Skip to main content

Weslander-DW-Weslander-DWWES002~07052026002~CPT~MAIN

Page 1


Gemeenskap van Laingville rouoor bekendesedood

Die gemeenskap van Laingville is in rou gedompel ná die dood vanJapie Alexander(68).

Welbekend in die gemeenskapis Alexander in die vroeë oggendure van Woensdag 29 April oorlede.

Volgensdie familie hetAlexander sy hand met ’n snoekgraat seergemaaken het dit erg begin sweer. Met antibiotika voorgeskryf hetdie hand steeds nie genees nie en hy is mettertydhospitaal toe.

Die infeksie het deur sy liggaam versprei, wat tot sy skielikedoodgelei het.

Die familiebeskryf hom as ’n hulpvaardige mens wat altyd ondersteuning gebied het.

Sy seun Riaan Alexander meen sy pa was nie net daar vir die familienie, maar het ook sy gemeenskapbygestaan. Alexander was immersmeer as 50 jaar in diepolitiek betrokke Hy wasook betrokke by dieSt. Helenabaai-dorpbestuursraadindie 70’sasook in die uitbreidingvan Laingville.Philip Duiker bevestig Japie Alexander was die jongsteindie raad saam met hulle onder leiding van die burgemeester, Willem Mouton. Van omstreeks 1972 tot in die80’s was hy as lid van die bestuursraad by die uitbreiding vanLaingville betrokke.

Daarna raak hy lid van dieNasionale Party, DemokratieseAlliansie, Gooden totdie eindedie Patriotic Alliance.

“Ons gaan diegesinsuitstappies en byeenkomste wat hy gereël het baie mis. Ons het grootgeword met my pa

wat’nwoonwabesit het, so ons het altyd gaankamp tydens dieskoolvakansies.

“My pa was lief vir sy ou musiek met ’n vleisie op die vuur en ook lief daarvooromtesing.Insyjonger dae was hy’nlid vandie mannekoor.”

Hy wordbeskryf as ’n staatmaker, een wat uit sy paduit gegaan het vir ander met ’n liefde vir dielewe.

Alexander laat sy drie kinders en drie kleinkinders agter.

Die begrafnis vind op Saterdag 9 Mei plaas. Die huisdiens om 08:00 is by Dahliastraat 14, Laingville,endie kerkdiens om 09:00 in dieStJohn’s Anglikaanse kerk.

Chernobyl bied

’n lesoor leuens

CliveCoetzee

Veertigjaar gelede, in April 1986, het die Chernobyl-ramp ’n radioaktiewe pluim oor Europa gestuur en ’n veel gevaarliker mislukking as ’n gebrekkige reaktorontwerp blootgelê. Dit het onthul wat gebeur wanneer ’n stelsel afhanklik raak van die onderdrukking van die waarheid.

Wat gevolg het, was ’n tegniese krisis én ’n krisis van eerlikheid, verantwoordbaarheid en leierskap. Vier dekadeslater, metSuid-Afrika wat weer plaaslikeregeringsverkiesings nader, bly die lesse van Chernobyl ongemaklik relevant Die Russiese wetenskaplike Valery Legasov se refleksies lê die masjinerie van verberging bloot. Twee idees staan uit Eerstens, dat die mag van ’n stelsel dikwels nie op die werklikheid berus nie, maar op die persepsie van sy sterkte. Tweedens, dat elke leuen ’n koste dra –envroeër of later word daardie koste betaal.

In vandag se politieke omgewing word daardie persepsie toenemend deur sosiale media gevorm. Platforms wat eens as instrumente van demokratiese deelname beskou is, het ruimtes geword waar narratiewe gekonstrueer en herhaal word totdat dit die waarheid blyk te wees. Selfverklaarde politieke en gemeenskapsaktiviste vorm nou openbare diskoers, dikwelsmet groot aanhang en sterk vermeende gesag. Tog is hierdie gesag nie altydgegrond op bewyse of verantwoordbaarheid nie. Dit is dikwels gebou op sigbaarheid, herhaling en gehoorbelyning.Komplekse realiteite word gereduseer tot eenvoudige bewerings,

te maak.Meningsverskil word nie meer as demokratiese deelname behandel nie, maar as ietswat gestraf moet word. Waargenome mag word nie deur waarheid gehandhaaf nie, maar deur narratiewekonformiteit met digitale aggressie af te dwing. Die gevaar is nie net waninligting nie, maar hoe diep dit die interpretasie van die werklikheid vorm. Wanneer kiesers herhaaldelik aan selektieweinligting blootgestel word, beïnvloed dit besluitneming. Met verloop van tydword diepgewortelde narratiewe bestand teen bewyse, selfs wanneer werklikeuitkomste dit weerspreek.

TOETSBEWERINGSTEENUITKOMSTE ’n Plaaslikeregering bied ’n illustrasie van hierdie gaping tussen narratief en werklikheid. Dienslewering is tasbaar –paaie, water, sanitasie, vullisverwydering –maar openbare debat dryf dikwels wegvan hierdie meetbare uitkomstenamededingende bewerings oor blaam en lojaliteit. Sosiale media versterk hierdie narratiewe en gee prominensie aan stemme wat nie altyd aanspreeklikvir hulle bewerings nie.

Die les uit Chernobyl is ook dat stelsels misluk wanneer leuens onbetwis gelaat word. In ’n demokrasie berus die verantwoordelikheid virdaardie uitdaging by die

Wyle Japie Alexander
Om te stem verg meer as net’nkruisie

Die Vredenburg-tuinbouklubsebestuur saam met die gassprekers. Agter: Johan du Plessis (sekretaris), Deon vanEeden (Vula) en Andrea Pretorius(ondervoorsitter).Voor:ElmaréSmuts(tesourier), Letitiade Jongh (bestuurslid ), Olga Victor (gasspreker en stigterslid) en Erna du Plessis(voorsitterenstigterslid).

Tuinbouklub vier kwarteeu

Die Vredenburg-tuinbouklub is op 25April 2001 aan huisvan Olga Victor in Vredenburg met ’n handjievol entoesiastiese lede gestig.

Verlede Woensdagoggend kon hulle die 25ste bestaansjaar van die steeds groeiende klub feestelik by KopikiKletz in Frank’s Home &GardenCentre in Saldanha vier.

Die tafels was feestelikversiermet vingerhapie-pakkies vir elke gas asook kleurvolle plantjies en geskenkpakke vol verrassingsvir elkeen. Verskeieverteenwoordigersindie tuinbedryf hetruim tot al die geskenkeengelukkigstrekkings bygedra. Die voorsitter, Erna duPlessis, het almal verwelkom en die program gelei. Olga Victor het spesiaal van Franskraal af gereis om oor die destydse ontstaan van die klub te kom gesels. Sy hetook spesialevermelding gemaak van mense

soos Phillip Scott asook DieWeslander, watoor al die jare steeds waardevolle ondersteuning aan die klub gee.

Die gasspreker van die oggend wasdie internasionaal bekende Deon vanEeden, diestigtervan Vula-omgewingsdienste. Hy het ’n baie insiggewende praatjie geleweroor hoejydie veld beter kan maak virdie kos watdit voorsien. Daar wasook geleentheid vir elkeen om van ’nspesialefynbossaadmengsel saamte neem om indie veld of tuin te gaan saai.

Dieoggend het verder baie gesellig verloopenalmalismet baie inspirasie en geskenketerug huis toe!

DieVredenburg-tuinbouklub bedank almal wattot die sukses vandie oggend bygedra het: Frank’s Home &Garden Centre, Kopiki Kletz, Woodoc,Effekto, Shadowlands, Arboreta,Atlantic Fertilisers,Marshall Tool en Kirchhoff

Skoolseun van Saldanha sterf

Noluvu Ludidi

DiematrikulantFiano Swiers (19) is verlede week in die fleur van sy lewe skielik kortgeknip.

Fiano was’nleerder aan die Hoërskool Louwville in Vredenburg en het groot planne vir sy toekoms gehad

Diéjongmaneninwoner vanWhite City in Saldanha het glo op Dinsdag28April op pad skool toe inmekaargesaknadat hy asemhalingsproblemeervaar het.

Sy broer, Anthony vanRooyen, het met Weslander gedeeldat dit’nemosionele tydperk vir die familieisendat hulle sy dood moeilik vind. Hy meen Fiano het geen gesondheidskwessiesgehadnie, wat sy skielike doodonverwags gelaat het.

Anthony beskryyf Fiano as ’n baie liefdevollemenswat maklikinalmal se hartegekruip het.“Hy het ’n besondere persoonlikheid gehad en opregvir ander menseomgegee. Hy was iemand wat altyd konflik probeer vermy en eerder vrede gesoek het. Ek gaan hom ongelooflik baie mis–tyrouens; ek mishom reeds. Sy omgee, hoehyaltyd by my ingeloer het en die band wat ons gehad het, het baie vir my beteken.”

Anthony meen hul gesprekke was

spesiaal en hy hetbaie by Fianogeleer. “Dit is veral daardiedinge wat ek die meeste gaan mis.”

DieHoërskoolLouwville hetopsyFacebook-blad geskryfdat hy sy diepste en hartlike meegevoelaan diefamiliebetuig.“Die afsterwe van julgeliefde FianoSwiers hetons almal diep geraak en onsharte is swaar van hartseer.Jou nagedagtenissal virewigin onsharte bly. Hoeweljou tyd saam metons heeltemaltekortwas,sal die impak wat jy gemaakhet,nooit vergeet wordnie.Ons salaltydjou glimlag, jou vriendelikheidendie oomblikke wat ons gedeelhet,onthou.Tegou weg, maar nooit vergeet nie. Magjou siel in ewige vrede rus,”het die skool bygevoeg. Du-Damian Claasste, SwiersseAfrikaans-onderwyser,het ook’nplasing gemaak en sy innige meegevoelaan die familieenvriende betuig. “Ons as ’n klas gaan joubaie mis.Jou sitplekis leeg, maar onssal altydjou herinneringe koester.”

Talle medelyeopsosiale media hetdie invloed wat Fianoopmense gehadhet, getoon •Die begrafnisisSaterdag 9Mei.Die huisdiensisbyWitstompneusstraat4 om 09:00 en diekerkdiensom10:00 by House of Prayer GlobalMinistries, White City.

Wyle Fiano Swiers

Kospryse blylaagste in Velddrif

nMaart was dit meer duurder om by Spar in elenabaai as by Food Lovers enburg te koop –endit dieselfde items. het oor die algewaarde vir inkopies wyl St. Helenabaai dorp vir die meeste was.

ENDITVIRVERBRUIKERS? grootste skok is ongeedieselprys –veral St.Helenabaai, wat duurder as ander vulMotoristewat diesel kan orweeg om na Silo Vredenburg te ry, waar gemiddelde prys oor vier 0,84 per liter was –goedkoper as elders. is Velddrif se EleEngen-stasies die plekke onthou. Hulle het pal die pryse gehad. betref, is die strateduidelik: Koop jou lendeskyf Vredenburg (R174,99/ gemiddeld), jou ShopriteinSal99/kg),enjou maalod Lovers in Vreden99/kg gemiddeld). winkels wat jou tot avir lendeskyf. volle kruideniersie is Food Lovers enburg jou beste keuse huidige klimaat,met die mandjiekoste in (R939,80) en April peiling word maandevoortgesit en help verbruiingeligtebesluitete

waar elke sent tel, dorp- en winkelspenligting gesinne help om rande per maand te

Reën en modder: beskerm dieresó

ThysLouw

Die winterreën bring broodnodige water, maar dit skep ook ideale toestande vir velprobleme by troeteldiere.

Nat weer, modderigeerwe en klam slaapplekke kanmaklik tot pynlike infeksies lei, veralsogenaamde jeukplekkies –rooi,nat en seer kolle wat vinnig kan versprei. Vir baiehuishoudings is voorkoming nie net beter nie, maar ook goedkoper as behandeling.’n Jeukplekkie begin dikwels klein: ’n hond wat aanhoudend krap, lek of bytaan een plek.Binne ’n dagoftwee kandit in ’n rou wond ontwikkel.

Die voortdurende irritasie beskadig die vel en laat bakterieë toeomintedring. In natenwarmtoestande, waar vog teen die vel vasgevang word, versprei die infeksie vinnig. Langharige hondeis meer vatbaar omdat hul pels langer nat bly, maar enige troeteldier wat gereeld natword, loop ’n risiko

Een vandie grootste oorsake is ’n klam slaapplek. Troeteldiere wat buite slaap,lêdikwelsopnat komberse of karton. Dit hou dievel konstant klam en bevorder bakterie- en swamgroei.

Maak seker joutroeteldier het ’n droë, beskutte slaapplek en vervang nat beddegoedsogou moontlik. Modder tussen pote en tone is nog ’n probleem wat maklik misgekyk word. Modder bevat bakterieë watirritasie kanveroorsaak.

Wanneer dit opdroog en vassteek,begin die dier lek en krap,wat tot infeksie kan lei. Ná wandelings of speeltyd in die reën,

Dierewelsyn |Animal Care

vee pote af en kyk vir rooiheid of seer kolle. Droog jou troeteldier goed af ná reën, veral onder die maag, by die oksels en agter die ore waar vog vasgevang word.

Gereelde borsel help ook om lugvloei te verbeter en die pels gesond te hou. Parasietesoos vlooie kan jeuk vererger, terwyl swak voeding die vel meer vatbaar maak Let op vroeë tekens soos aanhoudende lek, haarverlies, rooi kolle of ’n onaangename reuk Hoe vinniger jy optree, hoe makliker is dit om die probleem te beheer. Met eenvoudige daaglikse sorg kan jy help om jou troeteldier gesond en gemaklik deur die nat winter te hou.

Pick poop up: it’s respectful

Agrowing concern amongresidentsof Langebaan is of dog wastebeing left behind in public spaces, aproblem served to dampen an otherwise-positive activity

Walking one’sdog is oneoflife’s simple pleasures alongthe West Coast.From quiet suburban streets to scenic coastal routes such as the popularShark Bay Walk, it’s adaily ritual that benefits both owners andtheir four-legged companions. Regular walks not only keep dogs healthyand stimulated, but also offer valuable time outdoors for familiesand individualsalike.

However, said oneresident of Myburgh Park who recently raised her frustration, despite efforts to address the issue the problem persisted.

“I have in the past put anotice up on my wall asking residents to pick their dog poop up andnot leave it on thepavement outside my house. Someone promptly removed the sign, andnow thedog owners continue to let their dogs poop with abandon.”

She said she had taken it upon herself to cleanuparound her property,and had also noted an increase in dog waste along the well-known Shark Bay walkingroute. The concern is notonly aboutcleanliness, but also mutualrespect within thecommunity as well as caring for the natural environment thatsomanyresidentsand visitors enjoy.

According to the Saldanha Bay Municipality (SBM), which governs Langebaan, there are clearbylaws in place to address this issue. TheSaldanha Bay Municipality By-lawRelating to Public Nuisances specifically states in Section 10(2): “A person in charge of adog in astreet or public place, must remove anyfaeces left by thedog by wrapping it in paper or plastic and disposing of it in areceptacle provided for litter or refuse.”

In practical terms this means that wheth-

er one is walking one’sdog on pavements, in streets, parks, beaches or any public open space one is legally required to:

•Pick up your dog’swasteimmediately. •Bag or wrap it.

•Dispose of it in aproper bin. Failure to comply withthis regulation is considered an offence and may resultin fines if sufficient evidence is provided. While enforcement does play arole the municipalityemphasises that community cooperation is also key. Responsible pet ownership goes beyond feeding and exercising pets; it includes being mindful of shared spaces and fellow residents. Dog walking remains an important and encouraged activity across West Coast towns. It promotes healthier lifestyles, strengthens thebond between owner and pet,and allows people to enjoy theregion’s natural beauty.

But withsuch privilege comes responsibility. Asmall act,carrying abag and picking up after one’sdog, can makea significant difference. It keeps neighbourhoods clean, preventsunpleasant encounters for others and helpsmaintain thebeautyof areas such as Shark Bay for everyone to enjoy.

In theend it’s about respect for one’s neighbours, one’s environment and one’s community.

Dog owners urgedtoclean up aftertheir pets.
’n Katwat krap
Foto:VysyakhAjith |Unsplash

Di ja We Leopa gebeurt vo roofd pies saam diens teite Berg diere ver Land nuus die die voren del-1 uitge Kompanji van se luipe ka 18 na he van 20 span van sy onlan in op omgewin van dighe luiperd en

ISAZISO SENKQUBO YOTHETHWANO

LOLUNTU

ISAZISO ESIBALULEKILEYO

UKWAZISA

NGOLUNGISELELO LWESIKHOKELOSOLAWULOLOKUSINGQONGILEYOLWASECEDERBERG-MATZIKAMA UMphathiswa wePhondo wooRhulumentebeeNgingqi, iMicimbi yokuSingqongileyo noCwangciso loPhuhliso eNtshona Koloni (uMphathiswa wePhondo) uqalisa amalungiselelo eSikhokelosoLawulolokuSingqongileyo (i-EMF) koomasipalabengingqi yaseCederbergnaseMatzikama kwayeumema amaqela anomdla nachaphazelekayoukuba abandakanyeke kundibano yoluntu ukwazisa ngolungiselelo lwe-EMF. I-EMF iluhlobolwesixhobo solawulolokusingqongileyo eliqhutywakwayeiphuhliswa ngokweSahluko5,icandelo24(2)(b)no(c)necandelo 24(3) lomthetho iNational Environmental Management Act, 1998 (uMthetho 107ka-1998)(NEMA), kunyenomgaqo3(2)(a)wemigaqo iEnvironmental Management Framework Regulations, 2010 Izikhokelo zolawulo lokusingqongileyo zichaza iimpawu zokusingqongileyo zeengingqi ezichongiweyongokwejografi, kusetyenziswa iimephu, kuquka ubuntununtunu,ubungakanani, unxulumano lwangaphakathi nokubalulekakwazo.Zixhasa ukwenziwakwezigqibokukho ulwazi nokuhlanganiswayongokwenza iinngcombolo ezicacileyo,iinkcukacha ezibalulekileyo malunga nommandla okhoyo ngaphambi kokuba kwenziweizindululo zomsebenzi. Amalunguoluntu kufuneka abenolwazi nge-EMF nanjengokoichaphazela ukuthathwa kwezigqibo kwiingingqi zabo ICandelo 24(2)(b)no(c)leNEMAligunyazisa uMphathiswa wePhondo achongeimimandla ngokwejiyografi, aphoimisebenzi ethile ingenokuqalisangaphandle kwemvume nesigunyaziso esivela kugunyaziweonobuchule,kwayeachonge imimandla apho imisebenzi ethile inokuthi ikhutshelwengaphandlekugunyaziso Imimandla yejiyografi kufunekaicaciswe‘kwisixhobosolawulo lokusingqongileyo’, esamkelwenguMphathiswa wePhondo, ngemvumelwanonoMphathiswa kazwelonke. Ngokufanayo,icandelo 24(3) leNEMA lixhobisa uMphathiswawePhondo,ngemvumelwano yoMphathiswakazwelonke, ukubaaqulunqe iinkcukacha neemephuezichaza iimpawu zokusingqongileyo kwiindawo ezithile ngokwejiyografi. UMphathiswa wePhondo,esebenzisaiziboneleloezixhobisayo zecandelo 24(2) nelama-(3) eNEMA, ngaphezu koko,ujongeukuchonga imimandla yasezidolophini, ukwenzelaiinjongo zoHlololwempembeleloyokusingqongileyo phantsi kwecandelo 24(2) leNEMA, kwi-EMF.Ubekolweendawo zasezidolophini luchaphazelanokuba ngaba ugunyaziso lokusingqongileyo luyafuneka na kwimisebenzi ethile edwelisiweyokwemigaqoye-Environmental Assessment Regulations, 2014: Listing Notices 1, 2 no-3 IInkcukacha ezinxulumene neEMF ziyafumaneka kwiwebhusayithi yeSebeleMicimbi yokuSingqongileyo noCwangcisoloPhuhliso ku-https://www.westerncape.gov.za/eadp Ukuba ungathanda ukubhalisa njengeQela elinomdla neliChaphazelekayo(i-I&AP)okanyeucele iinkcukacha ezithe vetshe,nceda uthumele igamalakho, iinkcukacha zoqhagamshelwano, indlela oyikhethayo yokwaziswa,kwayeuphawuleumdla wakhokwiprojekthikwiintsukuezingama30 zokupapashwakwesi sibhengezo,ngokuthi

(a) uthumelengeposiiinkcukachangeposi kwi-: Department of Environmental Affairs andDevelopment Planning Ingqale kuNks: LizaPetersen, KwiCandelo loLawulo loLungelelaniso loCwangciso noMgaqonkqubo,PrivateBag X9086 CapeTown8000; (b)uyise ngesandla iinkcukachangesandlakwi-:SebeleMicimbi yokuSingqongileyo noCwangciso loPhuhliso Ingqale kuNks: Liza Petersen, kuMgangatho 2, kwiSakhiwoiLeeusig, kwaNombolo 1kwiSitalato iDorp,EKapa;okanye (c)uthumele ngeimeyili iinkcukacha ku-: Liza.Petersen@westerncape.gov.za. Imibuzoingabhekiswa ku:Nkosikazi Liza Petersen ku021483 4247 (ISebe leMicimbiyokuSingqongileyonoCwangciso loPhuhliso).

‘Melktert’ kanjou lekker skop gee

Ons almalken die goeieoumelktert, maar het jy al ooit gehoor van ’n brandewyn-melktert? Jy kan ook Amarula gebruik vir ’n meer romerige tert, maar brandewyn se natuurlike geureisjuis kaneel en vanielje, so dit werk perfek vir hierdie resep.

Bestanddele

Kors:

•200 gkaramel-tennisbeskuitjies,fyn verkrummel

•90ggesmelte botter

Vulsel:

•900 ml volroommelk

•100 ml vars room

•1kaneelstokkie

•30gbotter

•3groot eiers

•170 gstrooisuiker

•25gkoekmeel

•35gmielieblom

•10mlvanielje-ekstrak

•50mlWildebeest-brandewyn

Metode:

1. Drukdie beskuitjies en botter ferm in ’n tertpan. Sit 30-40 min. in die yskas.

2. Verhit melk,room, kaneel en botter in ’n pot totwarm,nie totdat dit borrel nie,net warm

3. In ’naparte bak, klits eiers, suiker, meel en mielieblom totglad.

4.Gooiwarmmelkmengsel stadig by dieeiermengsel en klits totgoedgemeng Gooi diemengsel terug in die pot en kook tot dik en blink.

5. Haal van die hitte af,roer vanieljein en voegbrandewynlaaste by

6. Gooi warm vulsel in die koue basis, strooi kaneel bo-oor en verkoel 6–12 uur.

Resep: lekkerweskus.co.za/soet-goed/ yskas-brandewyn-melktert

Foto:LekkerWeskus

Heerlikebrandewyn-melktert

Geniet Chaos op ’n Saterdag

Komgeniet komende Saterdag (9 Mei)die middag saam met Mel die StorievertellerbyKapstadtBrauhaus in Langebaan.Haar vertoning, Chaosisgratis, salvir ’n interessantedag sorg.Dit begin om 12:30 en kaartjies kosR250,R350 virVIP en R450 vir VVIP.Stuur e-posaan lapspta.events@gmail.com of skakel 0227720302 om kaartjies te bespreek.

Roan AshatDie Koelkamers

Roan Ash is aSouth African singer-songwriter whose music has found listeners around the world. Blending country, folk and cinematic pop,he’s known forhonest songsand strong melodies. He willperform live at Die Koelkamers on Wednesday 13 Mayat19:00. Tickets cost between R207and R345. To book, visit www.diekoelkamers.com.

Komsingsaam met Chris

Kapstadt Brauhaus is regvir ’n onvergeetlikeaand –en hierdiekeer bring dieBrauhaus iets besonders na die verhoog.Chris Steynensy band maak hul debuut op Woensdag13Mei om 20:00.Verwag’naandvol energie,ongelooflikemusiek en daai songs watjy saam wilsing, vanbegin toteinde

Dagboek/Diary

Dagboek-inskrywingsisgratis. Inskrywings moet voor 17:00op’nMaandagontvang word Stuur e-posnaweslander@novusmedia.co.zaof

WhatsApp na 082576 0453

SATURDAY 9MAY

Togryersvlei in Jacobsbaai Road hosts The Staccatosat18:00for 19:30.Contact Amanda on 082671 8099 to book.

Die Saldanha-mark vind om 09:00 by die WeskusSkool plaas. Almal is welkom.

Jointhe Saldanha Animal Care at Stoneridge Superspar,Vredenburg, from 09:30 until sold out and grab adelicious boerewors roll to support a greatcause. Allproceeds go foranimalsintheir care as well as theiroutreach programmes. Every roll helpsthem continue rescuing, feeding, treating, and loving animalswho need it most FRIDAY 15 MAY

TheRockettzNew Generation is coming to Die Koelkamers at 19:00.This is TheRocketsrebranded, bringing thejoy of golden oldies and introducingnew songs. Make sureyou don’t miss anight of danceand fun. Tickets cost between R207 and R345.Visit www.diekoelkamers.comtobook.

Dié saxspeelinAfrikaans!

Ná 17 jaar vanprofessioneel saksofoon speel en deur die wêreld toer,bring Hiram Koopman met Saxin Afrikaans die tradisionele Afrikaansemusiek waarmeehygrootgeword hetnaDie Koelkamers. Verwag treffers soos “Hillbrow”, “Voshaarnooi”,“Blouberg se strand”enmeer.Die vertoning is op Saterdag 23Mei om 17:00. Kaartjies kostussen R207enR345. Besoek www.diekoelkamers.comomtebespreek

SATERDAG 16 MEI

Direkvan die KKNK! Diebekroonde joernalis ChrisduPlessis het onlangsweer op sy musikale saal geklim met melodieuseverwerkingsvan Afrikaanseverseuit die vorigetweeeeue,“eerder as die toonsettingsvan die sexy sestigs, wat so dikwels voorgesit word”. Maak sekerjyloop dit nie misnie –om12:00 by DieKoelkamers. Kaartjies kostussen R138 en R253. Besoekwww diekoelkamers.comomtebespreek. Donderdag28Mei

Kombeleefdie wonder van Elandrélive op Kapstadt Brauhaus Langebaan se verhoog. Die vertoning begin om 20:00.Kaartjieprysebegin by R180.Besoekwww.quicket.co.za om te bespreek.

Saturday30May

TheWest Coast Lupus Warriors willhave their first Lupus Awareness FunWalk at the Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha; registration will commenceat07:00.Dress in purpleand make adifference. Contact Brigitte on 078612 7132 or Fransiena on 078412 6481 formoreinformation. Saturday6June

Carboot market:Ifyou arelooking foranoutlet to sell your unwanted goods, join us at the CarBoot Market at the Catholic church grounds, SuffrenStreet,Langebaan, from 08:00 to 12:00 Call or WhatsApp 083779 5127 to book your spot

Trolliebibsuitgedeel

Tweeduisend laerskole en onderwys-niewinsgewende organisasies oorSuid-Afrika heen is aangewys as begunstigdes van die 2026 AVBOB Road To Literacy-veldtog, ’n nasionale mobiele trolliebiblioteek-inisiatief wat daarop gemikisomtoegang tot boeke in leeromgewings met te min hulpbronne te verbeter.

Die bekendstelling van vanjaar, wat Donderdag by ’n geleentheid in Johannesburg aangekondig is, is bygewoon deur dieMinistervan Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube. Dit was die veldtog se grootste uitbreidingtot nog toe en stel Braille-trolliebiblioteke virdie eerste keerbekend.

Die AVBOB Road To Literacy-veldtog is in 2022 van stapel gestuur om Suid-Afrika se geletterdheidsuitdagings aan te pak deur laerskole en onderwys-NPO’s te voorsien van mobieleklaskamerbiblioteke gevul met boeke watopdie Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring afgestem is.

Die inisiatief fokus op die Grondslag- en Intermediêre Fases en is ontwerp om leerdersmeer gereeldetoegang te gee tot ouderdomsgepaste leesmateriaal wat geletterdheid en syfervaardigheid ondersteun. Begunstigdes moet óf laerskoleófonderwysgerigte NPO’s wees, wat ten minste binne Kwintiel 1- tot 3-skole val, en word gekies deur ’n openbare nominasieproses wat

Tweeduisendlaerskole en onderwys-niewinsgewende organisasies is aangewys as begunstigdesvan die 2026 AVBOBRoadToLiteracy-veldtog.

bedoel is om gemeenskappe met ’n duidelike behoefte en verbintenis totdie verbetering van leesuitkomste te identifiseer. Gwarube merk opdat vennootskappe met die sakewêreld ’n lang padkan stap om onderwysuitkomsteindie land te verbeter. “AVBOBwas ’n ongelooflike vennoot vir die onderwyssektor, en hul trolliebiblioteke oorbrug die geletterdheidskloof in skole met te min benodigdhede.Die insluiting vanBraille-boeke in vanjaar se trolliebiblioteke sal verseker dat selfs leerders met siggestremdhedenie agtergelaatwordindie geletterdheidsreis nie. Toegang tot kennis en die vreugdevan lees moettot elke kindspreek,

ongeag hul omstandighede. Onsmoetsaamwerk as die sakewêreld, regeringendie samelewing om ’n regverdige en billike onderwysstelsel te bou.”

Van 2022 tot2026 het die AVBOB Road To Literacy-veldtog 3983 trolliebiblioteke geskenk en sowat 2miljoen boeke versprei, met’ntotale beleggingswaarde van R227 miljoen, wat net minder as 4000 begunstigde skole en onderwys-NPO’s bereik het.

Die inisiatief bly in skaal groei terwyl die soort leerders wat dit kan bereik, verbreed word. Met die 2026-uitrolwat nouBraille-biblioteke skenk, bly die inisiatiefinskaal groei terwyl die soort leerders wat dit kan bereik, verbreed word.

SBMreik uit na jonges

Die Saldanhabaai-munisipaliteit het die afgelope Donderdag (30April) ’n suksesvolle uitreikbesoek aanJolly Tots Crèche en Potter’s House Hope Centrein Louwville gebring,waaraltesaam 70 kinders bereik is

Die inisiatief vorm deel van die munisipaliteit se voortgesette gemeenskapsbewusmakingsprogramme met ’n sterk fokus op vroeëkinderontwikkeling. Die doel is om verantwoordelike gedrag, omgewingsbewustheid en veiligheidskennis reeds op ’n jong ouderdom by kinders te vestig.

Die dag is gekenmerk deur groot opgewondenheid toedie munisipaliteit se gewilde maskotte die kinders besoek het: Ranger die Rubbish Rescuer, wat die belangrikheid van ’n skoon en gesondeomgewing beklemtoon het;Druppeltjie, die Gebruik Water Wyslik-maskot, wat kinders geleer het dat elke druppel water kosbaar is en nie vermors moet word nie, en Daantjie Kat, die Padveiligheidmaskot,wat praktiese wenkeoor veilige gedrag op en langs die pad

gedeel het

Die programme is op ’n interaktiewe en speelse wyse aangebied, wat dit vir die kinders maklik gemaak het om die boodskappe te verstaan, dittegeniet en alles te onthou.

As ekstra hoogtepunt het ’n spesiale gasverskyning deur Mickey Mouse groot vreugde en entoesiasme onder diekinders gebring, wat die ervaring nog meer onvergeetlikgemaak het Die besoek is deur beideinstellings baie positief ontvang. Silvia Volmoer, die hoof van Potter’s House Hope Centre, het gesê die besoek was ’n waardevolle geleentheid vir die kinders om te leer en te groei. René Famer, die hoof van Jolly Tots Crèche, het ook haar waardering uitgespreek en aangedui dat diebesoek baie goed en leersaam was.

Die doel van die uitreik was nie slegs om kennis oor te dra nie, maar ook om kinders te inspireer om van jongs af verantwoordelike keuses te maak “Saam bou ons ’n veiliger, skoner en beter toekoms vir almal.”

Beurse en prysgeld vansowat

BELANGRIKE KENNISGEWING

KENNISGEWING VANOPENBARE-OORLEGPLEGINGSPROSESOMVOORBEREIDING VANCEDERBERG-MATZIKAMAOMGEWINGSBESTUURSRAAMWERK TE BEÏNVLOED

Die Provinsiale Ministervan PlaaslikeRegering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanningindie Wes-Kaap (die Provinsiale Minister) inisieer hiermee die voorbereiding van’nOmgewingsbestuursraamwerk (OBR) vir dieCederberg- en Matzikama- plaaslikemunisipaliteiteennooi belangstellende en geaffekteerde partyeuit om betrokketeraak by openbareoorlegpleging om die voorbereidingvan die OBR te beïnvloed DieOBR is ’n soort omgewingsbestuursinstrument watuitgevoer en ontwikkel word ingevolge Hoofstuk5,artikel24(2)(b)en(c)enartikel24(3) vandie Nasionale Omgewingsbestuurswet, 1998 (Wet 107van 1998) (NEMA),enregulasie 3(2)(a)van die Environmental Management Framework Regulations, 2010

Omgewingsbestuursraamwerkespesifiseer die omgewingseienskappe vangeïdentifiseerde geografiese gebiede,met behulp vankaarte, insluitenddie sensitiwiteit, omvang, tussenverwantskap en beduidendheid. Dit ondersteun ingeligteengeïntegreerde besluitnemingdeur gedetailleerde, belangrikeinligting oor ’n gebied beskikbaar te stel voordatvoorstelle viraktiwiteiteontwikkel word.Lede vandie publiekmoet bewus wees vandie OBRaangesien dit besluitneming in hul gebiede beïnvloed.

Artikel 24(2)(b)en(c) vanNEMA bemagtig die Provinsiale Minister om geografiese gebiede te identifiseer waarin sekereaktiwiteitenie ’n aanvang mag neem sonder goedkeuring en magtiging vandie bevoegde owerheid nie, en om geografiese gebiede te identifiseer waarin sekere aktiwiteitevan magtiging uitgesluit mag word.Die geografiese gebiede moet in ’n omgewingsbestuursinstrumentgespesifiseer word watdeur dieProvinsiale Minister, metdie instemming vandie nasionale Minister, aangeneem word.Opdieselfdemanier bemagtig artikel 24(3) vanNEMA dieProvinsiale Minister,met die nasionale Ministerseinstemming, om inligting en kaarte saam te stel watdie eienskappe vandie omgewing in bepaalde geografiese gebiede spesifiseer

Die Provinsiale Ministeris, metbehulp vandie bemagtigende bepalings vanartikel 24(2)en(3) vanNEMA,verder vanvoorneme om stedelike gebiede,vir die doeleindes vandie omgewingsimpakbepalingkragtens artikel 24(2)van NEMA,indie OBR te identifiseer.Die plasingvan die stedelikegebiede beïnvloed of nomgewingsmagtiging virsekeregelysteaktiwiteiteindie Environmental ImpactAssessment Regulations, 2014: Listing Notices 1, 2 en 3 vereis word

Inligting rakende die voorbereiding vandie OBR is verkrygbaar vanafdie webwerf vandie Departementvan Omgewingsakeen Ontwikkelingsbeplanning by https://www/westerncape.gov.za/eadp Indien uas’nBelanghebbende enGeaffekteerde Party (B&GP) wilregistreerofverdereinligting wil aanvra, stuur asseblief unaam, kontakbesonderhede,voorkeurmetode vankennisgewing en ’n aanduiding vanubelangstellingindie projek binne 30 dae ná publikasie van hierdie advertensie deur—

(a) die inligting te pos na: Departement vanOmgewingsakeenOntwikkelingsbeplanning

Aandag: Me Liza Petersen, Direktoraat:Beplanning en Beleidskoördinering,Privaat SakX9086, Kaapstad 8000; (b)die inligting af te lewerby: Departement vanOmgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning

Aandag: Me Liza Petersen, 2de Verdieping, Leeusig-gebou, Dorpstraat1,Kaapstad; of

(c)die inligting pere-pos te stuur na: Liza.Petersen@westerncape.gov.za

Navrae kangerig word aan: Me Liza Petersen by 021483 4247

(Departement vanOmgewingsakeenOntwikkelingsbeplanning)

Ken jougemeenskap.

Dekkingvan gemeenskapsnuus, stories vanplaaslike glanspersone,sport, opvoedkundige sake, gemeenskapsprojekte en heelwat meer

Langebaan Golf Estate

Saturday2May

Club CompetitionDay (Combined Stableford)

Prize-winners:

1. Jan Venter &Sakkie Smit 68

2. Klasie le Roux &René Liebenberg66

3. Mario Johns &Ernie Cloete65

4. SydneyBruyns &Shane Fitchet 64

TwoClubs:

Marco vanColler#11

Johan Lochner #6

JJ vd Merwe #6

Nearest the Pin:

Corné Schoeman #3

Marco vanColler#11

Vredenburg-gholfklub

Woensdag29April

Golden Oldies (IndividueleStableford)

Saldanhably onoorwonne

die bal

Die langverwagte derbystryd tussenSaldanha en Vredenburg se BurgBoys het uiteindelik in ideale weerstoestandeaan die beurt gekom. Ondersteunersisdie afgelope Saterdag (2Mei)opklipharde Weskusrugby getrakteer waar Saldanhabaai die Burg Boys se heerskappy die eerste keer in drie jaar verbreek en ’n eenpuntoorwinning van 24-23 losgespeel het.

Dit was gewis ’n derbystryd wat ondersteuners van die afskop af totdatdie eindfluitjie geblaas het op hul tone gehou het Ondersteuners van al twee spanne wasop die punt van hul sitplekke geanker en wou nie waag om te beweeg nie,want hulle was bang hulle mis iets van al dieaksie

Dit was ’n wedstryd wat ondersteuners vir fisieke kragspel, opwindende oomblikke se hardlooprugbyenbalvernuf van die eerste totdie 80ste minuut van hoë intensiteit en drama sal onthou.

Die opwindende Craig vanRensburg het Saldanha se eerste punte met ’n drie aangeteken toehydie doellyn van die Burg Boys oorgesteek en verdoel het, wat die gasheer ’n 7-0-voorspronggegee het Saldanha het egter ’n vroeë terugslag in die agtste minuut beleef toesykaptein, Samuel Greyling,met ’n rooi kaart afgestuur is, wat die gasheer tot 14 man vir twintig minute van die wedstryd verminder het. Vredenburg se Renaldo Karolus is ook tydens die voorval met ’n geelkaart beboet en moesvir 10 minute gaan afkoel Vredenburg het egter vinnig gereageer en teruggeslaan toe sy senter Rahul Hartzenburg in die 15de minuut oor die doellyn gesnel en die telling laat krimp het. Met die momentum aan dieopbou en ná nog’npaar minute het die Burg Boys se agtsteman, Leano Haupt, opwinding opgelewer deur die besoekers ’n 12-7-voorsprong metdie verdoelskop van die drie te gee.

’n Strafskop van Monray Jacobs het die besoekers se voorsprong tot13-18 vergroot voordat Saldanha ook met ’n strafskop geantwoord het om dit tot16-18 te laat krimp.

Met die aanbreek van dielaaste20 minuteennet twee punteverskil was die wedstryd op ’n borrelpunt

Maar toedruk die Burg Boys se Leano Haupt sy tweede drie van die wedstryd en die telling vergroot tot23-16, wat dit laat lyk het asof die Burg Boys dieSaldanhabaaiers met net twaalf minuteoor ’n uitklophou toegedien het

KOELENKALM

1.AlanDurant 40

2. Lizelle Olivier 35

3. KC de Jager34

4. Jean Bekker 34

Jackpot: Jean Bekker 11 Nuni: Barryvan den Heever

Saterdag 2Mei Bekker-vleispryse(IndividueleStableford)

1.JeanleRoux37

2. KC de Jager34

3. Lizelle Olivier 32

4. Philip de Kock 31

5. Hannes Sterkse 26 Nuni: Frik Venter

Bergrivier-gholfklub Woensdag 29 April WeeklikseSundowner (9-gat-enkelspel)

1. RoyMassyn21

2. Greg Gunton 19

3. Bernie Meyer16

4. Taxi Kotze16

Gelukstrekkingwenner:NickSchrauwen

Jackpot-trekkingwenner:Wayne vanZyl

DieBurg Boys het hul voorsprong met nog’nstrafskopgerek, wat die telling tot 15-7 verander het –steeds ten spytevan hul kaptein (Greyling) watSaldanha se skare in stilte gelaat het, maar hulle het geweis geweier om onderdruk te vou.

GEELKAART

’n Geelkaart aan Casweld Cloetehet die Burg Boys weer eens tydelik totveertien man verminder, wat dissiplineprobleme beklemtoon het. Met VanRensburg wat koelkomkommeronder die hoë balle was, het hy mettwee deurslaggewendestrafskoppe net voor rustyd die agterstand tot 13-15 vernou, watdie gasheer stewig in die prentjie gehou het.

Albeiafrigters het rustyd harde woorde vir die manne gehadenmet dietweede helfte se afskop was dit duidelik dataltwee spanne allesindie stryd gaan werp om hul onoorwonne status te beskerm. Die vraag was net –wie sou bo uitkom?

Saldanha het met’neffense briesie in die rug daarvan gebruik gemaakenhom met goeie spel stadig maar seker met slim spel in die wedstryd teruggewerk.

Soos in die Sanlam-Boland-Top-12eindstryd teen Roses United het Samuel Greyling en sy manne koel en kalm gebly en die Burg Boys totfoutegedwing. Die kollig is weer na die Burg Boys verskuif toeCurtley Jeffries (flank)’nderde geelkaart vir die besoekers ontvang het Hierdie terugslag het Saldanhabaai hernieude kraggegee en hul buurman gewys jy wen nie groot wedstryde voordat die eindfluitjie geblaas het nie. Met hul ondersteuners se bekende koorsang van die pawiljoen af het Saldanha sy kliniese aanvalle begin afstuur. Met nog ses minuteoor het Sashin Dirks in die hoek gaan druk,maar ongelukkig wasdie doelskop mis en die agterstand is tot21-23 verminder.

Met die wedstrydtyd verstreke was dit net die skeidsregtertyd wat bepaal het dat Saldanha steeds’nkans het.Hul komkommerkoel houding het hulle in menige wedstryde laat terugbons, wat hulle ook Saterdag ’n laastestrafskopgeleentheid besorg het

’n Groot taak het op VanRensburg se skouers gerus, maar soos in menige wedstryde het hy kalm gebly en die bal sekuur tusen die paledeurgejaag en sodoende gehelp dat Saldanhabaai die Burg Boys ná drie jaar wen –die telling 24-23. Die oorwinning was van sentimentele waarde virSaldanhabaai, wat hul agtste agtereenvolgende oorwinning behaal het en die Burg Boys se houvas van dielaaste drie seisoene op hulle beëindig het. Ander uitslae

Velddrif 42-29 Saldanha Tigers; Young Hearts50-12 Goedverwacht;Paternoster 45-38 Piketberg; Hopefield22-24 Langebaan; Steenberg 15-40 St.Helenabaai.

St.Helenabaai bars deur die verdediging vanSteenberg’sCove. Foto:NoluvuLudidi
Vredenburglaatval
NM10057289-DW070526

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Weslander-DW-Weslander-DWWES002~07052026002~CPT~MAIN by Novus Media - Issuu