Skip to main content

WeskusNuus E-Edition - 28 July 2026

Page 1


067850 6479

PrivaatKliniek, sirkel co Close, Uitzicht Mediese fondse en bankkaartbetalings word aanvaar.

ARotariërs help metsigprobleme

DavidRossouw

Rotariërs van Atlantis en Melkbosstrand het saam metdie

Radiance-stigting en die Atlantic Eye FoundationopMandeladag ’n oogsorginisiatief by die Eerste Rivier-hospitaal aangebied, waar 20 pasiënte gratis katarakoperasies ontvang het. As deel van die Cash for Clarity-veldtog is die operasies uitgevoer vir pasiënte wat andersins noglankopdie staat se waglys sou moeswag. Benewens die herstel van hul

sig,het dieprojekook bygedra om diedrukopopenbare gesondheidsdienste te verlig.

Die Radiance-stigting, onder leiding van dr. David Steven, het kliniek- en teaterpersoneel beskikbaar gestel, terwyl die Atlantic Eye Foundation spesialischirurge, ’n UK-registrateur, mediese beamptes, tegnici en ondersteuningspersoneel voorsien het

Jansen-Vorster Optometriste het die voorafondersoeke, vervoer en nabehandelings gereël, met Rotary Melkbosstrand wat die

vervoerkostegedra het.Zeiss het intraokulêre lense voorsien, OSI het die chirurgiese verbruiksgoedere geskenk en Atlantic Eye Centre het dienabehandelingsoogdruppels geborg.

Die uitreik was deel van die Melkbos-rotariërlub se oogsorgprojek.Al20pasiënteopdie projek se waglyshet hul operasies pro bono ontvang.

TruidaGrové-Jansen, die sekretaris van die Melkbos-rotariërlub, het al die vrywilligers virhul hulp en bydraes bedank

Spazaownerscan applyforR100000

Spaza shop owners in townships and rural areas can apply for up to R100000 in governmentfunding to improve their businesses, buy stock and create jobs.

The SpazaShop Support Fund, launched in 2025 by theDepartment of Small Business Development, provides grants andloans to qualifying food-handling businesses for upgrades, training and stockpurchases. Funding above R50000 is provided as a50/50grantand loan.

Applicants must be South African citizens, operate in atownship or rural

area, comply with municipal, health and safety requirements, andactively manage the business.

Required documents include an ID copy, business registration documents, proof of address, proof that the business is operating, bank confirmation anda municipal permit.

Applications can be submitted online at https://systemsnew.sefa.org.za/SMMEPortal/.Priority is given to young entrepreneurs, women-owned businesses andbusinesses owned by people with disabilities.

Moreinformation is availableat www.spazashopfund.co.za.

Polisie vrahulpmet ou sake

MurphyRoberts

Die Atlantis-polisie doen’n beroep opdie gemeenskapomnavore te kom met enige inligting wat kan help om vyfonopgeloste moordsake in Atlantis af te handel. Volgens kapt. Lisa Munro, ’n plaaslike polisiewoordvoerder, is diemotiefvir die moorde steeds onbekend endie ondersoeke duur voort.

Die polisie vra dat enigiemandmet inligting –hoe gering ofselfsonbenulligdit ook al lyk –dit aan ondersoekbeamptes deurgee. Alle wenke sal vertroulik en anoniem hanteer word.

Die onopgeloste moordsake sluit in dié van:

•Richard Walters, wat op 12 Augustus 2023 omstreeks 23:50 in Palmerlaan, Avondale, naby ParkviewPrimêre Skool vermoor is;

•Gerswin Joel, wat op 18 Julie 2024omstreeks 07:30 in ChrisHanistraat, Witsand, vermoor is;

•ChesrayDavis,wat op 8September 2024 omstreeks 21:30 in Castallisstraat,Proteapark, vermoor is;

•EnonBaloy, watop7November

2024 omstreeks 18:30 by ’n woning in Nthethestraat, Witsand, vermoor is; en •SikhonathiVanda, wat op 13 Julie 2025 omstreeks 09:32 in Chris Hanistraat, Witsand, vermooris.

Munro doen ’n ernstige beroep op inwonerswat moontlik iets gesien of gehoor het, of oorenigeinligting beskik watdie ondersoeke kan help, om dit met diepolisie te deel.

Enigeenmet inligting kandie polisie se Misdaadstopnommer by 08600 10111 skakel,die Atlantis-polisie by 0215718500 kontak, of die MySAPS-toepassing gebruikom’nwenk anoniem deur te gee.

Die polisie beklemtoon datselfsdie kleinste stukkie inligting ondersoekers kan helpomhierdie sake op te los en geregtigheid vir die slagoffersenhul families te bring.

Suurslagoffer uit tronkgedreig

Die pad na herstel gaan virShaneka Johnson, die slagoffer van’naanval met suur, ’n lang proses na herstelwees.

Johnsonhet reeds verskeie operasies ondergaan en ’n deel van haar ooris verwyder nadat sy na beweringmet ’n bottel suur aangerand is.

Johnsonhet aan WeskusNuus vertel sy word noudeur jong mans, wat onlangs uit die tronk vrygelaat is, gedreig om die saak terug te trek. “My lewe is verwoes. My lewe is ’n hel vanpyn.Mylewemoet herbouwordenmense verwagekmoet net wegstap. Dit gaan nie in my leeftyd gebeurnie,” het sy in erge pyn gesê Johnsonverduidelik aangesienbaie operasiesnog vir haar voorlê, is ’n plaat reeds in haar skedel geplant omdat die suur haar koperg beskadig het. “Nou verwag mense ek moetvan alles vergeet.”

Volgens die gemeenskapsaktivis Madelaine Goodall, watJohnsonondersteun, kry sy nie juisbaieondersteuning vandie polisie nie. Goodallsêdie dreigemente moet in ’n ernstige lig beskou word. “Die vrou gaan reedsdeur hel. Dit is die polisieseplig om haar te beskerm,” het sy gesê. Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, is Woensdag

8April in die Atlantis-landdroshof borgtog geweier

Smithword daarvanbeskuldigdat hy op Sondag 15Maart’n bottelsuur oor Shaneka Johnson(25) se kop uitgegooi het. Dielanddros hetinsyuitspraak oor borgtog gesê ditisnie in diebelang van geregtigheid dat die verdagte op borgtog vrygelaat wordnie.Hyhet ookdie verdedigingsepleidooi –dat dieverdagte aandie hofgetrousou bly en nie sou vlugnie –verwerp Hy hetverdergesêhystem saammet diestaat dat ’n sterk saak teenSmith bestaanendat dieverdagte diehof belieg hetdeuraan te voerdat hy nognooit metdie gereggebots hetnie.

Smithhet aandie hofgesêhyis“bang virdie tronk” en “verdien borgtog” omdat hy ’n “saggeaarde en vredeliewende” mens is.Hyhet ookinsyborgtogaansoek getuig dat hy “nog nooitmet die gereggebots hetnie”

Dieverdagte hetverlede week vlugtig in diehof verskyn en salweerop14Augustus verskyn.

Atypical spazashop Photo: NovaNews
“My lewe is verwoesenmenseverwagekmoet maak asof dit nooit gebeur het nie,” verduidelik ShanekaJohnson.
Voor die voorvalwas Shaneka Johnson ’n opgewekteenplesierigemens.
Haar liggaam is geskend en sy het reeds’nplaat in haar skedel, met talleverdereoperasieswat nog voorlê.
Die gemeenskapsaktivis Madelaine Goodall is ongelukkig oor die manierwaarop die saak tans verloop Foto:MurphyRoberts

Eli’nkommissaris by Atlantis-polisie

MurphyRoberts

Terwyl die meeste hoërskoolleerders hul dae tussen boeke, toetse en sport verdeel, speel Eli Josias. ’n leerder aan die Atlantis Senior Sekondêre Skool, ook ’n ander rol –dié van junior kommissaris by die Atlantis-polisie.

Eli, ’n trotse inwoner van Atlantis, is onlangs as deel van die polisie se Junior Kommissaris-program aangestel. Die program bied jong leiers die geleentheid om meer oor polisiëring,

jongmense daagliks te doen kry. Ek wil ’n brug tussen leerders en die polisie bou en wysons kandeel van die oplossing wees.” Volgens die polisie fokus Elisewerk ondermeerdaarop om skoolveiligheid saam metonderwysers en polisielede te bevorder, jongmense aantemoedig om positiewe lewenskeuses te maak en ander leerders deur sy eie voorbeeld te inspireer.

Onderwysers, polisieledeengemeenskapsleiers beskryfhom as ’n gedissiplineerdeen toegewydejongleier

Sketse deur kindersgesoek

Jong kunstenaars kry die kansomhul tekeningeindie splinternuwe Liewe Heksie en die Rotbende te sien.Die boek verskynlater vanjaar ter viering van LieweHeksiese65ste bestaansjaar. Sedert Verna Velsseeerste Liewe Heksie-storie in 1961 op radiouitgesaaiis en die boeke kort daarna in 1965 verskyn het, het dié onskuldige,onhekserige heksie ’n spesialeplekindie hart van Suid-Afrikaanse kinders gekry.

LieweHeksiesebekoringlêdaarin datkinders hulle maklik methaarkan vereenselwig. Of sy nou ’n woord verkeerd verstaan,iets belangriks vergeet, haar punthoed skaam oor haar oë trek of uiteindelik togiets moeilikregkry, deel lesers in haar vreugdes en uitdagings.

Om dié besondere nalatenskap te vier, nooi Jonathan Ball-uitgewerskinders tussen vyfen12jaar om huleie sketse vanLiewe Heksie en haar bestemaat, Matewis die kat, te teken. Vier weninskrywings sal as kunswerke in dienuwe boek gepubliseer word.

Liewe Heksie en die Rotbende is die eerste nuwe Liewe Heksie-boek in dekades en is gegrondop’ndramaproduksie wat Verna Velsvir dieUniversiteit vanPretoria geskryf het. In dié

nuwe avontuur moet Liewe Heksie en haar vriende Blommelandhelpred nadat dieGeelheks van Gifappeltjieland en ’n bende skelm rotte planne beraamomdie kosbare SilwerRoos te steel Diestorie bevat al die bekendeelemente wat Liewe Heksie oordekades geliefd gemaakhet,met nuwe avonture, humor en verrassings wat daaropgemik is om bestaande aanhangers sowelas nuwe jong lesers te betower Metsplinternuwe illustrasiesen’n verhaal wat diewêreldvan Blommeland opnuutlaatleef, wil dieboekVerna Vels se verbeeldingrykenalatenskap voortsit en kinders aanmoedigomhul eiekreatiwiteit te ontdek.

Dietekeningemoetoorspronkliken handgetekenweesop’nwit A4-bladsy. Kindersmag enigeteken- of inkleurmediumgebruik,insluitendpotlode, kryte, verf of viltpenne.Geenwoordeof skryfwerkmag op die prentverskyn nie ’n Ouer of voogmoetsaam metdie inskrywing diekindsenaamenouderdom, dieouerofvoogsenaam, kontaknommer, e-posadres en woonplekverskaf.

Dietekening moet pere-pos voor Maandag 10Augustus na marketing@ jonathanball.co.za gestuurword.

EliJosias vanAtlantis Senior Sekondêre Skool, is onlangsasjunior kommissaris by die Atlantis-polisiestasie verkies. Foto: MurphyRoberts

Ra at

Eskom idents Nucl no plant’s ma ing radioactivity tro is tis, sit pow

ECD-leerders gehelp

Tien vroeëkinderontwikkelingsentrums(VKO) in die WesKaap het onlangs baat gevindby vaardigheids- en ontwikkelingsopleiding deur ShopriteseAct for Change-program, watdaarop gemik is om die gehalte van vroeë leerteverbeter.

Die opleiding het ookVKOpraktisyns van Atlantisingesluit en totvoordeel van sowat 580 jonger kindersinAtlantis, Langa en Gugulethugestrek.

Die kursusisinvennootskap met TheEarly Care Foundation aangebied en het VKO-praktisyns toegerus metpraktiese vaardighede, insluitend nuwe onderrigmetodes,kennis oor kinderontwikkeling en beter klaskamerbestuur.

Die doel is om omgewings te skep waar kinders veilig, gestimuleerenondersteun voel sodat hulle optimaal kan ontwikkel en beter vir hulskooljare voorberei word.

Volgens LeboRamotsamai, die klantetevredenheid-bestuurder by die Shoprite-groep, begin gehalte-vroeëkinderonderwys by goed toegeruste en selfversekerde onderwysers.

“Deuropleiding vir praktisyns met voedingsondersteuning te kombineer,helpons VKO-sentrums om omgewings te skep waar kinders kan leer, groeien skoolgereedkan word,” sê hy.

Die ontwikkeling van VKO-praktisyns is deel van Shoprite se groterbeleggingin vroeëkinderontwikkeling

Diékleinhandelgroep ondersteunlandwyd 148 VKO-sentrums envoorsien daagliks voedsame maaltye aanmeeras 10000 kinders.

Die program help om sterker fondamente virjonger kinders deur opleiding en ondersteuning te bou en gemeenskappe, waaronder Atlantis,opdie lang termyn te versterk.

TrotseVKO-praktisyns vanAtlantis en ander gemeenskappe vier hulsuksesvolle voltooiing vandie vaardigheids-enontwikkelingsopleiding as deel vanShopritese Actfor Change-program.

Asez speel oop kaarte

DieAtlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) het, in samewerkingmet die Community StakeholderNetwork (CSN), sy 2026-inligtingstoer suksesvol voltooi metses betrokkenheidsessiesombande met die Atlantis-gemeenskap, plaaslike ondernemings, kleinsakeondernemings en inwonersteversterk.

Die sessies is gedurende Junie en Julie in Atlantis, Witsand, Mamre en Pella gehouenwas deel van Asez se voortgesette verbintenis tot deursigtige kommunikasie, inklusiewe deelname en samewerkende ontwikkeling. Tydens die sessies kon inwoners en plaaslike sakeondernemingseerstehands inligting oor die Atlantis- spesiale ekonomiese sone se huidige en beplande infrastruktuurprojekte vrae vra,

terugvoer gee en meer leer oor toekomstigegeleenthede wat deur die uitbreiding van dieAsez geskep word

’n Belangrike fokus van die inligtingstoer wasdie Asez se reeks huidige en toekomstige bouen infrastruktuurprojekte,wat daarop gemik is om Atlantis as ’n sentrum vir groentegnologievervaardiging en belegging te vestig.

Deelnemers is ingelig oor projektydlyne, moontlikeverkrygingsprosesse en die geleenthede wat hierdie ontwikkelings vir plaaslike indiensneming, vaardigheidsontwikkeling en deelname deur ondernemings tydens die konstruksie- en bedryfsfases kanskep.

Matt Cullinnen, die uitvoerende hoof van die Asez, sê die inligtingstoer het weer gewys hoe belangrik dit is om regstreeks metdie gemeenskappe en onder-

nemings wat uiteindelik by die groei van die Asez sal baat,te skakel.

“Deur inligting vroeg te deel, na plaaslikeperspektiewe te luister en geleenthede virdeelname te skep, bou ons dievennootskappe wat nodig is om te verseker dat infrastruktuurbeleggings tot inklusiewe ekonomiese ontwikkeling, groei vanplaaslikeondernemings en volhoubare werkskepping lei,”sêhy.

Die CSN-voorsitter, Saul Smith, sê die vennootskap met die Asez word deur ekonomiese inklusiwiteit gedryf.

Cullinnen sê Asez sal voortgaan om gereeld inligtingsessies, gemeenskapsvergaderings en projekopdaterings aan te biedom te verseker datinwoners en plaaslikeondernemings ingelig bly en uit nuwe geleenthede voordeel kantrek.

vanAtlantis, Witsand, MamreenPella geskakel

InwonersopMandeladagbederf

Die Atlantis SpesialeEkonomieseSoneMaatskappy (Asez) het MandeladagopDonderdag16Julie herdenk deurnie-bederfbarevoedselitemsaan plaaslike ouetehuiseinAtlantis te skenk en sodoende sy verbintenis tot gemeenskapsopheffing en sosialeverantwoordelikheid te versterk. Foto’s:MurphyRoberts OuetehuiseinAtlantisismetniebederfbarekosdeurdieAdezasdeelvanhulMandeladag-vieringebederf.

Zion Andrewsmet die geel hoedjieverduidelik aan leerders die belangrikheid om gereed te wees ná skool. MamreFCW het kindersopMandeladag met lekkernye bederf

MamreleerP’tervilleles

DavidRossouw

Porterville het die afgelope Saterdag (25Julie) op die Mamresportterrein as dienaasbeste span van die Swartlandstreek aangekom en die tuisspanin’nbelangrike Grootuitdaagbeker-wedstrydvan die Boland-rugbyunie gepak.

Vir MamreenPorterville wasdit ’n maak-of-breek-wedstryd.’nWen ofverloor sou veroorsaak dat al twee spanne se posisiesopdie punteleer verander.

’n Sterk Porterville-span het Mamre, wat nog nie ’n wedstryd in die tweede ronde verloor het nie, op sy tuisveld gepak Porterville se agttal hetuit die staanspoor hul krag gedemonstreer toehulle ’n vaskop wen, wat die tuisspanbenoude oomblikebeosrghet. Swakoordeelsfoute in dieeerste paar minute het hulle egter in die steek gelaat.

Ook het hulle Kian Adams agter die skrum onder geweldige druk geplaas, maar Adams het kommerkoelgebly engoeie diens aanBradwin Johnson gelewer, wat Porterville met sy breke en aanvalle laat omdraai het. Goeieverdedigingdeur Johnson, Anzo Stubbs, Dillon Oppelt en Edwill Okkers het ook bygedra dat Porterville nie die voordeellyn maklik kon oorsteek nie, maar in hul spore gestuit is wanneer dit gelyk het Portervillegaan punteaanteken.

ONDERSKEPDRIEOPENTELBORD

Roual Stubbs se goeie oog en tydsberekening het ’n Porterville-aangee teen die kantlyn onderskep en ’n 45m naelloop gewen om onder die pale af te rond.Dit het Mamre met 7-0 laat voorloop.

Porterville se swaar pakvoorspelers het

Swak dissipline leitot string geelkaarte

DillonOppeltenAnzoStubbs, die senterpaar vanMamre, hetPorterville methul plettervatte in die middelveldin’nGrootuitdaagbekerstrydopSaterdag25Julie op die Mamre-sportterrein ontsenu

Mamre weer in ’n vasteskrum laat sweet, wat tot Calton Esbagh se geelkaart geleien sy spel met 10 minute verkort het. Portervile het die situasie uitgebuit en né goeie spel tussen die voor- en agterspelers gaandruk om die telling 7-7 gelykop te maak.HoewelPorterville se voorspelers voorlangs die oorhand gehad het, kon hulle nie deurbreek nie, maar hetbalbesit weggeskop, wat Okkers in teenaanvalle omgeskep het in wat tot Austin Apollis se drie onder die pale gelei het. Dit het Mamre se telling tot 14-7 geneem

Die veteraan Gerwin Philander het Mamre se dissipline onderdie loep gebring

MelissahaalWP-span

David Rossouw

ATLANTIS –Melissa Ndlovu vanAtlantis Sekondêr is in die WP se o.18-meisiesrugbyspan opgeneem–skaars ’n jaar nadat sy aan dié sport begin deelneem het.

Melissa hetaanvanklikaan atletiek, netbal en sokker deelgeneem en was veral sterk in die 100- en 200-m-naellope. Haar belangstelling in rugby het verlede jaar begin toe die afrigter Jaden Hansen haar aandie sport bekendgestel het. Die afrigter Dean Stormhet haar ontwikkeling verder ondersteun

By die WP-o.18-proewe op City Park het sy in haar eerste wedstryd al ’n drie gedruk.

“Dit was uitdagend om teen spelers te speelwat baie langer as ek rugby speel,maar ek het aangehou glo in myself,” sê Melissa.

Sy sê beserings was een van die grootste uitdagings tydens haar voorbereiding, maar sy het volgehou en daarin geslaag om die keurders te beïndruk.

Toe die WP-span aangekondig is, was sy eenvan die 23 spelers wat gekies is.

Nomathemba, asook my afrigters, onderwysersenklasmaats,”sêsy. Volgens Melissahet die ondersteuning van Atlantis Sekondêr en die gemeenskapdit moontlik gemaak om die proewe by te woon. Finansiëlehulp het ook bygedra om haarreis- en verblyfkoste virdie span se deelname in Gqeberha te dek.

“Ditwas vir my ’nbesondere ervaringommygemeenskap en skoolopprovinsiale vlak te verteenwoordig,”sêsy.

met’ntweede geelkaart toehytwee minute voor rustyd afgestuur is.

Hoewel Porterville verwoed aanvalle afgestuur het, kon hy nie daarin slaag om Mamre se verdediging te breek nie en moesop7-14gaan water drink.

’n Derdegeelkaart –dié keer aan Adams –het homdie wedstryd vir 10 minuteas ’n toeskouer laat volg. Porterville het uit die situasie munt geslaan met ’n verdoelde drie om die telling 14 elk te maak.

Bradwin Prins meysyervaring en spoed het Mamre se derde drie gedruk, wat Okkers vir ’n 21-14-voorsprong verdoel het HoewelMamre se algemenespelverbeter

Trompoppiespan

David Rossouw

ATLANTIS–Avondale Primêr se trompoppiespan is besig om te herbou en hetdie 2026seisoensterkbegin deur topdrie-plekke by die eerste provinsiale byeenkoms te behaal

Diebyeenkoms is op 4Julie by die Hoërskool J.J. Meiring in Goodwood aangebied.

Virbaie van die spanlede was dit hul eersteprovinsiale kompetisie

Volgens die hoofafrigter, Charlyn Olivier, en die skool se adjunkhoof en koördineerder, Karen Mentoor,isdie doelomweer ’n mededingende trompoppiespan op te bou,wat op provinsiale en nasionale vlak kan meeding.

Olivier, ’n oudleerdervan Avondale Primêr en die Hoërskool Robinvale, rig die span die afgelope nege jaar op ’n vrywillige grondslag af. Sy het Suid-Afrikaanse Protea-kleure in trompoppiesverwerf en sê sy wil haar kennisenervaring gebruik om jong atlete te ontwikkel.

het,was sy dissipline steeds die knelpunt toePorterville ’n onverdoeldedrie behaal om die telling tot21-19 te laat krimp.

OOKERSWYSWEERSYSTAAL

Okkers het weer eens sy ervaring en veelsydigheid getoon toehydie bonusdrie na goeie agterlynspel deur Mamre gedruk het, wat die telling na 26-19 gelig het Mamre se spel het met rasse skrede verbeter en Okkers het nog ’n strafdoel oorgeklits, maar ’n vierde geelkaart het weer eens gewys Mamre sal drasties moet verbeter nadat sy plaasvervanger Adrian Groepies koelkas toegestuur is.

In die laasteminuut van diewedstryd het Mamre weer met opwindende spel ná goeie bewegings deur die agterlyn van linksnaregs en weer van regs na links gehardloop en Bradwin Johnson in die linkerhoek vir ’n pragtige drie oorgeduik het.Okkers se doelskop het die eindtelling 36-19 in Mamre se guns beklink Hoewel Mamre se verdediging en algemene spel in dielaastetwee wedstryde baie goed was, sal sy afrigter ??? Stadler gou wees om te erken sy span se dissipline het drastiese verbetering nodig. Met dié oorwinning het Mamre een posisie opgeskuif en ’n klipharde strydwag nou Saterdag op Saron.

Uitslae: 25 Julie Mamre 36-19 Porterville; Abbotsdale39-18 Villagers Wittewater; Wesbank 46-26Never Despair; Good Hopes 42-10 Koringberg; Moorreesburg 24-41 Darling; en Riebeek United 19-22 Saron.

Wedstrydbepalings: 1Augustus

Villagers Wittewater t. Wesbank, Porterville t. Abbotsdale, Saron t. Mamre, Moorreesburg t. Good Hopes, Never Despair t. Riebeeck United en Darling t. Koringberg.

bouaan sukses

Dietrompoppiesvan AvondalePrimêr het die 2026-seisoensterk begin en berei hullenou vir die volgende provinsialebyeenkoms voor.

koms wat, op 1Augustus by die Bellville-fietsrybaanaangebied word.

Volgens Olivier en Mentoor bly geld een van diespanse grootste uitdagings. Hoewel die skool die affiliasiefooie betaal, sukkelbaie ouers om diekoste van toerusting, apparate en spanbydraes te dek. Vervoer na kompetisies is ook duur en daarom word geldinsamelings gereeldmet diehulp van ouers en diegemeenskap gehou.

nasionalebyeenkomste. AvondalePrimêr het reeds weer virdié ondersteuning aansoek gedoen nadat diespan virdie nasionalekampioenskap,wat van24September tot4OktoberinWellington plaasvind,gekwalifiseer het.

Die span doen ook ’n beroep op diegemeenskap en plaaslike ondernemings om hulle te ondersteun.

“Ek is baie dankbaar vir die ondersteuningvan my ouers, Dumo en Nomozulu, my suster,

Melissasevolgende doelwitis om vir die WP-o.20-vrouespan en daarna die JuniorSpringbokke se o.20-spangekeur te word. Ná matriek wil sy sportwetenskap studeer enlater as afrigter in haar gemeenskapterugploeg.

Diespan bereitans voor vir die tweedeprovinsiale byeen-

Die span het in dieverlede ondersteuning van dieStad Kaapstad se Burgemeestersfonds ontvang, watgehelphet met vervoer- en verblyfkoste tydens

Die deelnamekostevir ’n item of solo-optrede beloop sowat R350 perdeelnemer. Kontak Karen Mentoor by 0215722970 of stuur e-pos na avondale.prim@wcgschools. gov.za virnog inligting of om diespanteondersteun.

MelissaNdlovuvan Atlantis Sekondêr

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
WeskusNuus E-Edition - 28 July 2026 by Novus Media - Issuu