Skip to main content

Standard E-Edition 11 December 2025

Page 1

Th

ur

sd Te ay, l: 11 02 D 3 ese 34 m 70 b 96 er 2 8 0

25

Jou vallei - jou nuus

’n Fontein vir feestyd Die fontein in die hartjie van Worcester se water spuit weer baldadig die lug in danksy die harde werk van die Worcester Central Improvement District (WCID). Dié fontein is geleë in die dorp se Tuin van Herinneringe, wat ouer as ’n honderd jaar is. Die tuin is in 1974 as nasionale gedenkwaardigheid verklaar. Volgens die raadslid dr. Julian Kritzinger, die burgemeesterskomiteelid vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling, toerisme, kuns en kultuur, bestaan – buiten vir die Heerengracht in Kaapstad – bitter min ander plekke in die land waar munisipale fonteine so mooi prominent in die dorp of stad vertoon én in ’n werkende toestand is. Foto: WCID

Concerns over Tulbagh tap water

2

Clean audits for local municipalities

3

Hou kinders só veilig die feestyd

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard E-Edition 11 December 2025 by Novus Media - Issuu