



![]()




DieVrystaathet ’n belangrike mylpaal in diestryd teen bek-en-klouseer (BKS)bereik nadatmeeraseen miljoenbeestesedert Maart teen die siekte ingeënt is
Die aankondigingisopDonderdag 18 Junie deur die Vrystaatse departementvan landbou,landelikeontwikkelingenomgewingsakegedoen. Volgens die departementisdit deel vandie provinsie se voortgesette pogings om die verspreidingvan BKS te beperk en die veesektorteenverdere uitbrekings te beskerm. Meer aseen miljoenbeesteistussenMaart en 16 Junie ingeënt, watsowat 33% vandie Vrystaat se geraamdebeesbevolking vandriemiljoenverteenwoordig.
Die inentingsveldtog is egternie sonder uitdagings aangepak nie. Te-
korteaan menslike,geldelikeen fisieke hulpbronne,ongunstige weersomstandighede,uitgestrektegebiede watgedek moes word en moeilike terrein moes oorkom word
Logistieke uitdagingsrakende die beskikbaarheid vanentstowwe en die bestuur vansiekte-uitbrekings moes ookhanteer word
Volgensdie departementgetuigeen miljoeninentings binne drie maande vandie toewyding en deursettingsvermoëvan veldwerkers en alle betrokkeneswat totdie sukses vandie veldtog bygedrahet.Waarderingisuitgespreek teenoorboere,diergesondheidstegnici, georganiseerdelandbou,bedryfsvennoteenstaatsveeartsenykundige amptenare wathul deel gedoen hetom diedoelwit te help bereik
“Hierdie prestasie bewyswat bereik kanwordwanneerbetrokkenes saam-
werk en ’n gemeenskaplikeverbintenis totdie beskermingvan die Vrystaat se veesektorhandhaaf,”lui die verklaring.
Die departementhet bevestig datdie inentingsveldtog oordie provinsie heen salvoortgaanasdeelvan ’n groter strategie om dieverspreidingvan bek-enklouseertebeperk, landbouproduksie te beskermentebeveilig
Daar is ookvertroueuitgespreek dat die provinsie diemikpunt van80%inentingsdekking teen die einde van Desember 2026 salbereik
Dit word as dievereiste standaard beskou om diesiekte doeltreffend te beheer
Boereisaangemoedig om waaksaam te bly, enige verdagte siektegevalle onmiddellik aantemeldenstrengbiosekuriteitsmaatreëlsophul plasetoe te pasomdie risiko vanverdereverspreidingtebeperk.

Meer as een miljoen beeste is reedssedert Maartvanjaar in dieVrystaat teen bek-en-klouseer ingeënt – ’n belangrikemylpaal in dieprovinsie se
siektetebekamp en dieveesektortebeskerm.




















Honderde inwoners van Bakenpark,Bethlehem sitsteedssonder behoorlike behuisingnadat slegs12 RDP-huiseindie afgelope32jaarin diewoonbuurt opgerig is
Die voortgesette behuisingsagterstand het toternstige oorbevolking gelei en laat talle gesinne onder moeilikeenonwaardigeomstandighede woon. Verskeie geslagteword dikwels gedwingomopdieselfde erf saam te woon, met ouers, kinders
en kleinkinders watbeperkteruimte moet deel.
Om die tekort aanwoonplekte verlig, rigsommige inwonersinformele struktureop, terwyl ander klein baksteenkamersaanbou waar dit finansieel moontlik is
In baie gevalle woon totnege menseopeen erfenmoethulle ’n enkele buitetoiletgebruik
Die DA hetnou dringende ingrypingvan die Vrystaatsedepartement vanmenslikenedersettings geëis en sê diekwessie salverder in die Dihlabeng munisipaleraadgevoer word
Die partyvra ookvir ’n konkrete plan om diegroeiende behuisingsagterstand aantespreek.
Volgens die partyhet die beperkte ontwikkelingwat welplaasgevind het, geensins tred gehoumet die toenemendevraag na behuisingin die gemeenskapnie
Die partyvoeraan datinwoners se droomomgrond en ’n eie huis te besitvir baie steedsbuitebereik bly. Inwonershet vroeër vanjaartydens ’n vreedsame optognadie munisipale kantorehul misnoeë uitgespreek en ’n memorandum aandie speaker oorhandig.
Die dokumenthet onder meer kommer oorbehuisingendiensleweringbevat
Gemeenskapsledebeweeregter dathulle totdusvergeenamptelike terugvoerontvang het nie.
VrystaatKroon het ook’nnavraag aandie munispaliteit gestuur en wag op terugvoering
Die gebrek aanoptredehet volgens inwonerstot toenemende frustrasie geleienvertroueindie munisipaliteit en die departementvan menslike nedersettings verder laat afneem
Die DA sê ’n onlangse besoek deur die Vrystaatse LURvir menslikened-
ersettings,SakiMokoena,enmunisipale amptenarehet min opgelewer Volgensdie partyis’nbelangrike geleentheid verspeel om direk met inwoners oordie behuisingskrisis te skakel.
“Die mense vanBakenpark verdien beter.
“Ons salaanhoudrukuitoefen totdat daadwerklikestappegedoen word om die behuisingsagterstand aantespreekeninwonerssebekommernisse ernstig opgeneem word,” verklaar raadslid Marius Marais van die ThaboMofutsanyana-distriksmunisipaliteit


Dieaankondiging datBethlehemasdie
Vrystaat se finalisinkykNETseKwêla Dorp vandie Jaar-kompetisie aangewys is,het opnuut bewys watmoontlikiswanneer’n gemeenskap saamstaan.
Virbaie mensegaanhierdiekompetisieoor diekans om ’n gesogtetitel te wen.
Die werklikewaardedaarvan strekegter veel verder as ’n trofeeofnasionale erkenning. Sulkekompetisies herinner inwonersaan die besonderse plek waar hulle woon.
Mensebegin weer die mooi raak sien, die geskiedenis waardeer en die potensiaal vanhul dorp ontdek
Dit skep ’n gevoel vaneienaarskapwat gemeenskappeinspireerommeerbetrokkete raak
Wanneer inwoners, sakeondernemings, skole, kerkeenorganisasies saamwerk,wordbande versterk
Verskille word opsygeskuif en diefokus verskuif na dit watmenseverenig.
In ’n tydwaarinnegatiewenuus dikwels diekolligsteel, biedprojektesooshierdie ’n geleentheid om eerder hoop en trots te bevorder
Bethlehem se sukses as finalisweerspieëldie hardewerkvan talle betrokkenes watdie afgelope jare in die dorp belê het
Die verbeterings watsigbaar geword het,het nieoornag gebeur nie
Dit is die gevolg vanmensewat omgee, verantwoordelikheid aanvaarendoelgerig saamwerk
Of Bethlehem uiteindelik as wenner gekroon word of nie,die dorp hetreedsiets belangriks bereik
Die gemeenskaphet gewysdat eenheid steedsmoontlik is en datgroot dinge kangebeur wanneer mensesaamdroom,saambou en saam glo


Die Suid-AfrikaanseWeerdiens voorspelvir die week watvoorlê koel wintertoestande vir dieNoord-enOos-Vrystaat,met minimum temperaturewat na verwagting tottussen2°Cen5°Csal daal,terwyl maksimum temperaturetussen15°Cen20°Csal wissel.Koue en droë winterweer,met baie min totgeen reën word verwag Diésonsondergang is op die plaas Erfdeel buiteKroonstad afgeneem. FOTO:Rudolf Nel
JACO CROMHOUT
Daar isoomblikkewanneer’n land nie ’n groottoespraaknodig hetnie;net ’n manwat rustig genoeg is om diewaarheid te vertel.
Die afgelope tydhet Suid-Afrika weer na só ’n oomblik gekyk. ’n Ervare polisielid het voor ’n kommissie gesitengetuigoor dinge wat diemeestemenseliewer in donker gangesou los. Nieomdat dit maklik
wasnie.Nie omdat dit hom gewild soumaaknie.Maaromdat daar ’n stadium komdat ’n mens moet besluit of joustiltedeelvan die probleem geword het. Hy hoef nie hier by die naam genoem te word nie.Mensewat geluisterhet,weetvan wieons praat Hy is nie ’n held omdat hy foutloos is nie.Hyis’nheldomdat hy steeds geglo hetdat waarheid ’n gewigdra watgroterisasvrees Ware helde dranie altyd Superman-klerenie.Party dragewone
klere.Party praatmet ’n growwe stem.Party sitalleen voor mense met magensêeenvoudig: Dit is wat gebeur het Integriteit is nie’nmooiwoord virtoesprake nie. Integriteit is wat oorbly wanneer dit jouiets kos. Wanneer jy weet die waarheid kan jouloopbaan, jounaam, jouvrede en joumense raak.Dit is danwanneer karakter uit die skadu kom. Maar hierdie verhaalgaannie net ooreen polisielid nie. Dit gaan oorons almal. Oordie werknemer
DR.HANNESELS
Lees Psalm 122: 1-9.
Toeekkind was, hetekverlang om by diehuis te komasdit ’n slegte dag was.Bydie huis wasmy mensewat my verstaan het. Vandag kryjybemoedigingop verskillende plekke. Praatjies op WhatsApp en andersosialemediaplatforms langer of korter, kosbaarofniksseggend, diep of clichés is alles beskikbaar
Maar ditisnie dieselfde nie
Moeilike tyelaat ’n mens verlangna die kerk.Lewendige boodskappe vanGod en mense. Soms is diemusiek nie ’n vreugdevolle geluid nie en die prekekan vervelig vlak wees.Die kinders gaantoilettoe en kom terug. Grootmensevroetel
Ek mis Sondagoggende as ek nie by diekerkwas nie Ek mis diemenseseoëen gesigte. Ek mis diegefluisteren
gehoes van’ngroot groep. Ek mis dit om ’n warm hand te groet. Ek mis die kinderssedrukkies.Ek mis die saamsingmet lewendige stemme.Ekmis dielangpreke met hulPowerpoints. Ek mis die omstuur vandie bordjie aandie einde vanelkediens.Ekmis tee en koekies saam met my mense. Ek mis die skeerenaantrek om uit te gaan na ’n spesiale geleentheid saam met Vader en my onvolmaaktefamiliewat saam met my sukkel
Gebed
Here Jesus, dankie virSondae se byeenkomste waar ek saam met mede-gelowiges kandink oordie boodskap van’nander mens (ook eenmet pyn) watons voorgaan onder die leidingvan Heilige Gees.Amen.
■ Els is ’n oudleraar vanKroonstad
27 JUNIE
watnie saam tekenaan ’n leuen nie. Die ouer wat’nkindleerom verantwoordelikheid te neem.Die sakemanwat niedie maklikeompadkies nie. Die burger watnie sê: “Dis maar hoedinge werk”nie ’n Land word nienet gereddeur grootleiersnie.Soms begin herstel by gewone mensewat besluit:Ek gaannie deel wees vandie verrottingnie En dalk is dit waar heldedombegin:nie met applousnie,maarmet ’n gewete watweier om stil te bly.
’n Selfverdedigingskursus vir hoërskoolleerders, ouers en belangstellendes word by die Hoërskool Johan Slabbert in Kroonstad gehou. Die kursus duur van09:00tot 12:00enworddeurJohan vanHeerden aangebied. Elkekursusganger betaal R400; voorafbetaling is noodsaaklik. Bringgemaklikeoefenklere, tekkies, ’n handdoek, water, ’n pen en notaboek. Bel VanHeerden by 082043 7501omplek te bespreek.
16 TO 19 JULY
TheMoolmanshoek iRUN Cross-Country four-dayhigh-performancetraining camp takesplace at Moolmanshoek. Thefocus is on high-altitude training, strengthand mobility improving running efficiency. ThecostisR1800 per person, withall mealsincluded. Formoreinformation or to register, call Ebarnie Cilliers on 082822 8992
25 JULIE

RoundTableKroonstad 42 bied ’n skaapkop- en hoendereteinKroonstad aan. Verrigtingebegin om 18:00enkaartjies kosR300.Gastekan uitsiennakos,
musiek en ’n aand vandans en kuier.’n Kontantkroegsal oop wees.Omnavrae te rig of bywoning te bespreek bel MarcDaltonby076 6277652ofCPOlckers by 079696 1899
1AUGUSTUS
Die Boere-sterkmankompetisie vind op die AP kerk-terrein in Kroonstad plaas. Registrasie begin om 08:00,endie opening is om 08:45.Deelnemers kanhul kragte in verskeie sterkman-nommers meet,terwyl gesinne ook aan aktiwiteite kandeelneem. ’n Plaassnoepie,asook ’n veteraantrekker-enmotoruitstalling, sal deel vandie dagwees.Vir meer inligting skakel 082826 3244.
7AUGUST
RailwayLiquorland hostsacharity golf dayatThe ClarensGolf and Leisure Estate.The eventwillbeplayedina two-ball betterballscrambledriveformat Registration opensat09:00, witha shotgunstart scheduledfor 11:00. Entry costs R380 per player and includes a light halfwaymealand drink. Golf carts areavailable. Allbookingsmust be made at,and paymentsmade to,Marius Dreyer on 082819 7882
Atraining programmeaimed at improving thewelfareofcaptivelions andlarge predators washeld at the LionsrockBig CatSanctuaryoutside Bethlehem last week
Thepilot initiative, organised by the international animal welfareorganisation Four Paws and supportedby Humane Worldfor Animals,brought together conservation officials,animalwelfarespecialists and representativesofthe captivelion industry.
Participants,including senior officials from the Mpumalanga Tourism and ParksAgency, receivedtheoretical andpractical trainingonanimal welfarelegislation, compliancemonitoring and enforcementprocedures
Thetrainingfocused on internationallyrecognised frameworkssuch as the Five Domains Model andthe OneWelfareapproach,whichacknowledge that animals aresentient beings with physical, behavioural and psychological needs.
Theprogramme aimedtoequip officialswith knowledge and skills to identify welfareconcerns,conduct inspections and ensurecaptivepredatorsreceiveappropriate care,the organisersstated.
FionaMiles,directorofFourPaws South Africa, said the programme reflectedashift in attitudes towards wildlife management.
“Weare witnessing anecessary shift from viewingwildlife purely as aresourcetorecognisinganimals as sentientbeings whosewelfareand wellbeingmustbeprotected in every decisionwemake,”she said.

Participants from government conservation agencies,animal welfareorganisations andthe wildlifesector whoattended the specialised captive predator welfareand compliance training hostedatthe Lionsrock Big CatSanctuaryoutside Bethlehem.The programme focused on improving animal welfarestandards,strengthening enforcement and enhancingthe care andwellbeingofcaptivelions in South Africa. PHOTO:Supplied
Thetrainingcovered enforcementand accountability, including guidanceonevidence collection, inspection procedures,reportingrequirementsand cooperationbetween regulatory authorities, the police, SPCAsand prosecutors.
Real-life case studies involving
neglected lions and legalbattles were examinedtohighlightthe consequences of inadequate permittingsystems andpoorenforcementpractices Tony Gerrans, director of Humane Worldfor Animals,saideffectiveenforcementbegan beforematters reach the courtroom.
Dierewelsynsorganisasies doen ’n dringende beroep op die publiek om hulp te verleennamatedie ysigewintertoestande toenemende drukopskuilingsplaas watnaweerlose diereomsien.
Die DBVinKroonstad het onlangs’nwenslys bekend gemaak vannoodsaaklike artikelswat benodig word om hul daaglikse take te verrig. Die organisasie versoek skenkingsvan hitteen infrarooilampe;moppe en emmers;beskermende oorpakke; gumboots;komberse vir honde
en katte, asook hondehokke, sal verwelkom word
Volgens dieorganisasie is hierdie artikelsnoodsaaklikom skoon, veiligeenwarm toestande virdie diere watbydie skuiling gehuisveswordteverseker
Intussen het die DBV in Bethlehem ook ’nberoepop inwoners gedoen om gedurende die strawwe koue ondersteuning te verleen. Die skuiling benodig komberseenbykomende voorraad dierekos om dierewarm en gevoed te hou.
Die organisasiesmoediggemeenskappe,sakeondernemings en diereliefhebbers aan om insameling te help versterk.
Inwoners wat’nbydraeaan die Kroonstad DBVwil maak, kandie organisasie by 056110 0041kontak.Skenkingsaan die BethlehemDBV kangereël word deur 058303 3998 te skakel.
Met die winter watnou sy tande wys, vradie DBVdat gemeenskappe salsaamstaan om warmte,versorging en beskerming aan diere in nood te bied.
Ds.Christo Weideman van die NG kerk KroonheuwelNoordinKroonstad is op die Vrystaatse sinodesittingasdie nuwe moderator (voorsitter) vandie moderamen vandie NG Kerk Vrystaat verkies
Diesinodesittinghet van 7tot 10 Junie by Nampopark buiteBothaville geduur,waar afgevaardigdes vanoor die provinsie heen byeengekom het om verskeie belangrike sake rakende die kerk te bespreek
Weideman volg ds.Jan Lubbe, die voorsitter van die algemene sinode,indié hoedanigheid op Hy dien reedsdie afgelope 14 jaar as leraarvan dieNG kerk Kroonheuwel-Noord en wasvoorheenasleraarbydie NG kerk Vanderbijlpark-Noord werksaam
As nuwe moderator beklemtoon Weidemansyliefdevir die kerk en sy strewe om eenheid
binne die kerk te bevorder
“Dit is my visie datdie Vrystaatse sinode in ’n gees van eensgesindheid salleef,”sêhy.

Met’nvisie vaneensgesindheid binnedie NG Kerk het ds.Christo Weideman die leiselsasmoderator vandie NG Kerk Vrystaat by ds.Jan Lubbe oorgeneem FOTO:Verskaf
“Dit betekendat ons van mekaarmag verskil en sake verskillendkan benaderof toepas, sonderomdie eenheid vandie kerk te verskeur
“Ons moet ruimte vir verskillende standpunte hê, maar steedsaseen geloofsgemeenskapsaamvorentoe beweeg,” sê hy VolgensWeidemanwas die
sinodesittingbesonder suksesvolenishyoortuig daarvandat die Vrystaatse sinode nie sal skeur of verdeelnie,maaras’n verenigdeliggaam salvoortbestaan.
Die nuutverkoseledevan die moderamenhet met diesitting amptelik die verantwoordelikhede vanhul voorgangers oorgeneem
Die nuwe moderamen bestaanuit:Weideman as voorsitter;dr. Leon Foot as skriba;ds. Riaanvan Zylas ondervoorsitter;ds. Leon Oos as aktuarius;ends. Charles James as addisionele lid. Weideman is met Edith getroudendie egpaar hettwee kinders. Huldogter, Rudéne Strydom, is ’n aptekerinPretoria, terwyl hulseun, Henco Weideman,asonderwyserin Sasolburgwerk. Weideman neem nouas moderator dieleidingvan die Vrystaatse sinode oorin’ntyd dateenheid,samewerkingen geloofsverbintenis binne die NG Kerk vanbesonderebelang bly.
“Strongpermittingsystems,robust inspectionsand informed decisionmaking areessential to ensuring compliance and protectinganimals from suffering,”Gerrans said. Thesanctuaryenvironmentat Lionsrock providedparticipants with an opportunitytoobserve animal managementpractices
Organisers described the training as the firstinanational programme aimedatcreatingwelfarestandards acrossSouth Africa and improving cooperation betweengovernment agencies,animalwelfareorganisationsand wildlifestakeholders.






SISKAMARTIN
“Vandagsematrikulante hetveral aanpasbaarheid, kritiese denke, emosionele intelligensie en ’n sterk waardefondament nodigomsukses te behaal. Diewêreld verander vinnig en ditvergmeerasnet akademiese kennis –dit vraleierskap, aanpasbaarheid en dievermoë om sinvolle besluiteteneem.”
Só sê Thinus de Vries vanForvis Mazars, ’n jarelangeborgendie amptelikeouditeursvan dieMatrikulant vandie Jaar-kompetisie vandie Universiteit vandie Vrystaat (UV) en Novus Media.
Hy is vanmeningdie kompetisie help om hierdie vaardighede te ontwikkel deur jong menseuit te daag om hulprestasies te verwoord,hul waardes te reflekteer en hulrol in die gemeenskapteverstaan.
“Dit skep selfbewustheid, bou selfvertroue en stel hulle bloot aan’n hoër standaard vandenkeenoptrede, watvan waarde is lank nadatmatriek verbyis.”
Twee vanverlede jaar se finaliste, Marné Koen en AmonéVerwey stem saam deelname aandie eindronde het hulselfbeeld en selfvertroue ’n hupstoot gegee. Verwey sê sy het geleer om tydensdie onderhoude op haarvoete te dink
“Die onderhoude het my gehelp om my gedagtes duidelik en met selfvertroueteverwoord. Dit het my uitmy gemaksone geneem en my laat besef ek het baie meer potensiaal as watek gedink het,” sê Koen.
Thinus de Vries vanForvis Mazars saam met Marné Koen (links) en Amoné Verwey. FOTO:CharlDevenish

vanuitne endheid, tegriteit en mensgerigte ontwikkeling. Onsglo in die krag vanonderwys en leierskap as drywers vanvolhoubare groeien diéinisiatiefgee erkenningaan jong mensewat nie netakademies of in sportpresteernie,maarook karakter en gemeenskapsbetrokkenheid toon. Onslangtermyn betrokkenheid weerspieël ’n opregte verbintenis totdie ontwikkelingvan toekomstige leiers,” aldus De Vries. Hierdiesoort inisiatieweisbelangrik omdatdit jong mensehelpom hulpotensiaal raak te sien en met selfvertroue na dievolgende fase van hullewenstebeweeg, sê hy “In’nuitdagende omgewing is
hoop,motive ng en leierskap.Sulke platformswys jong mensedat harde werk,waardes en betrokkenheid werklik raakgesien en beloon word.”
Die firmahoopsyborgskapgee benewens erkenningaan die finaliste selfvertroue en breërblootstellingop ’n sleuteloomblik in hullewe.
“Die ervaring en ondersteuning wathulle hier kry, kanhulle help om ingeligtebesluiteteneemoor hulstudies en loopbane,enommet groter geloof in huleie vermoëns die toekoms aantepak.Uiteindelik hoop ons dit plant’nsaadvan ambisie, verantwoordelikheid en lewenslange strewe na uitnemendheid.”
Koen, wataan die HoërskoolDie
In aanloop na dievyfde Igniteand Revive-fees is ditveral diegospelsangkompetisie wat grootbelangstelling onder jong sangersen musiekliefhebbers ontlok
Die fees,’ngratis vieringvan geloof,aanbiddingengemeenskapwat vanjaarvan 10 tot 13 Septemberbydie Kroonstad-selgemeente gehouword, het gegroei toteen vandie grootste Christelikebyeenkomste in die Vrystaat Dit lok jaarliksbesoekers vanoor dieprovinsieheen.
Hoewel die fees bekend is vir sy inspirerende boodskappe,lofprysing,gesinsvermaak enbekende kunstenaars,val diekolligvanjaarvierkantigopdie gospelsangkompetisie, TheCall.Dit is hier waar jong talent die geleentheid kryomhul stem én geloof op ’n groter verhooguit te leef Diekompetisie is oopvir deelnemers tussen dieouderdom van10en30jaarenhet tendoel om nuwe Christelikesangtalentteontdek,te ontwikkel en blootstellingtegee
Om deel te neem moet belangstellendes’n videovan minstens eentot twee minutelank instuur waarin hulle ’n Christelike of gospellied sing.
Inskrywing vir die kompetisie sluit op Saterdag 6September. Volgensdie organiseerdersbied diekompetisie veel meer as netdie geleentheid om ’n titel te verwerf. Deelnemerskry diekans om voor grootgehoreoptetree, waardevolle blootstellingteontvang en hultalentaan die publiek bekend te stel.
Die algehele wenner salboonop ’n opnamekontrak met Rivers MusicSchoollosslaan en kontantpryse, geskenkbewyse, medaljes en sertifikate ontvang. Die wennersal verder die geleentheid kryomsaammet bekende Christelikekunstenaars op die fees op te tree
Die 12 finaliste salopDonderdag 10 Septemberopdie openingsaand vandie fees hultalent op die verhoogten toon stel. Uitdié groepsal die topdrieaangewysword, watdaarnaook as deel vandie Vrydag-enSaterdagaandprogram saloptree.Organiseerders beskryf TheCallas die hartklop vandie fees omdat ditjongmense aanmoedig om hulgawes te gebruik,hul geloof deur musiek uit te leef en anderdeurhul talent te inspireer. Nog’nhoogtepuntvan diefeesis die betrokkenheid vanJanine vanNiekerk van Radio Kansel. Sy salasaanbieder optree en

Dodo is eenvan die vermaaklikheidskunstenaars op vanjaar se Igniteand Revive-fees FOTO:Facebook
boonop Vrydagdie vroueoggend met dietema “Aangename Kennis Here”aanbied. Besoekerskan verder uitsien na ’n volprogrammet vermaakvir die hele gesin. Virdie duur vandie naweek is ’n kinderspeelplekmet springkastele,’npretpark, boogskiet en verskeie kosstalletjies oop.
DieaandprogramopVrydagsluit in optredes deur wenners van TheCall, bekroonde gospelsangerIlanvan Staden en sanger en liedjieskrywer RianaNel,terwylds. Pieter-Mohr van Niekerkdie boodskap salbring. Saterdagseverrigtinge behels optredes en bedieningdeur JohnnyBurgerenDewald Gouws,asook ATKV-produksies virkindersen volwassenes.
Dieaand word afgesluit met optredes deur diewenners van TheCall, Dodo en VirAnder Band, terwyl VanStaden as seremoniemeester saloptree
DiefeeswordSondagoggend met ’n lofprysing-en-aanbiddingsdiens onder leidingvan Dewald Gouws en Band afgesluit,waarnahy ookdie Woordsal bedien. Toegangtot die fees is gratis en geen voorafregistrasie of bespreking word vereis nie.Belangstellendes wataan die gospelsangkompetisie wildeelneem,kan Jason du Plessisby076 4555403 kontak of ’n e-pos stuur na riversmusicco@gmail.com.
Brandwag in Uitenhagegematrikuleer het, en Verwey,’nproduk vandie HoërskoolJim Fouché in Bloemfontein, is dit eens dathulle waardevolle vriendskappegesmeehet in die eindronde
“Hierdie vriendskappehet my lewe merkbaarverrykenmakliker gemaak, aangesien ek nou’nsterk ondersteuningsnetwerk het vanmense watmy motiveer, eerlikeraadgee en my aanmoedig om aantehou groei,”sêKoen.
Verwey vertel hoehulle saam kon lagenmekaarondersteun in die eindronde
“Ekkon met ’n gerustehartmy
nuwe lewenshoofstuk binnestap met die wete datekvriende het waarop ek kanstaatmaakenbywie ek raad kan vra. ”
Dié twee studente in rekeningkunde sê vanjaarse finaliste moet net hulself wees en die proses geniet “Moenieprobeer wees watjydink ander vanjou verwag nie. Gloinjou eie vermoëns.Moeniebangweesom foutetemaaknie en sien dit eerder as waardevolle geleenthede om te leer en te ontwikkel,”isKoenseraad. “Vanjaarsedeelnemersmoetnet hulself wees,die proses geniet en meer vanhulself leer.Eksou hulle aanmoedig om sterktestaan in hul waardes wanneer hulle onderhoudvrae beantwoord,” voeg Verwey by
Skryfsóin
Matrikulante vanoor die land heen watinleierskap,akademie,kultuur en sportuitblinkenin2027 aandie Universiteit vandie Vrystaat wilstudeer, kanhulle vir die kompetisie inskryf. Beurse,prysgeld en geskenke vansowat R500 000 is op die spel vir die top25, danksy die borgedie Kovsie-Alumnitrust, Forvis Mazars, Absa en Pickn PayPreller Walk Leerlinge kanhulself inskryf of deur hulskole benoem word.Altesaam25 semifinaliste word gekies,waarna14 finaliste van5tot 7Oktober in Bloemfontein aandie eindronde deelneem. Skandeer die QR-kode, laai die inskryfvormaf, voltooidit en stuur dit teen 31 Julie aanLinda Greylingby greylinl@ufs.ac.za


Mona ho fanoe ka tsebiso ea Tsebetso ya tshebedisano le baamehi ho latela wa 107 wa 1998 wa Taolo ya Tikoloho wa Naha (NEMA),Molao wa 36 wa 1990 wa Metsi wa Naha(NWA),Molao oa Lisebelisoa tsa Naha tsa Lefa la Nahaoa25oa1999 (NHRA) le Molao wa Ntshetsopele ya DimineralelePetroliamo28wa2002(MPRDA):
Projeke:RedCapEnergy(Pty)Ltd,tlasaMakoloiammalwaaMabakaaIkgethileng(SpecialPurpose ctpp@ (021) Bag X18,Rondebosch,7701.

*Ke batho ba nangleseabo feela ba ngodisitswengbatla tsebiswa ka menyetla etlang ya ho fana ka ditshwaelo ka ditokomane tse amehang Ka ho ingodisajwalo ka Motho aThahasellang le a Amehang, odumela hore SRK esebedisedintlha tsa hao tsa botho ka sepheo sa ho fumana tlaleho bakeng sa tshebetsoyaTumello ya Bolaodi ba Tikoloho (EA) le ho ofatlhahisoleseding eeamehang ka yona.

Kennis word hiermee gegeevan ‘n gesamentlike deelnameproses ingevolgedie Wetop Nasionale Omgewingsbestuur 107 van 1998 (NEMA), dieNasionale Waterwet 36 van1998 (NWA),dieWetopNasionaleErfenishulpbronne25van1999(NHRA),asookdieWetopdie OntwikkelingvanMineraleenPetroleumhulpbronne28van2002(MPRDA): Projek:RedCapEnergy(Pty)Ltd,onderverskeiespesiale-doel-entiteite,naamlikRiemlandWind

ww met htt farms-develo Engels, O (P Bel belanghebbendedatabasi

het kontakbesonderhede SR ontakp by:ctpp@srk.co.za, (021) PrivaatsakX18,Rondebosch,7701. *Slegs geregistreerdebelanghebbendes sal in kennis gestel word van toekomstige geleenthede om kommentaar op toepaslike dokumentasietelewer Deur as ’n Belanghebbende en Geaffekteerde Partyteregistreer,gee jy toestemming datSRK jou persoonlikedatamagverwerkvirdiedoeleindeomterugvoervirdieOmgewingsmagtigtingsproses intewinenomjouvantoepaslikeinligtingdaaroortevoorsien.

pe pp@ (021) PrivateBagX18,Rondebosch,7701.
*Onlyregisteredstakeholderswillbenotifiedoffutureopportunitiestoprovidecommenton relevantdocumentation. By registering as an Interested andAffected Party, youconsenttoSRK processingyourpersonal data forthe purposes of obtainingfeedbackfor theEAprocess andto provideyouwithrelevantinformationaboutit

VERLORE DOKUMENTE 4040

T13828/2017 LOSTOR
DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T13828/2017 pas sed by MI W BELEGGINGS BESLOTE KO RPOR AS IE Registration Number
1990/025580/23 in favour of JJB BESTER VAN NIEKERK BOERDERY EIE ND OMS BEP ERK Registration Number 2015/016466/07, i n respect of 1.The Farm Roosfontein 48 District Ficksburg
Province Free State
2.The Farm Bloemendal
240 District Ficksburg Province Free State &3 Remainder of the Farm Erfdeel 871 District FicksburgProvince Free State which has been lost ordestroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with theRegistrar of Deeds at BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of publication of this notice.
Dated at BETHLEHEM this 3rd day of JUNE 2026
Applicant: BREYTENBACH MAVUSO INC. 12 Union Street, Bethlehem e-mail: anitah@breytlaw.co.za Tel No: 058 307 5300
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201
W.F. Viljoen IN THELATE ESTATE OF WIL LIE FREDERICK VILJOEN (IDENTITY NUMBER: 5703225096084) WHO PASSED AWAY ON 10 OCTOBER2025 AND RESIDED AT 6SAMPIE FRONEMAN STREET, KROONSTAD ,FREE STATE PROVINCE AND WHO WAS MARRIED OUT OF COMMUNITY OF PROPERTY. MASTER REFERENCE: 7586/2025. NOTICE TO CREDITORS:
All persons having claims ag ainst th e abovementioned estate must lodge it within30 days from date of publicationhereof. Moolman& Pienaar Incorporated 57 Maree Street Potchefstroom 2531 Tel: 018 2978799 Email: sumaris@mmlaw.co.za Ref: S.SCHUTTE/MAT9761
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205

C. De Bruyn
In die boedel van wyle Car la De Bruyn ldentiteitsnommer 3708160004086 Gebore 1937-08-16 Oorlede 2025-10-17 van Lidia Tehuis Bejaardesorg Vereeniging Ladybrand en nagel ate e gge n oot /eggenote N/A ldentiteitsnommer N/A g ebore N /A boedelnommer 008671/2025Kennis geskied hiermee dat die

H.J.Knoetze
BOEDELKENNISGEWING
Ingevolge Artikel 35 (5) vanWet 66 van 1965 word hiermeekennis gegee dat die Eerste en FinaleLikwidasie-en
Distribusierekeningvan:
BoedelWyle: Hendrik JacobusKnoetze
Geboortedatum: 20 November 1928
Identiteitsnommer: 281120 5037 086 Ge tro ud: Bu ite gemeenskap van goed
Boedelnommer: 001637/2024
Datum vanafsterwe: 28 Januarie2024
Laaste Adres: Eenheid25, Bergprag, Thompsonstraat 58, BETHLEHEM ter insaelêbydie Meester van dieHooggereghof te BL OEMFO NTEI Ne n La nddro sk anto or te Bethlehem vir'ntydperk vanEen en Twintig (21) daevanaf 24 Junie 2026. Marais &Crowther Ge oktroo ieerd e Rekenmeesters(S.A.)Ing President
Boshoffstraat32 Posbus 221
BETHLEHEM 9700 Tel nr.: (058) 3035696 Faks nr.:(058) 3033023


J.E. Pieterse IN die boedel van wyle Josef Erasmus Pieterse gebore 13/11/1961 identiteitsnommer 6111135048089 en nagelate eggenoot /eggenote van3Jacobs Street Kroonstad9499 ,Free State Boedelnr.07035/2025 Datum van afsterwe 17 May 2025 Kenni eskied hi


EKSEKUSIE VERKOPING 4500









