie gebeur.Veiligheid moetaltydeerste kom. As jou hond aggressief optree, maak seker dat hy nie toeganghet totklein kinders of mense wathom kan irriteer nie.
Opleidingengeduld speel ’n groot rol indie oplossing van aggressie. Begin met basie hoorsa heid “sit”, “bly”
If you come across an animal in need or arewilling to help as avolunteer at an animal-welfare organisation, contact your nearest branch:
. LangebaanAnimalCare0833967198
. Saldanha Animal Care 071 535 7715
. Swartland &Weskus SPCA 0224922781
. CARE StHelena Bay0645282001
. VelddrifAnimal Care 0741671039
. HopefieldAnimal Care 0722972222
. Leaps0837347865

. LangebaanFluffy Homes0835327753. Do not feed an injured catanything before aveterinarian has examined it



Om enige organisasietelaat funksioneer, kan mensenie in isolasie, asof op eilande, aan dieselfde projek werk nie.Dit lei tot misverstande en verkeerde persepsies oor mekaar se rolle en waarmeeelke “eiland” besig is.
Daaromisdie sameroepende rol wat die Saldanhabaai-sekuriteitsinisiatief (SBSI) speel om al die rolspelers in die gebied byeen te bring’nbron vanhoop vir werklikeenvolhoubare verandering.Dit is ’n voorreg om deelteweesvan ’n forumwaar staatsdepartemente direk kanluister na nooddienspersoneel en wetstoepassingsbeamptes se ervarings op grondvlak
Só word diebreër konteksgeskep waarbinne elke rolspeler daaglikshul dienste verrig, en word daar gefokus op gebiede waar hande oorenweergevatkan word.
Dit het daartoebygedra dat’ntyd soos Paasnaweek,wat tradisioneel gekenmerk is deurnoodlottigemotorongelukkeweens dronkbestuur en ’n toename in misdaad, in werklikheid ’n daling in noodlottige voorvalle getoon het.
Weens verbeterde samewerking en verskeie projekte, onder meerdie aanstel van menseredders, wasdaar ookgedurende die Desember-feestyd geenverdrinkingsindie Saldanhabaai- munisipale gebied nie.
Stadig maarseker begin die visie en dryfkrag vandie jong Joey Pieters, koördineerder van die SBSI,momentum kry. Rolspelerswat inspring en “saamspeel”kan almal bevestig dat daar iets betekenisvol aandie Weskus aan die gebeuris, as antwoordopdie misdaadgolf wat die gebied sedert 2023meegesleur het.

Die pragtigesonsopkoms tydens dietweedekoue front by Trekoskraal is op Sondag19Aprilvasgevang deur die fotograaf Basson vanZyl. Lesers word uitgenooi om hulmooi Weskusfoto’s na weslander@novusmedia co.zate stuur.Foto’smoet minstens 1MGgroot wees. Foto:Basson vanZyl
Weskus Media behou die kopiereg op alle materiaal gepubliseer in Weslander en niks mag sonder skrifteliketoestemming gebruik word nie.
Kantoor
Uitgewer
Redakteur
Redaksie
022 713 1251 (t) 074 294 5435
Stefan Kolver stefan.kolver@novusmedia.co.za
Alida Buckle alida.buckle@novusmedia.co.za
Noluvu Ludidi Nuuswenke noluvu.ludidi@novusmedia.co.za weslander@novusmedia.co za
Advertensies
Madelievan Tonder madelie.vantonder@novusmedia.co.za
Yvette Smith yvette.smith@novusmedia.co.za
Sirkulasie:Onthe Dot
Algemene navrae: 087 353 1300 /087 353 1333 074 2945435
Joernalis aan diens/Nuuswenke
Alida Buckle/Noluvu Ludidi 082576 0453
LETTERS/BRIEWE Lettersmay by editedfor clarity and style. We cannotsupply reasons for non-publication. Shorter letters are preferred. The opinions voiced on the opinion page arethose ofthe individual writers, and do not necessarily reflect Weslander’s viewpoint. Briewe kan geredigeerenverkort word.Redes word nie verskafhoekom’nbepaalde brief nie geplaas word nie Korter briewe kry voorkeur. Die meningsuitgespreek op die meningsblad isdie van die individuele skrywers en weerspieël nie noodwend gdie siening van Weslander nie.

Contactthe Weslanderombudsman with readercomplaints. Any complaints,queriesorsuggestions aboutcontent in Weslander maybe senttoour ombudsman, George Claassen, on 021851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za

Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud vanWeslander aanons ombudsman, George Claassen by 021851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.

Elkeweek neem Die Woordeboek vandie AfrikaanseTaal (WAT) ons saam op ’n ontdekkingstoer vaninteressanteAfrikaansewoorde en idiome.Wil jy dalk ’n woordindie WAT borg of selfs’nnuwewoordhelp insluit watnog nie daar is nie? Dit is ook ’n uniekegeskenkidee virtaal-enwoordliefhebbers.Besoek WAT by www.wat.co.zaommeer te leer
Eiland Huis vir Gestremdesfunksioneer sonder lisensie,ouers eis dat raad onmiddellikuittree: Dankie datjulle die storieplaas.Ekhet gehoor van ’n situasie daar en dit is net verskriklik. Hopelik noudatdingemeer in die oopte is, salhulle hul regruk. –Chrisna Ribeiro Complianceand safety of elderlyand vulnerablepeopleisimportant.It’simportant that when facilities’ management don’t complytheybeshut down. It’simportant that theycomplywith expected standards in making surethe elderly and vulnerable aretaken care off.Shouldnot be just about profits. Authorities shouldcheck forcompliance. Allfacilities and elderly homes/vulnerable peoplefacilities shouldbeinspected and monitored to ensureelderly aresafeand staffiscompetent and treated/paid well.Labourdepartment that is so much understaffedshouldalsopulluptheir sockstoinspect theseelderlyhomes/homes forvulnerable people. Complianceisnecessarytoprotect everyone.There aremanymorefacilities that fail. –Solomons WI Is daar ’n storie agterdie storie?Isdit ’n besigheidskuif,ofgaan dingewerkliksosleg? Ek geetoe datsekerestandaarde gehandhaaf moet word, maar die proses om wanbestuur te bewys, neem tyd, danisdaar minstens ’n tydwat toegelaat word om aan vereistes te voldoen. Het nognet altydgehoor datdaardie mensehul bestegee en nou dít uit die bloute.Het gemeenskap ’n sê,want as daar nie ’n slang in die gras is, is dit ’n fantastiesegemeenskapsprojek en kanallekerkeens. betrokkeraak om sluiting te voorkom. Dit is baie onverwagsendie toeval is groot –Helena Smeiman Saldanha-families ligkwessies: Oralsgaan dit so.Ons wagook.Tweejaar terugis dit vir ons gesê in 90 werksdae salons ’n oproep kry vir huisbesoek deurwelsyn. Ons moes toedie welsyn by die saal tweekeer gaan besoekendit het ook op nul uitgedraai, nadat sy gesê het sy salons kom besoek.Hierdie jaar is daar drie e-possedeur die hof gestuur.Nou nogniks. Dis hoekom ek sê mensewat iets goed doen, doen dit uit hul hart en geevir ’n kind of kinders met alleswat hul het,maar word daar net ’n bietjie hulp gevra, valdit op dowe ore. Hoe maak jy dannou? –Gayline Gerber Herstelvan vaartuigpermitte in hawe gevier: Pragtig. Goeie begin. Daarna moet minister die shareholders help watsobelieg is met hulle shareholder-skap.Visvangmaatskappye wat shareholder-skap manipuleer en werkers en ex-werkers in droogte geloshet.Daai mensekort ookdie minister se hulp en aandag aan die Weskus. Sit Weskusmense eerste. –Solomons WI Vars vis en kreefwat voorsien word deurons vissers is vandie belangrikeplaaslike bestanddele watoutentiekeWeskus- kulinariesegenot gesog maak. Ons toerismebedryf word sodoendebevorder en verskafverderegeleenthedevir ekonomiesegroei en ontwikkeling. Watmaak Weskus lekker? Weskusmense, kosenwyn maak Weskus lekker –Joos Engelbrecht
Is jullenog almal orraait daar innie Weskus?Ekhoor diewinter het sy kop lelikuitgestiek daar by julle. Kanjulle nousien watniggie winter doenas julle klomp klakousedie helesomerso klaoor die erge hitte?Jyweet mosdit raak helwarm in dieWeskus. So kokend warm dat jy ’n eier op ’n karse bonnet kanbak!
Teen diétyd weet onsdit al. so waarom siten moan oor diehitte?Druk deur, want voor jy kansê“sneeu op die Bolandseberge”, dan is diewinter hier Maar nee,julle wil toemos sit en klaagliederesing. En kyknou daar NiggieWintersteek toesommertwee maande voor die tydkop uit. Sekermaar in onsmenslikheid verweefomklaerig oor allestewees Wel, metdie stortvloed reën wat uitgesakhet,isdaar darem sekernou eenklaaglied minder, want diedamme salspoedig weer volloop. Ek hoop jy het darem noualdaai winterklerevan jou nader getrek en sommerdaai ekstra beddegoed ook. Is die kaggelhout al gekoop?Enhet dieeerste ghellieblikke al beginbrand? Wel, vaneen ding is ek doodseker,endit is dat daar iewers in dieWes-Kaap al ’n lekker pot sopgemaak is! Julle weet mos, daar kannet ’n paar wolkiesindie lugbegin saampak, dan word diesopgoedgereedgekry.Dis noumaar eenmaal ’n Weskusding. einde vandie storie. Ai,die heleskielikewinter-opdaag-

storie maak my nousommernostalgies. Winter is juis noumaar eenmaal my gunsteling seisoen. Dis vir my ’n seisoen vanwarm maak watkoudis. Gepraat vanwarm maak. daar is juis niksso mooi en lekker as dieherinnering aan daai pot ertjie- of groentesop watmy ma altydmet soveel liefde voorberei het nie
As kind wasdaai gewagvir joubakkie sopaltyd diemoeitewerd. Dit was heilsaamheid op sy beste. Daai sopis stadig op die Aga-stoof laat prut tot my ma geweet het diesaak is regom voorgesit te word Jou sopismooi afgerond met’n heerlikesny of twee vandie gebakte brood watofindie Aga-stoofofindie buite-oondgebak is.
Het mensenog buite-oonde?
Bestaandie Aga-stoof nog?Sjoe,daai stoof konvir jou die lekkerstegebakte patats opdis. Daai patats waarvan diestropie so uitloop en amper soos nageregnádie sopgeëet word.Enwie onthou nog melksnysels? My ma kon ditperfekvoorberei. Sy doen dit nog steeds so af en toe. Destydsasdaar iewers ’n sangaandop’nSaterdagaand was, het almal in pousetydtougestaan vir antie Diena se groentesop en melksnysels. Wonder of die kinders van vandagdaardie lekkerte van’nbakkie melksnyselsken?
Wintertydisook tydvir grapmaak of stories vertel rondom die ghellieblik of die kaggelvuur.Ekisseker vanjullle weet wat’nghellieblik is. My lekkerste kuiershet ek om hierdie uniekevuurmaakmetode ervaar.Dis kraailagtot jou trane loop vir al die staaltjies watuit joukinderdaeoorvertel word Deesdae het die kaggelvuur die plek vandie ghellieblik ingeneem. Ons moet mosmaarmet die verandering vantye saambeweeg en saamleef. En leef die tradisie vanspookstories vertel nog voort? Ons kindervoetjies het huis toe genael as daai spookstories klaarvertel is, want niemand woudeur die spook vanKruisfontein gevang word nie!
En as daar nou een iets is watmylaat uitsien na die winter,dan is dit die geneulvan die wind as die aandsylêloop kry. En as die kliphardereën op ’n sink-
dak val, dan is dit vir my soos ’n pryslied watdeur elkedruppel gesing word.En as die reënbuie plek maak vir die jaar se rypofsneeuneerslae,dan weet jy dis ’n perdvan ’n ander kleur.Hou jou vier lae klerereg,want klappertandkoudgaan jou voorland wees.
As jy ’n sielsmaat het watjou deur die winterkoue kanbystaan en warm hou, danmoet jy dankbaar wees. En as hy of sy ’n paar ekstrarolle het om aan vastehou,dan moet jy hierdie winter glad nie klanie.Jymag maar binneboud of lepel lê.Ekmeen maar .dis mosnie jou niggieofneefwat langsaan jou lê nie.Maak net sekerdat jy daai bakke gortsopengebakte brood matig hou, want wie het dan nou lusvir ’n onwelriekende geur watjou binneboudposisie skade kan berokken?
So,asdie winter hierdie jaarsoonverwagssyverskyning kommaak,dan hou jy daai lippe vanjou styf toe. Hou op kla. Koester al die lekker dingewat wintersuit jou kinderjare so spesiaal gemaak het Geniet al daai heerlike winter-lekkertes watjou ma,pa, vroulief of manliefkan opdis. Gaan sit voor die kaggel of ghellieblik en skaterlagweer ’n bietjie.Hou saansjou maatjie styf vasinjou arms en wees dankbaar vir alleswat julle het Geniet die lekker sopnat winter met kluitjiesop daarby.



Noluvu Ludidi
Om die vyfjaar-mylpaal te vier is ’n groot eer vir Die Koelkamers-teaterin Paternoster.
“Die Koelkamers is ’n ruimte vir kreatiewes om hulself en hul talent bloot te stel,” glo mede-eienaar Jan Malan. Die Koelkamers het sy deureinMaart 2021 met ’n opvoering deur Sandra Prinsloo en Neil Rademan geopen. Vanjaar se vyfjaar-viering is op Sondag 15 Maart gehou met ’n konsert deur die bekendes Jana Cilliers en Koos du Plessis.
VolgensJan het die droom van Die Koelkamers in 2020 tydens die pandemie begin en sedertdien is daar baie sakke sout saam metdie wonderlike gemeenskap vanPaternoster opgeëet.
“Die feit dat ons nou al vyfjaar suksesvol aan die gang is, voel steeds vir ons soos ’n droom.Vyf jaar beteken dat onsnou wortel geskiethet en niemeer as inkommersbeskou word nie. Dit is nie ietswaaraan ons destyds gedinkhet nie. Dit voel nou wel vreemd dat ons nie meer ’n nuwelingisnie entyd vlieg ongelooflik vinnig, en tog voel ditvir ons of ons nog in ons babaskoene is,” meen Jan.
Hy vertel dat hy en sy lewensmaat, Grey Meyer, reedssedert 2003 ’n vakansiehuis in Paternoster het nadat hulle op die dorpverlief geraak het. Diegrendeltydperkhet egter hulproduksiemaatskappy heeltemal verlam. “Toe die inperking begin, hetons besluit om permanent in Paternoster aan te bly— en nooit weernaJohannesburg terug te keernie Ons het nog altyd die ideegehad om ’n kleinlokaalvir konserte en toneelstukke in Paternoster te begin. Uit nood en

is een vandie groot kunstenaarswat die verhoog by DieKoelkamers betree het.
selfs’nbietjieverveeldheid het onsbegin navrae doen, en wonder bo wonder het PaternosterGroepbelange dieselfde visie gehad.”
Selfs metdie grendeltydenander uitdagings hethulle metdie ondersteuning van die Groepbelange en die plaaslikegemeenskapdie droom vanDie Koelkamers ’n werklikheid gemaak
DieKoelkamers het al baie bereik en reedsmeer as 700 opvoeringsmet verskeiekunstenaars aangebied. “Wat ons uniekmaak,isons diversiteit, ons klemopverskillende kunsvorme, en ons liefdevir Afrikaans, hoewel onsook baie Engelse vertonings aanbied. Verder is ditdie ervaring watkaartjiehouers beleef vandie oomblik dat hulle by Die Koelkamers arriveer.”
Jan bedank elkeen wat tot dusver saam methulle die padnasukses geloop het.
Sytoekomsblikisomvoort te gaan met die etos van die teater, konsekwent te blyendie Weskus van’nruimte vir diekunste te voorsien.


Ná die herlewing vandie album watsy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terugnadie verhoog met Hartloop, ’n reis deur dielandskap vandie hart Hierdie vertoning vind op Vrydag 24 April om 19:00byDie Koelkamers in Paternoster plaas. Kaartjies kostussen R276 en R460.Omtebespreek besoek www. diekoelkamers.com.

Jong leiers van die Panorama Primêre Skool het vanVrydag totSondag, 17 tot 19 April, aan ’n leierkapsontwikkelingskampdeur Lethemba CareProjectsby die Saldanha-vakansieoorddeelgeneem.
Die driedaagseprogram hetgefokus op die ontwikkeling vanpraktiese leierskapsvaardighede, spanwerken selfvertroue onderleerders. Deur interaktieweaktiwititeite, groepsuitdagings en begeleide besprekingshet deelnemers geleerwat dit beteken om verantwoordelike en effektieweleiers in hulskool en gemeenskap te wees.
Die kamp is moontlik gemaak deur die ondersteuningvan sleutelrolspelers, insluitend die Saldanhabaai- munisipale jeugraadslede, die ArcelorMittalwetenskapsentrum asook die Saldanha SASVlootseseekadette, wat se bydrae ’n belangrike rolindie sukses van die inisiatief gespeel het.
Die organiseerders het die belangrikheid van samewerkende vennoots-
kappeinjeugontwikkeling beklemtoon
“Ons doelisomleerderstoe te rus metdie selfvertroue en vaardighedeom metdoelenintergriteittelei.Met die ondersteuning van onsvennote kan ons betekenisvollegeleenthede skepwat toekomstige leiers vorm,” het’nfasiliteerder gesê Leerdershet die kampasbeide genotvol en transformerendbeskryf.
“Ekhet geleerhoe om beter metander saam te werk en in myselfas’nleier te glo,” heteen van dieleerdersgesê.
“Die kamphet my gehelp om te verstaan dat leierskap daaroor gaan om andertehelpen’ngoeie voorbeeld te stel,” het’nander leerder bygevoeg. Diekampisafgesluitmet ’n sertifikaatseremonie, waarelkeleerder se groeiendeelname erken is.Die inisiatief weerspieël’ngemeenskapsverbintenis tot belegginginjongmense en diebou van ’n meer heldertoekoms vir Saldanhabaai

Nikki’sPub and Grub an authentic Durban househad its launch on Thursday 16 April. Based in Vredenburg, guests had the opportunitytotastethe authentic Durban cuisine and savoured every moment.Owner DevNaidoo said the atmosphere wasgreat and everyone enjoyedthe meal and the overall feedback wasexceptional.With the restuarant offering awide varietyonthe menu and moreadditionalthingsfor everyone to enjoy, theyare excited forwhat the futureholds. Pictured is NikitaNaidoo (owner)and herfatherDev Naidoo (owner). Photo: NoluvuLudidi

Ninety-eight Grade 11 learners from Diazville High School and NewVredenburg High Schoolrecently visited the UniversityofCape Town,wheretheyengaged with United Nations Association of South Africastudents Thelearners heardabout different studyprogrammes,subject choices,career options,entryrequirements and availablebursaries.They asked questions and took notes as theyexploredtheir options afterschool.The visit helped manyofthem betterunderstand what lies ahead and gave themaclearer senseofdirection fortheir studies andfuturecareers.Thankstothe Aurora Wind Powerand the WesternCapeEducation Department



REGSTELLING VANDIE ONREGMATIGEUITBREIDING VAN'NIN-ST GELE OP GEDEELTE 1VAN PLAASNR. 297,PIKETBERGRD, WES PUBLIC PARTICIPATIONNOTICE
Hiermeewordkennis gegee van’nopenbaredeelname proses ingevolge dieW Omgewingsbestuur,1998 (Wet Nr.107 van1998) (NEMA), soo Omgewingsimpakstudie-Regulasies, 2014 (soos gewysig)en dieArtikel 24GBoete
DEA&DP verwysingsnommer: 14/1/1/E1/9/3/3/0841/23
Artikel 24G Regstellingsproses: ’nAansoek word gedoenomnaverkrygin goedkeuring te kry vir aktiwiteite watbeginhet sonderomvooraf Omgewingsmagti Artikel 24F(1) vanNEMA te kry. Hierdieaktiwiteitebehelsdie uitbreiding van’ni Artikel 24G-regstellingsproses word as deel vandie aansoekgevolg
Ligging: Gedeelte 1van PlaasNr. 297 is geleindie boonsteKromAntoniesrivierv km noord vandie dorp Piketberg in die Wes-Kaap.Die in-stroom dam 18°42’49.12’’E) is in die sentrale gedeeltevan dieeiendom gele.
Gelysde Aktiwiteite: Lyskennisgewing 1(GN Nr.R.983,soos gewysig):Aktiwiteite1
ToepaslikeWatergebruikaktiwiteite: ’n Watergebruiklisensie-aansoek sal ingevo en i) vandie Nasionale Waterwet, 1998 (WetNr. 36 van1998),soosgewysig,gedoe
Aansoeker: Wilgerbosdrift(Edms) Bpk Vrystellings/Afwykings: Ge Kommentaartydperk: Die Artikel24G-verslagentoepaslikebylaessal beskikba dae kommentaartydperkvanaf Vrydag,24April 2026 totVrydag, 26 Junie202 aanlyn besigtig word by https://www dougjeff.co.za of deur die QR-kode hieron Enigiemandwat nie toegangtot dieverslaehet nie, kanDougJeffery Environme (DJEC) gedurende kantoorurekontak vir navrae
Geleentheid om Deelname: Omte registreer en kommentaar te lewer, moet Be Geaffekteerde Partye (B&GP’s) hulnaam, kontakbesonderhedeenvoo kommunikasie skriftelikaan dieOmgewingsassesseringspraktisyn(EAP) kontakbesonderhede hierondertegebruik. B&GP’s moet ook enigedirektebes persoonlikeofanderbelang wathulle in dieaansoekmag he,openbaar. Sle B&GP’ssal verderekommunikasierakende dieArtikel24G-prosesontvang.Enige kanlees of skryf nie of hulp benodig om te registreer,kan Doug JefferyEnvironme gedurende kantoorurevir bystand versoek.







Tender SBM 44/25/26Konstruksie van192 TopStrukture, Vredenburg, Witteklip1155: IRDP:Konstruksie vanFase1. Saldanhabaai Munisipaliteit nooi tenderaars uit vir dieoprigting/konstruksievan 192 TopstruktureopverskeieerweopdieWitteklip1155Ontwikkeling,Vredenburg. SlegstenderaarswatbyCIDBregistreerismet‘nkontrakteurgraderinggelykaanofhoëras die nuutste CIDB afgekondigdekontrakteurgradering aanwysing, soosvasgestel in terme vandiegetenderdesomsalinaanmerkingkomvirdietender.Ditwordberaamdattenderaars met‘nCIDBkontrakteurgraderingvan7GBofhoërmoethê.Voorkeurwordaangebiedaan tenderaarswatvolgensdieVoorkeurverkrygingsRegulasiesvan2022tender.
DietenderaarsseregistrasiemetNHBRCmoetindietenderdokumentingesluitword.Asdie tenderaars misluk om dit in te sluit in die tender dokument, dan sal dietenderindiening gediskwalifiseerword.
Tenderdokumenteisverkrygbaarby BViConsulting EngineersWestern Cape (Pty) Ltd, hoek vanEdison Weg& CenturyLaan, CenturyCity, Kaapstad,7441 TelNr. (021)527 7000.
Dokumente salvanaf Dinsdag, 28 April2026 gedurende werksure van 09h00vm16h00nm beskikbaar wees. Dokumente sal ook tydens die verpligte inligtings vergadering beskikbaarwees
Tenderdokumenteisverkrygbaarteen‘nnie-verhaalbarekostevanR350.00(driehonderd envyftigrand),betaalbaarby‘nkassiervandieSaldanhabaaiMunisipaliteitinkontantofper kaartofviaeft(SaldanhabaaiMunisipaliteit,StandardBank,rekeningnommer083290044, takkode051001).Diebetalingsverwysingnommeris139-SBM44/25/26saammetdienaam vandiebegustigde.
NavraeaangaandedievoltooiingvandietenderdokumentkangerigwordaanMnr.Johande Langebytelefoonnr.(021)5277000ofpere-posjohandl@bviwc.co.za.
nVerpligteInligtingsvergaderingmetverteenwoordigersvandiekliëntwordopWoensdag, 13 Mei2026 om 11h00 gehoubydie SkillpadSaal in Esperiastraat, Vredenburg, 7380 (Koördinateis-32.900271;17.989761)
Dievoorkeurpuntestelsel80/20soosvervatindieVoorkeurverkrygingsRegulasies,R8/5-25 van29Mei2025,salgebruikwordindietoekenningvandietender.
Die sluitingsdatum en tyd vir die aflewering vantenders is Vrydag, 29 Mei 2026 om 12h00 nm. by diekantore van die Saldanhabaai Munisipaliteit in Vredenburg (Hoofweg 15 Bellegingssentrum,Vredenburg,7380).
Tendersmag slegs ingedien word op die tenderdokumentasiewat uitgereik word. Telegrafiese,telefoniese,telex,faks,e-posenlaattenderswordnieaanvaarnie.Vereistesvir die verseeling, voltooiing,aflewering, opening en beoordelingvan tenders word in die Tendergegewensuiteengesit

Noluvu Ludidi
Threeofthe WestCoast Underwater Hockey Club players willembarkon ajourney to Gebze, Turkey to participate in theCMAS7th AgeGroup Underwater Hockey WorldChampionships.Thiswilltakeplace from Thursday 16 July until Sunday26 July.
Thethree World's Players include Langebaanresidents, Neil Lubbe (17), GesjePretorius (16) andRobynSteyn (19).
ForLubbe this opportunity meansa lot. "It is such afantastic opportunity to represent my country in the sportthatI love. Ihave putinmanyhours anda lot of hard work during the long andintense trialing process. To be chosenfor the SA teamtoplayinTurkey is amassive opportunity for me to showcasethis amazing, but littleknown sport both at home andabroad.”
As he is ahomeschoolerand there were no fieldhockey clubs to join, Lubbe decided to give underwater hockeya try. "I very quickly realised that Iactually enjoyeditmorethanfieldhockey! Ihave metsomanyamazing peoplethatithas become much more thanjustasport to me.Today, most of my time is spent
training for andplayingunderwater hockeyand thathas taught me to be disciplined andworkhardtoachieve my full potential."
About the triptoTurkey, Steynshared thatshe looks forwardtomeeting many newpeople,which shewould neverhave metifshe didn'tplaythe sport.
"I lookforwardtoplayingasmany games as Ipossibly canplayeveryday for two weeks.Ilookforwardtonot only beingabletocompete, butcompete competitively andcomebackhomeafterwards 10 times better thanwhenI left," sheadded.
"Underwaterhockeyissomuchmore thanjustasporttome, it hassomuch more to offer. To me it is oneofthe best thingsIdoinmyweek. It keeps me fit anditgives me an opportunity to stay competitive in my adult life whereI can't rely on school sports anymore."
Pretoriussaid shelooks forward to meeting the competitorsfromthe other countriesand to seeall Turkeyhas to offer.
"Preparingfor the competition is alot of hard workand discipline.Ifyou like the waterand loveswimming, underwater hockeyisthe sportyou should play. It is awonderful sport."
Should you be interested,WhatsApp Wendy Lubbe on 082 469 0509.




David Rossouw
Die Grootuitdaagbeker-kompetisie van die Boland-rugbyunie se Weskusstreek het die afgelopenaweek (Saterdag 18 April) die halfpadmerk bereik.Spanne in diederde tot die sesde posisie spookhard om Vredenburg en Saldanhabaaiintehaal
Die punteverskil tussen dietopvyfspanne is 7en10punte. Vredenburg en Saldanhabaai is steeds onoorwonneop30punte. DieBurgBoys het egter ’n beter puntegemiddeldeas Saldanhabaai en is steeds dievoorloper. Dit woel egter onder die ander vier spanne –Velddrif (derde), YoungHearts van Pella (vierde), Paternoster (vyfde) en St.Helenabaai(sesde).
Young Hearts hetná’nklinkende oorwinningvan 47-29 teen Velddrif– met die ervare en uitgeslapeReuben Abelsweer as hoofafrigter aandie stuur –
St.HelenabaaiseAlbatrosseSaterdag op die Grafkelder in Pella gepak.
Die Albatrosse hetnáhul naelskraapse nederlaag van 17-19teen Paternosterdie Grafkelder besoek en geweet ditgaan nie ’n maklike taak weesnie. Die wedstryd is in eendeweer en sterk wind gespeel. Hearts het egter nie sy lojaleondersteu-

ners teleurgestel nie en ná goeiespelhalftyd met19-10 gaan rus.
Die Albatrosse wasegter nie ver agter nie en kon steeds die verloop van die wedstrydverander, maar het nie rekening gehou metdie sterk wind nie.
Goeieverdedigingdeur al twee spanne en die sterk wind het die tweede helfte punteloosendie afrigters ontevrede gelaat. Swakbesluitneming metbalhantering was nog’nfaktorwat bygedra het.
Hearts setelling van 19-10 in dieeerste
helfte was genoeg om hulle teendie Albatrosse te laat seëvier, maar hulle moes hul derdeposisieaan Velddrifafstaan Abelswas glad nie tevrede metsyspan se vertoning op die Grafkelder nie en gaan die manne in die komende week gewisopdie oefenveld laatles opsê, want die Burg Boys wagvir hulleinVredenburg
In Paternoster is die tuisspan deur die Burg Boys met51-28 geklop. Saldanhabaai het Langebaanmet 49-14 gelooi en



ABELSWAS NIE TEVREDEMET SY SPAN SE VERTONING OP DIE GRAFKELDER NIE EN GAAN HULLE LAATLES OPSÊ
so seker gemaakdat die Burg Boys in hulsig bly.
Velddrifhet diespan van die onderbaai, Steenberg’s Cove, met55-12 geklop en diederde plekingeneem nadat hulle ’n week gelede met47-29 deur Hearts geklop is.Die span hetegter karakter getoon en teruggespring. Hopefield hetook weer sy asem teruggekryendie nuwelinge Saldanha Tigers met36-31 in Saldanhabaai geklop, terwyl dienegende geplaasteGoedverwacht op sy beurtPiketbergnaelskraaps met32-31 oorwinhet
Hierdie komendenaweekbeloof weer uitstekende rugby in dieWeskusmet die sestopspanne wat mekaar pak.
UITSLAE: YoungHearts19-10 St.Helenabaai; Paternoster28-51 Vredenburg; Langebaan 14-49 Saldanhabaai;Goedverwacht 32-31 Piketberg; Steenberg’s Cove12-55 Velddrif; en Saldanha Tigers 31-36 Hopefield.
smallerpools, so it is quiteanexperience for the little ones to be abletoswimin such abig swimming pool. Theparents enjoycheeringontheir children andits an overall funday."
According to Katharina Paul, owner of Swim With Katharina,the day was a huge successand thatall the swimmers didafantasticjob.
"All in all it was fantastic, the atmosphere was greatand it was great workingwith the other swim school."


