

![]()


Leerders van Lindleywordalmaande lank van ’n belangrike plek virstudieen toegang totinligting ontneemomdat die dorpseopenbarebiblioteekgesluitis.
Diesituasie wektoenemendekommer onder inwoners, weensdie negatiewe uitwerking watdit op onderwys, werksgeleenthede en gemeenskapsdienste het.
DieDAinNketoana het ’n dringende beroep op Ntombizanele Beauty Sifuba, Vrystaatse LURvir Sport, Kuns,Kultuuren Ontspanning, gedoen om die Lindleybiblioteeksospoedigmoontlik te heropen.
Volgens beskikbareinligtingis die bib-
TheMoqhaka LocalMunicipalityhas restored its leadership structurefollowing the electionofanew executive mayorand council speaker. On Thursday 7May, Cllr RamasimongTau was elected as the new executive mayorofthe municipality, while Cllr NthabisengMagengenene wasunanimously elected as the new council speakerduringthe special council meetinginKroonstad.
Theappointments followthe resignations of former speaker Cllr Selloane Khibaand former executivemayor Cllr MotloheloaMokatsane Municipal officials said the electionofthe new office bearerswas intendedtorestore legislativeand administrative
lioteekreedssedertOktober 2025 gesluit
Inwoners sê hulle is grootliksindie duistergelaatoor die redes virdie sluiting en wanneer diegerief heropen.
Die voortgesette sluitingraakveral leerders, aangesienhulle nie toegangtot boeke,internetgerieweenrustige studie-omgewingsvoordie Junie-eksamen het nie.
Werksoekerseninwoners watdaagliks op die biblioteeksedienste staatmaak, word eweneens benadeel
Gemeenskapsledehet hulfrustrasie uitgespreek omdat geen tydelikereëlings ingestel is om die invloedvan die sluiting te verlig nie
VolgensraadslidDiphapangMofokeng
vandie DA in dieNketoana-munisipaliteit is openbarebiblioteke nie ’n luukse nie, maar ’n noodsaaklike diens,veral in kleiner dorpewaarbaiehuishoudings nie oor betroubare internettoegangofvoldoende opvoedkundigehulpmiddels beskik nie
Die partyhet die departementvan Sport, Kuns,Kultuur en Ontspanning versoekomherstel-eninstandhoudingswerk dringend af te handel sodatdie biblioteek voor dieJunie-eksamen kan heropen.
Duideliketydraamwerkeenaanspreeklikheid rakendedie heropeningsproses is ookversoek
Inwonerswag nouopterugvoeringvan die LUR.
stability, strengthenaccountabilityand improveservicedelivery across the municipality. During hisacceptance speech,Tau outlinedseveral urgent priorities facingthe municipality. He said vacant senior managementpositions needed to be filledasamatter of urgencyinorder to stabilise the administration and improvegovernance. Taupledged to tacklecorruption, addressthe backlog in residential sites, improve the provision of basicservices, and focusonthe maintenance and developmentofageing infrastructure He furtherexpressedconcern over persistent service delivery challenges, including recurringwater supplyinter-

Collapsedgravelroads, flooded crossingsand stalledconstruction projects arecripplingfarmingoperationsacrosslarge parts of the Free State, with keyagricultural routes in the Xhariep, ThaboMofutsanyana and Fezile Dabi districts increasingly becominginaccessible.
Ruralresidents,transport operatorsand farmerssay yearsof neglected maintenance and incompleteinfrastructureprojects arenow threatening livelihoods, disruptingharvest deliveries and isolatingcommunities from essentialservices
work is havingadirect financial impact on the agricultural sector
Farmersare battlingtotransport grain and produce to silos, while heavyvehicles aresufferingcostlydamageonseverely eroded roads
In Viljoenskroon, flooding and road closures have reportedly restricted accesstoSenwes silos,further disruptingharvestingoperationsduringacritical period forproducers.
ruptions,inadequate refuse removaland the deteriorating conditionofroads throughout the municipality Magengenene emphasisedthe importance of unity amongcouncillors, regardless of political affiliation, in order to strengthen the council’s oversightrole and ensure
While theelections marked an importantpolitical development forthe municipality, celebrations soon spread to the township of Matlwangtlwang in Steynsrus,where residents welcomedTau’s appointmentwith singingand dancing. Communitymembers described the occasion as historic,sayingitwas the firsttime that Matlwangtlwang hadproducedanexecutive mayorfor the MoqhakaLocal Municipality
Tausaidthe nextsix months would be critical in restoring stabilityand improvingthe qualityoflife forresidents
“Ifweworktogether as a community, we canachieve more,”heconcluded.
TheDAhas nowescalated pressure on the provincial DepartmentofPolice, Roads and Transport,submittingformal requestsfor urgent intervention while intensifyingoversight in the Free StateLegislature The partysayscritical silo routes and farmaccessroads have been left to deterioratedespiterepeated warnings from affectedcommunities
TheDA’sRoads and Transport spokesperson in the Free StateLegislature, Dulandi Leech, accused the department of failingtomaintain vital rural infrastructureand allowing majorprojects to stallwithout accountability.
Amongthe projects under scrutinyisthe incompleteR720 routebetween Koppies,Edenville and Heilbron, as well as halted construction at the Wilge RiverBridge.
Thedeterioratingroadnet-
Thecollapse of ruralinfrastructureisalsoaffecting emergencyand public services Policevehicles,ambulances and governmentservice providers areincreasingly unable to reach remotecommunities due to unsafe and impassable roads
Agricultural stakeholders warn that continueddelaysin repairscould deepen economic strain in ruraltowns and place additionalpressureonfood security
Opposition parties argue that the ongoingdeterioration reflects broader failures in infrastructureplanning, project managementand maintenance within the province
TheDAsaid it would continue pushingfor immediate repairsand greateraccountability. Theparty further warned that the continuedneglect of ruralroads in the province is no longermerelyaninfrastructure concern, butagrowing economic and social crisis for the Free State.
SISKA MARTIN
Vir meer as 40 jaar maak die
Matrikulantvan dieJaar-kompetisie 'n verskilindie lewe vanhonderde jong mense wathul loopbaan aan die Universiteit vandie Vrystaat (UV) begin het.
Vanjaar saldit nieanderswees nie, metdie 45stekompetisiewat vandeesweek begin.
Dit is nienet diebekendstelling van die2026-kompetisienie;die UV is ook opgewonde om NovusMedia as nuwe mediavennoot virdie kompetisie te verwelkom.
NovusMedia, 'n filiaalvan Novus Holdings, het'nnasionale voetspoor van36gratis gemeenskapskoerante; 'n nasionale koerant, Die Papier;en 'n sterkdigitale en sosialemediateenwoordigheid.
Alle artikels oor diekompetisie salinhierdie gedruktepublikasies gepubliseer word,asook op hul webwerwe, bykomend daartoe dat dit gratis gelees kanwordop novanews.co.za
Weer kanveelsydige matrikulante vanoor dieland heen hulself inskryf virdie kompetisiewat verledejaar gewenisdeur Kiara Subramanian, 'n voormalige leerling aan dieEunice High School in Bloemfontein.
Kiarasêsysal altyd dankbaar wees datsydie kompetisiegewen het
"Nie netoor dietitel nie, maaroor die mense watdit in my lewe gebring het," verduidelik sy "Dit hetmyinstaat gestel om met inspirerende,vriendelike en doelgerigte individuekontaktemaak, waarvan baie nou saam metmydie padvan mediesestudiestap. Vir haar hetdit veel meer

Die visekanselier en rektor vandie UV,prof.HesterC.Klopper,saam metdie 2025-wenner vandie Matrikulant vandie Jaar-kompetisie,KiaraSubramanian.
betekenisvol as net'nkompetisie geword –dit behels ook vriendskappe, ondersteuning en 'n gedeelde begrip dat"ons almal na iets groter as onsself gestreefhet". "Asekterugkyk, dink ek watdie
kompetisie my werklik geleer het, is die belangrikheidvan verbondenheiden aanmoediging
"Dit hetmygewys hoe kragtigdit is om omring te wees deurmensewat jou ophef en motiveer."


Só skryfjyin
Matrikulante vanoor dieland heen watleiersenpresteerdersinakademie, kultuurensport is, en watbeplan om volgende jaar aan dieUVtestudeer, kanhulle virdie kompetisieinskryf
Beurse en prysgeldvan sowat R500 000 is op diespelvir die25 topdeelnemers, danksy dieborge UV Studentewerwingsdienste, die Kovsie-Alumnitrust,Forvis Mazars, Absa en Pick nPay Preller Walk. Leerlingekan hulself inskryf of deurhul skool benoem word,met vorms watdeurdie skoolhoof onder tekenenvan dieamptelikeskoolstempelvoorsien is.
Altesaam 25 semifinalistesal gekies word,waaruit 14 finalistesal deurdring na dieeindrondevan 5tot 7Oktober in Bloemfontein.
Diewenner en finalisteontvang prysgeld, beurse en geskenke, terwyl semifinalisteook pryse en beurse ontvang
Inskrywing sluit op 31 Julie. Skandeerdie QR-kodehierbo, laai die inskryfvorm af,vul in en stuurterug na Linda Greyling by greylinl@ufs.ac.za Sy kanook gekontak word virmeer inligting

On theground at the Wingsa Airshow,visitors willbetreat motoring innovation.
Excitement is building ac Free Statewhile preparing anticipatedWingsand Wh Airshow,anevent expect enthusiasts,motoring fa across theprovince.
Thespectacular showw Saturday30May,and promis entertainment, combinin displayswith an impressi andmodern vehicles
Organiserssay the even plannedtodeliver an unfor whilealsohighlightingB destination for tourism and events
Visitors canlookforwa featuringeverythingfromt of vintage TigerMoth aircr speed and precision of mo formers. Oneofthe bigges will be the legendaryBell flownbyrenowned pilot
On the ground, vehiclee treatedtoanextensivedis tory and innovation, with
As winter temperatures drop,EngoKroonstad has issued an urgent appeal to residents to donatewarm clothing and blankets to assist vulnerablemembers of the community. Theorganisation’swinter drive aims to support families, children and elderlyresidents who arestruggling to stay warm during the cold season. Items urgentlyneeded include jackets, coats, sweaters, hoodies, scarves, beanies, gloves, pants, tracksuits, socks, and blankets. Engohas stressed that alldonated items must be cleanand ready to wear
According to the organisation, many residents cannot afford essential winter clothing. Thecampaignhopes to bring warmth, dignity and hope to those most affected by the harsh weather conditions. Donations canbedelivered to Engo’sofficesat19 Botha Street Kroonstad. Call 056 2124762 for moreinformation.

’n Dorp watreedssukkel om betekenisvolle ekonomiesegroei te toon kannie ’n nuwe grootinkopiesentrum-ontwikkeling ondersteunnie
Dit is die breë gevoel onder diegemeenskap vanKroonstad, met inwonerseneienaarsvan ondernemings watnou hulbekommernis lug rakende verskeie kwessies watrondom so ’n ontwikkelingkan uitkring
Ontwikkelingbehoort ekonomiese groeite volg en nie kunsmatig geskep te word nie,is hulle dit eens
In baie dorpeverkeer die sakekern onder grootdruk. Klein ondernemings vegdaagliks om kopbowater te hou, voetverkeerneemafen leegstaande geboue raak al hoemeeralgemeen Wanneer sakekerne begin verval,ontstaan daar dikwels groter risiko’s vir misdaad, verwaarlosingenlaer ekonomieseaktiwiteit. Gebiede wateens bruisend was, kanvinnigverander in ruimteswaarbeleggingenveiligheidkwyn
Die vestigingvan nog’nwinkelsentrumkan bestaande ondernemings verder verswakendie dorpseekonomiesehartstadiglaat leegbloei, meen inwonersenbesigheidslui.
Dievraag moet eerlik gevraword, meen hulle, of werklik genoeg ekonomieseaktiwiteitbestaan om nog’nwinkelsentrum in Kroonstad volhoubaar te ondersteun.
Indien verbruikersbestedingreeds beperk is, word dieselfde geld bloot tussen meer winkels versprei sonder om werklikeekonomiese groei te skep.Die gevolg kanweesdat sowelnuweas bestaande ondernemings geldelik swaarkry Gemeenskappehet die regomdeursigtigheid oorgroot ontwikkelingsprojekte te eis.Sulke projekte bringgroot geldelikeomwenteling meeenbehoort in die belang vandie breër gemeenskapaangepaktewordeerder as tot voordeel vanslegs ’n beperkte groepbeleggers, is die wekroepuit die Kroonstad-gemeenskap. Eindelik behoortontwikkeling binne die werklikheid van’ndorp se ekonomieplaas te vind.
Die vreesisdat groeiwat nie volhoubaar is nie, maklik in ’n langtermynrisikokan verander.


DieSuid-AfrikaanseWeerdiens se kantoor in Bloemfontein voorspelkoel en wisselvallige weerstoestandevir die Noord-enOos-Vrystaat in diekomende week Minimum temperaturesal na verwagting tussen6 °C en 10 °C wissel,met maksimumtemperature tussen17°Cen21°C.Ligte,geïsoleerde reënbuie,kouetoestande en verspreide donderbuie kanindie loop vandie week oor dele vandie streek voorkom.Hierdietreffende foto,wat diekoueennat weerstoestande uitbeeld,is op die plaas Versien buiteBethlehemgeneem Foto:HendrikKnobel
MADLI GROBBELAAR
Diewinterisopons,enmet diedraai van dieseisoenhet die natuur vinnigsygrysjas aangetrek
Reënwolkehangswaar oorgroot
delevan die Vrystaat,terwylsneeu die bergtoppevan die streek spierwitbegin toevou
Dieysige wind watdeur ’n mens se beenderesny,het die koms van
die nuwe seisoenonmiskenbaar aangekondig. Oral in die natuur begin bome hulblare afgooi en raak die aardestil en rustig.
Dit voel byna asof die natuur self ’n rukkie gaanrus om virdie volgende seisoennuwekragtekry Iets besondersskuil in die winter se stilword.
Die natuur verstaan datgeen boom die hele jaar lank volgroen blarekan blystaan nie en datselfs die aardesoms moet rusvoordat nuwe lewe weer kanontwaak
Ná elkekouewinterwag immers weer ’n lente volkleur,groei en hoop
Netsoraakdit vir onsasmens nodigomsoms stil te raak en asem te skep
Die gejaag vandie lewelaatons maklik vergeethoe belangrikrus vir die liggaam, die hart en die gees geword het
Dit is juis in die stiltedat ’n mens weer perspektief vind en die klein, mooi dinge vandie leweopnuut raaksien
DR.HANNESELS
Lees 1Tessalonisense5:12-18.
Wanneer joulewensrigtingdraai, word jy teruggelei na waar jy vandaan kom. Jy kanófmet verlangeterugkykóf met dankbaarheid vorentoe leef
Wanneer probleme kom, laat dit jou dikwels voel asof niksmeerreg is nie
Togbring dit’nnuwewaarderingvir dit watjyvroeërasvanselfsprekend aanvaarhet
Dit is juis watGod vanons vra: “Wees in alle omstandighede dankbaar.”
Dankbaarheid is nie bloot ’n gevoel nie,maar’ndaadwat elke daggeleef moet word.Daarombegin ons die lewe as ’n geskenkbeskouennie as ’n regnie
Wanneer dankbaarheid groei, word dielewesinvolbeleef. Jy leer om werk te waardeer, menseterespekteer, vrede met ander te maak,diensbaar te leef, onreg regtestelendie belangevan andervoorjou eie te stel.Boonop word seën ervaar.Wanneer ons Godeer vir watons het, vind tevredenheid sy plek, omdat ons erkendat allesonverdiend
ontvangword. Wanneer ons dankie-sêerswordennie foutsoekers nie, word vredegevind,omdat ’n kritiese gees ’n onrustige binneste kweek. Wanneer waardering uitgespreek word,wordverhoudings versterk, omdat hartesagterword. Wanneer die positieweinallesgesoekword, word die lewe weer opwindend, omdat elke dag nuwe lessebring. Wanneer ander met watons hetgehelpword, word vreugde beleef,omdat ons die goedheid vanons eie lewe raaksien.
“Gelukkige menseisnie dié wat die meeste besitnie,maardié watdie meeste dankie sê.” – WJ Oehler Om die lewe te waardeer is nie opsioneel nie,maar’nopdragwat eers geleef moet word voordatdie seën daarvanervaarword.
Gebed
“Here, help my om Uinallesraakte sien, sodatekinallesdankbaarkan wees.Amen.”
■ Els is ’n oudleraar vanKroonstad
16 MEI
In tyevan ruskry nuwe drome kans om vorm aanteneemenbegin moed vir môreweergroei. Wanneer die winter dus aanbreek, moet onsnie netdie koue voel nie, maar ookdie waarde vanrus,herstel en stilwordbegin verstaan. Want ná elkeseisoenvan stilte wag weer ’n nuwe dagwaaropons dielewemet hernude krag en ’n huppel in die stap kanaanpak. “Restand be thankful.” –William Wordsworth
23 MEI
Maskerade 2026 is ’n insiggewende geleentheid watfokus op die skep vanhoop en bewusmaking rondom kroniese siektetoestande. Die geleentheid vind plaas om 10:00 by die NG kerk Kroonstad-Noord. Toegang kosR280 per persoon; ’n etewordbedien.Rig navrae aan dr.Susanne vander Merwe by 063478 5988
19 MEI
’n Manne-biltongaand met gassprekerJohn Ed word om 18:00 by die Selkerk in Kroonstad aangebied. Toegang kosR150per persoon. Virbesprekings of navrae,skakel 082786 4364 of 083636 5019.
22 MEI

Die Hoërskool Reitz bied ’n knipmesbraai aan. Dit begin om 18:00begin en bywoning kosR350 per persoon. Elkeen watbetaal, kry ook ’n gratis knipmes. Skaap word op die spit gaargemaak, en met bykossebedien,envir die hele gesin is daar vermaak. Skakel 081 801 5600 vir meer inligting.
Die jaarlikse derbytussen die Hoërskool Voortrekker en die Hoërskool Wittebergvan Bethlehemvind by Voortrekker plaas.
29 MEI
Die Salileni-gholfdag, in samewerking met die BethlehemRotariërs vind by die Bethlehem-gholfbaan plaas. Die formaat is vierbal-Americankiesspel (“shotgun”), teen R2 000 per vierbal. Afslaan vind om 11:00plaas. BelLouisavan den Berg by 072893 4623 vir meer inligting.
30 MAY
Theannual Wingsand Wheels BethlehemAir Showwilltakeplace Formoreinformation and booking details, visit theMyDihlabeng website.
VRYDAE

Die Kroonstad-buiteklubbied elke Vrydag “Chicken RunFridays”aan. Gholfspelers slaan om 12:00af. Skakel 063233 3144 of 056 2125169 vir meer inligting.
Inwoners van Paul Roux word daagliks blootgestel aan’ngevaarlikeineenstorting vanbasiese dienste,met paaiewat in’nonrybare toestand verval; riool watoorloop en ernstige gesondheidsrisiko’sskep; en stormwater-stelsels watmisluk en verdere skadeaan infrastruktuur en eiendom veroorsaak.
Die krisis bedreigopenbaregesondheid,vernietig eiendom, en verstik ekonomieseaktiwiteit en werkskeppingindie gebiedtoenemend.
Die DA in die ThaboMofutsanyana-distriksmunisipaliteit,verteenwoordigdeurraadslid
Marius Marais,het nouskerp opgetree en die saak na die provinsiale departement van Samewerkende Regering en TradisioneleSake (CoGTA)verwys.
Die situasie weerspieël ’n ernstige en volgehoue mislukkinginbasiesedienslewering,terwylinwonersgedwing word om onder onveilige en onmenswaardige omstandighede te leef,hou die DA vol.
Kritiekeinfrastruktuur word nie onderhou nie,stormwaterwordnie bestuurnie,en rioolstelsels word toegelaat om te verval, watdie gemeenskapverder in gevaar stel Diesaakrakendedie situasie in Paul Roux is ookdeur die DA na dieDihlabeng- plaaslike munisipaliteit en ThaboMofutsanyana-distriksmunisipaliteit verwys
Marais het gewaarskudat dietoestand in Paul Roux ’n direkte en ernstige skendingvan die Grondwet verteenwoordig –insluitendArtikel 152, watmunisipaliteiteverpligomvolhoubare diensleweringteverseker; asookArtikel 153, watekonomieseenmaatskaplikeontwikkeling vereis
Hy het verder beklemtoon datdie Munisipale Stelselswet(Wet32van 2000)blatantgeïgnoreer word deur die voortgesette mislukkings ’n Oorsigbesoekindie gebiedhet ’n verwoes-

Paul Roux beleef’nernstigeineenstorting vanbasiese dienste,met gevaarlikepaaie,oorlopende rioolen falende stormwaterstelsels watinwoners se veiligheid en gesondheid bedreig.Raadslid MariusMarais hetdie omvang vandie krisisendie verval vaninfrastruktuur in die gebied besigtig. FOTO:Verskaf
tende beeld bevestig, met paaiewat onveiligis om te gebruik,rioolstelselswat in duie stort, en stormwaterinfrastruktuur watfeitlik nie bestaan nie
Die DA eisonmiddellike ingryping; die spoedige herstel vanalle kritiekeinfrastruktuur;die ingebruiknemingvan ’n funksionele stormwaterstelsel; en ’n streng,geskeduleerde instandhoudingsprogramvir rioolensanitasie. Dieparty eis verder dathierdie projekte dringendindie 2026-’27 Geïntegreerdeontwik-
Acomprehensiveemployee
verification exerciseatthe Fezile Dabi District Municipalityhas found no evidenceofghost workers on the municipality’spayroll, following growing public concern overaccountabilityand possible misuseofpublic funds in local government structures.
Thephysical headcount and verification process wasconducted overthree days,from18to 20 Februarybythe municipality’s Human Resourcesand Internal Audit unit
Everyemployeewas required to appear in person, present an original bar-coded identity document or smart ID card,and
sign official verification records to confirm theiremployment status.
Oupa Matwa,memberofthe mayoral committee (MMC) for Corporate Support Services, said the exercise wasaimedatensuringthatevery person receiving amunicipal salary waslegitimatelyemployed andcorrectly remunerated.
Of the three employeesinitially notaccountedfor during the process, twowereverified after returning from approved annual leave, whileathirdemployee,on maternityleave,willbe verified upon herreturn. TheDAadministrationhas
kelingsplan (GOP) geprioritiseerenbehoorlik gefinansier word Indien daar steedsversuim word om op te tree,het Marais gewaarsku, saldie DA formele klagte lê en alle beskikbare wetlikeenoorsigmeganismes gebruik om verantwoordbaarheid af te dwing.
Marais hetbeklemtoondat inwoners vanPaul Roux ’n grondwetlikereg op basiesedienste het, en verklaar dathierdie voortdurende skending nie langer onbetwisgelaatsal word nie.
Severalquestions arebeingraised over the qualityofthe recentlyrehabilitatedR70 road betweenSenekal and Rosendal after potholes, sinkingsections, drainagefailures and other signsofdeterioration began appearingonparts of the road shortlyafter the completion of the multi-million-rand project.
Theemergingdefects on oneofthe eastern Free State’skey transport routes have fuelled growingconcern among motorists,residents and road usersoverwhether proper construction and engineering standards were maintained duringthe rehabilitation process.
TheDAinSetsotohas confirmed that it would formally approach Jabu Mbalula, Free State MECfor CommunitySafety, Roads and Transport,torequestdetailedanswers regardingthe project, includingthe qualitycontrol measures and oversightappliedduringconstruction.
TheSenekal-Rosendalsection of the R70 was awardedin2023 to acontractor at areported contract value of approximatelyR338,9 million
Concerns arenow mountingoverhow defects of this naturecould emerge so soon after the completion of aproject of such scaleand expense. This prompts scrutinyoverwhether adequate inspections, engineering controls and qualityassurance processeswereconsistently enforced
TheDAsaid it would seek fulldisclosureof the finalamountspent on the rehabilitation, includingany variation orders, additionalcosts, engineering assessments,inspectionreports, handoverprocedures and accountability mechanisms linkedtothe project.
In additiontotheseconcerns,reports have emergedthat the successful tenderwas significantly higher than severalcompetingbids
TheR70 serves as avital economic and transport corridor forresidents,farmers, businesses and tourists acrossthe eastern Free State.
describedthe outcome as being part of broader efforts to tighten internal controls,improve oversight and preventfraud and corruption.
Ghost employees – individuals fraudulentlylisted on payroll systems despitenot working for an institution – have becomea recurring concerninmunicipalitiesand government departments acrossSouth Africa, often costing taxpayersmillions of rand annually
Regularauditsand employee verification exercisesare expected to continue as part of the Fezile Dabi DistrictMunicipality’s internal controlsystems.
Twomen were arrested and daggawith an estimated street value of R150000 wasseized duringapolice operation in Kroonstad this week
Thearrests followedreports of asuspicious vehicle parked near the Kroonstad Small Holdings area on Wednesday morning6May
Membersofthe SAPS in Kroonstad were dispatched to investigateafter the information wasreceived by the local clientservice centre at around 10:30.
Membersofthe police reportedly found awhite Toyota parked on the property and were approached by twomen who claimedtheywereknown to the owner
They further addedthat they were waitingfor him to finish a meeting.

Thepolicein Kroonstadseized daggaworth an estimated R150 000, following the arrest of twosuspects near the KroonstadSmallHoldings area. PHOTO:Supplied
Theofficersbecame suspicious and contacted the property owner directlytoverify the explanation. Accordingtopolice, the ownerdeniedknowing either of the menand said he hadnot given anyone permission to be on the property
As officers movedcloser to inspect the vehicle,the two suspects allegedlyattempted to flee on foot
Ashortchase followed be-
fore the men were apprehended by policeofficers. Asubsequentsearchofthe vehicleuncoveredseveral compressed bags of dagga. Thetwo suspects have been chargedwith dealing in and illegalpossessionofdagga They areexpectedtoappear in theKroonstadMagistrates’ Courtsoon.

DieVrouelandbou-unie(VLU) se Koppies-takhet onlangsweerdie vermoë bewys om ’n baie besonderseenkreatiewe byeenkoms aantebied, met’nmusiekmiddag op 27 April.
Die saal en tafels is met ou plateen verskeie musiekinstrumente versier, wat’nnostalgieseatmosfeer geskep het.
Leon Rossouwvan Kroonstad het as gassprekeropgetree en sy passie vir Suid-Afrikaansemusiek met die lede gedeel.
Sy entoesiasme het gouoorgespoel na die gehoor en gesellige gesprekke oormusiek het spontaan ontstaan.
Rossouwhet die lede verder vermaakmet ’n noot-vir-noot-speletjie waartydens hulmusiekennis deeglik getoets is
Die ouer lede het veralaanklank gevind by bekende treffers uit vroeër jare, terwyl die jonger lede hulkennis vanhedendaagsemusiek vinnig bewyshet

Die VroueLandbou-unie (VLU)seKoppies-tak hetop27April ’n geselligemusiekmiddagaangebied,waarop Leon Rossouw vanKroonstad as gasspreker opgetree het Saam met hom is René Jonker (links) en Catrien Koekemoer. FOTO’S:Verskaf
’n Ou platespeler is gebruik om vandie klassiekeplate te speelendie nostalgievan vervloëdae hetduidelik emosie by verskeieledeontlok
Die lede hetook meer geleer oor
die kuns vansuurdeegbroodbak en verskeie pragtige brodeisvir die kompetisie ingeskryf.
Volgens die lede raak suurdeegbroodmaklik’ngunstelingsodra dit

Lede vanVrouelandbou-unie (VLU)seKoppies-tak het die musiekmiddagterdeëgeniet en met groot entoesiasme aan dieverrigtingedeelgeneem.VanlinksisLourenRoux, Maria Nel,Vivienne Fouché en Ernesti Viljoen.
eenmaalgeproe word
Belangstellendes word genooi om die volgende vergadering, op Woensdag27Mei, by te woon.Die tema virdie byeenkoms is “Pak joutas”,
waartydens lede op ’n denkbeeldige reis geneem salword. Rignavraeoor die vergaderingaan Catrien Koekemoer by 069 595 1112 of Elsa Jonker by 084 600 6012.



DATED at PARYS on this 28th day of APRIL 2026
Applicant: STEFAN SCHEEPERS (LPCM –59914) STEFAN SCHEEPERS
INCORPORATED
Address: 17 KERK STREET, PARYS, 9585 email address: admin@schlaw.co.za contact number: 056 811 2323
BLOEMFONTEIN within two weeksafter the date of thepublicationofthis notice.
DATED atFICKSBURGon this 11th day of MARCH 2026
Applicant Du Toit Louw Botha Inc (FrancoisCarl Louw) –LPCM 576593 81 Piet Retief Street Ficksburg liezl@dlbprok.co.za Tel051 9332351






H.M. Kruger IN THE ESTATEOFTHE LATE HELENA MARYNA KRUGER ESTATE NUMBER 7202/2024
Noticeishereby givenof the death on 27 MAY 2024 of HEL EN A MARYN AK RUGER (Identity Number 5010030062 081), who resided at 5BERGSIG, LIDIA OLD AGEHOME, LADYBRAND FREE STATE
Allpersons having claims against this estate are herebycalled uponto lodgetheir claims with the undermentioned within30days from 13 MAY2026.
Dr ColinCilliers c/o Webbers Attorneys P.O. Box501 Bloemfontein 9300







