VrystaatKroon-VN-Kroon-VNKR003~29102025003~JHB~MAIN

Page 1


Padprojek eindelik weer op koers

Herstelwerk aan die R76-pad tussen Steynsrus en Kroonstad het weer momentum gekry nadat werk aan die pad gestaak is

Die pad, wat al jare lank ’ n bron van kommer vir padgebruikers en boere in die omgewing is, toon nou merkbare verbeterings

Die herstelprojek aan ’ n stuk van die pad wat oor 48km strek, het reeds in 2019 begin en sou volgens beplanning in 2022 voltooi wees Werk het egter bykans twee jaar lank tot stilstand gekom,nadat die Vrystaatse departement van gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer aangedui het dat meer as R 270 miljoen van die projek verkwis is

Armand Cloete, VF Plus-lid in die Vrystaatse wetgewer, sê die VF Plus het in 2023 die spesiale ondersoekeenheid (SOE) versoek om ondersoek in te stel na die kontrakte en besteding rondom die padprojek

Ná vele oorsigbesoeke van die party en die portefeuljekomitee van die Vrystaatse wetgewer is bevestig dat die vorige werk nooit voltooi is nie Die padoppervlak het spoedig verbrokkel en het oor ses jaar in ’ n ernstige veiligheidsrisiko vir motoriste ontaard, met talle ongelukke as die gevolg Ná ’ n vergadering wat die Vrystaatse premier, Maqueen Letsoha-Mathae, in Oktober 2024 in Steynsrus gehou het, is die projek aan ’ n nuwe kontrakteur toegeken Die kontrakteur het in Mei begin werk, en merkbare vordering is sigbaar

“Korrupsie en wanbestuur, wat die projek jare lank gekniehalter het, bly diep in die Vrystaatse regering gewortel Die premier het weer aangekondig dat daar opgetree gaan word teen ondoeltreffende kontrakteurs, maar dit gebeur eenvoudig nie,” sê Cloete

Skole kry ’ n kans soos

min: Wen só R50

’ n Projek is deur Pick n Pay Family Kroonstad by die Panorama Plaza begin waarin plaaslike skole R50 000 kan wen Boonop ontvang een behoeftige leerder van die wenskool ’ n jaar se skoolgeld

Dié kompetisie, Shop for Your School, is daarop gemik om n noemenswaardige bydrae te lewer en

’ n verskil in een van die skole in dié dorp te maak

Van 1 November tot 31 Januarie kan alle laer- en hoërskole in Kroonstad die geleentheid aangryp om die enorme bedrag kontant te wen

Om aan die kompetisie deel te neem is baie maklik Ouers van leerders, asook onderwysers

d t d di b Pi k

000

‘Dít hou langer as verf en sement’

Die afgelope jaar is iets baie besonders in Bethlehem aan die gebeur.

Dit is ’ n veldtog wat aanvanklik deur ’ n paar mense begin is en nou soos ’ n veldbrand deur die dorp versprei opknapping, herstelwerk en verfraaiing van allerlei aard is besig om Bethlehem na sy voormalige glorie te herstel

Verwelkom plantseisoen met heerlike reënval

In die Vrystaat is dit nou plantseisoen “Tradisioneel begin boere in die Oos-Vrytaat op 20 Oktober plant, hoewel daar reeds 20% van boere hier in die Oos-Vrystaat is,wat voor die datum begin plant het,”sê Hendrik Knobel,Vrystaat Landbou se verteenwoordiger van die Bethlehem-distrik September tot Maart is bekend in Suid-Afrika as die somerreënval maande. Knobel sê hulle het op die plaas Versien buite Bethlehem,verlede naweek meer as 40mm reën gemeet Isoldé Laesecke ook van Bethlehem het gesê dat hulle 39mm gemeet het Len Smith van Kroonstad wat reënvalstatistieke aanteken,sê hy het van begin Oktober slegs 17mm reën in Kroonstad aangeteken.“Die gemiddelde reënval vir Oktober in Kroonstad is ongeveer 55 mm en verlede jaar het ek 90 mm vir dié maand aangeteken,”sê Smith Foto: Hendrik Knobel

S st fondam

Hou verbygangers nuuskierig dop

FokusopQuantumFieldServices

QTFS groei, bied pasgemaakte oplossings

’n Kroonstadse onderneming wat in 1999 uit ’n nederige begin onstaan het, is vandag een van die spuittegnologie-uitblinkers in die land

In die hartjie van die Vrystaat staan dié maatskappy wat oor die jare heen sy naam gevestig het as een van Suid-Afrika se toonaangewende vervaardigers van landbouspuittoerusting: Quantum Field Services (QTFS)

Die oorsprong van Quantum Field Services lê by die onderneming VS Hersteldienste, wat 17 jaar lank elektroniese toerusting soos radio’s en televisies herstel het

Teen 1999 het die onderneming egter ’ n nuwe koers ingeslaan en is QTFS gebore Die fokus het verskuif van herstelwerk na die vervaardiging en verskaffing van hoogstaande gehalte spuite vir die landboubedryf

Hierdie skuif van elektronika na landbou was nie toevallig nie, maar die gevolg van ware entrepreneursgees om ’ n behoefte in die plaaslike landboumark raak te sien en vaardighede aan te wend om dit te vul

Aan die begin het QTFS hoofsaaklik op spuittoerusting en onderdele gefokus Namate die onderneming gegroei het, is die landboutoerusting uitgebrei om ook opgaartenks,

brandbestrydingseenhede, pompe, hidrouliese stelsels en selfs metaal- en plastiekkomponente te vervaardig

Deur volgehoue beleggings in tegnologie het QTFS vandag ’ n volledig toegeruste fabriek, insluitend CNC-ingenieurswerk, metaallasersny, en ’ n dienswerkswinkel vir trekkers en implemente Dit stel QTFS in staat om benewens standaard produkte ook pasgemaakte oplossings vir elke boer se unieke behoeftes te bied Hoewel gewone trekkers nie meer herstel word nie, word Husqvarna-grassnyertrekkers steeds hier versien

Een van die grootste mylpale was die oorgang na presisieboerdery Die maatskappy werk saam met wêreldbekende handelsmerke soos TeeJet en ARAG, en bied gevorderde elektroniese en satelliet-stuurstelsels wat boere help om spuitwerk te verbeter, chemiese besoedeling te verminder en produktiwiteit te verhoog

Die slagspreuk “Striving for Spraying Excellence” is nie net woorde nie dit weerspieël QTFS strewe na akkuraatheid en doeltreffendheid in elke masjien wat uit die werkswinkel kom

QTFS se produkte is ontwerp met plaaslike toestande in gedagte

Die getrekte spuite het stewige raamwerke wat geskik is vir die harde Afrika-grond, en die planterspuite

gebruik ’ n slim “grondgedrewe” stelsel wat outomaties begin en stop saam met die planter se beweging Hierdie kenmerke wys op ’ n diep begrip van plaaslike boerderypraktyke

Volgens QTFS lê die maatskappy se ware sukses nie net in masjiene nie, maar in mense Die onderneming belê voortdurend in sy werknemers, asook die belangrikheid van fynere besonderhede, gehalte en toewyding

Geen projek is vir die span van QTFS te klein of te groot nie

Spesiale dank word uitgespreek teenoor Alf Essendrup, Barbara Macpherson en Kobus Venter, wat ’ n kardinale rol by QTFS speel

Ná meer as 20 jaar in die bedryf is QTFS vandag ’ n gevestigde naam ’ n onderneming wat tegnologie en vakmanskap kombineer om plaaslike boere te bemagtig

Soos die landbou-omgewing aanhou verander, het QTFS met uitdagings soos stygende insetkoste en die toenemende behoefte aan volhoubare boerderypraktyke te kampe

Tog blyk dit dat voortdurende vernuwing, plaaslike vervaardiging en betroubare naverkope-ondersteuning

QTFS help om sterk te bly groei

In ’ n streek waar min vervaardigingsondernemings volhoubaar is, staan QTFSe as ’ n voorbeeld van een van Suid-Afrikaanse se vindingrykste

sakeondernemings

Van ’ n klein herstelwerkswinkel tot ’ n fabriek wat met trots in die landbou se kern dien dit is die storie van deursettingsvermoë, vernuwing en trots op plaaslike vakmanskap Die dryfveer agter die suksesvolle onderneming is die eienaar, Soutie Wentworth, wat VS Hersteldienste in 1983 uit sy motorhuis begin het Vandag bedryf sy vrou, Vlooi Wentworth, dié deel van die onderneming waar, aanvanklik, televisies en radio’s herstel is; VS Hersteldienste het op verskeie vlakke uitgebrei Dit is nie net ’ n agent vir DStv nie, maar kan verskeie druk- en snywerk doen en verkoop ’ n wye verskeidenheid geskenke vir troues en funksies VS Laser en Promo is die nuutste afdeling van VS Hersteldienste Rico Wentworth, hul seun, bestuur sedert 2013 QT Laser Cutting nog ’ n been van die suksesvolle onderneming Marzel van Tonder, die Wentworths se dogter, beskryf haar pa as ’ n nederige, hardwerkende man ’ n sout van die aarde mens wat sukses nie in sy sakeondernemings sien nie

“Sukses vir my pa is die liefde wat hy van sy familie ontvang, sy vier pragtige kleindogters en dat hy as omgee-mens altyd sy naaste op die hart dra,” sê van Tonder

Skole lewer sportsterre op

Vier skolesportsterre uit die OosVrystaat is vanjaar op Novus Media en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Vrystaat Sportsterre-geleentheid vereer Hulle het eerbewyse ontvang op ’ n spoggerige geleentheid wat begin Oktober in Bloemfontein gehou is Amy Kotzé (18), ’ n atleet aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is vir driesprong benoem; sy was algeheel derde op die nasionale skole-atletiekbyeenkoms Amy neem al sedert gr 8 aan dié sportsoort deel en word deur haar ma, Yolanda, afgerig

Leibrandt Swart (17) van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is ’ n skut wat vir sy deelname aan die wêreldkampioenskapbyeenkoms in

Carise van Rooyen (18) van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is ’n baan- en landloopatleet Sy is op die Vrystaat Sportsterre-geleentheid as benoemde erken vir haar deelname op internasionale vlak Foto’s: Verskaf

handwapens en skiet vereer is Daar was hy vyfde op die wêreldranglys vir juniors, en het hy plek in die wêreld se top 50 in die produksie-afdeling verwerf

Leibrandt word deur Johnny Loupellis van die Frontier-skietklub in Stilfontein afgerig

Die 18-jarige Mieke Louise Britz, ’ n 800m- en 1500m-atleet van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, is vir

Mieke Louise Britz (18),’n 800m- en 1 500m-atleet aan die Hoërskool Voortrekker,is vir haar deelname in dié twee atletieknommers in die nasionale kampioenskap vereer

haar deelname in dié twee atletieknommers by die nasionale kampioenskapsbyeenkoms vereer

Sy word deur Casper de Villiers afgerig

Carise van Rooyen (18) van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is ’ n baan- en ’ n landloopatleet

Sy is vereer vir haar deelname aan die wêreld-junior-kampioenskapsbyeenkoms (o 23) wat verlede jaar in Peru plaasgevind het, asook vir haar deelname aan die o 20- Afrika -atletiekkampioenskapsbyeenkoms wat vanjaar in Nigerië plaasgevind het

Sy word deur Ilse Wicksell van die Universiteit van Pretoria (UP) afgerig

Leibrandt Swart (16),’n gr.10-leerling aan die Hoërskool Voortrekker,is op die Sportsterre-geleentheid vir sy deelname as jong skut aan ’n wêreldkampioenskapsbyeenkoms erken

Amy Kotzé (18),’n atleet aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem,is vir haar prestasie in driesprong op nasionale vlak vereer op die Vrystaat Sportsterregeleentheid vroeg in Oktober

In die nasionale plaasvaardigheidkompetisie wat op die Nampo Alfa-skou by Nampopark by Bothaville aangebied is,het landbouleerders aan die Hoërskool Trio uitstekend gevaar Van links is Lené Fourie,Jeanette Tloome,PB Marais,Dillan de Preez,Adriaan Brak,Kyla Claassen en Francois Venter.Afwesig: Louinique van Heerden,Wian Pienaar en Stiaan Naudé Foto: Verskaf

Trio-leerders ken van boer

Landbouleerders aan die Hoërskool Trio in Kroonstad het puik gevaar in die nasionale plaasvaardigheidkompetisie wat op die Nampo Alfa-skou op Nampopark by Bothaville gehou is Die leerders wat die Vrystaatspan hier verteenwoordig het, het die volgende prestasies behaal:

■ Lené Fourie en Louinique van Heerden het ’ n eerste plek in skaaphantering behaal;

■ Stiaan Naudé en Dillan de Preez het in ram- en ooi-seleksie ’ n eerste plek verwerf;

■ Jeanette Tloome het ’ n eerste plek in die afdeling vir melkbeeste verwerf;

■ Kyla Claassens het die tweede plek in die afdeling vir senior vleisskape behaal;

■ Adriaan Brak ’ n derde plek vir vleisbeeste;

■ Francois Venter was tweede in die trekker-foutopsporingsafdeling; en

■ In die afdeling statiese diere het PB Marais ’ n eerste plek vir sierduiwe ontvang en Wian Pienaar ’ n eerste plek in die pluimvee-klas Trio het altesaam vyf eerste plekke, twee tweede plekke en ’ n derde plek in die nasionale kompetisie verwerf Die Vrystaatspan was eerste in die nasionale kompetisie

Health Focus

Finding balance boosts wellbeing

With October being Mental Health Awareness

Month, the spotlight is on mental health not just mental illness The aim is to talk about what it means to stay mentally well, not only about how to get better when things go wrong

In South Africa, the need for this focus is clear The South African Depression and Anxiety Group (Sadag) received 85 516 calls to its suicide helpline in 2021 alone Around the same time, TimesLIVE reported that South Africa ranked among the lowest in global mental wellbeing

One of the best ways to protect your mental health is keeping your life in balance Ideally, a 24-hour day should include around 8 hours of work, 6 to 8 hours of sleep, and around 8 hours of leisure Leisure does not simply refer to “doing nothing” It includes things like spending time with family and friends, exercising, enjoying hobbies, or taking a break

If you work shifts, your schedule might look different What matters most is making sure you carve out time to rest and recharge

Checking mental health does not have to be complicated Think of it as self-care across different parts of life: physical, emotional, psychological, spiritual and work-related

Here are some simple ways to start:

■ Move your body regularly go for a walk, dance, or exercise

■ Keep a journal to reflect on your thoughts and feelings

■ Learn to say “ no ” when you are overwhelmed

■ Take time away from your phone or computer

■ Spend time outdoors sunshine and fresh air help more than we realise

■ Try meditation or mindfulness to slow down your thoughts

■ Read something you enjoy, not just work-related material

■ Play, laugh, and connect with children it is good for the soul

If you are struggling to maintain your mental health or lifestyle balance, you do not have to go through it alone

Help is available

Mental health care works best when a team of professionals is involved this might include a psychiatrist, psychologist, occupational therapist or dietitian

Your general practitioner is often the best place to start To find an occupational therapist near you, contact the Occupational Therapy Association of South Africa (Otasa) on 012 362 5457, WhatsApp 076 150 6517, or visit www instopp co za Louise Liebenberg, occupational therapist, Kroonstad

Oorwinnaar reik dankbaar uit

MADLI GROBBELAAR

Oktober is Borskankerbewustheidsmaand en VrystaatKroon het met kankeroorwinnaars gesels om uit te vind hoe hulle kanker, en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan, hanteer het

Minnie Burger was verslae toe sy in Mei 2020, te midde van die Covid-19-pandemie, moes uitvind sy het borskanker

“Ek het die een nag wakker geword met ’ n pyn in my regterbors; my bors was warm en geswel en ek het dadelik vermoed iets groots is fout,” vertel sy

“Op die plek het ek gebid en die Here gevra om my te dra – en dat ek bereid is om ’ n dubbele mastektomie deur te maak, solank die Here my hierdeur sou lei,” sê Minnie (70)

Sy het ’ n afspraak by haar huisdokter, dr Sonja Viljoen, gereël ’ n Sonar en mammogram is gedoen, en Viljoen het ook antibiotika voorgeskryf

’ n Week later was daar nog geen verbetering nie Minnie is terug dokter toe Sy is na ’ n chirurg verwys, wat ’ n biopsie gedoen het Agt dae later is dit bevestig dat sy borskanker het

“Ek was verslae, bang en baie emosioneel Benewens die Covid-19-pandemie, waarin ons afgesonder van mekaar moes leef, moes ek die emosionele skok en trauma van borskanker trotseer” Minnie, ’ n ongetroude en afgetrede maatskaplike werker van Kroonstad, sê ondanks die feit dat sy die skokkende nuus op haar eie moes verwerk, was haar predikant, die Northern Free State Caregivers (NFSCG) se Felicity Combrinck en suster

Jorina Heymans aan haar sy om die pad saam met haar te stap Sy het ’ n mastektomie ondergaan en ’ n familielid het aangebied om haar ná die operasie

tuis by te staan

“Dit was baie uitdagende tye; niemand kon vrylik tydens die pandemie beweeg nie Ek was dankbaar vir tegnologie, en ondersteuning deur middel daarvan, van familie en vriende wat nie naby gewoon het nie”

Vriende het met inkopies en etes gehelp, asook wanneer sy vervoer benodig het

Einde Julie 2020 het Minnie met chemoterapie begin, en sy het in Januarie 2021 bestraling ontvang

“Ek is baie dankbaar vir my onkoloog, dr Thomas Erasmus, en ek kan nou met groot dankbaarheid sê my kanker is steeds in remissie”

Minnie sê haar geloof het haar gedra Dit is vir haar belangrik om uit te reik na ander, en sy is aktief in haar gemeenskap betrokke Die Presidentia-jeugsorgsentrum lê haar na aan die hart Sy geniet dit om naaldwerk te doen en hekel trooskombersies wat deur die NFSCG aan kankerpasiënte versprei word

“Daagliks gryp ek die kans aan om die Here voluit te dien en op so ’ n manier ’ n positiewe verskil in mense se lewe mee te bring” Dit is vir haar belangrik om familie en vriende te koester, en dat mense tyd vir mekaar maak

Minnie Burger (70)

Runners promised a race to remember

After the phenomenal success of the 2025 Mimosa Mall Marathon, Bloemfontein’s biggest running celebration returns on Saturday 28 February

This event wil be bigger faster and more unforgettable than ever before The 2025 instalment, hosted in March saw record-breaking participation with double the number of entries compared to that of its debut year 2023

Thousands of runners took part from elite athletes chasing qualifying times to families lacing up for the 5km fun run They filled the streets with energy, colour and community spirit, turning Bloemfontein into a festival of fitness and pride

The event continues its proud partnership with the Louzanne Coetzee Foundation, raising funds to empower differently-abled athletes and promote inclusion through sport a cause that lies at the very heart of this event

With preparations well underway, the 2026 Mimosa Mall Marathon hosted in association with Bloemfontein Striders is set to deliver an even more elevated experience

The marathon will once again be an official Comrades qualifier race and offer runners the chance to test their endurance on a fast, scenic and well-supported route through the city

Runners and supporters can look forward to refreshed race-day experiences, lively activations, and a true celebration of Bloemfonteins commu-

nity spirit, all centred around the heartbeat of the city, Mimosa Mall

“The response to this year ’ s marathon was beyond anything we imagined ” says Neelofar Issa general manager of Mimosa Mall

Seeing the streets come alive with runners families and supporters reminded us how powerful sport can be in uniting a community

The Mimosa Mall Marathon has truly become more than a race it’s a shared moment of pride for our city culture and community and we can't wait to make 2026 even more extraordinary

Jeannine van Zyl, general manager of Novus Media Community News in the Free State and Northern Cape, has also expressed excitement about the 2026 event

It is a privilege to be the media sponsor of the Mimosa Mall Marathon for the second consecutive year There was such a wonderful atmosphere on race day this year and we are sure there will be more runners that want to be part of the 2026 event

“We look forward to seeing how the race grows getting more and more of our readers involved and active When we come together as a community in this way we ’ re not only building health and fitness we ’ re also building overall wellbeing and a healthy mind An event like this strengthens what connects our people: perseverance, togetherness and having fun ”

■ Get more information in BloemExpress in the following weeks

Thousands of runners took part in the Mimosa Mall Marathon in 2025 PHOTOS: Reblex
Each participant received a medal
Louzanne Coetzee and her guide Sewie Sewenster at the start of the 21km of the 2025 Mimosa Mall Marathon.

T11918/2011 passed by MARGARET ALLYSON

COGILL in favour of THE TRUSTEES OF JHJ TRUST Registration Number IT853/2002 in respect of E R F 8 3 4 R E I T Z EXTENSION 14, DISTRICT REITZ, PROVINCE FREE STATE which has been lost or destroyed.

All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Bloemfontein within two weeks after the date of the publication of this notice.

D A T E D A T BLOEMFONTEIN ON THIS 06TH DAY OF OCTOBER 2025.

CONVEYANCER

CIMONE YORK (LPCM 113930)

Applicant : VAN WYK & PRELLER INC (RMB381)

Address :

67 President Paul Kruger Avenue, Universitas, Bloemfontein

e-mail address : deeds1@vwpbfn.co.za

Contact number : 051 522 1010

DISTRICT FOURIESBURG, PROVINCE FREE STATE which has been lost or destroyed.

All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds : Free State at Bloemfontein within two weeks after the date of the publication of this notice.

D A T E D A T BLOEMFONTEIN ON THIS 22th DAY OF OCTOBER 2025.

CONVEYANCER CIMONÉ YORK (LPCM 113930)

Applicant : VAN WYK & PRELLER INC (RMB205) Address : 67 President Paul Kruger Avenue, Universitas, Bloemfontein e-mail address : deeds1@vwpbfn.co.za

Contact number : 051 522 1010

aansien van sekere

RESTANT VAN DIE

PLAAS MULTATULI 1648

DISTRIK KROONSTAD, PROVINSIE VRYSTAAT

GROOT: 246,1271 (TWEE

HONDERD SES EN

VEERTIG komma EEN TWEE SEWE EEN)

HEKTAAR wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te BLOEMFONTEIN binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

GETEKEN te KROONSTAD op hede die 20ste dag van Oktober 2025

TRANSPORTBESORGER

GERHARDUS

LOURENS HARTMAN DU RANDT & LOUW

INGELYF

PRESIDENTSTRAAT 25 KROONSTAD 9499

Verw: CPE321 e-pos adres: hanlie@drl.co.za

Telefoonnommer: 056-212 4275

T22195/1998 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T22195/1998 passed by HEILBRON PHIRITONA P L A A S L I K E OORGANGSRAAD in favour of BETTY LEQOALANE Identity Number: 320202 0426 08 5

Unmarried in respect of certain ERF 3245 PHIRITONA (EXTENSION 2), DISTRICT HEILBRON, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT: 330 (THREE HUNDRED AND THIRTY) SQUARE METRES which has been lost or destroyed.

T HUNDRED AND TWENTY FIVE) SQUARE METRES which has been lost or destroyed.

All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Bloemfontein within two weeks after the date of publication of this notice.

All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS:

F R E E S T A T E a t BLOEMFONTEIN within two weeks after the date of the publication of this notice.

Dated at KROONSTAD on CONVEYANCER

MELIZE KACHELHOFFER

LPCM 59380

25 PRESIDENT STREET

KROONSTAD 9499

TEL: 056 212 4275

E-mail: melize@drl.co.za

REF: CKL025

MARRIED OUT OF C O M M U N I T Y O F PROPERTY WITH GIDEON VAN TONDER. HVK NR 657/1969 MMU

In respect of THE FARM ROKEBOSCH 130, DISTRICT LINDLEY, PROVINCE FREE STATE MEASURING 66,6568 (SIXTY SIX COMMA SIX FIVE SIX EIGHT) hectares HELD BY Deed of Transfer Number T444/1981 which has been lost or destroyed.

All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice Dated at BLOEMFONTEIN on this the 15 day of October 2025.

APPLICANT: HILL MCHARDY & HERBST INC.

CONVEYANCER: ALETTA JOHANNA BRINK, LPCM 59963

ADDRESS: 7 COLLINS ROAD, ARBORETUM, BLOEMFONTEIN, 9301

E-MAIL ADDRESS: christelhmhi.co za TEL: 0514472171

BOEDELKENNISGEWINGS

BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201

L.P. MOLAOA

In the Estate of LEBONA PETRUS MOLAOA with i d e n t i t y n u m b e r : 6204125674087 who was resides in 1325, Kroonstad Phomolong, Kroonstad, Estate number: 4718 /2025.

Creditors and Debtors abovementioned estate are hereby requested to submit their accounts and pay their accounts to the undersigned with in 30 thirty days from 31th of October 2025. Executor in the Estate Basson Olivier & Coetzee Attorneys 21 Market Street Kroonstad Ref: AB0234

M.S. Mokoena

In the Estate Late M a t s h e p o S e l i n a Mokoena, unmarried, 8911230713083, born on: 23 November 1989, died on: 21 January 2021 of: 1481 Botata-Theosane, Witsieshoek, 9870, E5293/2021 state nr 1 3 8 9 1 / 2 0 1 6 (Bloemfontein). Notice is hereby given in terms of section 29 of the Administration of Estates Act 66 of 1965, to all debtors and creditors of the above estate to lodge and proof within 30 days of publication of this notice

S T E I N M A N N ATTORNEYS, PO Box 1688, MEYERTON 1960, 016 X 3623362 Ref M1319.

N.M. Selikoe

All persons having claims against the under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof. Late estate: NERA MARGARET SELIKOE, ID-no: 510716 0569 081, D A T E O F D E A T H : 2023-10-23, Last Address: House no: 627 Seeisovile Maokeng, Kroonstad, 9499, Province of the Master's Office Bloemfontein, Estate no: 009449/2023

A d v e r t i s e r N a m e : RAMPAI ATTORNEYS 82 KELLNER STREET, 2nd Floor, Westdene, Bloemmfontein, 9301 i n f o @rampaiattorneys.co.za

T.M. KIKINE

LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205

MOSTERT

In die boedel van wyle

MOSTERT boedelnommer

S.I. MOKHUNOANE In the Estate of SEEISO ISAAC MOKHUNOANE with identity number: 6007095358080 who was resides in 13348 Koekoe Village, Kroonstad Estate number: 7654/2023

IN THE ESTATE OF THE L A T E T E B O H O MALICHABA KIKINE ESTATE NUMBER 2369/2025, Notice is hereby given of the death on 9 AUGUST 2024 of TEBOHO MALICHABA KIKINE (Lesotho Passport no RC 095 171), who was married in community of property to SEYMOUR REHAUHELE KIKINE (Lesotho Passport no. RS 032 196), d who resided at All agains he lodge th within OC M HU c/ P.O. Bloemfonte

2809160050086, wat gewoonlik woonagtig was te Bosboksingel 19 Elandia, Kroonstad en wat te Kroonstad op 24 September 2023 gesterf het. Die eerste en finale L i k w i d a s i e e n Distribusierekening in bogenoemde boedel sal ter insae lê by die kantoor van die Meester van die Hoë Hof Vrystaat Provinsiale Afdeling Bloemfontein en 'n afskrif daarvan by die kantoor van die Landdros vir die distrik van Kroonstad vir 'n tydperk van 21 (een en twintg dae) vanaf die datum van hierdie publikasie Eksekuteur HENDRIK STEPHANUS LODEWICUS DU PLESSIS HSL DU PLESSIS PROKUREURS MURRAYSTRAAT 103 KROONSTAD, 9499 Tel 0560500068 O n t v a n g s @hslprokureurs.co.za

/CKS058

J.H. MALAN

J.J. SHOPHA

Notice is hereby given that the First and Final L i q u i d a t i o n a n d Distribution account in the estate of the late JEKE JUSTICE SHOPHA (Passport no. RC992649), who resided at Ha Motati, Liribe, Lesotho, will lie open for the inspection of all interested persons at the office of the Master of the High Court in Bloemfontein and the Magistrate Court in Ladybrand for a period of 21 days from 29 October 2025. Should no objection thereto be lodged with the Master during the specified period the executor will proceed to make payments in accordance with the said account. NO. 2544/2025 Madrie van Huyssteen c/o Webbers

P.O. Box 501 Bloemfontein 9300

L.S. COETZEE

In die boedel van wyle L A S Y A S U S A N N A C O E T

2 9 1 1 0 6 0 0 3 6 0 8 0 woonagtig te 40 ALLEN STREET, KROONSTAD, 9499, Boedelnommer: 6998/2022

Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale

L i k w i d a s i e e n Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê vir 'n periode van een en twintig dae, g e r e k e n v a n a f 3 1 OKTOBER 2025 te die kantore van die Meester van die Hoë hof te Bloemfontein en die Landdros te Kroonstad.

DANIE SWANEPOEL

P r o k u r e u r v i r d i e Eksekuteur Du Randt & Louw Posbus 26 KROONSTAD VERW: DSC372

M.D. DE KLERK

In the Estate of the Late: MARTHINUS DAVID DE KLERK Identity number: 590312 5141 085 Last address: 54B NUWE STREET, LADYBRAND 9745 Date of Death: 19/07/2022, In case of a marriage in community of property: First Names and Surname of Surviving Spouse: JOEY DE KLERK, I d e n t i t y N u m b e r : 6711180052082, The FIRST AND FINAL L i q u i d a t i

n a n d Distribution Account in this estate will be open for inspection for a period of 21 days from 31 October 2025 at the office of the Master of the High Court BLOEMFONTEIN and the Magistrate's Office, LADYBRAND FOR PUBLICATION ON: 3 1 / 1 0 / 2 0 2 5 E s t a t e number: 6119/2024

Advertiser Name: Claude Reid, Johan Helgard van Schalkwyk 165 St Andrew Straat, Bloemfontein 9301 Telephone: 051 447 9881 ina@claudereid.co.za

P. BEZUIDENHOUT

In the estate of the late, P A T R I C I A BEZUIDENHOUT ESTATE NR : 1068/2024

I D E N T I T Y N U M B E R : 520105 0102 085 LAST ADDRESS: TE HUIS 19 BOSBOKSINGEL KROONSTAD, 9499

INSOLVENT ESTATE:

Dupsand (PTY) Ltd ID NUMBER: 2005/007668/07

MASTER REFERENCE: B157/24

Notice is hereby given that the Second Meeting of Creditors in the above matter will be held before the Magistrate Sasolburg on 24 November 2025 at 10h00, for the following purposes:

1. Proof of claims; 2. Submission of the Liquidator's Report; 3. Adoption of Resolutions;

L I Q U I D A T O R S : M R Benninghoff / LC MULLER

C/O: ADERAM TRUSTEES (PTY) LTD

P.O. BOX 29208 SUNNYSIDE 0132 TEL: 012 004 0363

INSOLVENTE BOEDEL:

Dupsand (PTY) Ltd ID NUMBER: 2005/007668/07

MEESTER VERWYSING: B157/24

Kennisgewing geskied dat die Tweede Vergadering van Krediteure van die insolvente boedel gehou sal word voor die Landros S a s o l b u r g o p 2 4 November 2025 om 10h00, om 1. Vorderings teen die boedel te bewys;

2. Die Verslag van die Likwidateurs te ontvang;

3. Die aanvaarding van Resolusies;

K U R A T O R S : M R Benninghoff / LC Muller

M.T.J. POROGO

In die boedel van wyle MAKWE THYS JOEL

P O R O G O l d e n t i t e i t s n o m m e r 471030 5539 082, gebore 30 Oktober 1947 oorlede 02 Julie 2021 van 6029 Constantia, Kroonstad 9499. Boedelnommer 9645 /2021. Kennis geskied hiermee dat die Eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die H o o g g e r e g s h o f Bloemfontein en van die landdros Kroonstad vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 31 Oktober 2025

Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: Recona Boedel en Adviesdienste (Edms) Bpk A Pottas 355 Stateway, Doorn, Welkom Tel: 0573525806

D A T E O F D E A T H : 04.02.2024, Notice is hereby given that the First and Final Liquidation and Distribution Account in the above deceased estate will lie for inspection at the offices of of of fr publi parties inter objections the Court period, the with the DU ATTOR 33 KRO TEL: info@dpl.c

C/O: ADERAM TRUSTEES (PTY) LTD

P.O. BOX 29208 SUNNYSIDE 0132 TEL: 012 004 0363

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.