


Matrieksvan 2006 vier tweedekades
Die matriekklasvan 2006 vanAtlantis Sekondêr het Saterdag (7 Februarie) hul20-jaar-reünie by die vaardigheidskoolsaal in Atlantis gevier Foto:MurphyRoberts
![]()



Die matriekklasvan 2006 vanAtlantis Sekondêr het Saterdag (7 Februarie) hul20-jaar-reünie by die vaardigheidskoolsaal in Atlantis gevier Foto:MurphyRoberts
Alexandra Abrahams, die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, het oorsigbesoeke aan die Freeport-Saldanha-nywerheidsontwikkelingsone (Noz) en die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez)indie Wes-Kaap gebring.
Die besoeke het haar gehelp om eerstehandse ervaring te kry voordat dieparlementêreportefeuljekomiteedie Noz’e en Sez’e bespreek. Abrahams sê sy wil beleid op grondvlak verstaan en beter besluitneming moontlik maak.
“Ek moet op die grond wees om te sien wat aangaan en waarom sekereuitdagings bestaan,” het sy gesê Die besoeke het haar ook in staat gestel om direkmet sonebestuur en belanghebbendes oor infrastruktuur, bedrywighede en werksomstandighede te praat. “Baie leer gebeur net wanneer jy op die werksvloeris –dinge wat jy nie in ’n raadsaal kan sien nie, word duidelik,” het sy gesê. Sy hetook gesê hoewel dieAsex- en Noz-program vorder, is dit belangrikom uitdagings wat groei en beleg-

AlexandraAbrahams, die adjunkminister vanHandel,Nywerheid en Mededinging, spreek die bestuurenpersoneel toeby die Freeport-Saldanha-nywerheidsontwikkelingsone tydens’noorsigbesoek aan die Atlantis-sez en Saldanha
ging kan vertraag, die hoof te bied. “Ons kyk dikwels na wat goedwerk,maar nie altyd na wat niéwerknie.Rompslomp en burokrasiekan die proses vertraag,”het Abrahams gesê Sy het ook beklemtoondat samewerking tussendepartemente, munisipaliteite, provinsiale regeringen dieprivate sektor noodsaaklik is om die vollepotensiaal vandie sones te
ontsluit.
Vaardigheidsontwikkeling en jeugwerkloosheid waskernprioriteite tydensdie besoek. Abrahamshet gesê Sez’e en nywerheidsparkemoetwerklike voordele vir plaaslike gemeenskappe inhou. “Vaardighede word dikwels van buite ingebring, terwylmense wat nabywoon, uitgesluit bly.
“Vir gemeenskappeomte baat, moet vaardigheidsontwikkeling in pas wees metdie behoeftes vandie sones,” het sy gesê.Syhet ook beklemtoon dat opleiding toekomsgerig moet wees, gegewe Suid-Afrika se hoë jeugwerkloosheid en die vinnig veranderende arbeidsmark Abrahams het die regering se verbintenis totekonomiese ontwikkeling en werkskepping herbevestig. Sy sê Sez’e en Noz’e is steeds strategieseinstrumente vir industrialisering, belegging en werkskepping. “Ekonomiese groei en werkskepping is die hoogste prioriteit vandie regering
“Hierdie besoeke help my om te leer, beter vrae te vra en te verseker datbesluite gebaseer is op wat werklik op die grond gebeur,”het sy gesê.
MurphyRoberts
Charles Marthinussen was meer as ’n hoof –hywas ’n man met integriteit,waardigheid en ’n opregte leier.
Dít is van dieboodskappe wat op sosialemedia gedeelword nadatdie voormalige hoof van die Atlantis Sekondêreskool die afgelope Saterdag (7Februarie) laatmiddag in diePanorama-hospitaal aankanker gesterf het.
Volgens die familie is hy ná ’n kort siekte oorlede nadat kanker op 7Januarie by hom gediagnoseer is.
Charlie, soos hy in die onderwyswêreld bekend was, worddeur baie as meer as ’n opvoeder beskou. Hy was vir talle ’n vaderlike figuur omdat hy baie leerders se hartegeraak het. “Hy was ’n mentor en in die gemeenskap se oë ook ’n vaderlike figuur en ’n held,” het die skool in ’n brief op sosiale media geskryf. “Hy het die potensiaal in elke leerder raakgesien en het baie hard gewerk om dit te help ontwikkel.”
Volgens die familie sal

Charles Marthinussen (67).
Charles se goeie werk voortleef deur ’n fonds wat binnekort aangekondig sal word. Die familie het bevestig dat die fonds leerders sal help om by universiteite te registreer en ook finansieel sal bydra tot leerders se registrasiegeld.

tis-polisie, klagte vanernstige aanranding ondersoek en verskeiemense is in hegtenis geneem. Volgens ’n betroubarebron is bendebedrywighede ’n werklikheid by skoleenkan dit nie langer geïgnoreer word nie.Die bronverduidelikdat dit nie bloot boeliegedrag is nie, maar bend-
In skermgrepe uit die video,wat wydensyd gedeel is,kan ’n mens duidelik sien hoe die leerderaangevalword.
egeweld. Volgens PeterStoffberg van #piemphulle moet die boompie gebuig word terwyl dit nog klein is. Stoffberg hetook uitgevaar datmeernasorg-en
naskoolse aktiwiteitevir leerdersbeskikbaargestel moetword. Die skoolhet tydensverlede jaar se matriekuitslae weer eens ’n styging in resultate behaal, watbewys dat die
opvoeders goeiewerkdoen, maar die voorvallaat’nbittersmaak. Gemeenskapslede hetintussen op sosiale media uitgevaar teendie groepen vradat geregtigheid moet geskied.
David Rossouw
Raymond Pieters, ’n man tussen 35 en 40 jaar oud en oorspronklik uit die informele nedersetting in Melkbosstrand, dra swaar aan ’n lewensverhaal van verlies en onsekerheid.
Die samewerking van die gemeenskap in Porterville (Swartland), die Weskus en selfs Elsiesrivier(Kaapstad)word gevra om hierdie man te help.
Vir hom is dit nie net ’n soektog na dokumente of name nie, maar ’n laaste hoop om sy herkoms en identiteit te herstel.
Sonder enigetasbare bewys van waar hy vandaan kom, voel hy afgesny van die wêreld. Hy glo dat iemanddalksy ouers onthou of ’n stukkie van sy familiegeskiedenis kan deel.
Vir Raymond betekendit meer as net papierwerk –dit is die kansomteweet waarhyhoort; om weerdeeltewees van ’n familie en ’n gemeenskap met ’n identiteit.
Sy moeder, Katriena Pieters,’njong vrou van Porterville, het hom in ’n plakkerskamp naby Melkbosstrand grootgemaak. Sy vader, FreddieLeaner, van Elsiesrivier,was ’n houtkapper wat sy gesin van plaas tot plaas verskuif het om ’n inkomste te verdien.Beide ouers, sowel as sy twee broers(eenmet die naam André, die ander onbekend), is reeds oorlede.
DOKUMENTEVERNIETIG
’n Verwoestende brand hetal sy dokumente en besittingsvernietig. Daarmee het hy sy geboortesertifikaat, identiteitskaart en elkestukkie bewys van sy familiegeskiedenis verloor. Sonder enige tasbare herinneringaan sy herkoms en

met die struikelblok van ongeletterdheid, voel hy afgesny van die wêreld omdat hy nie’nidentiteit het nie. Raymondvertel dat hy sy skoolloopbaan in graad 1byModderrivier Primêr en Groote Post Primêrbegin het, maar nooitkon voltooinie. Sy pa het hom ná ’n paar maandeuit die skool gehaal toe die gesin na Ganzekraal verhuis het. Sedertdienhet hy in sy pa se voetspore gevolgenvoortgesit as houtkapper vir Albertus “Bertie” Jacoman, houtkapper (en bekend as veldkruiedokter) van Mamre, wathom woonplek bied

DavidRossouw
Grosvenor Primary School celebrated a landmark momentonFriday 23 January with the official handoverofastate-of-theart multi-sports complex valuedatapproximately R4,5 million.
The project was made possible through the sponsorship of the Constantia Rotary Club and aCape Town trust organisation, following negotiations led by Rotary Club of Atlantis president Danny Pietersen.
Principal Terence Adamshailed theinitiativeasabreakthrough for bothGrosvenor and the wider Atlantis school community, thanking the Rotary family for their outreach and commitmenttouplifting local education.
“This facility is more thanjust infrastructure –itisaninvestmentinour children’s future. It will inspire young athletes, foster teamwork, leadershipand resilience, and serveasa hub forcommunity events.” He added the project had already created employment for four Atlantis residents during construction.
The complex includes three netball courts (two Astroturf, one cement),aseven-a-side soccer Astroturf pitch,a50 mx 30 mrugby-practice field, an 80m athletics track, a300 moval for long-distance training and along-jump pit. The facilities are designed to support awide rangeof sporting codes, from rugby andsoccer to athletics and gymnastics.
“We are deeply grateful to the Rotary Clubs of Constantia and Atlantis, the trust,the contractorand all role players who have contributed significantly to this project,” Adams said. “Their involvement ensures Grosvenor Primary andneighbouring schools will benefit from these resources. Our vision is to host an annual seven-a-side soccertournament, making certain thisfacility serves not onlyour learners but the broader community too.”
Pam Rawbone, Rotary district governor 9350, together with Western Cape Education Department (WCED) Metro North Director Wendy Horne, also congratulated GrosvenorPrimary. They wished the school every success, urging thatthe resources be used wisely andmaintained responsibly to ensure lasting benefit for learners and the wider community.
The Rotary Club of Constantia also pledgedongoingsupport, includingproviding sports equipment andcoaching expertiseto help Grosvenor athletes competeat higher levels. The partnership underscores the impact of collaboration between civic organisations and schools in driving meaningful change.
The handover ceremony was attendedby Atlantis ward councillors Allister Lightburn (Ward 29) and Moosa Raise (Ward32), Horne, Rawbone, Adams andmembers of theRotary Clubs of Melkbos andBlouberg, along with other local dignitaries and community members.
Navraeisreeds na die departemente vanWes-Kaapse onderwysenbinnelandse sake gestuur, maar dit is moeilik om inligting te kry omdat sy moederen vader nie getroudwas nie, en hy geen identiteitsbewyse van sy moeder hetnie JacomansêRaymond se grootste pyn is dathynie ’n identiteitskaart hetnie “Hyis’neerlike werker en nederige mens,maar sonder dokumente voelhy afgesny van sy verledeenvan die kans om ’n toekoms te bou,” sê Jacoman •Enigeen wat homdalkherken of inligting oorsyfamiliehet,kan Albertus Jacomanby074 695 0931 bel.


Die StadKaapstad se kantoor vir gebeurtenispermitte (events permits) het oor die afgelope drie boekjare ’n toename in laat aansoeke aangeteken. Daarbenewens het die Stad opgemerk dat organiseerders toenemend onvolledige of laat aansoekenet voor die beplande datum van hul gebeurtenis indien. Hierdie laat indienings verhoog die werkslading van stadswerknemers aansienlik en kan langer verwerkingstye en moontlike vertragingvir aansoekers tot gevolg hê. Laat aansoeke plaas ook druk op nooddienste. Terwyl die spanne toegewyd is om veiligheid en nakoming te verseker,
sal laat aansoekenie verwerk word nie. Die minimum tydraamwerkevir indiening sal nagekom moet word, byvoorbeeld, doen aansoek vir klein gebeurtenisse (200-2 000 bywoners) minstens 15 werksdae voor die tyd. Volledige vereistes is beskikbaar op die Stad se webwerf Laat aansoeke beperkdie Stad se vermoëomdie impak van gebeurtenisse op gemeenskappe behoorliktebestuur.Die permitproses verseker dat gebeurtenisse veiligis, minontwrigting veroorsaaken openbare infrastruktuur beskerm. Skakel diepermitkantoor by 021 417 4035.

Atlantishet die afgelope vyftig jaar se uitdagings deurleefenstaan vandag trots as ’n gevestigde gemeenskap.
Nadat dit in die vroeë 1970’sas’n beplande nywerheidsdorp onder die groepsgebiedewet gestig is, was sowat 50 nywerhede teen dievroeë tagtigerjare bedrywig en is werk aan duisende inwoners verskaf.
Swaar tye hetindie middel-80’s begin toenywerhede nie meer staatsubsubsidies gekry hetnie en gesluit hetofdie dorpverlaat het.
Regerings het dekades lank ’n blinde oog na diedaaropvolgende stygende werkloosheid en ekonomiese agteruitgang gedraai totdat internasionale en nasionale maatskappye weervan die vroeë 2000’s fabrieke in Atlantis gevestig heten pogings aangewend is om die ekonomie te laat herleef.
In 2013 is Atlantisas’nvoorkeurekonomiese ontwikkelingsgebied aangewys, met die fokus op nywerheidsen infrastruktuurontwikkeling.
Atlantis is in 2018 formeel’nSpesiale Ekonomiese Sone(Asez)vir groentegnologie verklaar.
Sedertdien het talle nywerhede en sakeondernemings weer huldeure in die gebied oopgemaak.
Die Atlantis-gemeenskap het diéop-enaf-tye deurstaanenons kan netvoortbou op die positiewe verbintenisse tussen individue, organisasies en die regering van die dag om verandering en hoop te bring.
WeskusNuus nooions lesers om hul terugvoer, storie-idees of iets nuuswaardig watinjou gemeenskap gebeur, met ons te deel –ons hoor graag van jou! Stuur ’n WhatsApp na 0825760453 (sit WN vooraan) of stuurjou brief pere-pos na weskusnuus@novusmedia.co.za. Jou stem maak saak. Help ons om Atlantis en omgewing ingeligtehou.

ThysLouw
Troeteldiere as gesinslede beteken hulle word daagliks aan dieselfde ruimtes en produkte as mense blootgestel. Honde en katte slaap in onshuise,beweeg vrylik rond en is van nature nuuskierig.
Juisdaaromkan gewonehuishoudelike produkte, watvir mense onskadelik lyk, ernstige gevare vir diere inhou.
In huishoudings waar veiliger alternatiewenie altyd beskikbaar is nie, is bewusmaking veral belangrik.
Nuuskierige gedrag speel ’n groot rol in vergiftigings. Honde snuffel en kou graag, terwylkatte op oppervlaktes spring en hul poteenpels gereeld lek. ’n Produk hoef dus nie direk ingesluk te word om skade teveroorsaak nie. Dampe,morsels op die vloer of skoonmaakmiddels op ’n lapkan genoegwees om ’n dier siek te maak.
Skoonmaakmiddels is een van die grootste gevare in die huis. Produkte soos bleikmiddel, ontsmettingsvloeistowwe, vloerskoonmakers en toiletbakskoonmakersbevat sterk chemikalieë, watdie mond, maag en longevan troeteldiere kan beskadig.’nHondwat oor ’n natvloer loopenlater sy pote lek, kanchemikalieë inneem sonder dat dit raakgesien word. Katteisselfs meer kwesbaar omdathulle hul pels intensief versorg. Simptome sluit braking, diarree, kwyl, rooi oë en asemhalingsprobleme in –eninernstige gevalle kan brandwonde in die keel voorkom. Dit is veiliger om vloere metskoon water af te spoelenprodukte buite bereik te hou.
Insek-enplaagdoders is ontwerp om dood temaakenkan dusvir troeteldiere maklik noodlottig wees.

Rotgif is besonder gevaarlik, aangesien diere dit kan eet of ’n vergiftigde knaagdier kan vang. Tuinplaagdoders bly dikwels lank aktief op oppervlaktes, in grond of op gras. Diere wat op die grond lê of aan plante kou, kan dit inneem. Indien sulke middels gebruik word, moet troeteldiere weggehou word totdat die gebied veilig is. Geurverspreiders en essensiële olies word al meer gebruik, maar hou ernstige gevare in –veralvir katte en klein honde. Olies soos teeboom, bloekom, laventel, peperment en sitrus is hoogs gekonsentreerd en kangiftig wees wanneer dit ingeasem, ingesluk of deur die vel opgeneem word. Die fyn mis kan op pels neersak en ingelek word. Simptome sluit lusteloosheid, bewing, braking en asemhalingsprobleme in. In klein, swak geventileerdehuise kan hierdie dampe vinnig gevaarlik raak Menslike medikasie is nog ’n algemene oorsaak van noodsituasies. Pynstillers, verkouemedisyne en selfs vitamiene kan

vir diere giftig wees. Paracetamol is uiters gevaarlik virkatte en kanvinnig orgaanversaking veroorsaak.
Medikasie wat op tafels of rakke gelaat word, kanmaklik deur ’n hond oopgekou word. Geen menslikemedikasie moet ooit sonder veeartsenykundige sorg aan ’n dier gegee word nie.
Kosenkombuisprodukte hou ook gevare in. Sjokolade, uie, knoffel, druiwe, rosyne en versoeters soos xylitol kanernstige vergiftiging veroorsaak. Selfsskottelgoedseep, ontvetters en bakbestanddele kan gevaarlik wees indien ditingeneem word. Voorkoming en optrede bly die sleutel totveiligheid. Lees etikette,berg produkte veilig en maak morsels onmiddellik skoon. Indien blootstelling plaasvind,moet jy nie wag nie –kontak ’n veeartsofdierewelsynsorganisasie so gou as moontlik. •Ons kanmet eenvoudige voorsorgmaatreëls ’n veiliger huis skep en ons troeteldiere teen onnodige lyding beskerm.

Atlantiswordvanjaar’nhele50jaar oud
Hierdiejaar,2026,is’nmylpaal virAtlantis –ons dorp en nywerheidsgebiedword 50 jaar oud. Die afgelope 50 jaar wasvol uitdagings ennou vraons:Wat gaan die volgende 50 jaar inhou?MurphyRobertshet dit mooi gestel: “Onsbeweeg vangrysnagroen.”
Dieskuif na ’n groentoekoms bied groot moontlikhede virAtlantis. In die Atlantis-sez sien ons reeds nuwe fabriekeenbeleggingswat steeds groei Hierdie jaarbeplanons om minstens twee nuwe fabrieketebou en nog projekte is in die beplanningsfase. Ditwys hoe sakeondernemings en mensebelangstel om in Atlantis te belê. Atlantis verander op belangrike maniere.Kaapstad het oor die jare nader aan ons gegroei en dit beteken virwerkne-

-MattCullinan
mersindie nywerheidsgebied’nkorter rit werk toe, wattyd spaarindie toenemende verkeer.MyCiTi-busseverbind
Atlantisook met die resvan Kaapstad. Groen-envolhoubare vervaardiging krygroot ondersteuning en ’n opgewondenheid heersoor die dorp,wat mense aantrek.’nBelangrike ontwikkelingisdat
Sone 1van die nywerheidsgebied nou ’n doeanebeheerdegebied (Customs ControlledArea– CCA) is.Dit stel vervaardigers in staatomgrondstowwepligvry in te voer en produkte pligvryuit te voer
Sone1het reedselektrisiteit en dienste gereed virnuwefabrieke.Vir beleggers watbekostigbarenywerheidsruimtesoek, is Atlantis’nuitstekende keuse. Diegroentoekoms gaan egteroor meer as netdie Asez en die nywerheidsgebied. Diejongmensevan Atlantisenhul vaardighede is netsobelangrik. DieAsez werk saam met die gemeenskap viadie
CommunityStakeholder Network (CSN) om mense bewustemaakvan studie-en werksgeleenthede Maatskappye soos Daimler Foundries belêreeds in opleidingsprogramme en ons wilmeervan hierdie inisiatiewe sien, sodat jongmensevan Atlantistoegangtot geleenthede het– nienet hier nie, maar oral waar hullewoon en werk. Belegging in die groenekonomieen vaardighede beteken ’n beter en volhoubare toekoms viralmal. Terwyl ons 50 jaar vanAtlantisvier, erkenons die verlede en werk ons saam aan’ngroen,veilige en volhoubare toekoms. Onssiendaarna uitomdie 50-jarige mylpaalen’ngroentoekoms regdeur2026tevier. •Beste wense, Matt
Ditraak duur vir munisipaliteite om aan diegang te bly en dieswaar belastinglas druk op gewone mense.
Die werklikheid is dat ons almal, op ’n manier, eerstens vir die staat werk –belasting, heffings, tarieweenverskeie fooie wordbetaal lank voordat geld oorbly virkos, vervoer of ander noodsaaklikhede.
Vir huishoudings word hierdie druk al hoe swaarder, veral op munisipale vlak. Elektrisiteit, water, sanitasie en vullisverwydering neem ’n groter hap uit maandelikse begrotings.
Wat baie mense nie besef nie,
is dat ’ngrootdeelvan hierdie stygendekoste vansogenaamde “geadministreerde pryse” kom Geadministreerde pryse is prysewat nie hoofsaaklik deur vraag en aanbod bepaal word nie, maar deurdie regering, reguleerders of staatsbeheerde instellings.Dit sluit elektrisiteitstariewe,munisipale dienste, water- en rioolfooie, vullisverwydering, brandstofheffings, openbare vervoertariewe en verskeie lisensie-enadministratiewekoste in.
Hoewel hierdie pryse deel is vandie Verbruikersprysindeks (VPI), verskildit wesenlik van prysevir kos, klere en ander
private produkte. Data van Statistiek SuidAfrika toon dat geadministreerde pryse sedert 2008 veel vinniger as algemene inflasie gestyg het. Hoewelgewone pryse geleidelik verhoog het, het geadministreerde pryse oor dieselfde tydperk byna verdriedubbel. Gemiddeld is hierdie pryse vandag sowat25tot 30% hoër as pryse wat deur markkragtebepaal word. Die gevolg is dathuishoudings veel sterker prysdruk ervaar wanneer dit by basiese dienste soos elektrisiteit, munisipale rekeninge en brandstof kom.Hierdie druk raaklaeen middelinkomstehuishoudings
die hardste, aangesien hierdie kostesnie vermy kan wordnie Dit hoop maand ná maand op en word ’n vaste deel van daaglikse uitgawes Hierdiehoë koste hetook breër ekonomiese gevolge. Die Suid-AfrikaanseReserwebank moet inflasie tussen 3% en 6% hou. Wanneerpryseaanhou styg –selfs al is ditweens geadministreerdepryse–moet rentekoersehoërbly om inflasie te bekamp. Ditmaaklenings duurder en plaas verdere druk op verbruikersensakeondernemings.
Duurelektrisiteit,brandstof en munisipale diensteverhoog
DieStad wil inwoners daaraan herinner dat ondersteuningbeskikbaar is vir mense wat finansieel swaarkry. Huishoudingsmet ’n gesamentlike inkomste vanminderas R7 500 per maand kan moontlik vir ondersteuning weens armlastigheid kwalifiseer, wat verligting op munisipale dienste en tariewe bied. Inwoners van 60 jaar enouer met ’n huishoudelike inkomste vanR27000 of minder per maand word aangemoedig om virpensioen-afslag aansoek tedoen.Hierdie afslag kan die koste van munisipale rekeningeaansienlik verminder. Die Stad bedank ook alleinwoners wat reedshul munisipale rekeninge dié maand betaal het. Hierdie betalingsisnoodsaaklik om dieStad se dienste aan die gangte hou en versekerdat dit ’n metrobly waarop
inwoners trots kan wees. Inwoners se bydraes is ’n kernrede waarom dienslewering volhoubaar bly. Om meer mense te help, het die Staddie kwalifiserende inkomstedrempel vir pensioentrekkers en maatskaplike-toelae-ontvangers verhoog. Diemaksimum inkomsteomvir die Lifeline-tarief en tariefkortings te kwalifiseer, is nou R27000per maand. Dit beteken selfs meer huishoudings kan tot gratis basiese dienstetoegangkry en in sommige gevalle ’n 100%-afslag op eiendomsbelasting. Vir die 2025-’26-boekjaar het die Stad die maatskaplike-ondersteuningspakket tot R5,1miljard verhoog om tariewe en dienste teverlig vir inwoners wat dit die nodigste het.Amptenare by die StadseKliënte-interaksiesentrums staan gereed om in-
“We are very keen to have the input of Atlantisresidents and businesses who are directly affected by the outcomes of this proposed plan,” said Alderman James Vos, member of the mayoral committee for economicgrowth. “Don’t miss this opportunity to haveyour say.”
“This informal trading plan will allow residents to take up trading spaces to partake in the community’s local economy,” said CouncillorAllistair Lightburn of Ward 29, “and create employment opportunities for residents.Tohave agrowing economy you must
include locals that can boost informal markets. Thedraft plan concerns Wards 29 and32, andaims to updatethe existing tradingplanthatwent into effect in 2015, he said.
Residentsare alsoinvited to attend anopen-day information session on 10February 2026 between 11:00and 16:00 at theWesfleur Public Library. The comment period is open until 10 March2026. Find more details at the following link:capetown.gov. za/City-Connect/Have-yoursay/Issues-open-for-publiccomment/draft-revised-informal-trading-plan-for-atlantis
woners met aansoeke en navrae te help. Die Stadherinner pensioentrekkers ook daaraan dat 2025 ’n Algemene Waardasieringsjaar (GV2025) was. Dit beteken alle bestaande voordele moet ná 1Julie 2026, metdie aanvangvan die nuweboekjaar, weer heraangevra word. Die Stad bedank alle betalende kliënte. Die gemiddelde betalingskoers vir die 12 maandetot einde Desember was 97,9%, wat wys diemeeste inwoners betaal hul rekeninge en het vertroue in die Stad se goeie bestuur van openbare geld.
•Hoe om aansoek te doen: Persoonlik by enigekliëntinteraksiesentrum; aanlyn via e-posRates.Rebate @capetown.gov.za of Indigent.Relief@capetown.gov.za;EFT of by kleinhandelaars en banktakke.
ookproduksie- en vervoerkoste regdeurdie ekonomie.Hierdie kostes word uiteindelikna verbruikers deurgegee, wat help verklaar waarominflasie hoog bly –selfs wanneer ekonomiese groeiswak is In wese funksioneer geadministreerde pryseas’nstille belasting.Dit is dikwels ondeursigtigenmin gedebatteer, maar dieuitwerking is werklik –koopkrag worduitgehol,sakeondernemings se koste neem toe en inflasiewordindie stelsel vasgevang. •Berigdeurdr. Clive Coetzee, senior lektor aandie Universiteit Stellenbosch

Die jaarlikse Staatsrede (SONA) word Donderdag (12Februarie)inKaapstad gelewer. Die Stad Kaapstad se verkeersdienste waarsku die publiek padsluitings sal voor, tydens en ná die geleentheid ingestel word. Die geleentheid sal weer by die Stadsaal plaasvind, wat betekendat verkeersvloei in en rondom die middestad (CBD)geraak sal word. Sommige padsluitings het reeds op Saterdag 7Februarie in werking getree en sal tot 28 Februariegeld Parkeergeriewe in sekere gebiede sal ook beperkwees. Hoewel padtekens in die betrokke gebiede aangebring sal word,word motoriste versoek om hullevooraf met die volledige lys padsluitings te vergewis en hul roetes daarvolgens te beplan ’n Volledige lyspadsluitings is beskikbaar by: https://bit.ly/4qiZGve Motoriste word versoek om nie-noodsaaklike reise na die middestad gedurende dié tydperk te beperk,ekstra reistydintereken,hul roetes vooruittebeplan,nie kruisingste blokkeer nie en geduldig enhoflik teenoor ander padgebruikersopte tree.

Sekere paaie in Kaapstad gaan tot28 Februarie gesluit wees.


aan die
meenskapsaal. Foto’s:MurphyRoberts
Inwoners van Atlantisverdien beter, is inwoners se gevoel oorgerugte dat die Thusong- veeldoelige sentrum verkoop gaan word.
Die afgelope paar dae hetinwoners hul ongelukkigheid oor dieswak dienstevan die nasionaledepartement van binnelandse Sake op sosiale media gedeel.
Die departement se huurooreenkoms het onlangs met dieStad Kaapstad verval en is nie hernu nie, aangesiendaar bespiegel word dat die Stad Kaapstad beplan
omdie gebou te verkoop.
Diedepartement se mobieleeenheid istans ook onderdie vergrootglas nadat inwonersopDinsdag 3Januarie voor dooiemansdeur opgedaag het.
Volgens Allister Lightburn, die subraad-1-voorsitter, ondergaan die Saxonsea-gemeenskapsaal tansopgraderings. Hy hetvoorgestel dat die eenheid na die Avondale-saal skuif.
“Ditisongelukkigdie beste watons tans kan doen. Die departement moet self besluitofhulle skuif,” sê hy.
Inwoners is kwaad omdat geen kennis vooraf gegee is dat dit sou gebeurnie. Duisendeinwoners het aanvaar dienste sou steedsbySaxonsea beskikbaarwees.
MurphyRoberts
Met die aanbreekvan die atletiek- en rugbyseisoen kon hulle eerstehulpopleiding nie op ’n beter tydgekom het nie,vertel die groep van41opvoeders en lede vandie plaaslike rugbyspan. Frontline SHEQ het onlangs ’n omvattende tweedaagse Eerstehulpvlak 1vir skole in Atlantis en omliggende gebiede aangebiedendie groep is op Vrydag 30Januarie by Robinvale Sekondêrmet die nodigetoerusting beloon. VolgensStefan Julius, die uitvoerende hoof van Frontline SHEQ, verseker die inisiatief dat hierdieskole toegerus is met bekwame noodhulpwerkers –net betyds vir die atletiekseisoen Julius vertel trots dat diedeelnemers die opleiding suksesvol voltooi en al die vaardighedeopgedoen het. Hulle weet nou hoe om iemand wat tydens sport beseerword, met noodhulpsorg te help,die beseerde veiligtehou en geen verdere skade te veroorsaak nie.
Driekundige fasiliteerders van Frontline SHEQ het die kursusgeleien praktiese leiding verskaf.
Ná diepraktiese assessering het die nuut-opgeleide noodhulpwerkers ’n rooi noodhulpbaadjie ontvangomteverseker dat hulle tydens’ngeleentheid maklik uitgeken kanword.
Elke skool het ook’nvolledig gevulde noodhulpsak ontvang in ooreenstemming met die vereistes van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (Wet 85 van1993), vertel Julius.
VolgensKay-leevan derMerwe en Tameron Spandiel Samson vanVaatjie
Primêr kan hulle nie wag om die nodige kennis toe te pasnie. “Dit wasregtig iets om na uittesien, en onskan nie wag vir dieuitslae en veral die sertifikaatwat daarmee gepaard gaan nie.”
Iptieshaam Jantjies van Atlantis Sekondêr en AmydeKockvan Berzelia Primêrkon ook nie hul opgewondenheid wegsteek nie. Hulle het ook Julius en sy span hartlik bedank vir alles wat hulle virdie gemeenskap en omliggendegebiede doen. “Die kennis watons tydensdie twee daeopgedoen het, is van onskatbare waarde, en onsisopgewonde om dit ook nienet by die skool toetepas nie,” vertelhulle.



Vanlinksstaan AndréBock, ColinDyers en Lynn-LeeWilliams(fasilliteerders),StevenJulius (Frontline SHEQ), en Vaughn Murray,die hoof vanRobinvale Sekondêr Foto’s:MurphyRoberts

Probeer hierdieromerige tamatie-hoender-pastabakkie vol geur –die perfekte tro gesi
hoenderbors in hoenderrepies piegro gekap tamaties
kruid geras parmesaankaas
swartpepe garnerin
gens
oor Voeg by, geel
minute en roer aanhoudend. Wanneer die spek bruin is en die uie en soetrissiessag

VanlinksisTohlan Swarts (plasingsleerder), Zanele Ntakana (assistent-direkteur: vennootskappe en skakels) en WandileNgxongxela (plasingsbeampte). Die Weskus CollegeisasBeste TVET-kollege vir WerkgeïntegreerdeLeer (WIL)aangewys tydens die tweede Transport Recognition Awards watdeur die Transport Education Training Authority (TETA)aangebied is. Die toekenning erkendie kollege se voortdurende toewyding om studentewaardevollepraktiese werkervaring te bied terwyl hulle studeer,envierdie samewerking vanallerolspelers in die vaardigheidsontwikkelingswaardeketting van die vervoerbedryf.

PERSOONLIKE DIENSTE
KRUIEKENNER 1435







SÊ JOU SÊ! LEWER KOMMENTAAR OORDIE JAARAANSUIWERINGS AAN DIE 2022-2027- (2025/26-) GEÏNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (IDP)
inge/wysigings aan diegeïntegreerde ontwikkelingsplan(IDP) begroting volgens’nRaadsbesluit op 29 Januarie 2026.Hierdie met diekorporatiewetelkaart, dietelkaarte van diemunisipale trumendie Kaapstadse Stadion), asookdie finansiële plan watdeel
17 van dieWet op PlaaslikeRegering:Munisipale Stelsels, Wet32 of groepe diegeleentheidgebied word om van 6Februarie tot26 by diemunisipaliteit in te dien
halfjaaraansuiweringskan op enigevan dievolgende maniere
fwww.capetown.gov.za/haveyoursay subraadskantoor
se watnie kanleesofskryf nie, mensewat metgestremdhede leefof ommentaar kanindiennie,help.Skakel0800212 176vir hulp om jou
2025/26-halfjaaraansuiweringsbegroting voortspruitkan by .capetown.gov.za/collaborate en www.capetown.gov.za/haveyoursay
beplanningbyNTO5YR@capetown.gov.zagerigword.

We distribute15000 copiesto Atlantis andsurroundsevery second Tuesday

Yvette Smith 082 482 1117 yvette.smith@novusmedia.co.za


Call me now to bookyour next advert NM10046123-WU100226

Die Mamre-rugbyklubhet Saterdag tydens die Darling-7’s-toernooi geskiedenis gemaak toedie rygbyspan se manne en vroue met goud weggestap het Foto’s:MurphyRoberts

Infinityhet in die tweedeplekindie gemengdespan-afdelinggeëindig

Die Jaguars het die tweede plek in die gemengdespanne behaal. Bo is hulle saam metDarling Romeryse AmandaEsauenEdwinah Fredericks,envan die Boland-rugbyunie-bestuur,Pat Marran en Arno Galant.

Malmesburyhet goud in die gemengdespan-afdeling behaal.




DNK Ahet in dietweedeplekindie vroue-afdeling geëindig.

vrouenetbal-afdeling gewen.