




![]()





TheBreede Valley and Langeberg Municipalities assures residents that it does have adisaster managementplan in place in the event of asevere storm.
This according to Theo Botha,Chief Fire Officer andDisasterManagement.
Botha saysthe normal procedure is that theMunicipality stays in close contact with the South African WeatherService who usually issuethem aweather warning approximately three to four days prior to theactual weatherreaching the Breede Valley.
“As part of our winterpreparedness plan we have standby crews apart from the crew that is on duty for swift waterrescue. We haveamong others small inflatable boats that are easily manoeuvrable in between structures and debris whenthere are floods.
“We haveregular inspections when it starts rainingoreven before it starts raining because what we findinthe BreedeValley is that the river startsrising beforethe rain reaches the [Breede] Valley because the rainfall in the mountains increases the levels of the rivers before the rain reaches us.
“So we have regular inspections at low water bridges in our different areas like Touwsriver, De Doorns, Worcester and Rawsonville.”
According to Botha BVM is also in close contact withthe Cape Winelands District Municipality’s Disaster Management as well as the Provincial DisasterManagement Centre. He says BVM co-ordinate betweenthose spheres of government
Botha saysBVM is also in close contact with all the various departments within the Municipality itself, so that they have standby crews ready.
“As far as the damage is concerned,like
the current damages to bridges…. fortunately it does not have amajor effect on us because towards Villiersdorp we canreach ourareas. However, there are certain areas in the outskirts that –ifneeded –may need to be reached by boat.”
AccordingtoBotha,areas towards Wolseley and Ceres are accessible. He says the Smalblaar Bridge in Rawsonville is however aconcern because it is only open for pedestrian traffic and notfor vehicles.
“If we need to reach the town area of Rawsonville, we will take the N1 route and then approach it [Rawsonville]via the weighbridge. Andifwehave to enteror reach the Spokiesdorp [informal settlement] area we will take the route via the Nekkies bridge.
He says when asevere weather warning is issued the Municipality automatically activates its Joint Operation Centre (JOC) where the heads of variousdepartments as well as directors andthe Municipal Managergathertomakeimportantdecisions relatingtothe storm
According to Botha the JOC remains openfor the duration of the storm.
“Apart fromthe Cape Winelandsand ProvincialDisaster Management we also have amutualaid agreement with other municipalities like The City of Cape Town.
“During the last storm The CityofCape Town assisteduswith swift water rescue crafts.
“We also hadhelicopters to do reconnaissance, drop offs andrescue. So allthose thingsare in place andwehave allour agencies on alert.”
Standard Breederivier Gazette also reached outtoLangebergMunicipality.
Daniël Lubbe,Municipal Manager at Langeberg Municipality, says in theevent of asevere storm the Municipality has the following measures in place:
•Early Warning Coordination: Continuous monitoring of weather alerts in collaboration with the South AfricanWeather Service, ensuring timely communication to communities;
•Emergency Response Readiness: Disaster response teams, including fire services, traffic services, andlaw enforcement, remain on standby for rapid deployment;
•Flood and Storm Response Plans:
Pre-identified high-risk areas are monitored, with evacuation procedures and
temporary shelter options prepared where necessary
•Resource Mobilisation: Equipment such as sandbags, water pumpsand emergency vehicles are pre-positioned for quick response;
•Inter-Agency Coordination: Ongoing coordination withProvincial Disaster Management, emergency medical services, and neighboring municipalities;
•Public Communication: Regular updates via official municipal platforms to keep residentsinformed and encourage precautionary action;
•CommunityAwareness: Residentsare advised to remain vigilant,avoid flooded areas and report emergencies promptly.
According to Lubbe theLangeberg Joint Operation Centre (JOC) is activated in accordance withneeds and feeds to the District JOC which in turn liaises with the Provincial JOC which also reportstothe National Disaster Management Centre as theincident escalates.
He says thePublic Emergency Communications supported by Langeberg ComplaintsCentre provides 24-hour emergency and essential services contact pointstothe public within themunicipal area.
SouthAfricans whose identity documents were blocked before November 2022 have just over amonth to visit a Home Affairs officeorrisk havingtheir ID numbers permanently cancelled.
The Department of Home Affairs launched anationwide campaign this week to assist affected individuals in resolving their blocked IDs andensuring theintegrity of the National Population Register.
including duplicates and cases requiring status verification.
“In accordance with section 3ofthe Promotion of Administrative Justice Act of 2000, affected individuals are invited to submit representations explaining why their identity numbers should be unblocked,” the department said in astatement.Failure to appear in person with the required documentationmay result in permanent cancellation of the affected identitynumbers.
in confirming identity,citizenship or legal status shouldalso be brought along. The department warned that identity documentsorrecords may be cancelled during theinvestigation process if they were issued to individuals who do not qualify for inclusion in theNational Population Register, contain incorrect personal particulars, were obtained through fraud or false statements, or havebeen forged, altered, stolen or unlawfully

DiesoekenaSuid-Afrika se mees terroir-gedrewe wyne het amptelik begin Wynmakers reg oordie Kaapsewynland word genooiomhul keurwynevir die SA Terroir-wyntoekennings 2026 in te skryf –’nkompetisie wat jaarliks die beste wyne watdie Kaapsewynland se unieke grond- en klimaatskenmerke weerspieëlindie kollig plaas
Die toekennings, watin2005 onder die vaandel van dieSuid-AfrikaanseNasionale Wynskouvereniging (SANWSV) ingestel is –dieselfde liggaam agter die gesogte Veritas-toekennings –ontvang jaarliks honderdeinskrywings.Die kompetisievier die veelsydigheid van SA se wynterreine en eer die vakmanskap van wynmakers wat hierdieterreine in wyne van uitsonderlike gehalte omskep “Ons is trots om dieSATerroirwyntoekenningsbyons portefeuljete kon insluit,” sê die SANWSV-voorsitter, Christo Pienaar
“Die kompetisie vier die talleverskillende terroirs van onswynland en ons
“DIE KOMPETISIE VIER DIETALLE VERSKILLENDE TERROIRS VANONS WYNLANDENONS WYNMAKERSSEVAARDIGHEDE

wynmakerssevaardighede om wenwyne te skep watons terroir en veelsydigheid beklemtoon. Ons wingerdbouers is kundiges wat hierdie terreine ten volle benut, terwyl die wynmakers die voortreflikstewyneuit wyd-uiteenlopende kultivarsvan onsperfekte grond- en klimaatsterreine skep.”
Slegs wyne wat deur die Wyn en Spiritusraad(WSR) as wynvan oorsprongvan ’n spesifieke wyk, ’n distrik wat nie in meer as een wykverdeelis nie, landgoed-geproduseerdewyneofenkelwingerdwyne gesertifiseeris, kwalifiseervir inskrywing.
Suid-Afrika pas die mees gesaghebbende Wynvan Oorsprong-stelsel ter
wêreld sedert 1973 toe –’nonderskeid watdie kompetisie se geloofwaardigheid verder versterk. Die kompetisieisvanjaarook uitgebrei na aanleiding van die WSRseafbakeningskomitee se byvoeging van drienuwe produksiewyke by Shaw’s Mountainin die Overberg, GoukouRiver Valley in Stilbaai en Agter-Pakhuis Rocklands Valley in Ceres, asooktwee nuwe distrikte, Stilbaai en Nuveld-Karoo. ’n Beoordelaarspaneel van vyf Kaapse wynmeesters wys’nnasionale wenner vir elke kultivar en wynstyl aan. Uit hierdie nasionale wenners word sesSA Terroir-trofeë toegeken, insluitende die beste enkelwingerdwyn, diebeste wyn
EnricoClaassen
Inwoners van Lilly’s Farm in Worcester smeek die polisie en munisipaliteit om aan hul noodkrete om beligtingen polisie-sigbaarheid gehoor te gee nadat ’n tweedelyk Donderdag (4 Junie) binne die bestek van ses maande knap langs die inwoners se huise aangetref is Verledejaar in Julie is ’n lyk ook op Lilly’s Farm ontdek.
Volgens Jeraldo Willemse, ’n besorgde inwoner, is ’n tienjarige meisie van Lilly’s Farm wat verlede weekWoensdag (3 Junie) boonop op pad was skool toe deur ’n booswig voorgekeer watop haar skoolkos aangedringhet.
Hy sê toesyweier om haar kos aan hom te oorhandig, het hy’n klip gegryp en haar daarmee teen die kopgekap
Volgens Willemse wasdie gesig van die meisie se aanvaller ten tyde van die voorvaltoegebind.
Hy sê dievoorval is by die polisie aangemeld. Standard Breederivier Gazette is in besit vandie saaknommer.
Volgens Willemse vergaderpotensiële booswigte wat inwoners van Lilly’s Farm van geenkantaf ken nie boonop Saterdagaande op Lilly’s Farm.
Hy sê die mans dra gewoonlik gevaarlike wapens.
Volgens hom het ’n motorvoertuig op Vrydagaand 29 Mei in die donkeropLilly’s Farm rondge-
jaag terwyl daar geskiet is. Volgens Willemse kon die inwoners nie die motorofskieters sien nie omdat daar geen beligting is nie.
“Mense hier word doodgemaak vir hul besittings. Lilly’s Farm se inwoners leef in vrees.”
INWONERSPLEITALJARELANK
Willemse sê saansnásesuur isdit pikdonker op Lilly’s Farm, want daar is geenbeligting nie.
Volgens hom pleit inwoners nou al jarebydie munisipaliteit vir ’n spreilig wat die hele Lilly’s Farm kan belig.
Hy sê die munisipaliteit se antwoord hierop is dathulle besig is met die proses.
Willemse sê inwoners dring ook aan op meer polisie-sigbaarheid op Lilly’s Farm.
Verlede week toe Standard BreederivierGazette op sy Facebook-blad berig het oordie lyk van die 51-jarigeman wat Donderdag (4 Junie)opLilly’s Farm gevind is, hetinwoners en diegene wat bande het metLilly’s Farm behoorlik op sosiale media uitgevaar oor hoe onveilig Lilly’s Farm geword het
FabianGeduld, senior bestuurder vir elektriese dienstebyBreedevallei-munisipaliteit (BVM), sê sy spanneweet van die skade aan die straatlignetwerk by Lilly’s Farm en dat die nodige herstelwerk gedoen gaan word.
Hy hetonderneemdat die probleem binne die volgende maandof
twee opgelos sal wees.
Geduld sê indien daar beligtingkwessies in die omgewing is, raai hy die gemeenskap aan om eerder die regte kanale te volg deur die klagte aan te meld sodat ’n verwysingsnommer uitgereik kanword.
VERSOEKGERIG
Volgens Geduld het die raadslid vir die wyk waarin Lilly’sFarm val in die verlede ’n versoek om ’n spreilig van die betrokke gemeenskapontvang.
Hy sê die versoek sal deel vorm van die munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan(GOP)
Geduld sê indien die GOP-roete gevolg word, sal die versoek deurgesit word na BVM se kapitale begroting waar om geld aansoek gedoensal word.
“Gewoonlik vat sulke prosesse so tussen ’n jaar en twee jaar afhangende van hoegroot die finansiële begrotingskomponent is.
AO VathiswaJacobs, ’n polisiewoordvoerder, sê die polisie weet van die inwoners se bekommernisse.
Volgens haar onderneem die polisie om Lilly’sFarm gereeld te patrolleer asook om die kwessie metbetrekking totalkohol- en dwelmafsetpunte aan te pak.
Sy sê die polisie onderneem ook om ’n Imbizo by Lilly’s Farm te houasook anderbewusmakingsveldtogte oor ondermeer misdaadvoorkomingengesinsgeweld.



uitOuWingerde, diebeste wynlandgoed, die besteterroir-produsent,die beste omgewing en die algehele bestewyn van dieskou. Inskrywingshet reeds Woensdag 3Junie gesluit, metlaatinskrywings wordtot Vrydag 12Junieaanvaar.
Monsters word vandag en môre (Donderdag 11 en Vrydag 12Junie) ingehandig en beoordeling vind plaas van Dinsdag 23 tot Vrydag 26Junie. Diewenners word op Woensdag 12Augustus by ’n feestlike prysuitedelingbyLanzeracHotel &Spa in Stellenboschonthul.
Dietoekennings word aangebied in samewerking metfinansiële vennote SA Litho Label Printers en WinField United SA,terwyl kykNET se OntbytSAKE as mediavennootdien.Die wenner-wynprodusentesal in 2026 blootstellingop OntbytSAKE op kykNET (kanale 144 en 145) geniet.
Besoekwww.terroirwineawards.co.za of kontak LeilanieZietsman by admin@ terroirwineawards.co.za of 0218631599 virnog inligting.
EnricoClaassen
’n Veroordeelde vroueslaner en moordenaar is Dinsdag (2 Junie) in die Robertson-streekhof 25 jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy saamleefmaat met’nbesemstokdoodgeslaan het. William Conradie(42) van die plaasMontBloisinRobertson gaan prakties 20 jaar agter tralies deurbringnadat vyf jaar vandie vonnisopgeskortis. Die vonnis volgnadat hy skuld op die moordklag beken heten’n pleitooreenkoms metdie staat aangegaan het. Conradiesêinsypleitooreenkomsdat hy,die oorledene, MiriamBosman (38),en’nvriend op 24 Junie2024 saam alkohol gedrink hetvoordathulle gaan slaap het. Volgens homhet hy in die nagtelike urewakker geword toe Bosman aandie deur klop nadatsyvan ’n onbekende plek af teruggekeer hethuis
toe.Hyerkendat hy en Bosman begin stryhet omdat sy niewou sê waarsywas nie.
Volgens homhet Bosman hom met’nbesemstok oordie arm geslaan.
Hy erken hy hetkwaad geword, diebesemstok by haar gegryp en haar aanhoudend daarmee oorhaarlyf geslaan. Conradie sê nadat hy Bosman aangerand het, hethyverder gaan slaap.
Volgens Conradie hethy Bosman dievolgende oggendop dieslaapkamervloeraangetref waarsygekreun hetvan die pyn.Hyhet toe haar familie ontbied.Conradie sê toe Bosman se familiebydie toneelopdaag hetsyreedsaan haar beserings beswyk
Diepolisie hethom dieselfde dag in hegtenisgeneem. Die saak hetvoorwaarnemende streeklanddros Francois Lamprecht gedien.

























Langeberg Municipality has commenced an R8 million project to upgrade the Van Zyl Street Sports Grounds in Robertson, aimed at strengthening local sporting infrastructure and expanding opportunities for sport development,community use,and regionalevents.
According to LenchenApril, Manager: Community Facilities, the projectis primarily funded through R7.4million fromthe Municipal Infrastructure Grant (MIG), which includes the municipal contribution as per the 2026/27 budget, with an additional R619000 allocated by the Provincial DepartmentofCultural Affairs and Sport (DCAS).
“Langeberg Municipality is investing in the upgrade of the Van ZylStreet Sports Grounds to strengthen the local sporting community and expand development opportunities for youth across the municipal area.
“The project will enhancefacilitiesto better support training, participation (both recreational and competitive), and long-term athlete developmentinRobertson. In addition, the upgraded facility willcreate opportunities for economic growth by enablingthe hosting of regional and provincial tournaments.Thiswill alsopromote sport tourism within the Langeberg municipal area.”
According to Aprilthe main rugby field(Field A), located within the athletics track, is undergoing full reconstruction. This includes removal of existing
topsoil and compaction of the sub-base to engineering standards to ensure astable and even playingsurface.
She says asecond field(FieldB), locatedto the west of the track, is being developed to accommodate both rugby and soccer,increasing capacity for training andmatch-day use.
April says asubsurfacedrainage systemisalso being installed to improve waterrunoff and ensure year-round usability, particularly during the winter rainfallseason.
According to her both fields willbe grassed and treated in accordance with soilanalysis to support healthy surface growth.
“A key feature of the project is the construction of asix-lanegrass athletics track surrounding the main field.The projectalsoincludes the construction of newenclosed cricket practice nets to support safe andstructured training
“Existing cloakroomswillbefully refurbished to improve amenities for playersand facility users.
“High-mast lighting willalso be installedtosupport evening match hosting and enhance safety in the area.”
April says no unauthorised access to the facilityispermitted during the construction period.
Residents are urgedtorespect site boundaries to ensure public safety andto protect infrastructure as work progresses.According to her, all works are beingcarriedout in accordance with applicablestandards to ensure asafe, durable,and high-quality facility forthe community.

Ronél vanJaarsveld
In ’n ontstellende voorval van erge diereverwaarlosing is tientalle perde en beeste binne ’n paar weke op ’n plaas in die Breërivier-omgewing dood.
Nadat die nasionaledierebeskermingsvereniging (DBV) ’n klag van die publiek ontvang het oordie haglike toestande waarin die diere hulbevind, het hulle die organisasie Sandy’sAnimal Rescue in Worcester opdrag gegee om namens hul op te tree.
Sandy’s Animal Rescue hetdie plaas besoek waar hulle die diereinverhongerde en verswakte toestand gevind het. Vandie beeste was blykbaarsoswak dathulle gevalhet en nie kon opstaan nie. Tientallediere het volgensdie klaer reeds gevrek.
Omdatdie diere nie korrekgemerk is soos watwetgewing vereis nie, is die polisie se veediefstal-eenheid ookaanvanklik by die ondersoek betrek.
ThembakaziMpendukana, Wes-Kaapse polisiewoordvoerder,het gesê dat ’n 48-jarigeman verledeWoensdag(6Mei) op klagte wat verbandhou metdie verwaarlosing van diereinhegtenis geneem is.Die manhet reedsindie landdroshof in Worcester verskyn. Die nasionale vervolgingsgesag hetbevestigdat die saak tot 3Augustus uitgestelis.
Standard verneem dat die beskuldigde glo ’n werknemerisendat dieplaas aan ’n buitelander behoort.
In foto’s van dieperde,glo afgetrede resiesperde,kan gesien wordhoe hulle aandie teerpale van hulkampgekou het. Meer as 50 beeste is van die plaas verwyder en tansindie sorg van Sandy’s Animal Rescue.Die perdehet op die plaas agtergeblyomdat daarbySandy’s niegeriewe is om hulle te versorg nie Juenieta Everson,die bestuurder van Sandy’s,het gesê dat dieorganisasie gereeldbesoekaflêomteversekerdat die perde versorgword.



Cl
Dr. 28 have dr ee hul vel vo te die rika ve boo va burgerskap deelna ni we waard ee kom ron le verduide huidi staan 'n me ge rom Su par 20 an omgee tien groepe.
Suid-Af
ADVERTORIAL
Just afew monthsago,Rodrick Ontong was fighting forhis life.
Afterdevelopingpneumonia, septicaemia and suffering astroke, he spent 19 days in ICU, requiring ventilatorysupport, dialysis and intensivemedical care. Forhis family, it was an incredibly difficult time filled with uncertainty.
When Mr Ontong was finally well enough to leave ICU,anew challengebegan.
Weeks in criticalcarehad lefthim weak and unable to do everyday tasks most people take forgranted.Sitting up,standing and walking again would requiredetermination, patienceand hardwork
At NurtureWorcester,MrOntong began apersonalised physical rehabilitation programme focused on helpinghim regain his strength, mobilityand independence. Supportedbyaninterdisciplinary team, he participated in daily therapy

sessions designed to help himreturn to everyday life.
Reflecting on hisjourney, Mr Ontong says,"Iamincredibly grateful forthe friendly staff whose warmthand professionalism have made my rehabilitation journey both productive and uplifting.Their expert care and constant encouragement have been adriving forcebehind my steady progress and positiveoutlook to recoverfully.”
Today, Mr Ontongisstronger, more independent,and looking forwardto the future.
Hisstory is areminderthat recovery does notend when apatientleaves ICU. With theright support, rehabilitation can help people regain theirindependenceand returntothe lifetheylove.
NurtureWorcester
Email: referrals@nurturehealth.net
Tel: 023 302 0100
Address: 2Durban Street, Paglande, Worcester, 6849
AlidaBuckle
’n Ontstellendeprentjie van diehanteringvan ingewikkelde korrupsie- en finansiële misdaadsakehet na vore gekomtydens ’n seminaaroor diesogenaamde“stille ineenstorting”van Spesiale KommersiëleMisdaadhowe (SCCCs) in Suid-Afrika.Die virtueleseminaar is verledeWoensdag (3 Junie) gehou
Die Dullah Omar-instituut en die Universiteitvan Kaapstad se navorsingseenheid vir digitale regering (DGRU) het altesaam 356 afsonderlike hofsake ontleed. Die navorsinghet patrone uitgelig wat ernstige vrae laat ontstaanoor die doeltreffendheid van die strafregstelselindie hantering van ekonomiese misdade.
Een van die kommerwekkendstebevindings wat uit die data na vore gekom het, is dat handelshof se aanklaers oënskynlik die pad vandie minsteweerstand kies deur sake met hoë kanse opskuldigbevindings te kies, terwyl hulle ingewikkelde, meer riskante sake vermy. Hierdie uitsoekerigheidomhoërskuldigbevindingkoerse te beskerm, skep ’n situasie waar hoëveroordelingsyfers nie noodwendigalgehele doeltreffendheid in handelshowe weerspieël nie, maareerder die vermyding van moeilike sake.
Die navorsingspan, gelei deur Vanya Kath vandie DGRU en die Law Library, het bevind dat, terwyl skuldigbevindingkoerse steeds hoogbly –tussen 80%en90% –hierdie syfersmisleidend kan wees.
Die gemiddeldeuitsetvan die spesialishowe is volgensdie data minder as een vonnis per aanklaer per jaar, met ’n skerp afname in vonnisse oordie afgelope jare. Slegs sowat 268vonnisse is in 2024/’25 aangeteken, in vergelykingmet altesaam1844
sake wat histories per jaar geregistreer is. Dr. Jean Redpath van die Dullah Omar-instituut het die ernstigeeensydigheid in die kies van sake beklemtoon. Die data toon dat 90% van die sake slegs tweeofminder beskuldigdes gehad het, en byna die helfte van alle sake hetgeen getuies gehad nie. Net20% vandie sake het onder die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad (POCA) of die geldwasserywetgewing geval.
Volgens Redpath was daar ook uiters minsake onder die Wet op Openbare Finansiële Bestuur (PFMA) of die Wetop Munisipale FinansiëleBestuur (MFMA).
MINDERAS1%VANGELDTERUGGEKRY
’n Tweede skokkende openbaring het betrekking op die kommerwekkend klein bedrae wat deur boetes en anderfinansiële strawwe verhaal word.
Van die R2,2miljard aan beweerde verliese in die 356 afsonderlike sake is slegs R6,8miljoen deur vergoedingsbevele en R8,1miljoen deur verbeurdverklaringsbevele verhaal.
Michael O’Donovan, die data-analis vir die projek, het beklemtoon dat die gekombineerde boetes, vergoeding, verbeurdverklaringsenboetes aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens slegssowat 1,7% van die algehele waardes uitmaak.
Meer verontrustend is dat vergoedingen verbeurdverklaring saam minderas1% uitmaakvan die volle geldwaardesinsake wat suksesvol vervolg is.
“Dit beteken dat amperniks van die miljarde rande wat deur ekonomiese misdaad verlore gaan ooit verhaal word nie,” het O’Donovan gesê.
“Die stelsel stuur mense tronk toe, maar slaag nie daarin om die gesteelde geld terugte krynie.”
Die navorsing het ook uitgewys dat die
“DIE STELSEL STUUR MENSE
TOE, MAAR SLAAGNIE

OM DIE GESTEELDE GELDTERUG TE KRYNIE”
helfte van die sake wat ondersoek is altesaam 14 of meer kere uitgestel is, sommige sake is tussen 25 en 75 kere uitgestel.Sake is tipies vir langer as 30 dae uitgestel,wat totjare lange vertragings gelei het voordat sake afgehandel is.
Die seminaar het verskeie deelnemers vanuit verskillende sektore betrek, insluitend verteenwoordigers van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), dieDirektoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (DPMO), die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE), die nasionale tesourie en die regbank. DylanDyer, een van die navorsingsassistente wat hofrekords deurgegaan het, het beskryf hoelêers bladsy na bladsy vol rooi merke was, wat die saak se uitstelle aandui.
“Party lêers was so dik met uitstelle dat dit moeilik was om die werklike verrigtingetevind,”het hy gesê.
Die bevindinge is egter nie sonder kritiek nie. Adv. Nkebe Rebecca Kanyane, die spesiale direkteur van Openbare Vervolging(OV) vir die Spesiale Kommersiële Misdaadeenheid (SKM) van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), hetskerpkritiek op die navorsingsmetodologie gelewer. Sy het geargumenteer dat die NVG te laat by die projek betrek is en dat die metodologie en gevolgtrekkings die gevaar loop om ’n skewe beeld van aanklaers te gee.
BEGINVANBREËRGESPREK Kanyanehet beklemtoon dat die onttrekking vansake’ndieper ontleding benodig, aangesien daar ’n verskil is tussen voor-
lopige en finale onttrekkings en sake wat weer geregistreer kanword. Sy het ook geargumenteer dat die verslag die rol van ander rolspelers in dieregstelsel, soos die regbank, verdediging, hofadministrasie en die polisie, in vertragings en onttrekking van sake onderskat
“Die studie kyknie diep genoeg na die redes vir uitstelle en stelselwye oorsake nie,” het Kanyane gesê.
Sy het daarop gewysdat dieverantwoordelikheid virvertragings oor die hele stelsel versprei is en dat dit onregverdig is om slegs aanklaers te blameer.
Die navorsingspan het egter erken dat die bevindings nie die finale woord oor die saak is nie, maar eerder ’n beginpunt vir’n breër gesprek oor hervorming.
Verskeie aanbevelings is gemaak, insluitend die hersiening van prestasieaanwysers om nie net skuldigbevindingkoerse in te sluit nie, maar ook die deurvloei en gehalte van sake te meet
Die navorsers het ook voorgestel dat’n gedeelde definisie van wat ’n “komplekse” saak uitmaak,ontwikkelmoet word, en dat hervorming van hoe sake bestuur word dringend benodig word.
Die seminaar het ook die rol vandie geïntegreerde sakebestuurstelsel (ICMS) ondersoek,wat volgens verskeie deelnemers onbetroubaar is en teenstrydighede met hofrekordsbevat
Terwyl die debat oor die bevindinge sal voortduur, blyeen feit volgens dienavorsers onbetwisbaar –die huidige stelsel slaag nie daarin om komplekse ekonomiese misdade doeltreffend te vervolg of om die miljarde rande wat verlore gaan, te verhaal nie.
Of die “stille ineenstorting” gekeer kan word, hang volgens dieaanwesiges af van die bereidheid van alle rolspelers om betekenisvolle hervormings te aanvaar.


Die fenomenalevroue watverledejaarmet pryseweggestaphet,saam met(middel agter) die direkteur vandie AfrikaanseTaalmuseum en -monument,Michael Jonas, en dr.Elnavon Schlicht,die uitvoerende burgemeester vandie Kaapse Wynland.
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), die KaapseWynland-distriksmunisipaliteit(KWDM) en Historium Trust is verheug om die vyfde Fenomenale Vroue-prysuitdeling aan te kondig. Hierdie toonaangewendejaarlikse geleentheidsal die merkwaardigeprestasies van talle ongelooflike vroue in die gemeenskap vier.
Die versoek om benoemings is nou oop en die publiek word genooi om onbesonge heldinne wat inspirerende bydraes tot die Kaapse Wynland-gemeenskappe maak, te benoem. Inskrywings is gratis en sluit op Dinsdag 21 Julie om 16:00. Diebeoordeling sal in Augustus deur ’n paneel vroue behartigword, waarna die prysuitdelingseremonie op Dinsdag 25 Augustus weer eens ’n hoogtepunt van
besonderse reise
Vanjaarsegeleentheid vind boonop plaasindieselfde jaar watdie land dieaanvaarding vanSuid-Afrika se Grondwet30jaargelede (1996) vier, die Soweto-opstande van 50 jaar gelede(1976) herdenk en 70 jaargelede (1956) se historiese vroue-optog op Vrouedag eer.
Op diémanier bring dit hulde aan vroue se rol in die bevordering van menseregte,gelykheid en gemeenskapsontwikkeling
Die10afdelingsislandbou, vroeëkinderontwikkeling, basiese onderwys, NRO-/GOW-sektor, entrepreneurs, ondersteuning,bestuur, passie, bevordering vanAfrikaans/veeltaligheid asook gestremdhede. Afdelingsbeskrywingsendie reëlsis by capewinelands.gov.zatesien. Benoemingsvorms kanopdie
Ronél vanJaarsveld
Winter hassettled in, bringing colder days andeven colder nights.For many familiesstillrecovering from the devastating floods in May, the drop in temperature hasadded to theirdaily struggles,particularly forthose whose homes were damagedordestroyed.
According to Juenita Everson,manager of Sandy’s Animal Rescue in Worcester, many pet owners are finding it increasingly difficult to care for their animals during these challengingcircumstances.
“We have severalfamilies whodearly love their pets but are struggling to providefor them,” said Everson. “Where possible, we assistwith food andshelter for their animals, butweare always in need of additional food and blankets.”
Eversonadded that donationsof unused dog kennels would be greatly appreciated to help provide safe and warm shelter for animalsduringthe winter months.The blankets will alsobe used forthe dog kennels at the shelter as there is no heating. Withoutpower supply to the kennelsinfrared lamps can unfortunately notbeused to keepthe animals warm, said Everson.
She encouragedresidents to take care of their animals when it is cold. “Ifyour catordog cannotbeinyourhome, let

theminto the garageorensurethatthey have awarmshelter.”
To keeppetswarmduringthe night, onehas to keepthemdry andout of the wind.
“Someonehad aclever idea for shelters for ourcats. Oneofthose blue25 litre drums was cutinhalflengthwise Theinside was linedwith reflective bubble insulation andthe drum was mountedonapiece of wooden plank. With asmall doorcut into thefront,the cats have acosyand dry spacetohide in during chilly weather,”she said.
Animal groups advisethatstraw makes for good bedding for animalsas it stays dry. Blankets thatare dampwill notkeepananimalwarm. Ashelterthat is elevatedabove the ground andplaced on bricks or wood, will alsobewarmer.
Anotheridea to provide shelter is to usetwo plastic tubs, with the top one placed upside downonthe other.Fasten with themwith two or three screwsand cuta small opening large enough for the dog to enter, butsmall enough to the wind andrain out. Anytub with a lidlarge enough for the animal to stand up in,willwork. Dryblankets,straw or cardboardplaced inside will help provide warmth
During the colder months,petsmay need slightly largerportionsoffoodto generateheat.



Die bekende digterenmarathonatleet vanRawsonville,Frans Wiesie, hetvoorverlede Donderdag (28 Mei)syvierdedigbundel, Carpe Diem,indie Rawsonville-munisipale raadsaal bekendgestel. Altesaam 60 gedigte,almal met’n godsdienstigeaanslag,wordindie bundel vervat.Past.Max Strauss, Wiesiesedestydse Afrikaanse matriek-onderwyser, wasdie hoofspreker by die geleentheid. Die ander sprekers wassymatriekBybelkunde-onderwyseres, Anet Braaf,endie geestelikemotiveringspreker Gertruida “Beaty” Witbooi.

Amajor breakthrough in the fight against HIV has arrived in theWestern Cape, with theprovincial Health Departmentlaunching aphased rollout of Lenacapavir, along-acting prevention injection that offers protection against HIV for up to six months at atime
The new medication is expectedto expand prevention options for peopleat risk of infection andstrengthenefforts to reduce new HIV casesacross the province.
The Western Cape Department of Health andWellness on Monday (8June) commencedthe phased introduction of Lenacapavir,aform of pre-exposure prophylaxis (PrEP) that helps preventHIV infection and provides an alternativeto daily oral PrEP for eligibleindividuals.
WesternCape MinisterofHealth and Wellness Mireille Wenger describedthe introductionofLenacapavirasone of the mostsignificant developments in HIV prevention in recent years
“The rollout of Lenacapavir represents amajor scientific breakthroughinHIV prevention, oneofthe most significant advancesinthe field in recent years,and gives us anotheropportunity to strengthen HIV prevention in ourcommunities It expands the choices available to people who may benefit from along-acting prevention option andbrings us one step closer to afuture with fewernew infections.”
She added that while HIVtreatment has transformed millions of lives, preventing new infections remainsa key priority.
“For more than two decadesSouth Africans have shown what is possible when communities, health-care workers, researchers and government work together. While treatment has transformed millions of lives, preventing newinfections remains one of our mostimportant priorities.”
Health officials stressed that it is not avaccine, but along-actingHIV preventionmedicine that offers an alternative to daily oral PrEP.
The first phase of the roll-outtook
place at 22 health-care facilities servingcommunities with the highest HIV burden in the province. The phased approach is intended to ensure available supplies reach those most likelytobenefitwhile implementation systems are established andmonitored.
Standard reached outtothe department askingifLenacapavir willbe available at any clinics within the Cape Winelandsregion. Shimoney Regter, a spokespersonfor the department, confirmeditwas notyet availableatlocal clinicshere.
“Phase1 currently includes 22 facilities,primarily in the Cape Metro,” she said. “Inaddition, alimited number of additional supported sites, including the George area in the Garden Route district, are set to be brought online early as part of partner-supported implementation. Theprogramme willexpand in phases,with further implementation from April2027, andfollows the National Department of Health’s guidance. We will continue to provideupdates as the programme evolves.”
However, Regtersaidthe department remained committed to providing access to arange of HIV-preventionoptions “Theseinclude condoms, dailyoral PrEP,post-exposure prophylaxis(PEP) and other prevention services, which continue to be widelyavailableatpublic-health facilities across the province, including Cape Winelands.”
Dr KeithCloete, Head of Health and Wellness, said the departmentwould continue to assess opportunities to expand access as additional supplies become available
Provincial Council on Aids andTB Co-Chairperson Amelia Mfiki welcomed the introductionofLenacapavir,saying it would providepeoplewith more preventionchoices.
“Different peoplerequire different preventionoptions. Forsome asix-monthly injection maybeeasiertomanagethan taking adaily pill. Whatmatters most is that people are empowered to make informeddecisions about their health and have access to prevention choices that suit their lives.”

EnricoClaassen
On Tuesday 2June Rainbow Chickens paid avisit to BreërivierSenior SecondarySchool in Worcester and distributed dignity packs containing essential hygiene products to 579 girl learners from Grade 8toGrade 10.
According to experts from theUniversity of Pretoria periodpoverty remained abarrier to education for manygirls, affecting attendance, confidence andeducational outcomes.
Limited access to menstrual-health products, sanitation facilities and menstrual-health educationalso negatively impact the overall mentaland emotional well-being of young women in impoverished communities.
Thedignity packs contained essential hygiene products intended to help learners navigate acritical stage of adolescence, including sanitary pads, soap and deodorant
Theinitiative formed part of Rainbow
Chicken’scommitment to theareas in which it operates and underpinned its belief that young people should haveaccess to theessentials they need to participate fully in school life.
“Something as simple as access to basic hygiene productscan makea real difference to ayoung person’sday-to-day experience at school,” said Allan Hankey, Rainbow Western Cape, Senior HR Business partner.
“Many of thelearners at Breërivier Senior Secondary School come from the same towns and neighbourhoods in which Rainbow employees liveand work
“As abusiness with deep roots in the Breede Valley we recognise theimportance of responding to needs identified within our local area.
“We hopethese dignitypackshelp address apractical need for these young people, who are at an important stage of their lives. Accessing thebasics can help alleviatesome of theeveryday challenges they face so they can focus on their future.




Parents whose childrenwere not offered placementsattheir preferredschools for the 2027academic year are being urged to remain patient, as the Western Cape Education Department(WCED) says the admissions process is stillin its early stages and many placements are expected to change in the comingweeks
The outcomes of on-timeonlineadmissions applications for Grade R, Grade 1 and Grade 8learners were madeavailableonthe WCED's online admissions system last week
While many parents havealready received placementoffers, others have expressed disappointment aftertheir children wereeither notoffered aplace at any of the schoolstheyapplied to or were placed at schools thatwerenot their first choice. Responding to a Paarl Post's enquiry this week, WCED spokesperson Bronagh Hammond saidparents should not lose hope, as movement in placements is expected as familiesbegin accepting and declining offers.
"We understand that therewill be parentswho are disappointed,asthey did notreceive offers of placementoran offer from their firstchoiceofschool.We are still very early in the process, and we appeal to parents for patienceand understandingasthe process continues."
According to Hammond,schoolsdeterminethe outcome of admissions applications in line with their own admissions policies.
"The Western Cape Education Department (WCED) does not determine the outcome of applicationstoa school," she explained.
One of the factors affecting placement availability is that many learners receive offers from more than one school Hammond says that at the stage when
admissions outcomes are first released, asubstantialnumber of learners are effectivelyoccupying multiple places on the system.
DOUBLEPARKED
"For example, last year, over 40 000 learners hadmultiple successful outcomesatvarious schools andwere initially 'double parked' on the system.This meansthat whilea parent mayinitially seethat their child hasnot been successfulataparticular school,manyplaces areinfact stilltemporarily occupied by learnersholding multiple offers."
Parentshave until 15 June to confirm their school choices, but the department isencouraging them to do so as soon as possible.
"Assoon as parents begin confirming their choiceofoffers, this frees up additional places which canthen be offered toothers,"Hammondadded.
Sheemphasised that the admissions process does not end with the initial releaseofresults andthatsignificant movement in placements usuallyfollows in thedays andweeks thereafter.
"Manylearners who are initiallyunsuccessfuldoreceive placement shortly afterwards," Hammond explained, adding that schools willcontact parents directly when spaces become available.
Thosewhose children have notyet been placed are advised to remain engaged with the schools they applied to andensurethattheir contact details on the system are up to date.
"Weask foryourpatienceand understanding during this phase. The department isclosely monitoring the process and remainscommittedtoensuring that everylearner is placed," Hammond said. She added thatfurther communication and support willbeprovided as the admissions process continues.
HelenaHeydenreich
Vir baie jarewas die tradisionele skoolstelseldie vanselfsprekende keuse vir die meeste Suid-Afrikaanse gesinne. Vandag sien’nmens egtertoenemend dat ouersmoeilike vrae vra oor hoe hul kindersdie besteondersteun kan word. Hierdie verskuiwingbeteken nie noodwendig hoofstroomonderwyshet misluk nie. Inteendeel –duisendetoegewyde onderwysers werk daagliks onder groot druk om die beste moontlike onderwys aan te bied. Tog ervaar baie gesinne die behoeftes van individuele kinders kannie altyd maklik binne groter onderwysomgewings behaal word nie. Ouers meld toenemende uitdagings soos oorvol klasse, uiteenlopende leerbehoeftes, akademiese druk en kinders wat eenvoudig nie optimaal binne tradisionele strukture floreer nie. Sommige leerders benodig meer individuele aandag,terwyl ander beterin kleiner, rustiger leeromgewings presteer. Terselfdertyd het die groei van tuisonderrig wêreldwyd nuwe gesprekke oor onderwys geopen. Waar tuisonderrig vroeër as ’n uitsondering beskou is, word dit vandag deur baie gesinne as een van verskeie moontlike opvoedkundige opsies ondersoek.
Hierdie ontwikkeling beteken nie dat elke gesin tuisonderrig moet oorweeg nie. Ditdui eerder daarop dat ouers toenemend bewus raak van die feit dat kinders verskillend leer en dat een benadering nie noodwendig vir almal werk nie.
Nog ’n belangriketendens is diegroeiende behoefte aan leerondersteuning wat verder strek as tradisionele huiswerkhulp of tutorwerk. Al hoe meer ouers soek ondersteuning watfokus op leesontwikkeling, studievaardighede, taalbegrip,kritiese denkeendie ontwikkelingvan onafhanklikeleergewoontes.
Die vraag is daarom nie meer slegs waar kinders leer nie, maar ook hoe hulleleer. Navorsing toon toenemend dat suksesvolle leer nie net afhang van inhoudskennis nie, maar ook van vaardighede soos selfbestuur, probleemoplossing, begrip, refleksie en die vermoë om nuwe kennis toetepas. Hierdie vaardighede word al belangriker in ’n wêreldwat voortdurend verander.
Vir gemeenskappe soos die Weskus bied hierdie gesprek ook ’n geleentheid om kreatief te dinkoor hoe ons kinders ondersteun. Dit gaan nie oor die vervanging van skole nie. Dit gaan oor die uitbreiding van ondersteuningsmoontlikhedevir gesinne wat dalk iets anders benodig.
Uiteindelik bly die doel dieselfde –om elkekind die beste moontlikekans te gee om akademies, emosioneel en persoonlik te floreer.
Miskien is die belangrikste vraag nie of onderwys besig is om te verander nie –dalk is die vraag hoe ons as gemeenskap kanverseker dat elkekind die ondersteuning ontvang wathyofsynodig het om suksesvol te wees.
•Dr. Heydenreich van Vredenburg is ’n spesialis in onderwyswelstand en opvoedkundige leierskap.




NovaNews is launching theSchools Zone, adynamicdigital home for school news, sport, achievement, and community storiesacross South Africa on YouthDay, 16 June, aday that celebrates young people as powerful agents of change. The SchoolsZone willhave adedicated sitefor school sports in the School Sports Zone.
Central to this launch is the incorporation of the beloved Schools That Rock website into the NovaNews SchoolsZone Formore than 11 years, Schools That Rock has beenSouth Africa'strusted platform forcelebrating school achievements, cultural milestones, sporting
excellence, andextraordinary learner stories —giving schools apowerful national voice.
FoundedbyChristo du Randt in 2009 with the community newspaper KRANT inBloemfontein, followed by the Schools ThatRock website in 2015, the platform has grown into oneofSouth Africa's largest schoolnews destinations.
"Overthe past eleven years, Schools ThatRock haspublished thousands of articles andphotos—a true digital archiveofpride andachievement,"said du Randt. "Every story, every smile, and everyvictory has reinforced the vision: every child has asuccess story worth sharing with the world.I am proud to continuewith this legacyonthe NovaNewsplatform."
million+ Facebookfollowers, anddistributionacross 21 community newspaper titles. "The launch of the SchoolsZoneand School Sports Zone on YouthDay is deeplyintentional,"said Bettie Giliomee-Rossouw, NovaNews Head of Digital andEditorialCommissioning. "We believethat every school hasa story worth telling,every learner hasan achievement worth celebrating,and every community deserves to seetheir young peoplerecognised on anational platform.Bybringing Schools That Rock into ourecosystem, we arehonouring

Scan this QR code to visit the SchoolsZone
strongervoice."
At the heartofthe School Sports ZoneisThe Rugby Factory— NovaNews's weekly schools rugby vodcasthosted by Andy Daniel, with 10 000+ subscribers in just two months andepisodes exceeding 54 000 views.
Proudly sponsored by Bossa Restaurant Group, the 33episode series broadcasts across YouTube, Facebook, Instagram, TikTok, andall NovaNews channels.
"Together,let's celebrate everyschool, everyachievement, andevery community thatmakes South Africaextraordinary,"said Giliomee-Rossouw.

ABRAHAM ROBERT JEFTHA
IDENTITEITSNOMMER39010 GETROUD BUITE GEMEENSK tengunste van ABRAHAM PHILLIP JEFTHA IDENTITEITSNOMMER62032 MARYL DONIES JEFTHA IDENTITEITSNOMMER 660116 GETROUD BINNE GEMEENSKAP met betrekkingtot sekere
ERF 6580WORCESTER in die Wes-Kaap Provinsie wat verlore Alle personemet besware te versoek om ditskriftelik en/of te Kaapstad, Vloer 4, Inligtingsto binne(2)tweewekenadiedatum
GEDATEER TE WORCESTERO
MULLER TERBLANCHE &B Kerkstraat 66, WORCESTER,6 E-pos–hildegarde@mtb.co.za Tel– 023 348 6000

•Contactable references fromprevious employers. Failuretosubmitwillresultinapplicationbeingrejected FluentinEnglishandAfrikaans(readandwrite).
•Physical fitness and the ability to work in various weatherconditions.
PersonalAttributes: •Punctual,trustworthily
FORM Notice is herebygiven in te Act,1937, of the intention to Trans er T50239/2012 passed MAGDALENA CATHARIN favourof ABZTRUST,Reg certain ERF95RAWSONVIL Worcester,WesternCapePro All interestedpersonshaving required to lodgethe same Cape at Cape Town,Floor Foreshore, CapeTownwith thisnotice.
DATEDATWORCESTERO
om hulle kommentaar neer te skryf
DPLUBBE
MUNISIPALEBESTUURDER
Langeberg Munisipaliteit
PrivaatsakX2 ASHTON
6715
[Kennisgewing nommer:- MK 19/2026]
VOORGESTELDE HERSONERING: ERF839, EINDE VANHANEPOOTSTRAAT, HAPPYVALLEY BONNIEVALE
Aansoeker :- UmsizaPlanning
Eiendomme :- Erf839, einde van Hanepootstraat,Happy Valley Bonnievale
Eienaars :- SpiritFoundationNPC Grootte:-2,2272ha
Voorstel:-Hersonering van Erf839 Bonnievale vanaf Landbousone InaOopruimtesone II (Privaat oopruimte) vir die ontwikkeling van ‘n voorgestelde sokker/voetbalveld.
Huidigesonering:-LandbousoneI
Hiermee word kennis gegeeingevolge Artikel 45 van die Langeberg
Verordening op Grondgebruikbeplanning (PK264/2015)dat diebogenoemde aansoek ontvang is en terinsae lê gedurende weeksdaetussen 08:30en15:00 by die Stadsbeplanningsdepartement te Piet Retiefstraat3,Montagu.Enige skriftelikekommentaar/beswaar kan ingevolge Artikel 50 van gemelde
Verordening gerig wordaan die Bestuurder :Stadsbeplanningbybogenoemde adres, binne 30 dae vanaf die datum van plasingvan hierdiekennisgewingen moet unaam, adres,kontakbesonderhede, 'n verduidelikingvan ubelangby die aansoek en redes vir beswareinsluit.Telefoniesenavraekan gerigword aan Jackvan Zyl by 023 614 8000. Die Munisipaliteit magweier om kommentareteontvang wat na die sluitingsdatumingedienword. Enige persoonwat nie kan skryf nie sal deur 'n Munisipaleamptenaar bygestaan word om hulle kommentaar neer te skryf
DPLUBBE
MUNISIPALEBESTUURDER
Langeberg Munisipaliteit
official by transcribing theircomments.
DPLUBBE
MUNICIPALMANAGER LangebergMunicipality
PrivateBag X2
ASHTON 6715
[Notice no:- MK 19/2026]
PROPOSEDREZONING:
ERF839,END OF HANEPOOT STREET,HAPPY VALLEY,BONNIEVALE
Applicant:-UmsizaPlanning
Properties:-Erf 839,end of Hanepoot Street,Happy Valley Bonnievale
Owners:-SpiritFoundationNPC
Size :- 2,2272ha
Proposal :- RezoningofErf839BonnievalefromAgriculturalzoneIto Open Space zone II


PrivaatsakX2 ASHTON 6715 [Kennisgewing nommer:- MK 20/2026]











