
Indienjynie aanlyngeregistreer hetnie -geen probleem. Belangstellendes kanopdie dag registeerendie geleentheidbywoon. Registrasie open om 08:30

![]()

Indienjynie aanlyngeregistreer hetnie -geen probleem. Belangstellendes kanopdie dag registeerendie geleentheidbywoon. Registrasie open om 08:30

MADLI GROBBELAAR
Dieafgelopepaarwekesewelkome reënval in dieNoord-enOosVrystaathet gemengde reaksies onder plaaslikesaaiboere ontlok.
Hoewel die neerslaebroodnodige vogaan gewasseverskaf en die algemene opbrengspotensiaal versterk, skep die aanhoudende naten bewolkte toestande ookbeduidende uitdagings,veral tydens die stroopseisoen. VolgensHendrik Knobel, ’n verteenwoordiger vanVrystaat Landbou in Bethlehem, het die reën diestroopvan gewassesoossojabone en suikerbone ernstigvertraag.
“Die nat lande maakdit eenvoudig onmoontlik vir boere om met masjinerie dielande binne te gaan. Dit lei tot vertragings wat’ndirekte invloedop produksiebeplanningenlogistiek het,” verduidelik hy Knobel wysdaaropdat, hoewel die reënvalvir MaartenApril 2026 nie so hoog is soos gedurende dieselfde tydperk in 2025nie,die frekwensie van reënerigeenbewolkte daegrootliks ooreenstem. In die Bethlehem-distrik is daar totenmet verledeweektussen 50 en 60 mm reën vir Aprilaangeteken. Hierdie patroonvan aanhoudende vogtigheid houdie grond nat en vertraag die droogproseswat nodigis vir effektiewestroop.
Ondanksdie uitdagings is daar ook goeie nuus.Sommige boere watvroeë, vinnig-rypwordende sojaboonkultivarsgeplanthet,kon reedsbegin stroop.Die opbrengste vanhierdie aanplantings wissel tussen 2,2 en 3ton perhektaar,wat as redeliktot goedbeskouwordonderdie huidige omstandighede “Algemene opbrengspotensiaal

vangewassesoossonneblomme,sojabone,suikerbone en mielies lykbaie belowend,”sê Knobel.
“Belangrikisdat daar nognie noemenswaardigegehalteskade aangewasseis, soos watons in 2025 gesien hetnie.”
Hy voeg egterbydat produsente toenemendsmagna ’n paar daevan droë,sonnige weer om die stroopprosesteversnel.Vanuit ’n weerkundige perspektieflyk ditnie of die nat toestande binnekort gaanopklaar nie
Johanvan denBerg, ’n onafhanklike weervoorspeller vanBloemfontein,
meen datverdere reën waarskynlik is,veral teen dieeinde vanApril en in die begin vanMei. Hy dui ookaan dat reën moontlik deur Meienselfs totin vroegJunie kanvoortduur Wattemperatuur betref,voorspel Vanden Berg dieeerstewerklike koue toestande kandie week rondom 27 tot 29 April, veralindie suidelikedelevan die Vrystaat,intree. Hy meen egterdat rypnie ’n onmiddellike bedreigingvir die Noord-Vrystaat inhou nie “Gewoonlik beteken’nnat begin vandie winter dattemperature nie uiterslaagdaalnie,maardit gaan
beslis koud voel, veralmet die vogtige lug,” verduidelik hy Die koudste word eers later, in Julie en Augustus,verwag. Virnou blydie situasie dus ’n fyn balans tussen voordeel en uitdaging. Terwyl die reën die grondengewasse bevoordeel en goeie oestebelowe, plaasdit ookdrukopboere om strooptydoptimaaltebenut wanneer weerstoestande dit toelaat. Knobel voeg by dat, in ’n bedryf waar tydsberekeningenweerstoestande hand aanhand loop,aanpasbaarheid die sleutel totsuksesbly
AZimbabweannational hasbeen jailedbythe VredeRegional Court forsabotagingaTransnetpipeline and stealingcrude oil worthmore than R600 000 in acasethatunderscores the growingthreattoSouth Africa’s keyinfrastructure.
Felix Magatu(44) wassentenced on 20 Apriltoseven years’ imprisonmentfor tampering with essential infrastructure, and afurther seven yearsfor theft Thecourt also declaredhim unfittopossess a firearm. Theconviction stems from an incidenton25September2023, when security teams pickedupillegal activityonafarmnearMemel.
Policewerealertedand responded swiftly, interceptingtwo suspects who attemptedto flee.Both were arrested after abrief chase, and two vehicles linkedtothe operation were seized at the scene. Investigators establishedthat the men haddeliberatelybreachedaTransnetpipeline to siphonoff crude oil. Thescale of the theft,exceeding R600 000, points to alevel of planningand coordination oftenassociated with organisedcriminal activity targetingfuel infrastructure.
Magatu’s co-accused,Shepard Vareni,was convicted earlier and sentencedbythe same courtinNovember 2025. He is alreadyserving his term of imprisonment.
HawksspokespersonLtCol Zweli Mohobeleli said the sentencingsent aclear signal that offences involving critical infrastructurewould be met with firm consequences.Authorities have repeatedly warnedthatpipeline tampering notonlydrainsthe economy,but also createsserious environmental hazards and safety risks for surrounding communities
PROMOTION VALID FROM 29 April 2026 –15May 2026
WE reservedthe right













MADLI GROBBELAAR
Small-scale farmers in Slabberts,within theDihlabeng Municipality in theEastern Free State, have raised growing concerns over thelackof aproperlyallocated commonage site, warning that the situation is placing both their livelihoodsand animal health at risk grazingland.
ThespreadofFMD in other provinces hasalready ledto significant financiallosses, disrupted farming operationsand heightened fearsaround food security –developments local farmers areanxious to avoid.
“Inaformalintervention, the DA in Dihlabeng has written to the municipality, criticisingwhat it describes as
cerns aboutpublic health and safety, as livestockincreasingly strayintostreets andresidential yards.
Thereare alsofears that, should an outbreak take hold in thearea, the consequences could be severe OutbreaksofFMD often lead to strict movementcontrols, quarantines andpotential culling, all of which candevastate
Concern is escalatingoverthe deterioratingconditionofthe Dihlabeng landfill, whereitseems that persistent mismanagementispushingthe facilitytowardcrisis.
Thepublic fear that without urgent intervention, the situation risksacceleratingenvironmentaldamage, increasing public health threats,and exposingresidents and the municipality to regulatory fallout.A lack of effective oversighthas alarmedcommunity stakeholders, who warn that continuedneglect could have far-reaching consequences
Thefailuretocomplete site rehabilitation, coupledwith theongoing non-operation of the weighbridge, hascompoundedthe problem Thesegapsnot onlyweakenwaste management practices,but alsoleave the municipalityvulnerable to legaland environmental non-com-
pliance Thelandfill, an essentialpiece of local infrastructure, remainsunderseverestrain
In response,the DA in Dihlabenghas formally approached the DepartmentofCommunity Services,demandingatransparent timeline for rehabilitation and the urgent restoration of the weighbridge.
Cllr Estie Senekalhas cautionedthatdelays would deepen existingrisks to both the environmentand public health
Residents arebeingurged to helpeasepressure on the site through simple,cost-free actions at home
By separatingrecyclableplastics in blue bags and paperinclear bags,landfill volumes canbe significantly reduced. This,inturn, canextend the site’s lifespan, and supportrecyclinginitiatives that create localjobs.

Diekrisis in dieMoqhaka-plaaslike munisipaliteit plaasdie gemeenskap op’n gevaarlike afdraandeenlaatinwoners mettoenemende onsekerheid.
Wanneer ’n uitvoerende burgemeester en diespeaker skielik saam bedank,behoort dit gepaardtegaanmet deursigtigheid enduidelike verduidelikings
Iets wathier opvallend ontbreek Diestiltevoedwantroueenlaattallevrae ooraanspreeklikheid en stabiliteit onbeantwoord.
Intussen blydie werklikeslagoffersdie inwonerswat daagliksopbasiesedienste aangeweseis.
Water- en elektrisiteitsvoorsiening, asook infrastruktuur,toontekens vanagteruitgang;en sonder sterk, doelgerigteleierskap salhierdie probleme netvererger.
Die afwesigheid van’npermanente munisipale bestuurder verlam administrasie en verswaknoodsaaklike toesig
Sonder hierdie stabiliserende roldryf die munisipaliteit rigtingloos en verloordit sy vermoë om effektiewedienslewering te handhaaf.
Verder is dit ontstellend datraadslede hul verantwoordelikhede versaakdeur nieeensby ’n kritiekevergaderingoptedaagnie
Demokrasie vereis aktiewedeelname en aanspreeklikheid, maar wathierafspeel, dui op ’n stelsel watfaalendie publieksevertroue ondermyn.
Die gemeenskapvan Moqhakaverdien beter, leierskap watoptree,aanspreeklikheidaanvaar en daadwerklik oplossingsnastreef.
Provinsiale owerhede kannie langer passief blyterwyldie situasie verslegen inwonersselewensgehaltedaagliks agteruitgaannie
Dit is nie bloot’npolitiekekrisisnie,maar’n menslikekrisiswat dringende aandag en daadwerklikeingrypingvereis


DieSuid-AfrikaanseWeerdiens se kantoor in Bloemfontein voorspelkoel,wisselvallige weer in dieNoord-enOos-Vrystaat vir die komendeweek,met minimum temperature van6°Ctot 16 °C en maksimum temperaturetussen15°Cen22°C.Reën en verspreidedonderbuie kanoor groot dele vandie streek voorkom.Ná die 13 mm reën watverlede naweek in Clarens uitgesak het,het dieson deurgebreek en die dorpie se skilderagtigelandskap laat herleef. FOTO:CecileNijland
JACO CROMHOUT
Moet ons KI-musiek vrees? Party mense, as hulle diewoord KI-of AI-musiek hoor,raakongemaklik en selfs onbeskof.
Andersoekeenvoudigdie regte ritme musiek watmet hulle praat; musiek waarop hulle kanoefen, dink of net wees En ditisdalk waar dieverskil begin. Jy kryKI, en jy kryKI-musiek Ja,daarís ’n kant daarvanwat oppervlakkig kanwees. Waar
iemanddie KI net vra: “Gee my ’n hartseer liedjie in Afrikaans,” en binne sekondes kryjyiets watreg klink
Netkode. Geen storie daaragter nie.Geensiel watdaaraan gebou hetnie
Maar dit is nie dieheleprentjie nie
Daar is ookmensewat hultyd neem.Wat huleie liriekeskryf,wat dink oorhoe diemusiek moet voel stadig of vinnig, rouoflig Hulle werk met dietegnologie soos met’ninstrument. Hulle sit energie in om die regtewoordete kies,die regterigtingtegee
En skielik gebeur daar iets anders, iets meer persoonlik
So ja,vir partybly daar ’n stil ongemak. En dit is oukei.
Jy luisterna’nlied, dit vloei, dit tref jouendan besefjy: Daar was geen mens agterdie mikrofoonnie
Net’nalgoritme watweethoe emosie moet klink.
Maar dalk is dit nie iets om te vreesnie
KI leer patrone, hoemusiek werk,hoe spanningbou,hoe ’n refrein jouoptel. En miskien sê dit iets belangriks: Datbetekenis nienet lê in wiedit skep nie, maar in wiedit luister.
DR.HANNESELS
In Efesiërs 4:20-24 lees ons oordie verandering van gedrag deur diekrag vandie HeiligeGees.
In teenspoedbegeer baie mensedat alles netsal terugkeernanormaal. Na hul ou lewe.
Ditsal egterjammerweesasons aangaan asof niks gebeur hetnie.Dan het ons niksgeleer uit hierdie moeiliketyd waarin ons nuut kondink en beplan nie
Die betekenis en gepaardgaande seën vanveranderingsisdat Godons daarmee beterwil maak
Selfgerigtheid hetmy(waarskynlik) hiergebring waar ek nousukkel. Die beeld vanGod is soos ons bedoel is omtewees. Wiedit najaag, vind ware lewe. Moeilikheid saam met Godword’n spieël waarin ons ons lewe bekyk. Ons ontdek waar ons vuilkolle is en wasdit af
In plaasvan dieweg bid vanomstandighedeofveranderinge, moet ek vra: Watleerekinhierdietyd vanmyself?
Dit word danons nuwe en beternormaal. Gaan siteenkantendink waarvan jy bewus word.Nog beter: Skryfneerwat jy ontdek;beplan en pasaan.Jysal nie spyt wees nie,wantGod wilons deurentydnuut en betermaak. Lewe op eie voorwaardes is ons afgod Iets waarmeejymoetbreek Hetjydit oorweegomslegtedinge as geleenthedetot nuwe lewe te sien en daaruit te soek na moontlikhede omdat jouVader jouwil seën; nie strafnie?
Gebed
Heilige Gees,helpmyomomstandighedetegebruik om myself te ondersoek.Laatekdan my windpompsewiel na uwind draai. Amen. ■ Els is ’n oudleraar vanKroonstad
9MEI
En dit maak’ndeur oop vir mensewat nogaltyd woorde of melodieëinhul kopgehad het, maar nooit ’n instrumentkon bespeelnie Noukan daardie idees leef.Nie perfek nie, maar dit is ’n stem en gedagtewat nouvryeteuels het om te skep Dit is nieKIteenkunstenaars nie. Dit is nie’nkompetisie nie. Dit is netnog ’n baan. Nog’nmanier om te skep Nog’nmanier om iets binne jou na buitetebring. En dalk,net dalk,isdit presies watmusiek nogaltyd wouwees.
Die NG kerk Bethlehem-Wesbied sy basaar aan. Almal word genooi om dit by te woon, kosopdie geleentheid te genietenook vandie gebaktekoop.Volop pret word vir die hele gesin gebied, met ’n kinderparkendie witolifant-tafel.
16 MEI
Maskerade 2026 is ’n geleentheid watfokus op die skep vanhoop en bewusmaking rondom chroniese siektetoestande. Die geleentheid, watbydie NG kerk KroonstadNoordaangebied word,begin om 10:00. Bywoning kosR280 per persoon. ’n Etewordbedien aan almal wat’nkaartjie gekoop het. Virinligtingbel dr.Susanne van der Merweby063 4785988
19 MEI

’n Manne-biltongaand met gassprekerJohn Ed word om
18:00bydie Selkerk in Kroonstad aangebied. Bywoning kosR150per persoon. Om plek te bespreek, of navrae te rig, bel 082786 4364 of 083636 5019.
29 MEI
Die Salileni-gholfdag, in samewerkingmet die Bethlehem Rotariërs,vind op die Bethlehemgholfbaan plaas. Die formaat is vierbal-Amerikaansekiesspel (“shotgun”)teen R2 000 per vierbal. Afslaan is om 11:00. BelLouisavan den Berg by 072893 4623.
30 MAY
Theannual Wingsand Wheels BethlehemAir Showtakes place. Spectators canlook forward to afullday of excitement, featuring aspectacular air display and avariety of entertainment.For moreinformation and booking details, visit the My Dihlabeng website.
Asindicated in anoticepublishedon11March 2026,Eskom hascarefully considered allwrittenrepresentations,commentsand/orrequestsfor further information and/or submissionsreceivedonorbeforethe closingdateregarding the contemplated interruption/reductionofbulkelectricity supplytoNketoana Local Municipality.
By 13 April2026, therepresentations/submissionsreceiveddid notprovide a solutionfor Eskomtocontinuesupplyingthe bulk electricitytothe Municipalityin asustainable manner.Furthermore,the Municipalityhas failedtoeitherpassa council resolution to enterintoaDeliveryAgencyAgreement(DAA) withEskom, enterintoaprepaymentagreementwhere Eskomsuppliesonlythe bulksupply which theMunicipality canaffordtopay,orenter into an agreementwhere the Municipality’scustomers payEskom directly forthe consumptionofelectricity.
Unfortunately,Eskom is unabletowithdrawits intentiontointerrupt/reducethe bulk supply to theMunicipality.
Allstakeholderswho arelikelytobemateriallyand adverselyaffectedbyEskom’s decision are hereby notified that theinterruption/reductionofthe bulkelectricity supplywill commenceon08May 2026 as follows.

ReferenceNumber: NKLM03/2026
07:00 –09:00 18:00 –21:00
Soos aangedui in 'n kennisgewingwat op 11 Maart2026 gepubliseer is,het Eskomalle geskrewevoorstelle,kommentaar en/ofversoekevir verdereinligting en/of voorleggingswat op of voor diesluitingsdatumontvang is,oor diebeoogde onderbreking/verminderingvan grootmaat-elektrisiteitsvoorsieningaan Nketoana PlaaslikeMunisipaliteit, sorgvuldig oorweeg.
Teen 13 April2026 hetdie voorleggings/voorstelle watontvang is,nie 'n oplossing gebiedvir Eskomomdie grootmaat elektrisiteit op 'n volhoubare wyse aan die Munisipaliteittevoorsien nie. Verder hetdie Munisipaliteitversuim om óf 'n raadsbesluit aanteneemom'nVerspreidingsagentskapsooreenkoms(“Distribution Agency Agreement/ DAA”)met Eskomaan te gaan,óf'nvoorafbetalingsooreenkoms aan te gaanwaarEskom slegsdie grootmaat voorsien watdie Munisipaliteitkan bekostigomtebetaal,ófom'nooreenkoms aan te gaanwaardie Munisipaliteitse kliënteEskom direkbetaal virdie verbruik vanelektrisiteit.
Ongelukkigkan Eskomnie sy voorneme om diegrootmaatvoorsiening aan die munisipaliteitteonderbreekofteverminder terugtreknie.
Alle belanghebbendes watwaarskynlik wesenlik en nadeligdeurEskom se besluit geraak salword, word hiermeeinkennisgesteldat dieonderbreking/verminderingvan diegrootmaat-elektrisiteitsvoorsieningop08Mei 2026 soos volg salbegin.

Verwysingsnommer: NKLM 03/2026
Uitgereik ingevolgedie Wetopdie Bevorderingvan AdministratieweGeregtigheid 3 van2000.
As indicatedina notice publishedon11March 2026, Eskomhas carefully considered allwritten representations, commentsand/orrequestsfor further information and/or submissionsreceivedonorbeforethe closing dateregarding thecontemplatedinterruption/reductionofbulkelectricity supplytoNgwathe LocalMunicipality(theMunicipality).
On27March 2026, theMunicipalitypasseda resolution to enterintoa Distribution Agency Agreement(DAA) withEskom.Asa transitional arrangement andwhile theprocess to finalisethe DAAisunderway, it remains theMunicipality’s responsibility to payits currentaccounts.
Tothisextent, theinterruption/reductionofthe bulkelectricity supply remains suspended, subjecttothe Municipalitypayingthe currentaccount while partiesfinalisethe DAA.
Allstakeholderswho were likelytobemateriallyand adverselyaffectedby Eskom’s decision areherebynotifiedthatthe interruption/reductionofthe bulkelectricity supplywill not commenceon08May 2026.
Reference Number: NGLM 03/2026
Issued in terms of thePromotion of Administrative JusticeAct 3of2000.
ELEKTRISITEITSLEWERING AANNGWATHE
MUNISIPALITEIT TE ONDERBREEK/VERMINDER
Soos aangedui in 'n kennisgewingwat op 11 Maart2026 gepubliseer is,het Eskom alle geskrewe voorstellings,kommentaar en/of versoeke virverdere inligting en/ofvoorleggingswat op of voor diesluitingsdatumontvang is, oor diebeoogdeonderbreking/verminderingvan grootmaat-elektrisiteitsvoorsieningaan NgwathePlaaslikeMunisipaliteit (dieMunisipaliteit) sorgvuldig oorweeg.
Op27Maart2026 hetdie Munisipaliteit'nbesluit aanvaar om 'n Verspreidingsagentskap-ooreenkoms (“Distribution Agency Agreement/ DAA”)met Eskomaan te gaan.As'noorgangsreëlingenterwyldie proses omdié ooreenkoms te finaliseer aan diegangis, blydit dieMunisipaliteitse verantwoordelikheidomsylopende rekeningetebetaal.
Inhierdie opsigbly dieonderbreking/verminderingvan die grootmaat-elektrisiteitsvoorsieningopgeskort,onderhewig aan die Munisipaliteitwat dielopende rekening betaal terwyl partye die Verspreidingsagentskap-ooreenkoms finaliseer.
Alle belanghebbendes watwaarskynlik wesenlik en nadelig deur Eskomse besluitgeraaksou word,wordhiermee in kennisgesteldat die onderbreking/verminderingvan diegrootskaalse elektrisiteitslewering nie op 08 Mei2026 salbegin nie.
Verwysingsnommer: NGLM 03/2026
Uitgereikingevolge dieWet op dieBevordering vanAdministratiewe Geregtigheid 3van 2000.
MADLI GROBBELAAR
DieNGkerkSuidrandmaakgereed vir’nbesondersehoogtepuntopdie plaaslikegemeenskapskalender, wanneerdie bekendekoskenner Frik de Jagersypassie virkos en lewensverhale metinwoners van Kroonstad komdeel.
Die geleentheid Vonkel saam met Frik de Jager word op Saterdag23Mei in diekerksaalinSchornbornstraat aangebied.
Gastekan uitsien na ’n inspirerende oggend en vroeëmiddag gevul met heerlikegeregte en boeiende vertellings
De Jager, ’n jarelangegunstelingop RSGseradioprogram Klets en Kook en voormalige restauranteienaaren -bestuurder,neemdie gehoor opdié geleentheid op ’n kulinêrereis watoor kontinente heen strek.
Vandie Karootot in Rome –hydeel stories en reseptewat hy oorbykans vierdekades versamelhet.Syaanbiedingfokus op geregtewat gekenmerkworddeur eenvoud, egtheiden tradisie; geregtewat oorgeslagteheen aangepas en vervolmaakisenwat die siel weerspieël vandie gemeenskappe waaruit dit kom.
Tydens sy reiseisDeJager dikwels in mensesehuis verwelkom,waarhy benewnes hulkos hulstories leerken het. Hy deel hoedie ervaringshom diep geraak het en hoefamilieresepte met hom gedeel is in nederigekombuiseenklein restaurante.
De Jager, watgereeld te sien was as sjef op kykNETse Met’nhuppel in diestap,treeook op as gasspreker en storievertelleropgesellighede
Die geleentheid in Kroonstad vind

Frik de Jagerdeel in Mei sy stories en geregtebydie NG kerk Suidrand in Kroonstad.Die geleentheidopSaterdag23Mei duurvan 10:30 tot14:00 FOTO:Verskaf
van10:30 tot14:00 plaas, en ’n driegangmaaltydwordhiertydens bedien. Kaartjieskos R550 perpersoon; ’n tafelvir 10kan teen R5 000 bespreek word Belangstellendes word versoek om bywoningvoorVrydag15Mei te bespreek deur InaJagga by 082 393 0210 te bel.
Diedag beloof ’n viering van samesyn, inspirasieenkulinêreontdekking.
Residents and learnersinparts of the Ngwathe LocalMunicipalityare facing ongoingdisruptions to essentialpublic services due to unpaid municipal accounts by the Provincial DepartmentofPublic Works.
Theissue hasled to repeated electricitydisconnections at public facilities,raisingconcerns aboutaccessto basicresources,particularlyfor school learners who rely on theseservicesfor their studies
TheDAinNgwathe hasconfirmed it would writetothe MECfor Public Workstorequesturgentintervention to settle the outstandingaccountwith theNgwathe LocalMunicipality.
AccordingtoDAcouncillor Small Sehume,the department’sfailure to meet its financial obligations is directlyaffectingcommunities and underminingservice delivery
TheSchokenville Librarywas withoutelectricityfor mostofMarch as a result of the non-payment. Although powerhas since been restored at that facility,the problem haspersisted elsewhere.
On 19 April, electricitytothe Tuma-
Dievyfde Clarens Kunsfees hetop Donderdagaand 23 April glansryk afgeskopmet ’n eksklusiewe langtafel-etebydie ImageCountry Estatenet buitedie dorpieClarens.
Uitgesoektegaste is in die verrassende omgewing vandie perde-stalle ontvang, stylvolingerig om die onstuimige weer te trotseer, waar ’n elegante driegangmaaltyd met wynpassingvoorgesit is Wataanvanklik as ’n formele byeenkoms begin het, hetvinnig ontdooiinwarmgesprekke,storiewisselingennuweverbintenisse tussen kunsliefhebbers,kunstenaars en gaste.
Onder die gastewas die welbekende sanger en skrywerHelena Hettema, asookdie internasionaal gerekende beeldhouer AntonSmit, bekend virsymonumentale openbare kunswerke.
Smit hetook ’n kunswerk geskenk wattydens die aand opgeveil is ten bate vandie kunsfees
Metdie fees watvandaginvolle gang is tot27April, hetClarens verander in ’n lewendige kunsdorp waar kuns,kultuur en gemeenskap deur die strate en galeryeweerklink
Hierdie jaar se fees beloof om ’n onvergeetlikevieringvan kreatiwiteit en menslikeverbondenheid te wees Poësie,teaterproduksies,gesprekke, boekbesprekings, sangers, kindervermaak en ’n oorvloed kreatiwiteit vorm die hartklop vandie fees se

Uitgesoekte gasteisbyImage Country Estate buiteClarens in die perde-stalle ontvang,waar dieruimtestylvol ingerig is teen die onstuimigeweer.’nElegante driegangmaaltydmet wynparing het gouplekgemaak vir warm gesprekke,storiewisseling en nuweverbintenisse tussen kunsliefhebbers,kunstenaarsengaste. FOTO’S: MadliGrobbelaar
program. Koffiewinkels en stoepe is gevul metfeesgangers watheerlik saamkuier en ervaringsdeel. Die dorp bruis vanenergie waar kuns en gemeenskap voortdurend
hole Librarywas disconnected after the municipalityreportedlydid not receivepaymentfromthe Department of Public Works.
Theoutageshavehad adirect impact on learners,manyofwhom dependonlibraryfacilities foraccess to computers, printingservices and studyresources Without electricity,theseservices areunavailable,placingadditional strain on learners who already face educational challenges.
Concernshavealsobeenraised aboutaccountability, with critics arguingthat government departments should be held to the same standards as residents when itcomes to settling municipal accounts.
Failuretodoso, theysay,ultimately places the burden on communities anddisproportionatelyaffects vulnerable groups
Thesituation continues to be monitored, with calls for both the municipalityand the DepartmentofPublic Workstoresolve the matterurgently and preventfurther disruptions to critical public services

Kobedi Mokoena en Elias Mokoenawat gastetydens dielangtafel-etewas staan hier by die kunswerk vanAnton Smit watopgeveil is tenbatevan die kunstefees

Dieinternasionaal bekende beeldhouer Anton Smit,bekend vir sy monumentale openbarekunswerke,het’nkunswerk geskenk watopgeveil is tenbatevan die kunstefees.Hier is Smit saam metdie kunswerk watopgeveil is
mekaarontmoet
Elke hoek straal inspirasie uit en nuwe idees word vrylik uitgeruil. Die atmosfeer is magies, lewendigendeurdringvan kreatiewe samesyn.

Jogier Bleys(links) en Francois Pieneman,al diepad vanAmsterdam,het die langtafel-geleentheid bygewoon.


die langtafel-eteopDonderdag23April bygewoon.
Five suspects have been arrested in connection with abusiness burglary in Ficksburgfollowing aswift,coordinated operation involvingpolice,private security and communitypatrollers.
Theincidentunfoldedlateon 21 April, at around 23:00, when alocal businessman alerted authorities after receivinganotification that his shop’s alarmhad been triggered.
Monitoringthe premises remotelyvia CCTV linked to his mobile phone, he reportedly observed intrudersinside thestore and contacted police Officersonpatrol, supported by privatesecurityteams and
community-in-blue patrollers, respondedrapidly to thescene On arrival, the suspects were allegedlycaughtinthe actand attemptingtoescapethrough awindow.All five were apprehendedwithout further incident.
Initial investigations suggest the suspects gainedentry by cuttingthrough the ceiling, before breaking awindow to facilitate movementinand outofthe premises. Asearchled to therecovery of severalitems believed to have been stolen,including laptops,computerdisks and 46 cartons of cigarettes
Twotoy guns,suspected to have been used to intimidate
or simulate firearms duringthe crime,werealsoseized Thesuspects,agedbetween 33 and63, comprise one foreign national and four South Africa citizens.Police sources indicat that the South Africansuspects arefromFicksburg,Sasolburg andWelkom, raisingthe possibil ityofabroader network operat ingacrosstowns Thegroup appeared beforet FicksburgMagistrates’Court la week andnow face chargesof businessburglaryand possessi of suspectedstolenproperty. Investigations areongoing,and authorities have not ruledout possibilityofadditional arrests.



Heelwat dramas en musiekvertonings watopdie Klein KarooNasionale Kunstefees (KKNK)vir Kanna-eerbewyse benoem is,kom in Julie 'n draai maak op die verhooginBloemfontein CRYBABY, die debuut vanCarla Smith met Frank Opperman, Nicole Holm,WianTaljaard,René Cloete en Gantane Kuschhet drie benoemings verwerf.
Ookdie musiekproduksie Watom te doen as diewêreldbrand deurBibi
Slippers,met Elzabé Zietsman,het drie benoemingsverdien. Ander aanbiedings watKanna-benoemings ontvanghet en ookopdie
Vrystaat Kunstefees van7tot 11 Julie te sien gaan wees,sluitin Die anderdogter metSandraPrinsloo, watbenoem is as besteaanbiedingintoneel;Amanda Strydom en Je-Ani Swiegelaar: Tillie/ Mathilda is benoem vir besteaanbiedinginmusiekteater,asook beste debuutwerk in musiek;endie kronieke
vanBuks en HOORT met Elzabé Zietsman as regisseur is ookintweeafdelings benoem.Kanna-benoemings vir kindervermaaksluit in Houdie wêreld vas en LieweHeksieword"gescam" Die wennerswordopDonderdag14 Meiop'nglansgeleentheid in Franschhoek aangekondig. Benewens teater, musiek en vrynge-produksies,bieddie Vrystaat Kunstefees weer 'n fris lys boekewat op die Literatuurfees bespreek word


TheFool’s Guide is benoemvir diebeste debuutwerek: toneel en besteregie: FOTO: Andrew Buckland


Wednesday, 29 April 2026

MADLIGROBBELAAR
Dieboogskietspanvan dieHoërskoolTrio in Kroonstad hetuitstekendgevaarin’nkompetisie in Bloemfontein op 18 April.
Die leerdershet met akkuraatheid en konsentrasie presteer en indrukwekkende uitslaebehaal in die CurroBulls Eye- en Martidu PlessisBulls Eye-afdeling. In die eersgenoemde afdeling het Mari Ja nR bu
skoolseuns.
Aiden Ward punteaange in sy graadb CobusFou punteaange behaal
Rayden Le aangeteken In dieMar hetMarione weer dieeerst verower.
Leané het2 ’n derde plek


