Skip to main content

TygerBurger|MitchellsPlain| E-Edition 02 July 2025

Page 1

MITCHELLS PLAIN

VDH Attorneys Free Wills, Administration of Deceased Estates, Civil, Divorce, Property Transactions, Evictions, Bail & Criminal / Debt Matters

www.vdhattorneys.co.za Bellville: 074 858 6152 Grassy Park: 076 503 6916 NM10018012-QK010725

Woensdag, 2 Julie 2025 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za | Website: www.tygerburger.co.za

VERGEET VAN HUL OMSTANDIGHEDE

Naweekkamp vir Plain se kinders AVRIL FILLIES ir drie dae gaan sowat 100 kinders tussen 7 en 12 jaar van Mitchell's Plain vergeet van hul huislike omstandighede, bendegeweld en gesinsgeweld en net die naweekkamp van Vrydag 4 Julie tot Maandag 7 Julie in Simonstad geniet. Die naweekkamp word gereël deur Mogamat Jappie van Wonders of the New Generations, ‘n organisasie sonder winsbejag in Rocklands, en sy sowat 25 vrywilligers wat vertroud is met die kinders en hul omstandighede. "Van die kinders was nog nooit buite Mitchell's Plain of op 'n kamp nie en dit sal hul eerste ervaring wees van hoe om met ander kinders en volwassenes 'n wegbreek te geniet en ook aan 'n ander omgewing blootgestel te word. Die naweekkamp is moontlik gemaak deur verskeie gemeenskapsorganisasies in Mitchell's Plain. Vervoer is gereël deur die wykraadslid Ashley Potts, wat ons in aanraking gebring het met Golden Arrow vir die vervoer tussen die Rocklands-burgersentrum en

V

SIGN UP FOR BLISTERS NOW The Voice South Africa season three finalist, Anslin Gysman is one of the performers that will take the stage post walk to entertain the crowd at this year’s Blisters for Bread. Now in its 57th year, Blisters for Bread is not just a walk—it’s a movement. Each year, thousands gather for the charity fun walk to help the Peninsula School Feeding Association (PSFA) combat child hunger by raising vital funds to provide daily meals to learners across the Western Cape. This year’s event is happening on Sunday 31 August at the Green Point Common Sports Ground. Entries are now open, with a R100 entry fee, which will feed a child both breakfast and lunch for a day. Entries close at midnight on Sunday 17 August. Official event T-shirts are available at R150. Only online entries will be accepted, and participation is limited to 8 000 walkers. To register, visit www.psfa.org.za.

“Van die kinders was nog nooit buite Mitchell’s Plain of op ‘n kamp nie ... - Mogamat Jappie Simonstad," sê Jappie. Die enigste vereiste vir die kinders om die naweekkamp by te woon, is dat hulle hul eie beddegoed en toiletware moet saambring. Eetgoed vir die naweek word deur verskillende skenkers in en om Mitchell's Plain voorsien. "Die doel van die uitstappie is om aan die kinders te wys dat daar ander dinge is wat ook in die lewe sin kan maak en ons het 'n lekker program vir hulle vir die naweek uitgewerk. Van die items op die naweekprogram is dat die kinders gaan leer om beddens op te maak, te help om die kombuis skoon te maak, handwerk, oefeninge en help met opruim van die rommel op die strand by Simonstad en ook te leer van omgewingsbewaring,” sê Jappie. NA BLADSY 4

YOUTH CLEAN UP IN NEW TAFELSIG PAGE 2 ‘DOMINO-KONING’ REGEER IN MITCHELLS PLAIN BLADSY 3

NOVUS MEDIA LAUNCHES NEWS PLATFORMS PAGE 7

ARE YOUR SPECTACLES OLDER THAN TWO YEARS AND NOT AFFECTIVE ANYMORE? Call us now for your next Eye Test Appointment. NM10018368-AL020725


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
TygerBurger|MitchellsPlain| E-Edition 02 July 2025 by Novus Media - Issuu