26 - 28
UDEXpress UITENHAGE
30 000 COPIES WEEKLY
DESPATCH
JUNIE 2026 DHM Chemicals KRG 2 GIBBON STREET, KARIEGA
CELL: 072 426 3247 Dishwash Liquid Bleach Fabric Softner Bubble Bath
Handy Chem Liquid Laundry Pine Gel Tyre Shine NM10056946-UX140526
Thursday, May 21 2026 | 041 992 5639 | Fax 086 457 4375 | Email udexpress@novusmedia.co.za
Shelver skitter in SA snoeker
Kevin Shelver (links) het Despatch se naam hoog gehou by die Suid-Afrikaanse snoekerkampioenskappe onlangs in Ottery in die Kaap. Hy en Gqeberha se Charl Jonck het saamgespan om die dubbelspeltitel in te palm deur die Kapenaars Michael Davids en Tauriq Samsodien in die finaal met 5-3 te klop. Shelver het voorheen aan die nasionale kampioenskappe deelgeneem, maar dis die eerste keer dat hy met ’n SA titel kan spog. Wat die Oos-Kapenaars se prestasie nog meer merkwaardig maak is dat Davids en Samsodien reeds vyf keer die SA dubbelspelkampioene was. Kevin, wat ook die eienaar van Choice Properties op Kariega en Despatch is, was behoorlik op sy stukke en gewys dat hy en Charl volgende keer nie maklik van die titel gaan afstand doen nie. Lees die volledige berig op bladsy 8. FOTO: VERSKAF