








![]()












The usual peace of Montagu in the Langeberg was temporarily shattered last week as residents and firefighters battled a blaze for eight days as it spread from Ashton to Montagu. By Saturday 15 November it was eventually brought under control.
Firefighters were, however, kept on high alert as new fires sprang up in other regions in the Boland over the weekend
The Montagu blaze started on 6 November just above the dumpsite in Zolani, on the Ashton side of the Kogmanskloof, according to the Langeberg Municipality. It crossed the mountains towards Montagu.
“All hell broke lose on Friday,” said Mareletta Mundey, communications head of the Montagu Volunteer Fire & Rescue. "It was one of the biggest and most aggressive fires we’ve seen in this area."
On Friday (14 November) gale-force winds chased the fire down the valley, where it jumped a firebreak and the R62, igniting trees and vegetation Additional firefighters as well as helicopters were deployed to assist the teams of the Cape Winelands District Municipality, Cape Nature and the Langeberg Municipality.
“Our volunteers, men and women, worked with the other fire crews to keep the flames from damaging our town,” Mundey said. "The flames were
right up against some of the houses and left the walls blackened when the fire came close to town after it burnt through the Zionsberg farm area.”
Some orchards were damaged and a container-style store burnt down. The fire also damaged some caravans. Firefighting continued late into the night and firefighters were grateful for the steady rain that fell for two hours from 02:00.
“Though the fire was no longer burning the teams continued to look for smouldering tree stumps and hot spots that may flame up again
“The help we received from the community was amazing. They supplied the teams with food and something to drink and things like eye drops. Those who couldn’t physically help, donated money so that we could buy more fire beaters when we didn’t have enough. About 30 volunteers from Montagu helped tame the blaze ”
A fire near De Doorns, caused by lightning high up on the Matroosberg mountain, was also quelled after several days.
Crews were deployed to a new fire on the Worcester side of the Du Toit's Kloof Pass on On Sunday (16 November) and brought it under control by the next morning.
In the early hours of Monday (17 November) two new fires were reported. Fire crews and local farmers tackled a fire fuelled by strong wind in the Slanghoek Valley, between Rawsonville and Wolseley They

were able to guide it away from infrastructure.
In Groendal, Franschhoek, a fire ignited in the veld above the informal settlement outside the town.
The fire moved slowly due to limited fuel, as the area burned in January too Cape Nature teams continued with active suppression on the the opposite flank.
The CWDM extended its thanks to everyone, partners, volunteer fire organisations, contracted services, community members and the farmers and agri-workers, whose assistance and cooperation remain invaluable.


Hold tight onto your money the scammers want it!
The Breede Valley Municipality (BVM) this week warned residents and business owners not to fall victim to those who fraudulently claim to be municipal officials
The municipality said it recently received multiple complaints of scammers’ clever schemes to solicit money, obtain personal information or gain access to property
The devious schemes include requests for payments or “inspection fees” for fake or non-existent services, a demand to supply banking details or other personal identification information The scammers may phone or send emails using fake municipal letterheads, forged staff names or falsified identification to elicit information or payments
There have been cases where they fraudulently contact service providers and bidders, pretending to be from the municipality’s Supply Chain Management (SCM) Unit They request funding or “upfront payments” before awarding a bid or formal quotation, a practice strictly illegal and never part of legitimate municipal procedure, the BVM warned
The municipality reminded residents that all legitimate municipal officials carry official identification cards Municipal staff are not allowed to collect cash payments or fees directly from residents or businesses All payments must be made only through authorised municipal offices or the official BVM banking details
The municipality emphasises that it will not, under any circumstances, request payment from any service provider before an official appointment letter is issued or communicate SCM outcomes via telephone before issuing written notifications
They will not send award letters without the name and surname of the CFO and/or Municipal Manager and won’t expect suppliers to pay any funds to the municipality to secure contracts or orders A well-known scam has resurfaced where an individual – sometimes using the name “David Dube” – contacts residents on WhatsApp claiming their electricity will be disconnected for arrears at their exact address
The scammer sends an image of workers at a substation or outside a property and claims the team will arrive at a specific time A payment is demanded immediately to “cancel” the disconnection
This is not a legitimate municipal process, the BVM warns
To avoid falling victim, residents and businesses must verify the identity of anyone claiming to represent BVM before engaging them. Do not share personal, financial or account information with unverified individuals
Report all suspicious messages, visits or scams immediately to the Municipality’s Call Centre on 0860 12 12 12, the Fraud Hotline on 080 348 2600 or the SCM Office on 023 348 3950 or via email for SCM fraud reports at mpotgieter@bvm gov za BVM and law enforcement are working on the problem

RonélvanJaarsveld
Die man wat die agtjarige Tazné van Wyk in 2020 vermoor het, Moyhdian Pangkaeker, is die afgelope Dinsdag (18November) deur bewaarders dood in sy sel in die Brandvlei-gevangenis in Worcester aangetref
Tazné se lyk is sowat twee weke nadat sy by haar huis in Elsiesrivier verdwyn het, deur Pangkaeker aan die polisie uitgewys Hy het haar verminkte lyk in ’n stormwaterpyp langs die N1 buite Worcester versteek Hy het een van haar hande afgesny – vermoedelik om DNS-bewyse te verdoesel of omdat ’n litteken op die hand dit makliker sou maak om haar uit te ken Volgens Singabakho Nxumalo



van die departement van korrektiewe dienste het Pangkaeker in sy slaap gesterf en is sy familie daarvan verwittig Hy het ’n lewenslange vonnis uitgedien nadat hy in Oktober
2022 op verskeie aanklagte skuldig bevind is, waaronder verkragting, aanranding, lykskending en moord Nie al die aanklagte hou verband met Tazné nie Pangkaeker was 57 jaar oud ten tyde van sy skuldigbevinding Gedurende sy verhoor het die staatsadvokaat, Lenro Badenhorst, gesê: “Die beskuldigde is ’n gewoontemisdadiger wat jong meisies vir seksuele plesier blindelings teiken en daarvoor is sy morele blaamwaardigheid hoog Die beskludigde moet gestraf word met die ergste straf moontlik Daar is geen redelike vooruitsigte van rehabilitasie vir die beskuldigde nie Hy is ’n gevaar vir die samelewing en ’n langtermyn vonnis sal ’n gepaste straf wees Die kanse dat hy weer sal oortree, is baie hoog Hy het geen berou getoon nie ”















Ronél van Jaarsveld
Die aantal straatslapers wat hul intrek onder die afdakke en stoorruimtes tussen die Worcester-stasie en die Laerskool Wynland geneem het, word glo al meer, met soveel as 15 tot 20 mense wat reeds daar “woon”.
Die afgelope paar weke het die situasie egter versleg, met twee mans wat glo deur van die straatslapers aangeval is
Die laerskool en inwoners, wat bekommerd is oor veiligheid, probeer lank reeds om die straatslapers te laat verwyder, maar sonder sukses.
Die skool het vantevore onder geknipte drade, die diefstal van krane en waterpype, asook kragbokse waarvan die drade geknip is, deurgeloop Die polisie het glo ook op ’n wapen afgekom toe die straatslapers deursoek is.
Volgens Rowan Snygans, adjunkhoof van die skool, is een van hul werknemers onlangs (Vrydag 7 November) deur ’n groep van die mense só erg aangerand dat hy vir ’n week lank nie kon kom werk nie. Dit het glo ná ’n atletiekbyeenkoms gebeur en die straatslapers as motorwagte wou optree Die werker was glo op pad huis toe toe hy aangeval is Werkers van die tuindienste, wat die skool gebruik, is onder die klippe gesteek nadat hulle op die skoolterrein gras gesny en glo “te naby” aan die afdakke lawaai het.
Volgens Snygans is hulle maande lank reeds in korrespondensie met Transnet, aan wie die geboue en afdakke behoort, om die probleem opgelos te kry. Hulle is bekommerd oor die veiligheidsrisiko wat dié groep mense inhou.
Die omstandighede waarin die straatslapers woon, is haglik, met vullis en ontlasting wat by die afdakke ophoop. Standard het vroeër berig oor sakelui in die middedorp wat kla oor straatslapers voor hul ondernemings se deure en voetgangers wat sê dat hulle onveilig voel.
Die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) kan slegs teen die straatslapers optree

Standard het vroeër vanjaar oor die straatslapers, wat hul intrek by die stoorruimtes tussen die Worcester-stasie en ’n laerskool geneem het, berig.
wanneer hulle op munisipale grond is.
“Ons het uitgereik na die eienaars van die eiendomme, soos Transnet, om dit te oorweeg om ’n formele uitsettingsproses te begin Ons het hulle ondersteun om profiele op te trek van die besetters en ’n opvolgvergadering sal gehou word om hul vordering te bespreek,” het John Bulani, ’n munisipale woordvoerder, op ’n vroeëre navraag gesê.
Een van die probleme is wanneer straatslapers op een plek verwyder word, hulle slegs na ’n volgende plek aanskuif.
Straatslapers is ook ’n probleem in Rawsonville. In van die gevalle blyk dit dat die mense wat op straat slaap, wel ’n heenkome het, maar om verskeie redes verkies om nie huis toe te gaan nie.
Die BVM het aangedui dat hy op soek is na ’n oplossing vir die probleem Die BVM is in gesprek met ’n strategiese vennoot sodat oornagverblyf vir haweloses aangebied kan word. Hulle is ook in gesprek met die Swartland-munisipaliteit vir bedryfsondersteuning. Dié ooreenkomste sal na verwagting aan die einde van die maand gefinaliseer wees.
Standard het navrae aan Transnet gestuur, maar het teen die tyd van publikasie nog nie terugvoer ontvang nie.

RonélvanJaarsveld
Dit is nie net die inwoners van Touwsrivier wat bekommerd is oor die skade wat diewe aan infrastruktuur aanrig nie.
Die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) het by navraag gesê dat die plundery van geboue op die dorp ook vir hulle hoofbrekens gee Hulle het ’n sakeplan reg om dié agteruitgang te verhinder
Standard & Breederivier Gazette het verlede week berig dat groot skade aan geskiedkundige geboue deur diewe aangerig is Dié geboue, wat aan Transnet behoort, was dekades lank ’n belangrike deel van die gemeenskap se sosiale lewe, maar dit het die afgelope paar jaar in onbruik verval Inwoners het ’n petisie op die been gebring en praat met Transnet, die BVM en ander rolspelers oor wat gedoen kan word om verdere skade te verhinder en die geboue, soos die ontspanningsaal, te herstel “Eiendomme wat aan Transnet behoort, spesifiek die ou treinstasie, is sistematies deur vandale afgetakel Ons stem saam dat dit belangrik is om die dorp se erfenis
ring van munisipale bates is ’n groeiende bekommernis vir die munisipale bestuur en ons benodig die hulp van die gemeenskap om dit te bewaar ”
Die munisipaliteit het ’n sakeplan aan Transnet voorgelê om van die geboue te bekom en die Touwpark-ontspanningsklub in ’n veeldoelige en vaardigheidsontwikkelingsentrum om te skep “Ons wag op terugvoering van Transnet,” het Botha gesê Botha het gesê dat daar geen munisipale infrastruktuur in Touwsrivier is wat in onbruik staan nie “Dit het definitief gehelp dat dit nie onder vandale deurgeloop het nie ”
Die BVM het die gemeenskap aangemoedig om te help om die infrastruktuur op hul dorpe te beskerm en onwettige aktiwiteite aan te meld
“Vandalisering van eiendom wat nie aan jou behoort nie, is heeltemal onregverdigbaar – dit is kriminele optrede In die geval van munisipale eiendom ondermyn vandalisme die BVM se vermoë om volhoubaar dienste aan inwoners te lewer ” Vandalisme dwing ook die munisipaliteit om herstelwerk te doen waarvoor nie begroot is nie, soos kabeldiefstal, wat onmiddellik herstel moet word



Sakelui in die Breedevallei het die afgelope week by die Nekkies-vakansieoord buite Worcester byeengekom met die doel om ekonomiese groei in die omgewing te versterk.
Die departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme het dié geleentheid in samewerking met die Breedevallei-munisipaliteit en die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se afdeling vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling aangebied. Die tema was “Skep vennootskappe vir betekenisvolle verandering in die Breedevallei”.
Volgens dr. Julian Kritzinger, die burgemeesterskomiteelid vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling, toerisme, kuns en kultuur, het Breedevallei lank nie ’n sakekamer gehad nie Die munisipaliteit het in die afwesigheid van ’n gekoördineerde sakekamer afsonderlike vergaderings met sakelui in verskillende sektore gehou
Met hierdie geleentheid is die bedryfsleiers in hierdie sektore genooi om die voordele van ’n sakenetwerk te bespreek. ’n Tussentydse bestuurskomitee is verkies om die Breedevallei-sakenetwerk van die grond af te kry. Die doel van dié netwerk is om sakelui en ander rolspelers te verenig sodat hulle insigte kan deel en saam kan werk aan kernsake wat ekonomiese groei en ontwikkeling in die omgewing raak.
Verskeie sprekers van die regering, distriksmunisipaliteit, sakegemeenskap en plaaslikse munisipaliteit het opgetree Hulle het klem gelê op die belangrikheid

as sakeleiers, het die groep toegespreek
om sterk sakenetwerke te vestig om ekonomiese transformasie te bewerkstellig.
Die tussentydse komitee bestaan uit
Khaya Belani (Zwelethemba-sakeforum), Sandra Jaftha (informele handel), André Koegelenberg (medium ondernemings), Eloise Meyer (Worcester-toerisme), Sumaya Moses (jeug), Phumza Zotwana (landbou) en Wilhelm Stears van DeDoorns.
Die afgevaardigdes van die BVM sal mettertyd aangewys word.
Die eerste take voor die komitee se deur is die mentorskap en ontwikkeling van informele handelsmarkte, jeugkapasitering, veiligheid en sekuriteit, “Easeof-Doing-Business” in Breedevallei en die deurgee van inligting oor finansieringsgeleenthede.
•Sakelui wat nog inligting oor die netwerk wil verkry, kan steeds betrokke raak. Enige navrae kan gerig word aan Colin January van BVM by cjanuary2@ bvm.gov.za
Die Langeberg-skaakklub is gewoond daaraan om slim skuiwe te maak. Hul jongste skuif is nie op die skaakbord nie, maar in die gemeenskap.
Die klub beplan om binnekort ’n gemeenskapsdiensprojek te begin om hul omgewing skoon te maak.
“Ons wil graag teruggee aan die gemeenskap en beplan dié skoonmaakinisiatief in die Langeberg-omgewing – spesifiek gefokus op die omgewing van die Laerskool Dagbreek, die Laerskool De Villiers, die Laerskool Vergesig en Langeberg Sekondêre Skool,” sê Michael Edons, die voorsitter van die klub.
“Ons doel is om plastiekafval te versamel en ons gemeenskap skoon en mooi te hou. Ons wil deur hierdie projek omgewingsbewustheid, spanwerk en
sosiale verantwoordelikheid onder ons skaakspelers bevorder Deur plastiek op te tel, maak ons nie net ons gemeenskap skoon nie, maar toon ons ook ons waardering vir die skole wat ons ondersteun
“Ons is trots om met ons skole en die plaaslike gemeenskap saam te werk om ’n positiewe invloed te hê Ons spelers sal saamwerk, plastiek versamel en ’n tasbare verskil in die omgewing maak. Kom ons werk saam om ’n skoner en groener Langeberg te skep!”
Die klub se leuse is nie verniet “Dien ons gemeenskap, een skuif op ’n slag” nie.
Stuur epos aan Langebergchessclub@ gmail com om deel te wees van die projek en vir nog inligting oor die skaakklub.


Die Lionsklub in Worcester het weer sy jaarlikse gholfdag aangebied en dit was ’n reuse-sukses. Die Lionsklub bedank elke borg, speler en ondersteuner Elke sent wat ingesamel is, gaan reguit na projekte in die gemeenskap om mense wat dit nodig het, te help Van links is Francois Esterhuizen (Lions-president), Wynne Wolstenholme, Philipp Avenant, Jannie Theart en Stefan le Roux

Alver Uys
Een van Worcester se bekendste gholfjoggies het ná meer as 60 jaar en honderde kilometers as gholfjoggie agter die witballetjie aan stilstil halt geroep en verkeer die afgelope twee jaar heel rustig met sy portuurgroep in die Awendrus-ouetehuis.
Johan Fransman, of vir almal wat sy pad gekruis het sommer net “Johnnyboy” of “Whitey”, het op 21 Oktober sy 80ste verjaarsdag saam met vriende en familielede gevier.
Hy vertel dit is heerlik om net terug te dink aan al die lekker tye as gholfjoggie vir langer as ses dekades vir van die bekendste gholfspelers in Worcester, maar ook vir besoekende gholfspelers van oor die land heen, asook vir gholfspelers van oorsee.
Whitey, wat eintlik uit ’n familie stam kom waar rugby en veral krieket nommer een op die lys was, het vir langer as 20 jaar onder die bekende rugbyspeler en duiweboer Koos van Niekerk as bestuurder in die Combingafdeling by Hex Tex gewerk. Vir sakgeld het hy reeds as 10-jarige by die plaaslike gholfklub bekendes se gholfstokke begin dra. Hier was Whitey sommer gou ’n gewilde en bekende gesig en hy het bekende gholfspelers van weleer, soos die Siddlebroers (Jimmy, Mike en Crispin), Poen Jordaan, drs. Luyt, Watermeyer, Sagor en Wilson – om maar ’n paar te noem – se stokke gedra
Whitey het die ou baan, waar Boland Kollege vandag geleë is, soos die palm van sy hand geken en presies geweet watter stok vir watter afstand vir elke speler nodig was. Ook vir buitelanders was sy insette van
groot waarde omdat hulle nie vertroud was met die baan en weersomstandighede nie.
Met die baan se verskuiwing het Whitey ook gereeld die afstand na die nuwe baan afgelê om gholfspelers daar van hulp te wees.
Met die totstandkoming van Riverside se eie gholfbaan het Whitey ook daar gholfsplers se stokke gedra Hy spog met die onderskeiding dat hy ook vir 40 jaar die bekende kleremaker Edgar en sy oorlede broer en stigterslid, Kulk Martinus, se gholfjoggie was. Hy vertel ook met trots dat hy gereeld die bekende rugbyspeler van weleer Joslin Ontong se caddy was.
Whitey se bydrae kan gewis nie gering geskat word nie. Dié wat hom ken en oor die jare op die gholfbaan raakgeloop het, wens hom ’n rustige aftrede toe, met sy herinneringe en staaljies op en weg van die gholfbaan af. Johan Fransman, oftewel ‘Whitey’
Kailin Daniels
South Africa has taken a major step towards resolving its anti-venom crisis, with the National Health Laboratory Service (NHLS) announcing the release of the first newly-produced batch of snake anti-venom after more than a year of critically-low supplies.
Anti-venom reserves have been depleted since mid-2024, with the South African Vaccine Producers (SAVP) confirming in October it was unable to manufacture any doses. The shortage stemmed from electricity-supply challenges and necessary infrastructure upgrades at the SAVP facility, South Africa’s sole antivenom producer.
“The NHLS restarted production in early September,” CapeNature said in a media release, “and has since produced 435 units of polyvalent anti-venom, which is effective against multiple snake toxins. This first batch marks a positive shift after months of strained emergency care resources.
Producing anti-venom is a highly specialised, time-intensive process that requires meticulous quality control to ensure the safety and efficacy of every vial. According to the African Snakebite Institute (ASI) South Africa records around 4 000 snakebites each year, leading to approximately 900 hospitalisations. Only about 3% of victims require anti-venom, but for those who do, it is often lifesaving.
“Without access to antivenom, severe envenomation can rapidly result in
organ failure or death, making reliable supply crucial for both rural and urban healthcare facilities.”
As temperatures rise the country enters peak snake season, a time when encounters with snakes become far more common. Warmer weather draws snakes out to hunt, bask and search for water, increasing the likelihood of crossings with hikers, gardeners and residents in suburban areas.
Experts urge the public to stay alert, keep pets close and avoid attempting to handle or kill snakes as most bites occur when people try to intervene. With more sightings expected in the months ahead, awareness and calm responses remain key to preventing dangerous encounters.
WHATWILLBEPRODUCEDANDWHEREIT’S GOING
The NHLS confirmed that production will extend beyond snake anti-venom alone Future batches will include polyvalent antivenom, boomslang-specific anti-venom, spider anti-venom and scorpion anti-venom.
In collaboration with provincial health departments, the NHLS is prioritising fair distribution to clinics and hospitals in high-risk, snakebite-prone regions. This coordinated effort aims to stabilise supply chains and ensure timely access for emergency medical teams.
For any medical emergency involving venomous bites or stings, the public is urged to call 10177 or head to the nearest healthcare facility immediately.
• Kaylin Daniels is a journalist for Tygerburger, sister publication of Standard Breederivier Gazette



Minnaar se boek ’n inspirasie Vader Piet Minnaar het verlede week (Dinsdag 11November) saam met gaste by Kole en Deeg in Tulbagh sy eerste boek, Onbelangrik belangrik, bekendgestel. Ironies genoeg het 11 oudleerders van dié gewese onderwyser van Ceres Sekondêre Skool ook die bekendstelling bygewoon, wat saam met sy vrou, Gwen, se verjaarsdag geval het. Die burgemeester van die Witzenbergmunisipaliteit, Trevor Abrahams, en sy vrou, Maggy, Vader Tony Koopman en Jacob Rooi (die oud-redakteur van Kaap Rapport) was onder die gaste wat die bekendstelling bygewoon het Minnaar se broer Simon en sy vrou, Maria – al die pad van Parow in die Kaap – kon ook nie die geleentheid misloop nie. Jan Douries, die proefleser, en Graham May, wat die uitleg en samestelling van die boek behartig het, was ook teenwoordig Plaaslik van Tulbagh was van die gaste Ricardo Cloete en sy vrou, Wilma, asook Amadea Julies Minnaar het as die skrywer van die boek die agtergrond oor sy boek geskets en daarna het verskeie gaste positiewe bydraes oor die skrywer en sy insigte gelewer Die skrywer het ook die gaste gemotiveer en geïnspireer om hul geskiedenis op papier neer te pen.
Google will pay more than US$40 million (R683,4 million) to support South African news media, many of them floundering in a digital age, South Africa's Competition Commission said Thursday past (13 November).
Tech giants, including TikTok, X and Facebook, have come under fire for anti-trust practices that the watchdog said hurt local media by limiting their ability to distribute and profit from their digital content.
In February the Competition Commission had recommended that Google pay up to US$27 million (R461,3 million) a year for five years, following a 16-month investigation that found Google searches favoured international news over local outlets. But the California-based company ultimately agreed to a R688 million (US$40,4 million) funding package, the commission said on Thursday as it released its final report.
Under the agreement US$4 million will go to national publishers and broadcasters over five years for content on Google
News, while US$2,6 million will be allocated annually to support AI innovation Community and small media outlets will receive US$2,2 million over three years to support digital transformation "Google will also introduce new user tools to prioritise local news sources, provide technical assistance to improve website performance, share enhanced audience data," the commission said, adding that YouTube had also agreed to support monetisation.
Algorithmic biases favouring foreign outlets were to be removed. Similar funding deals were reached in other countries in the face of mounting pressure to introduce regulations governing media arrangements Chinese social-media platform TikTok agreed to provide new tools, including allowing media to insert links within videos to monetise off-platform content. X, owned by billionaire Elon Musk, had not settled and was ordered to make all monetisation programmes available. –AFP
International School Library Month takes place annually during the month of October, so the Western Cape Education Department is celebrating with a School Library Competition, where learners can win school library resources to the value of R35 000 for their school
The theme for this year is "Do you speak Maths?" and we invite learners to tell us the ways in which Maths is a language and why it is so important, as well as how winning library resources for their school would help improve learner performance in all subjects
Learners often struggle with word problems in Maths assessments, so we
are highlighting the relationship between Mathematics and Language, and their vital role in supporting learning across all subjects
The competition, which is run with the support of our department's Education Library and Information Services (EDULIS), encourages learners to either write a poem, or create a drawing or poster, depending on the grade they are in
Learners in Grades 4 to 12 can enter the Poetry category, with prizes awarded to three high schools with the winning entries in English, Afrikaans, and Xhosa, and three primary schools with the winning entries in English, Afrikaans, and Xhosa
Learners in Grades 1 to 3 can enter the Poster or Drawing competition, with prizes awarded to three primary schools with the winning entries in English, Afrikaans, and Xhosa
One special school will receive a prize for the winning poster or drawing entry That's a total of R350 000 in library resources
A minute with all the details on how to enter will be sent to all schools Entries close on Friday 12 December and all learners are encouraged to speak to their school about how to enter


















Die span Saterdag tweede kom Roses met daarin 30-25 rustyd was. dige veral lemse, skoppe die die met kampioene dige eerste regter-vleue oor kel, hul Willemse strafskop te vervanger-stut fa haker, ’n toe Solomons,










