Op Saterdag, 23 Mei, tree ek vir my 15de derby in Bethlehem aan. Ek kon in hierdie week nie anders as om te reflekteer oor hoe die gang van tyd ons skole-omgewing verander het nie.
Ek wil hulde bring aan ons voorgangers in Voortrekker wat vir die afgelope 123 jaar die fondamente gelê en die mure gebou het waarop ons vandag verder uitbou. Die harde werk van ons voorgangers plaas ’n verantwoordelikheid op elkeen van ons se skouers om nogsteeds na die beste vir ons leerlinge en ons gemeenskap te streef.
Hierdie jaar is die eerste jaar waarin die Voortrekker en Witteberg-derby deel uitmaak van die nasionale King Price derby-reeks. Dit is voor-
waar ’n voorreg om deel van hierdie reeks, wat die grootste interskole byeenkomste in die land verteenwoordig, te wees. Hierdie betrokkenheid bevestig dat Bethlehem beskik oor ’n gesonde skole-omgewing wat opgebou is oor baie jare. Dit is ’n voorreg wat al hoe meer dorpe in Suid-Afrika nie beskore is nie. Ons sien uit na intense en meedoënlose mededinging tusen die vier lyne, maar ook die empatie wat ons, as opvoeders in sport,
saambind. Baie dankie aan elke betrokke borg, afrigter, spanbestuurder, speler, ouer en ander belangstellendes wat ’n rol in hierdie dag gaan speel.
Hierdie naweek is ’n viering van uitnemendheid wat oor jare verwerf is en ’n veer in die hoed van elke rolspeler in ons breë gemeenskap. Mag ons elkeen besef dat dit harde werk en opoffering kos om uitnemend te bly en dat dit vir die toekoms bewaar moet word. Aan my eie Trekkers wil ek sê: geniet die naweek voluit. Speel voluit en end-uit op die veld en die baan met selfdissipline en trots. Julle is ons trots en ons staan bankvas agter elkeen van julle. Mag hierdie jaar se derby voldoen aan elkeen se verwagtinge en mag almal met eer uit die stryd tree, wen of verloor. Non Sibi Sed Patriae.
Mike Visser, waarnemende hoof van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem: Geesvang, sokkies, bloedsweet op oefenvelde, trane, vreugde en tyd om stil te raak. Dit is weer Derby-tyd! ’n Tyd dat Bethlehem en omliggende dorpe bymekaarkom om die skouspel van die jaar te ervaar en te geniet. Indeed a memory maker that, in years to come, will be a point of discussion in many young hearts. And yes, we look forward to representing our school in our majestical blue. Dit bly altyd ’n voorreg om deel te wees van hierdie jaarlikse derby. ’n Kompetisie waar leerders hul Godgegewe talente en vaardighede vir ons as toeskouers kom uitstal. May we as the Bethlehem community take co-responsibility to
Mike Visser, waarnemende hoof van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem.
respect and value our opponents and umpires. Ek wil graag elke speler, afrigter, onderwyser en ouer van Witteberg bedank vir julle onbaatsugtige toewyding tot hierdie besondere skool. Ons is en sal altyd trots wees op elke speler se gedrag op en van die veld, en wens dus elkeen net die beste toe vir die komende derby. Onthou, dit is ’n voorreg om jou skool in jou blou klere te verteenwoordig. Thank you very
much Gys Coetzee and Voortrekker for all your preparations for the derby, and good luck for the day. We would also like to welcome the reunion groups that gather at our schools during this period. Thank you for your input in making our schools a part of your lives. My woord van dank aan alle lede van die publiek, Bethlehem en omliggende dorpe, vir jul lojale en getroue ondersteuning aan al twee ons skole. Asook die ongelooflike ondersteuning van elke borg wat beslis nie ongesiens verby gaan nie. Borge, dankie dat julle van die geleentheid gebruik maak om die Derby vir almal iets besonders te maak. Mag God, dié dag vir beide skole en die gemeenskap seën. Vooruit, voluit, vir altyd Witteberg!
Gys Coetzee, hoof aan die Hoërskool Voortrekker.
RUGBY: O.16A-SPAN
Van links is, voor: Thoriso Mokoena, Pitso Mosholi, Nathan Pretorius, Jannie Els (kaptein), Neo Ralethohlane, David van Aswegen en Johan Faber; agter: Nico Schneider, Rodney Turner, Ntando Kubheka, Andries Rautenbach, Johan Kriek, Francois du Plessis, JJ Beyers, Oreneile Molete en Ruan Heunis.
BUSINESS KNOWLEDGE
Van links is, voor: Bophelo Mokone, Bandile Mokoena, Malcolm Tsibela, Pieter Wessels (kaptein), Jaydon Prins, Daniel Jordaan en Sibusisiwe Tshabalala; middel: Lwazi Mosea, Omosa Lebuso, David Exley, Omolemo Kalane, Johanco Goosen, Riaan van der Merwe, Johan du Preez, Davin Boshof en Tian Jordaan; agter: Rushen Kannemeyer, Sebastian Fourie, Iwan Lidderd, Henri Muller, Matt White, Brendon McDuling en Luaan Pieters.
Van links is, voor: Oagile Motsei, Oratilwe Rantsolase, Ruben Kruger, Herman Potgieter (kaptein), Vincent Stadhouer, Mosa Mahasa en Vuyo Maqhubu; middel: DC Steyn, Lesebo Lebona, Dominion Iroegbu, Jurgens Booysen, Mpho Motloung, Kamo Motaung en Molemo Mokotjo; agter: Marques Meyer, Francois Swart, Tiaan van Wyk, Wian Botha, Thloni Mokoena, Siyabonga Mdakane en Reatlegile Mohaji.
RUGBY: O.15A-SPAN
Van links is, voor: Rileigh Rooiland, Stian Janse van Vuuren, HJ Eksteen (kaptein), Thlolo Chocolo, Janco Jooste, Franco Greyling en Izo Thlhali; middel: Heino Bruwer, Caleb Mokoena, Daniel Minnaar, Fezile Ngcobo, Reuben van der Walt, Bokgumusa Shabalala en Deniquen Oelf; agter: Naude van Jaarsveld, Mehan Strydom, Matthias van Heerden, Lukas Pieterse, Abel Rautenbach, Jandre Esterhuizen, Sifuso Makhalemele en Carlo Cilliers.
RUGBY: O.14A-SPAN
Van links is, voor: Ruwan Wille, Maliwa Radebe, Henry Parsons, Kobus Ungerer, Kathleho Xaba, Janco Scholtz en Jacobus Beukes; middel: Firiano Ryan, Levi Schwim, Tlotleho Ramatlapeng, Sanchez Mashinini, Antri Mlangeni, Levuyo Tshabala, Karabelo Rykdom en Henrico Labuschagne; agter: Ruan le Roux, Jurie Jonker, Wynand Hamman, Carter Herbst, De Wet Nienaber, Stephan Groenewald, Lehann Neethling en Albert Froneman.
Van links is, voor: Arno Labuschange, Zian van Niekerk, Hardman Hlelesoa, Christo Swanepoel (kaptein), Wiehan Wagner, Marius Wessels en Leo Busch; middel: Francois van der Merwe, Leolin Mondo, Owen Maguire, Eduan Swanepoel, Moeketsi Chweu, Adriaan de Beer en Devon Botes; agter: Awande Sithole, Kgotso Mofokeng, Kamogelo Seliane, Halin Coetzee, Juan O’ Connor, Caleb Jonas en Wian Botes.
NETBAL: O.17A-SPAN
Van links is, voor: Madri Smith, Zelia Dietrichsen, Lize van den Berg, Arina Jackson en Leanne Viljoen; agter: Marinelle Oelofse, Helene-Mari Spies, Linique Human en Cara de Beer.
NETBAL: O.17A-SPAN
Van links is, voor: Luné Hilario, Dané van Niekerk, Cara Hattingh en Siyanda Tshabalala; agter: Nelri Pretorius, Mieke Hattingh, Mia Muller en Sandra Venter.
Fifty Years of Clashes
Fifty Years of Clashes
Fifty Years of Clashes
GeboortedorpBethlehem
Weeklikseveilings elke Vrydae te Bethlehem Veilingskrale om 11:00
Vir meer inligting kontak: Douw van Wyk (takbestuurder) 083 458 7353
NETBAL: O.16A-SPAN
Van links is, voor: Azania Monareng, Dariska Exley, Marné Cornelius en Amelie Pretorius; agter: Hannah Ras, Chloë Nienaber, Gerné Potgieter en Carla Aucamp.
Van links is, voor: Lea-mé Petitt, Yovanka Malan, Lesedi Mohale (kaptein), Danél de Beer en Anri de Jager; agter: Bongiwe Sigasa, Kesia Nel en Marzell Smith.
Van links is, voor: Kaylee van der Merwe, Zoey Grové (kaptein), Martiné Eksteen en Kelebogile Choko; agter: Ashleigh Beukes, Chloè Kritzinger en Igna van der Riet.
Van links is, voor: Isabel van Deventer, Lia de Boer en Jané van den Berg; agter: Wilmari van der Merwe, Lize Joubert, Kristi Wessels en Lené Labuschagne (kaptein).
NETBAL: O.14A-SPAN
Van links is, voor: Mia Pieterse, Talita van der Walt (kaptein) en Xini Tshabalala; agter: Themba Pitso, Kayla van Niekerk, Mieke Nel en Inge le Roux.
Van links is, voor: Amohelang Tladi, Mizé van der Merwe, Suné Strauss en Biané Hattingh; agter: Reeve Opperman, Kaylee Lodewyk, Eske Steyn en Milan Pretorius.
HOKKIE: O.16A-SPAN
Van links is, voor: Wian Daacke, Jaden Rakhetla, Divan Myburgh (kaptein), Dylan Burger, Christiaan Henning, Lourens Campher en Evan Janse van Vuuren; agter: Hanco Steyn, Lujean Niemand, Eduan Fourie, Ruben Swart, Mehan Strydom, HJ Eksteen en Ricci Lourenco.
Van links is, voor: Tumelo Mzizi, Bokang Pale, Petri Coetzee, Waldo de Jager, Kamohelo Mosia, Ruhan Cilliers, Bruwêr Oosthuizen, SW Bertram en Liam Amaro; agter: Zian Auld, Lindokuhle Radebe, Brady Pharo, Lourens Janse van Rensburg, Hanno van den Heever, Lindokuhle Mngomezulu, Hentie Bothma en Makgetha Sefatsa.
HOKKIE: O.16A-SPAN
Van links is, voor: Demaine van Deventer, Mieke Maritz, Lizé Sieberhagen (kaptein), Anne-Bell Pieterse, Inneke Fourie, Zoey Jacobsz en Karabo Mothlengoa; agter: Aneldi Bezuidenhout, Thenjiwe Mgcina, Anabelle Bezuidenhout, Zaya Ferreira, Annibel van der Merwe, Heilene Meintjies, Elmé Swanepoel en Chloë Clarke. Afwesig: Maddison Dedekind.
Van links is, voor: Kaylee Fourie, Jozelle Heyns, Reané Campher, Kea Mabuya, Nienke van Zyl, Emma Smith en Tumi Malokase; agter: Elzaan Mentz, Mariné Theron, Michelle Wood, Mia Dowling en Ahlea van der Merwe. Afwesig: Milandi van Schalkwyk.
HOKKIE: O.14A-SPAN
Van links is, voor: Schalk Taljaard, Morné Pretorius, Charl Naudé (kaptein), Joshua Long, Arno Labuschagne, Cameron Exley en Jan van Niekerk; agter: Janco van Wyk, AJ Stander, Eduan Swanepoel, Gihann van Graan, Daniël de Beer, Marinus van der Merwe en Gihan van Wyk.
Van links is, voor: Tumelo Mzizi, Jaco de Bruyn, Petrie Coetzee, James Holder, Lindo Radebe, Branden van den Bergh en Kamo Mahlatsi; agter: Bruwêr Oosthuizen, Lungile Hadebe, Hendrik Jansen van Rensburg, Andre Paiva, Junaid Verveen, Marthinus de Wet en Makgeta Sefatsa.
HOKKIE: O.14A-SPAN
Van links is, voor: Femke Daacke, Miandi Enslin, Lua Claassens, Elné Mostert (kaptein), Demaine van Deventer, Inge Meintjes en Hez-Mari Coetzee; agter: Bea van Aardt, Lua Muller, Deoné Barrington, Aerin de Witt, Charlee Wandrag, Lilly Erasmus en Iloné du Plooy.
Van links is, voor: Lebo Hatla, Helga Erwe, Luné Coetsee, Rosie de Kock, Zoé Maree, Deané Anderson en Karabo Mpembe; agter: Zané Scheepers, Bonolo Ntholi, Lirie Pienaar, Tiffany Fourie, Lana Meyer, Rouxné Roux en Suné Viljoen.