Wednesday, 26 August 2026
GRATIS
Cats’ future is rewritten MADLI GROBBELAAR
Altogether 15 lions and tigers rescued from the former Zoo Luján in Argentina have arrived safely at the Lionsrock Big Cat Sanctuary near Bethlehem, beginning a new chapter in their lives after years of captivity. The nine tigers and six lions arrived at Lionsrock during the week of 17 August, after travelling thousands of kilometres from Argentina to South Africa as part of an international rescue operation led by Four Paws, a global animal welfare organisation. The rescue mission began on Monday 17 August, when Four Paws started relocating 30 lions and tigers from the former Zoo Luján in Argentina. A total of 15 of the animals – 8 tigers and 7 lions – were relocated to The Wild Animal Sanctuary in Colorado, America, while the remaining 15 animals – 9 tigers and 6 lions – were brought to Lionsrock in South Africa. Zoo Luján – located near Buenos Aires, and famous for letting visitors touch and feed big cats – was closed by Argentine authorities in 2020 following concerns about animal welfare. The rescued animals are now being given the opportunity to live in environments that better meet their natural behavioural and welfare needs. After arriving at Lionsrock, the big cats were carefully moved into specially prepared adaptation enclosures. They are being given time and space to settle into their new surroundings while their health and behaviour are closely monitored. For many of the animals, the move marks their first opportunity to experience more spacious and natural surroundings after years of confinement. Fiona Miles, director of Four Paws South Africa, described the arrival as an emotional milestone for the rescue teams involved.
Four Paws is the global welfare organThe rescue forms part of Four isation for animals under direct human Paws’ ongoing emergency mission in influence, which reveals suffering, rescues Argentina, following a memorandum animals in need and protects them. of understanding (MOU) signed with “The arrival of these lions and tigers at the Argentine government in 2025 to Lionsrock marks the beginning of a chapimprove the welfare and protection of ter for animals who have endured years big cats in the country. of hardship. Seeing them finally step into The arrival of the 15 big cats at Lian environment where they can simply onsrock highlights the importance be lions and tigers is incredibly emotional of international collaboration and rewarding for our teams around the in giving animals rescued world,” says Miles. from exploitation the The transfer was months in the planopporning and involved veterinarians, animal tunity welfare experts, transport specialists and to live sanctuary teams from several countries. safer, The welfare of the animals remained a more priority throughout the operation. natural Since their arrival, the Lionsrock animal lives. care team has been closely monitoring their behaviour, appetite and mobility as they adjust to their new home. Enrichment activities and carefully managed daily routines are also being used to support the animals during their transition. Hildegard Pirker, sanctuary manager at the Lionsrock Big Cat Sanctuary, said the coming weeks would be particularly important as the animals adapt to their new surroundings. “Every lion and tiger responds differently to change, particularly after long periods of confinement. “Our team is monitoring them closely and giving them the time and space they need to adapt at their own pace,” says Pirker. She added that several of the animals were already showing encouraging signs of curiosity and confidence. Lionsrock provides rescued lions and tigers with a safe and species-appropriate environment where they can live without exploitation and receive Some of the 15 lions and tigers rescued from the former Zoo Luján in Argentina are settling into their new home at the Lionsrock Big Cat expert care for the reSanctuary near Bethlehem. The nine tigers and six lions arrived at Lionsrock last week after travelling thousands of kilometres to begin a new mainder of their lives. chapter in their lives. PHOTO: Supplied
BUILDING CONSTRUCTION
NM10070506-VR260826
GEBORG DEUR
YOUR ONE STOP
DECOR SHOP FURNITURE
PAINT
CURTAINS
BLINDS
DIY
130 Cross Street - 082 048 5841 Kroonstad NM10070698-VR260826
2
NUUS NEWS
VrystaatKroon
Local Bhm auctioneer does SA proud in Texas MADLI GROBBELAAR A Bethlehem auctioneer has taken South African auctioneering to the international stage, competing against about 100 of the world’s best at a prestigious championship in San Antonio, Texas. Vincent Pike, the reigning South African Institute of Auctioneers (Saia) National Auctioneer Champion, represented South Africa at the 2026 International Auctioneers Championship (IAC), held as part of the National Auctioneers Association (NAA) Conference and Show. While Pike did not make it through to the final round, his performance earned praise from fellow competitors and members of the audience, who complimented his auction chant, professionalism and ability to control a crowd. For Pike, the competition was the result of weeks of preparation, nerves and determination. “I wanted to arrive knowing I had done everything possible to represent South Africa professionally,” he explains. Travelling to America was a costly
Vincent Pike, reigning South African Institute of Auctioneers (Saia) National Auctioneer Champion. PHOTO: Supplied
undertaking, with international flights, accommodation, conference registration, NAA membership and other expenses adding up. Pike thanked his employer, Vleissentraal Bethlehem – as well as his family, friends and members of the livestock industry – for their support, financial and in other respects. The IAC attracts leading auction-
eers from the United States and other countries, making a place to participate in the competition an achievement in its own right. “Representing South Africa at the highest level of international auctioneering was a privilege,” says Pike. “The experience has motivated me even more to continue improving and to help raise the standard of auctioneering within our country.” His performance sparked interest among members of the audience, with several approaching him afterwards to congratulate him and find out more about South African auctioneering. Pike said the response showed that South African auctioneers are respected internationally. He also received positive feedback from experienced international auctioneers, who praised his chant, stage presence and professionalism and encouraged him to continue competing internationally. For Pike, however, the experience was not simply about winning a place in the final. “The world’s best auctioneers never stop practising or learning. That mindset has inspired me to keep growing,” he confirms.
26 August 2026
Passie en daaglikse plig word só een en dieselfde MADLI GROBBELAAR Die liefde vir diere het vir die 24-jarige Chrese Everton van Kroonstad in haar roeping ontwikkel. As veldbeampte by die plaaslike DBV staan sy op vir diere wat verwaarloos, mishandel of aan hulself oorgelaat is. Dié gebore Kroonstadter het onlangs as veldbeampte gekwalifiseer en doen uitstekende werk. Haar pad by die DBV het egter lank voor haar aanstelling as personeellid begin. Chrese het twee jaar lank in die DBV se komitee gedien. Die ervaring het haar laat besef dat sy ’n groter rol in die beskerming en versorging van diere wil speel. Sy het haar daarna by die personeel aangesluit en werk al een jaar en vier maande as veldbeampte. “Ek geniet dit om met die diere te werk, hulle te help en te weet dat ek ’n verskil kan maak,” sê sy. Die grootste beloning vir Chrese is om te sien hoe ’n dier wat swaargekry het, weer vertroue in mense kry. “Die beste deel is om daardie hond of katjie te sien wat, ná alles wat met hom gebeur het, weer leer om mense te vertrou.” Elke redding bring volgens haar ’n herinnering aan waarom sy die werk gekies het. ’n Dier wat veilig is, ’n beseerde dier wat herstel en selfs ’n stertjie wat
Chrese Everton, veldbeampte by die Kroonstadse DBV, is vasbeslote om 'n positiewe bydrae daartoe te lewer dat diere beter versorg word. FOTO: Verskaf
weer swaai, maak die moeilike dae die moeite werd. “Wat my werk spesiaal maak, is dat ek elke dag die kans kry om ’n verskil te maak in die lewe van ’n dier.” Chrese glo haar werk gaan oor meer as die uitvoering van haar pligte. Dit gaan daaroor om ’n stem te wees vir diere wat nie self vir hulp kan vra nie. “Dit is nie net ’n werk vir my nie – dit is my passie en iets wat diep in my hart lê.”
Nuwe hoof deel visie vir skool Verskuiwende grondbeleid ontsenu Met ’n hart vir kinders, ’n liefde vir sport en meer as 14 jaar se onderwyservaring staan Jaco Viljoen gereed om die leisels as skoolhoof by Trio Primêr in Kroonstad oor te neem. Viljoen het in Heilbron grootgeword en sy skoolloopbaan daar voltooi. Sy akademiese pad het hom aanvanklik na die Vrystaattechnikon geneem, waar hy bestuurswese en bedryfsadministrasie studeer het. Hy het daarna sy studie aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) voortgesit en ’n nagraadse onderwyssertifikaat vir die intermediêre en senior fase verwerf. Sedert Mei 2012 is hy deel van die Kroonstadse onderwysgemeenskap en die afgelope drie jaar is hy by Trio betrokke. “Ek het nog altyd ’n passie vir kinders en vir sport gehad. Dit was dus vir my ’n logiese keuse om die onderwysrigting te volg,” sê hy. Dit is juis die geleentheid om positief tot jongmense se lewe
Jaco Viljoen, hoof van Trio Primêr, sien met entoesiasme daarna uit om die skoolgemeenskap van 1 September af na nuwe hoogtes te lei. FOTO: Verskaf
by te dra, wat volgens hom die beroep so besonders maak. “Dit is nie net kennis wat jy met kinders deel nie; jy help ’n verskil in elkeen se lewe maak.” Met sy aanstelling as hoof sê Viljoen hy is opgewonde en dankbaar vir die vertroue wat in
hom gestel is. Hy besef die nuwe pos bring groot verantwoordelikheid mee, maar sien dit terselfdertyd as ’n geleentheid om saam met die skoolgemeenskap aan ’n toekoms te bou. Viljoen se droom vir die skool is om Trio Primêr verder uit te bou as ’n skool waar akademie, sport en kultuur op ’n hoë standaard gehandhaaf word en kinders die ruimte kry om hul volle potensiaal te bereik. Die betrokkenheid van die skoolgemeenskap en die breë gemeenskap van Kroonstad sal volgens hom van kardinale belang wees om dié visie te verwesenlik. Hy meen samewerking, respek en harde werk lê die grondslag waarop die toekoms gebou word. Die nuwe hoof se eerste dag aan die stuur sal op Dinsdag 1 September aanbreek. Daarmee begin Viljoen en die skoolgemeenskap ’n nuwe hoofstuk wat hy met vertroue, energie en ’n duidelike visie tegemoet gaan.
Vrystaat Landbou (VL) waarsku dat die regering se hernude fokus op grondhervorming en moontlike nuwe wetgewing groter onsekerheid oor eiendomsreg en belegging in die landbousektor kan skep. Die organisasie het in ’n nuusverklaring sy kommer uitgespreek oor die onlangse uitsprake uit regeringskringe oor die rol van die Onteieningswet en verdere grondhervormingswetgewing. Die vraag wat toenemend onder grondeienaars en beleggers ontstaan, is of die regering grondhervorming deur vrywillige oordragte wil versnel, en of onteiening ’n groter rol daarin kan speel. Adv. Ngwako Maenetje, senior advokaat wat pres. Cyril Ramaphosa verteenwoordig, het vroeër vandeesmaand in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangevoer dat die Onteieningswet uitvoering gee aan grondhervormingsmaatreëls wat in die Grondwet vervat word. Die minister van landelike ontwikkeling het intussen aangedui dat verdere wetgewing, waaronder die voorgestelde Wetsontwerp op Billike Toegang tot Grond, oorweeg word. Die ontwikkelinge het nuwe vrae oor die regering se breër grondhervormingsbeleid laat ontstaan. Friedl von Maltitz, vise-president van die VL, sê boere is herhaaldelik gerusgestel dat die Onteieningswet nie bedoel is om grondhervorming
deur onteiening te dryf nie. Von Maltitz meen Suid-Afrika moet ná sowat 30 jaar van grondhervorming die uitkomste van bestaande programme eerlik oorweeg. Volgens hom is daar suksesverhale, maar ook gevalle waar staatsgedrewe programme vir nuwe boere nie tot volhoubare produksie en ekonomiese waarde gelei het nie. Gernie Botha, uitvoerende hoof van die VL, sê die organisasie is ook bekommerd oor moontlike nuwe bevoegdhede vir munisipaliteite om grond vir openbare doeleindes, insluitend grondhervorming, te identifiseer en te bekom. Volgens die VL kan beleidsonsekerheid ook ekonomiese gevolge hê. Onsekerheid oor eiendomsreg en toekomstige beleid kan langtermynbeleggings ontmoedig. Dit kan volgens die organisasie grondeienaars, finansiers, insetverskaffers, werknemers en nuwe toetreders tot die sektor raak. Von Maltitz waarsku dat gepolariseerde politieke uitsprake oor grond spanning in landelike gemeenskappe kan verhoog. Die VL doen ’n beroep op die regering om grondhervorming aan die hand van produktiwiteit, werkskepping, voedselsekerheid en die volhoubaarheid van nuwe boere te beoordeel. Die organisasie sê Suid-Afrika het eerder regsekerheid en beleggingsvertroue nodig om ’n meer volhoubare landbousektor te bou.
26 August 2026
VrystaatKroon
NUUS NEWS
3
10 - 13 September 2026 THURSDAY 10 SEPTEMBER
18:00–22:00 The Call Final Presenter: Janine van Niekerk
FRIDAY
11 SEPTEMBER 09:00–10:00 Speaker: Janine van Niekerk Presenter: Carien Ogilvie 14:00–15:00 CRC Youth Band Presenter: Martin Botha
14:00–18:00 Children's Entertainment Children's entertainment park, jumping castles and archery. FRIDAY NIGHT 18:00–21:00 The Call Winners Ilan van Staden Riana Nel Presenter and message: Rev. Pieter Mohr van Niekerk
SATURDAY
12 SEPTEMBER
08:00–18:00 Children's Entertainment Children's amusement park, jumping castles and archery.
09:00–11:00 Speakers: Johny Burgers & Dewald Gouws Presenter: Marius Voigt 11:30 - 12:30 Poppekas 14:00–15:00 ATKV Adult Production Presenter: Nadine Voight SATURDAY NIGHT 18:00 - 21:00 The Call Winners DoDo Verander Band Presenter and message: Ilan van Staden
SUNDAY
13 SEPTEMBER 08:00–12:00 Children's Entertainment Children's amusement park, jumping castles and archery. 09:00–11:00 Dewald Gouws and Band Presenter: Charl Marais
Moqhaka Local Municipality
“Through Local Tourism, we can do more” Moqhaka Tourism Cross Street Kroonstad 056 215 2400
082 785 5130
info@igniteandrevive.co.za www.igniteandrevive.co.za 000000-VR260826
4
NUUS NEWS
VrystaatKroon
26 August 2026
Christian C hri hr ris ist stia sti ian a Festival Fes est sti tiv iva val al Ignite Ig gnite & Revive Reviv ve Ch Unite U nite to Ignite Ig gnite
Geloof hiér gevier Innerlike stryd uitgebeeld Die vyfde Ignite and ReviveChristelike fees is om die draai en feesgangers kan uitsien na vier dae van geloof, aanbidding, musiek, getuienisse en gesinsvermaak, aangebied by die Kroonstad Selgemeente van 10 tot 13 September. Met die tema “Kies, verklaar, skyn jou lig,” wil die feesorganiseerders gelowiges en gemeenskappe saambring rondom ’n boodskap van geloof, hoop en eenheid. Toegang tot die fees is gratis en almal is hartlik welkom. Die organiseerders het aangekondig dat die fees vanjaar volledig gefinansier is. Hulle het hul dank uitgespreek teenoor elke borg, vennoot, vrywilliger en ondersteuner wat deur geldelike bydraes, diens, gebed en praktiese hulp tot die verwesenliking van die fees bygedra het. “Julle is Team Ignite and Revive,” lui die boodskap van die organiseerders, wat beklemtoon dat die fees moontlik is te danke aan ’n breë gemeenskaps- en ondersteuningsnetwerk. ’n Sterk program van plaaslike en bekende kunstenaars, aanbidders en sprekers wag op
Riana Nel
Dodo
feesgangers. Onder die name wat op die program is, is Riana Nel; Ilán van Staden; Dodo; VirAnder Band; Dewald Gouws and Band; Johnny Burger; Janine van Niekerk; ds. Pieter-Mohr van Niekerk; en CRC Youth Worship Band. Die ATKV bring poppekas en ’n verhoogproduksie na die fees, terwyl die sangkompetisie The Call ’n geleentheid bied vir sangtalent om voor ’n gehoor uit te blink. Die feesprogram is nie net op volwassenes gerig nie. Terwyl ’n teetuin en ’n wye aanbod van eetgoed feesgangers sal bedien, kan kinders hulle uitleef in ’n pretpark met springkastele en
Ilán van Staden
ander vermaak. Volgens die organiseerders is die hart van die fees veel groter as die vermaaklikheidsprogram. Die fokus is op Jesus, siele, eenheid en hoop, met die doel om mense te bemoedig, gemeenskappe te versterk en ’n boodskap van hoop uit te dra. Die organiseerders doen ’n beroep op die publiek om die geleentheid met familie en vriende te deel en almal saam te nooi. “Deel. Nooi. Bid. Kom.” is die uitnodiging. Die fees se bedrywighede word by die Kroonstad Selgemeente aangebied. Vir meer inligting en die volledige program, besoek igniteandrevive.co.za.
Come home to Kroonstad Family Store
For Pick n Pay Family Store Kroonstad, Supporting our community is something we value deeply. Since 2022, we have proudly been a sponsor and part of the Ignite & Revive Christian Festival – an important event that brings the Kroonstad communitytogether.
We would like to say a heartfelt thank you to all our loyal customers for your continued support throughout the years. It is because of your support that we are able to give back to our community and play our part in making events such as the Ignite & Revive Christian Festival possible. Thank you, Kroonstad, for your continued support. We are proud to be part of your community!
NM10070667-VR260826
Die ATKV sal weer vanjaar verhoogproduksies na die Ignite and Revive- Christelike Fees bring. ’n Verhaal oor ontrouheid, skuld, verkeerde keuses en die moeilike pad na vergifnis word op Saterdag 12 September op die planke gebring. Dagmaan deur Maretha Maartens word deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater aangebied. Dié produksie, waarvoor gehoorlede om 14:00 by die Selgemeente in Kroonstad hul sitplek kan inneem, beloof om meer te doen as om te vermaak. Die gehoor sal ook tot nadenke gestem word oor die verskil tussen hoe ’n mens aan die buitekant voorkom en wat werklik binne jou lewe aangaan. In Dagmaan staan Denver sentraal ’n man wat na buite die beeld van ’n toegewyde Christen voorhou, maar agter die skerms al hoe dieper in ’n web van ontrouheid, skuld en misdaad verstrengel raak. Sy wêreld val uitmekaar wanneer sy vrou, Abbi, die waarheid ontdek. Wat volg, is nie bloot ’n verhaal van die gevolge van
Andriette Potgieter, ATKV-streeksbestuurder vir die Vrystaat en ’n gedeelte van die Noord-Kaap. FOTO: Verskaf
verkeerde keuses nie; dit word ’n reis deur gebrokenheid, berou en die moontlikheid van geestelike herstel. Die stuk raak aan temas waarmee baie mense hulself kan vereenselwig: Die druk om ’n sekere beeld voor te hou, die gevolge van geheime wat eindelik aan die lig kom, en die pad wat ná ’n val gevolg moet word. Maartens is ’n gevestigde
naam in die Afrikaanse literatuur en het oor haar lang skryfloopbaan ’n groot verskeidenheid werk gelewer. Sy het al verskeie geestelike verhoogstukke geskryf en geregisseer. Die ATKV bied ook ’n poppekas vir die jongspan aan, op Saterdag om 11:30. Die bywoning van albei dié produksies is gratis vir almal wat wil kyk.
26 August 2026
VrystaatKroon
NUUS NEWS
5
Christian C hri hr ris ist stia sti ia an Festival Fes est sti tiv iva val al Ignite Ig gnite & Revive Reviv ve Ch Unite U nite to Ignite Ig gnite
Boodskap vir mans Gemeenskap ’n steunpilaar om op te daag, te leef ’n Oggend van geloof, musiek en eerlike gesprekke wag op mans wanneer Dewald Gouws en Johnny Burger op vanjaar se Ignite and Revive- Christelike fees in Kroonstad op die verhoog verskyn. Dié twee sprekers sal die Saterdagoggend deelneem aan die fees se manne-oggend, waar die fokus nie net op geloof sal wees nie, maar ook op die uitdagings waarmee mans daagliks te doen kry en die verantwoordelikheid wat met hul rol as mans, pa’s, eggenote en leiers gepaardgaan. Gouws, wat bekend is vir sy musiek met ’n sterk Christelike boodskap, het reeds vier CD’s uitgereik en tree gereeld op, landwyd. Hy het twee keer saam met Manne wat Glo in Australië en Nieu-Seeland getoer en later saam met musikante in Nashville opnames by die bekende Aimeeland Studios gedoen. Een van sy bekendste lied-
Dewald Gouws, spreker en sanger, sal op die Ignite and Revive- Christelike fees se manne-oggend optree. FOTO: Verskaf
jies, “But God”, het ontstaan nadat die evangelis Angus Buchan hom tydens ’n Mighty Men-konferensie gevra het om die lied te skryf. Vir Gouws lê sy bediening egter dieper as musiek. “My hart is vir die gebrokenes, mense wat teleurstelling en hartseer beleef,” sê hy.
“Mag my musiek opbouend en sielsverrykend wees en daardeur hierdie mense hoop laat vind in Jesus Christus,” Burger, voorsitter van South African Hall of Fame, bring op sy beurt ’n boodskap oor doelgerigtheid, diensbaarheid en ’n mens se nalatenskap. Deur die Hall of Fame Legacy Project word jong talent ondersteun en word geleenthede geskep om die volgende geslag te inspireer. Burger wil mans aanmoedig om verder as persoonlike prestasie te kyk en hulself moeilike vrae te vra, byvoorbeeld: Wat doen jy met dit wat God aan jou toevertrou het? Wie se lewe word beter omdat jy daar is? Watter nalatenskap laat jy as man, pa, eggenoot, leier en Christen? Die manne-oggend beloof om veel meer as net nog ’n inskrywing op die feesprogram te wees. Dit wil mans aanspoor om hul geloof ernstig op te neem, verantwoordelikheid te aanvaar, ander op te bou en met doelgerigtheid te leef.
Iets baie besonders het in Kroonstad gebeur, sê die organiseerders van die jaarlikse Ignite and Revive Christelike- Fees, nadat kerke, sakeondernemings, borge en inwoners hande gevat het om vanjaar se fees moontlik te maak. Die organiseerders het dank uitgespreek teen-oor elke individu, onderneming en borg wat ’n bydrae gelewer het om die fees vir Kroonstad en die omliggende gemeenskap moontlik te maak. “Normaalweg sou ’n fees van dié omvang met lokale en dienste soortgelyk aan vorige jare en sonder borgskappe, vennootskappe en ander bydraes sowat R900 000 kos. “Danksy die ondersteuning van die gemeenskap is die fees egter ten volle betaal, wat beteken dat toegang tot vanjaar se fees heeltemal gratis is,” sê die feesorganiseerders. Hulle het besondere dank uitgespreek teenoor die 23 Kingdom Impact-borge, 15 Hands and Heart-borge, 13 Hospitality-borge en 7 Community Impact-borge.
’n Spesiale woord van dank gaan ook aan al die anonieme borge en sakeondernemings wat die fees ondersteun. ’n Lys van die borge is op Ignite and Revive se webblad. Die organiseerders sê elke bydrae, ongeag die omvang daarvan, word waardeer. “Ons is ongelooflik dankbaar vir elkeen wat hande gevat het om hierdie fees moontlik te maak. Jul ondersteuning het dit vir ons moontlik gemaak om weer ’n gratis Christelike fees aan die gemeenskap van Kroonstad en die omliggende gebiede te bied.” Die organiseerders nooi inwoners om die fees te ondersteun deur dit op die sosiale media te deel, ander te nooi, daarvoor te bid en dit by te woon. Verskillende kerke, besighede en gemeenskappe word deur die fees verenig met ’n gemeenskaplike doel om saam in Christus te staan en Kroonstad en sy mense positief te raak.
THOSE WITH NATURAL ABILITY INVITED TO UPLIFT Christian vocalists between the ages of 10 and 30 are openly invited to take part in the gospel singing competition The Call. This will form part of the Ignite and Revive Christian Festival, which has been scheduled to be hosted in Kroonstad, from 10 to 13 September. The competition, hosted by Rivers Music School, is calling on
young singers with a passion for Christian and gospel music to put their talent to the test, with exciting prizes awaiting the top three performers. Aspiring contestants are required to submit a video of them performing, of one to two minutes long, no later than Sunday 6 September. The submission must include
the contestant’s name, age and contact details, and the performance must be of a gospel song. The competition provides an opportunity for young vocalists to gain exposure while celebrating their faith and musical talent. Submit entries via email to riversmusicco@gmail.com. For more information, contact Jason du Plessis on 076 455 5403.
SOLIEDE INFRASTRUKTUUR. VAKKUNDIGE DIENS.
www.nexgro.co.za www.nexgro.co.za NM10070524-VR260826
6
GEKLASSIFISEERD CLASSIFIEDS HOFBEVELE/ SEKWESTRASIES/ LIKWIDASIES
VrystaatKroon BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE
REGSKENNISGEWINGS & TENDERS
4005
26 August 2026
4205
VERLORE DOKUMENTE 4040
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA F R E E S T A T E D I V I S I O N , BLOEMFONTEIN CASE NR: 2026-142478 B E F O R E T H E HONOURABLE JUDGE I VAN RHYN ON 30 JULY 2026 In the matter between: DONN ETTIENE BRUWER Applicant and MATADOR ROAD SERVICES (PTY) LTD Respondent REG NO: 2017/450488/07 COURT ORDER Having read the documents filed of record and having heard the legal practitioners of the Applicant, IT IS ORDERED THAT: 1.The Respondent be provisionally wound-up in the hands of the Master of the above Honourable Court. 2.A rule nisi issue, calling on all interested parties to show cause on 17 SEPTEMBER 2026 at 09h30, or so soon thereafter as Counsel for the Applicant may be heard, why a final winding-up order should not be granted. 3.The order granted in this application shall be served on the following persons, to wit: 3.1.The Respondent, its employees and trade unions (if any) at the Respondent's registered address. 3.2. The Master of the above Honourable Court. 3.3.The South African Revenue Services. 4.This Order be published in a newspaper circulating within the area of the Respondent's registered address. 5.The costs of this application be costs in the winding-up of the Respondent. BY ORDER OF THE COURT
TE23482/2001 LOST OR DESTROYED DEED Date of Publication: NOTICE IS HEREBY GIVEN in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer No TE23482/2001 In favour of DIHLABENG LOCAL MUNICIPALITY In favour of FRANS PAUL MOFOKENG IDENTITY NUMBER: 630818 5397 081 AND NOMPENGU SARAH MOFOKENG IDENTITY NUMBER: 640815 0435 088 MARRIED IN COMMUNITY OF PROPERTY TO EACH OTHER in respect of certain ERF 7308 BOHLOKONG, DISTRICT BETHLEHEM PROVINCE FREE STATE IN EXTENT: 287 (TWO HUNDRED AND EIGHTY SEVEN) SQUARE METRES HELD BY DEED OF TRANSFER: TE23482/2001 which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such Copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at BLOEMFONTEIN, within two weeks after the date of the first publication of this notice. Agent: Kramer Weihmann, 24 Barnes Street Westdene, Bloemfontein Tel 051 411 4000 Ref. W01077 CONVEYANCER FRANCOIS VAN PLETZEN (LPCM 105770) BOEDELKENNISGEWINGS BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE
#'!!"&$'%"!$
4201
*'$*+4)%-+4,',&("
J.L. FOURIE In die boedel van Wyle: JOHANNES LODEWIKUS FOURIE Gebore: 1 JULIE 1941 ldentiteitsnommer: 410701 5004 087 Boedelnommer: 2554/2026 Adres: KING STREET 34, LADYBRAND Datum van afsterwe: 12 MAART 2026. Krediteure in bogenoemde boedel word hiermee versoek om hul vorderinge in te lewer by ondergemelde adres binne n tydperk van 30 dae vanaf datum van publikasie van die advertensie. NAAM EN ADRES VAN EKSEKUTEUR: BAREND JOHANNES STRAUSS MM HATTINGH INC 1 A GOODALE STRAAT WAVERLEY BLOEMFONTEIN TEL:083 2624 133 VERW: AH 4087
M. Harmse BOEDELNOMMER: 5478/2026 IN DIE BOEDEL VAN WYLE MARIAAN H A R M S E , identiteitsnommer 7005160075083, woonagtig te PENNYSINGEL 10, DISTRIK KROONSTAD, PROVINSIE VRYSTAAT Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertig dae gereken vanaf 28 AUGUSTUS 2026 G L HARTMAN(CHH046) Eksekuteur Du Randt & Louw Ingelyf Presidentstaat 25 Posbus 26 Kroonstad Tel 056 2124275
M.E. Khumisi In die boedel van wyle MONDE ERNEST KHUMISI , Identiteitsnommer 4909015682089, woonagtig te 27 LUBBE STREET, MOREWAG, KROONSTAD BOEDEL NR: 1116/2023 Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertig dae gereken vanaf 28 AUGUSTUS 2026. W J BOTHA Prokureur vir die Eksekuteur Du Randt & Louw Ingelyf Posbus 26 KROONSTAD VERWYSING: BBK033
M.G. Venter BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle: MARIA GERTRUIDA VENTER Boedel nr: 005435/2026 Meesterskantoor: BLOEMFONTEIN Identiteitsnommer: 540519 0030 086 Sterfdatum: 2024-02-10 Geboortedatum: 1954-05-19 Huwelikstatus: GESKEI Laaste adres: KESTELLSTRAAT 116, HUISHOUDELIK, FICKSBURG, 9730 Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die ondergenoemde adres binne 'n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf publikasie van hierdie kennisgewing. NAMENS ABSA TRUST KRAMER, WEIHMANN INC. POSBUS 12322 BRANDHOF 9324 Verw: L VISSER/CR/ KA0163/380879
D.T. Mokunutlu IN DIE BOEDEL VAN WYLE DAVID TEBOHO MOKUNUTLU IDENTITEITSNOMMER 6402185610088 GEBORE OP 18 FEBRUARIE 1964 EN WIE SE LAASTE ADRES 809 GELUKWAARTS, KROONSTAD PROVINSIE VRYSTAAT EN WIE OORLEDE IS OP 22/3/2017 BOEDELNOMMER: 003861 /2018 Ingevolge Artikel 35(5) van Wet 66 van 1965, word hierby kennis gegee dat die Eerste en Finale Likwidasieen Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het vir 'n periode van een-en-twintig (21) dae, gereken vanaf datum van publikasie hiervan, te kantore van die Meester van die Hooggeregshof, BLOEMFONTEIN en te kantore van die Landdros, KROONSTAD. REZA DAY Eksekuteur REZA DAY INGELYF MARKSTRAAT 27 KROONSTAD TEL: 056- 11 000 48 reza@lawday.co.za
)2'('5!'33#,$'%#3$,0 &./3!5#,'3,#',0 *'.52.' +#+'5/!+',0 -.'!!#3$, '3 !'33#,$'%#3$,4 103$$1+/$*$-,$1)10&(,2$%#.+'0+". "'.'$+'5#!' *'.!21'4 *.1#.+!0*"$)10&(,2$%#.+'0+".
"!$# 1# 3*3!)+,! .,0.'"& %-)&$ *)4
31(,+/"2+,!" !!
072$ $08 0'$ -)"4/: -$,*/:/-$*/.0 -,.:7++
*17 -,.-.+78 +.4$, -1.*.(.4*$/: ,707'$"47 707,3& 3707,$*/.0 -4$0* $08 747:*,/: *,):6 :1$,3/03 5$:/4/*&% 09% 07$, (,787% 5,77 +*$*7 #09 +$+.4 6.147,! S[R;$b ;3 =b4b&D >;Jb] [B R=b ;]Rb]R;[] R[ 3L&^;R )] )YY_;$)R;[] B[4 b]J;4[]^b]R)_ )LR=[4;3)R;[] )]d R=b YL&_;$ Y)4R;$;Y)R;[] Y4[$b33f ;] Rb4^3 [B R=b S)R;[])_ #]J;4[]^b]R)_ T)])>b^b]R -$Rf Z\\C X-$R S[9 Z+1 [B Z\\CWf )3 )^b]dbd X7S#T-6Wf #]J;4[]^b]R)_ a^Y)$R -33b33^b]R Mb>L_)R;[]3 N+Z?f )3 Hb__ )3 ) /)Rb4 G3b V;$b]3b -YY_;$)R;[] X/GV-W ;] Rb4^3 [B R=b S)R;[])_ /)Rb4 -$R X-$R P0 [B Z\\CWXS/-W9 I=b Y4[Y[3bd 3[_)4 Y=[R[J[_R);$ XOEW Y_)]R )]d b_b$R4;$ R4L$` $=)4>;]> B)$;_;RD ;]$_Ldb3 )$R;J;R;b3 _;3Rbd ;] Rb4^3 [B R=b S#T- #a- Mb>L_)R;[]3 N+Z?9 #]J;4[-B4;$) $$ =)3 &bb] )YY[;]Rbd &D SP #_b$R4;$ c;>=H)D XORDW VRd9 R[ L]db4R)`b ) S#T- )YY_;$)R;[] Y4[$b33 B[4 #]J;4[]^b]R)_ -LR=[4;3)R;[] B[4 R=b Y4[Y[3bd B)$;_;RD9 ,44:=>CI=68 $6M (81=M689(8IC: C2IR6M=LCI=68 I6 28)(MIC;( IR( $6::60=8T :=LI() C>I=1=I=(LA =8 I(M9L 6$ S%U, %#, F(T2:CI=68L 3.5Ve[Jb4]^b]R S[R;$b MPN1 XV;3R;]> S[R;$b ZW" -$R;J;RD S[9 5+ 55+ 53+ 57+ 3V+ 3K+ 3& e[Jb4]^b]R S[R;$b MPN@ XV;3R;]> S[R;$b NW" -$R;J;RD S[9 5+ 5" e[Jb4]^b]R S[R;$b MPN? XV;3R;]> S[R;$b PW" -$R;J;RD S[9 V+ 53+ 5V ,44:=>CI=68 =8 I(M9L 6$ SD,- E(>I=68L 35 P>O C8) P=OAN =$A3",3 <9B3 B+"B B+3 A),B35 "7B)>)B)3, ":9>3 ?"8 7+"<-3 5@.)<- B+3 79@.,3 91 B+3 %(&* *66A)7"B)9< 6.973,,0 #3-),B3.35 '<B3.3,B35 "<5 *1137B35 $".B)3, 4'!*$,2 ;)AA :3 <9B)/35 91 "<8 7+"<-3,0 GM6<(>I '(L>M=4I=68 B !6>CI=68- aR ;3 Y4[Y[3bd R=)R ) 3[_)4 Y=[R[J[_R);$ XOEW Y_)]Rf $[]]b$Rbd R[ )] b_b$R4;$ R4L$` $=)4>;]> B)$;_;RD H;R= ) &)RRb4D b]b4>D 3R[4)>b 3D3Rb^f [Jb4];>=R Y)4`;]>f H)3= &)Df _[L]>b )4b) H;R= ) `;R$=b]f )&_LR;[] B)$;_;R;b3f 3=[Y )]d [BA$b3f ;]$_Ld;]> )33[$;)Rbd ;]B4)3R4L$RL4bf &b dbJb_[Ybd [] R=b Mb^);]db4 [B !)4^ M[[;4)]d S[9 \\+f E4bdb9 I=b K[_)4 OE Y_)]R H;__ &b $[]]b$Rbd R[ R=b b_b$R4;$ R4L$` $=)4>;]> B)$;_;RD J;) ) d;3R4;&LR;[] _;]b H;R= ) $)Y)$;RD [B )YY4[F;^)Rb_D PP `E9 -] )4b) [B )YY4[F;^)Rb_D 0P9@=) H;__ &b $[]3;db4bd )]d )33b33bd9 I=b Y4[Y[3bd 3;Rb ;3 _[$)Rbd [BB R=b SPf )R R=b $[4]b4 [B R=b SP )]d Mb;R.UM[)d3;db 4[)d XK@C\W ;]Rb43b$R;[] XZ+1 RL4][BBWf )YY4[F;^)Rb_D PP`^ ][4R= [B /)4db]f )]d 0Z`^ 3[LR= [B E;__;b439 K;Rb $[<[4d;])Rb3 X)YY4[F;^)Rb $b]R4)_ Y[;]RW" N1! PP5 @+9C+6 Kf NC! @+5 Z09C+6 #9
H.J. Reyneke BOEDEL WYLE H.J. REYNEKE BOEDEL NOMMER 004858 /2025 Ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet, word hiermee kennis gegee dat die eerste en finale likwidasieen distribusierekening in die boedel van wyle HENDRIK JOHANNES REYNEKE (ID 481129 5010 08 2), 6 Barry de Kok Rylaan, Bethlehem, 9701 ter insae lê te Landdroskantoor, Bethlehem en in die kantoor van die Meester van die Hoë Hof te Bloemfontein vir 'n tydperk van 21 dae vanaf 28 Augustus 2026. Die Eksekuteur WRS Fiduciary and Tax 14 Paul Laesecke Laan, Panorama, BETHLEHEM 9701 Tel: 058-303 0450
M.L.Odendaal BOEDEL WYLE M.L. ODENDAAL BOEDEL NOMMER 007388 /2024 Ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet, word hiermee kennis gegee dat die eerste en finale likwidasieen distribusierekening in die boedel van wyle MICHIEL LOUIS ODENDAAL (ID 580107 5108 08 0), 17 Voortrekker Straat, Petrus Steyn, 9640 ter insae lê te Landdroskantoor, Petrus Steyn en in die kantoor van die Meester van die Hoë Hof te Bloemfontein vir 'n tydperk van 21 dae vanaf 28 Augustus 2026. Die Eksekuteur WRS Fiduciary and Tax 14 Paul Laesecke Laan, Panorama, BETHLEHEM 9701 Tel: 058-303 0450
G2?:=> GCMI=>=4CI=68- a(-O3 )4b =b4b&D ][R;Abd [B R=b )YY_;$)R;[]3 )]d ;]J;Rbd R[ 4b>;3Rb4 X;] H4;R;]>W )]dU[4 Y4[J;db ;];R;)_ $[^^b]R3 )]d ;db]R;BD )]D ;33Lb3f $[]$b4]3 [4 [YY[4RL];R;b3 4b_)R;]> R[ b;R=b4f [4 )__ [Bf R=b Y4[:b$R3 R[ R=b $[]R)$R dbR);_3 Y4[J;dbd &b_[Hf [] [4 &bB[4b H. E(4I(9?(M 3.3J ;] Rb4^3 [B R=b b]J;4[]^b]R)_ )3Yb$R3 XS#T--YY_;$)R;[]W )]d [] [4 &bB[4b H. Q>I6?(M 3.3J B[4 H)Rb4 4b_)Rbd ;33Lb3 XS/-/GV--YY_;$)R;[]W9 a] [4db4 R[ 4b>;3Rb4 [4 3L&^;R $[^^b]Rf a(-O3 3=[L_d 4bBb4 R[ R=b Y4[:b$R ])^bU3f )]d Y4[J;db R=b;4 ])^bf )dd4b33 ( $[]R)$R dbR);_3 X;]d;$)R;]> D[L4 Y4bBb44bd ^bR=[d [B ][R;A$)R;[]W )]d )] ;]d;$)R;[] [B )]D d;4b$R &L3;]b33f A])]$;)_f Yb43[])_f [4 [R=b4 ;]Rb4b3R H=;$= R=bD =)Jb ;] R=b )YY_;$)R;[]9 ,[L )4b )_3[ 4b8Lb3Rbd R[ Y)33 R=;3 ;]B[4^)R;[] R[ )]D Yb43[] D[L Bbb_ 3=[L_d &b ][R;Abd9 O_b)3b ][Rb R=)R []_D Mb>;3Rb4bd a(-O3 H;__ &b ][R;Abd [B R=b )J);_)&;_;RD [B 4bY[4R3 )]d [R=b4 H4;RRb] 3L&^;33;[]3 ^)db X[4 R[ &b ^)dbW R[ R=b %bY)4R^b]R &D R=b )YY_;$)]Rf )]d &b b]R;R_bd R[ $[^^b]R [] R=b3b 4bY[4R3 )]d 3L&^;33;[]32 H;__ &b ][R;Abd [B R=b [LR$[^b [B R=b )YY_;$)R;[]f R=b 4b)3[]3 B[4 R=b db$;3;[]f )]d R=)R )] )YYb)_ ^)D &b _[d>bd )>);]3R ) db$;3;[]2 )]d H;__ &b ][R;Abd [B R=b )YY_;$)]R53 ;]Rb]R;[] R[ )YYb)_ R=b db$;3;[]f )]d H=b4b )]d B[4 H=)R Yb4;[d R=b )YYb)_ 3L&^;33;[] H;__ &b )J);_)&_b B[4 ;]3Yb$R;[]9 *68L2:IC8I- #]J;4[-B4;$) ''9 O9Q9 *[F @P01f cb_db4&b4>f 1ZP@ U Ib_" +NZ C@ZZ0Z0 U #<^);_" ?=C8>C@(81=M6C$M=>CN>6N/C !#/..5162739:05.805
26 August 2026
VrystaatKroon
NUUS NEWS
7
Spanne haal eindstryd
Diary 28 AUGUSTUS
19 SEPTEMBER
Dr. Willem Daffue, bekende avonturier van Kroonstad, bied om 18:30 'n skyfievertoning aan in die saal van die NG kerk Suidrand. Hy gaan sy avonture deel, insluitend sy ervarings op vulkane in Indonesië en ontmoetings met van die skaarsste diere op aarde. Toegang kos R100, met koffie en tee wat van 17:00 af te koop aangebied sal word.
Die Truida Kestell-gholfdag word by die Bethlehem-buiteklub gehou, om 10:00. Inskrywing kos R4 000 per vierbal of R1 500 per putjie of natgat. Pryse is op die spel. Bel Lomé van den Heever by 083 494 5795 om deelname te bespreek.
29 AUGUSTUS Die Kroonstadse DBV bied 'n gholfdag by die Kroonstad-buiteklub aan om geld vir dierewelsyn in te samel. Die inskryfgeld is R250 per speler, terwyl borge en skenkings ter ondersteuning van die geldinsameling ook verwelkom word. Om navrae te rig of in te skryf kan Micarla Boucher by 072 199 8339 of 076 856 2482 gebel word.
4 SEPTEMBER Spelers kan by die Bethlehemgholfklub aan die Enslins Bethlehem-gholfdag deelneem. Die spel, in beterbal-Stableford-formaat, begin om 11:30. Inskrywing kos R2 500 per vierbal, en die dag word aangebied ten bate van kinders met kanker.
5 SEPTEMBER Die NG Moedergemeente Kroonstad hou basaar, met middagete van pap-en-sous, wors, 'n sosatie en skaaptjop teen slegs R80. Die ete word van 10:00 tot 12:00 bedien. 'n Ekstra tjop teen R25; 'n ekstra sosatie, ook teen R25; of 'n ekstra stuk wors teen R15 sal beskikbaar wees.
Die Johan Slabbert-skool in Kroonstad bied 'n vier-man-gongskietkompetisie by Bloekombos aan. Die inskryfgeld is R2 000 per span en hiervoor kry deelnemers onder meer 25 gonge, 'n "power"-mikpunt, etes en die geleentheid om saam te kuier op 'n aanddansparty. Enige belangstellendes kan die steak-ete en dansparty wat om 17:00 begin teen R200 per volwassene en R100 per kind jonger as 12 jaar bywoon. Skakel 072 504 7085, 082 448 1861 of 076 471 6683 vir meer inligting.
7 NOVEMBER 'n Oggend van kuier, lag en inspirasie wag op vroue met die Gerridene Berg-vroueoggend wat om 10:00 by die NG kerk Kroonheuwel-Noord in Kroonstad aangebied word. Teen R200 per persoon, vir toegang en 'n ligte ete, beloof dit om 'n oggend vol lekker saamkuier te wees. Skakel 083 411 8006 vir meer inligting en om plek te bespreek.
DINSDAE EN DONDERDAE Die Bethlehem-gholfklub bied elke Dinsdag en Donderdag 'n spesiale pensioentrekker-gholfdag aan waaraan senior spelers teen verlaagde tariewe kan deelneem. Dit kos R60 om gholf te speel en
R50 vir verversings; terwyl spelers wat 18 putjies speel R110 betaal en hiermee ook verversings kry.
WEDNESDAYS The St John's Community Soup Kitchen in Kroonstad invites anyone in need to a nourishing meal and fellowship at 06:30 at St John's Church. This service is free of charge and open to everyone. Whether you are in need of a warm meal, encouragement, or the support of a caring community, you will be welcomed. Members of the community who would like to donate, support, or volunteer can contact the church office on 079 958 5703.
VRYDAE Die Kroonstad-buiteklub hou “Chicken Run Fridays”. Gholfspelers slaan elke Vrydag om 12:00 af; die formaat is individuele-punte-Stableford vir die eerste nege gaatjies. Skakel 063 233 3144 of 056 2125169. Kom sien wie met die hoender huis toe gaan.
SATERDAE Elke eerste Saterdag van die maand bied die Hoërskool Trio in Kroonstad sy Trio-boeremark aan, op die Trio-landbouterrein van 07:00 tot 11:00. Vars en tuisgemaakte produkte is te koop. Vir meer inligting bel Carina Serfontein by 083 635 2851. Die Kroonstad-Rotary-mark word op die laaste Saterdag van die maand gehou, op die hoek van Border- en Van der Lingenstraat, van 08:00 tot 13:00. Skakel 076 055 7025.
Die Hoërskool Witteberg van Bethlehem se debatspanne het die afgelope tyd behoorlik van hulle laat hoor en in verskeie kompetisies op provinsiale en nasionale vlak plekke behaal. Drie Witteberg-spanne het op Saterdag 15 Augustus aan die Con Spirito-semifinaal deelgeneem en daarin geslaag om deur te dring na die finaal wat op 23 en 24 September in Tulbagh aangebied word. Die juniorspanne bestaan uit Heilene en Inge Meintjes, Lize Joubert en Lené Labuschagne.
AJ Erasmus en Gerhard Nel is Witteberg se seniorspan. Die Wittebergers het op 20 Augustus hul sukses verder uitgebou toe die junior en senior spanne in die Vrystaat Dink of Sink-debatkompetisie al drie hul debatte gewen en na die eindronde deurgedring het. In die eindronde het Witteberg se juniors teen dié van die Meisieskool Oranje en die seniors teen Jim Fouché meegeding. Albei Witteberg-spanne het hul eindstryde gewen en sal die Vrystaat op 19 September by die Dink of Sink-finaal verteenwoordig. Witteberg
se individuele debatteerders het ook tydens die kompetisie uitgeblink. Heilene en Lize is as die beste taalgebruikers in die juniorafdeling aangewys, terwyl Limay Kriel en Gerhard Nel die eer in die senior-afdeling behaal het. Die jong debat-leerders se prestasies beklemtoon die hoë standaard wat by Witteberg gehandhaaf word en die talent, voorbereiding en toewyding waarmee die leerders hul debatte aanpak. Die skool het die debatleerders en hul afrigter, France Elize van Niekerk, gelukgewens met die prestasies.
PROVINCIAL POLICE CRACK DOWN ON ILLEGALITIES Altogether 1 360 suspects were arrested in the Free State during a week-long crime crackdown as police and other law-enforcement agencies intensified operations across the province. The arrests formed part of Operation Shanela II, a multidisciplinary operation aimed at disrupting criminal activity through intelligence-driven operations, community tip-offs, high-visibility patrols and detective-led tracing operations. According to the Free State police, operations were conducted across all five districts. The police, working with the departments of Employment and Labour and Home Affairs, as well as the police’s Firearms, Liquor and Second-Hand Goods (Flash) units, also carried out a range of compliance inspections. A total of 724 premises were searched, while 2 831 farms were visited. Police inspected 164 second-hand goods dealers, with 10 administrative fines issued. In addition, 111 formal and informal businesses were inspected, resulting in the arrest of 83 undocumented foreign nationals
for alleged contraventions of the Immigration Act. A major illicit cigarette seizure was made at a residence in Welkom, where cigarettes with an estimated street value of R6 million were confiscated. One foreign national was arrested. Drug enforcement operations resulted in 79 arrests for the alleged possession and dealing of illegal substances such as Mandrax, dagga, crystal meth, nyaope and Cat. Violent crime and gender-based violence and femicide (GBVF) also remained a major focus of the operation. A total of 233 suspects were arrested in connection with serious violent crimes, including 55 for rape, 33 for attempted murder and 16 for murder. Road safety was also targeted through multidisciplinary roadblocks conducted with provincial traffic officials. Police said 511 motorists were issued fines for various contraventions of the National Road Traffic Act, while 54 drivers were arrested for allegedly driving under the influence of alcohol.
SCORE
BIG
SHOP ONLINE
APPLY FOR CREDIT
AVAILABLE PAYMENT METHODS BELOW
SMS ‘CREDIT’ TO 47531. FREE SMS, NO DATA REQUIRED
Siren
Queen Bed Set
R408
Dominican
Queen Bed Set
X 36 Months
Cash R5 999
Spine Support MK 2
Cash
Deposit R550
R486 Cash
110kg
15 Year
Total Credit Price R13 788 Warranty
Your Ticket to
SCORE BIG!
Cut out this ticket and bring it to your nearest Real Beds store to unlock your reward.
X 36 Months
R7 499
Deposit R750
9 Year Warranty
Deposit R700 Total Credit Price R16 560
Queen Bed Set
X 36 Months
R5 499
Cash
5 Year Warranty
Night Pro Super Firm MK 2
Queen Bed Set
R383
X 36 Months R460 R6 999
140kg
Deposit R600 Total Credit Price R14 688
120kg
Your Reward 130kg
15 Year
Total Credit Price R17 496 Warranty
Get a R500 INSTANT DISCOUNT on any CASH SALE of R4999 or more. Cash or Credit sales of R4999 or more qualify to win your purchase for free. Valid until 31 October 2026 on qualifying purchases. One ticket per customer. While stocks last. T&Cs apply.
Real Beds South Africa real.beds.za realbedsonline.co.za
FIND YOUR
NEAREST STORE
RB - VRYKRO
& READYMIX
011 394 9330 / 083 475 4506 / avanheerden@cfaomotors.co.za
NM10067140-VR260826
NM10067151-VR260826
Wednesday, 26 August 2026
Op 'n stywe galop vir VS 'n Leerder aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem is gekies om die Vrystaat op die komende byeenkoms van western- berede spele (WMG) te verteenwoordig. Dié byeenkoms sal op 26 September in die AfriDome in Parys plaasvind. Melissa van Huyssteen, wat op junior vlak 0 meeding in South African Western Mounted Games Association (SAWMGA) se aktiwiteite, beklee tans die vierde plek op die nasionale ranglys. Sy sal einde September haar vaardighede te perd teen van die land se beste jong deelnemers meet in 'n kompetisie waar spoed, akkuraatheid en behendigheid deurslaggewend is. FOTO: Bliss Photography
Alles in die stryd gewerp Die Hoërskool Trio se spanne het hul 2026-seisoen met sterk vertonings in die Vrystaatbeker-seunshokkietoernooi afgesluit. Die toernooi is op Saterdag 22 Augustus by Saint Andrew’s School Bloemfontein aangebied, waar Trio se o.16A- en o.18A-span hul staal teen van die provinsie se sterkste skolespanne getoon het. Die o.16A-span het teen die A-span van Grey-kollege te staan gekom, terwyl die o.18A-span teen sy eweknie van Saint Andrew’s kragte gemeet het. Albei dié spanne van Trio was tweede in hul afdeling. Die skool sê die seisoen is gekenmerk deur harde werk, toewyding en spanpoging, met spelers en afrigters wat weekliks hul beste gelewer het.
Karatekas skitter in kampioenskap Vier leerders aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hul staal in die Shoto-karatekampioenskap getoon en met ’n rits medaljes van die byeenkoms in Bloemfontein teruggekeer. Die kompetisie is op 7 en 8 Augustus aangebied en karatekas van verskeie skole en klubs is die geleentheid gebied om hul tegniese vaardighede, dissipline en deursettingsvermoë teen verskeie sterk mededingers te meet. Die karatekas van Witteberg het geskitter. Paseka Montsitsi het ’n silwermedalje in kata
verwerf en sy deelname in kumite is met ’n goue medalje bekroon. Nické Wächter het ’n goeie kampioenskap beleef en goud in kadet kata, junior kata, span-kata en junior super kata verwerf. Hanré Dreyer het eweneens sterk gevaar en brons in junior kata, silwer in junior kumite en junior super kata, asook goud in senior super kata en span-kata ontvang. Janko Leslie het silwer in kadet kata en junior kata verwerf en was ook deel van die span wat goud in span-kata verower het.
Dié karatekas van Witteberg het met ’n indrukwekkende medalje-oes van die kampioenskapsbyeenkoms teruggekeer. Van links is Paseka Montsitsi, Nické Wächter, Hanré Dreyer en Janko Leslie. FOTO: Verskaf
Tref kolskoot Eldrie Botha van die Hoërskool Witteberg het op 15 Augustus goud gewen in die SANIFAA se Vrystaat-3Dboogskietkampioenskap. Sy het meegeding in die "barebow"-afdeling vir junior vroue ("compound Genesis"). FOTO: Verskaf
ATLANTIC OIL KROONSTAD AUGUST 2026
ULP 93: R25.42 Benjamin Wille van die Hoërskool Trio se eerste span met deelname aan die Vrystaatbeker-seunshokkietoernooi by Saint Andrew’s School Bloemfontein. FOTO: Verskaf
ULP 95: R25.58 DIESEL 50: R28.23 PARAFFIN: R23.50
Williams Hunt Kroonstad C/O Swart & Stasie str Kroonstad, 9499 056 2131921
NM10067146-VR260826
NM10066211-VR260826
BABS STEYL
LUGREËLING / AIR CONDITIONERS • HEARING TESTS, • HEARING AIDS and much more….
066 215 5254 | 1 Plein Street, Bethlehem
Adres: Reitzstraat 71, Kroonstad, 9499
Giel Steyn Sel : 079 333 4373 Email: gielsteyn1982@gmail.com | henri@glasfitnst.co.za
Jou gehoor, jou storie • Your hearing, your story NM10070357-VR260826
NM10067238-VR260826