Skip to main content

TygerBurger | Parow | E-Edition | 4 February 2026

Page 1

FEBRUARY FUEL PRICES DROPS PAGE 2

WC LAUNCHES FREE HPV VACCINATION DRIVE PAGE 4

AANBIEDER VIER 30 JAAR IN BEDRYF BLADSY 5

PAROW

1

NM10044994-AL040226

Woensdag, 4 Februarie 2026 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za | Website: www.tygerburger.co.za

DIE DIRIGENTE VAN DIE DTBS IS GEREED VIR AKSIE Die hoofdirigente van die hoërskole DF Akademie, Tygerberg, Bellville en Stellenberg wys op ‘n prettige manier hulle is reg om mekaar die stryd op die pawiljoen aan te sê by die DTBS-atletiekbyeenkoms wat Saterdag in Groenpunt plaasvind. Voor, van links, is Luamé Lombard en Micaél Laubscher (DF), Stefan Marais en Von Wielligh Louw (Bellville). Agter is Aimee Claasens (Tygerberg), Juan Marais (Stellenberg), Caylum Bessick (Tygerberg) en Carli van Wyk (Stellenberg). FOTO: CARINA ROUX

Diana Ferrus oorlede CARINA ROUX

H

CARINA.ROUX@NOVUSMEDIA.CO.ZA

uldeblyke het vanuit alle oorde ingestroom ná die dood van Diana Ferrus (72), bekroonde digter en aktivis op Vrydag 30 Januarie. Ferrus, ‘n inwoner van Kuilsrivier, het op Kersdag verlede jaar ‘n beroerte

gehad. Laniëlle Hartzenberg, ‘n familielid, het Ferrus se afsterwe bevestig. “Dr. Ferrus was meer as ‘n openbare figuur — sy was ‘n geliefde familielid, mentor en ‘n leidende lig. Haar nalatenskap sal voortleef deur haar werk, haar stem en die ontelbare mense wat sy oor generasies en grense heen geïnspireer het.”

Ferrus is veral bekend vir haar gedig "A Poem for Sarah Baartman" (ook genoem "I've come to take you home") wat ‘n groot rol daarin gespeel het om die Franse regering te oortuig om Saartjie, ‘n Khoivrou wie se oorskot deel van ‘n museumuitstalling was, in 2002 na Suid-Afrika terug te bring. NA BLADSY 2

“Sy het kuns as geregtigheid gebruik, taal as weerstand, en kultuur as ’n brug tussen Suid-Afrika en die wêreld.” — Sumayyah Petersen Campher

20V CORDLESS DRILL 76NM KIT

INGCO CIDLI20768

R1 325

ONLY

M A N U FAC T U R E - I N S TA L L - R E TA I L S T O R E - D I R EC T T O P U B L I C

INCLUDED: 2 Battery Packs & 1 Charger

#

Bring a copy of this ad to qualify for the discount. Valid until 18 February 2026 While stocks last

15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the

Freeway) TEL: 021 949 5555

Retail Shop: Open Mon - Thurs: 07:30 - 17:30 Fri: 07:30 - 16:00 • Sat & Public Holidays 8:00 to 12:00

NM10045117-AL040226


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook