

![]()


TheFreeState MECfor Agriculture, RuralDevelopmentand Environmental Affairs,ElzabéRockman, hasreaffirmed theprovincialgovernment’scommitmenttoworking closely with traditional leadersto strengthen food securityand agricultural developmentacrossrural communities.
Rockmanrecentlymet with the traditional leadership of Bakoenaba Mopeli and other stakeholdersinthe ThaboMofutsanyana District at the Traditional Houseinthe Namahadi township,within the Maluti-a-PhofungLocal Municipality.
This municipalityhas threemain towns-namelyHarrismith,Kestell, andPhuthaditjhaba- wherediscussions focusedonstrengthening cooperation betweengovernment and traditional institutions
Keyissues raised duringthe en-

gagementincludedfood security,accesstoagriculturalproductioninputs, infrastructuresupport, governance within traditional communities,and improvingoperational efficiency.
Altesaam16van dieVrystaat se 19 munisipaliteitegaanminder finansieringvan dieNasionale Tesourie ontvangnadat die instellingbesluit het om geld terug te houweens voortdurende finansiële en administratiewe probleme
Die besluit wekkommer datinwoners, watreedsonder swak diensleweringgebuk gaan, verder geraak kanword. Gemeenskappeinverskeie munisipaliteitesukkel reeds met onbetroubare water- en elektrisiteitsvoorsiening, swak padinfrastruktuur,onvoldoende instandhoudingenstygende misdaadvlakke.
Die VF Plus het intussen die besluit verwelkom om strenger finansiële dissipline toetepas, maardie partysewoordvoerder in die Vrystaatse Wetgewer, Armand Cloete,sêdit is eindelik inwonerswat die hoogsteprys vir jare se swak bestuur deur die regering betaal.
Volgens Cloete is daar oor baie jare onwettige, onreëlmatige en vermorstebesteding toegelaat sonder datamptenare of politiekeampsdraersdaarvoor aanspreeklik gehouis.
Hy voer aandat toesigstrukture,soosmunisipale openbare rekeningekomitees(MPAC’s), dikwels niedoeltreffendkan funksioneer nie en datverliese eerder afgeskryf as ondersoek en verhaalword.
Hy sê dieterughoudingvan fondseraaknie die regering alleen nie, maarhet ’n direkte invloedopinwoners watreeds daagliks sonderbasiese dienste moet klaarkom Dit raak ookondernemings wat finansiële verliese ly weens swak munisipale diensleweringengemeenskappe watmet verswakteinfrastruktuur moet saamleef.
Cloete meen dietyd het aangebreek datamptenare en politiekeleierswat belastingbetalers se geld vermors, persoonlik aanspreeklik gehouen, waar nodig, strafregtelik vervolg moet word
Hy sê dievoortdurende geldelike krisis waarin baie Vrystaatse munisipaliteitehul bevind,sal slegsopgelos kan word indien verantwoordbare bestuur,groteraanspreeklikheid en behoorliketoesigoor openbare bestedingtoegepasword.

INTEGRATED ENVIRONMENTALIMPACT
ASSESSMENT (EIA) PUBLIC PARTICIPATION
PROCESS: PROPOSED CONSTRUCTIONOF ASTEEL PLANT ON ERF NUMBERS: 2453, 2454, 2455,8/246 WITHIN THE KROONSTADINDUSTRIALPARK, MOQHAKA LOCAL MUNICIPALITY, FREE STATEPROVINCE
No�ce is hereby given of the Public Par�cipa�on processinterms of the Na�onal Environmental ManagementAct, Act No. 107 of 1998(NEMA)and the Environmental Impact Assessment (EIA) Regula�onsof2014,asamended.
TIS EnvironmentalConsul�ng has beenappointed by LifeSteel (Pty) Ltd(applicant), to undertake an Integrated Environmental Impact Assessment
Themeetingfollows aprevious engagementwith theTraditional Houselastyear, duringwhich several proposals aimedatimproving agriculturaldevelopment and food produc-
tion were tabled Accordingtothe department, the latest discussionswereaimedat reviewingprogressand identifying practical,long-term solutionsthatwill benefitrural communities throughout theprovince Morena eMoholo Mopeli, reigning traditionalleader and king of the BakoenaKingship,was accompaniedby neighbouringtraditionalleadersand highlightedthe importantrole traditional leadership playsinencouraging agricultural production and communitydevelopment.
He emphasised that closer cooperationwith governmentwould help unlock new opportunities forlocal farmers, strengthen food production, andstimulateeconomic growth in ruralareas
Oneofthe keyoutcomes of the meetingwas the agreementtoestablish adedicated taskteamcomprisingrepresentatives from both the departmentand the Traditional House. Thetaskteamwill overseethe
implementation of agreed interventionsand work towardsresolving the challengesidentified duringthe engagement. Rockmansaid traditionalleadersremain valuablepartners in advancingthe agricultural sector “Traditionalleadersare custodians of ourcultural heritage and keypartners in developingsustainable rural communities “Byworking together,wecan improvefood security,supportemerging and aspiringcommercial farmers, create employmentopportunities and build stronger localeconomies Theestablishmentofthis taskteam demonstrates oursharedcommitmentto finding practical and lasting solutions,”Rockman said.
Thedepartmentsaysitremains committedtostrengtheningpartnerships with traditionalleadership, believingthat closer collaboration will contribute to sustainable agricultural growth,improvedlivelihoodsand greatereconomic inclusion acrossthe Free State.
Die voortgesette gebrek aanduidelike kommunikasie deur die Dihlabeng-munisipaliteit oordie toekoms vaninwoners vandie Mary-Anne-kleinhoewes in Bethlehemhet volgens berigtetot toenemende onsekerheid en onveilige lewensomstandighede gelei, terwyl al hoemeergesinne hulle in die gebiedvestig.
Hoewel sommige inwonerswat die gebiedreeds voor 2016 bewoon het, munisipale woonerweontvang het, wagtalle ander gesinne watwel kwalifiseer steeds op toewysings.
Selfs inwonersaan wieerwereeds toegekenis, weet volgens berigtenie waar hulpersele geleëisnie omdat daar onvoldoende terugvoering deur die departementvan MenslikeNedersettings gegeeis. Volgens die DA salbrieweaan die munisipale bestuurder,die direkteur van
MenslikeNedersettings en die uitvoerende burgemeestergestuur word om dringende ingryping, beterkommunikasie en ’n deursigtige hervestigingsplan vir die inwonersteversoek
Tydens ’n oorsigbesoekhet die DA bevind datdie aantal informele wonings in die gebiedaansienlik toegeneemhet Daar is ookvasgesteldat baie inwonersnie bewus is vandie prosedures wat gevolg moet word om vir munisipale woonerwetekwalifiseer nie.
Die partyhet daarop gewysdat die voortdurendebewoningvan die gebied deur ongedokumenteerde buitelandse burgersdringend deur die betrokkeowerhede aangespreekbehoort te word Plaaslikeboere het terselfdertydhul kommer ooraanhoudende veediefstal uitgespreek,wat onrusindie omliggende
gemeenskappe veroorsaak het Op ’n gemeenskapsvergaderingwat einde Juniegehou is,het lede vandie Artikel 80-komitee vir MenslikeNedersettings die wetlikevereistesvir die verkrygingvan munisipale woonerwe verduidelik en inwoners gewaarskuteen die gevare daarvanomopprivate grond te woon of te bou.
Die Mary-Anne-kleinhoewes is op grondgeleëwat aandie Suid-Afrikaanse NasionalePadagentskap(Sanral)behoort Inwoners watdie grondbewoon, bly gevolglik aanmoontlikeregsoptrededeur die grondeienaarblootgestel.
Volgensdie DA is dit daarom noodsaaklik datdie munisipaliteit sonderverdere vertraging’nduidelikehervestiging- en behuisingsplan opstel en dit aangeraakte inwoners kommunikeer.
Die krisis by die rioolwatersuiweringsaanleg in Kroonstad en Viljoenskroon toon steeds geen tekenvan verbetering nie nadat die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke,onlangsernstige tekortkomingebyalbei aanlegte uitgewyshet
Volgensdie verslag hetdie Moqhaka-munisipaliteitversuim om dievoortdurende storting vanrou en onbehandelde riool in riviere en grondwater te voorkom. Dit hetdaartoe gelei
dat riool steeds in die Valsrivier by Kroonstad en die Olifantsdrifrivier by Viljoenskroon, asook dieomliggende waterstelsels, beland het. Die ouditeur-generaal bevind dat die munisipaliteit nie redelikestappe gedoen het om die besoedeling te voorkom, te beëindig of te keer dat dit herhaal nie
Volgensdie verslag is bepalingsvan die Nasionale Wetop Omgewingsbestuur en die NasionaleWaterwethiermeeoortree
applica�on throughfollowing the Scopingand Environmental Impact Assessmentprocess,Waste ManagementLicense andWater UseLicence thebelow men�oned listed ac�vi�es.The EIA applica�on forthe proposed Steel Smelter Plant will be submi ed to the competent authority (DepartmentofAgriculture,RuralDevelopmentandEnvironmentalAffairs).

Die DA hetintussen aangekondigdat diepartydie departement vanwater en sanitasie, asook Moqhaka, skriftelik sal versoek om dringend in te gryp en toesig te verskerpsodat regstellende maatreëlssonder verderevertragingingestelkan word.Volgens die Malulekeis dieomvang vandie besoedeling sodanigdat dit as "wesenlike skade aan die algemene publiek"geklassifiseer is.Die situasie is reedsop27Februarie2024na
ProjectLoca�onandDescri �on: The Proposed DevelopmentOfA Steel Smelter Project Is Located On ErfNumbers: 2453, 2454, 2455,8/246 WithinThe KroonstadIndustrial Park, MoqhakaLocalMunicipality,FreeStateProvince
Descri �onofProjectAlterna�ves: Alterna�ve site loca�onsdonot existsince the applicant hasboughtthe iden�fiedland as a poten�al developmentland suitable forthe Steel SmelterPlant,astheareaiszoned“Industrial.”
PublicPar�ci a�onProcess: Interested andAffected Par�es (I&AP) arehereby invited to register (in wri�ng) and/or provide ini�al comments, queries, concerns or opportuni�es rela�ng to thisproposed project andtorequestavailable projectReports and th Documents,within30daysperiod (15July 2026 thto17 August2026)
In order to register or submitcomments, I&AP should refertothe project name, and provide their name,address andcontact details
diedepartementvir ondersoek verwys,waar dieondersoek volgensdie verslag voortduur Die invloei vanrou riool in riviereengrondwaterhou ernstige gesondheidsgevare virinwoners in.Volgens diepartysteldie volgehoue rioolbesoedelingnie netdie gesondheid vaninwoners in gevaar nie,maar plaas dit ook toenemende druk op noodsaaklike munisipaledienste waarop gemeenskappe daagliks aangeweseis.
(indica�ng your preferred method of no�fica�on) anddirectanydirectbusiness,financial,personal, orinterestwhichtheymayhaveinthisapplica�on to the belowmen�onedEnvironmental AssessmentPrac��oner (EAP). Please notethat futurecorrespondenceand projectrelated documents will onlybesenttoregistered InterestedandAffectedPar�es(I&AP).
To register as an (I&AP) or to getmore informa�on about the project, please contact TIS EnvironmentalConsul�ng(Pty)Ltdon:
TebohoModise
NjabuloMagagula
0822147751
teboho@�senviron.co.za
njabulo@�senviron.co.za www �senviron.co.za
Address:219BainsGameLodge
Bainsvlei
Bloemfontein, 9301
TheSouth African National Blood Service’s(SANBS) Kroonstad branch honoured theindividuals andorganisationshelping save lives throughregular blood donation drives during its annual sitecontact function.
Theappreciation event, held on Friday 3July, brought



Metnet enkele maandeoor voordatkiesers op Woensdag4Novemberhul kruisies by diestembus trek,isdit duidelikdat verkiesingkoors besig is om op te bou. Oordie land heen word moue opgerol, strateingevaaren inwoners besoek
Plakkateverrys, vergaderingswordgehou en beloftes word weer ruim gemaak.
Soos die ou spreekwoordsê: “Aan dievrugte word die boomgeken.”
Virkiesersisdie vraagegter eenvoudig: Wat is die afgelopejaregedoen? Woorde vervaag mettertyd,maardade blysigbaar
Paaie watherstel is,parke watversorg word, waterwat uit krane vloeienstratewat veilig gehouword, is die maatstaf waarvolgens elke kandidaat en elkepolitiekeparty beoordeelsal word
Die verkiesingbehoort nooitbloot ’n politieke wedloop te wees nie
Dit is ’n geleentheid waar elkeinwoner kan help om die rigtingvan sy of haardorp te bepaal ’n Stem is nie net ’n regnie,maarook ’n verantwoordelikheid watmet erns uitgeoefenbehoort te word
Die komende maandesal kieserswaarskynlik baie besoekeontvang en talle beloftes hoor
Dit is deel van’ngesonde demokrasie
Togbehoort elkebelofte aandie werklikheid gemeet te word en elkeaanspraakaan bewese prestasie getoetsteword.
Onsdorpe het nie nogleë beloftes nodig nie Hulle het leiersnodig watbereidis om hard te werk,verantwoordelikheidteaanvaar en oplossings te vind.
Wanneer die stemlokale op 4Novemberhul deureopen, behoortelkekieser ingelig, verantwoordelik en sonder vreessyofhaarstemuit te bring.
Die tydvir praat is verby.
Nouisdit die tydvir politiekepartyeomte wyswat welindie gemeenskapgedoenis, die gemeenskapsevertroueteverdien ensaamaan ’n betertoekoms vir ons dorpetebou


Die Suid-AfrikaanseWeerdiens voorspelvir die komende week tipiesekoel wintertoestande vir dieNoord- en Oos-Vrystaat.Minimum temperature salnaverwagting tussen 2°Cen6 °C wissel,terwyl dagtemperaturenatussen 18 °C en 22 °C behoort te styg.Koue,droëwinterweer met min of geen reën word vir diestreek voorspel. Diéfotovan die veld watspierwit onder die ryplê,is op 3Julie op die plaas Klipplaat-Wes,tussen Senekal en Winburg,geneem. FOTO:ThysduPlessis
MADLI GROBBELAAR
Wasdit nie noudie dagnog dat ons mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens hetnie?
En toglêdie middelvan die jaar reedsagter ons
Die kalender herinner ons opnuut daaraanhoe vinnigdie tydverbyglip en hoemaklikdae in weke en weke in maande verander
Dielewevra al hoemeervan ons.
Onsjaagvan afspraak na afspraak, vanwerknahuis en weer terug, totdat ons skaars besefhoe vinnig die daeverbygaan. Voor ons ons oë uitvee, is nog’n
seisoenverby en wonder ons waar die tydheenverdwynhet
Juis daarom voel diewintervakansie soos ’n welkome ruskans.
Virkindersbeteken dit laat oggende,warmkomberse, speeltyd en ’n blaaskansvan huiswerk en skoolroetines
Virouersbieddit diegeleentheid om die passtadigerteverstel,weer om die etenstafel saam te sitendie eenvoudige oomblikkevan die lewe opnuut te leer waardeer
Die winter hetnog altyd’nbesonderebekoring.
Die kaal bome,mistige oggende en die geur vanhoutrookwat uit skoorstene opstyg, herinner ons daaraandat die natuur ooksoms
rusnodig het
Die Romeinse filosoofSeneca heteenmaal gesê:“Dit is niedat ons te min tydhet nie, maar datons baie daarvanvermors.”
Daardie woorde dravandag nog net soveel waarheid.
Onskan niemeerure by ’n dag voeg nie, maarons kanbesluit om dieure watons ontvangmet groter waarderingtevul en te benut.
En terwyl die winterkoue nog aanhoubyt en warm koppies koffie ons hande verwarm, wink Desemberreeds in die verte.
Die tweede helftevan die jaar salwaarskynlik netsovinnig verbygaansoosdie eerste.Gebruik hierdie wintervakansie om tydaf
DR.HANNESELS
Lees:Jesaja53:1-12
Onverstaanbareswaarkrylaatmyaan Jesussewerkdink.’nMens kandalk gewoond raak aandie gedraaieryvan lewenswinde, maar as jy onregverdig behandelword, raak dit baie moeilik
In sulkeomstandighede vrajyvraevir
God. Daar is egterreddingswaarde in onregverdigheidasjydit soos Jesushanteer
Eerstens vir myself.Jyonthoudat Jesus ookhierdiepad geloop het: Tog, in Jesaja 53:4, het hy óns lyding op hom geneem En ditgee my nuwe toewydingaan God. Tweedensvir die oortreders. In Jesaja 53:6 lees ons datalmal soos skapegedwaalhet,elkeenhet sy eie padgeloop, maar dieHerehet ons almal se sonde op Homlaatafkom.Ek, as gelowige,besef
datJesus ookvir my “vyande”gesterf het Ek bid vir, en praat met,hulle.Hulle vind Jesus(dalk) en menseverhoudinge groei. Derdens virdie wêreld.Die lewe is lelik omdat Godnie gedien word nie en ek het ’n rolomdie omgewing betertemaak. Jesaja 53:11 sê “deur hom saldie wilvan die Here sy doel bereik.”
Laastens is daar ’n bonus. Die wyse waarop ek optree,kan ’n grootverskilin en om my maak.Isjou eerbelangriker as watdit virjou is om soos Jesustewees? Waar bringdit joumet Vader,menseen die lewe?
Gebed
Here Jesus, dankie datswaar my herinner aanUlydingvir my sodatekbid en vertel.Amen.
■ Els is ’n oud-leraar vanKroonstad
16 TO 19 JULY
te staanaan dit watwerklik saak maak.
Gaan stap saam met iemand vir wiejylief is Kuier langer as gewoonlik Beldaardie vriendmet wiejyal maande lank wougesels Sitjou selfoon’nrukkie neer en luisternadie stories om jou. Wanneer onseendagterugkyk op 2026, salons waarskynlik nie onthouhoeveel daedie jaar gehad het nie.
Onssal die gesigteonthouwat saam met onsgelag het,die hande watons vasgehou het en die herinneringewat onssaamgeskephet Die horlosie salaanhoutik en die kalender salsyblaaie blyomblaai.
TheMoolmanshoekiRUN CrossCountry four-day, highperformancetraining camp takes placeatMoolmanshoek. The camp focuses on high-altitude training; strengthand mobility; improving running efficiency; as well as nutrition and athlete fuelling strategies. Thecostis R1 800 per person, withall meals included. Formoreinformation or to register,contact Ebarnie Cilliers on 082822 8992
25 JULIE
Round TableKroonstad 42 bied ’n skaapkop-en-hoenderete-danspartyinKroonstad aan. Verrigtinge begin om 18:00enkaartjies kos R300 per persoon. Gastekan uitsiennakos,musieken’naand vandans en kuier.’nKontantkroeg saloop wees.Omnavraeterig of om bywoning te bespreek, bel
MarcDaltonby076 6277652of CP Olckers by 079696 1899
31 JULIE
Die BethlehemOuABE-gholfdag vind by die Bethlehem-buiteklub plaas. Die dagbegin met ’n “shotgun”-afslaan om 10:00en word in vierbal-alliansie-formaat gespeel. Inskrywing kosR2000 per vierbal of R2 500 per vierbal. Elke deelnemer watinskryfgeld betaal, kryhalfweghuisverversings. Om deelname te bespreek, bel Johnny Willisby076 281 8537,Raymendt Smit by 076193 8101 of Kobie Rousseauby072 2990816
1AUGUSTUS
Die Boere-sterkmankompetisie vind op die terrein vandie AP kerk in Kroonstad plaas. Registrasie begin om 08:00 en die amptelike opening is om 08:45.Vir meer inligtingskakel082 8263244.
Die bestuur en personeel vanHuis Edelkroon in Kroonstad het hul opregte waardering uitgespreek teenoor HeilaBrand vir ’n besondersewintergebaar.Brand het 60 mussies met die handgebrei en verlede week een aan elkepersoneellid vandié tehuis vir bejaardes oorhandig om hullegedurende die koue winterdae warm te hou.VolgensBrenda Gouws,bestuurder,het die geskenkgroot vreugde gebring.“Baie dankie vir die heerlike bederf en vir die pragtigemussies watjymet soveel liefde gebrei het.Ons waardeer jou opreg en is almal baie dankbaar vir hierdie mooi gebaar in die hartjie van die winter,”het Gouwsgesê.Die geskenk doen meer as om die personeel teen die winterkouetebeskerm; dit wyshoe ’n daad vanomgee ’n groot verskil kan meebring.VanlinksisLiesl Engelbrecht,Gouws en Yvonne Human met hul mussies. FOTO:Verskaf

Thereportedsuspension of work at the Vredefort Water TreatmentPlant hassparked concern over further delaysto aproject aimedatimproving watersupplytoVredefort and neighbouringcommunities Accordingtoreports,workershalted construction after not receivingtheir wages, while severalsubcontractorsare also said to be awaitingoutstandingpayments from the main contractor
Thereporteddispute has broughtworkonthe project to astandstill, raisingfears that the completion of the
much-needed infrastructure could be delayed
TheDAhas announcedthat it will request an urgent report from the administrator of the Ngwathe LocalMunicipality on the reported work stoppage and the steps beingtaken to ensure construction resumes
Theparty hascalledfor an investigation into the alleged non-paymentofworkers and subcontractors, the settlement of anylegitimateoutstanding payments,and apublic update on the project’sprogressand expected completion date
TheVredefort WaterTreat-
mentPlant is regarded as akey infrastructureproject intended to improveaccesstosafe and reliable drinking waterfor residents who have endured yearsoffrequentsupply interruptions and ageingwater infrastructure.
Anydelay to the projectis likelytoprolongthe challenges experiencedbyhouseholds, businesses and institutions that continue to face an unreliable watersupply.
Residents areawaitingclarity from the municipalityonthe status of the projectand when construction canresume







JAN ADRIAANNORTJE
BONTH UY S,
Identiteits nomme r 3801055020083, in lewe 'n Getroude persoon getroud binnegemeenskap van goedere met ELIZABETH MARI AJ OHANNA
BONTH UY S,
Identiteits nomme r 6905310335082,wie woonagtig was te "THE FARM GRASKOP REITZ" en oorlede is op 2025-0 3-30, Boedelnommer 2803/ 2025. Ke nnis
geskied hiermeeingevolge


J.G. Booyens IN DIE BOEDELVAN WYLE JANGEORGE BOOYENS
ID : 5305285036081IN
LEWE GESKEI VAN CLARENS, DI STRI K BETHLEHEM. STERFDATUM: 2DESEMBER 2025
BOEDELNOMMER: 1384/2026
Artikel 35(5) van Boedelwet 66 van 1965, soos gewysig, dat die eerste en finale likw id asie- en distribusierekening te die kantore van die Meester van die Hooggeregshof Bloemfontein en Landdroskantore te REITZ gedurende 'n tydperk van 21 dae vanaf datumvan publikasie, ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het. Indienbinne genoemde tydperk geen


GELIEWE KENNIS TE NEEMdat die Eerste en Finale Likwidasie en Distribusie Rekening in bogemelde boedel ter insae sallêvir 'n tydperk van 21 dae vanaf 17 JULIE 2026 te die kantore van die Meestervan die Hoog geregshof BLOEMFONTEIN en die Landdros BETHLEHEM. GELIEWE KENNIS TE NEEMdat enige persoon wat beswaarwil indien teen die rekening so danige beswaar onderstaande moetbereik binne die genoemde tydperk. PROK UR EUR VI R EKSEKUTEUR PI ET HAAS BROEK PROKUREURS WRIGHT GUARDS GEBOU, HERDENKINGSTRAAT21, GINIA,


Dié atleteaan die Laerskool Truida Kestellin Bethlehem is gekies om deel te neem aan die Vrystaat-skoleatletiekbyeenkomswat einde Junieplaasgevind het.Van linksis,voor: Anje Landmann,AnikaFerreira,Anja Nel, Mia-LeePrinsloo,Riané Visser,MikaFenwick,Anru Becker,IgnusGrimbeek,Ivanru Odendaal,Johannes vanHeerden,Petri Swart,MJOdendaal,Meiring Geldenhuys,HelgardBeukes,Sergio TrotterenChristiaan du Plessis; tweede ry:Olivia Becker,HayleyBartleman,Allenay Marais,Lizay Landmann,LizaOdendaal,Cecilia Boshoff,Celiané Boshoff,Isabella Fortuin,AnkeBruwer,Lynnri Heymans,JG Blignaut,EbertWagenaar,KelseyTrotter, ChicitaduPreez,Hané Blignaut en Janus Odendaal; derde ry:Bester Grimbeek,OhanBoshoff,Kuifie vanRooyen,MiaCoetzee,Miyanke Landman,Nina Kilian,JohancoMostert,RianzaBoshoff,ZoeyOdendaal,Martinelle Pretorius,Owethu Salomane,Keeya ZwaneenLogan Kock;agter: Donovan Botha,MarcoJanse vanVuuren,JancoKöhler,JohnathanMatthewenLukieOdendaal.Afwesig: Johan Kriek,Jacobus Roux,Kobus Wessels,Cindy Bronkhorst,WHKilian en Martinette Ras. FOTO:Verskaf
Questions arebeing raised aboutthe progress of therefurbishmentofthe BakenparkSwimming Pool in Bethlehemafter the2026-’27 budget tabledbyCllr TsekiTseki,executive mayor of theDihlabeng Local Municipality, allocated afurther R1,5 milliontothe project.
Despitethe latest fundingallocation, the swimmingpoolremains closed,withthe only
visibleworkatthe site appearingtobethe replacementofthe perimeter fence
Residents have been waitingfor yearsfor both the BakenparkSwimmingPooland the Muller Street Swimming Pool to reopen, with little sign that the facilities areany closer to becoming operational.
TheDA says it hasrepeatedlyrequesteda technical progress report anda realistic completion timeline through theCommunityServices
DEELNAME PROSES (PDP) MATSOPAMINERALS, KOPPIES BENTONITE-MYN MAATSKAPLIKE ENARBEIDSPLAN (MAP)
HiermeewordkennisgegeeingevolgedieWetopdieOntwikkelingvanMineraleenPetroleumHulpbronne (Wet Nr.28van 2002) rakende 'n Publieke Deelname Proses (PDP) vir Matsopa Minerals, Koppies Bentoniet-myn(FS30/5/1/2/2/004MR),geleëongeveer14kmnoord-noordoosvandiedorpKoppiesindie Vrystaatprovinsie. Die operasie val binne die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit van die Fezile Dabi Distriksmunisipaliteit. Die Houer van die Mynreg nooi hiermee alle Belanghebbende en Geaffekteerde Partye (B&GP’s) in Koppies (of binne die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit) uit tot deelname aan die Openbare Proses om die Vierde Generasie Maatskaplike en Arbeids plan (MAP) vir Matsopa Minerale, KoppiesBentoniet-myntebespreek.
PUBLIEKEDEELNAME
XerusConsulting(Edms)Bpkisaangestelasdieonafhanklikesosialeenregsnakomingskonsultantedeur diemynreghoueromdievereisteprosesengepaardgaandePubliekeDeelnameProses(PDP)tenopsigte vanbogenoemdeVierdeGenerasieMaatskaplikeenArbeidsplan(MAP)tefasiliteer.Indienuwilregistreer as'nB&GP,meerinligtingwilbekomofkommentaarwilleweropdievoorgesteldeMaatskaplikeenArbeids plan (MAP) kontak asseblief die kantoor vir Publieke Deelname by die onderstaande besonderhede. B&GP’swordookuitgenooiomkommentaarteleweropdieVierdeGenerasieMaatskaplikeenArbeidsplan (MAP) Die openbarehersieningsperiode sal plaasvind vanaf Woensdag, 29 Julie 2026 tot Saterdag, 29 Augustus 2026(30 dae ingesluit). Alle kommentaar moet teen Saterdag, 29 Augustus, ingedien word. MaatskaplikeenArbeidsplan(MAP)isbeskikbaarbydievolgendeinstansie:
Adres Kontak Nommer
Portfolio Committeeand in writing, butno responsehas been received Theparty argues that the lack of visible progress raises serious concerns aboutthe municipality’scommitment to restoringthese recreational facilities It hascalledonthe municipalitytopublish adetailed breakdownofhow the R1,5 million allocation is beingspent;disclosehow much hasalready been paid outand forwhichaspects of the project; releasethe outstandingtechnical
progress report;and provide realistic reopening datesfor both the swimmingpools within 30 days Thecontinuedclosureofthe twopublic pools hasleftmanyresidents questioningwhen these communityfacilities will finallyberestored. Calls arealsogrowing forgreater transparency on municipalspending and forvisible service deliverythatdeliverslastingbenefits to the people of Dihlabeng.

Kwakwatsi PubliekeBiblioteek
Die Maatskaplike enArbeids plan (MAP) is ook op die Xerus webwerf beskikbaar onder die volgende skakel: •https://www.xerusconsulting.com/resources/
Plek: Kwakwatsi Gemeenskap saal, Koppies, 9540
Datum: Dinsdag, 28 Julie 2026
Tyd: 16:00

OpenbareinsetteisnoodsaaklikomteversekerdatdieMaatskaplikeenArbeidsplan(MAP)diebehoeftes enaspirasiesvandieplaaslikegemeenskapenarbeidsversendingsgebiedeweerspieël.Uterugvoersal onshelpomdieVierdeGenerasieMaatskaplikeenArbeidsplan(MAP)tefinaliseer: •Vaardigheidsontwikkelingenopleidingsprogramme •Plaaslikeekonomieseontwikkelingsinisiatiewe •Infrastruktuur-ensosialeopheffingsprojekte
OPENBARE DEELNAME KANTOOR
Aandag:Lorna Ernst of Melony Kirby
Tel: 010 447 8550
Epos: public.participation@xerusconsulting.com Apollo Road, Olifantsfontein, Clayville, SuidAfrika, 1666 Xerus Consulting kantoorure is 08:00 –16:00 vanaf Maandae tot Vrydae, publieke vakansiedae uitgesluit
NoticeisherebygivenintermsoftheMineralandPetroleumResourcesDevelopmentAct(Act28of2002), withregardstoapublicparticipationforMatsopaMinerals,KoppiesBentoniteMine(FS30/5/1/2/2/004MR) Located approximately 14 km north-northeast of the town of Koppies in the Free State Province. The operationfallswithintheNgwatheLocalMunicipalityoftheFezileDabiDistrictMunicipality.TheHolderof theMiningRightherebyinvitesallInterestedandAffectedParties(I&APs)inKoppies(orwithintheNgwathe Local Municipality) to participate in the public participation to discuss the Fourth Generation Social and LabourPlan(SLP)forKoppiesBentoniteMine.
Xerus Consulting (Pty) Ltd has been appointed as the independent Social and Legal Compliance Consultants by the applicant to undertake the required process and associated Public Participation Process (PPP) in support of the above Social and Labour Plan (SLP). Should you wish to register as an I&AP,obtain additional information or comment on the proposed project, please contact the Public Participation Office at the details provided below.I&APs are, in addition, invited to comment on the Draft SocialandLabourPlan(SLP).ThepublicreviewperiodwillrunfromWednesday,29July2026toSaturday, 29August 2026 (30 days inclusive).All comments must be submitted by Saturday,29August 2026. The DraftSocialandLabourPlanisavailableatthefollowinglocations:
This Notice is also available on the Xerus Website at the following link: •https://www.xerusconsulting.com/resources/
Venue: Kwakwatsi Community Hall, Koppies 9540
Date:Tuesday,28July 2026
Time: 16:00

Public input is essential to ensure that the SLPreflects the needs and aspirations of the local community and labour-sending areas.Your feedback will assist us in finalizing the following SLPprogrammes: •Skills development and education programmes; •Local economic development initiatives; and •Infrastructure and social upliftment projects.
PUBLICPARTICIPATION OFFICE
Attention: Lorna Ernst and Melony Kirby
Tel: 010 447 8550
Email: public.participation@xerusconsulting.com
Apollo Road, Olifantsfontein, Clayville, SouthAfrica, 1666
Xerus Consulting office hours are 08:00 –16:00 from Monday to Friday, excluding Public Holidays.

Wednesday, 15 July2026

Kroonstad hasonceagain proven it cancompetewith thebestinthe worldafter dancers of theDancing Stars DanceStudioreturned from Germanywith an outstanding haul of 15 worldchampionship titles.
TendancersrepresentedSouth Africaatthe WorldCountry DancingFederation (WCDF)XIX World Championships in Göppingen, Germany, from 1to4Julyafter qualifyingatthe WCDF’sSouth African Countryand Western

Themembers of Kroonstad’sDancing Stars DanceStudio who proudlyrepre-
Christiaan Roelof Brummelkamp claimedtwo WorldChampionship titles in theStarsJewel Male andPartner Dance ClassicCrystal divisions
JohanLabuschagne wonthe StarsSapphireSilverMaletitle CorneliaJordaan earnedasilver medalfor CountryChoreography
CarlaSteyn claimedasilver medalinthe Pro-Am ClassicSilver Novice division. Alnavan der Merwesecured abronzemedal in the Pro-Am ClassicSilver Newcomer division Lorretta Rossouwcollected two
Rhoné Naudé,’n leerder aan dieHoërskool WitteberginBethlehem,het ’n uitstekende perdryseisoen beleefenboaan dienasionaleranglysgeëindig.Sy is as dieUithouritvereniging vanSuid-Afrika(Erasa) se junior ruiter vandie jaar aangewys.Syhet ook nasionalekleureontvang. Rhoné salop24Augustusdie GroenenGoud in Namibië drawanneer sy Suid-Afrikadaar verteenwoordig. FOTO:Verskaf







Notice is hereby given in terms of Section 129(3) of the Municipal Finance ManagementAct, 56 of 2003 read together with Section 21 of the MunicipalSystemsAct,Act 32 of 2000 that members of the public whowish to inspect and make their representations about theOversightReport on the 2024/25Annual Reportthat wastabledinCouncil on 30 June 2026
Members of the publicare invited tomakecomments and inputs to the document which can be found on the municipal website www.moqhaka.gov.za andthe following places during office hours:
1. Municipal Office –Kroonstad, HillStreet.
2. MaokengMunicipal Offices.
3. Brentpark Municipal Offices
4. Steynsrus and Matlwangtlwang Municipal Offices.
5.Viljoenskroon and RammulotsiMunicipal Offices.
6.Municipal Website: www.moqhaka.gov.za
Ms ENLungu -Office of theMunicipal Manager or jankie@moqhaka.gov.za
Tel: 056 216 9375 Email: eunicel@moqhaka.gov.za


