


“Metdie instapbyTrans-50PanoramaPalms Aftree-oord, hetons geweet onsistuis.”
Onafhanklike leefstyl, Gespesialiseerde Dementia& Versorgingsfasiliteit
![]()



“Metdie instapbyTrans-50PanoramaPalms Aftree-oord, hetons geweet onsistuis.”
Onafhanklike leefstyl, Gespesialiseerde Dementia& Versorgingsfasiliteit

Virnavrae: Tel021 9306035 panoramareception@trans50.org. www.trans50.co.za



WEDNESDAY22APRIL
. Durbanville Heritage Societypresents its annual meeting at 18:30 in the hallofStellenbergDutch ReformedChurchinEdelweiss Way, Eversdal. Theguest speaker, Marius Breytenbach, will discuss the topic "TheearliestTygerberg farmsand their significance" Breytenbach has completed hisPhD research on the earliestTygerbergfarms and willsharethoughtson his experience and findings during the evening. Visit www.durbanvilleheritage.co.za.
THURSDAY23APRIL
. TheR5booksaleatthe DurbanvilleChildren's Homewilltakeplace on Thursday 23 Apriland Friday 24 Aprilfrom09:00 to 15:00 and Saturday 25 April from 09:00 to 13:00atthe receptionarea. Therewill be alarge selectionoffiction, non-fiction, coffee-table andchildren's books, as well as CDs and DVDs.Card facilitieswillbeavailable
FRIDAY24APRIL
. Thepopular Alta du Toit Centregift is hosted at the centrefrom24April to 2May.The autumnmarketwill featureanexpanded rangeofvendorsand products, withall proceeds supportingthe upkeepand running of the Alta du Toit Centrewhilsthelping to uplift the livesofits residents.Visitorscan browse freshly bakedgoodsand confectionery,homemadejamsand preserves,uniquehome and garden décorincluding popularbraaibroeke,artwork,and pet treats. The market willbeopen on weekdays from 10:00to18:00 and weekendsfrom10:00to15:00. Contact Lieze de Wit, market organiser, at 072168 1716 formore information.
SATURDAY25APRIL
. Asecond-hand book sale will be held at the EdgemeadLibraryonSaturday, 25 April.The sale starts at 09:00 until12:00 and is hosted by the Friendsof EdgemeadLibrary. Alarge selection of donatedadult andchildren’s fiction andnon-fictionbooks as well as CDs, DVDs and magazines will be forsale. Prices rangefromR5upwards peritem. Card paymentsare accepted forpurchasesofR50 and over.
.Join Save aFishieand the Cape West GirlGuides foranEarth Daybeach clean-up at Lagoon Beach, Milnerton. Theclean-up will startat09:00,with glovesprovided to volunteers.Organisers encourage communitymembers to bring friends and family.
SUNDAY26APRIL
. Edgemead’slargest indoor second-hand market is taking place thisSunday26April at the Edgemead CommunityHall. Themarket starts at 08:00 until 14:00. Allsorts of second-hand household,collectablesand othergoods willbeonsale, bric-a-brac, prel-ovedclothing items, and much more. Thehallis locatedat83EdgemeadDrive,Edgemead. Fordetails call MaureenWatkins on 083441 0015
TUESDAY28APRIL
. TheEgyptian Society of South Africa willhostits next meeting at St George's GrammarSchool in Mowbray on Tuesday28April at 19:30. Guestspeaker Prof Sebastianvan As will present alecture titled "The NurtureofChildren in Ancient Egypt",offeringinsight intochildhood practicesand upbringing in one of history's oldestcivilisations. Entryisfreefor members, whilevisitors payR30.Refreshments willbeavailable at acostof R10. Booking is not required,and secure parking is available on the schoolgrounds.For more information, contact 021852 7273 or 084774 3972
WOENSDAG29APRIL
. Die gevierde skrywer Réna Rauch se nuutsteroman, Beauty,wordom10:30 in Welgemoedbekendgestel Belangstellendeskan by MarietaNel by 084 511 1931 hulplekbespreek.
SATURDAY2MAY
. TheCapeTownGem and MineralClub'snextopen daytakes placefrom10:00 to 14:00 at 14aGoede HoopSt, Bothasig. Entryisfree. Learnmoreabout the hobbyofcrystals, gems, and mineral specimen collecting, and relatedcraftwork.Plentyofoff-road parking.Food available. Allwelcome,especially children
.Ahisha Samson from Brackenfellwilllaunch her debutpoetrycollection So deur dielewe/Along Life's Path atthe Durbanville Library. In her poetry
Ahisha sharesher personaljourneythrough life, socio-economic challenges,her faith and growth as awomanofcolour. Thebooklaunch starts at 10:00 for10:30 ending at 12:00. Contact Ahisha Samson on ahishasamson28@gmail.comwith enquiries
SATURDAY30MAY
. TheDianna JacksonFoundationwillhosta CommunityMarketDay from 10:00to15:00atthe SummerGreens Community Centre, 22 TinkersRoad, SummerGreens. Theevent will featurelocal vendors, food stalls,handmadecrafts, fashion, musicand family-friendlyentertainment. Free entry.For more informationcontactCJJackson on WhatsApp 072 8301966.

VANAFBLADSY1
"Die probleme kom al jare aan. Daar is konflik tussendie inwonerswat strooi en plastiekbakke metwater en kos vir die konyneuitsit, en mensewat grafte in die begraafplaas besoek." Uys het gesê bewerings dat daar op die konyne geskietis, is onwaar. Volgens haar is die klankbaan vir ’n TV-program van VIA enkelemaande gelede in die begraafplaas geskiet, maar is geen regte ammunisie of patronegebruik nie."
’GEENSKIETERY’
Volgens Uys het die sekerheidsmaatskappy by die begraafplaas bevestig dat geen skietery in die begraafplaas deur hul sekerheidswagte aangeteken is nie.
"’n Bekommerde inwoner het drie jaar gelede die bestuurder van die parkeafdeling komspreek oor houers en bakke in die begraafplaas wat hulle daar vir die konyneuitsit, verwyder word. Waterhouersisteen bome vasgekap; dit het sleg gelyk.Náklagtesdeur die publiek oor die gemors is die werkers in die begraafplaas opdrag gege om dit weekliks te verwyder," hetUys gesê.
"Die Stad het ’n heining opgerig om die straatmense daar uit te hou, nou sit ons met die probleem dat die konyne verskuif moetword. Dit gaan oor die veilige hervestigingvan die konyne, maar ook oor die beskerming van die grafte; ons moet na al twee kante vandie saak kyk," het sy by navraag aan TygerBurger gesê.
STADHETGEENPLAN
DieStadserekreasie- en parkedepartementweet egter niks van ’n plan om die konynetehervestig nie, het ’n woordvoerder van die departement aan TygerBurger bevestig.
"Die departement het nie ’n mandaat om verlatediere te vang of te hervestig nie. Ditkan slegs gedoenword deur die Dierebeskermingsvereniging (DBV), of organisasies wat gemagtig is onder die DBV-Wet169 van1993. Diedepartement is egter gewillig om bystandteverleen aan gemagtigde organisasies.
"Tans is daar geen hervestigingsplanne nie, en geenooreenkoms in plek met enige organisasiesnie. Pogings om planne te verkry vir die voorkoming van die weggooi van troeteldiere en die vermindering van die bestaande kolonie, was in die verlede onsuksesvol.
"Die mensewat na die verlate diere omsien, doen dit uit hul eie. Dit is egter onvolhoubaar en verseker nie voldoende sorg vir hierdie diere nie. Dit is ook in stryd metdie Stad se bylaes virdie aanhou van diere en openbare parke.
SKADEVEROORSAAKDEURNATUURLIKE
GRONDBEWEGING
Volgens die woordvoerder is die skade in die begraafplaas beperk tot gesakte of skuinsgedenktekens en ’n kleinaantal
omgegooide grafstene.
"Dit is konsekwent met natuurlike grondbeweging, wat moontlik vererger word deur die gegrawe van die konyne. "Gedenktekens word privaat besit, en die onderhoud daarvan is nie die Stad se verantwoordelikheid nie,"het hy gesê. Die Europese konyn (Oryctolagus cuniculus) is verklaar as ’n kategorie 1A-indringerspesie —slegs op eilande, wat dadelik beheer en uitgeroei moet word, maar nie elders nie. Dit word beskou as ’n indringende soogdier volgens die Nasionale Omgewingsbestuurswet (Wet no 10 van 2004),het hy gesê.
LEUEN
’n Woordvoerder van die groep inwoners wat die konyne in die begraafplaas versorg, beweer dit is ’n leuen dat geen skietery plaasgevind het nie.
"Onsmoes onlangs twee konyne uitsit omdat hul bene deur koeëls vergruis is Ek sit nou weer met ’n konyn wat sowat drie weke gelede raakgeskiet is.’nVeearts het die koeël verwyder; daar is X-strale geneem, asook klagte by diepolisie aanhangig gemaak," het sy gesê.
"Die grafte sak nie in omdat die konyne tonnels grawe nie; dit sak in omdat die begraafplaas kleigrond het en diegrafte insak.Hulle skuil eenvoudig in dieswak gekompakteerde grafte. Die grafte is ook jare gelede al deur vandale beskadig," het die woordvoerder gesê.
"Daar is geen klagtes van diepubliek nie. Inteendeel, as ons hulle in die begraafplaas kry, bedank hulle ons vir die optel van gemors en ons hulp met aanwysings. Daar is geen plastiekhouers nie. Niksisteen bome vasgekap nie.
"Die begraafplas is vuil, omdat die werkers sonder enige toesig is en vir ure op hul fone sit.Dromme word virmaande nie skoongemaak nie," het sy gesê.
VRIENDEVANDURBANVILLE-BEGRAAFPLAAS Volgens die woordvoerder is sy besig om ’n Vriende van die Durbanvillebegraafplaas-groep te stig. Voorts,het sy gesê, is daar niemand wat die konyne gaan verwyder nie.
"Die sogenaamde nieregeringsorganisasie wat die raadslid beweer die konyne gaan verwyder, is ons. Maar ons kan nie, en gaan nie Durbanville se konynprobleem oplos nie. Solank as troeteldierwinkels ongesteriliseerde konyne verkoop, sal die probleem voortduur. Selfs al sou ons elke konyn in die begraafplaas doodmaak, sal mense binne ’n maand weer hul konyne daar kom loslaat.
"Onshet onlangs 25 ongesteriliseerde en siek konyne uit die begraafplaas verwyder wat iemand daar kom loslaat het. Die wagte het niks gesien nie. Net ’n maand gelede het ons twee mak troetelkonyne gevang en verwyder."Ons betaal uit ons eie sak vir die sterilisering, mediese versorging en verhuising van die konyne."
MAURICIAPETERSEN
MAURICIA.PETERSEN@NOVUSMEDIA.CO.ZA
Three people were arrested on Thursday 9April following ashoplifting incident in Bellville.
Bassett Alarms’ Control Room received a report of ashoplifting incident at around 11:55atalocal fuel station convenience store. An officer was dispatched and arrived on scene within minutes. After reviewing CCTV footage,a detailed description of the suspects and their vehicle was obtained. Asecond officer joinedshortly and acoordinated search strategy was put into action. With time being critical, members they checked nearby fuel stations and surrounding areas. Within lessthan 10 minutes, aBassett Alarms officer successfully identified the suspect’sin Durban Road.
TACTICALAPPROACHLEADSTOCAPTURE
The officer kept visual contact while communicating live updatesover the radio.The suspects briefly pulled into another fuel station but continued on, eventually stopping at anearby butchery Seising the opportunity, the officer positioned himselfstrategically and kept awatchful eye as one suspect exited the vehicle and entered the butchery.
Moments later, two additionalofficers arrived on scene. Acting swiftly and decisively,they moved in and secured


Threesuspects were arrestedafter stealing goods from severalstoresduring coordinated operation
PHOTO:FACEBOOK/ BASSETTALARMS
the suspects at thevehicle. Onesuspect wasfoundnearthe back of the car whie anotherwas in thedriver’s seat.Both were ordered to the ground andplacedin handcuffs without incident.
Meanwhile, the first officerwentinto the butchery, where he located and apprehended the third suspect. Duringa search, it was discovered that the suspect hadconcealedstolen meat under his clothing,valuedatapproximately R3 000. Allthree suspects were detained and takenbacktothe initial scene. The police wascontacted andarrived shortly afterwards, whereafter the suspects were handed over for further processing.
Further investigation revealed that additionalgoods,also valued at over R3 000, had been stolen from another store earlier in theday.
SgtCharlesNeelse from Bellville Police Stati nfirmed the sts dthe

Durbanville HeritageSocietypresentsits annual meeting today(Wednesday22April)at18:30 in the hallofStellenbergDutch Reformed Church in Edelweiss Way, Eversdal. Theguest speaker, Marius Breytenbach, willdiscuss the topic"Theearliest Tygerbergfarms and their significance". Breytenbach has completed his PhDresearchonthe
The FriendsofDurbanville Librarywill host their usual month-end book sale on Friday 24 April and Saturday 25 April The sale takes place in in the library hall on Friday from 09:00 to 16:00 and on Saturday from 09:00 to 12:00.
Kommersiële melkboere, asook beesen veekrale in Durbanville en wyer omgewing het reedsgrotendeels hul diere teen diehoogs aansteeklike bek-en-klouseersiekte ingeënt. Maar nou maak hulle reg vir die volgende stryd —omentstof te bekom vir opvolgdoserings,soos wat wyd deur veeartse aanbeveel word.
DieWes-Kaap hetonlangs 'n groot hupstoot ontvang in sy pogings om beken-klouseertebeheer metdie aankoms van 50 000 addisionele entstofdosisse. In 'n gesamentlike verklaring wat op Sondag 12 April uitgereik is, hetAlan Winde, die Wes-Kaapse premier, en dr.Ivan Meyer, Wes-Kaapseminister van landbou, ekonomieseontwikkeling en toerisme, die nuutste besending verwelkom en dit beskryf as kritiek vir die beskerming van beide die landbousektor en die breër ekonomie.
Eduan Loubser, voorsitter van die Durbanville Landbouvereniging, het aan TygerBurger gesê die inenting by kommersiële boerdery, bees- en veekrale is redelik op datum, "maar nou baklei ons vir opvolgdoserings".
"Normaalwegword opvolgdoserings ná 'n jaar gedoen,maar veeartse beveel 'n sesmaande-opvolgperdiode aan," het Loubser gesê
"Ons hetgeleer uitdie lesse van die verlede en begin noubetyds daarvoor beding. Ons moetdie inentings betyds in die handekry. Dis baie moontlik dat boere weer in die moeilikheid kan beland, "het hy gesê.

ALLANWINDE EN DR.IVAN MEYER VERWELKOM 50 000 BYKOMENDE DOSISSE WATONTVANG IS
'n Melkboer naby Malmesbury in die Swartland het sowat twee maande gelede groot skade gely toe bek-en-klouseer letterlik oornag op sy plaas uitgebreek het in 'n tyd toe diesiekte nog net hier en daar voorgekom het, het Loubser gesê. "Die situasie is nou onder beheer,maar hy het baie skade gely. Hy het beeste verloor. Baie siek beeste het wel herstel, maar sy melkproduksie het baieafgeneem. Hierdie voorval het meegebring dat ander boere gouer inentings bekom het." Winde het gesê die provinsie maak goeie vordering met die nuwe besending wat verwag word.

Die inenting teen bek-en-klouseer op kommersiële plaseinDurbanville en omgewing is grotendeelsop datum. FOTO:DANIEL QUICENO M/ UNSPLASH

The popular AltaduToit Centre gift market will returntoBellville from 24 April to 2May,promising abigger and better experience followingthe success of previous markets in 2025.
The autumn market will feature an expanded range of vendors and products, with all proceeds supportingthe upkeep and running of the AltaduToit Centre whilst helping to uplift thelives of its residents.
Visitors canbrowse freshly baked goods and confectionery,homemade jamsand preserves, unique home and garden décor includingpopular braaibroeke,artwork, andpet treats.
Special stalls will be presented by
the Alta du Toit Centre, Badisa, Down WithDough, andthe Down Syndrome Association of theWestern Cape.
Manyofthe handcrafted itemsavailable at themarketare made by the Centre's ownresidents, adding apersonaltouchto the shoppingexperience.
The marketrepresents an opportunity forthe community to support local initiatives whilst discovering unique, handcrafted products.
The Alta du Toit Centre is located at 80 LincolnStreet, Bellville. Themarket will be openonweekdays from 10:00 to 18:00 andweekends from 10:00 to 15:00
. Contact Lieze de Wit, market organiser, at 072 168 1716 formoreinformation.



Sluyskenpark het Saterdag11April "'n klein hoekievan vriendelikheid" geword toe Welgemoed-inwoners in groot getalle vir die opening van hul eie gratisminibibopgedaag het.
Dit is beskryfas'n“hartsverblydende viering van geborgenheidendie liefde vir lees”.
Die openingsviering het vanaf 11:00 tot 13:00 plaasgevind.
Talle gemeenskapslede hetboeke gebring om te deel volgens die minibib semotto: "Neem'nboek,los 'n boek, deel die vreugde."
Die aktrise en skrywer Bianca Flanders het om 12:45 'n spesiale voorlesing aangebied, waartydens sy uit haargewilde Pampoenpit/Pumpkin-boekreeks in beide Afrikaans en Engels voorgelees het. Die voorlesing het groot byval by kinders, sowel as ouers, gevind.
Die gesellige geleentheidhet gratis teeen koekies ingesluit, asook gesigverfvir die kinders,wat die klein gesiggies laat straal het. Die vriendelike atmosfeer het gesinne die geleentheid gegee om mekaar beter te leer ken.
RENOSTERPLANTE
Die minibib is tussen die inheemse renosterveldplante—'nbedreigdesoort fynbos watselde in stedelike gebiede gewaar word.
Hierdieekologiese benadering het Sluyskenpark 'n voorbeeld gemaakvan hoegemeenskappe natuurbewaring en gemeenskapsaktiwiteitesuksesvol kan kombineer.
Besoekers het die minibib beskryf as "'nplek om te droom" waarhulle kan ontspan, met die gedagte: "Tussen die

bladsye van'nboekis'nplek om te droom –vind jouvolgende een by onsklein biblioteek."
Die suksesvolle projek getuig vanwat gemeenskappe kan bereik wanneer bure met 'n gedeelde visie verenig.
HEUWELSFANTASTIES
Die park is oorspronklik deur'n vertoning van die gewilde musiekgroep
Die Heuwels Fantasties gefinansier, wat gewys het hoe kreatiewe inisiatiewe sosiale verandering teweeg kanbring.
Die twee minibibs is opgedra aan Freddie vanRensburg, terwyl Co Jonker, watdie eersteminibib begin het, die weg gebaan het virhierdie inisiatief.
MarietaNel hetdie amptelike toespraak by die openinggelewer waarin sy die gemeenskapvir hul ondersteuning bedank het.
Die minibibhet reeds van die eerste dag'nindrukwekkende boekversameling opgeboudanksy die vrygewigheid van gemeenskapslede, wattalle boeke gebring het om te deel.
Die organiseerders is verheug oor die positiewe reaksie en hoop dit sal die begin wees van'nnetwerk van leesvriendelike ruimtes in dieomgewing.
Die minibib bly oop vir die publiek. Gemeenskapslede word aangemoedig om boeke te bring en te neem soos hulle wil. . Bel Nel by 084511 1931 virmeerinligting.






























































































































































































Winter has officially arrived. Youcan feel it in theearly morning chill, see it in the grey skies rolling in,and hear it in the steady rhythm of rain against thewindows. For some, it’s aseasonto endure. For me, it’s one to embrace. There’s something deeply comforting about winter. It invites you to slow down, to trade the rush of summer for quieter moments. To wrap yourself in blankets, cradle awarm cup of coffee,and sitalittle longer beside the fireplace while the world outside turns cold and wet
But this past weekend, winter reminded us that it is not always gentle. Heavy rains battered parts of thecity, leaving floodingand damage in their wake. For many families, the season did not arrive with cosy blankets and warmdrinks, but with risingwater, soaked belongingsand uncertainty. My heart goes out to those who have been affected —especially thosewho havelost their homes or have nowhere to go. It’s astark reminder that while winter can feel magicalfor some, it canbeincredibly harsh for others. It puts things into perspective.
Because while I’mlightingafire and reaching foranotherjersey,thereare people trying to stay dry, trying to stay warm, trying to hold onto whatthey have And inside my home, winterlooks very different. My three-year-old sonisfirmly convinceditisstill summer
Every morning beginswitha negotiation —socks being the main point of contention. To him, they areunnecessary and deeply offensive. To me,they are essential. “Just try them,” Isay,holding
outasmall pair. “No,” he replies, without hesitation.
Then comes the wardrobe debate. While I’m layering up, he’s pointing atshorts andT-shirts as if the weather outside is merely asuggestion. Explaining winter to atoddler is no easy task.
“It’s cold,” Itell him. “Butthe sun is there,” he says, pointing outthe window. And in his mind, that settles it. Because sun means one thing: beach.
So when Iexplain that we can’tgo, the confusionisreal. Why would anyone not go to the beach if the sun is visible? It’s a fair question —one that logic struggles to answer when you’rethree years old
After one such conversation, he paused, looked up at the sky, and asked, “Is the sun on holiday?” And just like that, winter made perfect sense.
Because that’s exactlywhatitfeels like sometimes —like the sun has taken abreak, leaving clouds, wind andrain behind.Itstill makes the occasional appearance,just enough to remind us it hasn’t disappeared entirely
But it doesn’t linger. Itriedtoexplain this to him —that the sun is still there, just not as warm, not as strong.Hewasn’t convinced. In hisworld, things are simple. Warm means outside. Sun means beach. Socks are optional.
The recent flooding has reminded us how vulnerable so many people are when the rains come.And maybe that’s the balance winter asksofus— to find comfort wherewecan, while remaining aware of those who cannot. To be grateful,but not unaware. So whileIsit with mycoffeeand my blanket, and continue the daily battle oversocks, I’m holding space forboth realities. Thecosy and the difficult. The laughter and theloss. And somewhere in between, asmall voicestill asking whether the sun will be back from holiday tomorrow. Itell him yes. Even if, for now, winterishereto stay. -KAILIN DANIELS

Ek is nounet mooi keelvolvan mense se ongedulden selfsugtigheid op die pad, veralinspitsverkeer soggens op Bottelary

As winter settlesoverCape Town once again, so too doesthe familiar and frustrating problem of potholes returntoour roads.Every year it feelslikethe same story is replayed —heavy rainsarrive, roads deteriorate, and motorists arelefttonavigateanever-growing network of craters anddamagedsurfaces
In some areas, temporary'patchwork fixes' seem to last only afew days before the damage re-emerges, often worsethanbefore. Better planning, more resilientroadmaterials, andfasterresponsetimes couldgo alongway in reducing the impact of winter damage.
ACONCERNEDMOTORIST, Email
Onsmoetalmal ‘n sekere tydbydie werk komen, net soos 'n mensin'nwinkel in 'n ry gaan staan om te betaal,nie net summier voor ander indruk nie.Jykan mosopdie padook jou beurt afwag
Die padwerke op Labellewegisnou al sedertdie begin vandie jaar aan die gang. Dit is nie 'n nuweding nie,maar vanoggend staan die ry karreopBottelary watalmal voor wil indruk amper net so lank soos die ry watindie korrekte baan geduldig moetwag —eintlik noglanger, te dankeaan al die selfsugtiges. Elkedag dieselfde storie —dieselfde voertuie wathul neusenet voor joune indruk.
ESTHER,E-pos







