




Donderdag,
![]()





Donderdag,


Enrico Claassen
On Monday (24 November) the Breede Valley Ambassador’s Programme was launched in the Worcester Town Hall where 30 gender based violence (GBV) ambassadors were awarded certificates after receiving training.
This initiative by the Department of Social Development forms part of the national 16 Days of Activism of no violence against women and children awareness campaign which was launched in Paarlalso on Monday.
Reagen Allen, deputy speaker of the Western Cape Provincial Parliament, said during Monday’s launch in the Worcester Town Hall: “Each and every person that is added ultimately to the ambassadors [programme] will play a vital role towards ensuring that survivors are assisted.
“No government department is able to do it alone, so we need our communities, our civil society together with all spheres of government to ensure that we can hold those perpetrators to account.
“Gender based violence is not merely a crisis. We heard last week it has been declared a national crisis ”
According to Allen families and communities have been ravaged as a result of gender based violence.
“We have felt it, we have seen it for a number of years and their names reverberate throughout Worcester, the Breede Valley, Western Cape and ultimately South Africa.”
Allen was talking about amongst others Monica Daniels and Valencia Farmer from Worcester who was gruesomely murdered as well as eight year old Tazné van Wyk from Cape Town whose mutilated body was hidden in a storm water pipe along the N1 outside Worcester.
“When we live in a society filled with trauma and violence, we often see an increase in bullying, gender based- and domestic violence.
“You [ambassadors] being here today is so appreciatied.
“To the men, if you are able to play that mentorship role it will go a very long way towards helping the next generation.”
Azraa Majiedt, court preparation officer employed by the National Prosecuting Authority (NPA), thanked the ambassadors for “stepping up”.
“You have signed up for this programme even though you are not getting paid for it but you have stood up and you are making a difference
“We are so proud of you. There will be many times where you will be the first person that a victim sees.
“You create a save space, a first impression – even before we deal with the victims at court.
“You also ensure that there is more confidence in the criminal justice system because you are the face of the community and we can not do it without you.”
Majiedt told the ambassadors this is not “a one size fits all approach”
According to her these ambassadors will encounter vulnerable victims – victims with disabilities, the elderly.
“This is where you come in and use your knowledge. Please remember we are always there to guide you.”
She asked the ambassadors to share what they have learned in training to
other community members.
“It does not stop with you One ambassador goes a very long way Thank you for everything you do.”
Cindy Jacobs, coordinator at the Thuthuzela Centre based at Worcester Hospital, told the ambassadors to remain mindful of their own self care as they are selflessly serving their community.
“You are joining a winning collective of stakeholders who operates proactively, actively and reactively with various strategies that have been recognised provincially by the NPA at its recent service excellent awards where the Thuthuzela Centre was awarded as the best performing centre in the province.
“I believe with the assistance of you as GBV ambassadors and your support and stakeholder collaborations, we can achieve that award again in 2026.”
Councillor Palesa Moso told the ambassadors: “This is a huge step, the fact that you are willing to wake up in the middle of the night or early morning hours to assist the next person.
“Thank you for sacrificing your time to show love to others.”

Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het ’n ernstige waarskuwing aan motoriste gerig nadat ’n skokkende 24 mense weens bestuur onder die invloed van alkohol in net een week in hegtenis geneem is
Tussen 17 en 23 November 2025 het die provinsiale verkeersdiens 168 geïntegreerde padblokkades, voertuiginspeksies en spoedbeheer-optredes oor die provinsie uitgevoer Ongeveer 30000 voertuie is voorgekeer en nagegaan, wat tot meer as 9000 boetes vir uiteenlopende oortredings rakende bestuurder- en voertuiggeskiktheid gelei het
Beamptes het ook 200 spoedoortredings gedurende hierdie tydperk aangemeld, luidens ’n verklaring deur die departement van mobilitiet
Altesaam 46 mense is vir die volgende beweerde oortredings in hegtenis geneem:
•24 vir bestuur onder die invloed van alkohol;
•Drie weens roekelose en nalatige bestuur;
•Ses vir voertuie wat met te veel goedere gelaai was;
•Ses vir die besit van vervalste dokumente;
•Drie vir ongedokumenteerde mense;
•Een vir opsetlike beskadiging of peutering aan ’n voertuig, of om ’n voorwerp na ’n voertuig te gooi;
•Een vir omkopery;
•Een vir die belemmering of
verhindering van ’n gemagtigde beampte in die uitvoering van hul pligte; en •Een vir dreigemente of voorstelle van geweld teen ’n verkeersbeampte
Isaac Sileku, die Wes-Kaapse mobiliteitsminister, het sy kommer oor die toename in dronkbestuur uitgespreek
“Elke bestuurder wat ná ’n drinkery agter die stuurwiel inskuif, is ’n gevaar vir hulself en elke ander padgebruiker Namate ons die feestyd nader, verskerp ons wetstoepassing om te verseker dat wetgehoorsame padgebruikers veilig kan reis Bestuur onder die invloed van alkohol sal nie geduld word nie en ons sal aanhou om ferm op te tree,” sê Sileku in die verklaring
Maxine Bezuidenhout, die hoof van verkeersbestuur, het die publiek gemaan om verantwoordelik op te tree
“Die hoë syfer vir dronkbestuur-inhegtenisnemings is uiters kommerwekkend Selfs klein hoeveelhede alkohol kan oordeel en reaksietyd beïnvloed. Ons beamptes sal streng optree teen enigeen wat ander se lewe in gevaar stel deur onder die invloed [van alkohol] te bestuur,” sê Bezuidenhout
“Ons doen ’n beroep op motoriste om verantwoordelik te wees, die wet te respekteer en ons te help om onnodige voorvalle en lewensverlies op ons paaie te voorkom ”
RonélvanJaarsveld
Vullis wat op die oop stukke grond tussen die N1 en die Mountain Mill-winkelsentrum in Worcester gesaai lê, is onooglik. Dit is een van die eerste dinge wat besoekers aan die dorp sien
’n Inwoner sê hy het dié kwessie glo reeds agt maande lank onder die munisipaliteit se aandag bring, maar onsekerheid oor wie die eienaar van die grond is en verantwoordelikheid moet neem, veroorsaak dat dit onopgelos bly
Kledingstukke, plastieksakke, ontlasting en papiere van wegneemetes lê die stuk veld vol Plek-plek lyk dit asof iemand onwettig vullis gestort het
Volgens Chad Malgas van die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) behoort die grond tussen die sentrum en die snelweg aan verskeie eienaars, wat regeringsen private besit insluit
“Die bestuur van vaste afval en skoonmaak van private grond is die verantwoordelikheid van die grondeienaars,” het hy gesê Die munisipaliteit se verantwoordelikheid is om gebiede wat onder sy mandaat val, skoon te hou
“Die BVM het verskeie ingrypings ingestel, waaronder kennisgewings aan die grondeienaar om die nodige stappe te doen om skoon te maak, asblikke te plaas in dele waar die probleem die grootste is om mense aan te

moedig om hul vullis weg te gooi en om die gebied gereeld skoon te maak Ten spyte hiervan sal die probleem voortduur totdat die oorsaak aangepak word Stappe moet gedoen word teen die skuldiges wat onwettig vullis stort en rommel strooi,” het hy gesê Dié grond word deur voetgangers as deurloop na die snelweg gebruik Dit is langs kitskosplekke en is maklik toeganklik omdat dit nie omhein is nie.

Rommelstrooiers en mense wat onwettig vullis stort, dra by tot die probleem op oop stukke grond
’n Rommelvrye en skoon omgewing benodig die hulp van die hele gemeenskap “Die BVM is daarvoor verantwoordelik om ’n betroubare, gereelde en redelike skoonmaakdiens – binne die raamwerk van sy beskikbare bronne – te lewer Ons verwag van ondernemings en private grondeienaars om hul eiendom en omgewing skoon te maak en goed in stand te hou Lede van die publiek vervul ’n belangrike rol – moenie rommel strooi nie en maak gebruik van vullisblikke Meld skuldiges wat wel mors, onmiddellik aan As die hele gemeenskap dit só aanpak, sal ons ’n verskil in ons gedeelde ruimtes kan maak,” het Malgas gesê

Ronél van Jaarsveld
Dit was nie ’n geval van ’n gogga wat gebyt het nie, maar wel ’n Lego-robot!
Louis en Anel van Tonder van Worcester het verlede week Singapoer toe gevlieg om as beoordelaars in die Wêreld-robotika-olimpiade (WRO), wat van 26 tot 28 November plaasvind, op te tree In dié groeiende sport neem spanne teen mekaar deel om ’n taak met hul robot op ’n bord op te los deur middel van blok-gebaseerde kodering, soos om ’n blokkie van een spesifieke plek na ’n ander te skuif en weer terug te beweeg Elke span bestaan uit drie leerders
Haar man, Louis, werk by die Hoër Tegniese Skool Drostdy en sê hy hou meer van tegniese dinge as van kodering Hy het Anel verlede jaar vergesel en die bou van die robotte het hom só gefassineer dat hy betrokke wou raak
‘GEK OOR LEGO’
“Ek was as kind gek oor Lego Toe ek sien hoe hulle die robotte bou, het ek dadelik belanggestel,” het hy gesê Hy en Anel het drie provinsiale beoordelings in die WesKaap gedoen, waarna hulle gekies is om in September as nasionale beoordelaars by die Robotika-olimpiade wat in Pretoria gehou is, op te tree Dit het deure oopgemaak sodat




Motorists driving through Montagu can look forward to a smooth ride, thanks to the upgrade of several intersections at a cost of just over R3,6m.
According to the Langeberg Municipality, this is part of their efforts to improve road safety, accessibility, and service delivery.
The intersection at Bath and Cross Street was transformed from an asphalt surface to a raised, brick-paved road This finish is more durable and visually appealing and improves safety. The upgrades included new road signs and pedestrian crossings, as well as the replacement of all underground services such as water, sewer and stormwater lines. A section of Bath Street was also resurfaced.
The Bath and Mark Street intersection was upgraded to a raised brick-paved surface, while the Piet Retief and Cross Street and Piet Retief and Kohler Street intersections were resurfaced and completed after construction.
According to Willy-John Gordon, senior communication officer at the Langeberg Municipality, the total approved budget for the project was R3 697 794.06.
The upgrades involved the removal of the old road surface and base layers, followed by the replacement of all underground services. Trenches were backfilled in accordance with SANS 1200 standards, and the road layer works were rebuilt to meet provincial and SANS 1200 specifications.
The developer in the Erf 879 development, was unable to provide the required number of parking spaces for the prop-
erty. A report approved by the Executive Mayoral Committee on 15 June 2021 required the developer to contribute R361 000 plus a 10% escalation towards the upgrade of the Bath and Cross Street intersection. The project was completed within the approved timeframe Short extensions were granted to accommodate additional work identified during construction.
• A contractor has also started with the construction of new water pipelines along the R317 Regional Road in Bonnievale. This includes the installation of 670 m of new 355mm diameter and 35 m of new 315mm diameter water pipelines – the pipes will be laid via horizontal directional drilling and by open trench excavation The value of the project is around R8m with completion planned for 9 February 2026.
The goal is to strengthen the Bonnievale water supply system, improve water conveyance to the existing Lactalis factory, and reduce operational challenges such as pipe breakages. The project will also support future development by increasing the capacity and reliability of the water network.
• In an effort to stem water losses, the replacement of the siphon pipeline from Muiskraalkop Inlet to Robertson Children’s Home was completed and will ensure improved water pressure and flow, with fewer bursts and leaks
“The project positions the municipality to enter the new financial year with a stronger, more reliable water supply system—supporting broader goals of resource conservation, service reliability, and sustainable development across the Langeberg Municipal region,” it said.





Die ondersteuningsgroep Women in Progress in Worcester het hul jaareindfunksie op Vrydag 21November by Nicky’s Lapa gehou om hul waardering aan hul komitees te wys.
Dié organisasie sonder winsoogmerk en sy groep vrywilligers bied al twee jaar lank ondersteuning aan vroue en jong meisies wat mishandel of getraumatiseer
is, of deur andersins moeilike tye gaan. Gerita Sass, die voorsitter en stigter, sê hulle doen ook gesondheidsbewusmaking in omliggende dorpe.
By hierdie geleentheid is sertifikate van waardering aan die vrywilligers oorhandig en gassprekers het inligting met die sowat 50 gaste gedeel ’n Polisiebeampte het verduidelik watter prosedures vroue moet volg wanneer hulle slagoffers
van geweld is. Die plaaslike skoonheid Joslyn du Toit, wat vanjaar as Mrs Curve aangewys is, het haar getuienis met die vroue gedeel en van haar agtergrond met mishandeling vertel. Sy het hulle aangemoedig om uit ’n verhouding te kom en hulp te kry wanneer hulle mishandel word.
“Dit was ’n baie lekker en jolige byeenkoms waar ons al ons lede kon bedank vir hul harde werk jaar.”






JanaScheepers
Simonsvlei se reusagtige bottel, wat van die R101 af, of te wel die Ou Paarlpad, asook van die N1 af gesien kan word, is geklee in ’n splinternuwe oranjeen-geel baadjie om dié kelder se nuwe Mimosa-drankie te adverteer Hugolene Conradie (40), ’n kunstenaar wat oorspronklik uit die Paarl kom, maar etlike jare reeds in Worcester woon, vertel meer oor die proses om hierdie bottel nuwe lewe te gee
Volgens Simonsvlei se webtuiste is die Mimosa-drankie tans op winkelrakke asook aanlyn beskikbaar en word dit beskryf as ’n “spritzer gemaak van wyn en deurdrenk met lemoengeur”
Die kelder het ook op sosiale media geskryf dat die reusebottel in 1988 gebou is en heeltemal hol is Sou dit gevul kon word, sou dit 60000 liter wyn hou (80000 bottels)
Conradie sê sy het dié reuse-bottel reeds in 2023 die eerste keer geverf toe Simonsvlei se Vineyard Selection Chardonnay destyds bemark is
Volgens haar was dit dus ’n groot eer toe die kelder haar ’n tweede keer genader het om die bottel ’n vars leksel verf te gee Sy het altesaam agt dae daaraan bestee, onder meer op 12 November toe sy haar 40ste verjaarsdag gevier het – hoog in die lug op ’n hyskraan om die hele lengte van die bottel te verf
Sy sê sy het polivinielasetaat-verf (PVA) gebruik omdat dit die elemente kan weerstaan en het die fyner detail met potlood geteken voordat sy later daaroor geverf het
Om Simonsvlei se reuse-wynbottel te verf, beskryf Conradie as ’n volle-sirkeloomblik omdat sy en haar seun destyds,

Hugolene Conradie (40), ’n kunstenaar van Worcester, het Simonsvlei se bekende wynbottel geverf.
toe hy baie jonger was, gereeld verby die kelder gery en hy aan sy ma gesê het: “Mamma gaan eendag daai bottel verf” Dus kon sy nie glo toe Simonsvlei in 2023 die eerste keer na haar uitgereik het om dié bottel te verf nie Dit was nadat die kelder op soek was na iemand om die bottel op te kikker en ’n advertensie op sosiale media geplaas het waar kunstenaars uitgenooi is om hul portefeuljes in te stuur Conradie is bekend vir, onder meer, haar muurskilderye wat reg oor Worcester pronk, maar daarbenewens spog sy ook met haar eie kunsskool vir kinders, wat sy reeds 11 jaar bedryf, en verf sy ook af en toe kinders se gesigte Sy het ook voorheen kunsklasse by die Laerskool Worcester-Oos aangebied, maar het ’n paar jaar gelede ’n geloofsprong geneem en haar eie onderneming geopen Vandag is sy alom in Worcester bekend en het onlangs verskeie geluksbringers op regopstaande sementversperrings by die Waardemark in Worcester geverf, wat groot aandag gelok het Daarbenewens het Conradie in 2022 ’n muurskildery by ’n kleuterskool in Avianpark in Worcester as deel van ’n televisie-uitsending van Dankie, Lottoland, geverf

















Knowledge makes you stronger and helps you build a more robust business
Owners of small businesses are encouraged to attend the Small Enterprise Development and Finance Agency (Sedfa) business-support days that will be held in the Langeberg in December These are held in partnership with the Langeberg Municipality
The support days will be held as follows in December: Ashton Library on 11 December, in Bonnievale (Happy Valley Library)
on 4 December, in McGregor (in the municipal boardroom) on 15 December, in Montagu (Ashbury Library) on 2 December and at the Nkqubela Library on 10 December The business day will be in Robertson (Mountain View Library) on 9 December and at the Zolani Library on 3 December
All the sessions take place from 10:00 to 16:00 For more information, contact Octavia Liemens of the municipality on 023 626 8201 or Cheryl Damons of SEDFA on 023 342 2381
Die Doringkloof-natuurreservaat tussen Touwsrivier en Montagu is sedert 14November een van die land se nuutste provinsiale natuurreservate Dit is veral goeie nuus vir die kritiek



GO GEORGE is the Western Cape government’s new flagship for ensuring inclusive, accessible transport for all.
The ability to travel independently is often taken for granted. Disability Rights Awareness Month, held from 3 November to 3 December each year, is a good time to take stock of progress made with ensuring universal access, inclusion and mobility for people with disabilities.
According to the Western Cape Mobility Department the GO GEORGE bus service is a flagship example of accessible and inclusive public transport. The bus service is designed with the needs of all passengers in mind. Every bus is fitted with ramps or hydraulic hoists to ensure a dignified boarding for passengers with mobility impairments. Red priority seats are clearly marked and strategically placed to provide extra space and ease of access.
GO GEORGE promotes independence, safety and comfort for passengers with disabilities. Passengers with disabilities make up 0,85% of those taking the bus, amounting to more than 4 000 trips every month Passengers with special needs account for a further 11,09%, representing more than 54 000 monthly trips.
The 2024 findings of the annual Macro-Transport and Socio-Economic Study, conduct-

ed by independent surveyors for the George Integrated Public Transport Network (GIPTN), found that 95% of surveyed special-needs passengers and 88% of passengers with disabilities reported GO GEORGE bus stops are accessible. A total of 96% of passengers with disabilities stat-
ed the bus service made enough provision for their needs.
GO GEORGE is working with the George Association for People with Disabilities (APD) and other special-needs institutions
during this Disability Rights Awareness Month Frontline staff who regularly engage with passengers with special needs undergo sensitisation sessions Ruben Plaatjies was the recipient of a sponsored wheelchair, which will make travelling independently easier. “I am ex-
tremely grateful to receive this much-needed new wheelchair, replacing the worn-out one that carried me over many years of dedicated service I would like to thank everyone who has helped make this possible.”
“Accessibility is not an addon,” said Provincial Minister of Mobility Isaac Sileku, "it is a fundamental right. GO GEORGE continues to show what it means to build public transport systems that give dignity, freedom and mobility to all When we remove barriers we empower people These initiatives ensure we listen, learn and act, so every resident can move through our province with confidence and equality.”
The province’s Department of Social Development (DSD) has also intensified its efforts to encourage residents to help build a more inclusive, accessible society for all It increased its funding allocation for its Services to its Persons with Disabilities programme, from R196 million in 2024-’25 financial year to R224 million in 2025-’26. It stated R167 million of this funding goes towards 221 non-profits offering various support services to disabled people. Sivuyile, the DSD’s own residential facility for adults and children with disabilities, had been allocated over R37 million in funding for 2025-’26.






Notice is hereby given in terms of Section 49(1) (a) (i) read together with Section 78(2) of the Local Government: Municipal Property Rates Act, 2004 (Act No 6 of 2004), hereinafter referred to as the “Act” that the General valuation ro l for the nancial years 2026/2027 – 2030/2031 is open for public inspection at the local municipal ofces and libraries from 28 November 2025 to 2 February 2026 The object on forms are also availab e at the above mentioned stations and on the webs te www bvm gov za
An invitation is hereby made in terms of Section 49(1)(a)(ii) read together with Section 78(2) of the Act that any owner of a property or any other person who so desires should lodge an objection with the mun c pal manager in respect of any matter reected in or omitted from the valuat on roll with n the above-mentioned per od
All owners of the properties that are on the General Valuation Roll w ll be contacted in writing to the postal address which reects on the Municipality s data base
Attention is specically made in terms of Section 50(2) of the Act that an objection must be in relation to a spec c individual property and not against the general valuation roll as such
The completed objection forms must be dropped n the sealed boxes which will be available at the libraries and municipal ofces or objections can be submitted electronically to valuations@bvm gov za
Only objections on the prescr bed forms will be considered The c osing date is 2 February 2026
Enquiries may be directed to Valuation Section at 023 348 2672 during ofce hours or at emai valuations@bvm gov za
Mc Thomas Municipal Manager


PUBLIEKE KENNISGEWING WAT INSPEKSIE VAN ALGEMENE WAARDASIEROL AANVRA, VIR DIE 2026-2031 BOEKJARE
Kennis word hierby in terme van Artikel 49(1) (a) (i) saamgelees met Artikel 78(2) van die Plaas ike Regering: Mun s pale Eiendomsbelasting Wet 2004 (Wet Nr 6 van 2004) gegee hierin verwys na d e “Wet” dat die Algemene waardasierol vir die boekjare 2026/2027 – 2030/2031 oop is vir pub eke inspeksie by die plaaslike munisipale kantore en biblioteke vanaf 28 November 2025 tot 2 Februarie 2026 Die beswaarvorms is ook besk kbaar by bogenoemde standplase en op die webbladsy www bvm gov za
n Uitnodiging word h erby gemaak in terme van Artikel 49(1)(a)( i) saamgelees met Artike 78(2) in die Wet dat enige eienaar van 'n eiendom of ander persoon wat so ver ang 'n beswaar by d e munisipale bestuurder kan indien vir enige aangeleentheid in die waardasierol weergegee of weggelaat binne bogenoemde periode
Die eienaars van hierdie eiendomme sal skr ftelik van hul algemene waardasie in kennis geste word by hul posadres wat tans op die Munisipa iteit se databasis verskyn
U aandag word spesiek daarop gevestig dat in terme van Artikel 50(2) van die Wet n beswaar teen n spesieke individue e eiendom ingedien word, en nie teen d e algemene waardasierol in sy geheel nie
Die voltooide beswaarvorms moet in d e verseëlde houers wat by die bibl oteke en munis pale kantore besk kbaar sal wees gegooi word, of kan ook elektronies inged en word by valuations@bvm gov za
Let asseblief daarop dat slegs besware op die voorgeskrewe vorms oorweeg sal word Die sluitingsdatum is 2 Februarie 2026 Navrae kan gedurende kantoorure ger g word aan die Waardasie Afdeling by 023 348 2672 of per epos na valuations@bvm gov za
Mc Thomas Munisipale Bestuurder
ISAZISO SIKA WONKE-WONKE ESIMALUNGA NOMQULU WOKUHLOLWA KOLUHLU LOKUQIKELELWA KWAMAXABISO, KWIMINYAKA-MALI KA 2026-2031
Isaziso siyakhutshwa ngokwe Candelo 49(1)(a)(i) e ifundwa kunye ne Candelo 78(2) lo Mthetho woRhu umente wezeKhaya: uMthetho wakwa Mas pala weRhafu kwi ndawo zobumn ni ka 2004 (uMthetho no 6 ka 2004) othi emveni koku ubizwe “uMthetho” ukuba o Mqu u Jike e e wokuqikelelwa kwamaxabiso endawo zobumnini weminyaka ka 2026/2027 –2030/2031 abahlali banako uzokuwuhlola kwi-osi zakwa masipala nakumathala eencwadi ukususe a ngowe 28 EyeNkanga 2025 ukuya kutsho ngowe 2 Februwari 2026 Iifomu ezilungisele we ukuwuchasa lo mqulu zikwafumaneka kwezindawo zikhankany weyo nakwi websayithi ethi www bvm gov za
Ngokwe Candelo 49(1)(a)(ii) elifundwa kunye ne Candelo 78(2) lalo Mthetho ukuba naye nawuph na umnini-ndawo okanye umntu onenjongo zokwenjenjalo uyamenywa ukuba afake sichaso sakhe kumphathi wakwa masipala ma unga n a w o n a w
okhutshiweyo kumqulu woluhlu lokuqikelelwa kwamaxabiso en e njalo nga amathuba akhankanywe ngentla
Bonke abanini-ndawo abakumqulu woluhlu lokuqikelelwa kwamaxabiso jikelele uzakwaziswa ngembalelwano kwidilesi ekuvimba wokugcinwa kwenkcukacha wakwa Masipala
Ngokwe Candelo 50(2) lalo Mthetho sicela ukugxininisa ukuba isichaso kufuneka sijolise kwindawo buqu, hayi ku uhlu okuq kelelwa kwamaxabiso ngokubanzi
Ifomu zesichaso ezigcwalisiweyo kufuneka zifakwe kwibhokisi ezitywiniweyo ezizakufumaneka kumathala eencwadi kwanakwi-osi zakwa masipa a okanye zithunyelwe nge-email kwa valuations@bvm gov za
Zizichaso ezibhalwe kwifomu eyenzelwe oku qha ezizakusiwa so Umhla wokuvala ngowe 2 Februwari 2026
Imibuzo ingajoliswa ku Valuation Section 023 348 2672 n g a m a x e s h a o m s e b e n z i o k a n y e n g e e m a l e t h i valuations@bvm gov za
Mc Thomas uMphathi ka Masipala


PIETERSEN, NICLAAS
GEB: 11.08.1964 - GEST: 20.11.2025

Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 29 November 2025 om 09:00 by Bleshoenderstraat 19, Avianpark en om 10:00 by Maranatha Christen Gemeente, Denisestraat, Johnsonspark.
Dankie vir alles wat jy was my man, mag jou siel in vrede rus. Jou vrou Adri
Pa, ons harte is swaar sonder jou Jy was ons beskutting, ons krag en ons veiligheid Ons bewus ons met die feit dat jy veilig is by God Mag jou siel in vrede rus Kapdie Jou kinders en kleinkinders
Jy was ons anker, ons krag en ons veilige plek. Rus sag ons dra jou altyd in ons harte. Jou hele familie
In herinnering aan ons broer, te gou van ons weggeneem Ons harte is seer, maar jou glimlag en liefde leef voort.
Human-, Abrahams-, Afrika-, Swarts-, Flandoen Olkers familie
Rus in vrede my broer, tot ons weer ontmoet. Laban familie

VAN DER ROSS, BERTO GEB: 21.05.1976 - GEST: 18.11.2025
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 29 November 2025 om 08:00 by Williamstraat 18, Riverview en om 09:00 by Victoriapark Skoolsaal, Ranierstraat.
Berto wat God gedoen het is wel gedaan. Rus in vrede. Evelyn, Aubrey en kinders
Berto ek dink aan jou met verlange. Rus in vrede broer en swaer. Wilfred, Leen en kind
Berto dankie vir die tyd saam met jou Ek mis jou reeds. Rus in vrede broer. Monica, Pikkie en kinders. Sharney en Cidney
Berto jy het die wedloop voltooi Ons gaan jou mis. Miena, Frans, Merinica, Franklin Van der Ross en kinders
My pa ek gaan jou mis. Rus sag Pa. Bernelee, Marlen en kleinkind Lee Mark

SKAFU, NOMATHAMSANQA PATRICIA
D.O.B: 10.10.1968 - D.O.D: 20.11.2025
Funeral service takes place on Saturday, 29 November 2025 at 08:00 at Ikhozi Street 26, Zwelethemba





LIBO, JUDAH BROWN GEB: 04.07 1958 - GEST: 19.11 2025

Begrafnisdiens vind plaas Sondag, 30 November 2025 om 09:00 by Van Zyllaan 97, Esselenpark en om 11:00 by Kleinplasie.

TITUS, SPECIALINE GEB: 28.11.1959 - GEST: 24.11.2025






Rus
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 29 November 2025 om 11:00 by Klipdalstraat 12, De Doorns en om 12:00 vanuit AME Kerk, Violetstraat, De Doorns.




4.
payment of registration deposit of R500.00 in cash.
6. The office of the Sheriff Worcester will conduct the sale with the being SB Naidu


SLUITINGSDATUM: 10Desember2025
DatumvanDiensaanvaarding: 1Januarie2026of sospoedigmoontlik
Vereistes:
· RegistrasiebySARaadvirVerpleegkundiges
· Kennisvanversorgingvanbejaardes
· Bereidwilligheidomskoftetewerken«roep»te doen
· Goeiemenseverhoudings.
Diensvoordele:
· SalarisvolgensBadisariglyne
· Pensioenfonds
· Mediesefonds
· Ruimverlof
RigaansoekemetvolledigeCVenbewysevan kwalifikasiesaan:
DieAdmin.beampte
HuisMimosa
Epos:mimosa@murraygemeente.co.za
VAKATURE: Lykshuisassistent / Drywer
Pliqbeskrywing: El Shaddai Begrafnis Dienste is op soek na ’n betroubare, eerbiedige en professionele kandidaat om as Lykshuisassistent en Drywer te dien. Die posisie behels hulpverlening met oorledeneversorging, vervoer, en algemene ondersteuningspligte binne die begrafnisonderneming
Vereistes: Minimum Graad 10 Geldige rybewys (Kode B of hoër) Betroubaar en stiptelik Fisies in staat om die vereistes van die pos te hanteer Diskreet, respekvol en professionee Bereid om in sensitiewe omgewings te werk Vorige ervaring sal ’n voordeel wees maar nie noodsaaklik nie
Aansoeke: Stuur CV na: hr@elshaddaifunerals.co.za Navrae: 023 342 4850

In ’n tydperk waar talle Afrikaanse koerante hul deure gesluit het, het Novus Media aangekondig dat ’n nuwe weeklikse Afrikaanse koerant, Die Papier, op 6Maart 2026 bekendgestel sal word Hierdie inisiatief volg op die skielike sluiting van Afrikaanse titels soos Beeld en Rapport verlede jaar Die aankondiging bring nuwe hoop vir Afrikaanse joernalistiek en spreek ’n duidelike leemte in die drukmedia aan
DRUKMEDIASTAANSYMAN
Ondanks die oorheersing van digitale platforms, het bedryfskenners uitgelig dat ’n groot behoefte aan gedrukte koerante steeds onder Afrikaanssprekendes bestaan Die Papier – wat deur Novus Media, ’n filiaal van die JSE-genoteerde Novus Holdings, uitgegee word – sal elke Vrydag in sowel druk- as digitale formaat beskikbaar wees Die fokus sal wees op omvattende nuus, gemeenskapsverhale, sake- en sportnuus, asook kultuur- en leefstylinhoud – toegespits op die behoeftes van die Afrikaanse gemeenskap
INPASMETDIEMARK
André van der Veen, die hoof van Novus Holdings, beklemtoon die markpotensiaal “Die geleentheid om gedrukte publikasies in gefokusde markte te laat groei, bly relevant, mits met deeglike begrip na die leser se behoeftes geluister word Vir baie Afrikaanse lesers is die formaat van die koerant onmiskenbaar, en ons glo Die Papier gaan breed aanvaar word ” Met ’n Afrikaanse mark van meer as sewemiljoen mense in Suid-Afrika, het Novus Media besluit om waarde aan hierdie onderbediende segment te bied “Die Papier is ’n mylpaal vir ons – dit is ons eerste nasionale nuuskoerant en neem gehalte- Afrikaanse joernalistiek na ’n nuwe vlak, met ’n bereik wat al die provinsies insluit ”
VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertiseerde afskrif van Transportakte Nr T6252/2017 gepasseer deur Langeberg Munisipaliteit ten gunste van SIGUGU NKWINTI, Identiteitsnommer 300101 5105 088, Ongetroud ten aansien van sekere Erf 1054 Nkqubela in die Munisipaliteit Langeberg Afdeling Robertson, Provinsie WesKaap wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Wes-Kaap te Kaapstad, Vloer 4, Inligtingstoonbank, Foreshore Place, Riebeekstraat 2, Kaapstad, binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing
Gedateer te Goodwood op hede die 21ste dag van November 2025

NM10038728-BW271125
VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van ‘n gesertiseerde afskrif van Transportakte Nr T40381/2016
gepasseer deur Langeberg Munisipaliteit ten gunste van SIYABULELA GIWU Identiteitsnommer 850510 6325 087
Ongetroud ten aansien van sekere Erf 784 Nkqubela, in die
Munisipaliteit Langeberg, Afdeling Robertson, Provinsie WesKaap, wat verlore geraak het of vernietig is.
Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Wes-Kaap te Kaapstad, Vloer 4, Inligtingstoonbank, Foreshore Place, Riebeekstraat 2, Kaapstad, binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing
Gedateer te Goodwood op hede die 21ste dag van November 2025

NM10038725-BW271125

ERVARESPANAANSTUUR
Die weekblad sal bestuur word deur die ervare joernalis en voormalige Beeld-redakteur Barnard Beukman Hy sien die projek as ’n historiese keerpunt
“Die stigting van ’n nuwe Afrikaanse koerant is ’n historiese gebeurtenis Dit spreek ’n diep behoefte aan om weer ’n platform te hê waar Afrikaanse SuidAfrikaners met mekaar in gesprek kan tree, soos Arthur Miller dit gestel het: ‘A good newspaper is a nation in dialogue with itself’.”
FOKUSOPGEHALTE-JOERNALISTIEK
Volgens Beukman is Die Papier se identiteit gegrond op gehalte bo blote verslaggewing “Ons wil die gemeenskap betrek en saamsnoer om sake wat vir lesers werklik saak maak Jonger lesers gaan ook ’n tuiste vind, aangesien ons formate en inhoud aanbied wat aan hul behoeftes voldoen ” Novus Media, wat in 2024 gestig is, bedien reeds miljoene lesers landswyd met 21 gemeenskapstitels en gesogte publikasies soos Rooi Rose en Soccer Laduma, asook verskeie digitale platforms soos Novanews Die bekendstelling van Die Papier is deel van die maatskappy se verbintenis om sinergie tussen bestaande titels en nuwe aanwinste te skep – ’n wen-kombinasie vir lesers en adverteerders wat die Afrikaanse mark wil bereik
NUWEHOOFSTUK
“6 Maart 2026 beteken ’n nuwe hoofstuk – vir die Afrikaanse drukmedia en joernalistiek Ons sien uit om kollektiewe stories te vertel, landsburgers te bemagtig en ’n platform te bou waar gemeenskappe sinvol aan die demokratiese gesprek deelneem
Inhoud van gehalte vir, deur en tot voordeel van die Afrikaanse gemeenskap – dít is die visie van Die Papier, ” sê Esmé Smit, direkteur van Novus Media
ATKV-betrekkings ATKV-Goud n Spa Assistent-restaurantbestuurder
D eATKV s n d nam ese en snelgroe endeAfr kaanse ku tuurorgan sas e en het n vakaturevir ngekwa fiseerdeass stent-restaurantbestuurderbysyvakansieoord ATKV-Goud n Spa
D eATKVvo g ngelyke-ind ensnem ngsbe e d Vereistes Tenminste’ngraad12-sertifikaa metbewesetoepas kekwa ifikasies; • Tenminstedr e aarsebestuursonderv nding nd erestaurantbedryf; • Opbrengsbestuur en
u tbre
end ekiosk; U tgebre dekennisoorvoedse endrank; Moetonderdrukenselfstandigkanwerk; Moettenvo letweetal g(Afr kaansenEnge s)wees Vernaamsteverantwoordelikhede Kl ënted ens n nrestauran sowe as nkroeg; Moet nethe d en d e goe e algemene

naam ik
ATKV-betrekkings
ATKV-GoudiniSpa
Hoofkok:Restaurant
DieATKV is ’n dinamiese en snelgroeiendeAfrikaanse kultuurorganisasie met ’n vakaturevir’ngekwalifiseerdehoofkokbysyvakansieoord,ATKV-GoudiniSpa. DieATKVvolg’ngelykeindiensnemingsbeleid
Vereistes
• Tenminste’ngraad12-sertifikaat • Kosvoorbereidingsvaardighede.

3 AANSOEK VIR 300 000 M WATER UIT DIE GROTER BRANDVLEIDAM STAAT WATERSKEMA IN TERME VANNASIONALEWATERWET1998 VIR PLASE GEBOER ONDER CACE (EDMS) BPK EN PLASE GEBOER ONDER PJ VAN DER MERWE FAMILIE TRUST, RAWSONVILLE, BREEDEVALLEIMUNISIPALITEIT.
KOMMENTAAR KAN GERIG WORD AAN ADMIN1@MERWIDA.COM NIE LATERAS31DESEMBER2025

• Kookvaardigheidindievoorbereidingvan’nwyeverskeidenheidgeregte. Ondervinding in spyseniering met spesifieke verwysing na spyseniering op grootskaal,àlacarte-etesenwegneemetes. Moetalgemenehigiëneasookvoedselhigiënekantoepas. Rekenaarvaardigheidis’naanbeve ing. Vernaamsteverantwoordelikhede
• Kookenvoorbereidingvangeregte.
• Netheidvandiekombuis,restaurant,wegneemete-kioskenfunksielokale.
• Voorraad-enporsiebeheer Personeelbeheer
Asjygraagvirso’ndinamieseorganisasiewilwerk stuurjouvolledigeCVaan: MadelynBrundynbyGOBetrekkings@atkv org.za
Sluitingsdatum:3Desember2025voor12:00. Gebruikasseb iefGDREST03asverwysing. Geenbehuisingwordverskafnie.
As jy vier weke ná die sluitingsdatum nog nie van die ATKV gehoor het nie, was jouaansoekonsuksesvol.

Slanghoek Wynkelder in Rawsonville soek self-gemotiveerde, hardwerkende persone vir parstyd 2026 (Januarie totApril).
NM10038896-BW271125
Mededingende vergoedingspakket (etes en verblyf) word voorsien.
KONTAK 023 344 3026 of info@slanghoek.co.za VIR MEER
BESONDERHEDE
NM10032334-BW131125



Hengelklub maak vir oulaas in 2025 lyne nat by Brandvleidam
Lede van die Brandvlei-hengelklub het die afgelope Saterdag (22 November) vir oulaas by die Brandvleidam buite Worcester saam lyne gaan natmaak Die visse was egter in die sterk wind en hitte traag om te byt Op die foto is Dedire Bekker (algehele vrouewenner vir die dag), Peppie van Tonder (veteranewenner van die B-sone), Derrick Botha (veteranewenner van die A-sone), Johan Coetzee (meester van die A-sone), Tiaan Coetzee (junior wenner asook algehele wenner van die dag) en Jacques van Graan (meesterswenner van die B-sone) Die klub het al die hengelaars vir hul wonderlike gees en samewerking gedurende die jaar bedank





