Skip to main content

UD Express - E-Edition - 26 February 2026

Page 1

UDEXpress UITENHAGE

30 000 COPIES WEEKLY

DESPATCH

LLAZY AZY DAISY'S DLAUNDROMAT AISY'S 2 GIBBON STREET JUBILEE PARK • KARIEGA NM10044759-UX260226

Thursday February 26, 2026 |  041 992 5639 | Fax 086 457 4375 | Email udexpress@novusmedia.co.za

Brandwagwenweer!

Die Hoërskool Brandwag is die tweede agtereenvolgende jaar as Skolesportspan van die Jaar aangewys by die Oos-Kaapse Sport en Ontspanning se jaarlikse prysuitdeling. Die skool se medalje-oes sluit in ses goues by die 2024 Statebondspele, agt goues, een silwer en een brons by die Asië/Afrika-kampioenskap, plus vyf silwers verlede jaar. By die onlangse Oos-Kaap Classic en Equipped-kampioenskap het hulle ook gewen. Op die foto is van die skool se uitblinkers: Drew de Lange, Clarissa Gallant, Alan de Beer, Kobie Mellet, Abigaill Doyle en Lieschen Petrus. Lees meer op bladsy 6. FOTO: VERSKAF


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
UD Express - E-Edition - 26 February 2026 by Novus Media - Issuu