

![]()


Noluvu Ludidi
Raadslid Albert Earle (60) van die Bergrivier- munisipale raad isdie afgelope Saterdag (11April)ná’nlang gesondheidstryd oorlede
Volgens sy familie was Earle ’n nederige mens met’nsagtehart. Hy het gelewe virsygemeenskap,was lief vir die PatriotiocAlliance (PA) enook verskrikliklief vir sy vrou enfamilie
“Die beste herinnering is dat hy mensealtyd met ’n boodskap vanhoop gelaathet. Sy woorde was altyd ‘God sal altyd voorsien’.Albert sal altyd onthou word vir hoe hy in wind enweermet sy vrou diePAinNoordhoek help bou het. Sy vrou onthouook hoe hy allesgedoen hetomhaar eerste in sy lewe te stel,” sê die familie.
Hulle sal sy teenwoordigheid, sy telefoonoproepe en sy woorde enbemoediging met’nBybelvers altydonthou en koester.
Earlewas sedert 2021betrokke by die PA en het in September 2025 raadslid van Bergrivier-munisipaliteit vir die PA geword waarhyopverskillende kommittees by die raad gedien het. Earle was destyds in dieweermag en hetdaarna by die polisie in Gauteng aangesluit. Hy het in 2014 na die WesKaap verhuis het en in Riversdal gewerk. Hy het in die jaar 2015 Weskustoe getrekenwas in Noordhoekwoonagtig. Die Bergrivier-munisipaliteit betuig sy diepste meegevoel aan sy gesin,familie, kollegasenvriende.
“Die oorlede raadslid Earle sal onthou word as ’n merkwaardige individu wie se vriendelikheid, krag en toewydingdie lewens vanbaie geraak het. Sy deursettingsvermoëtemidde van uitdagings, en sy onwrikbare toewyding aan sy werk in die gemeenskap het deursyhelelewe

duidelik gebly en as ’n inspirasie gedien vir almal wat hom geken het,”sêdie munisipaliteit.
“Gedurende hierdie tyd van diep verlies is ons gedagtes by sy gesin, uitgebreide familie, kollegas en vriende.Mag julle krag, vertroosting en vrede vind in die gekoesterde herinneringewat julle methom gedeel het.”
Ray van Rooy, burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, het met Weslander gedeel dat Earle ’n mens was wat altyd na sy medemens omgesien het.
“Hy was iemand wat baklei hetvir sy gemeenskap. Hy was ’n man van min woorde,maarbaiedadeendis hoeek homsal onthou. As burgemeester het ek opgekyk nahom en sal hom lank in my gedagtessaamdra.”
Earlelaat agter sy vrou, Martie, sy dogter, Susan Loock, drie kleinkinders en ’n breëgemeenskapwat baie op hom staatgemaak het.
Om deel te wees van die STIR Weskus se kookkompetisiegaan oorbaie meer as net die voorbereiding van kos
Soos Weslander in vorige berigte oor die kompetisie uitgelighet,lêdie kern van STIR Weskus in jeugontwikkeling, praktiese leer en die bou van selfvertroue by tieners.
Volgens Lientjie Blok, eenvan die organiseerders, skep dit ’n geleentheid vir tieners om belangrike lewensvaardighede te ontwikkel, wat in verskeie aspekte van hul lewens gebruikkan word.
Dit bied tieners wattussen2007 en 2011 gebore is, ’n platformomnie net kreatief te dink en hulselfuit te druk nie, maar bo alles om selfvertroue, dissipline en persoonlike groeite ontwikkel.
Hierdie elemente word beklemtoon as vandie belangrikste uitkomstevan die program
“Baie meer steek in hierdie kompetisie as net die blote kookervaring. Dit help tieners om meer selfversekerd te voel –nie net in die kombuisnie, maar ookinander situasies waarhulle hulself moet bewys. Vorigedeelnemers het dit gereeldas’nbelangrike voordeel vandeelname bestempel. Omdat’n geregbinne ’n beperkte tyd beplan en voltooi moet word, vereis ditbeplanning,goeie tydsbestuur en noukeurige uitvoering.”
Volgens Blokverloop dinge nie altyd volgens plan nie. “’nGereg kan misluk of ’n bestanddeel kan ontbreek Danmoetdie deelnemersvinnig dink en alternatiewe oplossings vind. Hierdie vermoë om aanpasbaar te wees en besluite onder druk te neem, word telkens in vorige stories oordie kompetisie as ’n sleutelvaardigheid watjongmenseontwikkel, beklemtoon. Voorbereiding,oefeningendie hantering van terugslae is deel van die leerproses wat jong mensetoerusomnie maklikmoedoptegee nie, maar aante

houtotdathulle huldoelwitte bereik. Tienerssekreatiwiteit wordook sterk bevorder.Deelnemerskry diegeleentheidommet verskillende bestanddele en tegnieke te eksperimenteer en unieke geregte te skep. Bowenal help diekompetisieomdissipline en deursettingsvermoë te ontwikkel STIR Weskusseuitdunrondes en dieeindronde gaan by dieLongacresprivate skool plaasvind, met Weslander as mediaborgenBekker-plaasprodukte wat die produkte gaan voorsien. Moenie joukansverbrou nie. InskrywingssluitopDonderdag 30April Gebruikdie skakel op STIR Weskus se Facebook- of Instagram-blad om in te skryf, of stuur e-posnastirweskus@ gmail.com virnog besonderhede
NoluvuLudidi
’n Skietvoorval die afgelopeDonderdag het ’n 50-jarige veiligheidswag van die Byers-sekuriteitsmaatskappyinVredenburg ernstig gewond gelaat.
’n Verklaring uitgereik deurNielRossouw, uitvoerende hoof vanByers,lui die voorval het op Donderdag9 April in Ongegund plaasgevind.
Kapt. Tania Helfrich, distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie,het bevestig die voorval het omstreeks 06:00 in Saartjiebaardmanstraat, Ongegund, gebeur.
“Die Vredenburg-polisie ondersoek ’n poging-tot-moord-saak,” voeg sy by
Die veiligheidswagisinsygesig geskiet enisin’nernstigemaar stabiele toestandindie hospitaalwaarhyverdere mediese behandeling ondergaan.
Rossouwhet gesê hul tweede reaksiebeamptewat by was ten tydevan die skietery,isongedeerd.“Hy het buitengewone dapperheid getoon, die aanvallers suksesvolafgeskrik en verdere skade voorkom. Huloptredeis’nbewysvan diemoed, opleidingenprofessionaliteit
watons span definieer.”
Rossouw sê hul gedagtes en gebede is metalbei beamptes en hulgesinne gedurende hierdie moeilike tyd. “Onsbly hoopvol vir ’n volle en spoedige herstel, beidefisiekenemosioneel.
“Hierdie tragiese voorval dien as ’n duidelike herinnering aan die gevare waarmeeons gewapende reaksiebeamptes daagliks te kampe het. Onsbetuigons opregte dank aan al onsbeamptesvir hul moed,toewyding en onwrikbareverbintenis om onsgemeenskaptebeskerm,” voeg hy by


Noluvu Ludidi
Dr. Helena Heydenreich,spesialis in onderwyswelstand en opvoedkundige leierskap en gebaseer in Vredenburg, het onlangs internasionale erkenning ontvang vir haar navorsing ooronderwyseruitbrandingensistemiese herstel.
Haareweknie- beoordeelde hoofstuk, The Missing Link in Burnout Research: Teacher Wellness and Systemic Recovery across Six Continents,isonlangs deurIntechOpen gepubliseeren ondersoek die globale omvang van die uitbranding van onderwysers op ses vastelande.
VolgensHeydenreichbeteken die erkenning baie. “Nienet as ’n professionele mylpaal nie, maar as bevestiging dat hierdie gesprek nodig is en dat dit op ’n akademiese vlak ernstig opgeneem word. Die aanvaarding van my navorsing het aan my bevestighierdie werk lewer’nwerklike bydrae tot die bestaande kennisveld. Wat vir my besonder betekenisvolwas, is erkenning vir die relevansie en diepte van die navorsing in ’n veld waar steeds relatief min geïntegreerde, sistemiese werk van hierdie aardbestaan.”
Op ’n persoonlike vlak is dit ook ’n bevestigingvan ’n pad wat nie altyd maklik was nie.
ONDERWYSERSISGEWOONDDAARAAN OM VOORTTEGAAN IN ’N STELSELWAT MEER VRAAS

Hierdie navorsing is nie net akademiesnie –dit is gewortel in werklike ervaring en die behoefte om ’n verskil te maak
“Professioneel ismygrootste fokusegter dat hierdie werk nie byakademia bly nie –dit moetpraktiese waardehê; dit moetskolebereik;onderwysers ondersteun; uiteindelik bydra tot werklikeverandering in hoe ons oor welstand en onderwys dink.”
Heydenreichsefokus op onderwyser-uitbranding het nie byteoriebeginnie, maar by individue.“Ek het oorjare gesien hoe toegewyde, bekwame onderwysers stadig begin moeg raak, emosioneelafgetakel word en uiteindelikhul passie vir onderwysverloor.”
DieWeskusisvir haar persoonlik betekenisvol. “Dit is ’n gemeenskapwaar baie skole met beperkte hulpbronne werk, maar waar ongelooflike passie en toewyding tot voortgesette leer heers.Juisdaarommaak ditmybekommerdwanneer daardie toewydingonder druk begin verbrokkel.”
Haar werk is dusnie net akademiesnie –dit is ’n reaksie
op iets wat sy persoonlik ervaar het. Sy gloeen vandie grootste redes waarom die probleem ontstaan, is uitbranding,wat dikwels verkeerd verstaan word.
“Dit word gesien as ’n individuele swakheid eerder as ’n sistemiese probleem. Onderwysers voel ookhul stemme word nie gehoornie en van hulle word verwag om doodeenvoudig voorttegaan –sonder oplossingsofbetekenisvollegesprekke om die uitdagingsinskole werklik aan te durf.
“Onderwysers is gewoond daaraanomvoort te gaan in ’n stelsel wat meer vra as watdit gee; om sterk te wees en nie te kla nie. Dit skep ’n kultuur van stilte.”
Heydenrych se studie wys baie duidelik dat onderwysers se uitbranding nie deur een enkele faktor veroorsaak word nie, maar deur ’n voortdurende opeenhoping van druk, watoor tyd onhanteerbaar raak
“Dit begin by die werklikheid vandie klaskamer.Onderwysers staandaagliksvoortoenemende gedragsuitdagings– van dissipline-probleme, geweld en ontwrigte leeromgewings

tot die hantering van leerders metkomplekse emosionele en leerbehoeftes– dikwels sonder voldoende ondersteuning.”
Die kern van die probleem lê egter dieper. “Baieonderwysers ervaar ’n gebrekaan emosionele en professionele ondersteuning en ’n groeiendegevoeldat hulle minbeheeroor huleie werksomgewinghet.Hulle moet aanhou funksioneerin’nstelsel waar die eise voortdurend toeneem,maardie ondersteuning nie daarmee saam groeinie.
“Wanneerhierdie druk oor tyd toeneem, raak ditnie net die werkslading nie –dit begin die onderwyser self raak, hul
DanieHefers
Inwoners in die rustige Jacobsbaai tussen Saldanha en Vredenburgindie Saldanhabaaimunisipale gebied (SBM)voer’n jare lange stryd teen loslopende beestewat veral snags tuine vertrap, grasperke beskadig en selfs moontlike gevare inhou virvoertuigverkeer in besigedorpstrate.
VolgensDick van Dijk, ’n bekende inwoner, sakemanen eienaar van die plaaslike Abalone-gastehuis, is die beeste ’n knaende kopseer.
“Hulle verwoes my tuin en vreet gate in my grasperk, waarop ek baie geld spandeerhet.Die beeste is gereeldhier en is selfs ’n probleemvir gaste.
“Dievee loop tussen voertuie rond en kan dit maklik beskadig. Beesmis wat oral rondlê, is ook ’n las vir my.”
Van Dijk sê hy kla al geruime tyd by die SBM se wetstoepassers.
“Daar kom egter nie ’n permanenteoplossing nie. Beeste word eenvoudig nie geskut nie. Eienaars word nie beboet nie.
“En nouisdie gevreesde en hoogs aansteeklike bek-en-klouseer-virus ook nog ’n probleem. Hier is baie bokkieswat rondloop en die beesmis watrondlê skep beslis risiko’s vir omliggende plase waar eienaars met vee boer.”
Volgens Van Dijkhet hy selfs inJanuarie 2020 ’n saak by die polisie in Saldanha gaan open weens skade aan sy eiendom.
“Die polisie het egter bloot skouers opgetrekenmyingelig dat hulle niks aan die saak kan doen nie, aangesien hulle nie weet aan wie die beestebehoort nie.”
SBMDRAKENNIS
Jacobsbaai se voortslepende veeprobleem is selfs in 2021 al deur die voormalige burgemeester, André Truter, geopper in ’n skrywe aan Heinrich Mettler, die munisipale bestuurder.
Truter was toe die raadslid vir Wyk 5. In die skrywe vra hy dat die veeklagtes in Jacobsbaai ernstig ondersoek moetword, omdat dit ’n daadwerklike probleem is met geen einde in sig nie.
Dit is noubyna ses jaar later en blykbaar is die einde steeds nie in sig nie.
Volgens ’n besorgde inwoner, TredouxOdendaal, was loslopende vee reeds byna 25 jaar gelede ’n probleem in Jacobsbaai, maar die situasie het vererger namatedie dorp gegroeienverkeer toegeneem het.
Beeste beweeg veral snags deur strate en teiken erwe sonder heinings, wat volgens hom ’n ernstige
gevaar vir motoristeinhou.
Odendaal, wat al nege jaar in die dorp woon en by die buurtwag betrokke is, sê hy is keelvol vir die gebrek aan volhoubare oplossings, aangesien diere sy eiendom beskadig en selfs sy waterbronne benut.
Inwoners meen die vee kom van huurgrond nabyMiddelpos, metoop veld en grondpaaie wat makliketoegang bied Hoewel wetstoepassers soms reageer, word beestebloot weggejaag en boetes glo seldebetaal, terwyl skut nie konsekwent toegepas word nie.
Volgens VanDijk kanNgunibeeste aggressief raak en ’n gevaar vir die publiek inhou.
identiteit,hul sinvir betekenis en uiteindelik hulvermoëom steedsmet energie, geduld en ’n glimlagvoordie leerderste staan.Hulle verwagomdinamies,betrokke en emosioneel beskikbaar te wees –selfs wanneer hulle innerlik uitgeput is.Dit is hoekom uitbranding nienet ’n werksprobleemisnie, maar ’n menslike krisis in ’n stelsel wat virtelanknie by die huidige werklikhede binneskole aangepas hetnie.”
Wanneer ’n onderwyser uitgebrand is,verander iets fundamenteel.
“Die energie, kreatiwiteit en emosionele betrokkenheid, wat goeieonderrigdryf, begin afneem. Ditbeteken nie dat onderwysersnie meer omgee nie –inteendeel. Maar baie funksioneerinoorlewingsmodus “Hulle is voortdurend gespanne, emosioneel uitgeput en onder druk om aantehou presteer.”
Oor dieonderwyserswat tans uitgebrandvoel, meen Heydenrych hulle faalgladnie. “Wat jy ervaar, is nie ’n teken van swakheid nie, maar ’n reaksie op ’n stelsel wat baievan jou vra. Watjydoen, hetsteeds waarde –selfs al voeldit nie altydsonie.Maar ditisook belangrikomtebesef dat jy nie hierdiepad alleen hoef te stap nie. Begindeurmet mekaar te praat.”

Volgens Tereza Burger, ’n woordvoerder vandie munisipaliteit, is die SBM bewus van loslopendevee in sekere gebiede, insluitend Jacobsbaai en Middelpos. “Daar is gevalle waar vee afkomstig is van gebiedewaar grondgebruik-ooreenkomstemet die munisipaliteit bestaan. Dit bly egter die verantwoordelikheid van die betrokke vee-eienaars ofhuurders om hul diere behoorlik te beheer en te voorkom datdit openbare ruimtes betree. Hierdie situasie word as ’n deurlopende uitdaging hanteer, wat samewerkingtussen vee-eienaars, grondeienaars, die munisipaliteit en ander rolspelers vereis.” Burger sê wetstoepassers tree op binne die raamwerk van toepaslikeverordeninge.

Weslander verskaf weekliks ’n kort blikopdie vorigeweek se misdaadgebeureinsy verspreidingsgebied met behulp vankapt.Tania Helfrich, ’n distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie:
•Clanwilliam –Wat blyk menslike oorskot te wees is op Donderdag2 Aprilindie Clanwilliam-omgewing gevind. Die beendereisnaby’nbos ontdek waar beplanners besig wasom’nnuwestaproete uit te lê •StHelenabaai –’nAfpersingsklagte is die afgelope Saterdag (11April) by die polisieinSt.Helenabaai aangemeld. ’n 39-jarigeman beweer hy het’n telefoonoproep ontvang waarindie beller R3 000 “beskermingsfooie”per werksvoertuigper maand eis vir voertuie watopsyperseelgeparkeer staan Die bellerhet glogedreig om die voertuie en klaer te skiet indien betaling nie gedoen word nie
St.Helenabaai–Grantham Keever (25)het Maandag (13April) in die Vredenburg-landdroshof verskyn nadat hy glosy42-jarigemaSaterdagaand (11April) gedreig en blykbaar met’nskêren’n graaf probeer aanvalhet
Piketberg –’n35-jarigeman sterk tans in die
Tygerberg-hospitaal in Kaapstad aan nadat sy meisie,JohannaSwarts(53), homglo dieafgelope Vrydag (10April)met ’n mes in dienek gesteek het Swartshet Maandag in diePiketberg-landdroshof op aanklag vanpoging totmoordverskyn.
Saldanha– Sowat25boerbokkeistussen2 tot7Aprilop’nplaas in die Middelpos-omgewing gesteel.Die klaer sê sy het diebokke op 2April in die veewagtersesorggelaat,maar op Dinsdag 7April konsynie diediereofdie veewagteropspoor nie.
LangebaanenMalmesbury–TussenSondag 29MaartenSaterdag4Aprilissowat 40 Springbokkeop’nplaas in dieLangebaan-omgewing gesteel en nege merinoskapeisterselfdertyd op ’n plaas in die Malmesbury-omgewinggesteel.
Porterville–Die 31-jarigeCorneyIsaacs is op Sondag 12 April omstreeks04:10opdie R44-pad tussen die DeTuin- en Middelpos-plasedood aangetref. ’n Saak vanstrafbaremanslagword ondersoek
Vredenburg –’nHokkieisSondag(12April) in Robbenstraat, Witteklip, aan diebrand gesteek. Niemandisbeseer nie. Die saak word ondersoek.

Saldanha –Ledevan die openbare orde-polisie het ’n 35-jarigeman op Sondag12Aprilinhegtenisgeneem toe hulle hom tydens stop-en-deursoek-optredes in Rylaanstraat,Middelpos,deursoek het en hom in besit van20klein pakkies met kristalmetamfetamien en drie halweMandrax-tablettegevind het. Foto:SAPD

DieNasionale Seereddingsinstituut (NSRI)het die afgelope Sondagmiddag (12 April)tweevissermanne vanSt. Helenabaai in nood bygestaan nadat hulboot enjinprobleme ondervind het.
Volgens Devon Wild,stasiebevelvoerder vanNSRISt. Helenabaai, is die diensspan om 12:48 uitgestuur nadat ’n versoek om hulp van’nvyf meter lange vissersboot mettwee bemanningslede
aanboord ontvang is.Die boothet sowat drie seemyl van dieSandy Point-vuurtoringweens enjinprobleme begin dryf. Diereddingsboot Rotary Onwards is ontplooienmet aankoms op die toneelis’nsleeptou aandie vissersboot vasgemaak. Die bootissondervoorval veilig, metalbei vissermanne aanboord, na diehawevan St. Helenabaaigesleep. Nadat diebootuit die watergehaalis, hetdie vissermanne geen verdere hulp benodignie



Hond of kat? Somsisdie keusemoeilik. Foto:AndrewSOuo |Unsplash
ThysLouw
Baie mense droom van ’n troeteldier, maarmin stop om te vra: watpas regtig by my leefstyl –’nhondof’n kat? ’n Troeteldierisnie net ’n maat nie; dit is ’n verantwoordelikheid wat jarelank kan duur. Om die regtekeuse te maak, kan hartseer, frustrasie en selfs verwaarlosing voorkom. Die besluitisnie netemosioneel nie, maar ook prakties –dit behels joutyd, geld, ruimte en gesinsituasie

Honde staanbekendaslojaal,speels en jaar kan onderhou. Jou gesinsituasie speel ook ’n rol. Jong
Die Weskus is vanjaar stewig in die kollig by die World TravelMarket (WTM) Africa 2026, waar dié besonderse streek langs Kaapstad besoekers van reg oor die wêreld bekoor.
Heinrich Robertson, ’n woordvoerder vir die Weskus-distriksmunisipaliteit, sê die Weskus word nie deur een ervaring gedefinieer nie, maar ’n unieke sameloop van kontraste. “Ruwe Atlantiese kuslyne ontmoetsonverbrande vlaktes; vrugbare valleie lê onder antieke berge; stil vissersdorpe oorleef langs lewendige plase en wingerde. Dit is ’n streek watnet soveel deur sy mense as sy landskappe gevorm word. Geslagte vissersgemeenskappe put hul bestaan uit die see, terwyl koringlande, sitrusboorde en wingerde stories van erfenis en vernuwing vertel.” Besoekers word metongekunstelde gasvryheid, wat diep in die streek gewortel is, verwelkom.
’n Hoogtepunt van die Weskus-uitstalling was Oppiekaai van St.Helenabaai, waar gastemet hul kenmerkende kreefkerrie
bederf is –’nervaring wat groot belangstelling gelok het Volgens James Vos, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir ekonomiese groei, skitterdie Weskus se egtheid in die uitstalling. Die streek bied iets vir elke reisiger –van kosliefhebbers totavontuurlustiges –soos bekroondewyne, olyweuit die Riebeekvallei, perdryroetes, watersport, kus-safaris en topgehalteverblyf. Robertson sê die streek kannie deur ’n enkele ervaring gedefinieer word nie, maar eerder deur ’n rykmengsel kontraste, wat saam ’n uniekebestemming vorm. “Die Weskus is ’n plek waar ruweAtlantiese kuslyne en sonverbrande vlaktesnaatloos met vrugbare valleie onder antiekebergreekse saamvloei, terwyl stil vissersdorpe vreedsaam langs lewendige landbougebiede en wingerdebestaan. Hierdie balans tussen natuur, gemeenskappe en ekonomiese aktiwiteit maak die streek volgens hom besonders en veelsydig, en bied besoekers ’n ervaring wat voortdurend verras.

die groot opening op dieeerstedag vanWTM 2026.



www.marracon.co.za Reg.no. 1995/011242/07•VAT no.4580153718
Marracon Civils have been appointed by Langebaan Country Estate JV to supply and install a315mm dia uPVC pipeline from the MeeuklipReservoir to Langebaan Country Estate alongthe route as shown onthemapabove. Invictus EngineeringServiceswillperformthe duties of theEngineer i.t.oGCC 2015 and Wesbron Health &Safety Consultantswill monitor i.t.o Health &SafetyRegulations
Saldanha BayMunicipality issued awayleave forthe Works on 6February 2026and Marracon will commence the Workson20April 2026 with completion envisaged to be 25 July 2026
Thewatermainwill be installedinthe sidewalk areafor themajority of theroute and all present infrastructure will be reinstated to thesamestandard as prior to construction.Marracon Civils will liaise with residents regarding access to properties andensureaccesstoall residences every night. Pleasecontact LariLaubscher at 078 955 7448 shouldthere be anyqueries or unforeseen issues that may arise during theconstruction
TheTeamwill attempt to complete construction at minimuminconvenience to all residents. LangebaanCountryEstate Contractors’Camp,Langebaan7357,POBox129,Langebaan,7357 Tel+27(0)227722191•Fax+27(0)227720811 Emaillangebaan@marracon.co.za
Tuisskoling kan dalk vir baie ouers na ’n aantreklike alternatief klink, maardit moet met grootomsigtigheid en uiters baie navorsing vooraf gepaardgaan
Kleinonafhanklike tuisskooltjies het veral ná die grendeltyd oral in die Weskus opgeskiet
Ouers wat self hul kinders tuis onderrig, is ’n wettige opsie in Suid-Afrika–mitsdit binnedie raamwerk van die reëls daaroor gedoen word.
Dit is gewoonlikoorvol klaskamers en die aanloklikheid van onderrig watby’n kindseunieke tempo en behoeftes aanpas, watouers tuisskoling laat oorweeg.
Tuisskoling is egternie vir almal nie. Om dit self te doen, verg deursettingsvermoë, en ten spyte van die beste bedoelings, word dit dikwels ’n bron van konflik tussen die ouerenkind. Alle ouers is nie onderwysers nieenalmal het nie eweveel geduldnie.
Om ’n kind dan eerder by ’n “tuisskool” in te skryf, is ’n keuse watgewoonlik spruit uit diefeit datdie kind se ouers of grootouers nie die tuisskool selfkan waarneem nie, óf dis ’n stap om ouer-kind-verhoudingtered.
Stel net eers alles oordie skool vóórdat ’n kind se hele omgewin word.Vir ’n kind om “skool” by en selfs te presteer, netom ná hoor die rapporte is nie geldig traumatiesegebeurtenis.

Om aandie Weskus te woon, beteken om elkeaandmet uitsonderlikmooi sonsondergangebederfteword –soosdié watdeur ChristoGerber vasgevangis. Lesers word genooi om enigetyd hulmooi, interessanteof nuuswaardigefoto’s, watindie Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.zatestuur.Foto’smoet minstens 1MGgroot wees. Onthou die fotograaf se naam en ’n kort beskrywing vanwaar die foto geneem is.
Weskus Media behou die kopiereg op gepubliseer in Weslander en niks mag skrifteliketoestemming gebruik word
Kantoor
Uitgewer
Redakteur
Redaksie
022 713 1251 (t) 074 294 5435
Stefan Kolver stefan.kolver@novu Alida Buckle alida.buckle@novusme
Noluvu Ludidi Nuuswenke noluvu.ludidi@novu weslander@novusm
Advertensies
Madelievan Tonder madelie.vantonder@no Yvette Smith yvette.smith@novusm
Sirkulasie:Onthe Dot
Algemene navrae: 087 353 1300 /087 074 2945435
Joernalis aan diens/Nuuswenke Alida Buckle/Noluvu Ludidi 082576
LETTERS/BRIEWE Lettersmay by editedfor clarity and style. We canno reasons for non-publication. Shorter letters are pre The opinions voiced on the opinion page arethose individual writers, and do not necessarily reflect Wes viewpoint. Briewe kan geredigeerenverkort word.R nie verskafhoekom’nbepaalde brief nie geplaas Korter briewe kry voorkeur. Die meningsuitgespreek op die meningsblad isdie individuele skrywers en weerspieël nie noodwend gd van Weslander nie.

Contactthe Weslanderombudsman with readercomplaints. Any complaints,queriesorsuggestions aboutcontent in Weslander maybe senttoour ombudsman, George Claassen, on 021851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za

Elkeweek neem Die Woordeboek vandie AfrikaanseTaal (WAT)ons saam op ’n ontdekkingstoer vaninteressanteAfrikaansewoorde en idiome.Wil jy dalk ’n woordindie WATborgofselfs’nnuwewoordhelp insluit watnog nie daar is nie? Dit is ook ’n uniekegeskenkidee virtaal-enwoordliefhebbers. Besoek WATby www.wat.co.za om meer te leer
Hopefield-inwonerskeelvolvirtoestandvanpaaie: •Hoopietsgaannougedoengaanwordmetdiebaiehoër grondbelastingwatonsnougaanbetaalendatdiegeldwat inHopefieldgemaakword,nienetweeropdiekusbestee gaanwordnie.-HanlieFourie •Onshetalin2016beginklaoordiepadene-pos-boodskappeaandiemunisipaliteitgestuur.Hullehetkomkykmet ’ngrootpompengrootbeloftesgemaak,maarsteeds[het] niks[daarvangekom nie]nie.-AnthonyScott St.Helenabaaisoek’nskool: •Virmyisditheeltemalongelooflikdathierdiepragtige dorpienie’nhoërskoolhetnie.Disbitteronregverdigom aldiehoërskoolleerderselkedagperbusnabuurdorpete vervoer.Nee,maggies,hierdiekindersverdien’nskoolvanhul eieindiedorpwaarhullewoon!-WilnaMarx •Dishoogtyddatdiegemeenskapopstaan,wantdiesprake van’nhoërskoolkomaljare.Diestaatkanmiljoeneweens busvervoernaskoleinVredenburgspaar.Waarhulleplek in’nhoërskool,wantdaarisgenoegvoederskolewatdie hoërskoolkanvoednie.Waarvoorwagdiestaat?-WillMill •Ditmoesallankalgebeurhet,maardismosbeteromnog kantorevirdieSaldanhabaai-munisipaliteittekry.-Sakkie Joubert GangwarsandcocainenetworksareturningSaldanha andVredenburgintonewcrimebattlegroundsonthe WestCoast,accordingtonewreport: •Whenyouunderstandtheycreatedtheproblemwiththe agendaofturningtheminto15minutecities.Goodtoreduce crimeand,ontheotherhand,goneisyourfreedom.Atown runswithinandthepeopleshouldbeholdingthoseincharge accountableallround.-BrendanFaught •Ekstem.Onslandhetteveelregteenditbeskermdie misdadigersmeeraseerlikelandsburgers.-DeonSamuels
Weslander nooi al ons lesers om hul gedagtes, terugvoer en storie-idees met ons te deel.
Of jy nou ’n mening willug, kommentaar oor plaaslike kwessies willewer,ofweet van iets nuuswaardigwat in jou gemeenskap gebeur –ons hoor graag van jou!
Stuur ’n WhatsApp-boodskap na 0825760453 of stuur joubriefper e-pos na weslander@ novusmedia.co.za.
Joustem maak saak– help ons om die Weskus ingelig te hou
We’dlove to hear from you! Weslander invites all our readers to share theirthoughts, feedback and storyideas with us.Whether you have an opinion, want to comment on local issues, or know of something newsworthy in your community –we’dlove to hear from you!
Send us aWhatsApp on 0825760453 or emailyour letter to weslander@novusmedia. co.za.
Your voice matters -Help us keep the Weskus informed.

Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud vanWeslander aanons ombudsman, George Claassen by 021851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.
wysdat
egterníé netonderwysers nie, maar alle werknemers wat gedwongevoel om in toksiesewerkplekkeaan te bly. Hulle meen hulle

Die eersteSandveldfees word volgende maandop Saterdag 2Mei in Redelinghuysgehou. Ditsal ’n dag volmusiek, pret en ware Sandveld-gees wees. Die gewilde Afrikaansemusikant Dirk vander Westhuizenisdie hoofkunstenaar watdie verhoog met sy treffers gaan laat lewe kry. Dis ’n geleentheid waar vriendeenfamilies kansaamkom om die bestevan dieSandveldtevier.Besoekers kanuitsien na lekker kosstalletjies, uniekeprodukte,pretvir die kinders, ’n pretloop en hope vermaak deurdie dag. Dit begin om 09:00,duur tot23:00 en toegang is gratis.
Dagboek-inskrywingsisgratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ’n Maandagontvang word Stuur e-posnaweslander@novusmedia.co.zaof
WhatsApp na 082576 0453
FRIDAY 17 APRIL
Rock with Mark Haze as he pays tributewith this band to the music world’sgreatest hit-makers like TheBeatles, Queen, Aerosmith, Bon Jovi and moreatDie Koelkamers. Theshowstarts at 19:00 andtickets cost between R345 andR483. Book at diekoelkamers.com.
SATURDAY 18 APRIL
The HopefieldCurryFestival with avarietyof food ranging from butterchicken, crayfish, roti,
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie. Die een raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die ander meer op beginnersvlak is.



Komgeniet Saterdag 9Mei die middagsaam met Meldie StorievertellerbyKapstadt Brauhaus in Langebaan. Haar vertoning, Chaosisgratis,sal dit ’n interessante dagmaak. Die vertoning begin om 12:30 en kaartjies kosR250,R350 virVIP en R450 vir VVIP.Stuur e-posaan lapspta.events@gmail.comof skakel 0227720302 om kaartjies te bespreek.
curry pies,pizza,fish and chips. Therewillalso be jumping castlesand live music. TheFallen AngelsAnimal Rescue willbeopening its doors inHopefieldaswell. Fallen Angelswillaccept all donations to sell in thecharityshop.From09:00 until 14:00 at 31 Voortrekker Street,Hopefield.
SATURDAY 9MAY
Togryersvlei on the Jacobsbaai Road presents TheStaccatos Live.Time is 18:00for 19:30.Contact Amanda on 082671 8099 to book
SUNDAY 5JULY
Join the AzureGymnasticsClubfor agospel concert atthe SeebriesHallinLangebaanfor powerful gospelmusic by thewell-known group Dumisani, ledbyPastor Kevin Booysen, together with talented localartists from the community. Starting at 16:00. Ticket prices start from R60 Book atquicket.co.za
Die antwoorde vanhierdie week se Sudoku-raaisels sal ‘n volgende keer in Weslander verskyn. Weslander,nagelang vanplek, poog om elke week twee nuweSudoku-raaiselste plaas. Regsisdie antwoordevan verlede week se kopkrappers.



TheWestCoast Lupus Warriors willbehaving their first LupusAwareness FunWalkonSaturday30May.They hope to educate as manypeople as possible.According to Bridgitte Makan,oneofthe warriors and aresident of Saldanha,educating aroundlupus is important,asmany,especially children,arebeing diagnosed.The5 km
willstart at 08:00 at the Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha,and registration willcommenceat07:00.Makan said the daywillbefilled with positivityand funand encourageseveryone to participate.Dress in purpleand makea difference.For moreinformation,contact Makanon078 6127132orFransiena on 078412 6481.

TheBay Club andSocial presents an intimate theatricalperformance by John Maytham at Blue BayLodgeinSaldanha on Saturday 25 April. Guests arerequested to arrive at 18:15 foranunforgettable evening. Ticketsare pricedatR200 perperson. For bookingsand enquiries phone 022714 1177 or email operations@bluebaylodge.co.za

TheMama Mile Foundation is currentlyrunning a book drivefor the MeeulandersMotorbikeClub. Do youhaveany children’s books? Show up and makea difference.The help willgotowards aretired teacher who is dedicated to helping children with learning difficulties. Donate your books, English or Afrikaans, preferably with colourful pictures, and help these children grow and buildconfidence. Thedrop-off point is at Calypso Beach, or theycan be collected. Formoreinformation, contact Sharen on 061533 0508 or Murray on 082824 3594.

Engelvis is een vandie mees onderskatte en goedkoopste visse vir diebraai. Ja, dit is nie altyd maklik om varsindie hande te kry nie, maar as jy welopeen afkom, gaan jy verseker nie spyt wees nie. Probeer hierdie resep deur Lekker Weskus
Bestanddele: 1knoffeltoontjie; 1klein knol vars gemmer; 1teelepel gedroogte brandrissievlokkies; 1teelepel pienk peperkorrels(of gewone swartpeper); 2eetlepels sojasous; ’n gesonde skep heuning; sapvan ’n halwenaartjie (oflemoen) Metode: Marinade virvis: 1. Rasper die knoffel en gemmerfyn
2. Meng ditin’nklein potjieofvuurvaste pan saam metdie brandrissie, peper,sojasous,heuning en naartjiesap
3. Laat prut oordie kole vir±5minute totdatdit effensverdik.
4. Smeerdie warm marinade mildelik oordie vis.
Braaidie vis:
5. Plaasdie vismet dievelkant na onder oorwarmkole.Braaivir 3tot 5 minute. Moet jounie steur as die vel bietjie swartbrand nie –dis niebedoel om geëettewordnie.
6. Draai dievis om en braai die vleiskantvir sowat 2tot 3minute.
Afronding:
7. Verf die vis nogeen keermet marinade en druk dan diesap van ’n halwe lemmetjie oor, netvooropdiening •Bron: lekkerweskus.co.za



















Thisisa3-year contractualposi�on subject to thesuccessful candidate signing aperformance agreement. All-inclusiveremunera�on package: Market-related.
1.PURPOSE OF THE POSITION The Associate:
Strategy and Communica ons provides professional and coordina on support to the Execu ve: Strategy andCommunica ons across thefunc onal areas of strategy,research, marke ng and communica ons,stakeholdermanagement, and developmentprogrammes. The role supports the prepara on of strategicdocuments,research outputs, communica on materials,stakeholder engagementprocesses, performancetrackingtools, and programme coordina on ac vi es that enableFreeport Saldanha to implementits CorporatePlaneffec vely.The posi on contributes to the organisa on’s efforts to sharpen itsvalue proposi on, improvebrand visibility,strengthen stakeholder partnerships, support strategicrepor ng and planning, andadvance inclusive development ini a veslinked to skills, localisa on and enterprisedevelopment. Prac cal priori es include suppor ngthe developmentofFreeport Saldanha’s CorporatePlanand Annual Report, research andintelligence work,communica onsplanning, websiteand collateral updates, partnership coordina on,and developmentprogramme coordina on and followthroughs
2. REQUIRED KNOWLEDGE: The Applicantmustmeetthe following requirements:
• ArelevantNa onalDiploma or bachelor’s degree in communica ons, PublicPolicy,Business Administra on, Economics,DevelopmentStudies,Marke ng,Public Administra on or a related field
•Addi onal training in projectcoordina on, research methods, communica ons, monitoring and evalua on, stakeholder engagementordigital contentmanagementwould be advantageous.
•Three (3)years’experienceina strategy support,communica ons, research, stakeholder coordina on, project support or programme support role
• Experienceina public sector, SEZ, infrastructure,economicdevelopment, investment promo on or corporateenvironmentwould be advantageous.
• Knowledgeofthe Special EconomicZones environment, public sector planningand repor ng,and the WesternCape or West Coastins tu onal landscapewould be advantageous.
3. KEYRESPONSIBILITIES
•Support the Execu ve:Strategy and Communica ons in thedevelopment, review and coordina on of strategicplanning and repor ng documents,including inputs into the CorporatePlan, Annual Report and relatedimplementa on plans.
•Assist with research, data gathering,benchmarking, policyscanningand the prepara on of strategic intelligence reportsthatinform organisa onal decision-making andinnova on priori es.
•Help maintain planning trackers,progressdashboards and suppor ng documenta on for strategic ini a ves, KPIsand workplan monitoring.
•Supportthe execu on of Freeport Saldanha’smarke ng andcommunica ons ac vi es by dra�ingand coordina ng content, maintaining communica on calendars,assis ng with presenta ons and fact sheets, suppor ng updatestothe website, coordina ng social media and thoughtleadershipinputs,and helping prepareinternaland externalcommunica on materials.
•Assist in maintaining stakeholder databases,engagementplans, mee ng records, briefing notes and partnership trackingtools.
• Supportthe coordina on of stakeholder mee ngs, workshops,eventsand follow-upac ons involvinggovernment, industry, community and partner stakeholders
• Assist with the prepara on ofdocumenta on forpartnership proposals, reviews,scorecards and feedback mechanisms
•Providecoordina on and administra ve support fordevelopmentprogramme ac vi es linked to skills development,localisa on, enterprise developmentand social impact.
• Assist with partner liaison, mee ng coordina on, documentprepara on, trainingrecords, programmeregisters,businesscaseinputsand repor ng support.
• Provide high-qualityadministra ve,documentmanagementand coordina on support to the Execu ve:Strategyand Communica ons, includingpreparing reports,presenta ons, minutes, ac on trackers andbriefing notes.Ensurerecords areorganised, deadlines are monitored, and follow-upac ons arecaptured across thefunc on’sac vi es
4. COMPETENCIES
•Strong Wri ng and Communica on Skills
• Research and Analy calSkills
•Planning and Organisa onal Skills.
•A en on to Detail
•Ability to interact professionally with internal and externalstakeholders.
• ProficiencyinMicroso� Office applica ons.
• Familiaritywithwebsitecontent systems,digital communica on pla ormsorproject trackingtoolswouldbeadvantageous
•Professionalism and Confiden ality.
•Ability to work proac vely,iden fy coordina on gaps,follow through on tasksand support prac calsolu onsinadynamicwork environment.
The successfulcandidate will report to theExecu ve:Strategy and Communica ons and will be sta oned at our offices in Saldanha Bayand Cape Town.
Shouldyou complywiththe aboverequirements and have avalid driver’s licenseand own transport, please do not hesitate to apply. Kindlysubmityour CV to Thembakazi Kobese(Human Resources) at vacancies@freeportsaldanha.com. Direct allenquiries to Thembakazi Kobeseon 0870950261.
Freeport Saldanha is an equalopportunity employer
Closing Date:30April 2026
Shouldyou nothavereceived anyresponse fromus14 days a�er theclosingdate, please consider your applica on unsuccessful

Dieeerste Weskus-jeugleierskonferensie is op Vrydag 27 Maart metgroot sukses aangebied.
Die saad vir hierdie inisiatiefisreeds in 2023 geplant toe JanoReynolds, destydse hoofseun van die Hoërskool Hopefield, die geleentheidgekry hetom’njeugleierskonferensie by te woon. Teendie einde van sy matriekjaarhet hy besef dat hybaie vandie hoofleiers van skole opdie Kaapse Skiereiland ken, wathybydie konferensie ontmoethet, maar nie eens geweethet wie die hoofleiers van die naburige Weskusskole was nie.
Hieruit het die idee ontstaan om ’n jeugleierskonferensie spesifiek vir skole aan die Weskus aantebied.
Volgens Liezel Reynolds, watdie idee verderontwikkel het, was finansies aanvanklik ’n groot struikelblok “Ek het eers met ’n moontlikeborg onderhandel,maar daardieopsie hetopdie laaste nippertjie deur die mat geval.Net toe ek moed wou opgee,het my skoolhoof my meegedeel dat’nfirma hom genader
Vredenburg-gholfklub–Woensdag8April
Golden Oldies (Individuele Stableford)
1. Christievan Wyk41
2. Joop Luus 39
3. JapiedeKlerk 36
4. LynSmith 36
Nuni: Jean le Roux
Saterdag 11 April
Bekker-pryse(Individuele

het omasborg op te tree.”
Uiteindelik het vier firmas saamgespan om die konferensie moontlik te maak.
Watdie konferensie ekstra spesiaal maak, is dat die ouers van leiers watdie afgelope ses jaar Die Burger Jeugleierskonferensie bygewoon het, gehelp
9gate)
1. Lionel Johnson 21
2. NickSchrauwen21
3. Leon Cilliers 21
4. Wayne vanZyl 21
Stableford)
1. Philip de Kock 43
2. GerritLouw42
3. Juan Verwey 42
4. Jean le Roux 40
5. WilliamBrits 39
Jackpot: Juan Verwey 12
Nuni: Elmarie Hockly
Bergrivier-gholfklub– Woensdag 8April
WeeklikseSundowner (Enkelspel,
5. HarryFransman 19
Gelukstrekkingwenner: Ken Weakley
Sundowner Jackpot: Lionel Johnson Vrydag 10 April
Ou Krokker (Single Stableford,9 gate)
1. Dave Crous 19
2. Elbie Basson 19 3. RoyMassyn 17 4. MikeCuley 14
DSP is aSteel Processing plantlocated in Saldanha, Western Cape.Itisjointly ownedbythe IDCand a large Swiss-based multinational steel company,Duferco InternationalTrading Holding (DITH). The following vacancy needs to be filled:
CLOSINGDATE :29April2026
DEPARTMENT :Engineering
The successful candidate willbeaccountable to theMechanicalTechnician.Toqualify forthis position the most suitablecandidatemustfulfillthefollowingrequirements:
JOBREQUIREMENTS:
•Qualified artisan with redseal at N3 level or an Equivalent Qualificationasper
Framework(NQF)andRPL-SAQAwouldbeconsidered
•Aminimumof5years’experienceinanengineeringandmanufacturingenvironment
•Ownsetoftools
•Mustbewillingandabletoperformstandbydutiesandworklongerhours
•Musthaveavaliddriver’slicensetoperformstandbydutiesandgettowork
BASIC/BRIEFJOBFUNCTIONS/RESPONSIBILITIES:
•Assistandperformengineeringbreakdownsontheplant
•Performdailyplantandpreventativemaintenancetoassistwithcontinuousproduction
•Adhereand apply safe workingprocedures and conditions in plant in accordance with Health andSafety requirements
•Improveoverallmaintenanceonequipmentbyapplyingbestpractices
•Abletorepairequipmentandmachineryaccordingtomanufacturer’sspecifications
•Apply basicleadership skills when performingmaintenance(Planning,organizing, controlling andfeedback on job-cards)
•Involvedinthesmoothrunningandoptimizationoftheplant
In addition to the above the successful candidate must also havethe followingattributes: Positive with energetic attitude; highly self-motivated; good communicator;good “work ethic”;good faultfinding andproblem-solving skills; ability to read and interpret technical drawings, able to work in ateam as well as individually andmust be of soberhabits
WE ARE AN EQUALOPPORTUNITY COMPANY AND WE APPLYEMPLOYMENT EQUITY PRINCIPLES AND STANDARDS.THISPOSITIONISALIGNEDTOTHECOMPANY’SEMPLOYMENTEQUITYPLAN.
All interested applicants areinvited to emailtheirdetailed CV’s with letter of application to theattentionHR Practitionerthefollowing:recruitment@duferco.co.za
Applicantsnot contacted after21days of closingdateofadvertisementmustdeemtheirapplication as unsuccessfulandwillnotrequireanyfurther
het metdie voorbereidings en reëlings, aangesien die leerders self almal besig was meteksamens by die instellings waar hulle tans studeer.
Die volgende skole het die konferensie bygewoon: Hoërskool Diazville, Hoërskool Louwville,Hoërskool Weston, Hoërskool
Vredenburg, New Vredenburg High, Curro Privaatskool en Hoërskool Hopefield. Al die gr. 12-hoofleiers, asook die gr. 11-VRL-lede, het die konferensie bygewoon. Die insluiting van die gr. 11-leerders was doelbewus, sodat hulle nou reedsvoorberei konword vir die leierskapsverantwoordelikhede van hul matriekjaar.
Die organiseerders was bevoorreg om CelesteStewart van Bold Curiosity, een van die fasiliteerders van Die Burger Jeugleierskonferensie, as aanbieder te kry Bold Curiosityspesialiseer in leierskapsontwikkeling, en Stewart het die dag op ’n praktiese wyse aangebied,met ’n sterk fokus op skoolgeoriënteerdeleierskap asook op die bou van netwerkeenverhoudings tussen die leerders.
Die hoop is dat hierdie konferensie die grondslag gelê het vir ’n jaarlikse instelling in die Weskus.
’n Spesiale woord van dank gaan aan die borge Westarcor, Vaalmac, KEA Projects en FST, asook aan die Hoërskool Hopefield wat as gasheer opgetree en vervoer aan die leerders verskaf het.





Piketberg se Rhino-span het die afgelope Saterdag (11 April) ’n oortuigende oorwinning van 65-8 oorSteenberg’s Cove in hulBolandGrootuitdaag-wedstryd behaal.
Stewart Booyse berig ná ’n vernederende nederlaag vroeër in die seisoen het ’n gemotiveerde Rhino-spanvan die begin af oorheers en reeds teen rustyd ’n 22-3-voorsprong opgebou
Spelers soos Dihago Booise, Cyall Koordom en Christophai “Boerie” Booise het diepas met skitterendedrieëaangegee, met Boerie wat vier keer agterdie doellyngaan kuier het. Cyall Koordom en Requin Lesch het elk ook twee drieë bygedra. Die wedstryd wasook ’n huldeblyk aan die span se ontslape spanmaat Gerald “Figo” Monk. David Rossouw berig dat Young Hearts van Pella met ’n 47-29-oorwinning oor Velddrif teruggekeerhet. Velddrif het

eerste punte aangeteken, maar Young Heartshet teruggeslaan endie wedstryd teen rustyd tot 22-20 laat kantel.
In dietweede helfte hetYoung Heartsbeheer geneem en Velddrif se verdediging methardlooprugby oopgeskeur.
Reuben Abels, Young Hearts se hoofafrigter, sêdie span se voorbereiding en aanpassings het

die verskil gemaak Die oorwinningskuif Young Hearts nou op na derde plek op die punteleer Saldanhabaai het’n31-29-oorwinning oor Hopefield behaal in ’n wedstryd wat tot die eindfluitjie in die weegskaal gehang het. Hopefield het eerste toegeslaan met ’n dryfmaaldrie uit ’n lynstaan. Saldanha hetvin-
CurroLangebaan is proud of Justin Oberholzer,who won4,5 out of 9 games at the 2026SouthAfrican Junior Closed Chess Championship What makes his achievement amazing is thathefinished 32nd out of 68 of South Africa’s topu-10chess players.
NoluvuLudidi
Om sy gemeenskap en klubtrots te maak met sy groot prestasieis’neer vir Liam Schroeder (16).
Die St.Helenabaai-inwonerenlid van dieSt.Helenabaai-skaakklub is gekies om deel te weesvan die Suid-Afrikaanse skaakspan wat van Saterdag 16 Mei tot Dinsdag 26 Mei in Sri Lanka gaan deelneem.
Liam is as gevolg vansygoeie vertonings by die Wes-Kaapse skolekampioenskap as lid van die Wes-Kaapse span gekies om deelteneemaan die Mzansi-jeugkampioenskap in GqeberhainDesember 2025. Hy is daarna genooi na die Suid-Afrikaanse junior geslote skaakkampioenskap wat vanjaar in die Maartvakansie in Rustenburg plaasgevind het. Hier hethydie twaalfde plekverwerf en is sodoende in die Suid-Afrikaanse jeugspan opgeneem. Volgens Enrico Abdol, voorsitter van die St. Helenabaai-skaakklub,beantwoord hierdieprestasie gebede “Hy plaasnie net sy dorp en gemeenskap op die kaart nie,maar skaak ook.”

Liam Schroeder is lidvan die SA-jeugskaakspan
Janine Schroeder,Liam sema, sê sy is baie trots op haar seun en wathytot dusverbereik het. Liam isopgewonde oordit wat voorlê enbeoog om die Weskus se naam hoog te hou ◘HelpLiam metsykoste vir vervoer, akkommodasie en meer.Skakel Abdol by 0767668240 vir meer inligting.


nig met sy skrumskakel, Marlin Petersen, se twee drieë geantwoord en die rustydtelling tot 12-14 beperk. In die tweede helfte het Hopefield sy voorsprong tot 24-12 gerek, maar die tuisspan het teruggeveg, met Neill Mathesen (haker) en Malachi Petersen (vleuel) wat oorgesteek het om die telling op 24-24 gelyk te maak. In die doodsnikke het Jordan
Marais (senter) die wendrie gedruk om Saldanha 31-24 voor te plaas,waarna Hopefield nog ’n laat drie gedruk het, maar die mislukte doelskop het die tuisspan se dramatiese sege verseël. •Anderuitslae: Vredenburg 41-19 Langebaan; St.Helenabaai 17-19 Paternoster; Goedverwacht 27-32 Saldanha Tigers.

There is astrong sense of pride in Vredenburg as GenesisChessClub celebrates arecord numberofplayersselected for the West Coast Schools Team Forthe club, the achievement reflects years of dedicationand acommitment to developing young talent.
Theselected players are BenMdluli, IndiphileLimani, Lutho Tshamlambo andIngaKobese, as well as Luquezia Kotze, Maxlin LeeKotze, Chloe Mitchels andShaundré Lewaks, whowerenot availablefor the teamphoto. All eight learnersattend localschools, andtheir success is being celebrated across the community as asignofgrowing opportunity andyouth leadership.
Theteamwilltravel to George over the weekend of 1May, wheretheywill compete for selection to the Western Cape Schools Team.For theseplayers, it marks an important step forward, carrying the hopes of their families,schools
andcommunity. Theirprogressisguidedbydedicated coaches Lyndon Julies andAndre Lewaks,who focus on building notonly strongplayersbut disciplined, focused individuals.Julies,the club’spresident, said the achievementgoesbeyondchess. He highlightedthatmanyofthe players come from challengingcircumstances, yetcontinuetochoosegrowthand discipline
He added thatthe milestoneshows the depth of talent in the community andthe importanceofsupport in helping young people succeed. Despite the success, financial barriers remainaconcern.The cost perplayer is about R1280, excludingaccommodation andmeals,placing pressure on some families.The club is appealing to the community for assistance. Thosewilling to contribute cancontact Julies on 072 390 8300.