Dr Gavin Breeds OBSTETRICIAN and GYNAECOLOGIST MbChB (UCT) FCOG(SA)
Wesfleur Private Clinic Wesfleur Circle, Atlantis Bookings:
Tel: 021 572 8578 • 069 427 9422 Whatsapp: 066 097 0534 NM10021074-WU290725
Verspreidingsgebiede: Atlantis, Mamre, Pella, Duinefontein en Melkbosstrand | Dinsdag, 26 Augustus 2025 | Sel: 067 091 0618 | E-pos: Murphy.Roberts@novusmedia.co.za
Slagoffers verheug oor hy gevang is
’n Aantal vroue het tydens die verdagte se verskyning op aanklagte van seksuele aanranding op ’n 10-jarige saamgetrek en die hof gevra om die verdag nie weer op bortgtog vry te laat nie. Foto’s: Murphy Roberts
Sekspes uiteindelik vas Murphy Roberts
’n Inwoner wat van verskeie seksuele en ander misdade verdink word, is nog elke keer op borgtog vrygelaat, wat inwoners behoorlik laat gal braak het.
Donae September en Janine Passenz met die 20-jarige slagoffer tydens die verdagte se verskyning van die seksuele aanranding van ’n 10-jarige meisie in Kanonkop.
Volgens Janine Passenz van Survivors Haven, wat slagoffers bystaan, is die verdagte se jongste slagoffer slegs 10 jaar oud. Dié voorval twee weke gelede in Kanonkop, het veroorsaak dat nog ’n 20-jarige verkragtingslagoffer ook die verdagte positief uitgeken het. Volgens ’n betroubare bron was die slagoffer aan die 10-jarige se familie bekend. Die verdagte het verlede week in die hof verskyn en sal op 28 Augustus om borgtog aansoek doen. Volgens ’n betroubare bron het die verdagte ten spyte van positiewe DNS-bewyse in 2010
en 2014 vry uit die hof gestap omdat die families nie meer met die sake wou voortgaan nie. Intussen het ’n 20-jarige slagoffer die verdagte herken op foto’s wat op sosiale media versprei is. Die 20-jarige het aan WeskusNuus vertel sy kon nie haar verkragter beskryf nie, maar sy sou hom gewis kon uitwys. Sy sê sy het op Sondag 28 Junie van haar ma se huis in Robinvalle na haar plek gestap en die man, wat ’n vuurwapen in sy hand gehad het, gesien. “Ek het gefreeze omdat ek bang was,” het sy gesê. “Hy het gesê ek moet omdraai. Hy het my tot agter Parker se winkel laat loop, waar hy besluit het ons moet weer omdraai,” vertel sy. “Ek het hom gevra hoekom moet ek weer saam met hom omdraai en hy het net gesê ek loop net saam terwyl hy my met die vuurwpen gedreig het.” Sy vertel emosioneel verder: “Ek het toe gedoen wat hy
gesê het omdat ek vreesbevange was en ons het omgedraai en by ’n hoekhuis gekom waarvan die voorkant van die erf oop was. “Hy het met my deur die een erf geneem na die huis langsaan, waar ek gesoebat en gepleit het hy moet my nie seermaak nie en eerder laat gaan, maar my pleidooie het op dowe ore geval,” sê sy. “Daar was ’n klein bossie agter die boom en hy het gesê ek moet daar gaan lê en my klere uittrek. Ek het hom gesoebat om my eerder te laat gaan, maar hy het voortgegaan met sy daad. Hy het sy gesig toegemaak toe hy besef ek ken sy gesig. Toe hy klaar sy daad gedoen het, het hy my beroof en net so gelos – sonder skoene ook ...” Volgens die polisie is net ’n verklaring nog uitstaande voordat die verdagte ook weens die verkragting van die 20-jarige aangekla gaan word.
MONTH-END
Specials!
Shop LS82, Atlantis City Mall, Atlantis, 7352 • Tel: 021 572 6265 • Fax: 021 572 8724 • Email: mujieb@telkomsa.net COCOMO CHOC FILLED BISCUITS
DRIED MANGO PIECES 50g
WEETBIX 450g
TASTY TREATS 6 pack
* Large selection of
3 for
R10.00
R29
R10
R22.95
baking products
DORITOS / SIMBA CHIPS ASSTD 70g
CERES / FRUITREE 1L JUICE ASSTD
BASHEWS ASSTD FLAVOURS
ENERGY DRINKS 250ML
available at
R10.00
.95
.00
and spices discounted
R16.95
3 for
R20.00
3 for
prices *
R12.00
Full range of services offered at discounted prices including colour copies, and printing / binding services / digital photo printing / business cards / skateboard accesories, etc. T’S AND C’S APPLY • CASH ONLY OFFER NM10025183-WU260825
@eyesavesa
@eyesaveoptometristsa
www.eyesave.co.za NM10025185-WU260825 X1YC9421-WU101224