
Verspreidingsgebiede:

![]()

Verspreidingsgebiede:

Wat ’n betoging teen dieherstel van onwettige elektrisiteitsverbindings deur inwoners van die Covid- informele nedersetting by Witsand moes wees, het egter in ’n plundertog geëindig. ’n Vragmotor met Hisense-televisiestelle is gestroop voordat dit aan die brand gesteek is. Die skade beloop miljoenerande.
Volgenskol. Mario Thyse, ’npolisiewoordvoerder,het die polisieopDinsdag 14 April Eskom-werkers bygestaanom onwettigeelektriese verbindings te verwyder, wat tot die betoging die volgende dag gelei het. Hy het gesê 22 televisieskerms is teruggekry en 13 mense is in hegtenisgeneem.
Die polisie ondersoek verskeie klagtes, waaronder openbare geweld, roof, diefstal en opsetlike saakbeskadiging.
Die diefstal van die televisiestelle blyk, volgens ’n ingeligte, dalk ’n “inside job”
te wees
Thysekon nognie die presieseomvang vandie skade bevestig nie, omdatdie saak steeds ondersoek word.
Lede vandie OpenbareOrde-polisie wasvinnig op die toneel omdathulle steedsin die omgewing wasnádie vorige dagseoptrede om bystand aanEskom te verleen.Thysehet bevestig die polisie hetdie toneel Woensdagaandtevoetgenader toe hulle sien die vragmotorword gestroop
Terwyl beamptes die toneel genader het,het hulle tallemense metplatskermtelevisiestelle in hul besit gekry.
Diesituasie het handuit geruktoe die groepklippe na die polisie begin gooi het.
Diebeamptes het die aanval afgeweer en daaringeslaagomnegemansin hegtenisteneem.Sowat 17 televisiestelle is op die toneel teruggevind.
VolgensThyseisnóg verdagtes en platskerm-televisiestellelater,namate dieondersoekgevorderhet, teruggevind.


Dievragmotor is eersgestroop voordat dit aan die brand gesteek is.


Dieplatskerms is op die toneel gevind en verskeie verdagtesisaangekeer


Plaaslike inwoners het ’n reeks skerp vrae en kommerpunte geopper oor die bestuur en prioriteite van die Stad Kaapstad,met spesifieke fokus op veiligheid,infrastruktuurendie aanwending van openbare geld.
Inwoners het behoorlik gal gebraak tydens die bespreking van diebegroting van die StadKaapstad vir die betrokke boekjaar.
Die gemeenskapslid BeauronRankhet die kollig op die Stad se besteding aan veiligheid en sekuriteitlaatskyn.Volgens hom gaan 34 sent van elke rand –altesaam sowat R6,7miljard –nahierdie sektor,terwyl misdaad steedstoeneem. Hy meen die Stad plaas te veel klem op wetstoepassing,wat boetes uitreik om inkomste te genereer,eerderasomdie onderliggende sosio-ekonomieseuitdagings vaninwoners aan te durf –veralin die lig van die toenemende bevolkingsgroei in die metro.
Nog ’n groot bron van frustrasie isdie Stad se tolvrye noodlyne. Inwoners beweeroproepe word gereeld na die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oorgedra word, watreedsonder druk verkeer.“Waarom wordons aangemoedig om misdaad aan te meldas die Stad nie self reageer nie?” vra Rank. Hy voeg by videobewyse van misdaad

is reedsaan hoofinspekteurs oorhandig, maar geen sigbare optrede het gevolg nie.
Diebesteding vanR190000 aan’nrugbytoernooi sonder gemeenskapsinsette hetook vraelaat ontstaan. Inwoners wil weet hoe diegeldaangewend word en wieuiteindelik daarby baat
Inwoners is ook onseker oorhoe lank vooraf kennisgewings vir begrotingsvergaderings aan die publiek gestuurword. Rankhet ook ernstige kommer oor dietoestand van plaaslike sportgeriewe uitgespreek. Volgens homisdie Robinvale-sportterrein vervalle, metskade van miljoene rande, wat gloonder die Stad se toesig plaasgevind het. By die Wesfleur-sportterrein, ondanksdie teenwoordigheid van twee veiligheidswagte, gaan vandalismevoort omdatdie wagte glo
MurphyRoberts
Die Association Western Cape, ’norganisasie sonder winsoogmerk (NPO), het verlede Vrydag (17April) verskillende staatsdepartemente na Atlantisgebring Volgens die voorsitterDeonBritz bestaan ’n groot behoefte in Atlantis weens talle sosio-ekonomiese uitdagings Verskillende sprekersvan departemente het die handjievol inwoners verduidelik hoe die prosesse in verskillende departemente werk
Volgens TheoPetronvan die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa)isdie aansoekvir ’n toelaag noubaie meertoeganklik vir nuwe kliënte. Hy hetverduidelik met die nuwe biometriese toerusting is dit nou baie maklik vir hulle om nuwe aansoeke te evalueer en die stelsel is ook met baie
ander departemente verbind om korrupsievas te vang Petronhet ook genoem die verskillende toelae waarvooraansoek gedoen kan word, bepaal of die kliënt daarvoor kwalifiseer.
Volgens Xoliswa Silinga van die departementvan arbeid kan kliënte ook aanlynaansoek doen om die lang rye te vermy. Sy het verduidelik dat kliënte aanlyn terugvoering kry. Dit neem gewoonlik’n paardae langer, maar aansoekers hoef nie in ’nrytegaan staan nie.
Die doelvan die inligtingsessie is om dienste in gemeenskappeteverbeter, het dieorganiseerders bevestig.
Vandie anderstaatsdepartemente wat teenwoordig was, is Binnelandse Sake en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (Sars)


slegsdie ingangbewaak, beweerRank. Regan Carlsehet die aandag gevestig op die swak toestand vaninfrastruktuur in Witsand. Hy het gevrawanneer herstelwerk aan Chris Hani-straat ná rioollekkasies voltooi gaan word? Die projekhet volgens homreedsvyf jaar geledebegin, maar is steedsnie voltooi nie. Hy wysook daaropdat geen geld vir infrastruktuur in die 2026-’27-begroting vir dié gebied voorsien is nie.
Die gebrek aan speelparke en kerkgrondinuitbreiding 12 en Kanonkop is nóg’nkwelpunt. Inwonerswil weet wanneer die Stad grondvir gemeenskapsontwikkeling gaan identifiseer en beskikbaar stel.
Laastens is kritiek op diebeplande besteding aan ’n 50-jaar-vieringuitgespreek, metvoorstelledat diegeld
eerder virvoedselpakkies gebruik moet wordomkwesbare huishoudingste ondersteun. Diebeëindiging van die “walking bus”-projek in Atlantis– wat kinders se veiligheidoppad skool toe help verseker het– hetook groot ontevredenheidontlok.
Inwonersdoen’nberoepopdie Stad Kaapstad om groteraanspreeklikheid te toon, gemeenskappe meer te betrek en hulpbronne beter in te span om die werklike behoeftes van diemensedie hoof te bied. Volgens AshleyPooleisdie vergaderings net’nrookskerm, omdat dieAtlantis-gemeenskap se insaealjare lankgeïgnoreerword. Volgens Poole wordhonderde miljoene in gebiedesoos MelkbosenTable View bestee,terwyl Atlantisaan dieagterspeenmoetsuig wanneer ditbydienslewering kom



Noluvu Ludidi
Met sy nuwe fliek “Kyk my in my oë”, wat binnekort sy verskyning op die grootskerm maak, heers grootopgewondheid vir die Melkbosstrandinwoner Christiaan Schoeman.
Volgens Schoeman fokus die fliekop geestesgesondheid, outisme en familieverbindings. Ditis’nfliek wat veral tydensOutisme-maand baie gewigdra.
Vir Schoeman en sy mede-skrywer, Rickus Terblanche, wasdit belangrik om die breëraspek vandie outisme-spektrum uit te beeld. Diefliekfokusop Andrew, die hoofkarakter, ’n jongoutistiese man, wat Kaapstad toe gaan om sy vervreemde pa te konfronteer, maar moet by sy neef Riaan intrek –’nman wie se lewe stilletjies ontrafelnadat sy verhouding skeefgeloop het.
In die ongemaklike ruimte tussen hulle moet hulle begin om onuitgesproke trauma te konfronteer en ’n manier vind om mekaar te verstaan
“Ons het ’n hele reismet diedraaiboek gehad.Gesprekke het rondom September 2024begin en dit het regtig gevoel soos


’n fliek wat smeek om gemaak te word.
Eenvan die grootste struikelblokke om ’n voltooidedraaiboek te vat en dit in ’n rolprentteverander, is hoegaanjyalles
watjyneergeskryf het, geskiet kryvir net soveel geld.Wat ek met“Kyk my in my oë”gedoenhet, wasomdit te skryf metdie bedoeling om dit so goedkoopas
moontliktedoen.”
Schoemanhet die liggingstot sy beskikking geneem en alles saamgesmelt en is trots op die eindproduk.
Diegehalte van die gesouteakteurs is ookiets waaropSchoemantrotsis.
Virhom beteken dierolprent ongelooflikbaie. “Dit is meer as netdie storie wat ditvertelendie eindproduk, want hierdiefliek verteenwoordig’nrisiko wat ek geneem hetenself finansier het, maar disook ’n beleggingwat ek in myself gedoenhet
“Ekglo in my vermoë as akteur en reggiseurenekwil hierdiefliekgebruik as ’n manier om te bewys waartoe ek as filmmaker in staat is.Bodit als is ditook ’n manier om eenvan die vele stories te vertel van ’n groepmensewat nienoodwendigaltyddie vermoë hetom namenshulself te praatnie.”
Metdie harde werk en tyd wat ingesitis, meen Schoeman“Kyk my in my oë”isdie soortrolprentwat gesprekke saluitlok en mensesal aanmoedigom dieperoor menseopdie spektrum en hul daaglikse ervaringsenuitdagings te delf.
Dierolprentbegin op Vrydag 15 Mei by dieLabia-teaterinKaapstad draai.


DavidRossouw

tuur uitgebrei. Waar Atlantis vroeër as ’n

DavidRossouw
Die ATKV-tak in Atlantisseskryfwerksessie 2026 het verlede Saterdag (18April) die “MyTaal, My Komvandaan”-taalprojek, watinFebruarie vanjaar metdeelname vanprimêreen sekondêre skoolleerders begin het,met ’n prysuitdeling in die Wesfleur-biblioteeksaal feestelik afgesluit
Altesaam elfjongskrywers vanverskillende afdelings het ná die uitdunrondes vir die eindronde op 18 April vir die ATKV-takAtlantis se skryfwerksessie 2026, “My Taal, My Komvandaan”, gekwalifiseer. Al die leerders wat deelge-
gemeenskapsledebetrek om taal en kultuur te bevorder. Hierdie jaar se projek het weer eens die kreatiwiteit vanjong skrywersnavoregebring. Abigail Prins, ’n onderwyser by Grosvenor Primêre Skool,die gasleser van haar spesiale gediggetitel “My Taal, My Komvandaan” voorgelees watsyself geskryfhet, het beklemtoon taal en kultuur is waardes watgekoester moet word. Sy het leerders engaste aangemoedig om ’n liefdevir hul taal te kweek en te onthou waar hulle vandaankom.Finaliste van die deelnemende skole het hul eie gedigte voorgelees,waarna die wenners aangekondig is. ChristineLewis, ’n bestuurslid vandie tak, hetdie wenners virhul deelname en



Die onlangse inhegtenisneming van nege jongmans in Atlantis ná die poging om ’n vrag televisiestelle te steel, is dalknet nog ’n misdaadberig, maar dit is ook ’n herinnering daaraan dat misdaad nie net beplan en uitgevoer word nie, maar ook aktief teëgewerk word.
Dit raak te maaklik ’n eenrigting-storielyn –misdadigers beplan, teiken en slaan toe.
Wat minder sigbaar is, is dieewe doelgerigtesamewerkingtussen die polisieenander rolspelersomhierdie dadetevoorkom en te stuit
In dié geval het vinnigeoptrede, waaksaamheidensamewerkingopdie grondtot die inhegtenisneming van nege verdagtes en die herwinning van gesteelde goedere gelei.
Dit het nie in ’n vakuum gebeur nie –Openbare Orde-polisie isontplooien beamptes het ’n gespanne situasie te voet genader en onder druk opgetree toe hulle met geweld gekonfronteer is. Dit verg dissipline, koördinasie en vertroue –eienskappe watnie altyd erkenning kry nie.
Die breërboodskap is belangrik: Misdaadbekamping is nie blootreaktief nie
Ditis’nvoortdurende proses van sigbaarheid, samewerking en vinnige besluitneming.
Wanneer ditwerk, soos inAtlantis, wysdit dat georganiseerdemisdaad nie ongestoord kan floreer nie
Sulke suksesse bou vertroue, en dit is presies wat gemeenskappe nodig het om die stryd teen misdaad saam met die owerhede vol te hou.


Woordvan dieweek
Die Woordeboek vandie Afrikaanse Taal (WAT)neem onselkeweek saam op ’n ontdekkingstoer vaninteressanteAfrikaansewoorde en idiome.Wil jy dalk ’n woordindie WATborgofselfs’nnuwewoordhelp insluit watnog nie daar is nie? Dit is ook ’n uniekegeskenkidee virtaal-enwoordliefhebbers. Besoek WATby www.wat.co.zaommeer daarvantelees.
Volhoubare ontwikkeling is nie meer net ’n ideaal nie –bydie Atlantis SpesialeEkonomieseSone (Asez) word dittasbaar.Die QuantumV3-fasiliteitstel’n nuwe maatstaf vir hoeinfrastruktuur gebou kan word:slimmer, groener en metwerklikeimpak op die gemeenskap
Die projekworddeurRayconPropertiesontwikkel en bestaan uit driefases.Elkefasehelp om moderne nywerheidsgeriewetebou, watook voordele vir die omgewing en plaaslikeekonomiebring.
BOUWERK EN VORDERING
Fases1en2isamper klaar –98% voltooi.Dit het noudie toets- en afrondingsfasebereik, watbeteken diegerieweisampergereed om tenvolle te werk. Teen April2026 issowat 74%van diebegroting gebruik, watwys hoegoeddie projek bestuur word Fase 3isnog in ’n vroeëstadium– ongeveer 5% voltooi.Hierdie fase fokusopdie verbetering van doeltreffendheid.Die projek het meer plaaslikekleinondernemings(SMME’s) as watbeplanis. In plaas van30%, word nouverwagdat 32%bereik salword.
GROENENVOLHOUBAREBOUPRAKTYKE
Volhoubaarheid is baie belangrik in hierdieprojek. Spesialeboumateriaal soos metakolienbeton en hennepbetonblokkeisgebruikomminder skadeaan dieomgewing te doen.
Stelsels virreënwateropvang om waterbeter te gebruik, is ook ingespan.
In fase 3sal sonpanele en batterye aangebring word om elektrisiteit te bespaar en minder vandie
kragnetwerk afhankliktewees
WATBEHELSDIE FASES?
Fase 1: Basieseinfrastruktuur soos grondwerk, paaie,water,riool en elektrisiteit is gedoen. Belangrikegeboue soos diehoofgebou en kantoreisgebou
Fase 2: Meer geriewe is bygevoeg,soosgeplaveide paaie,sekuriteit,heinings, brandstelsels en slimmeters.
Fase 3: Verbeteringssoosekstrabouwerk,nuwe paaie,landskap,skadustruktureenhernubareenergie.
SOSIO-EKONOMIESE UITWERKING EN WERKSKEPPING
Die projek het al 189werksgeleenthede geskep Hiervanis98poste deur inwonersvan die groter Atlantis-gebied gevul, watplaaslikeindiensneming en vaardigheidsontwikkeling ondersteun.
Altesaam 69 jongmense is ook by die projek betrek en in diens geneem.Die projek het geleenthede geskep vir verskillende mense, insluitend vroueen mensemet gestremdhede
Die Quantum V3-fasiliteit is ’n goeie voorbeeldvan hoe’nprojek suksesvol én volhoubaarkan wees. Met fase 1en2amperklaar en fase 3aan die gang, saldie projek nogbaie waarde vir sakeondernemingsendie gemeenskapbring.
Die volgendestapisomalles gereed te kryen hernubare energie volledig te gebruik, sodat die hele kompleksgereed is vir dietoekoms.
Nothing beats aheartyoxtail stew.Try this deliciousrecipe,whetheryou’re usingatraditional potjie or modernslow cooker
Ingredients: 1tbspolive oil
1kgbeefoxtail1 onion, finely diced 2to3garliccloves,minced 2sprigs rosemary
1tin choppedand peeledtomato 2litres waterorbeefstock
200 gwhite button mushrooms
4to6mediumcarrots
50 gbrown onionsoup powder salt andpepper,totaste.
Method:
1. Add the oiltoalarge cast-iron pot overmediumheatand brown off the oxtail pieces.Oncegolden brown remove from the pot andset aside. Add the garlic cloves androsemarysprigs
2. Add the onion andallow to sauté for 3-4 minutes. Add the browned oxtail pieces backtothe pot andadd thetinned tomato andbeefstock. Make surethe meat is fully covered by the liquid. Top up with more if necessary. Place thelid on the pot andallow to cook for 2-2½ hours.
3. Then add the mushrooms and carrots andallow to cook for another2 hoursonlow heat untilthe oxtail has softened andthe vegetables arecooked through. Top-up with more stock or water if needed.
4. Mixthe brown-onion soup with 3 Tbspofwaterbefore pouring into the stew. Allow the soup to thicken up the sauce. Season well with salt andpepper before serving.
5. Servewith some creamy mash, cooked pap or steamed rice andfreshly choppedparsley.
Source: foodloversmarket.co.za/recipe/fall-off-the-bone-oxtail-stew/

Is jullenog almal orraait daar innie Weskus?Ekhoor die winter het sy kop lelikuitgestiekdaarbyjulle.Kan julle nou sien watniggie Winter doen as julle klomp klakousedie helesomer so klaoor die erge hitte? Jy weet mosdit raak helwarm in die Weskus –só kokend warm datjy’neierop ’n karsebonnet kanbak!
Teen dié tydweet ons dit al .waarom sitjulle dus en moan oor die hitte? Druk deur,wantvoordatjykan sê “sneeu op die Bolandseberge”,dan is die winter hier Maarnee,julle wiltoe mossit en klaagliedere sing.Enkyk nou daar…Niggie Winter steektoe sommer twee maande voor die tydhaarkop uit! Seker maar in ons menslikheid verweef om klaerig oor allestewees. Wel, met die stortvloed reën watuitgesakhet, is daar darem sekernou een klaaglied minder,wantdie damme salspoedig weer volloop.Ekhoop jy het daremnou al daai winterklere vanjou nader getrek en sommer daai ekstra beddegoed ook. Is die kaggelhout al gekoop?Enhet die eersteghellieblikkealbegin brand? Wel, vaneen dingisekdoodseker,endit is dat iemand iewers in die Wes-Kaap al ’n lekker pot sopgemaak het.Julle weet mos–net ’npaar wolkiesbegin in die lugsaampak, dan word die sopgoed gereed gekry. Dis nou maareenmaal’nWeskusding. einde vandie storie.

Ai, die heleskielikewinter-opdaagstoriemaakmynou sommer nostalgies. Winter is juis nou maar eenmaal my gunsteling-seisoen. Dis virmy’nseisoen vanwarmmaak watkoud is.Gepraat van warm maak. daarisjuis niks so mooi en lekker as die herinneringaan daaipot ertjie- of groentesop watmymaaltyd met soveel liefde voorbereihet nie. As kind wasdaaigewag virjou bakkie sopaltyddie moeitewerd. Dit washeilsaamheidopsybeste. Daai sopisstadig op die Aga-stoof laat prut totdat my ma geweet het die saak is regomvoorgesit te word Jou sopismooi afgerond met ’n heerlike snyoftweevan die gebaktebrood wat of in die Aga-stoof of in die buite-oond gebakis.
Hetmense nog buite-oonde?Bestaan die Aga-stoof nog?Sjoe,daaistoof konvir jou dielekkerstegebakte patats opdis –daaipatatswaarvan die stropie so uitloop en ampersoosnagereg ná die sopgeëet word.Enwie onthou nog melksnysels? My ma kondit perfek voorberei.Sydoen dit nou nog;soafentoe.Destyds as daar iewers ’n sangaand op ’n Saterdagaand was, hetalmalinpousetyd tougestaan vir antieDiena se groentesopenmelksnysels Wonderofdie kinders vanvandagdaardie lekkertevan ’n bakkie melksnysels ken? Wintertydisook tydvir grapmaakof stories vertel om die ghellieblikofdie kaggelvuur.Ekisseker vanjullleweetwat ’n ghellieblik is. My lekkerstekuiershet ek om hierdie unieke vuurmaakmetode ervaar.Dis kraailag totdat die traneloop viraldie staaltjies watuit jou kinderdae oorvertel word Deesdae hetdie kaggelvuur die plek vandie ghellieblikingeneem. Onsmoet mosmaarmet die verandering van tyesaambeweegensaamleef. En leef die tradisievan spookstoriesnog?Ons kindervoetjieshet huis toegenaelasdaai spookstories klaarvertelis, want niemand woudeurdie spook vanKruisfontein gevang word nie!
En as daarnou eenietsiswat my laat uitsiennadie winter,dan is dit die geneul vandie wind as die aand sy lê loop kry. En
as die klipharde reën op ’n sinkdak val, is dit virmysoos’nprysliedwat deur elke druppelgesing word.Asdie reënbuie plek maakvir die jaar se rypofsneeuneerslae dan weet jy dis ’n perdvan ’n anderkleur Hou jou vier laeklere reg, want klappertandkoud gaan jou voorlandwees. As jy ’n sielsmaat hetwat jou deur die winterkoue kanbystaan en warm hou, moet jy dankbaarwees. As hy of sy ’n paar ekstrarolle hetomaan vastehou, dan moet jy hierdie winter glad niekla nie. Jy magmaarbinneboud of lepellê. Ek meen maar. dis mosnie jou niggie of neef wat langsaan jou lê nie. Maak netseker dat jy daaibakke gortsopengebakte brood matig hou,want wiehet dan nou lusvir ’n onwelriekende geur watjou binneboudposisie skade kan berokken?
So,asdie winter hierdie jaar so onverwags sy verskyning kommaak, hou daai lippe vanjou styf toe. Hou op kla. Koester al die lekker dinge watwinters uitjou kinderjaresospesiaal gemaak het. Geniet al daaiheerlikewinter-lekkertes watjou ma, pa,vrouliefofmanlief kan opdis.Gaansit voor die kaggel of ghellieblik en skaterlagweer’nbietjie. Hou saans jou maatjie styf in jou arms vasenwees dankbaarvir alleswat jullehet Geniet die lekker sopnat winter met kluitjiesop daarby.
On-time applications for Grade R, 1and 8 in 2027 closed on Tuesday 14 April. In all, 166 144 learners applied on time foraplace in aschoolnext year.The Western Cape Education Department was grateful to these parents for taking responsibilityand applying on time,tohelp plan for aplace in aschoolfor their children.
Parents who did not apply by the deadline will still be able to submit lateapplications onlineuntil Sunday17May. These willbeconsidered by schools only after the on-time applications are considered. Next steps for on-time applications Schools willnow apply their admissions policies to all the applications they received duringthe on-time window.
The outcomesofthese applications will become available onlinefrom Thursday 28 May onwards, andparents must confirm their choice of place by Monday 15 June.
Parents who receive multiple offers of acceptance, butdonot select oneofthose offers by 15 June 2026, will be automatically confirmed to their top-ranked choice.
Parents who wish to transfer their child to adifferent school for Grade 2-7or9-12 next yeardue to relocationwill have the opportunity to submit atransfer request from 3to17August 2026. David Maynier, Western Cape MEC for Education, said parentswould be reminded of relevant dates closer to the time. He thanked all parents, school management andofficials.









MurphyRoberts
Young Heartshet verledenaweek
(Saterdag18April) op die grafkelder St. Helenabaai se Albatrosse met diekous oor diekop terug Agterbaai toegestuur. Diewedstryd, wat in nat, winderige toestandegespeel is, hetsteeds goeie spel opgedis. Altwee spanne het hul kanse gebruik, maar die tuisspan se verdedigingwas die verskil tussen wen of verloor. YoungHearts het die wedstryd 19-10 gewen en dit was ook die rustydtelling.
Young Hearts het metdié oorwinning verseker dat die gapingtussen die voorste spanne nie te groot raak nie. Metdie eerste ronde wat nou die halfpadmerk bereik het, is Vredenburg en Saldanha steeds die twee enigste onoorwonne spanne, metVredenburg se Burg Boys wat ’n beter punteverskil het. Ruben Abels en sy troepe het’n paar taai wedstryde wat voorlê en die span het Saterdag Vredenburg se Burg Boys
MurphyRoberts
“Ek moet nog besluit in watter sport ek regtig wil uitstaan,” verteldie 22-jarigeAmirah Orrie, wat reeds 16 medaljes in verskillende sporte verower het. Volgens haar is sy tans gemaklik met hoogspringenverspring.
Dié vierdejaarstudent aan West Coast College sê die gogga het drie jaargelede gebyt, maar sy beoefen tansnet sport by diekollege. “Ek het die kollege al in dans verteenwoordig en verskeiemedaljesgewen,maar my grootste begeerte is om voltyds rugby te speel,” verduideliksy.
Volgens Orrie was haar pad nooit met rose besaai nieensy voel sy het meer dorings in haarpad gehad as enigiemandwat sy ken.
“Ek hetmybeen baie lelikgebreek toe ’n motorfiets my op vyfjarige ouderdom omgery het,” vertel sy. “Dit was ’n baie pynlike ervaring en het nooit gedink my beensal so herstel dat ek in sport sal kan deelneem en boonopdansnie,” vertelsymet ’n glimlag. Orrie sê sy het onlangstydensdie Suid-Afrikaanse TVET-kollege-kampioenskap inGroenpunt ’n massieweterugslag beleeftoe sy verskeie kere geglyengeval het. “Ekkon as gevolg daarvannie na dieeindronde deurdring nie, maar dit maak my net sterker,” vertel dié veelsydige sportvrou. “My ideaal is om by verskeie klubs aan te sluit sodat my talentverder ontwikkel kanword,”sêsy. “Enekhoop om meer op rugby te fokus,”
besoek.
Young Heartshet die karakter om enige span enige dag te klop. Mamre het ook sy tweede nederlaag agtereenvolgens gelytoe die groen truie van Kenny Stadller teen Porterville in ’n wegwedstrydvasgeval het. Mamre sal vinnig sy sokkiesmoet optrek as hy op ’n plek in dieuitspelewil aanspraak maak.
Atlantis is tans die enigste onoorwonne

span in Weskusland.Atlantis het sy eerste twee wedstryde in die WP se C-afdeling maklik gewen. Wat die oorwinnings vir Boelie en sy troepe spesiaal maak,isdat beide wedstryde wegwedstryde was. Atlantis is een van die vroeë spanne in die liga en dinge kanvorentoe net makliker raak. Atlantis het Saterdag tuis gespeel en kan ook volpuntebehaal
Hamletshet wel sy eerste wedstryd verloor, maar opgemaak vir die tuisnederlaag en daarna ’n wegoorwinning behaal •Weens vervroegdespertyesal alle wedstryduitslae aanlyn geplaas word

