Jou vallei - jou nuus
Thursday, 28 Augustus 2025 Tel: 023 347 0968
’n Heildronk op die beste
Die room van die Suid-Afrikaanse wynbedryf het verlede Vrydagaand (22 Augustus) by The Venue in Robertson byeengekom vir die SA Jongwynskou-toekennings. Die Breedekloof/Worcester-kelders het vier trofeë opgeraap en die Robertson-streek het met een trofee weggestap. Volledige berig op bl.5
Die trofeewenners is, agter van links: Willie Burger (Badsberg-kelders), Rianco van Rooyen (Robertson-wynmakery), Justin Corrans (KWV), Johan Linde (Botha-kelders), Juandre Bruwer (Diemersdal), Christo Pienaar (die voorsitter van die SA Jongwynskou), Daniel Slabber (Wellington-wyne), Chris de Villiers (Montagu-wynmakery), Breyton Milford (hoofbestuurder van die Agri-ekspo) en Chris Geldenhuys (Aan de Doorns-wynmakery). Voor is Izéle van Blerk (KWV), Richard Schroeder (Groot Phesantekraal), Vuzi Dalicuba (Vergenoegd Löw), Edwin Grace en Edmund Terblanche (die La Motte-wynlandgoed), Andri le Roux (Perdeberg-wyne), Kobus van der Merwe (KWV), Anthony Kock (Spier) en Lara Prins (Botha-kelders).
HOF: beskuldigdes 2 hoor hul lot
Hartaanval eis geliefde breier
3
Skoonheidskool lei 7 gestremdes op
Villa bespreek plek 16 in Top-12