Home and Building Renovations
Tel: Tel: 0822 4462 622 81 8153 153 / 083 22739 739 1152 522 NM10058913-VI210526
Thursday, 21 May 2026
Free
Matjhabeng se geldsake duister
Miljoene glo nodig MARTI WILL
Slaggereed vir kragmeting Die hoogtepunt van die skolesportkalender in Welkom is die jaarlikse derby tussen die Welkom-Gimnasium en Goudveld-Hoërskool wat hierdie naweek op die sportterrein van Welkom-Gimnasium plaasvind. In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Dié geleentheid word deur elke afrigter, ouer en leerder as die hoogtepunt van die wintersportprogram beskou. Gimnasium se eerstespan-kapteins wat hul onderskeie spanne gaan lei is, van links, Willizé Watt (hokkie), Hayley Wedderspoon (netbal), Reagen Krige (rugby) en Louis Steenkamp (hokkie). Sien die derby-blaaie op bl. 6 tot bl. 11. FOTO: Verksaf
Pork Loin Chops
64
R
/kg
Rump Steak
119
R
.99
/kg
R
99
.99 /kg
89
.99 /kg
19
.99
/kg Crown Six Gun Spice 200g
119
.99
/kg
99
.99 /kg
Empire Boerewors
R
89
.99 /kg
057 357 2222
Coke 2 Lt
R
Sudwest Briquettes 4kg
Short Rib
R
verder benodig om gesteelde kabels, beskadigde netwerke en vervalle infrastruktuur te herstel. Manie Pretorius, VF Plusraadslid in die Matjhabengmunisipaliteit, sê die burgemeester, Thanduxolo Khalipha, het op verskeie beleggingsberade en mediakonferensies beloftes laat hoor oor beleggingsgeleenthede in Matjhabeng. Volgens Khalipha het vorige berade sowat R40 miljard se beleggings opgelewer. Daar is egter geen volledige openbare verslag oor hoeveel van hierdie geld gerealiseer het, waarheen geld gegaan het of watter projekte voltooi is nie. Die VF Plus het in 2025 gevra vir ’n volledige verslag oor die beleggingsberade sedert 2022. Die terugvoering is steeds uitstaande. ■ Lees ook op bl. 2 nog munisipale nuus, met die Nala-munisipaliteit wat met uiteenlopende uitdagings te kampe het. Nala bedien onder meer Bothaville en Wesselsbron.
.99
R
Beef Mince
R
R
T-Bone Steak
Club Steak
R
59
Inwoners ervaar sedertdien voortdurende aan-en-afelektrisiteitstoevoer. Die Matjhabeng-munisipaliteit kan nie die volle omvang van die skade bepaal nie omdat daar nie voldoende toegang tot toepaslike toerusting is nie. Matjhabeng se elektrisiteitsinfrastruktuur in dorpe soos Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Hennenman, Allanridge en Ventersburg verval weens jare van swak instandhouding, diefstal en vandalisme. Volgens die munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) vir 2026-’27 word sowat R104 miljoen benodig vir opknapping en herstelwerk aan Odendaalsrus se elektrisiteitsnetwerk. Ongeveer R85 miljoen hiervan hou direk verband met gesteelde en gevandaliseerde infrastruktuur. Die munisipaliteit benodig ook sowat R914 miljoen vir die herstel van gesteelde en gevandaliseerde substasies in Welkom; R65 miljoen vir Allanridge; en R22 miljoen vir Bronville. Tientalle miljoene rand word
Garlic Bread
Pork Assorted Cuts (Excl. Loin Chops)
.99
Inwoners van Odendaalsrus sit sedert verlede week met gereelde kragonderbrekings nadat ’n hoofsubstasie in die dorp uitgebrand het.
Sowat R104 miljoen word benodig vir opknapping en herstelwerk aan Odendaals-rus se elektrisiteitsnetwerk
R
34
.99
Championship Braai Sauce Asstd 750ml
19
.99
24
.99
Sudwest Firelighters
2 FOR
90
R
R
.00
2 FOR R 35
.00
Valid until Sunday 24 May 2026
208 Jan Hof Meyer Rd. Welkom Tel: 057 396 5695 | T/H 6:30 - 20:00
WWW.MDPSA.CO.ZA CAM • CHANA • CHERY • DFM • DFSK GEELY • GWM • FOTON • GONOW • HAFEI MEIYA • TATA • MAHINDRA • QUANTUM TAXIS • INYATHI
WE SELL BODY SPARES SUSPENSION SPARES & SERVICE PARTS FOR CHINESE VEHICLES INDIAN VEHICLES & TAXIS. SUZUKI PARTS ALSO AVAILABLE NOW! NO 6, 2ND STREET | ZAKSPEED BUILDING NM10058914-VI210526