Skip to main content

Weslander-E-edition-8-May-2025

Page 1

8 Mei 2025

Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453

Joshlin se ma, nog twee

SKULDIG ‘Mag as Joshlin se versorgers misbruik’ – regter Nathan Erasmus

Foto’s bo: Kelly Smith hoor die afgelope Vrydag (2 Mei) haar lot aan terwyl regter Nathan Erasmus sy uitspraak in die hooggeregshofsaak lewer, waarin sy en haar twee medebeskuldigdes, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn, tereggestaan het op aanklagte van ontvoering en mensehandel, wat verband hou met die verdwyning van Kelly se sesjarige dogter, Joshlin. Al drie is op die aanklagte teen hulle skuldig bevind. Foto’s: Alida Buckle HOOFFOTO: Joshlin Smith was net ses jaar oud toe sy in Februarie verlede jaar as vermis aangemeld is.

Lees volledige berig op bl.2

9 771683 331002

25508

Hou die Weskus ingelig sedert 1972


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Weslander-E-edition-8-May-2025 by Novus Media - Issuu