Skip to main content

Standard E-Edition 23 October 2025

Page 1

Thursday, 23 Oktober 2025 Tel: 023 347 0968

Jou vallei - jou nuus

Eksamen-mars

Die groot opmars na die matriekeindeksamen! Die gr.12-leerders van Worcester Gimnasium het die afgelope Vrydag (17 Oktober) hul laaste skooldag, hul paradedag, gehad. Hierdie parade deur Hoogstraat is ’n tradisie wat al langer as ’n honderd jaar onderhou word. Dié dag is ingelui met ’n heerlike ontbyt by ’n restaurant en die leerlingraad wat hul balkies aan die leiers van 2026 oorhandig het. Die matriekeksamen het Dinsdag (21 Oktober) begin en loop op 27 November ten einde.

BINNE: Waterbeperkings vir Langeberg

Pioneer Rally: Sterre klim agter stuur in - 3

Robertson haak tweede wen in Top-12 - 11


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard E-Edition 23 October 2025 by Novus Media - Issuu