Skip to main content

VrystaatKroon - E publication - 11 February 2026

Page 1


Klub jaag volspoedvooruit

MADLIGROBBELAAR

Soos ’n goed-opgestelde renmotor het JJKRaceway uit die wegspringblokke geskiet en binne enkele maande tot een vanKroonstad se mees opwindende nuwesportklubs ontwikkel

’n Hoogtepuntopdie kalender vandie nuutgestigde klub was die byeenkoms wat op Saterdag 17 Januarie aangebied is Renjaersvan Gautengen Bloemfontein het saam met plaaslike deelnemers meegeding.

Altesaam 40 inskrywings is ontvang,endie dag word as ’n reuse-sukses beskryf.

AntonBrewis vandie Rand het as algehele wenner geëindig Deelnemerskon in juniors-, vroue-, veterane-enalgemene afdelingsdeelgeneem.

Die gleufmotorbaan wasvoorheen in besit vanAutoAffairs in Gauteng en is ná die laaste wedren op 28 Junie verlede jaar verkoop

’n Groep oudklublede van Kroonstad,onder leiding van Juan Kleingeld wat virjare’n baan by sy huis bedryf het,het die geleentheid raakgesien en die baan aangekoop

Die soektog na ’n geskikteperseelhet gevolg totdat diegroen lig op 10 Juliegekomhet

Charles Frost vanCharles Elektries,pavan klublid Charlie Frost,het ’n perseel op die hoek

Die JJKRaceway-gleufmotorklubinKroonstad,watverlede Julie metslegs vyf lede begin het,het intussentot 29 lede gegroei.

Belangstellendes is hartlik welkom om die klub elke Donderdagom16:00 te besoek.Nuwelingekan huleerste maand met’n leenmotortjie begin. FOTO:Verskaf

vanSchoeman- en Pellissierstraat in Suidrand, langs die SuidrandKafee,vir die klub beskikbaar gestel Twee dae later,op12Julie,is die baan in Johannesburggaan haal en JJK Racewayisamptelik met vyflede gestig Gleufmotor-wedrenneis’n wêreldwyesportsoort watbykans elke naweek landwyd aangebied word.

Die kompetisie is uitersstraf en uitslae word soms deur slegs enkele sentimeters beslis.Tye en afstande word deur rekenaartegnologie gemeet en punte word oor ’n hele jaar opgehoop om algehele posisies te bepaal

Die eersterondeinKroonstad isop2 September verlede jaar

beslis en ’n suksesvolle ope dag is op 4Oktober gevolg.Die klub het intussentot 29 lede gegroei

Die jongsterenjaer is ses jaar oud en die oudste73. Mans en vroue ding gelyk mee en nuwe belangstellendeswordvoortdurendverwelkom. Aandie stuur vansake is klubkapteinJuan Kleingeld, ’n bekende figuur in slotmotor-kringe.

Sy kundigheid in die opstel van motortjies word hoog aangeskryf en hy giet bande watplaaslik sowelaslandswyd deur ander klubs gebruik word.Die motortjies is op ’n 1:32-skaal en handelsname soos Ninco, Revo Slot en Slot.it is op die baan te sien.

Die klub se groei word versterk deur die ondersteuning van

plaaslike sakeondernemings wat draaie borgennoodsaaklike toerusting skenk.

Lede draook self by deur finansiële insetteenpraktiese vaardighede aan te bied

Die klub is nie winsgedrewe nie en ledegeldvan R50 per maandwordgehef om basiese uitgawestedek.JJK Racewayis elke Donderdag van16:00 af vir die publiek oop en nuwelinge kanhul eerstemaand met ’n leenmotortjiebegin. Amptelike klubwedrenne vindDonderdae tussen18:30 en 21:00 plaas.

Belangstellendeskan Kleingeldby083 417 6387, Dries du Toit by 082 429 6634 of Willie Marais op 083 691 7883 kontak vir meer inligting.

Renmotortjies op ’n 1:32-skaal waarmee deelnemers deelneem sluit bekendehandelsname soos Ninco, Slot.it en Revo Slot. FOTO:EmmieLombard

Revisedwagedraws criticism

TheDepartmentofEmploymentand Labour has gazetted an increaseinSouth Africa’s National Minimum Wage,which will come into effecton 1March.

Underthe newdetermination, the minimum wage foremployees notcovered by bargaining council agreements will rise to R30,23 per hour Theadjustment also applies to domesticand farmworkers,whose minimum wageshave been increased accordingly Therevisedwage formspartofgovernment’s ongoingregulation of minimumearnings across sectors andhas been published in the GovernmentGazette.

However, theincreasehas drawncriticism from the National Employers’Association of South Africa (Neasa),which has reiterated its longstandingopposition to the concept of a national minimum wage in thecurrent economic climate.Neasaargues thatthe introduction andcontinued adjustmentofastatutory minimum wage is inappropriate in acountry facing highunemployment, widespreadpoverty and weak economicgrowth. Accordingtothe organisation,minimum wage legislation does

littletoaddress these challenges wherejob opportunities arescarce and many employers, bothcommercialand domestic, arestrugglingto remain viable

Theassociation contends thatemployers whocannot affordhigher wagesare unlikely to comply withstatutoryincreases,potentially resulting in joblosses or unregulatedemploymentpractices.Neasa furthermaintains that the existenceofa legal obligation does not alter the underlyingaffordabilityconstraintsfaced by businesses.Neasa has also criticised governmentfor restrictingprivate sectorwage negotiationswhile allowinglower wage ratesunder theExtended Public WorksProgramme (EPWP), whereparticipants reportedly earnsignificantly less than the nationalminimum wage.The organisation described thisasinconsistentand questioned the effectivenessofsuch measures as tools forjob creation.

Callingfor ashift in policyfocus,Neasa urged governmenttoprioritise economic reforms thatwould stimulate sustainablegrowthand employment, ratherthanwhatitdescribed as “window-dressing”interventions.

PREVENTION MADE POSSIBLE FORYOUNG GIRLS

TheDepartmentofHealth has launchedanationwide campaign to preventcervical cancer

This type of cancer is strongly linked to infection withthe human papillomavirus (HPV), withmorethan 95% of casesassociated withthe virus.

This highlightsthe urgent need foreffective prevention strategies.

Volg

One of the most powerful preventative measures is the HPV vaccination, particularlywhen administered before exposureto the virus.

Thevaccine is recommended forgirls aged nine to 15, with a single dose providingthe needed protection.

Health authorities emphasise that vaccination is most effective when givenatayoung age, prior to HPVexposure.

nuus.

During the campaign, vaccines willbeavailableatpublicand special schoolsnationwide, ensuring wide access foreligible girls.

Theinitiativeforms part of the Department of Health’sbroader efforts to reduce the incidenceof cervical and other HPV-related cancers. This campaign runs from Monday 2February to Friday 27 March.

Die JJKRaceway gleufmotorbaan wasinbesit vanAutoAffairs in Gauteng.Die baan is verledejaar aangekoop FOTO:Verskaf

Skade is reeds aangerig

Die jongstegebeureindie Moqhaka-munisipaliteit is kommerwerkkend.

Die onmiddellike afdanking vandie munisipale bestuurder,Portia Tshabalala, impliseer datdiepgewortelde problemenie aangespreek word nie

Watveronderstel wasom’nspesialeraadsvergadering te wees,het ontaardinchaos toedaar gepoog is om ’n omstredeenmoontlikonreëlmatige aanstelling van’nwaarnemende munisipale bestuurder deur te voer;deur ’n kandidaat wie se posisietans deur die LURbevraagteken word en wat glo nieoor die toepaslikekwalifikasies beskik nie

Datopposisiepartyemoes ingrypomdie aanstelling te keer, en datdie vergadering vir byna drie uur op eenagenda-puntvasgeval het sonder behoorlike orde of prosedure, dui op ’n raad wat sukkel om basiese bestuursbeginsels toetepas

Sulke vergaderings kos die belastingbetalers geld

Hoewel die uitvoerende burgemeester eindelik besluit hetdat geen waarnemende bestuurder aangestel sou word nie,isdie skade aangerig

Onthullingsoor ’n hofuitspraak watdie onmiddellike afdankingvan die vorige munisipale bestuurder bevestig,plaas verderedruk op ’n munisipaliteit watbekend is vir bestuurskrisisse

Moqhakaseinwoners verdienbeter

Elkerand wat vermors word aan wanbestuur,interne magstrydeenonproduktiewe vergaderings is ’n rand minder,onbeskikbaar vir basiese dienstesoos water, paaieenelektrisiteit

Die wagtyd vir antwoorde en aanspreeklikheid is lankal verby.

Indien munisipale verkwisting en wanbestuur nie daadwerklik aangespreek word nie,sal die prys weer deur diegemeenskap betaal word.

Blydarem ’n wonderlikeding

Die Suid-AfrikaanseWeerdiens se kantoor in Bloemfontein voorspelvir die komende week in dieNoord-enSuid-Vrystaat minimum temperature vantussen 14°C en 18°C,met maksimum temperaturewat tussen 25°C en 30°C salwissel.Welkomereën word ookvir dele vandie streek voorspel.Die foto vanLizzie die donkie en haar vul is op Donderdag 5Februarie op die plaas Rietspruit tussenSenekalenWinburggeneem.Lizzie het15jaar gelede geboorte geskenk,maar die jong donkie is drie dae lateroorlede.Syhet eers weer twee jaar gelede dragtig geword en geboorteaan dié vul gegee. FOTO:ThysduPlessis

Vrystaatse draai

Kultuur vankreatiwiteitkan gekweek word

MADLI GROBBELAAR

Dit is geen geheim datkunsmatigeintelligensie (KI) stil-stil deel word vanons alledaagsebestaan nie

Vanaanbevelings op Netflix tot slimfone watons gesigteherken,KI is oral.

Die afgelope week is sosiale media besaai metKI-gegenereerde beelde waar mense hulself en hul belangstellings met behulp van platformssoosChatGPT en ander

hulpmiddels omskep in kunswerke

Virparty wasdit ’n bron vangroot pret en vermaak en virander’n rede totgroot kommer

Ek moet eerlik wees,ekwas nogal beïndruk metmyeie KI-beeld.

Die prentjieisegter nie self geskep nie ek moes ChatGPT help om my “volmaakte”kunswerkteskep deur my belangstellings, voorkeureen selfsmyfotooptelaai.

Dit laatmenswonder,wie beheer eintlik die proses – ek of die tegnologie?

Teenstanders vanKIglo dat sulketegnologieernstig op ons

privaatheid inbreuk maak.Hulle waarskudit is is ’n manier waarop die“heelal”ons persoonlikeinligtinginsamel

Maar elkeen watreeds op enige sosialemediaplatvormis, moet onthou dathul persoonlikeinligtingreeds vrywillig gedeel word Foto’s,meningsenpersoonlike oomblikke word lankal op die “Cloud”gestoor Ja, ons inligting sweef in die digitale buiteruim.

Diegebruik vanKIisbeslis voordelig.Dit vergemaklik ons lewe, bespaar tydenontsluit kreatiewe

Diary

Joutrane praat met Hom

Psalm 56:9sê:“U hetopmytrane gelet In Uboekstaan hulle opgeteken.”In die ’53Vertaling staan daar“U houmy traneinU kruik.”

Die Heresien Dawid raak,daar waar hy in die woestyn in die grot rondwoel in slapelose nagte. Godhou sy traneinsy kruik.God het elke traan wat Dawid gehuil het,getel.Hulle is boekhoudkundig akkuraat deurHom opgeskryf

Die Hereisbewus vanelke detail van sy lewe. Dawid vindtroos daarin datdie Hereweet

Onder sommige volke in Palestina was daar ’n gewoonte datvroue hul tranein botteltjies opgevanghet

Die verskiltussen ander gelowe en ons s’n: Ons hoef nie onseie traneoptevang

nie.God sal Hierin lê ’n belangrike boodskapvir ons. Vandag nogvloeidaar baietrane in hierdie wêreld.Die aarde is deurdrenk vantrane.Daar is trane as gevolg vanalgemeneleed.Inbaie lande verloor mense hul lewe op gewelddadige maniere. Deur die baieeeue wasdaar al siektes, pandemies, rampe watdie mensdom getref het. Ontelbaretranekruike volis deur die eeue gestort

Dit wasnie net in die verledesonie, ons weet datdit in die hede ook so is.Die leed op aarde duur voort. Maar dit is die troos vanPsalm 56: Die Here houregister daarvan. Elke traan watgestort word, word opgevang; word op rekordgeplaas Dit mag ons rustig maak,wantGod weet Müllerisleraar aan die NG Moedergemeente Kroonstad

13 FEBRUARY

moontlikhede watvoorheen ondenkbaar was. Die nadele? Afhanklikheid, privaatheidskwessies en dievrees vir misbruik

Die werklikevraag bly egter: Gaan ons tegnologie met gesonde skeptisisme en ’n bietjiehumor benader,ofgaanons so bangwees datons dievoordele misloop? Die tegnologie is hier om te bly en salnooit ’n kreatiewesiel se eie werk of gedagtes kanoorneem nie. Miskien is dieantwoordnie om wegteskram vanKInie,maar om slim, ingelig en soms net ’n bietjie speels daarmee saam te leef

SATERDAE

Anight golf eventwillbehosted at theBethlehemGolf Club.Entry costs R2 000 per 4ball. Tee-off is at 19:30. Call Thys Schoeman Jr on 083647 695.

15 FEBRUARIE

Jacques Papenfus, stigtervan die Moeggesukkel-organisasie in Pretoria watnabehoeftiges omsien, bied om 09:00’npraatjie by die NG MoedergemeenteinKroonstad aan. Almal is welkom.

28 FEBRUARIE

Die Sonskyn-dienssentrumvir bejaardes in Bethlehem hou ’n wit-olifant-verkoping vir geldinsameling. Dit salbyHighstraat 43 in Bethlehem plaasvind. Virmeer inligtinghieroor skakel 058 3073780.

Elkeeerste Saterdag vandie maand hou die Hoërskool Trio in Kroonstad sy Trio Boeremark. Dit salvan 07:00tot 11:00opdie Trio-landbou-terrein aangebied word.Heerlik vars en tuisgemaakte produkte saltekoop aangebied word.Vir meer inligting, bel Carina Serfontein op 083635 2851.

Die Kroonstad-Rotary-mark word op die laasteSaterdagvan die maand gehou, op die hoekvan Border-en Vander Lingenstraat, van08:00 tot13:00.Vir meer inligtingskakel076 055 7025.

MAANDELIKS

Die Affi-Aarde-familiemarkin Bethlehem, bied maandeliks markte aan. Virmeer inligtingof om ’n stalletjie te bespreek, skakel 082990 0947

Sielskos

Fees al 45 vetpret

Diegewilde VKBBieliemieliefees,wat in Reitzindie Oos-Vrystaatgehou word,het dieafgelope45jaargegroei van ’n eenvoudige plaaslike geleentheid toteen van die mees geliefde gesinsfeeste in diestreek.

Die fees word van26tot 28 Februarie aangebied.

Watdestyds begin het as ’n veiling, het lateruitgebrei na ’n landbouskou en het sowat 20 jaar gelede ontwikkel tot die volwaardigefeeswat dit vandag is

Dit is bekend as ’n heerlike gesinsfees met ’n wyeverskeidenheid aktiwiteitewat oudenjonk trek

Die fees vier nie netdie mieliebedryf nie,maarook die gemeenskapendie samewerking vandie hele landboubedryf

Vanjaarsefeesbeloof om besonder spesiaal te wees, met verskeie nuwe en opwindende toevoegings totdie program.

HETJYGEWEET?

Feesgangerskan uits ’n indrukwekkende im mente-uitstalling, asoo tige vertonings vanver de gewasse.

Virdie jonger besoek sommer diehele gesin–’n mini-sirkusmet vers prettigeaktiwiteite.

DieVKB Bieliemieliemarathon gaan vanjaa iets besonders bied,wat hoogtepunt vir hardlope toeskouersmaak.

Diefeesspogmet indrukwekkende statistieke watgetuig vansygroei en gewildheid.

DieVKB Bieliemielie-fees hetaltot 15 feesgangersoor drie da getrek:’nbewysvan diefees se sterkaantrekkingskragen gevestigde plek op die sosiale kalender Oordie driedae van diefeeswordongeveer 5000 mielies gaargemaak en verkoop, terwyl sowat680kg mieliemeel gebruik word om mieliepap te maak.

Hier is ’n paar prettigefeiteoor verlede jaarseVKB Bieliemieliefees:

■ 15 000 botteltjies koeldrank is verkoop – net by die kosstalletjies alleen;

■ 12 000 bakkies is vir die verskillende geregtegebruik;

■ 380 kg mieliemeel is gaargemaak;

■ 1ton suiker is gebruik;

■ 150 sakkeuie is gebruik;

■ 3500 litersous is gebruik;

■ 14 000 sosaties is gebraai;

■ 13 000 pannekoekeisgebak;

■ 120dosyn eiers is gebruik;

■ 140sakkeaartappelsisgebruik;

■ 50 streepsakkemielies is gaargemaak;

■ 500 hoenders is gaargemaak;en

■ 600 mieliebrode is gebak.

In die ligvan dieomvangryke verspreidingen uitkringendegevolge van bek-en-klouseerhet die organiseerdersvan die VKBBieliemieliefees besluit datdie bees-enkleinveeafdelings watjaarliksdeelvan hierdie fees is,vanjaar afgestel salword.

Saamkuiermet geen gelyke

Die VKBBieliemieliefees in Reitzbeloof’n onvergeetlikenaweek vanpret, musiek en plattelandsekuier

Die feesprogramis voltopgehalte-vermaak en bekendegaskunstenaars

Op die verhoog gaandie energie hoog loop wanneer Bobbyvan Jaarsveld, Demi LeeMoore, Juan Boucher, RicusNel,Sunset Sweatshop,die Piesangskille en DJ Crazy die skare aandie dans en saamkuier salkry

Die VKBBieliemieliefees is egtermeerasnet musiek Feesgangers kanuitsien na opwindendekompetisies,’nwye verskeidenheid stalletjies,’n pretparkenhopekindervermaak om die jongspan besigtehou Tientalle kosstalletjies sal

heerlikegeureensmake verskaf, terwyl sportliefhebbersook iets het om na uit te sien

Ontspanindie kuiertuin; verken die buitelug-uitstallings; slaan ’n tent op die kamppeerterrein op en geniet die opskop en feesatmosfeer watdie hele naweek lank in Reitzgaanheers

Dit is ’n fees waarop ouden jonk saam lag, saam kuier en saam herinneringemaak, alles omarmdeur egte plattelandse gasvryheid en die warm hart van die Oos-Vrystaat

Die VKBBieliemieliefeesis die plek waar vriende ontmoet, families saamkom en die lewe behoorlik gevier word

Die organiseerderssien daarna uit om almalvan oordie land heen op die fees te verwelkom

Hou

hul

oog op toekoms

Case IH,onder dievaandel vanVKB en een vandie hoofuitstallers by diejaarliksese VKBBieliemieliefees,beskik oor meer as 175jaar se ervaring in die landboubedryf.Die handelsmerk word in 160lande verteenwoordigenstaan wêreldwyd bekend as ’n leier in kragtige,betroubare en hoogsdoeltreffendelandboutoerusting watprodusentehelp om dieuitdagingsvan moderne landboudie hoof te bied.Dié landboumasjinerie-vervaardigersemissie is om boereteondersteunterwyl hulle voedsel, veselenbrandstof vir die wêreld produseer Met innoverendeprodukte,markleidende tegnologie en omvattendelandbouoplossingsen-dienste help Case IH om produktiwiteit te verhoog.Tydensvanjaar se VKBBieliemieliefees saldie Case AFX9stroper vir dieeerste keer in Suid-Afrikaten toon gestel word.Opdie foto is feesgangers vanverlede jaar watCaseseprodukte van naderby besigtig. FOTO’S:Verskaf

Bobbyvan Jaarsveld
Demi LeeMoore
Juan Boucher
Ricus Nel FOTO’S:Facebook

SK3/2016 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Notarial

Deed of Cession of Real Right

SK3/2016 passed by FISH EAGLE

ESTATE SHAREBLOCK

CO MP AN Y (PROPRIETARY) LIMITED

Registration Number 2005/041189/07 in favour of Anthony Hugh Abdinor Identity Number 621123 5008 080

Unmarried in respect of Reserved Area G35 extent 3539 (Three Thousand Five Hundred and Thirty Nine)square meters in the scheme known as Fish Eagle Estate situated on Portion 2(of 1) of the farm Nooi tg edr oo md 14 4 district Viljoenskroon Province Free State as indicated on Sectional Plan SS392/2007 Held by Notarial Deed of Cession of Real Right SK3/2016 which has been lost or destroyed.

All interested persons havingobjection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free St ate at Bloemfontein within two weeksfrom the date of the publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN on 28 JANUARY 2026.

Claude Reid 165 St Andrew Street 9300 Tel: (051) 447 9881 Email: dalize@claudereid.co.za

SK354/2022LOSTOR

DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, ofthe intention to apply forthe issue of a certified copy ofNotarial Deed of Cession of Real Right SK354/2022 passed by FISHEAGLE

ESTATESHAREBLOCK

COMPAN Y (PROPRIETARY)LIMITED

Registration Number 2005/041189/07 in favour of Chantel Mulder Identity Number 830331 0014 089 Married out of community of property in respect of Reserved AreaG26 extent 3418 (Three Thousand Four Hundredand Eighteen) squaremeters in the schemeknown as Fish EagleEstatesituated on Portion 2(of 1) of the farm Nooitgedroomd 144 district Viljoenskroon Province Free State as indicated on Sectional Plan

SS392/2007 Held by NotarialDeed of Cession ofRealRight SK354/2022 which hasbeen lost or destroyed. All interested persons havingobjection to the issue ofsuchcopyare hereby required to lodge thesameinwritingwith the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfonteinwithintwo weeks fromthe date of the publicationof this notice.

DatedatBLOEMFONTEIN on 28 JANUARY 2026. Claude Reid 165 St Andrew Street 9300 Tel: (051) 4479881 Email: dalizeclaudereid.co.za

SK604/2015LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds RegistriesAct, 1937, of the intention to applyfor theissueofa

certified copy of Notarial Deed of Cession of Real Right

SK604/2015 passed by FISHEAGLE ESTATE SHAREBLOCK COMPANY

(PROPRIETARY) LIMITED

Registration Number 2005/041189/07 infavour of the Trustees of FISH EAGLETRUST

Registration Number IT374/2015(B) in respect of Reserved Are aG 34 ex te nt 3384(Three Thousand Three Hundred and Eighty Four) square metersinthe scheme known asFishEagle Estatesituated on Portion 2(of 1) of the farm No oit ge d roo md 14 4 district Viljoenskroon Province Free State as indicated on Sectional Plan SS392/2007

HeldbyNotarialDeedof Cession of Real Right SK604/2015 whichhas beenlost or destroyed

All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: F ree State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN on 28 JANUARY 2026. Claude Reid 165StAndrew Street 9300 Tel:(051) 4479881 Email: dalize@claudereid.co.za

TL2552/1988 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds RegistriesAct, 1937, of the intention to applyfor theissue of a ce rtifie dc opy of Certificate of Registered Grant of Leasehold

TL2552/1988 passed by

T13493/2014 LOST OR DESTROYEDDEED

Notice is hereby givenin termsofregulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofacertified copy of Deed of Transfer nr

T13493/2014infavour of JACOBUS BISSCHOFF, Identity number: 6605155030083,Married outofcommunity of property andABRAHAM

BENJAMIN JOUBERT, Identity number: 590801 5044 083, Divorced, of property in respectof certain 1. Erf802 Clarens Extension 8; district

BETHLEHEM Province Free State which hasbeen lost or destroyed. Allinterested persons having objection to the issueofsuchcopy are hereby required to lodge thesameinwritingwith the Registrar of Deeds at Bloemfonteinwithin two weeks from the date of publication of thisnotice

Dated at Dewetsdorp this 5th day of February 2026

Applicant: Carroll, van de Wall en Joubert Attorneys Address:

20 Church street, Dewetsdorp, 9940 e-mail addre ss: carrolle nvennote @gmail.com Contact number: 0515410027

T2652/2007 LOST OR DESTROYEDDEED

Notice is hereby givenin termsofregulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofa certified copy of DEED OF TRANSFER T2652/2007 passed by MOQHAKA

LOCALMUNICIPALITYin favou ro fN AOM I

LIPH OKO IDE NT IT Y NUMBER

5201130659088

UNMARRIED in respect of-

ERF12456 MAOKENG EXTENSION 2DISTRICT KROONSTADPROVINCE FREESTATE

T31511/2001 LOST OR DESTROYEDDEED

Notice is hereby givenin termsofRegulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofa certified copy of Deed of TransferT31511/2001 passedby

MOQH AKA LOCAL MUNICIPALITY in favour of Matseliso Yvonne Modikoe Identity Number 6602120250086 Unmarried in respect of certain ERF16374 MAOKENG (EXTENSION 5), DISTRICT KROONSTADPROVINCE FREESTATE IN EXTENT 280 (TWO HUNDREDAND EI GHTY) SQUARE METRES which hasbeenlost or destroyed.

All persons having objection to the issueof such copy are hereby required to lodgethe same in writingwith the REGISTRAROFDEEDS: FRE ES TATE at BLOEMFONTEIN within two weeks afterthe date of thepublication of this notice

Dated at KROONSTADon CONVEYANCER MELIZE KACHELHOFFER LPCM 59380 DU RANDT &LOUW BUILDING 25 PRESIDENT STREET KROONSTAD9499

TEL: 056212 4725

E-MAIL: melize@drl.co.za

TL2146/1987LOST OR DESTROYEDDEED

Notice is hereby givenin termsofregulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofa ce rti fi ed copy of CERTI FIC ATE OF REGISTERED GRANT OF LEASEHOLD TL2146/1987 passed by MO QHAKA

MUNICIPALITYinfavour of SELLOAMOSNTSANE Identity Number 591105 5658 08 5 Unmarried in respect ofERF7817MAOKENG DISTRICTKROONSTAD

T926/1988 LOST OR DESTROYED DEED

Noticeishereby givenin terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply forthe issueofa certifiedcopy of Deed of TransferNoT926/1988 passed by NORMAN JOHN FAIR

Identity Number 361114 5023 00 9 Married out of community of property in favour of THE FI CKS BUR G ASSEMBLY OF GOD FELLOWSHIP in respect of certain REMAINING EXTENT of Subdivision 3ofERF NO. 62 situate in the town of FICKSBURG, district FICKSBURG; MEASURING 1750 (ONE THOUSAND SEVEN HUNDREDAND FIFTY) SQUARE METRES which hasbeenlost or destroyed.

All persons having objection to the issueof such copy arehereby requiredtolodge the same in writingwith the Registrar of Deeds at BLOEMFONTEIN within two weeks after the date of thepublication of this notice. DATED at FICKSBURG on this26thday of JANUARY 2026

Applicant Du Toit Louw Botha Inc (Francois Carl Louw) –LPCM 576593 81 PietRetief Street Ficksburg liezl@dlbprok.co.za Tel051 9332351

J.J. Grobbelaar

In die boedel van wyle Jaco bus Jo hannes Grobbelaar(ID No. 400419 5031 08 1) Getroud buite gemeenskap van goedere met Susanna Maria Grobbelaar Laaste woonadres : Turnerst raat 37, Kr oon st ad 9499, Boedelnommer: 600/2026, Sterfdatum:6 Januarie 2026, Krediteure en Debiteure in die bogenoemde boedel word hiermeeversoek om hulle vorderings in te lewerby en hulle skulde te betaal aandie ondergetekende binne'ntydperk van 30 dae gerekenvanaf datum vanverskyning van hierdie kennisgewing. Aldusgedoenengeteken te Kroonstad op 2 Februarie 2026. DJSmit (Agent) Smit Kruger Presidentstraat41 Posbus 206 KROONSTAD, 9500 Tel: 056- 2123184

L.J.C. SWART

In die boedel vanwyle LOUWRENS JOHANNES CHRISTOFFELSWART, identiteitsnom mer 670218 5009 086, woonagtig te PLAAS TW EESP RU IT, KROONSTAD, Krediteure en Deb iteure in bogemelde boedel word hiermeeversoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertigdae gerekenvanaf 13 FEBRUARIE 2026, Boedelnommer: 47/2026 WJBOTHA Pr oku re ur vir die Eksekuteur Du Randt &Louw Ingelyf Posbus 26 KROONSTAD VERWYSING:BBS081

Geboortedatum:24MEI

1949 Laas te adres :8

KIEPERSOLS TRAAT, KROONSTAD, PROVINSIE VRYSTAAT Datum oorlede: 14

M.F. PELESANE NOTICE TO CREDITORS In the estate of the late MATSH AME KW ANE FAITH PELESANE Identity number 4609220543080 andsurviving spouse KGOSIETSILE ISAAC PE LE SANE Identity number 4312275440084

Address:5 Nic Diedericks Street, Kroonstad,9499, Date of death: 16 March 2025, Estate number: 003884/2025, All persons having claimsagainstthe abovementioned estate must lodge their claims with theExecutor concerned withinthirty (30) days from date of publication hereof. MKACHELHOFFER DU RANDT&LOUWINC Attorneysfor Executor 25 PresidentStreet Kroonstad 9499

Tel056-216 4275 E-mail: melize@drl.co.za Reference: M Kachelhoffer/CKM009

M.N. VERRYNE

In die boedel van wyle MARTHINUSNICOLAAS VERRYNE Id Nommer 5401055010081,Inlewe woon agt ig PLAAS WELGEVONDEN FRANKFORT 9830 Wat oorlede is op 8 NOVEMBER 2025 BOEDEL NOMMER 000480/2026 Kennisword hiermee gegee aandebiteure en Krediteure om bedraeaan die boedel Verskuldig te betaal en eise teendie boedel In te dien binne30 (dertig) dae vanaf datum Vanpublikasiehiervan, by die ondergemelde Adres. AN ELDA NA UDE PROKUREURS 14 PAUL LAESECKELAAN BETHLEHEM, 9701 058303 0450 Marius@s-bro.co.za

W.J. PIENAAR IN DIE BOEDELVAN WYLE WI LLE M M. THOMPSON IN DIE BOEDELVAN WYLE: MARGARET THOMPSON

E. DU PREEZ

In the estate of thelate, ELLIE DU PREEZ

ESTATE NR :8486/2020

IDENT ITY NUMBER: 550120 0093 08 8

LAST ADDRESS: 35 Hall Street, Kroonstad

DATE OF DEA TH : 23.07.2020

Notice is hereby given that the First and Final Liquid ation and Distribution Account in the above deceased estate will lie for inspection at the offices of the Magistrate's Court of KROONSTAD for aperiod of 21 (twenty-one) days from the date 13-02-2026 of publication hereof to all parties who may have an interest therein. If no objections are received by the Master of the High Court within the said period, the Executor will proceed with payment in terms of the account.

DU PLESSIS &LEROUX

ATTORNEYS

33 Steyn Street

KROONSTAD

TEL: 056 212 6541

EMAIL:info@dpl.co.za

J. Weber

In the Estate of the Late:

Johann Weber Estate number:

08211/2025

Identity number:480907

5033 084

Date of death: 6-10-2025

Last address: 7van Heyning enstreet, Wespark Kroonstad, The FIRST AND FINAL Liquida tion and Distribution Account in this estate will be open for inspection for aperiod of 21 days from 6 February 2026 at the office of the Master of the High Court Master of the Hi gh Co ur t Bloemfontein and the Magistrate's Office, Name and address of Executor or Authorised Agent:

Irene Janse van Rensburg, Billing details:

Advertiser Name:Exactum

Executors Trust Postnet

Preller Suite 16, Private Bag x01, Heuwelsig , 9332 Email: Irene@exactum.co.za

L.J.G. JONKER LIQUIDATIONAND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

Inthe Estate ofthe Late: LOURENS JOHANNES GABRIëL JONKER

Date ofDeath: 4-08-2025

Identity number: 421202 5043 081, Last address: Farm Uitdraaipad, District Kestell,Province Free StateThe FIRST AND FINAL Liquidation and Distribution Account in this estatewillbeopen for inspectionfor aperiod of 21 days from13 February 2026 at the office of the Master of the High Court BLOEMFONTEIN and the Magistrate's Office, KESTELL. FOR PUBLIC ATION ON: 13-02-2026

Estate number: 6247 /2025

Advertiser Name: Claude Reid Attorneys, Johan Helgard vanSchalkwyk

Advertiser Address: 165 St Andrew Street, Bloemfontein 9301

AdvertiserTelephone: 051 447 9881Advertiser Email: ina@claudereid.co.za

M.KRITZINGER

BOEDEL NOMMER

001385/2025

Ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet, word hiermee kennisgegee dat die Eersteenfinale likwidasie- en distribusierekening in die boedel vanwyle MARYNA KRITZINGER (ID 431015 0014 081), Plaas Smaldeel,, Edenville ter ins a el êt e Lan ddroskantoor, Edenville en in die kantoor van die Meester vandie HoëHof teBloemfontein vir 'n tydperk van21dae vanaf 13 Februarie2026. SRFD(Pty) Ltd /S-Bro Agentvir Eksekuteurs:J Van Der Merwe 14 Paul LaeseckeLaan, Panorama, Bethlehem9701 Tel: 058-303 0450

S.H. Grobler

In the Estate of the Late: SusannaHendricaGrobler Estate number: 04697/2024

Id entity number:5405290049085 Dat eo fd eath: 19-05-2024, Last address: Edelkroon Woonstel 18, Meyerstreet, Morewag, Kroon st ad The SUPPLEMENTARYFIRST &FINAL Liquidation and DistributionAccountin this estatewill be open forinspection for aperiod of 21 days from 13 February2026atthe officeofthe Master of the High Court Masterof th eH igh Co urt Bloemfonteinand the Magistrate's Office, Name and addressof ExecutororAuthorised Agent: Irene Janse vanRensburg, Billing details: Advertiser Name:Exactum ExecutorsTrust :Postnet Preller Suite 16, Private Bag x01, Heuwelsig, 9332 Advertiser Email: Irene@exactum.co.za

M.Y. BRANDKAMP

BOEDEL NOMMER

007069/2024

Ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet, word

IN DIE INSOLVENTE

BOEDEL VAN: DU PLOOY, NICO BOEDEL NR: B66/2023

Ingevolge Artikel 108(2) vandie Insolvensiewet, 1936, soos gewysig, word hiermee kennis gegeedat Eerste Likwidasie-, en Distribusierekeningindie bogemelde Insolvente Boedel ter insaevan skuldeisers sal lê te die kantoorvan dieMeester in Bloemfontein en die LanddroshofteBethlehem vir'n tydperkvan 14 dae, vanaf VRYDAG, 13 FEBRUARIE 2026. KURATOR: D.T. MAJIEDT HONEY PROKUREURS POSBUS 29 BLOEMFONTEIN 9300 TEL: (051) 4036600

7STAR PLANTHIRE

JudgmentDebtor

NOTICE OF SALE IN EXECUTION

KINDLYTAKE NOTICE THAT asaleinexecution of the undermentioned goods willbeheld on the 05 MARCH 2026, at 16B Kerk Street, Kroonstad at 10H00

• 1X White Hyundai Bakkie(HBD164 FS) Date at Welkom on this 20 January 2026

Judgment Creditor /A ttorney for Judgment Creditor NeumannVan Rooyen LawCentre 6Heeren Street Welkom

P.O. BOX4,Welkom,9460

Tel: 057916 6666

Fax: 057352 4776

Email: jennifer nvrlaw.co.za

Ref: DK/jennifer/Z30685

Behaal goeie vangs

Dian vanZyl van dieHoërskool Voortrekker en die Maluti-Oos-hengelklub het dieafgelope naweek uitstekend tydensdie Vrystaat Oewerhengel-liga by Bloemhofdam gevaar.Hyhet in die kategorie meeste visse’ntweede plek behaal (29,88 kg).

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
VrystaatKroon - E publication - 11 February 2026 by Novus Media - Issuu