Skip to main content

TygerBurger | Durbanville | E-edition | 5 August 2026

Page 1


DIE KOOR

Die senior koor vandie Laerskool Gene Louw in Durbanville is die naweek in dieKaapstadse stadsaal in dieeindrondevan dieATKVApplouskoorkompetisie as diealgehele wenner vandie prestige-afdeling vir laerskoolkore aangewys.Die koor het boonop dietoekenning vir die beste uitvoering van’nAfrikaanse komposisie verower.Sien bladsy4vir berig en nog‘n foto

Kerkvier200jaar

"Die kerk staan nie op mense se skouers nie, maaropGod se trou —van geslag totgeslag Vir200 jaar al," het 'n oudpredikant, ds. Gawie Gouws, gesê met die 200ste bestaansjaarvieringe van die NG kerk Durbanville. "Nalatenskap is net moontlikas'nmens

staatmaakopdie trou van God," het ds Marinus Theron, moderator van die Sinode: Wes-Kaapland, daarby aangesluit toehydie gemeente gelukgewens het namens die Sinode Wes-Kaapland.

Die kerk (bekend as die DurbanvilleMoedergemeente) het die afgelope naweek sy bestaansjaar luisterryk met 'n feesnaweekgevier.

Op Saterdag 1Augustus is 'n gedenkboek oor die kerk, Durbanville Gemeente 1826 -2026 deur die skrywer Andrew Kok, in 'n stampvol kerk bekendgestel, asook 'n feesvideovan die feesjaar se hoogtepunte.

NABLADSY4

FOTO:ANNEMARIE WICHMANN

www.tygerburger.co.za

facebook.com/Tygerburger

x.com/Tygerburger(@Tygerburger)

www.instagram.com/tygerburger

067495 2886 (Newstips only)

Racism

Ashadow was castover the annual interschools derby betweenFairmont High School in Durbanville and The Settlers High School in Bellville after an alleged incident of racism during arugby match on Saturday.

The schools haveappealedtotheirschool communitiesinsimilar statements to refrain from sharing, commenting on, or spreading unverified informationabout the incident.

The rugby match at Fairmont High School, which was part of the twoschools' annual interschoolsderby, wasstopped by the referee after aFairmont player allegedly called aplayerofThe Settlersthe "K-word".

In avideo on TikTok, it can be heard that the referee called the coaches ofboth schoolsand stopped the match.

"I need both coaches. Iamnot going to toleratethis. Iamcalling this game off. I

Twee seuns st

Diegemeenskap van Greenville in Fisantekraalbuite Durbanville is inrou gedompel nadat twee seuns, onderskeidelik vieren11jaar oud, Vrydagnaginhul ouma se huis doodgebrand het.

'n Derde kind, 'n meisie, is uit die brandende huis in Kameeldriftstraat gered nadat 'n inwoner die voordeur met 'n byl oopgekap het.Syhet glo reg by die voordeur gesit en 'n lidvan die gemeenskap het haar uit die brandende huis na buite getrek. Sy is na die hospitaal geneem.

In nog 'n branddie afgelope naweek het drie kinders doodgebrand in 'n informele huis in Lwandle in die Strand. Drie kinders, onderskeidelik nege, 12 en 13 jaar oud, het in die brand Saterdagaand gesterf.

KINDERSSEGILLE

Volgens 'n video op sosialemedia het die inwoners vanGreenvillegereageer op die gille van die kinders, wat glo alleen by die huis was. Die brand was egter buite

SASSAbegin

TARRYN-LEIGHSOLOMONS

TARRYN.EDITORIAL@GMAIL.COM

Meer as 350 000 Sassa-toelaes gaanvanjaar landswyd hersienword in ’n poging om bedrog te bekamp, die integriteitvan diestelsel te beskerm en te verseker dat staatshulpslegs aan kwalifiserende begunstigdes betaal word.

Die aankondigingvolg nadat Dina Pule, minister vanmaatskaplike ontwikkeling, in Julie gesê het die hersieningsproses is ’n wetlike vereiste ingevolgedie Wet op MaatskaplikeBystand en is noodsaaklik om die volhoubaarheidvan Suid-Afrika se maatskaplike toelaestelsel te beskerm. Vir inwoners van Bellville beteken dit dat sommige begunstigdes deur Sassa gekontak sal word om hul besonderhede en geskiktheid vir voortgesette betalings te bevestig.

Volgens Sassa word toelaesgereeld hersien om vas te stel of begunstigdes steeds aan die vereistes voldoen.

DIEPROSESHELPOM: . bedrog en dubbele eise te voorkom; . onregmatige betalings op te spoor; . begunstigdes se persoonlike besonderhede op datum te hou; en . te verseker dat openbare geld die mense bereik wat dit werklik nodig het.

Pule het gesê die regering beoog om meer as 350 000 toelaes gedurende die 2026-’27-boekjaartehersien

Die proses kan na verwagting sowat R1,5 miljard vir diefiskus bespaar,wat vir anderregeringsprioriteite aangewend kan word.

Die minister het ook erkendat lang ryebySassa-kantore ’n grootbron van frustrasie vir begunstigdes is.

Geniessingvoorindiekoor

Plaaslike skoolkore hetpuik gevaar in die gewilde jaarlikse ATKV-Applous-koorkompetisie en verskeie toekennings ingepalm.

Altesame13laerskoolkore en 25 hoërskoolkore van reg oor die land het oor vier dae van 29 Julie tot 1Augustus in die eindronde in die Kaapstadse stadsaalhul staal gewys.

Die senior koor van die Laerskool Gene Louw in Durbanville is vanjaaras algehele wenner in die prestige-afdeling vir laerskoolkore bekroon. Ditisdie 14de keer datdie koor hierdie gesogte nasionale toekenning wen sedert die kompetisiein 1978 die lig gesien het.

Hulle het ’n punt van 92,46% (cum laude) behaal met ’n uitdagende program onder leiding van hul koorleier, Marietjie Martinson, en begelei deur Elzeth Germishuys.

Die koor het boonop ook die toekenning vir die beste uitvoering van ’n Afrikaanse komposisie ingepalm.

Laerskool Gene Louw se seniorkoor bestaantans uit 104 lede tussen 9en13 jaar oud.

BESTEUITVOERINGS

Dit was voorwaar 'n aand vir Kaapstadse skolemet die kore van die laerskole Durbanville en Table View onderskeidelik

VANBLADSY1

Die radio-omroeper Lizelle de Bruin van Wordwise Media, wat die feesvideo gemaak het, het 'n gesprek gevoer met Kok oor die kerk se hoogtepunte indie boek,enhymet haar oor die maakvan dievideo. Huidige en oudpredikante het almal 'n kopie van die feesboek ontvang.

SANGUITVOERINGS

Op Sondag 2Augustus tydens die erediens is die feesvieringe hervatmet sanguitvoerings deur Zanne StapelbergDe Lange, asook dr. LeonardHeydenrych (fluit) en Suretha Theron (klarinet), onder begeleiding van die kerkseorrelis, DevandréBoonzaaier.Die kerkkoor, asook die Cape Winelands-koor,het ook opgetree.

Dr. Ockert Meyer, 'n oudpredikant, tans

‘n Spesialegedenkboek is by die verjaarsdagvieringe bekendgestel.Hier met die vandie feesboekeis(van links) ds.Marinus Theron,die NG Kerk se moderator vandie Sinode: Wes-Kaapland,dr.Andrew Kok, skrywer vandie boek,Lizelle de Bruin vanWordwise Media,watdie feesvideo gemaak het,enJohan Slabbert,voorsittervan die kerkraad.

STELLENBERG-MEISIESKOOR ONTVANG HOOGSTEPUNT IN SY AFDELING

tweede en derde in hierdie afdeling. In die laerskole-meriete-afdeling (Afrikaans) was die koor van die Laerskool Kenridgeeerste.

Die skoolsekoor het ook in die afdeling twee toekennings ingepalm die toekenning vir beste uitvoeringvan die voorgeskrewe werk, asook die beste uitvoering van 'n Afrikaanse komposisie.

Die hoogtepunt van dié kompetisie was gewis die tienkore wat Saterdag tydens die vierdegala-aand in die drie hoërskoolprestige-afdelings meegeding het.

In die prestige-afdeling vir gemengde lkore het DF Akademie in Bellville met die kroon weggestap.

Die Hoërskool Stellenberg se meisieskoor het die hoogste puntetelling vir die aand ontvang:92,78%, watvir hulle ‘n cum laude-toekenningindie sak gebringhet Hulle is hiermee ook asdie wenners in die meisieskoor-prestige-afdeling aangewys.

Die Stellenberg-meisieskoor, onderleiding vanAndrévan der Merwe, is as die beste meisieskoor in die prestige-afdeling aangewys.Dit was die 23se keer dat hulle

vanAustralië,het uit Psalm90gepreek. 'n Feeslied,"Uisgoed" ,wat spesiaal vir die feesjaar geskryf is, is ook deurdie kerk se musiekgroep uitgevoer.

Talle ander feesvieringe het reeds vanjaar plaasgevind, onder meer 'n langtafelete op die kerkperseel.

Die kerk se amptelike verjaarsdag op Donderdag6 Augustus word gevier met 'n boomplant om 10:00 op die kerkperseel

GROOTBEDIENINGSGEBIED

Die kerk, waarvan minstensnegeNG kerke uitdie noordelike voorstede oor die jare afgestig het, het sy ontstaan op 23 September 1824 gehad.

Elf boerevan die Koeberg het 'n versoekskrif aan Goewerneur Lord Charles Somersetgerig vir die oprig van 'n eie kerk. Toestemming vir die Tygerbergse

die afdelingwen Dieseunskoor van die Hoërskool Tygerberg was die naaswenner in die meriete-afdelingvir hoërskool-seunskore.

OUDSTESKOOLKOORKOMPETISIE ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika. Vanjaar het’nindrukwekkende 314 kore, wat meer as 22 000 hoër- en laerskoolleerders verteenwoordig, vir die kompetisie ingeskryf.

gemeenteisgegeeenop1 April 1825 is die hoeksteen vandie kerkgebou gelê. Diekerk is op 6Augustus 1826 amptelik ingewy.

Al die plase in die Tygerberg, Koeberg, Blouberg en De Kuilen het binne die grensevan dié Tygerbergse gemeente geval.

Ditwas 'n groot bedieningsgebied met sy noordelike grens by Klipheuwel, Oortmanspoort, Boterberg, Driefontein, Haarmeyerskraal en Buffelsrivier.

Diesuidelike grens metKaapstad was vanaf die Zoutriviermond in ‘n reguit lyn tot by Vergenoegd, aan die Eersterivier, Stellenbosch. Die westelike grens was die kusenhet Blaauwberg, Rietvlei, Rozendal en SevenPannetjies ingesluit.

Dieoostelike grenswas met Stellenbosch en Paarldistrikte langs die hardepad van Malmesbury na Stellenbosch. In die eerste

Dr.LeonardHeydenrych(links) en Suretha Theron (regs) het die pragtigesang vanZanne StapelbergDe Langebegelei ‘n Spesiale feeskoekisvir die geleentheid gebak.

Die ATKV-Applous-span, vergesel van ’n afvaardiging van Suid-Afrika se mees kundige en gesaghebbende koorbeoordelaars, het gedurende Mei na 18 bestemmings reg oor Suid-Afrikagereis om die land se topkoreteidentifiseer

100 jaar van die kerk se bestaan was daar net vier predikante. Die kerkseeerste klok is in 1903 aan die Kuilsrivier-gemeente geskenk toe die kerk afgestig het, nadat 'n nuwe klok geskenks is. Die huidige kloktoring is in 1968 gebou.

DOGTERGEMEENTES

Oor tyd het die gemeente egter al hoe kleiner geword namate woonbuurte begin ontwikkel het en dogtergemeentes gestig is. Die volgende gemeentes in die noordelike voorstede het van Durbanville afgestig: Philidelphia (1863),Kuilsrivier (1903);Parow-Goodwood (1917),Bellville (1934); Kruispad: Kraaifontein en Brackenfell (1944);Sonnekus: Milnerton (1947);Stellenberg(1971);Bergsig(1982) en Sonstraal (1987) . Kykdie feesvideo by https://youtu. be/7OjEAXfShyg.

Huidigeenoudpredikantehet almal‘n kopie vandie feesboek ontvang.

Die seniorkoor vandie Laerskool Gene Louw het die prestige-afdeling vir laerskoolkoregewen.

an die St es ga st Ch beskikb die le sing, Ll

aniël maak Kaapse draai

fwesigheid keer Nataniël adie Kaap met driekonserte diekeer in Welgemoed, ad. ieke stories in Afrikaans, nuut,bekend, immergroen ie,humor,waarhede en kwellinge, vrae en antwoorit dieNataniël-skatkisword

einway-pianis, is saam met og. Floris Louw is verantwoorekostuums.

'n "Kaalkopwinkel"waar oek, Sweetie,asook sy ander ek,kombuis-olies en kersete

laas op Donderdag20AueNGkerkWelgemoed; Vrydag by dieNGkerk Yzerfontein en us om 11:00 by die Hoërskool apstad.

me.co.za (geenkinders

Nataniël FOTO:NICOLAASSWART

nare tree by Die Boerop

eSwart,Mel Botes, Mathys ,Wouter vandeVenter en rydag7Augustus om 20:30by antop. iks‘npaar konsertemet die tdestyds in 2009 by die ak het.Hulle het daarna vir andvol getoer na DieBoer,die eersteteater speel het yser en nog beter as wat s. Komgeniet ‘n nostalgiese Snarewat al die ou treffers ekend geword het by www.dieboer.com.

,Mel Botes,MathysRoets,Leon vandeVenter en TheanKotzeis Ses Snare.

DAGBOEK/DIARY

. Gian Groen tree op Donderdag 6Augustusom20:30byHeroesBrackenfell op.Kaartjies kosvan R140 totR180 Bespreek by www.heroeslive.net

. TheHilarious Deep AmazingCape Town Comedy Show with GilliApter runs at the HomecomingCentre from Friday7 to Sunday 9August.Ticketsat Quicket

. Lizz Meiring bring haarvertoning, DieRealHousewife, na DieBoer-teater op Saterdag 8Augustusom20:30. Geen kinders o.14.Kaartjies kosR220. Bespreek by www.dieboer.com of by 021979 1911.

. MarcLottering: Ankle Marc is at The Star TheatreDistrict SixHomecoming Centre on Sunday 9August at 15:00 and againonSunday 30 August at 15:00 and 18:00.TicketsR220at Webtickets.

. EmpowerHer Resilience is at the Grand Arena,GrandWest on Monday10 August at 18:00.A musical production aimed at celebrating, empowering, and amplifying the voices of womenin South Africa.TicketsatWebtickets.

. Fokofpolisiekarperformsliveat Woodstock BreweryonFriday14August.Doorsopen at 18:00.Ticketsfrom R300 at Quicket

. Agatha Christie's TheMurderof RogerAckroyd starring Alan Committie runs until16August at Theatreonthe Bay. TicketsfromR230 to R350at Webtickets.

. Karl Jenkins’ masterpiece, Stabat Mater,iscomingtothe City Hall on Tuesday18August and Wednesday19 August at 19:00.TicketsfromR160 at Quicket.

. Kwena Music presents Student Breakout at Heroes LiveinBrackenfell on Wednesday19August from 19:00 Theevent has been createdspecifically foruniversityand collegestudents, offering an affordablenight out to enjoylivemusic, discover emerging local

artists and connect with other young adults. Student-friendlyfoodand drink options. TicketsfromR95 at Quicket

. Die14dekykNET Silwerskermfees word van19tot 22 Augustusin Kampsbaaiaangebied. Kaartjies vir filmpremières, TV-loodsepisodes en die toekenningsgeleentheid op Saterdag 22 AugustusisbeskikbaarbyQuicket Besoek www.silwerskermfees.co.zavir dieprogram

. Dirkvan derWesthuizen tree op Vrydag21Augustusom20:30byHeroes Brackenfellop. Kaartjies kosvan R180 totR220. Bespreek by www.heroeslive. net

. Mandisi Dyantyis Symphonic Celebration is at Artscape OperaHouseon Saturday22August at 20:00.Tickets from R495 at Webtickets.

. RichardO'Brien's TheRocky Horror Show runs at Theatreonthe Bayfrom 28 August until18October.Tickets from R295 at Webtickets.

. Just Jokes is at the Homecoming Centre on Friday28and Saturday29 August at 20:00.Yaaseen Barnes' new stand-up comedy showcelebrating the powerofbeing silly.Ticketsare R180 at Webtickets.

. Wayne Boschand Friends: HomecomingCelebration is at Artscape on Saturday29August at 19:00.A tribute to Cape Town’slivelyjazzscene,and the launch of his debut album. Tickets R200 at Webtickets.

. KeenanScott – Folk &Blues live –isatGround Culture, Observatory on Tuesday1September at 20:00 Doors open at 18:30. TicketsR100 at Webtickets.

. Spring Symphoniesatthe City Hall: Resonanceand Reflections is on Thursday3September at 19:30.Ticketsfrom R210 to R495 at Webtickets.

. TheUniversityofStellenbosch SymphonyOrchestraconducted by Rik GhesquièrewithLuc Ponet,Mario Nell (organ) performs at the Endler Concert Series on Friday4 September at 19:00 TicketsatWebtickets.

LEWENSKIEKIE

Onder al dierommel van’ngebrek aan internet-etiket

Wanneer jy hier lees, is onsop die vooraandvan een van die grootste rugbygebeurtenisse in die geskiedenis vandie land. Dalk selfs diewêreld.

Die All Blacks uit Nieu-Seeland ishierop huleerstevolwaardige toer in 30 jaar. Die toer staan bekend as The Greatest Rivalry, want nie net is die Springbokke en dieAll Blacks mekaarsegrootste teenstanders nie, maar hulle is ook al jarelank die leiers in rugby.

Dertig jaar gelede het die All Blacks Suid-Afrika toe gekom en die eerste keer in die geskiedenis‘nreeks hier gewen. Vanjaar gaan hulle weer probeer indie viertoetse —drie in Suid-Afrika en een in Amerika.

Maar dis nie sodanig oor dierugby wat ek wil praat nie, maar wel oordie bekgevegtetussen ondersteuners wat reeds op sosiale media woed. Die gevegte woed nie tussen regte Nieu-Seelandersen Suid-Afrikaners, maar wel tussen Bokondersteuners en Suid-Afrikaners watdie AllBlacks ondersteun.

Hierdie is nie ‘n nuwe situasie nie, want histories het bruin en swart mense die All Blacks ondersteun om hul weersin in apartheid te wys. Onder daardie verwerplikebestel kon slegs wit spelers vir die Bokke speel en daarom was die situasie algemeen aanvaarbaar.Met die nuwe bestel kon bruin en swart spelers teoretiesvir die Bokke speel,maarbaie mense in rugby het ditsomoeilik as moontlikvir spelers van kleur gemaak om gekies te word. Daaroor dalk later meer

KOMONSGEBRUIKHIERDIE TOEROMMEKAARBETERTE VERSTAAN

Met die koms van Rassie Erasmus, blyk dit, het dit makliker gewordvir enigeen om vir die Bokke gekies te word en met SiyaKolisi die eersteswart kaptein, is nuwe ondersteunersook na die spelgelok. Wie kan ontken dat spelerssoosCheslin Kolbe en Ox Nche die beste in die wêreld is?

Selfs hierdie verwikkeling kon nie Saffa-ondersteunersvan die All Blacks oorreed om vir die Bokke te skree nie. Daarmee hetekvrede, wantsommige families ondersteunaldeur verskillende generasies die All Blacks. Waarmee ek wel ‘n probleem het, is dievenyn waarmee daar met mekaar verskil word.

Die internet is oor die algemeen nie ‘n plek vir rasionele debatvoering nie, maar wanneer daar oor rugby tussen die Springbokke en die All Blacks gepraat word, raak dit ‘n mooi gemors.Mensewat mekaar van geen kant af kennie, vloek mekaar uit. Dis rof.

En iewers onder al dierommel van ‘n gebrek aan internet-etiketlêdie wonderlike sport,rugby.

Ek het gehoor sokker is ons nasionale sport, maar ek weet vir‘nfeit datrugby die nasionale gemoed bepaal. Wen die Bokke, is almal gelukkig —van die kassier by die winkel tot die petroljoggie. Verloor hulle, kan‘nmens amper hoor hoeinflasie styg en alles duurder word. Alles is nie wel in ons landnie, maar wanneerdie Springbokke wen, dan vergeet onsbietjie van wat rondom ons aangaan. Dit bring my by die punt wat ek eintlik wil maak: kom ons gebruik hierdie toer om mekaar beter te verstaan. Rugbyis so ‘n lekker sport en is ‘n katalisator vir baie mooi dinge. Wanneer rugbyondersteuners, van verskillende spanne, goedig met mekaar spot,maakdit die spel nog lekkerder, maar wanneer hulle mekaar begin vloek en beledig, doen dit afbreuk aan die spel en dievrede watdit kanbring.

As jy nie die Bokke wilondersteun nie, is dit jou goeie reg, al is dit jammer

Safety fearsontaxiroute

Iwishtoraise aserious public concern regardingthe conduct of certain minibus taxi drivers anddoor attendants operating on the Bellville-Cape Town route.

Passengers areregularlysubjectedtounacceptable practices, especiallywithholdingpassengers’ change, effectively robbing them. Others deliberatelywaste passengers’time, refusetostopatappropriate and safe locations, or disembark passengers in moving trafficor farfrommain access points, leavingthemto navigateunnecessaryand potentially unsafe routes

Another serious concern is the excessivevolume of music playedinside taxis. Thesoundissoloud that passengers areeffectivelydeafenedwhenattempting to communicatewith thedriver or whendisembarking.

Ihavealsoencountereddrivers andattendants who appeartobeoperatingwhile intoxicated and reaking

of alcohol, often with clearsignstheyare under the influence of asubstance other than alcohol, whichmake them aggressiveand unpredictable, andraises obvious andserious safety concernsfor passengers.

Thesedrivers don't care about the livesand safety of their passengers, drivingintooncomingtrafficlanes simplytoavoid waitingintrafficaseveryoneelse must,insultingand cursingatpassengersfor objecting to their livesbeingplacedatrisk.

Theseconcernsare notaboutthe taxi industryasa whole.Theyconcern specificconductthatpassengers should notbeexpected to tolerate simplybecause theydependonpublictransport.Public transport users deserve accountabilityand protectionfrom exploitation,intimidation and unsafepractices.

FEARFUL COMMUTER, Kensington

Waar is al dienuwe verkeersbeamptes?

Ek stem 100% saam met Besorgdevan Kraaifontein oor al die motorongelukke. Ek sien dit daagliksopons paaie soos watdie motors deur rooiligte jaagenstopstrateignoreer Ek magverkeerdwees, maar die rede vir al die onverskilligheid is die afwesigheid vanverkeersmense op die paaie

Elkejaar word daar metgroot fanfareaangekondig hoeveel verkeersmanne/vrouenou gekwalifiseer het Maar waar sien ’n mens hulle?Miskien agter’nspoedkamera,maar nêrens elders nie Dis hoog tyddat hulle hul kantoreverlaat en die paaie patrolleer,dan saldaar miskien ’n verandering kom. Maar andersins saldit net al hoeslegter gaan L.H. Brackenfell

MEERKAT-VOLMAAN: Voëlsvlieg verbyverlede week se Meerkat-volmaan soos afgeneem uit Bloubergstrand.Die Julie-volmaan in Suid-Afrikaisnaeen vandie Karoo se mees charismatiese diertjies,die meerkat,genoem. FOTO:CHRISTA ROSSOUW

Spekboomblatjangbeoordeel

'n

Rekordgetal van 700 gepreserveerde vrugte- en groenteprodukte is Woensdag29Julie in die tweede Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap beoordeel —van perskesnippers tot spekboomblatjang!

Die kampioenskap is deur Agri-Expoby Eensgezind buite Durbanville aangebied Altesame 85 vervaardigers het hul produkte ingeskryf.

Vanjaar is die inskrywingsdeur 'n paneel van 61 beoordelaarsinmeer as100 klasse beoordeel. Dit sluitinvan konfyte, marmelades, blatjangenpiekels tot pesto's, olywe en ander vernuwendeskeppings.

BEWYSVANVERTROUE

"Die rekordgetal inskrywings is 'n bewys vandie vertroue wat produsente inhierdie kompetisie het," sê Breyton Milford, hoofbestuurder vanAgri-Expo.

“Ons is besonder trots op die beduidende toename op verlede jaarse 456 inskrywings. Die groei bevestigdat diekampioenskap 'n waardevolle platform bied vir sowel gevestigde as opkomende vervaardigers om hul produkte teen die hoogste standaarde te laat beoordeel, terwyl dit ook verbruikersvertrouein Suid-Afrikaanse preserveerprodukte versterk."

Agri-Expo, wat vanjaar sy 195ste bestaansjaar as landbougenootskapvier, hetdie kampioenskap in 2025 gevestig om uitsonderlike gehalte te erken, entrepreneurs te ondersteunendie kuns vanvoedselpreservering te bevorder.

KUNDIGHEIDVANBEOORDELAARS

Volgens Chris Fourie, president van Agri-Expo, lê die sukses van die kampioenskap nie net in diegroot aantal inskrywingsnie, maar ook in die gehalte en integriteit van die beoordelingsproses.

REKORDGETAL VANMEER AS 700GEPRESERVEERDE PRODUKTEBEOORDEEL

"Die kundigheid van onsbeoordelaars geegeloofwaardigheid aan hierdie kampioenskap. Metvyf beoordelaars per produk kan vervaardigers vertrouehê datelke produkbillik, onafhanklik en konsekwent beoordeel word."

BLINDEPROEPROSES

Produkte is deur middel van 'n blinde proeproses beoordeel deur 'n uiteenlopende paneel van kundiges uit die kos-, gasvryheids-, kleinhandel- en landbousektor.

Die paneel is beïndruk metdie uitsonderlike gehalte van sowel tradisionele, outentieke produkte as vernuwende skeppings wat verrassende geurkombinasies en hedendaagse leefstyltendense weerspieël.

OUMASEKOMBUIS

"Watmydie meeste beïndruk, is dat die tradisionele,outentieke produkte op presies dieselfde hoëvlak meeding as die vernuwende produkte," sê die hoofbeoordelaar, Susina Jooste, 'n bekende koskenner en opleidingspesialis.

"Ons sien produkte wat jou aan jou ouma se kombuis herinner —‘nbeoordelaar hetselfs vertel hoe perskesnippers trane in haar oë gebring het, maar ook waagmoedige nuwe skeppings wat vars denkeweerspieël, soos groen olywe gevul met kasjoeneute, gedroogde,gesoute olywe, spekboomblatjang en ingelegde jalapeños in 'n soet stroop."

Volgens Jooste bevestig die inskrywings datdaar ruimte in die mark is vir sowel

die bekende smakevan vroeër as nuwe, avontuurlustige geurkombinasies.

VERTELVERHAALVANMENSE

"Preserveerprodukte is soveel meer as net produkte op 'n rak. Hulle vertel die verhaal van mense,"sêFourie.

"Vir sommige het die maak van preserveerprodukte uit nood ontstaan om 'n inkomste te verdien. Vir ander was dit 'n manieromwaarde totvars produkte toe te voegof'npassie in 'n suksesvolle ondernemingteomskep. Oor geslagte heen hetverskillende gemeenskappe hul eieresepte,geure en tradisies bygedra. Vandag vier ons daardie ryk kos-erfenis, maar ook die produsente en vervaardigers wat aanhou innoveer en streef na uitnemendheid."

Volgens Fourie sal dit niemoontlik wees om die kampioenskap aan te bied sonder die ondersteuning van die wyer landboubedryf nie

“Ons bedank graag onsvennote ClemenGold, Ardagh Glass Packaging–Africa, Hollard, Ecowize en SA Olive.”

Diewennersword op 27 Augustus by Eensgezindaangekondig . Besoek www.sapreservechamps.co.zaof stuur navrae aancharlotte@agriexpo.co.za

VanlinksisBreyton Milford,hoofbestuurdervan Agri-Expo,saam met die beoordelaars,Marietjie vanJaarsveld,ministeriëlekantoorhoof vandie Wes-Kaapse departement vanlandbou,Charlene Nieuwoudt,kommunikasiebestuurder van ClemenGold,enWendy Petersen,uitvoerende hoof vanSAOlive FOTO:AGORMANPHOTOGRAPHY

Die televisiepersoonlikheid en sjefYolani Abrahams

Die televisiepersoonlikheid en resepteboekskrywer CarmenNiehaus was‘n beoordelaar

Die hoofbeoordelaar Susina Jooste is hier tydensdie 2026 Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap watop29Julie by Eensgezind buiteDurbanville plaasgevind het. FOTO:ISABEAU

Anikavan der Mescht,hoof van voedselontwikkeling by ShopriteCheckers,was ook‘n beoordelaar by die 2026 Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, watbyEensgezind gehou is.

ThisWeeks Specials

tv's. (en baie meer) Johan 074 474 4275

L&HMaintenance

Vir alle verfwerk,kleinbou projekte, daklekke, lê van houtvloere, loodgieters-werk, opsit van droëmuur konstruksies & knottypineplafonne. Opsit van JOJO tenke en installeer van gryswater stelsel. Gratis kwotasie 072 125 1288

EKSTRA GELD! Benodig50AvonAgente Ontvang gratis geskenk vir 3maande. Tel. 082 933 3986

Mr A.C. Keatings NOTICE OF SALE IN EXECUTION IN THE MAGISTRATE'S COURT FORTHE DISTRICT OF THE CITY OF CAPE TOWN SUB-DISTRICT BELLVILLE HELD AT BELLVILLE, CASE NUMBER:7693/2023.

In thematter between: MBD LEGAL COLLECTIONS (PTY)LTD (Registration Number: 200601080507), ExecutionCreditorand MR ASHLEYCONROY KEATINGS (Identity Number: 8005065228083) ExecutionDebtor.Inpursuance of ajudgementofthe aboveCourtdated the02ndday of December 2025, thefollowinggoods will be sold in execution on the 25th dayofAugust 2026 at thefacilityofSHERIFF BELLVILLE SOUTH situated at Unit 5, Cap 4Busaf Park, Brug Road, Triangle Farm Bellville. 1X 2PIECE LEATHERLOUNGE SUITE1XDINNING TABLE AND CHAIRS 1X TV STAND1XTELEFUNKENFLATSCREEN TV 1XVW MICROBUS WHITE REGISTRATION:CY62370.Takefurther note that:

1) This sale is asaleinexecution pursuant to a judgementobtained in theabove Honourable court. 2) TheRules of Auction is available24hours beforethe auction at theofficeofthe Sheriff Bellville, 12 RoadStreet, Bellville.

3) Registrationasabuyer is apre-requisite subject to specific conditions,inter alia: 4) FICA–legislationinrespect of ProofofIdentity andAddressparticulars; 5) Goodswillbesoldfor cash only to thehighest bidder or sold subject to confirmation.Asper the Consumer Protection Actoninstructions from the ExecutionCreditors/Attorney/CONDITIONS OF SALE: Goodstobesoldfor Cash,EFT or immediate payment.

6) Theofficeofthe SheriffBellvillearea onewill conduct thesalewithauctioneer being Deputy Sheriff of BellvilleSouth.

7) Advertising costsatcurrent rates andsalecosts according to thecourt rules apply. TERMS:CASHNO CHEQUES ACCEPTED.ALL GOODS WILL BE SOLD "VOETSTOOTS".

MUNNIK BASSONDAGAMAINC., ATTORNEYS FORTHE PLAINTIFF,Fourth Floor, 115West Street,Sandown,Sandton, 2196. Tel. 011560 6064/6371, REF: R. Augud/0278000597282685, LYONS INC.ATTORNEYS Unit8,Canal Edge 4, Fountain Road

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
TygerBurger | Durbanville | E-edition | 5 August 2026 by Novus Media - Issuu