Hou die Weskus ingelig sedert 1972
Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453
9 771683 331002
25016
16 Oktober 2025
UITSTAPDAG Ouers van ’n groep matriekleerders van die Hoërskool Piketberg het self die tradisionele Uitstapdag vir hul kinders ’n dag gemaak om te onthou, nadat ’n geskil met die skoolhoof daarop uitgeloop het dat die leerders die skool belet is.
Lees die berig op bl. 2.
Ouers maak ’n plan Nóg ‘n verdrinking, dié keer in Piketberg -3
Matrieks straal by hul afskeid -5
Geliefde onnie, politikus sterf -6