Skip to main content

Standard Breederivier Gazette – E-edition – 25 June 2026

Page 1


Museumwystrourokke

RonélvanJaarsveld

Wit rokke met fyn kant en krulle –effens vergeeldeurdie verloop vandekades.’nMens kan net wonder oor die dromeenhoop van die jongbruid wat op haar troudag langs haar bruidegom gestaan het.

Die Worcester-museum het tans ’n uitstalling van trourokke wat oor baie jare heendeur inwoners geskenk is. Van die oudste rokke dateer uitdie 1840’s.

“Ek was verstom oordie interessante produkte wat die museum in sy versameling van 40000 artefakte het. Die rokke is weggepak vir bewaring, maar ons het besluit om van hulle vir die uitstalling uit te haal. Vandie oudste rokke se materiaal is egter so broosdat ons dit nie kan waag om uit hul verpakkingtehaalnie. Dié rokke sal later in ’n geslote uitstalling agter glas geplaas word,” het Sophia Jantjies, die museum-assistent watdie aanbieding doen,gesê.

Internasionale Museumdag is op 18Mei

gevier en die temais“Uniting adivided World”. Die Worcester-museum het besluit om die trourokke uit te stal. Jantjies het oorsig gegee van hoe trourokke deur die jare verander het en ook hoeverskillende kulture se rokke lyk. Wit was nie altyd die kleur vantrourokke nie, het sy vertel.

Prinses Philippa van Engeland is die eerste gedokumenteerde koninklike bruid wat ’n wit trourok tydens haar troue met KoningEric in 1406 gedra het.

Dit wasegter Koningin Victoria se wit trourokvir haar huwelikseremonie in 1840 wat wit ’n gewilde kleur gemaak het en die tradisie begin het.

WITWASGOEDKOOP

“Wit wasindaardie tyd nie ’n gewilde kleur nie omdat dit goedkoop was om te vervaardig. Swart was gewild omdat dit duur materiaal was. Bruide het meestal net hul mooiste rok gedra, wat ookaldie kleur was. Blou en groen was gewilde kleure in Westerse kulture omdat dit groei en reinheid gesimboliseer het, terwyl rooi algemeen was in Oosterse troues.”

SophiaJantjiestrekdiemateriaalvan’noutrourokby dieWorcester-museumseuitstallingversigtigreg.

Trourokke was aanvanklik baie eenvoudig en dit is eers tydens die Victoriaanse era dat die rokke in lae en vanswaar materiaal gemaak is.

Die trourokke was ook ’n weerspieëling van die omstandighede waarin gemeenskappe hulle desjare bevind het

“Rokke uit die 1920’s het duidelik inspirasie uit die ‘gypsy’-era gehad en ná die Eerste Wêreldoorlog was rokke met middellywe wat laag sit, hoogmode –tipies die GreatGatsy-tipe rokke,” het Jantjies gesê.

In die 1930’shet die ekonomiese knyptang vandie Groot Depressie bruide ge-

noop om eenvoudiger rokke vanbekostigbare materiaal te dra.Indie 1950’s het die wye balrokke gewildgeraak en in die 1960’s het die‘Swinging Sixties’ se invloed gewys met trourokke wat al korter geword het.Die 1970’s se trourokke het boheemse styl gehad wat deur diehippie-kultuur geïnspireer is en dietrourokke vandie 1980’s was dikwels baldadig met pofskouers en -moue –soos Prinses Diana se bekende rok wat die pasaangegee het.Indie 1990’s was rokke weer minimalisties, terwyl bruide in die 2000’s meer moderne rokke met ’n nouer passendeA-lyn en meerminsilhouette gekies het.

Jantjies het ook genoem datinteressante ooreenkomstetussen Moslem- en Xhosatrouseremonies bestaan, waar wit nie algemeen gedra word nie en dierokke meer kleurvol is. “Vroeërjare was die bruide uit dié kulture nie teenwoordig wanneer die huwelik voltrek is nie. Familieledevan die bruid en die bruidegom was by die seremonie, waarna die familie die bruid gaan haal het.” Dié praktyk word dikwels nie meer gevolg nie.

Die uitstalling vandie rokke is hierdie week nog aan die gang. Dit gee ’n mens ’n kykie hoe tye en denkwyses oor diehuwelik verander het –ensteedsverander.

Herfsbome helder dié straat in Robertson op,soosvasgevang deur dielens vandie fotograaf Francois Lombard.

Ná diep sporeopdorp vierBertie

Ronél vanJaarsveld

Sy kyk is reguit en sy handruk is stewig.

Bertie Leeuwner, wat diep spore in Worcester getrap het –letterlik en figuurlik –het vandeesweek sy negentigste verjaardag gevier.

Hy woon alreeds 61 jaar in sy huis in Fairy Glen en was sedert die begindae van watvandagasBoland Kollegeis, daarby betrokke.

“Ná skool het ek my vakleerlingskap by die spoorweë gedoen en daarna besluit om aansoek by diemynmaatskappy AngloAmerican te doen wat vir my ’n aanbod gemaak het.”

Hy is met die papiere in diehand huis toe, maar kort daarnagebeur die tragedie by die Coalbrook-myn naby Sasolburg waar meer as 430mynersná ’n instorting dood is. Dié gebeurtenis in 1960 word as Suid-Afrika se grootste mynramp beskou. “Ek hetopdie plek besluitdat mynwese nie vir my is nie en dat ek eerder onderwys gaan probeer,” vertel Leeuwner.

Met sy sterk tegniese aanlegen

Bertie Leeuwner vier vandeesweek sy negentigste verjaardag

ondervinding het dié boorling van Wolseley’npos by die Hoër TegnieseSkool Drostdygekry

BEGINWORCESTERTEGNIESEINSTITUUT

“Ekwas baie blydaaroor, want ek wou nieinPretoria aanbly waar ek die kursusgedoen het nie. Hulle noem daardie heuweltjies bergeendie wind roer nie eersdie bome se blare nie. In 1961 het Pretoria nognie eers ’n verkeersliggehad nie,”vertel hy droog.

Hy het lank by HTS Drostdy skool gegee. “Onderdie destydse skoolhoof, Thys de Wet, het onsreeds vir vakleerlinge begin klasgee.” Tesame metsyvriendHeinKnoetze, watreeds oorlede is, het Leeuwnerin 1970 die Worcester TegnieseInstituutin Worcester begin. Dit het sedert 1982 as die Worcester Kollegebekendgestaanen later saamgesmelt metdie Söhnge Onderwyskollege. Daarna het dieonderwysdepartement die kolleges in Paarl, Strand, Stellenbosch en Worcester saamgevoeg om Boland Kollegetevorm.

OUDERDOMISNET’NSYFER

Ouderdom is net ’n syfer en Leeuwner glonie aanstilsit nie. Sy “aftrede” by die kollegehet nie lank gehou nie. Taxi-eienaars het besef dathystuurmeganismes op ou voertuie watprobleme geebydie werkswinkel by sy huis kan regmaak. Sy eerste vrou, Bianca hetongelukkig later Alzheimer’s ontwikkel en hy het haar langer as tien jaar versorgvoordat sy oorlede is. “Dit was baie moeilike jare gewees. Ek was meestal tuis saam met haar.”

Hy het nogaltyd’ngroot liefde virdie

FAK-kultuurnaweekoortref verwagtinge

Die eerste FAK-kultuurnaweek,wat van 19 tot20Junie op die skilderagtige Montpellier Wynlandgoedbuite Tulbagh aangebied is, hetalle verwagtinge oortref en bewys dat ’n sterk behoefte aan gehalte- Afrikaanse kuns, musiek, teater en kultuurervarings in die Wes-Kaap bestaan. Watas’ninisiatiefbegin het om die FAK se kultuurvoetspoor in die Wes-Kaap uit te brei, het tot ’n besonderse viering van Afrikaanse kreatiwiteit,vakmanskap en gemeenskapgegroei. Besoekersvan reg oor dieWes-Kaap het saamgetrek om die unieke program te geniet, watsorgvuldig saamgestelisomdie beste vanAfrikaanse uitvoerende en visuelekunste aan te bied. Diefees –teen die skilderagtige agtergrondvan dieWinterhoekbergeendie historiese wynlandskapvan Tulbagh –het ’n atmosfeer geskep waar kuns en kultuur op ’n intieme en betekenisvolle wyse beleef kon word.Anders as groter feeste,wat dikwelsdeur oorvol programme gekenmerk word, hetdie FAK-kultuurnaweek op gehalte, verdiepingenpersoonlikebetrokkenheid gefokus.

Die fees het Vrydagaand begin met Cap Classique: DieKaap is weer Klassiek!, ’n stylvolle openingskonsertwat die toon vir die naweekaangegee het. Die kombinasie van uitnemende musiek, Montpellier se bekroondewyne en die unieke atmosfeer van die wynkelder hetbesoekersonmiddellik in diefeesgeesgedompel. Een vandie hoogtepunte wasdie bekroondeeenmanstuk Reünie met Frank Opperman.Die produksie, geskryf deur Dana Snyman en

bekroon met ’n kykNET-Fiësta-prys, het gehore diep geraak. Opperman se meesterlike vertolking het die wynkelder in ’n ruimte van herinnering,humor en introspeksie omgeskep, met talle gehoorlede wat ná afloopvan die vertoning nog lank oor die temas van die stuk gesels het.

BESONDERSEHOOGTEPUNT

Musiekliefhebbers is ook bederf met By alle skone dinge,waarin die komponisFranco Prinsloo se toonsettingsvan ikoniese Afrikaanse poësie deurdie stem van Chris Vale tot lewe gekomhet. Werke van onder andere Ingrid Jonker, N.P. van Wyk Louw, Breyten Breytenbach en Antjie Krog het nuwe dimensies gekry in ’n produksie watdie rykdom van Afrikaanse woordkuns beklemtoon het.

Nog’n besondere hoogtepunt was TulBach-suites: Bach in die Boland,waar die bekroonde tjellis Gerrit Koorsendie tydlose musiek van Johann Sebastian Bach met nuwe toonsettings en Bolandse poësie verweef het. Die uitvoering het staandeapplous ontvang en is deur talle feesgangers as een vandie mees unieke konserte van die naweek beskryf. Die bekroonde produksie Rooidag deur Leon Gropp het eweneens groot byval gevind. Deur die poësie van N.P. van Wyk Louwop’nvars en musikale wyse aante bied, het die produksie bewys klassieke Afrikaanse letterkunde is steeds relevant en toeganklik vir hedendaagse gehore.

Die visuele kunste het ook sterk verteenwoordiging geniet deur John Robbertse se

uitstalling Skep,waarin identiteit, herinnering en kultuur deur ou voorwerpe en miniatuurskilderye ondersoek is. Besoekers het die geleentheid gehad om metdie kunstenaar te geselsendie stories agter die werke te ontdek. ’n Verdere hoogtepunt was die gesprek Wynstories,waarin FrankOpperman, Franco Prinsloo en Sallas de Jager die rol van musiek in rolprente en televisiereekse bespreek het. Die gesprek het waardevolle insigte gebiedoor die kreatiewe prosesse agter sommige van Suid-Afrikasebekendste produksies en totlewendige gesprekke onderfeesgangers gelei.

Tussen die produksies het besoekers ook die geleentheid gehad om Montpellier se wyne te geniet, wyntoere te onderneem, ’n unieke kwilt-en-wyn-passing te beleef en die historiese Tulbagh te verken.

Die fees is Saterdagaandmet die elegante Spyseniersberg Soirée afgesluit,waar musiek, wyn en samesyn op gepastewyse die einde van ’n onvergeetlike naweek gekenmerk het. Die konsert het die fees se kernboodskap perfek saamgevat –dat kultuur mense bymekaarbring, inspireer en ’n gevoel van verbondenheid skep

Volgens Sallas de Jager, die FAKse nasionale hoof van kuns, taal en musiek, het die sukses van die eersteFAK-Kultuurnaweek bevestig ruimte bestaan vir ’n fees wat op gehalte en betekenisvolle belewenisse fokus. “Ons wou nie bloot nog’nfees aanbiednie; ons wou ’n ruimte skep waar kunstenaars en gehore mekaar werklik op ’n intieme manier kanontmoet

berge gehad en is ’n lid van die Worcester-bergklub. Sedert sy eerste staproetes saam metdie Stellenbosch-voetslaanklub, tot hy by dieWorcester-bergklubaangesluithet,het hy roeteswyd en syd gestap,insluitenddie Drakensberge, talle van die Kaapse berge,asook Kilimanjaro. Nieeers’nmotorfietsongeluk waarin sy knie vergruis is,het homvan die staproetesafweggehou nie. ’n Latere knievervanginghet verseker dat hy baie tyd in dieberge kon deurbring.“Ek het elke naweekenvakansiedag die pad gevat om te gaan stap.” Hy hetook groepe stappers op roetes uitgeneem en was vir 12 jaar lankdie klubsetesourier.“Deesdaeisekmin in dieberge en salnet virsouur lankgaan stapvoorekterugkeer.”

Ditisreeds31jaar ná sy aftredein 1996, maar stilsit is min. Ná dieonlangse storm hetbomeopsyensyvrou, Martie, se erfomgewaai.Dié hethymet ’n handsaag getakel.“Ek houmos maar van ’n vuurtjie en was bly oordie hout.”

’n Groepvriende en familie vier hierdiemylpaalverjaardagsaam methom “Dis virmynog lekker om te lewe en ek dankdie Here elke dag virmyseëninge.”

Hierdie naweek het bewys ’n groot honger bestaan vir kuns wat mense raak,uitdaag en inspireer.”

De Jager sê die uniekekombinasie van wêreldklasproduksies en diebesonderse omgewing vanMontpellier is ’n wenresep “Die FAK-Kultuurnaweek het gewys hoe sterk en lewenskragtig Afrikaanse kuns steeds is. Vanteater en musiek totbeeldende kuns en gesprekke –elkeproduksie het iets betekenisvol bygedra. Ons glo hierdie fees het die begin van ’n nuwekultuurtradisie in dieBoland geword.”

Die FAKhet sy dank uitgespreek teenoor Montpellier, die kunstenaars, ondersteuners en feesgangers wat gehelphet om die FAK-kultuurnaweek ’n sukses te maak.

Met die positiewe terugvoer van besoekers en kunstenaars heers opgewondenheid reeds oor toekomstige feeste, watook elders in die land aangebied gaan word.Indien die eerstefees enige aanduiding is, het die Boland ’n nuwekulturelehoogtepunt bygekry, wat gehore nog vir jare sal lok.

FrancoPrinsloo en Klaus-Louis Jansen vanVuuren tydens die prettige“Jy moetsing soos jy gebekis” Foto:FAK

‘Stats showchild abuse’ – DA

An alarming 296 pregnancies were recorded among girls aged 10 and 14 in the Western Cape during the 2024-’25 financial year, according to the provincial Department of Health andWellness.

The Democratic Alliancehas called for urgent action, saying the statistics point to widespread child sexual abuse

“When achild as youngas10years oldpresents as pregnant, there can be no ambiguity,” theparty stated on Monday, “this is evidenceofchild sexual abuse and, at aminimum, statutoryrape.”

ACTIONNEEDED

Wendy Kaizer-Philander, the DA’s Western Cape spokespersononsocial development, said all institutions with a legal duty to act must do so immediately.

“The DA believes that children must be protected, perpetrators must beheld accountable. Failure to report, investigate and prosecute cases of childrape and statutory rape not only denies victims justice but also encourages a culture of impunity for perpetrators.”

COMMITTEETOSUMMONOFFICIALS

The Standing Committee on Social Development in the Western CapeParliament will call Social Development, Educationand Health andWellnessdepartments, the National Prosecuting Authority andthe police’s FamilyViolence, Child Protection and Sexual Offences Unit to appear before it

It aims to assess the effectiveness of current interventionsthat are aimedat addressing teenage pregnancy,childsexual abuse and statutory rape, whileidentifyingfactors at play in the persistently high number of teenage pregnancies in the province.

10million trees –one day

Lise Beyers

South Africa is preparingfor whatcould become thecountry’s largestenvironmental initiativeinasingle day, with governmentcalling on citizens to plant10million trees on Heritage Day, 24 September.

Thecampaign forms part of PresidentCyril Ramaphosa’s PresidentialOne BillionTrees Programme, which aims to mobilise all sectors of society to combat climatechange through large-scale tree planting over the coming years.

The Department of Forestry, Fisheriesand the Environment (DFFE)announced the initiative under the theme“My Tree,My Oxygen.Plant YoursToday”,with trees settobeplanted across all nine provinces inschools, clinics, hospitals, police stations, churches, parks andresidential areas

the same approach this year, relying entirely on donations andpartnerships ratherthanusing public funds to purchase trees.

“This programmeisacall to actionfor every SouthAfrican. It is about protectingour environment, improving our communities andsafeguarding the future forgenerations to come,” said Bernice Swarts, Deputy Minister of Forestry, Fisheries andthe Environment.

The 2026 target builds on the success of lastyear’s One MillionTrees Campaign, when South Africans exceeded expectationsbyplanting more than1.3 million trees on Heritage Day2025.

Thatachievement came at no cost to government, as citizens, businesses and organisationsdonated andplanted trees themselves.

Government confirmed it willadopt

Theinitiative responds to increasing climate challenges facing the country. South Africa has experiencedsevere flooding in the Eastern Cape, Western Cape, Mpumalanga andLimpopo provinces in recentyears, alongwithdevastating droughts, veld fires andheatwaves thathave claimed lives, disrupted livelihoods anddamaged infrastructure.

Beyond environmental protection,the programme aims to create economic opportunities, particularly for young people, women and personswithdisabilities. Greening initiatives support nursery owners, landscapers, environmental workers andemergingentrepreneurs, aligning with jobcreationprioritiesof the Government of NationalUnity.

TheDFFE hasbeendistributingtensofthousandsoftrees to traditional leadersand communities through outreach programmes,community imbizos, school engagements andgreeninginitiativesinrecent months

To reachthe 10 million target, government is calling on businesses to sponsor trees, educatorstoencourage learner participation, andcommunity leaderstomobiliseneighbourhoods.Households areencouraged to plant trees in their own yards,with everytree contributing towards agreener,more climate-resilientSouth Africa.

Theprogrammeforms partof government’s broaderNational Greening Programme,which focuses on creating sustainable settlements through tree planting,ecosystem restoration andclimate change mitigation.

Governmentisfinalising acomprehensive implementationplanthatincludes strengtheningpartnerships with academic andresearch organisations, integratingsmall andemergingnurseriesinto the programme, expanding partnerships with the Departments of BasicEducation andHuman Settlements,and supportingrehabilitation of degradedlandand ecosystems Research shows thatwell-greened neighbourhoodsoftenexperience increasedpropertyvalues andimproved quality of life, whichcan strengthen municipal revenue bases andsupport improved servicedelivery.

Citizenscan pledge to donate trees through the department’s digital platform.

Thegovernment is callingoncitizens to plant10million trees on Heritage Day. PHOTO:LiseBeyers

Jonges registreer

fluks

om te stem

Meeras27% van voornemende kiesers wat die naweek kiesersregistrasiepunte besoek het,was jong mense tussen 16 en 29 jaar,met 80% van hierdie ouderdomsgroep wat vir die eerste keer geregistreer het om in die komende munisipale verkiesing op 4November te kan stem.

Onderdie jonges was tweevriendinne vanWorcester wat vroeërvanjaar hul 18de verjaardag gevier het, enSondag(21 Junie) vir die eerste keer geregistreer het om in die komende verkiesingte kan

“Jyhet ’n keuse gehad om te registreer om te kan stem.”

Volgens Golding is dit goed om te weet dat haar stem in die komende verkiesing deel gaanwees vanduisende anderwat gaan helpom’nverskilindie land te maak.

ChloéClaassen het op 19 Maart vanjaar haar 18de verjaardaggevier.

“Ekhet vandag (21 Junie) kom registreer om indie verkiesing te kan stem, wantdit is belangrik vir onsjeug om ook ’nsêtehêinhoe hul dorp en distrik bestuur behoort te word.”

Many young voters register

Close to three million voter registration transactions were recorded during the Independent Electoral Commission's (IEC) nationalvoter registrationweekend on 20 and21June, marking asignificant increase compared to the equivalent registration drive aheadofthe 2021 Local Government Elections.

In astatement issued on Monday (22 June), the IEC said it had recorded 2.9 million registration transactions over the two-dayperiod, up from 1.7 million during the comparable registration weekend in 2021.

"The Commission extendsits sincere appreciationtoSouth Africans across the country who turned out in their numbers during the Registration Weekend heldon 20 and21June 2026. This reaffirms the nation'sstrong andenduring commitment to electoralparticipation,"the IEC said

According to the Commission, the registration weekend achieved twomajor objectives: continued growth of thenational voters' roll and an improved registration yield among young people.

The registration drive increased thetotal number of registered voters to 28.5 million. Of the 2.9 million transactions, 477 174 were first-time registrations, representing 16% of all registration activity, while2.4 million voters used the opportunity to inspect or update their registration details.

The IEC noted thatupdating voter information is particularly important ahead of local government elections because "there is no statutory opportunity for avoter to vote at avoting station in which they are notregistered."

Female voters accounted for 1.6 million transactions (57%), while men accounted for 1.2million (43%). Among new registrations, women represented 53% and men 47%.

TheCommission also welcomed the response from younger voters.

"The Commission is encouraged by the positive response of young persons,"itsaid. People aged 16 to 29 accounted for 785 078 registration transactions, representing 27% of all registration activity

"The same age group also madeup80% of all new registrations, with379 767 firsttimeregistrations.

"The figures indicate that theyouth-focused campaign is finding resonance with young persons and that farfrom it –young people are not apathetic," theCommission said.

Most voters chose to register at voting stations using theIEC's Voting Management Devices, withmore than 2.5 million transactions (88%) recorded through this channel. Afurther 362 296 transactions (12%) were completed via theonline registrationportal.

The Western Caperecorded 235 178 registration transactions, including 47 457 new registrations and 187 721 updates or confirmations. Nationally, KwaZulu-Natal recorded thehighest number of registrationtransactions at 691 504, followed by theEastern Cape with534 773 and Gauteng with502 229.

The IEC also announced that its Online Voter Registration Portal is now zero-rated, allowing eligible South Africans to register, update or verifytheir voter information without incurring datacharges.

Asecond national voter registration weekend has also been scheduled for 1and 2August to provideadditional opportunitiesfor citizens to register or update their details.

"The Online Voter Registration Portal will remain available until theofficial proclamation of the2026 Local Government Elections," theCommission said

The IEC thanked voters, electoral staff, political parties, community organisations and other stakeholders. "Every registration strengthens our democracy,"the IEC said.

Chloé Claassen (links) en Celina Golding, watalbei vroeër vanjaar 18 geword het,het Sondaggaan registreer om in vanjaarsemunisipale verkiesing te stem Foto:EnricoClaassen

‘Wys finansiering toenet vir jeug’

“As ons ’n veiliger, sterker en meer voorspoedige gemeenskap wil bou, moet ons nie net infrastruktuur ontwikkel nie; ons moet ookdie volgende generasie ontwikkel.”

So sê Norman Ontong, ’n aktivis vir jeug- en sportontwikkeling en stigtervan die Fit2Run Akademievan Uitnemendheid met verwysing na die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) se 2026-’27-begroting wat onlangs bekend gemaak is VolgensOntong gaanBVM se begrotingmeestal oor infrastruktuur, dienslewering en finansies. “Ditisbelangrike sake, maar hoeveel vanons begroting wordbelê in die mense wat eendag die toekoms van hierdie vallei gaan bepaal?

“Ons hoor gereeld van misdaad, dwelmmisbruik, werkloosheid en maatskaplike probleme onder jong mense.Die oplossing lê nie net in meer wetstoepassing nie, maar ook in voorkoming.” Ontong sê jongmensewat toegang het tot sport, kultuur, mentorskap en ontwikkelingsprogramme, het’nbeter kansomhul potensiaal te bereik en positiewe bydraes tot die gemeenskap te lewer.

“Die tyd het aangebreek om groter aandag te gee aan jeugontwikkeling as deel

“VERDER MOETONS ERKENNING GEEAAN DIEBELANGRIKE WERK WATTALLE NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIES, SPORTKLUBS, KERKE EN GEMEENSKAPSORGANISASIESDOEN.”

van ons langtermynbeplanning

“Dit sluit in ondersteuning vir naskoolse programme,sportontwikkeling, kultuur-aktiwiteite, vaardigheidsontwikkeling en gemeenskapsinisiatiewewat metkinders en jongmense werk.

STELONDERSOEKIN

Ontongsê’nbesondere uitdagingis diefinansiële druk op gesinne wanneerkinders Bolandse, Wes-Kaapseof Suid-Afrikaanse spanne haal. Volgens hom behoort dit ’n oomblik vantrots te wees,maar vir baie gesinne word dit’n finansiële krisis.

Hy meengeenkind behoort die geleentheidteverloor om sy of haar streek of provinsie te verteenwoordigomdatdie ouersdit nie kan bekostig nie.

“Ek glodaarbehoort ondersoekingestel te wordnareis- en deelnamebystand virverdienstelike jong sportlui en kultuurdeelnemers uit minderbevoorregte gemeenskappe.

“Verder moet onserkenninggee aan diebelangrike werk wat tallenie-wins-

gewendeorganisasies, sportklubs,kerke en gemeenskapsorganisasies doen.”

Hy sê hoewel hierdie organisasies dikwels metbeperkte hulpbronne werk, lewer hulle nietemin ’n onskatbare diens deur jongmense van die straat af te hou, mentorskaptebied en geleenthede te skep waardaarmin is.

Daarisook gemeenskappe wat huleie fasiliteiteontwikkel en onderhou omdat daar eenvoudig nie genoegopenbare fasiliteitebeskikbaar is nie.

“Hierdie inisiatiewe verdien ondersteuning. Klein infrastruktuurtoelaes, tegniese ondersteuning of hulp met instandhouding kan’ngroot verskil maak aandie volhoubaarheidvan sulke projekte.”

BEGROTINGVIRJEUG

Pieter Verhoog,wat ook betrokke is by jeugontwikkeling,sêindie openbare dokumente vir die 2025-’26 en 2026-’27-begroting is daar nie ’n duidelike afsonderlike begrotingslyn vir jeug-ontwikkeling metbetrekking tot sportfasiliteite, werkskepping, entrepreneurskapofsielkun-

Geliefde Paul Settleylêlewenstuigneer

EnricoClaassen

’n Geliefde oud-skoolhoof, eggenoot,pa, oupaenoupagrootjie van Worcester se stem is vir altydstil nadat hy verlede Woensdag (17 Junie) ná ’n lang siekte die tydelike met die ewige verruil het Paul Settley (74) van Leipoldtlaan se familie sê hy salaltydonthou word vir sy ‘uitstekende humorsin’ envermoë om mense te laat lag.

“Sy grappies, storiesenunieke manier om die lewetebenader, het lig en vreugde gebring waar hy ook al gegaan het.” Settley is op 19 Januarie 1952inKimberley gebore. Hy waseen van 10 kinders. Hy het in 1971 aan die Hoërskool Floors in Kimberley matrikuleer.Korthierna het hy sy onderwysopleiding aan die

Perseverance-opleidingskollege –ook in Kimberley –voltooi. Hy het sy onderwysloopbaanbydie Rooms-Katolieke Skool in De Aarbegin. Hiernahet hy na Paarlverhuis, waarhyonderrig by die Hoërskool Noorder Paarl gegee het. In 1977 hethysysak gepak en na Worcester verhuis, waar hy by die Rooms-Katolieke Skool in Parkerstraat onderrig gegee het. By die Rooms Katolieke Skool het hy sy toekomstigevrou, Sarinca van der Ross, ontmoet. Hulle waskollegas

In 1978 hetSettley onderrig by Rawsonville Primêre Skool begin gee. Hy en Van der Ross het in dieselfde jaar in die huwelik getree. Uit hierdie huwelik is twee kinders, Chantal en Grant, gebore In 1989 is Settley totskoolhoof van LouwshoekPrimêre Skool in Rawsonville

bevorder. Hierhet hy mettoewyding, integriteit en passie diens gelewer totdat hy in 2012, op 60-jarige ouderdom, afgetree het Volgens Settley se familie het hy in sy loopbaan nie net kennis oorgedra nie, maar ook waardes, hoop en rigting aan talle leerders en jongmense gegee.

“Hyhet opregomgegee vir mense en was altyd bereid om raad, leiding en ondersteuning te bied. Een van sy geliefkoosde lewenswyshede was: ‘Elke mens is die argitek van sy eie lewe’.”

Settley laat ook ’n kleindogter, Courtney, en agterkleindogter, Ava, agter.

dige ondersteuning nie.

Volgens homisdaarmin kapitaalbestedingaan onder meer jeugsentrums en dieopgraderingvan sportterreine. Verhoogstel voordat ’n spesifieke bergrotingslyn vir jeugontwikkelingin diekapitaal- en bedryfsbegroting geskep word.

Ondermeerstel hy ’n entrepreneurskap-fonds voor. Hier verwys hy na onder meer dieskep van ’n Jeug-sakefonds wat finansiëleondersteuningaan diejeugkan bied metbetrekking tot onder meer tuinbou, kook, diekunste en e-handel.

Hy sê ’n beursfonds alleen is niegenoeg nie. Volgens homhelp’nbeursfonds netdiegene wat akademies sterk is Hugh Pasqualli,groepleier van die Worcester-padvinders,doen’nberoepop diemunisipaliteit om in te koopbyhul padvindersprojekte

Volgens homisdie jeug vasgevang in maatskaplike uitdagings waaronder armoede en bende-bedrywighede.

“BVM moet metorganisasies soos byvoorbeeld diePadvinderssaamwerk, waarkinders diewaardesvan menswees aangeleerword–hoe om ’n beterlandsburgertewees. Om dittekan bewerkstelligbenodigons finansieringvir onder meer toerustingenhulpbronne.”

Sy begrafnisdiens is eerskomendeSaterdag (27 Junie) om 09:00 by die Te Maria Goretti Rooms Katolieke Kerk in Parkerstraat, Worcester. Hy word hierna privaat veras. Paul Settley

Hierdie plaasval in 'n anderklasasomliggende plase -gevestigde Olyfbome, Granaatbome,verskeievariëteite Turksvye -gesofistikeerde drupbesproeiingstelsel -geregistreerde bo-grondseenondergrondsewaterregte -Sentrifugale pomp uitopgaardam 30 000 Ipu met 3fase sonkrag

•Woonhuis met sonkragensongeyser -onlangs nuutbedraad -COC sertifikaat beskikbaar

•Werkershuis met sonkrag en songeyser -COC sertifikaat beskikbaar

• Implemente en Toerusting ingesluit as 'n lopende saak -moderne olyfpersentoebehoreenmobielekragopwekker (15kva)Toerusting vir besproeiing, sonpompe en pypleiding -opaanvraag Objektiewe waarde van Implemente,Toerusting en Besproeiingstelsel is meer as R3m.

Prys:R6.8 m (Onlangse foto's opaanvraag)

reedsdragtig en het beginlam.

R4.3 m (Onlangse foto's op aanvraag)

Nuweapp keer dalkkanker

’n Innoverende selfoon-app wat kankerbewustheiddeur middel van speletjies bevorder,kan binnekort jong Suid-Afrikaners helpom waarskuwingstekens vroeër raak te sien en meer ingeligte gesondheidsbesluite te neem.

Die Love Your Nuts Foundation het planneaangekondig vir die ontwikkeling van ’n nuwe kankerspeletjie-appwat gesondheidsopvoedingop’ninteraktiewe, toeganklike en jeugvriendelike manierwil aanbied

DOELVANDIEPROJEK

Volgens die stigtingisdie projek daarop gemik om die bewustheidsgaping rondom kanker onderjong mense te verklein deur belangrike

gesondheidsinligtingin’n boeiende digitaleervaring om te skep.

Die aankondiging komteen dieagtergrondvan kommer datbaie kankerdiagnoses in Suid-Afrika steeds eers in gevorderdestadiums gemaak word, wanneerbehandeling meer kompleks raak en die kans op suksesvolle herstelkan afneem.

Vroeë opsporing blydaarom een vandie belangrikste faktore in diestrydteendie siekte.

HOEDIEAPPSALWERK

Dieapp sal volgens Torsten Koehler,stigter van Love Your Nuts Foundation, uit een geïntegreerde speletjie bestaan waarin spelersdie menslike liggaam digitaal verken

Deelnemers sal deur verskillende vlakke beweeg deur vrae te beantwoord,uitdagings te

voltooiengesonde keuses te maak oorkankerrisiko’s, waarskuwingstekens, voorkoming, leefstylgewoontes en wanneer om mediese hulp te soek.

Koehler het aan Standard BreederivierGazette se aanlynnuusplatvorm, NovaNews, gesê die speletjiesal belonings insluit om deelnameaan te moedig.Met die ondersteuning van korporatiewe borge beoog die stigting ook om koopbewyse beskikbaartestel wat by aanlynwinkels gebruikkan word

Volgens Koehler saldie app gratis wees om af te laaiente gebruik, metmedies nagevorste inhoud wat bewustheid oorverskillende kankersoorte moet bevorder.

Daar salveralgefokus word op kankers watgereeld onder jong Suid-Afrikaners voorkom, waaronder leukemie, limfome,

brein- en sentrale senuweestelselgewasse,Kaposi-sarkoom, servikalekanker, nie-Hodgkin-limfoom en borskanker.

VolgensKoehlerisdie doel om jongmenseopplatforms te bereik waarhulle reedsaktief is.

“Baie kankers kan suksesvol behandel wordasdit vroeg opgespoor word, maar bewustheid onderjonger mensebly kommerwekkend laag,” het Koehler gesê.“Ons moet die volgende generasiebereikwaar hulle reedshul tyd spandeer en gesondheidsopvoeding omskep in iets waaraan hulle aktief wil deelneem.”

PERSOONLIKEERVARING

Koehler se betrokkenheidby kankerbewustheid is diep persoonlik.Terwyl hy as biologie-onderwysergewerkhet,is

testikulêre kanker by homgediagnoseer.Násyherstel hethy sy ervaringgereeld metleerders gedeel. In 2006 het’nvoormalige 16-jarige leerder vir Koehler genader en vertel dat dié gesprekke homaangemoedig het om vroegtydig mediesehulpvir dieselfdekanker te soek —’n besluit wat volgensKoehlerdie leerlingselewegered het. Dieprojekistansnog in die konsepfase.

Torsten Koehler, stigtervan die Love Your Nuts Foundation, het’nkankerspeletjie-app ontwikkel.

Jong karatekasskitterin kompetisie

Diejaarlikse Noord-Boland-karatekompetisie is op Dinsdag 16 Junie in die Montagu-kerksaal aangebied.Die geleentheid het karatekasvan oor die streek heenbymekaar gebringomin ’n gees van vriendskap, dissiplineen respek mee te ding.

Die kompetisie is aangebied deur die Robertson/Montagu Goju KaiSkool van Karate onder die leierskap van Sensei Nico Drake en sy toegewyde swartgordelpaneel. Hultoewydingenharde werk het verseker dat die dag gladverloop en toegesien dat elke karateka met selfvertroue en duidelike rigtingopdie tatami-matte stap vir ’n suksesvolle ervaring.

Deur die dag het deelnemers indruk-

wekkende vaardighede, deursettingsvermoë en goeie sportmangees getoon. Elke karatekahet die geleentheidgehad om die vrugte vanhul harde oefening te wys en waardevolle ervaring en selfvertroue op te bou. Die skare was getuievan klein karakteroorwinningswat die glans van goue medaljes ver oortref het. Vir baie jong deelnemers was die oorkom van senuagtigheid oorhul eerste toernooi die grootste oomblik van almal. Meer as net ’n kompetisie, het die geleentheid die kernwaardesvan karate gevier— respek, volharding en selfverbetering. Baie gelukaan al die deelnemers en ondersteuners wat bygedra het totnog ’n onvergeetlike Noord-Boland-karatekompetisie.

Karatekasvan oor die streek heenhet op Jeugdag,16Junie,bymekaar gekomomin’ngees vanvriendskap, dissipline en respek mee te ding.

AUGUST, WILLIAM GEB: 16.10.1962 -GEST:17.06.2026

VERHOOG, GWENDOLINE EDITH

GEB:15.09.1970 -GEST:18.06.2026

Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 27 Junie 2026 om 10:30 by Denaustraat 1, Hexpark en om 11:30 by VGK Worcester-Oos Kerk, Fischerstraat. Bus vertrekom10:00 vanaf VanZyllaan66A

Ons neem afskeid van 'n geliefdebroerenoom.Ons harte is seer maar ons berus daarin dat jy op 'n beter plek is. Gaanjou mis. Dolly,Mary, Jessica,Micheal,CarltonenJoene Rus in vrede Ouboeta. Jou liefdesal altydinons

Begrafnisdiens vind plaasSaterdag,27Junie 2026 om 10:00 te Titustraat 38, Rivierview en om 11:00 vanuit VGK Worcester-Suid,Swartstraat.

Jy was die gom wat ons familie altydbymekaar gehou het. Ons sal jou onthouas'nnederigemens met'ngroot hart.Ons sal altyd liefweesvir jou en gunjou die ewige rus Werner, Erinne,Aldron, Daveron,Pieter en Andy

SLAVERS, EVELINE GEB: 26.01.1955 -GEST: 19.06.2026

Begrafnisdiensvind plaasSaterdag, 27 Junie 2026 om 12:00 by Laserenastraat 38, Hexpark en om 13:00 by Maranatha Christen Gemeente Kerk,Denisestraat, Johnsonspark. Rus in dieHeresevrede en liefde.Ons gaan Ouma baie mis. Dale-Ann,Warren en Ivy

STRYERS, NUVELLEN SHAUN GEB: 15.07.1983 -GEST:14.06.2026

Begrafnisdiensvindplaas Saterdag,27Junie 2026 om 07:30byVan Zyllaan 97,Esselenparkenom08:30 by V.G.K Worcester Suid Kerk,Swartstraat.

1.

3. Registration as buyer is apre-requisite subjectto a specific conditioninteralia

4. DirectiveoftheConsumerProtectionAct,Act68of2008; (urlhttp://www.info.gov.za/downloadfileaction?id-99961)

5. FICA legislation i.r.o. proof of identity and addressparticulars; paymentofregistrationdepositofR500.00incash.

6. The office of the SheriffWorcester willconduct the sale withthe auctioneerbeingMsSBNaidu.

thDatedatWorcesteron18 dayofJune2026.

ATTORNEYFOREXECUTIONCREDITOR

KANNENBERGANDLOUWINCORPORATED

18WhiteStreet,Robertson,6705

Tel:0236263046/7

Email:francois@nslouw.co.za

Ref:CF/VRV002

About Us

KeyResponsibilities

•CustomerConsultation:

•Sales Growth:

•Quoting &Invoicing:

•Stock Management:

•RelationshipBuilding:

Requirements:

NM10062841-BW250626

FORM JJJ–LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in termsofRegulation68ofthe Deeds RegistriesAct, 1937, oftheintentiontoapplyfortheissueofacertifiedcopyof DeedofTransfer:T26098/2011 passedbyLANGEBERGMUNICIPALITY infavourof

VUYISILEFRANSBEATIdentityNumber6102215843085 and DOORTJIEBEATIdentityNumber6903101150083 Marriedincommunityofpropertytoeachother inrespectof: ERF5279ROBERTSON INTHELANGEBERGMUNICIPALITY DIVISIONROBERTSON PROVINCEOFTHEWESTERNCAPE

INEXTENT259(TWOHUNDREDANDFIFTYNINE)Squaremetres

HELDBYDeedofTransferNumberT26098/2011 whichhasbeenlostordestroyed.

All interested persons havingobjection of theissue of suchcopy are hereby requiredtolodge the sameinwriting with theRegistrar of Deeds:Western Cape at CAPETOWN, Floor 4, Information desk, 2Riebeek Street,Foreshore,CapeTown, within(2)twoweeksfromthedateofpublicationofthisnotice. DatedatRobertsonthis19thdayofJune2026.

JANCOJANSEVANRENSBURG(116992)

Applicant: KANNENBERG AND LOUW INCORPORATED, 18 WHITE STREET ROBERTSON 6705

E-mail address:Janco@nslouw.co.za Contactnumber: 023626 3046

sementwerke cement works Sedert1954 Since

( 021873 1154 •www.lategans.co.za

Donderdag,25Junie 2026

NM10060414-BW040626 is 'n publikasie van

TouwparkmoorMcGregor

Tuisspan begrawebesoekers al

ark-rugbyklubhet die eSaterdag (20 Junie) tterendevertoning ewer toe hy McGregor ydie Touwpark-stadionverniel en die besoekers met49-6 uitoorlê het.Die tuisspanhet van meet afaan aangeval en McGregor eurentydopdie aggehou. Touwpark het éskitterende oorwinses drieë ingeryg terwyl or nie een keer die konoorsteek nie.

jongelingFahdiel Davids, edejaar nog op die koolbanke gesit het, het oed geruiktoe hy uit osskakelposisie agter die yn vanMcGregorgaan kuier het. Sy eie die doelskop was egter mis McGregor het’nstrafskop

gekry, watdeur die pale gestuur is –telling 5-3 in Touwpark se guns

DieTouwpark “warriors” het ’n strafskop afgedwing, wat Davids suiwer tussen die palle deurgestuurhet –telling 8-3 in Touwpark se guns. McGregor het weer ’n strafskopgekry,wat hy weer in punte omgeskep het –telling 8-6 in Touwpark se guns. Dit was egter McGregor se laaste punte wathulle in die wedstryd aangeteken het en ook die halftydtelling

Met die aanbreek vandie tweede helfte het die senter Dominic van Wyk van Touwpark gaan druk. Davidshet die baltussen die pale deurgeklits –telling 15-6 in die tuisspan se guns.Die andersenter van Touwpark, Demetro Meiring, wasook agter die doellyn, wat die komkommerkoel jongeling Davids verdoelhet –telling 22-6 wat die tuisspanseskare laat jil het vandie plesier. Touwpark

MCGREGOR

het weer verbete aangeval en McGregor tot foute gedwing. Touwpark het’nstrafskop gekry en Davids hetgeenfoutgemaak nie –telling 25-6 in Touwpark se guns.Touwparkhet ’n barshou gespeel en nog’nstrafskop afgedwing,wat Davids in punte omgeskephet –telling28-6 in Touwpark se guns Dominic van Wykhet McGregorseverdediging oopgekloof en onderdie palegedruk. Davids het nie ’n voetverkeerdgesitnie en verdoel –telling 35-6 in die tuisspan se guns Eenvan dieSneygans-tweeling,Tristan,het deur McGregor se verdediginggestoomroller en gaan druk. Davids hetverdoel en Touwpark was 42-6 voor. Met diesonnetjie wat saken die anderSneygans-tweeling,

Tyron,wat by sy broer aangesluithet,het ookgedruk. Davids hetweereensgeenfoutgemaak nie–telling49-6.

Dieeindfluitjie hetgeblaasen Touwparkhet rede gehad om fees te vier. Dieafrigter Vlam van Zyl hetraakgevat toe hy die jong Davidsoplosskakel gekies het, wanthyhet bykans ’n foutlosevertoninggelewerenindie proses 24 punte in diewedstryd opgestapel. •Touwpark se tweede span het 24-15 gewen en sy derdes het McGregor met16-8 ookdie loef afgesteek.

McGregor noem hulvelddaar “HouseofPain”,maarSaterdag hetTouwpark hultuisveld “The HouseofDeath”gedoop en al drie McGregor se spannehet in die“hok” gesterf.

Talle verrassings in tweederonde van Grootuitdaagstryd

AlverUys

Met die begin van die tweede rondevan die onderskeieligas onder die vaandel van die Boland-rugbyunie, wasverrassings aan die orde van die dag. In die Langeberg-afdelingvan die Grootuitdaag-kompetisie was die grootste verrassing die skok-nederlaag van die eersteronde-voorlopersSwellendamteen Bonnievale BlueBirds –endit boonop in hul eie agterplaas in diePowell-stadion in Swellendam.

Robertson Town het egter korte mette met Alberts op Bolandpark gemaak. Hulle wen73-31 en neem noudie voortou op die punteleermet ’n beter puntegemiddeldeasMultisure Villagers watook aan die wenkant wasteen YoungGood Hopes met 31-27 in die KogmanskloofstadioninAshton.

Saterdag (27 Junie) speel Multisure Villagers tuis op Bolandpark teen RangersRobertson, terwyldie bure Young Hamiltons besoek ontvangvan die gekweste Swellendam. RobertsonTown

ontvangbesoek vanYoung Good Hopes in die VanZylstraatstadion in Robertson, terwylBlue Birdsbesoek ontvangvan Touwpark.

Mc Gregor ontvang besoekvan Montagu-klub, terwylAshton UnitedofUnies soos hulle bekend staan, besoekontvang vandie agterosse, Alberts.

In die Streekuitdaagkompetisiese Breërivier-afdeling, kook dinge ookbehoorlik metveral Rawsonville Uniteden Proteas watdie pap behoorlikdik aanmaak. Saterdag (27 Junie)speelPrimro-

sestuisteenKlipdrift, terwyl Laingsburg besoekontvang van De DoornsUnited. Villagers Breërivier ontvangbesoek van MountainStars, terwyl Proteasof Prouks soos hulle bekend staan,besoek ontvangvan Worcester Perseverance of sommernet Persiessoos hulle in die volksmond bekend staan

In Rawsonville speeldie bure Rawsonville UnitedenGoudiniteenmekaar metUnitedwas as gasheregaanoptree. Overhex ontvangSaterdag besoek van Progress van Botha

Zinzan Makaton, op een vansystormlopies oppad doellyn toe.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard Breederivier Gazette – E-edition – 25 June 2026 by Novus Media - Issuu