UDEXpress UITENHAGE
DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY
Thursday, August 20 2026 | 041 992 5639 | Fax 086 457 4375 | Email udexpress@novusmedia.co.za
P/C
Tiere wen weer Classic Clash
Die Classic Clash tussen die Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar en Die Brandwag het op Saterdag 15 Augustus weer goeie rugby van beide spanne opgelewer. Ná ‘n laaste drie deur Brandwag in die doodsnikke van die wedstryd is die eindtelling 25 – 12 in Daniel Pienaar se guns. Die Speler van die Wedstryd was Daniel Pienaar se Corbelle Claasen wat met sy akkurate skopvoet (100% vir die dag) 20 van Daniel Pienaar se punte aangeteken het. Met dié oorwinning het die Tiere se eerste span die Classic Clash vir die derde keer die afgelope vier jaar gewen en ook reeds die Tinara-beker verower. Lees die berig op bladsy 8. FOTO: VERSKAF