1
KRAAIFONTEIN
NM10039459-AL171225
Woensdag, 17 Desember 2025 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za | Website: www.tygerburger.co.za
WBHO JOINS CAPE WINELANDS AIRPORT EXPANSION PAGE 5
JEUG VERF OOR BENDE-GRAFFITI IN WINDSORPARK BLADSY 3
POLISIEVROU SE GEDIG ROER GEMEENSKAP BLADSY 9
HUIS THEMBIS0 WORD 10 Huis Thembiso, ’n plek van veiligheid vir babas, het vanjaar 10 jaar oud geword – tien jaar waarin die gemeenskap saam trap en stap vir die tehuis in Langeberg Glen. Die droom het in 2015 ontstaan en nie eens ’n jaar soos 2020 kon hierdie golf stuit nie. “Ons gemeenskap het ’n hart vir ons babahuis en daarom het ons vir die 10de keer hierdie jaar van ons geld en tyd vir hierdie saak gegee. Fietse en tekkies is afgestof en selfs stootwaentjies is op Saterdag 22 November ingespan. ’n Magdom babaprodukte en benodigdhede wat vooraf ingesamel is, is ook op hierdie dag afgelewer. Altesaam R160 000 is ingesamel. Dankie aan elkeen wat ’n bydrae tot hierdie dag ten bate van Huis Thembiso — House of Promise — gegee het. (www.thembiso.org.za).
ONTVANG GESOGTE JAN RABIE & MARJORIE WALLICE-SKRYWERSBEURS
S.P. Benjamin kry groot prys DESIRÉE RORKE
’n
DESIREE.RORKE@TYGERBURGER.CO.ZA
Vernuwende stem in die Afrikaanse letterkunde het die land se grootste skrywersbeurs gewen. S.P. Benjamin, oorspronklik van Kraaifontein in Kaapstad en wat nou in Malmesbury woon, is as die 2026-wenner van die gesogte Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs aangewys –’n toekenning wat hom in staat stel om sy ambisieuse romanprojek sonder finansiële druk te voltooi. Die beurs is tot stand gebring deur ’n bemaking van wyle Marjorie Wallace om kreatiewe Afrikaanse
“Ek hou nie daarvan dat jy in boksies gedruk word nie.” - S.P. Benjamin skryfwerk te bevorder – iets waarvoor Benjamin bekend is. Sedert die eerste toekenning in 2010 is die Jan Rabie en Marjorie Wallaceskrywersbeurs die grootste beurs in SuidAfrika vir die bevordering van skeppende skryfwerk. “Dit dra kragtige getuienis van Jan Rabie en Marjorie Wallace se volgehoue
visie om gehalte Afrikaanse kreatiewe werk te ondersteun,” het prof. Robert Balfour, rektor en vise-kanselier van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), met die onlangse aankondiging gesê. “Die universiteit is saam met die skrywers trots op die erkenning en pryse wat talle van die publikasies, wat uit hierdie beurs voortgespruit het, reeds ontvang het.” BIED RUIMTE AAN SKRYWERS Balfour het sy waardering teenoor die fondsbestuurder en die Jan Rabie en Marjorie Wallace-bestuurskomitee uitgespreek. NA BLADSY 2
JINGLE
BITES
SINGLE 20'S X 1
75 99 each
10 - 24 DEC 2025
44
each eacch
RY MER CH MUN
k up on our stocive produ cts t fes
BULK BUY 20'S X 12
R 99 9
Die vermaarde skrywer S.P. Benjamin is as die 2026-wenner van die gesogte Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs aangewys.
35 5
99 each
124
99
880
each
/kg
IVE FEST ST
TA’S SAN PER
FEA
HEL
SLEI DEA GH LS PRE-PACKED & FFROM THE DELI
49 99
Scan tto o n our join ’ ’s B ittto’s Brito nell anne chan
/kg
021 950 1000
www.britos.co.za
@britosmeatcentre
Prices valid at all Brito’s Stores. While stocks last. E&OE.