Hou die Weskus ingelig sedert 1972
11 September 2025
Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453
Vandale kom in nag om kabels te steel Die pad net ná voltooiing. Op die foto onder kan gesien word hoe die pad gelyk het net nadat bouwerk voltooi is, maar op die foto’s heel onder is die skade duidelik. John Render (links) en Ettienne Swanepoel van Siroccon is verstom oor die skade wat duidelik deur ’n groot laaigraaf of soortgelyke toerusting veroorsaak is. Berig op bladsy 2. Foto’s Danie Hefers.
Nuwe pad verwoes
Peeping Janes at L’baan restaurant -2
New chiefs for two SBM departments - 3, 5
Ouers bly oor onnie wat glo boelie, waai - 12