Skip to main content

Weslander - E-Edition - 9 July 2026

Page 1


No Vrede lie ge

binne plaasgevind

Kooitjieskloofstraat 20-jarige gehaas aangeval iets Witteklip, aangetref. mes veroorsaak in be in gevee hande.

ged 14:00 dwaalk

’n aanh voorv was gebe en in Ons en die baar woordvoerder Shalt op skiet dros wi diep plaas baie veil oo

Ouma Lenie steeds vermis

Die familievan die vermiste Magdalena Rhode het die punt van moedeloosheid bereik en weet nie meer watter kant toenie. Rhode, bekend as “Suster Lenie”, word al langer as twee weke vermis. Dié demensielyer is die laaste keer op Saterdag 27 Junie gesien

Haar familiehet omstreeks 01:30 opgelet datsy nie meer in die woning is nie. Rhode het ten tydevan haar verdwyning ’n ligblou kamerjas en pantoffels aangehad en word as kort vanpostuur beskryf.

Wendy Rhode, Rhode se skoondogter, is bekommerd oor haar skoonma en vermoed datsydalkdeur menseopgelaai is wathaar moontlik nie goedgesind was nie. “Sy is nêrenstevinde nie. Daar is geen leidrade van ’n slipper,’nmussie of enigiets watkan aandui waarsyis nie.” Die familiekan net raai dat sy deur mensein’nvoertuig opgelaai is.“Hulle is maklik uit die plek uit, tien teen een, want mense metslegte motiewe salnie so iets aanmeldnie.”

Volgens Ricardo Rhode,Suster Lenie se seun, het hulle haarverdwyning dadelik by die polisie gaan aanmeld. Daar is tot in die rigting vanSaldanha gesoek omdatRhode steeds glodat sy ’n huis in Diazville, Saldanha,het.

Volgens kapt. Andrew Prinsloo,stasiebevelvoerdervan dieSt. Helenabaai-polisie,ishommeltuie reedsingespanom metdie soektog te help. Speurhonde wat biologiese reuke kan volg, se soektog hetook niks opgelewer nie. Daar is ookgeenbeeldmateriaalbeskikbaarom Rhode se bewegingsvas te stelnie

Diefamilievoelverpletter. Diekamerasbydie Laingville-ingang behoort volgensThereza Burger, woordvoerder van die Saldanhabaai-munisipaliteit, aan’n private persoon.“Ditwordnie deur die munisipale openbareveiligheidsbeheerkamer bedryf en is niedaarmeeverbind nie. Diepolisie hetnie diemunisipaliteit genader virenige kamera-opnames nie.” Burger voegbydat dieSBM simpatiek staan teenoor Rhode se familieengeliefdesseontsteltenis in hierdiemoeilike tyd.

Diefamiliesêhul hoop dat Rhode veiligsal terugkeerbly sterk. Hulle loof’n beloning van R5 000 uit vir enige inligting wat help om haar terug te kry. •Enigiemand metinligting oorwaar Rhode haar dalkmag bevind, wordgevra om dieSt. Helenabaai-polisie onmiddellikby0824438384 te kontak.

Fraudster posesasofficer

VREDENBURG –The South African Police Service (Saps) haswarned local businesses to be on alert after an unknown man allegedly posedasaVredenburg police officer to solicit blanket donations.

According to Vredenburg police, the suspect has been contacting businesses in the areawhile falsely identifying himself as “Capt Moodley” from Vredenburg police andrequesting donations of blankets.

Police confirmed thatthere is no member by that name stationed at Vredenburg police and warned that the individual is fraudulently using the Saps name to obtain goods.

One business has already been approached by thesuspect

The cellphone number allegedly used by theindividual is 060 897 6985.

Capt.Tania Helfrich, spokesperson for theWest Coast District Police, said police will never send out requestsofthis nature to solicit donations from businesses or members of thepublic.

She urged thepublic not to fall victim to thescam and to verify any requests claiming to be from police before responding. Anyone who receives asimilar call or message is encouraged to report it to Vredenburg police immediately.

Kombesoekons gerus by Pleinstraat10, Vredenburg

Die vermisteMagdalena Rhode
AlidaBuckle
Marlene Havenga, JimmySolomons,René vanDyk
Buddy Smit, Louw van Zyl René vanDyk, Jacques vanNiekerk, JimmySolomons,Buddy Smit,Michael Sha�er,Louwvan Zyl, Marlene Havenga, Quincy Julie

Skool groet toegewydeonnies

Die HoërskoolDiazville het onlangs drie merkwaardigeonderwysers wat aftree,gegroet.

Met ongeveer 34 en 35 jaarafsonderlik in die onderwys,het dieHoërskool Diazville se skoolhoof, Paul Haricombe, die adjunkhoof, Gregory Makan, en dieonderwyseres Jocelyn Haricombe amptelik die tuig neergelê.

Wanneer ditkom by oor waarophy die meeste trots is in sy loopbaan, sê Haricombe, is hy trots op al diesuksesverhale van oudleerders en hoehulle op alle vlakke van diesamelewing presteer.“Ons skool hetal dokters, ingenieurs, prokureurs,sakelui, professors en selfs ’n vlieënier opgelewer. Dit is ’n goeiegevoel vir opvoeders om’n klein verskil in ander mense se suksesse te kan maak en te sien hoehulle in hul beroepe vorder. Ditmaak onderwys die moeite werd,” sê Haricombe. Makan glo ook as onderwyser hul grootste prestasies lê in diesukses van hul leerders.

“Ek ken geen groter vreugde as om jou kennis oor te dra tot voordeel en opheffing van die gemeenskap nie. Vir my, as ’n wiskunde-onderwyser, was dit nog altyd ’n onbeskryflikevreugde wanneer die matriekuitslaebekend gemaak is en ons leerders goed presteer het in die vak. Dit hetnie net hul eie toekoms verbeter nie, maar ook bygedra tot ’n beter algehele slaagsyfer vir die skool.”

Van Makan se loopbaanhoogtepunte sluit in die skool se sterk prestasies in dieNasionale Seniorsertifikaat-eksamen, insluitend uitstaande individuele leerders se uitslae, sowel

asdie erkenning wat dieHoërskool Diazvillein2023, 2024 en 2025 vandie Wes-Kaapse Onderwysdepartement ontvang het. Hy onthou ook met trots die skool se 91,4%-matriekslaagsyferin 2025 en die2024-groep wat diemeeste suksesvolle kandidate in diegebied gelewerhet. Onder die hoogtepunte virHaricombe is dit dieuitstekendeakademiese prestasies wat dieskool dieafgelope paarjaarbehaal het.

Hy is besonder trots op die toekennings wat dieskool dieafgelope drie jaar vandie Wes-KaapseOnderwysdepartement ontvang het, asook die geleentheid om dietoekennings namens die skool by Leeuwenhof te ontvang. Albei stem saam dat die emosionele laaste dae by dieHoërskool Diazville ’n mengsel van trots en nostalgie gebring het, aangesien dieskool oor baie jare ’n tweedetuiste geword het waar kameraadskap en spanwerk ’n groot

deel van hul daaglikse lewe gevorm het. Met hul aftrede sien albei daarna uit om meer tyd saam met hul familie en vriende deur te bring, te reis, te lees en die vrugte van hul jare lange diens te geniet. Hoewel hulle die klaskamer verlaat, sê hulle hulle sal altyd bereid wees om waar nodig steeds ’n bydrae te lewer tot die skool wat hul loopbane gevorm

GregoryMakan, Jocelyn Haricombe en Paul Haricombe is deurdie skool vereer.

Misdaadbrokkies

Weslander verskaf weekliks ’n kort blik op die vorigeweek se misdaadgebeureinsyverspreidingsgebied met behulp vankapt.Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vandie Weskus-polisie

BranwillCloete(21) het Maandag6Julie in die Vredendal-landdroshof op aanklagvan poging totmoordverskyn nadathyVrydagnag na bewering ’n 31-jarigeSomaliërinsywinkel in Pholapark met ’n mes aangeval het.

Die omstandighede rakende ’n moord op Saterdagoggend(4Julie) in Vander Stelstraat, Graafwater,wordondersoek.CobyBeukes (26) hetnabewering sy broer,Daniel(Neil)Beukes (29) omstreeks04:00 met’nmes bygekom. Daniel het laterdie middagaan sy veelvuldige meswonde gesterf.Coby, watalvelekereindie hof verskyn het vir ondermeer aanranding met die doel om ernstig te beseer en opsetlikesaakbeskadiging, het Maandag in diehof verskyn

In Portervillehet ’n 68-jarigeman gloVrydagoggend (3 Julie) ’n doughnut vanR8,99 by ’n bekende winkel in Voortrekkerstraat bestel.In plaas vanomdaarvoor te betaal, hy het egter dit in sy sakgedruk en probeer om by diewinkel uit te loop.Hyisvir winkeldiefstalinhegtenis geneem. Só het ’n 26-jarigevrouvan Piketberg dieselfde oggend tennisbeskuitjiesonder haar klereprobeer versteek. Sy is ookvir winkeldiefstal in hegtenis geneem. Laterdié dagis’n 38-jarigeman in Malmesburyvir winkeldiefstal in hegtenis geneem omdat hy ’n 1-liter-blik verf probeersteel het

MagrietaAfrikaner (55) vanMoorreesburgis Vrydagaand 29 Junie omstreeks20:30 op die N7-kruising deur ’n voertuig getref.Syis op die toneel dood.

SowatR4000 se sigarette is Sondagaand 28 Junieuit ’n winkel in Langstertjiestraatin Witteklip, Vredenburg, gesteel. Die verdagtes het die 42-jarigewinkeleienaar virgratissigarettegevra.Hyhet geweier en die verdagteshet die sigarette deur ’n venster gegryp

’n Poging-tot-moord-saak word in Vredenburgondersoek nadat ’n 42-jarigevrouDinsdagaand 30 Junie omstreeks23:20 in Wesbank geskiet is. Die verdagteshet die huis na bewering betree,nadie vrou se kamer gegaan enop haar beginskiet.Syisdrie keer in dierug getref Haar vriend is in diegesig geslaan toehydie verdagteswou keer.Die verdagteshet daarna gevlug

Langebaan policestrained

The shortage of personnel and resourcesatthe Langebaan Police Station remains aseriousconcern, according to the Langebaan CommunityPolicing Forum (CPF), following complaints from residentsaboutservice delivery at the station

Aresident whocontacted Weslander described the station as being “undersevere pressure”, claiming there were often too few officers on duty to respond effectively to emergencies. The complainantwished to remain anonymous.

The complaint allegedresidents are sometimes told no patrol vehicle is availablethatresponses to reported crimes are delayed andsome complainants are discouraged from opening criminal cases.

The resident also raised concernsabout the shortage of detectives, delays in processing firearm-licence applications, and the absence of permanent leadership at the station following the transfer of thestation commander.

Langebaan CPFchairperson Peter Lindenberg said thatwhile most of the issues raised reflected the challenges facing the stationhebelieved most of thepolice officers remained committed to serving the community. “The majority of thefacts mentioned in the complaint are true. However, Ibelieve the majority of police members are good officers. There is onlya small groupofmembers whose conduct is of concern.”

He said the CPFcontinued to support the police where possible, but could not replace

Woon GPFseimbizo’sby

Die Vredenburg-gemeenskapspolisiëringsforum(GPF)nooiinwoners uitna’nreeks gemeenskapsveiligheidsimbizo’s watdaaropgemik is om samewerking tussen die gemeenskap, plaaslikepolisie, owerhede en ander rolspelers te versterk.

Die imbizo’sbied inwoners die geleentheid omveiligheids- en sekuriteitskwessies aan te spreek, idees en moontlike oplossings vir plaaslike misdaad te deel, asook die jongsteinligting oor misdaadneigings en polisiëringsinisiatiewe te ontvang

Volgens die GPFspeel gemeenskapsbetrokkenheid ’n sleutelrol in die skep van veiliger woonbuurte.

Deur die vergaderings by te woon, kan

inwoners hul stem laat hoor en saam met wetstoepassers en anderbelanghebbendes werk om misdaad te bekamp Imbizo’svind op die volgende datums plaas:

◘Vredenburg:Dinsdag 14 Julie om 18:00 by die Skilpadsaal;

◘Louwville:Dinsdag 28 Julie om 18:00 by die Louwville-gemeenskapsaal;

◘Paternoster:Dinsdag 18 Augustus om 18:00 by die Paternoster-gemeenskapsaal

Die GPF moedig alle inwoners aan om die geleentheid te benut om ’n aktiewe rol in hul gemeenskapseveiligheid te speel

◘Stuur e-pos aan die Vredenburg GPF by cpf.vredenburg@gmail.comofskakel 0227131301 vir noginligting

thepolice.

According to Lindenberg theCPF recently assisted withimprovements at thestation, including refurbishing thebuilding, installing an inverter and providing radio communication equipment to strengthen cooperation among thepolice, local security companies, theCPF and neighbourhood watches.

He said these partnershipshave contributed to anoticeable reduction in crime in Langebaan.

Lindenberg added that thechallenges experienced in Langebaan reflect abroader national problem. “The SouthAfrican Police Service is understaffed and underfunded nationally. The lack of resources affectsstations across thecountry.”

He also expressed concern about the continued lack of stable leadership at the station, noting that thecurrent acting stationcommander is due to retire within the next three weeks.

“We remain in regular contact with Langebaan Police Station, but appointing permanent leadership and increasing personnel remain urgent priorities.”

Die Vredenburg-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou ’n reeksimbizo’soor veiligheid.

Theneatofficesofthe Langebaan Police
Photo: LetitiaVan Zyl-Schultz

38 huise in Louwvilleoorhandig

Altesaam 38 voltooide huise is Vrydag (3Julie) aan hul nuweeienaars by die Louwville-behuisingsprojek oorhandig.

Die oorhandigingseremonie is bygewoon deur Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, tesame met Marius Koen, die uitvoerendeburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, ledevan die burgemeesterskomitee, begunstigdesen gemeenskapslede.

Simmers hettydensdie geleentheid gesê ’n sleutelverteenwoordig veel meer as net’nhuis. “Dit ontsluit geleentheid, sekuriteit,waardigheidendie belofte van’nbeter lewensgehalte,” hethygesê. Koenhet die begunstigdes met die mylpaal gelukgewens. Daar was emosionele tonele toe gesinne ná jare se wag vir die eerste keer hul voordeure oopgesluit het.

Hy het gesê die Louwville-behuisingsprojek is in vennootskap met die WesKaapse regering van stapel gestuur om die beduidende behuisingsbehoefte in die munisipale gebied aan te durf

“Die munisipaliteit hettans meeras 13000 aansoeke op sy behuisingaanvraagdatabasis,waarvan meeras6 000 in Vredenburg woon –veralinwyke 10 en 13.

“Die projek is ontwikkel om goedgeleë, volledigebehuisingsgeleenthede aan kwalifiserende begunstigdestevoorsien. Dit is deel van die munisipaliteit se visie om geïntegreerde,volhoubare en inklusiewe menslike nedersettings te skep waar inwonerstoeganghet tot noodsaaklike munisipale dienste, skole,gesondheidsorgfasiliteite,openbare vervoer en ekonomiese geleenthede,” hetKoen gesê. Die projek het verskeie uitdagingsin die gesig gestaar, maar is deursamewerking tussen munisipale amptenare,die

Wes-Kaapse regering, konsultante, kontrakteurs en gemeenskapsbelangegroepe voltooi.

VEILIGEWONINGS

Volgens Koen sluit sleuteldoelwitte van die projekdie vermindering van die munisipalebehuisingsagterstand, die verskaffingvan veilige huiseienaarskap aan kwalifiserende begunstigdes en die prioritisering van huishoudings, wat tansin agterplaaswonings woon,in. “Die projek hetook ten doel om ’n veilige, waardige en volhoubarewoonbuurt te skep.”

Volledig-voltooide residensiëleeiendommemet toegang tot water, sanitasie, elektrisiteit, paaie en stormwaterinfrastruktuur is voorsien. Volgens die SBM

Transnet warns against

employmentscams

Transnet Port Terminals (TPT) has urged young job seekers to bevigilant againstemployment scams, warning that criminals are exploiting youth by demanding money in exchange for false promises of jobs.

Chief Procurement OfficerBhekani Celesaid many people, particularly youngSouth Africansseeking opportunities,have fallen victimtothese scams. He stressed that TPT advertises all vacancies onlyonits official recruitment platforms and neveruses third parties or asks applicants to pay forjobs

The warningcomesasTPT continues investing in youth developmentthrough learnerships, graduate programmes, work-integratedlearning andsector-specifictraining, which benefit an average

of 100 graduates annually.The company alsopromotes youth participationinthe maritime logistics industry through procurementopportunities for youth-owned businesses.

"Wehave noted with concern that many peoplefall preytocriminals who promise them jobs for cash," said Cele. TPT employs about8300 people across its 15 sea-cargoterminals, with around aquarter of its workforce under the age of 35. The company plansregional roadshows andcampusactivations later thisyeartoinform young peopleabout legitimate career andtender opportunities,includingscarce-skill positions such as equipment operators, planners, articulated vehicle drivers and cargo coordinators.

Years of Dedicated Service

C CELEEBRATTIING Congratulations

reachinganoutstanding milestone of 20 years of dedicated service.

From the earlyyears of AlliottAndersen Nell, through PKFSaldanha, and now One Chartered Inc., Gillian's commitment,professionalism,loyalty and positive contribution have beeninvaluabletoour rm's success.

We thankGillian fortwo decadesofdedication and wish her continued success in the years ahead.

With sincere appreciation and gratitude Francois Hofmeyr Stella Vermeulen

Young peoplediscussing opportunities.
Die ry nuwehuiseinLouwville

Maak jouself sigbaar in mis

Die digte wintermiswat die Weskus vanjaar gereeldbedek, is besigom’n dodelike tol te eis

Twee mense is naby Piketberg dood, onder wie ’n man op sy verjaarsdag,en vier ander, insluitend’nswanger vrou, is in dié motorongeluk ernstigbeseer. ’n String nie-noodlottige botsings het die afgelope maand gebeur.

Selfs ’n sogenaamde fenderbender raak al die betrokke partye diep. Vir ’nmotorfietsafleweraar beteken ’n dag of twee in die hospitaal ’n verlies aan inkomste vir daardie tyd, maar ook beseringswat lank kan neem om heeltemal gesond te raak.

Vir die motoriswat nie betydsdie dowwe hooflig van ’n motorfiets deur die digte mis sien naderkomnie,isdaar die skade aan ’n voertuig, maar ook die emosionele las om onbedoeld iemandernstig te beseer of selfs sy of haarleweteneem Ten spyte hiervan, ry tallemotoriste steeds sonderenigeligteaan, wat nog te sê hoofligte of misligte Dit is onverskillig en onverantwoordelik.

Jou ligte is nie net daar sodat jý die pad kan sien nie. Dit is veral daarsodat ander padgebruikersjou betyds kan raaksien.

In uiters digte mis, soosons tans ervaar, kan ’n voertuig sonderligte feitlik onsigbaar wees totdat dit te laat is Die mis verdwynweer voor maardie skade ná enigebotsing, tig of nie, is blywend.

van ons lesers |Letters from our readers

Welcomed Africanbrothersnow called villains

Therecent protests andxenophobic attacksagainst Zimbabweans in South Africa cannotbeunderstoodwithout consideringhow Zimbabwe'scrisis unfolded. Havingtravelled to Zimbabwefrequentlybefore and during its economic collapse, Iwitnessed acountry with a well-educated, welcoming population gradually descend into authoritarian rule,economic ruin andmass poverty. UnderRobertMugabe, democratic institutions were weakened, elections werewidely disputed, farmswere seized, businesses fled andthe economy collapsed, forcing millions of Zimbabweans

to seek refuge in neighbouringcountries. South Africa had several opportunities to exert diplomatic andeconomicpressure on Zimbabwe'sgovernment butinstead adopted apolicyof"quiet diplomacy" and repeatedly endorsed elections thatmany internationalobservers questioned. In doing so, our government missed chances to help prevent the humanitarian crisis thatfollowed. Today, undocumented Zimbabweans are often blamed forunemploymentand social problems in South Africa HelmuthFischer ST HELENABAY

Weskus-preekstoel

Preekstoel in die Weskus Nasionale Park in al sy glorie.Lesers word genooi om enigetyd hul mooi, interessanteofnuuswaardigefoto’s, watin die Weskus geneem is na weslander@ novusmedia.co.za te stuur.Foto’s moetminstens1MG groot wees. Onthou die fotograaf se naam en ’n kort beskrywing vanwaar die foto geneem is. Foto:AnnemarieSchrenk

Fabriek in Atlantis sluit dalk:

-Shame die armemensewat sonder werk gaan wees. –Edna Slabbert

-Hoeveel ondernemingsmoes al toemaak weens vakbonde met te hoë salaris-eiseennatuurlik het hoë kragtariewe ook sy tolgeëis?–CarlFourie

Joey Pieters aangewys as inspekteur:

-May God’sfavourcontinuetorest upon your life,my brother,and congratulations on your appointment as Inspector!Many, many congratulations from me,and also from the Search andRescue team in Vredenburg. -You have always been available,caring,and fullof humour.You trulywalk the walk and talk the talk. This promotion is well deserved, andIbelieve it comes from God.Enjoythis newchapter,mybrother.Loveyou,and mayGod continue to bless youabundantly. –Dougy Hector

Weskus Media behou die kopieregopa gepubliseer in Weslander en niks mags skrifteliketoestemming gebruik word

Kantoor

Uitgewer

Redakteur

Redaksie

022 713 1251 (t) 074 294 5435

Stefan Kolver stefan.kolver@novu Alida Buckle alida.buckle@novusme

Noluvu Ludidi Nuuswenke noluvu.ludidi@novu weslander@novusm

Advertensies

Madelie van Tonder madelie.vantonder@no Yvette Smith yvette.smith@novusm

Sirkulasie:Onthe Dot

Algemene navrae: 087 353 1300 /087 074 2945435

Joernalis aan diens/Nuuswenke Alida Buckle/Noluvu Ludidi 082 5760

LETTERS/BRIEWE Lettersmay by editedfor clarity and style. We canno reasons for non-publication. Shorter letters are pre The opinions voiced on the opinion page arethose individual writers, and do not necessarily reflect Wes viewpoint. Briewe kan geredigeerenverkort word.R nie verskafhoekom’nbepaalde brief nie geplaas Korter briewe kry voorkeur. Die meningsuitgespreek op die meningsblad isdie individuele skrywers en weerspieël nie noodwendig van Weslander nie.

OMBUDSMAN

Contactthe Weslanderombudsman with readercomplaints. Any complaints,queries or suggestions aboutcontent in Weslander maybe senttoour ombudsman, George Claassen, on 021851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za

Woordvan dieweek

Elkeweek neem die Woordeboek vandie AfrikaanseTaal (WAT) ons saam op ’n ontdekkingstoervan interessanteAfrikaansewoorde en idiome.Wil jy dalk ’n woordindie WATborgofselfs’nnuwewoordhelp insluit watnog nie daar is nie?Dit is ook ’n uniekegeskenkidee virtaal-enwoordliefhebbers. Besoek WATbywww wat.co.zaommeer te leer

Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud vanWeslander aanons ombudsman, George Claassen by 021851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.

-Ekken jou nie persoonlik nie,maarekkan sien hoe toegewyd jy is aan watjydoen en watdit vir mense beteken. Baie dankie vir die diens watjylewer en vir die verskil watjymaak. Magdie Heresegoedheid en guns jou elkedag volg.Seën en sterktevir die padvorentoe –Liana Abeln -Baie geluk, jongman! Die Hereseguns rusopjou.Jy gaan nog baie verkom in die lewe.Die feit dat jy weet hoe jy gekomhet waar jy vandagis, en dat dit alles louter genade is, getuig vannederigheid. Magdie Here jou aanhouseën en leiopelketreevan jou pad. –Charl Ruiter

Eienaar se hartbreek oor hond: -Dis vir mensewat hul diereaskindersbeskou ’n goeie berig.Alles hoefnie net oor politiek, moorden klipgooierytewees nie.Asdie berig nie jou aandag trek nie,beweeg aan na die volgende.Niemand salaltyd 100% tevrede wees nie,maar respekteer Weslander watnog vir ons nuus deel. –Ernitavan Rhyn -Jinne,myborsraak sommer weer warm.Presies dieselfde het met my gebeur, en dit wasregtig baie verkeerd. Hoe vatjulle net iemand se hond sonder die eienaar se toestemming?Toe ek bel, is daar vir my gesê die hond is uitgesit,terwyl hy toereeds by iemand anders was. Nou glodaardie persoon ons het haar sommer net weggegooi of verlaat.Dit is nie reg nie.Sulkesituasies konmaklikvoorkomwordasdaar behoorlike kommunikasie en toestemming was. –NezKbumz Cloete

metanderoëna nshetwatnodig teskitter. dgehaden almalnodiggehad aanskou,het kwathierdie andevironskinders portheldebeteken? mdithierdiekeer rvir’nvolgende nen’nstap gtetrofeevir e–selfsnie etoernooinie, padterughuis pannewatdie dieWêreldsokrika-spanne rtroudatonsas het rikasaamstaanas isonssterker fobieopnuutsy uitsteek,isdaar baieomoortebesin.Disegter’ngesprekvir ’nvolgendekeer.Virnouiseksotrotsopdit watonsasvastelandvermaghet Enaseksotrotsvoel,dankanekmynie

eensindinkwathierdieprestasievir’njong sokkerliefhebberenspelerindiestratevan Elsiesrivierbetekennie Iewersindienasionalesokkerspanisdalk syofhaarheldenawieopgekykword Enworddiedroomenhoopbydaardie kindalgroteromookeendagvirBafana Bafanauittedraf.Enworddiedroomen hoopgekoesteromeendagdiegesogteFifatrofeeby’neindstrydvirAfrikatelig Ditisbinneonsbereik,wantdienegeuit tienspannewatvanjaarvirdieuitspeelrondesvan32spannedeurgedringhet,het ditbewys.Onshetdieuithouvermoë,onshet diedryfkragenonshetdiegeesomAfrikasy regmatigeplekopdieinternasionalesokkerarenainteneem Ekwilglodatonssportleiersvirdie sokker-sportkodeditopnuutraakgesienhet ensalsaamstaanomAfrikabytoekomstige sokkerwêreldbekertoernooietelaatskitter. MetBafanaBafanaoppadterughuistoe wilekglodatdiemannenuweinspirasieuit hierdiegrootheldevertoningbyvanjaarse toernooigeputhet.Hullemagmaartrots voelopwathullebereikhet.Onslandis natuurliknetsotrotsophulle.Jullehetditvir onslandgedoen,maarookvirjulself,want elkeenvanonsspelersindienasionalespan het’nuniekestorieomtevertelhoehulletot bydierondevan32gevorderhet HalalaBafanaBafana!HalalaAfrika!

Dagboek/Diary

Dagboek-inskrywingsisgratis. Inskrywingsmoet voor 17:00 op ’n Maandagontvang word.Stuur e-posna weslander@novusmedia.co.za of WhatsApp ma 082576 0453 metjou inskrywing.

VRYDAG 10 JULIE

AlkoholisteAnoniemSaldanha vergader om 18:30 tot19:30 by die Hoedjiesbaai Hotel in Hoofstraat.Bel Kellyby082 4103952 vir nog inligting.

MAANDAG 13 JULIE

AlkoholisteAnoniemVredenburg vergader van18:30 tot19:30 by die Methodiste-kerksaal in Hospitaalstraat.Bel Moniqueby071 402 8771 vir nog inligting.

SATERDAG 18 JULIE

Die Weskus-wynveiling vindom18:30 by SeaTrader in St.Helenabaai plaas. Kaartjieskos R400 per persoon en is beskikbaar by die NG Kerk in St.Helenabaai. Skakel 071336 8793 vir nog inligting.

SUNDAY 19 JULY

Have youevergone through adivorce?Well, Schalk has! And luckyfor you, he has to talk aboutthe highs and the lows.Heisbringing his show, HeyHey Divorcé,toDie Koelkamers. The showwillstart at 15:00 and tickets cost between R207 and R345.Visitwww.diekoelkamers.comto book.

SATURDAY 1AUGUST

If youare lookingfor an outlet to sell your unwanted goods, join us at the CarBoot Market at the Catholic church grounds,Suffren Street,Langebaan, from 08:00 to 12:00.Callor WhatsApp083 7795127tobook your spot

FRIDAY 7AUGUST

SiyabongaCareVillage willhostits Celebrate Me Women’s DayFundraiser from 10:00 to 12:00 at the NG Church Hall in Vredenburg (Akkerdyk). Theevent willfeatureSouth African Idols2007runner-up Andriëtte Norman as guest speaker and singer.Tickets cost R200 and include alight meal, somethingsweet,a small gift,coffee,tea and juice. Proceeds willsupport Siyabonga's residential anddaycare programmes forvulnerablechildren,abusedwomen and peoplewith disabilities. Call 079530 6761 or 022713 5730 to book.

SATURDAY 29 AUGUST

TheAWC Women’sMinistryinvites women to its annual Feast of Esther 2026,at09:00 at the Transformation Life Church in Saldanha. The event,themed “Heprepareth atable before me in the presenceofmineenemies”(Psalm 23:5), aims to inspireand empowerwomen through fellowship and spiritual enrichment. Tickets cost R220 per person, which includes abreakfast snack and lunch. Thedress code is pastel colours. Contatc Abigail on 072255 4066,Deniseon 0723379974 or Ilse on 082325 6914 to book.

Grundling vier Afrika só

DieYzerfontein-inwoner en sanger Tiaan Grundlinghet sy nuwe enkelsnit,“Afrika, My Huis(BosveldHart)”, die afgelope Vrydag (3Julie) op alle groot digitale musiekplatforms vrygestel. Dieliedjie, geskryf deurAndré Huysamen, is ’n opregte huldeblyk aan Afrika, Suid-Afrikase asemrowende landskappe en die gevoelvan tuiskoms wat die natuur by mense wek Dieenkelsnit vertel met beeldryke lirieke wat dieBosveld, riviere, berge, die sterrehemel en dieSuiderkruis oproep, ’n verhaal van verbondenheid, identiteit en

liefde vir die land. Vir Grundling is die lied besonder persoonlik. Hy sê sy liefde vir die natuur, Suid-Afrika se uiteenlopende landskappe en sy mense het hom diep met die boodskap van die lied laat vereenselwig. “Dit het iets in my wakkergemaak, wat moeilik is om in woorde vastevang. Dit gaanoor behoort,oor stilte, oordie manier waarop die land self met jou praat. André hetdit perfek vasgevang.”

“Afrika, My Huis (Bosveld Hart)” gee uitdrukkingaan die trots vaniemand wat sy wortels ken.

Emilykoel in SA

Wat begin het as ’n eenvoudige “Hallouw!” op sosiale media, het vinnig ontwikkel tot een van die mees herkenbarefrasesop Afrikaanse TikTok.

EmilyinSA.

Emily de Graaf, beter bekend as Emily in SA, het die afgelope jaar ’n sterk aanhang opgebou methaar eerlike, ongefilterde en skreeusnaakse kyk op die alledaagse lewe. Sy het methaar unieke humor, herkenbare stories en vars benadering totkomedie al duisende Suid-Afrikaners laat lag en hulself in haar stories laat herken.

Nou neem sy haar aanlyn sukses na die verhoog met haar eerste eenvrou-komediestuk, Hallouw30!,opSondag 12 Julie om 12:00 na Die Koelkamers (kaartjies by diekoelkamers.com).

Sy het onlangs haar buiging met dié produksie by die Centurion-teater gemaak, waar kaartjies uitverkoop was en gehore

met staande applous en groot lof reageer het. Die sukses van dié eerstevertoning het totverskeie nuwe datums landwyd gelei. Hallouw 30! is ’n eerlike en humoristiese kykie na die werklikheid om 30 te word. Van dating-rampe en skoonheidsbehandelings totfamilieverwagtinge, werkstres en die skok wanneer jongmense jou begin “Tannie” noem –Emily deel haar ervarings met selfspot,warmteenhaar uniekesin vir humor.

“Ek dink mense hou daarvan omdat dit eg is. Ek vertel stories waarin mense hulself herken en saam kanlag. Die lewe is soms chaos, maar dit gee ons ook die beste materiaal,”sêEmily.

Met haar vinnig groeiende aanlyn teenwoordigheid en toenemende gewildheid op die verhoog, word Emily reedsdeur baie beskou as een van die nuwe stemme in Afrikaanse komedie om dop te hou.

Sanger Tiaan Grundling

Expo to celebrate youth innovation

Eskom Expo for Young Scientistswill celebrate youth innovationthrough 38 Regional Science Fairs heldacross South Africa, providing school learners with acompetitiveplatform to showcase their research,ideas, and problem-solving skills.

This yearabout 6300 projects will be showcased at the Regional ScienceFairs after 13 882projects were presented at 287 District Expos held countrywide. About 18481 learnersparticipated in various Expo activities thisyear, including workshops designedtostrengthen scientific skills, as well as compulsory District Expos where young scientists received expert guidance and insightsinto conducting impactful research investigations.

Qualifying learners participating in the Regional Science Fairs will have the opportunity to engagewith theirpeers, educatorsand professionals from various science, technology, engineering, mathematics and innovation (STEMI)fields, strengthening their criticalthinking and research skills while enhancing their communication and presentation abilities.

Mologadi Motshele, the Chief Executive Officerofthe Eskom Development Foundation (Acting), saidthey are excitedto see the next generation of young scientists advance to the Eskom Expo Regional Science Fairs

“These fairs showcase the diversity of research taking placeinour schools and highlight the issues thatmatter most to youngpeople in their communities. We look forward to seeing the wide range of projects learners are presenting thisyear, spanning energy, environmentalsustainability, healthcare, agriculture, engineering,technology and the social sciences.

“Importantly, these projectsreflectthe real-world challenges learners are experiencing in theircommunities and the innovative solutions theyare developing to address them. Through the Eskom Devel-

opment Foundation’sstrategic investment in andsupport for Eskom Expo for Young Scientists, Eskomisproud to provide a platform that fosters critical thinking, creativity andinnovation, empowering young people tobecome active contributors to South Africa's future.”

FAIRSTRANSLATECLASSWORKINTOREAL-WORLDPROJECTS

In addition to showcasing their research, youngscientists will standachance to win arange of prestigious awards, including prizes sponsored by Eskom for the Best Female Project, Best Innovation Project, Best EnergyProject andBest Development Project

Parthy Chetty, Eskom Expo Executive Director, said the EskomExpo Regional Science Fairs showcase young South Africaninnovators, spotlightingrigorous scientific research at the school level and nurturing inquiry, creativity andproblem-solving. By providing acompetitive, supportiveforumthe science fairs translateclassroom learning into real-world projectsthat address local challenges in energy, environment andtechnology.

“They connect learners with teachers, universities,industry andgovernment, strengthening pathways into STEM careers and amplifying national skills development goals. As astrategic platform for government STEM initiatives theEskom Expo accelerates outreach andhelps scale successful school-led solutions. Itsregional eventsare vital incubators of talent and collaboration, ensuring equitable access to resources and mentorship while inspiring the next generation of scientists, engineers andinnovators who will drive South Africa’s sustainable development. We celebrate learners’ achievements and reaffirm commitmenttoexpanding STEM opportunities nationwide today.”

On the West Coast the fair will take place onThursday 6August at the White City Multipurpose Centre (Saldanha).

LangebaanStars do well

The Langebaan Stars Gymnastics Club took part in theDistrict Trialsheld in Malmesbury. The gymnasts performed exceptionally well, and all membersqualified for the WesternCapeChampionships, which will be held in Saldanha during August.

The gymnasts competed on Saturday 20 June in the AcrobaticGymnastics section in the Pre-Novice category (all agegroups)and Level 3Women's Groups and Women's Pairs.

Head coachMadeleine vander Merwe and assistant coach Robyn Laskey areextremelyproud of the gymnasts.

Head Coach Madeleine vander Merweand Assistant Coach RobynLaskey with theLangebaan Stars Gymnastics Club’s team who took part in the DistrictTrials held in MalmesburyonSaturday20June. Some

o.13-Cravenweekspanhet tweede in die toernooi geëindig

Boland 2deinCravenweek

Die 2026 nie-amptelike Cravenweekeindstryd het die afgelope Saterdag (4Julie) om 12:00 op die beroemde Grey Kollegesportgronde plaasgevind, met die Wes-Kaap se twee buurunies, Boland en Suid-Westelike Distrikte Arende (SWD), wat mekaar gepak het.

Die Boland o.13-Cravenweekspan hetvir ’n tweede agtereenvolgendejaar vir die eindstrydgekwalifiseer

Voor die eindstryd het Boland oortuigende oorwinnings behaalteen die LimpopoBlou Bulle (71-0) en Border Bulldogs (47-5), asook in ’n taai halfeindronde met 14-7 teen die Leeus. Boland het deurdie toernooi sy veggees,sportmanskap en karakter ten toon gestel en tot die eindfluitjie blaasaltyd alles gegee.

In die eindstryd het beide spanne die skare met opwindende kaalvoet-rugby vermaak. Hoewel die spanne teen mekaar goed opgeweeg het, wasdie Arende net’n kort koppie voor. In die tweede helftehet Boland’nagterstand van ses puntetot een punt (17-18) verklein. Die Arende koneers

in die laasteminute van die wedstryd die uitklophou plant, met’nverdoelde drie wat die wedstryd finaal in hul guns geswaai het.Toe die eindtelling op die telbord 25-17 aandui, wasdit ook die Arendeseeerste Cravenweek-toernooititel.

Na afloop van die toernooi het die Weslander met die afrigtingspan gesels. Samewerking, kameraadskap en die kweek van gesonde waardes het ’n sterk broederskap gevorm wat tot die sukses vandie week bygedra het. Volgens Nickvan der Westhuizen het die kernwaardesvan respek, dissipline, liefde en volhardingdie span se prestasie gekenmerk.

Die afrigtingspan, bestaande uit Ashwin Parnell, Marinus Breedt en Nickvan der Westhuizen, het die span se sukses toegeskryf aan Godvresendheid, metGod as middelpunt en anker. Hierdie welslae spruit uit harde werk agter die skerms, opoffering en toewyding van die afrigters, het Van der Weshuizen gesê. Boland het weer eens sy merk by die Grey Kollege Cravenweek-toernooi gelaat. Ditsal lank deur Bloemfonteiners, organiseerders, toeskouers en die ouers onthou word.

Participateinthe Half Marathon

Entries are openfor the Mykonos Half Marathon, so grabthose running shoes and enter this annual marathonover 21,1 km. Or, join the 10 km route or 5kmFun Run.

The combinationofascenic route along the West Coast, relatively flat terrain and awelcoming atmosphere makes this ClubMykonosMultisport event very popular,taking place this yearonSaturday25July. There will be plenty of food stallsand entertainment to keep everyone busy.The 21,1km and 10 km races starts at 08:00, and the 5kmFun Run starts at 08:10.

Allthree events are suitable for walking, and the Fun Run route is safe and suitable for children to participate. Enter online at www.entryninja.com. Online entries closeonSunday 19 July. Lateentries for the 10 and 21 km races will be allowed at the venue, but at an extra cost. Entries for the 5kmcan alsobedone at the venue, but at no extra cost.

Register at the venue on Friday 24 Julyfrom16:00 to 20:00, or on the Saturdaymorning,, from 06:30 to 07:50. Entry fees areR220 (R315 for unlicenced athletes) for the 21.1 km, R140 (R200 for unlicenced athletes) for the 10 km, and R50 forthe 5kmFun Run. The mini-

mum age for the 21,1 km is 16 yearsold and 14 years old for the 10 km. Proof of age may be requested on race day. Fun Run participants younger than 10 years must be accompanied by an adult. All athletes finishing the 21,1kmand 10 km will receive amedal, whereas only the first 500 in the Fun Run will receive medals.

There are also great spot prizes up for grabs and the big price of aweekend for four at Club Mykonos Resort.

Forany further information contact Bossie Boshoff at 083 462 4400. Motoristsmust note the runners will be crossing the Saldanha/Langebaan Road at Curro Private School from 08:00to 11:30. Traffic officers will be on dutythere. Please use alternative routes

Boland se 2026

Laasteagt wedstryde in Grootuitdaagstryd

Top-spannebalnogvuis

David Rossouw

Ses spanne vegvir die Weskus- Grootuitdaagbekerkompetisie se twee topposisies, wat op ’n klimaks afstuur.

Vredenburg, een van dievoorlopers, het op 4Julie na Piketburg gereis om dietuisspan, Piketberg Rhinos, in hul agterplaas aan te durf. Dit was hul eerste wedstryd van die tweede ronde nadat hul wedstryd ’n week gelede teen Goedverwacht nie plaasgevind het nie vanweë die Snoek-en-Patatfees.

Die Burg Boys het gewys hul vier weke awesigheid het geensins hul spelpeil beïnvloed nie, en het van die afskop af die Rhinos laatles opsê. Pragspel tussen voor- en agterspelers het Linathi Jack in staat gestel om die Burg Boys se eerste punte op die telbord te plaas.

Goeie hardlooprugby en voorspelerspel is deur die Burg Boys uitgestal, wat gelei het tot vier verdere drieë deur Ruan Kleinsmith, Clement Lewies en Dillano Mathison. Dorehano Carolus het nege punte met die skoen bygedra deur drie doelskoppe en ’n strafskop oor te klits. Terwyl die Rhinos met net ’n onverdoelde drie kon antwoord om die rustydtelling op 29-5 te staan te bring. Hoewel die Rhinos goeie

Gholfuitslae

Bergrivier-gholfklub

Woensdag1Julie

WeeklikseSundowner (Enkelspel, 9gate)

1. Gert Coetzee 21

2. Taxi Kotze21

3. MikeCuley 20

4. Elbie Basson 20

5. Alfie Pretorius 18

Gelukstrekkingswenner: Taxi Kotze

Jackpot: Alfie Pretorius

Saterdag 4Julie

Springbokondersteuners-gholfdag

1. Stegman Bester 40

2. JayJay Hendrickse 39

3. Ricardo Erasmus 38

4. Nick Schrauwen 38

5. Kiewiet Bester 38

6. Charl Tredoux38

7. MikeCuley 37

8. Marco Erasmus 36

9. RoyMassyn 35

10.TaxiKotze34

Vredenburg-gholfklub

Woensdag1Julie

Golden Oldies (IndividueleStableford)

1. Barryvan den Heever36

2. JoosBasson 35

3. HennieBrink 34

4. Frik Venter 34

TwoClubs:JoosBasson #14

Nuni: Eddie Fullard

Saterdag 4Julie

Bekker-vleispryse(IndividueleStableford)

1. Spook Goosen42

2. Rudolf de Jongh 41

3. Hannes Sterkse 38

4. JoopLuus 35

5. Barryvan den Heever34

TwoClubs:Rudolf de Jongh#5

Nuni: AllanThomas

weerstand aan die beginvan die tweedehelfte gebied het, kon hulle niedie BurgBoys se kragtige voorspelers en blitsige aanvalle stuit nie.

Met die Burg Boys wat die tempo verhoog het, het die Rhinosonder druk gevou, wat gelei het tot nog driedrieë deur Curtley Jeffries, Riwaldo Strauss en Wilbur Smeda. Monray Jacobs het vierpunte

met die skoenbygedra met twee doelskope, terwyl die Rhinos met’nverdoelde drie geantwoord hetomdie eindtelling op 48-12 te staan te bring.

Metdie oorwinninghet die Burg Boys hul agterstandop Saldanhabaai metseweligapunteverminder(57), met ’n wedstryd minder. Met deurslaggewendewedstryde teen St Helenabaai, Saldanhabaai tuis

en Young Hearts weg, stuur die laaste agt wedstryde op ’n opwindende einde af tussen die top-sesspanne van die Weskus.

HEARTS VERSLAAN PATO

Young Hearts van Pella het ook hul aansien versterk toe hulle Paternoster op die Grafkelder met 48-34 verslaan het en nog vyf waardevolle ligapunte ingesamel om op die

Vredenburgskrop Mall se vloermet Langebaan

Die Weskus-netbalfederasiehet Saterdag (4 Julie) aan die A-liga in Vredenburgdeelgeneem. VredenburgAhet Langebaan B50-2gewen. Vredenburg bedank ook hullenuweborg, Weskus Mall.

Langebaanbegin ‘Off-the-Street’-projek

Die Langebaan-polisie se misdaadvoorkomingseenheid bied, in samewerking met die Langebaan Thusong-sentrum, Langebaan-gemeenskapspolisiëringsforum,die Saldanhabaai-munisipaliteitenLangebaanse buurtwagte, ’n “Off-the-Street”-skoolvakansieprojek by die Langebaan Primêr aan. Die projek vind daagliks van 11:00 tot 17:00 gedurendedie skoolvakansie plaas en bied gratisvyf-aan-’n-kantsokker en -netbal virkinders. Kos en water sal aan alle deelnemers voorsien word. Gemeenskapsledewat as vrywilligers by die projek wilaansluit om te help, kan sers. FagmedaCarelse by 072 663 9898 kontak.

voorlopers se hakke te bly. Velddrif het ook sy aanspraak verhoog toe hy Langebaan naelskraap met 35-34 geklop het op Langebaan, terwyl Saldanha in Goedverwacht ’n vytigtal behaal het en sy voorsprong met sewe punte bo die Burg Boys gelig het.

St Helenabaai, wat ook nog in die wedloop is, het Hopefield met 39-37 geklop en hul hoop op ’n tweede plek lewendig gehou. Met drie bepalende wedstryde tuis teen Young Hearts en weg teen dieBurg Boys en Saldanhabaai kan ditnet die Albatrosse se spelpeil lig.

Met ’n paar verrassings wat moontlik wag, stuur die Weskus-Grootuitdaagbekerkompetisie op ’n klimaks af met die ses top-spanne wat steeds hard baklei vir die twee top-posisies van die Weskus.

Ander uitslae: Goedverwacht 19-52 Saldanhabaai, Hopefield 37-39 St Helenabaai, Langebaan 34-35 Velddrif, Piketberg 12-48 Vredenburg, Saldanha Tigers 47-21 Steenberg’sCove, Young Hearts 48-34 Paternoster. Wedstrydbepalings vir Sater-dag 11 Julie: Saldanha Tigers t.Young Hearts, Velddrif t. Paternoster, St Helenabaai t. Langebaan, Vredenburg t. Hopefield, Saldanhabaai t. Piketberg, Goedverwacht t. Steenberg’sCove.

Hopefielder in SA se o.20-atletiekspan

’n Voormalige HoërskoolHopefield-leerder, Mariné Grobler,isopgeneem in die Suid-Afrikaanseo.20-atletiekspan wat volgende maand aandie o.20-Wêreldatletiekkampioenskap in Eugene, Oregon, gaan deelneem

Grobler se insluiting in dienasionale span volgophaaruitstekende vertonings en geehaardie geleentheidomSuid-Afrika vir die eerste keeropinternasionale vlakteverteenwoordig.

“Ekisongelooflikdankbaar vir die geleentheid. Ditsal ookmyeerstekeer wees dat ek Suid-Afrika verteenwoordig, so ek gaan elke oomblikten volle geniet. Ek is ookdankbaar dat God my geseën hetomhierdie geleentheidtekan ervaar,”deelsymet Weslander

DieHoërskoolHopefieldwenshaar metdie prestasie geluk en allesterkte toe vir die kampioenskap.

Leanu Haupt met die bal, met CurtleyMitchells (links)enAlmoreKuilders(regs), wathom ondersteun.Foto: IvankaEngels
Mariné Grobler

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook