Standard-WZ-Standard Breederivier Gazette - E-edition - 23 July 2026
Flowers predict end of cold season
Dr Timothy Visser of SomersetWest stopped in Rawsonville on the R101 near the Slanghoekturn-off on Sunday19Julytocapturethesekrantzaalwyn, an aloe species (aloe arborescens), and the Patterson’s curse, an invasive purpleflower,inthe surrounding fields. They tend to flowerinlatewinter andearlySpring, asuresignthatthe days of thecoldseasonare numbered.
Digtemishoureënweg
Charlotte Lesch
Die digte mis wat die Swartland, die Boland en omliggende gebiede in die Wes-Kaapdie afgelope wintermaandebehoorlik omvou, word hoofsaaklik aan ’n gebrek aan kouefronte toegeskryf.
Só verduidelik die meteoroloog en Vox Weather-aanbieder Annette Botha. Sy is dit eens dat vanjaar gewis een van die mistigste winters in die WesKaapis.
“Die hoofredeisomdat ons baie minder sterk kouefronte gehad het en baie hetófheeltemal suid van die Kaap verbybeweeg óf net die kus liggies geraak,” verduidelik Botha.
Sy meen sterk wind en reën, wat gewoonlikdie vog uit die atmosfeer “skoonvee”, was grootliks afwesig.
“Langs die Weskus vorm mis wanneer koel, vogtige lug oor die koue Benguelastroom beweeg. Die lug koel danaf tot by sy doupunt, waarna die waterdamp in fyn waterdrup-
pels kondenseer en mis vorm
Metligte windenbestendige weerstoestande kanhierdie mis maklik teendie kusinbeweeg en selfsvroegaand vorm voordat ditoornag verdig.”
Botha sê daaromhet inwoners vandie Swartlandenomliggende Bolandse dorpe die afgelope tyd gereeldmistige oggende én aande ervaar–“’n tipiese gevolgvan die rustige winterweer wat ons vanjaar beleef.”
Sy voeg bydié rustigeweerpatroon isnie juisgoeie nuusnie.
“Hoeweldie mis baievogtig lyk, dra dit min tot ons waterbronne by.Wat ons nou regtig nodig het, is nog sterk kouefronte wat wydverspreidereën oordie WesKaapbringomdammeverder aan te vulendie winterreënseisoen ’n hupstoottegee.”
DieSuid-Afrikaanse Weerdiensverduidelikopsybeurt dieweerpatroon wykgewis af vandie tipiese gewoneen seisoenale weerstoestande.
“Hierdie tydvan die jaar iskouefronte gewoonlik die oorheersende weerstelsels wat dieWes-Kaapbeïnvloed. Sedert diebeginvan die winter het
minder kouefronte die provinsie bereik as wat verwag sou word. In plaas daarvan het verskeie hoogdrukstelsels oorheers, wat totbestendige atmosferiese weerstoestande, ligte en veranderlike wind en die aanhoudende teenwoordigheid van laevlakvoggelei het. Hierdie hoogdrukstelsels is hoofsaaklik verantwoordelik vir die blokkasie vandie tipiesekouefrontstelselswat die Wes-Kaap in die winter ervaar.”
ORALINDIEWES-KAAP
Die weerdiens sê soortgelyke mistige toestandeword in verskeie dele van die Wes-Kaap en nieslegsdie Swartland en die Boland nie ervaar. Dit sluit die Weskus, die Stad Kaapstad, Overberg en die Tuinroete in.
Die huidige weerstoestande watgunstig is vir mis, salna verwagting voortduur namate bestendigeatmosferiesetoestande, ligte wind en hoë voggehalteindie onderste luglae bly heers. “Dit is dus waarskynlik datdie missal bly, veralsnags en vroegoggend, metdie moontlikheid datdit op sommige plekke totlaatindie middagof vroegaand kanduur. Die deurgang van die volgende kouefront
’n Digtebank mis hetSaterdagaand oor Kloofstraat in Riebeek-Kasteel gehang. Digtemistoestandeisdie afgelope paar weke al meer in Bolandsedorpe waargeneem, insluitend die Swartland,met sommigewat dit as ’n vreemdeneiging vir dié tydindie seisoen beskryf.Motoristewordgemaan om ’n veiligevolgafstand vanander voertuie te hou,hul eievoertuie se hoofligte aanteskakelennie onverskillige kanseopdie pad te waag om ander motors verbytesteek waar sig deur mis belemmerwordnie Foto:NeilGeldenhuysPhotography
sal na verwagting atmosferiese vermenging bevorderendie huidige mistigeweerstoestande verminder.
“Dit is egter belangrikom daaroptelet dat sodradie front verbygetrek het, kan helderlug, ligte windenhewigeafkoeling gedurende dienag weer gunstigetoestande virdie vorming vanstralingsmis in dievroeë oggendure skep.”
Die weerdienssêduidelike
veranderings in dieplaaslike weerpatrone hetnagunstige toestande virmistige dae gelei
“Die afname in kouefronte hettot langdurige tydperkevan bestendige atmosferieseweerstoestande gelei,waarhoëdrukstelsels al meer voorkom Hierdie toestande gaan gepaard metligte en veranderlike wind, hoëhumiditeitnabydie grond en veroorsaak dat vog naby die oppervlak vasgevangbly.”
Photo: Dr Timothy Visser
Pa vandrie beswykaan steekwond
EnricoClaassen
’n Ma van Worcesterenhaar minderjarige neefiserg getraumatiseer toe haar broer en pa vandriekinders in ’n bloedbad voorhul huis gesterf het nadathyvroeër met’nskerp voorwerp aangevalis.
Die voorval waarin Jacques Pieterse (42) van Benjaminstraat in Roodewal gesterf het, het Woensdagmiddag (15 Julie) omstreeks 12:00 plaasgevind
Volgens Pieterse se geskokte suster Danika Blaauw(37) het haar broer op die dag van die voorval so skuins voor 12:00 by hul wendyhuis uitgestap.Sysê dit was skaars vyf minute later toehet iemand histeries na haar ma, Katriena Pieterse, kom roep.
Volgens Blaauwwas net sy en haar susterskind, Keano Blaauw (17), in daardie stadium by die huis. “Ek het opgespring om te gaan kyk wat aangaan. Toe ek buite komtoe sien ekhoe my broer sukkel-sukkel by die jaart ingekruip kom. Hy was vol bloed. Hy hetswaar gepraatenmygevra om dieambulanstebel. Skeilik wasdaar’n klomp mense om ons. Ek was histeries en deurmekaar.”
Volgens Danika het ’n buurvrou en haar skoonseun haar broer te hulp kom snel.Hulle het haar beveel om ’n handdoek te kry wathulle toe op die steekwondinsynek gedrukhet. Danika sêhulle hetdie heeltyd methaar broer gepraat sodat hy konbybly
Volgens Danika het haar broeregter ’n paar minute later vlak voor hul wendy-
Meagrelicence test pass rate in WC ‘concerning’
The introduction of the Western Cape’s new computerisedlearner’s licence testing system has seen pass rates plummet, with only 17%ofapplicants obtaining their learner’s licences during the 2025-’26financial yearunder the new system.
The figures, revealed in aparliamentary written reply, haveprompted DA Western Cape spokesperson on Mobility, Prof Nomafrench Mbombo, to call for answers from the Provincial Mobility Department, saying applicants needgreatersupport to adapt to the new testing process.
The Computerised Learner Licence Testing (CLLT) system wasintroduced on 26 May 2025 to strengthen the integrity of learner’s licence testing and reduce opportunities forfraud. It is currently operational at66DrivingLicence Testing Centres(DLTCs), while the remaining four centresin Lutzville, Lamberts Bay, Uniondale and Murraysburg are expected toimplementthe system during the2026-’27 financialyear.
Although the province recorded an overall learner’s licence pass rate of 63%during the2025-’26 financialyear, this figure includes tests conducted under the previous manual system while the computerised platform wasbeing rolledout.
According to the mobility department, the pass rate for applicants tested solely through the CLLTsystem was 17%.
The department has attributedthe lower pass rate partly to thetransition fromamanual to acomputerisedtesting platform. Unlikethe previous system,the
CLLTrandomises both the questions and the answer options, requiring applicantstodemonstrate asound understanding of road rules and road signsinstead of relying on memorised questionsequences.
Mbombo described the results as worrying.
“A pass rate of 17% is deeplyconcerning. Obtaining alearner’s licence is the first step towards securing a driver’s licence, which enablesmany people to access employment, education, healthcare and other essential services. While we supportmeasures thatstrengthen the integrity of testing, applicantsmust also be adequately preparedfor the new system.”
She said she would invite the ProvincialMobility Department to brief the Standing Committee on Mobility in the WesternCapeProvincialParliament on the reasons behind the low pass rate, the measures being introduced to improve applicants’ performance and possible partnershipswith other spheresofgovernment to better prepare aspiring drivers without compromising the integrity of the testing process.
To help applicants prepare, the departmenthas distributed learner driver manuals to publiclibraries and promoted the electronic learner manual availableonthe NaTIS platform through DLTCs and its communication channels.
Mbombo said whilethe DA supports reforms that improveroad safety and curb fraud, the transition to the new system should be accompanied by effective public education to ensure applicantsare not unfairly disadvantaged.
huis aansysteekwond beswyk.Danika sê haar broer is minute voorhygesterf het met’nskerp voorwerp in Maraisstraat,’nstraat aandie agterkantvan waar hulle woon, aangeval. Sy sê soos sy verstaan hethaarbroer en sy aanvaller kort voordie voorvalglo oor’nstrykyster gestry. “Dis nounog moeilik om te aanvaar my broer is dood. Hy wasnet uit by die huisentoe gebeur dit.”
Danika sê kort voor haar broer by die huis uit is, het haar seuntjie, die tweejarigeAlonzo, nogvir hom (Pieterse) ’n lekker gegee. “Ekwas baie verbaas, want my kind is baie suining en houniks van deel nie.”
Jacques word ook oorleef deur drie kinders vanonderskeidelik15, sewe en vyfjaar oud.
Jacques Pieterseisdoodgesteek.
Diebegrafnisreëlings is nognie gefinaliseernie
AO VathiswaJacobs, ’n polisiewoordvoerder,sê’nverdagte is na die voorval in hegtenisgeneem.
Een van tweeling vermoor
EnricoClaassen
Sowattweejaar nadat ’n vrou van Riverview in Worcester haar een broer aan ’n skietdood afgestaan het, gaan sy weer voor ’n oop graf staan wanneer sy nog’nbroer –dié keer een van’ntweeling –ná’nmesdood finaal moet groet.
Carmenita Stevens (42) van Riverview-woonstellevertel sy en haar broer, Rumarc Damons (30), se vermeendemoordenaar het Saterdagaand (11 Julie) kort voor die voorval gestry omdat hy glo oproerig in haar huiswas
Sy sê nadatdie huismense daarin geslaag het om dieman uit die woonsteleenheid te boender, het hy Rumarc, wat ook sy vriend was, buite raakgeloop.Volgens Stevens was Rumarcindaardie stadium in sy tweelingbroer, Rumacyo, se geselskap.
Stevens sê toeRumarc sy vermeende aanvalleroor sy gedrag konfronteer, het hy (die aanvaller) glo na sy eie huis toe gegaan, met ’n skerp voorwerpteruggekeer en Rumarc in sy broer se teenwoordigheid na bewering in dienek gesteek.
Volgens Stevens het haar broer se aanvaller ná die voorval glo afgesit na ’n familielid in OVD. Sy sê Rumacyo het onmiddellikhul ma van die voorval gaan vertel
Stevens sê ’n verpleër, wat in die omgewing woon, het tevergeefs probeer om Rumarc se nek met ’n doek te verbind in ’n poging om die bloeding te stop. Volgens haar kon die bloed nie gestop word nie omdat ’n slagaar raakgesteek is. Sy sê haar broer het op die toneel, op die hoek
RumarcDamons is vermoor
van die Q-woonstelblok, aan sy steekwond beswyk.
Rumarc was ongetroud en het geen kinders gehad nie. Sy begrafnisdiens is Saterdagoggend (25Julie) om tienuur by woonstelblok-R(23),Riverview, en om 11:00 in die skoolsaal van Victoriapark Primêr. AO Vathiswa Jacobs, ’n polisiewoordvoerder, sê ’n verdagte het homself na die voorval aan die polisie oorgegee. •Rumarc se derde oudste broer, Girshwin Damons (37),issowat twee jaar gelede voor sy ouerhuis in Riverview doodgeskiet.
Celestine 065 5957056
Plakkersvolhard by Worcester-stasie
Ronél vanJaarsveld
Onwettigeplakkers maak hulself steeds by die Worcester-stasie tuis, ten spyte van herhaalde pogings om hulle te verwyder.
Inwonersensakelui se kommerisdat diéonwelkomebesoekers misdadigers lok enhulle onveiliginhul eie woonbuurtlaat voel. Die Wynland Primêre Skool het ook ondervandalismedeurgeloop
Dieantwoord blyk nouer samewerking tussenplaaslike organisasies te wees. Ná maandesebriefwisseling en kommunikasie is Transnet, die eienaar van diegrondengeboue, oortuig om aksie te neemteen die plakkers. Die Breedevallei-munisipaliteit kon nie teen hulle optreenie omdat hulle nie op munisipale grondwas nie. Raadslid Vernon Bedworth, dieraadslid vir Wyk 12, het herhaaldelik metEskom in gesprek getree oor die kwessie.
Onwettigeplakkersisverwyder nadat hulle by die geboue naby Worcester-stasie geslaap het
Transnet het vroeër ’n hofbevel bekom om die onwettige plakkers by diemotorafdakke langsWynland PrimêreSkool te laatverwyder. Die afdakke is afgebreek en as voorkomendemaatreëlhet Transnet al die deure en venstersvan sy
ou administrasiegebou op die hoek van Baring-enTulbaghstraatook toegebou Volgens raadslid Julian Kritzinger, die burgemeesterskomiteelidvir plaaslike ekonomiese ontwikkeling,toerisme,kuns en kultuur, hetBVM se wetstoepassers, dieWorcester-polisieendie Worcester Central Improvement District baie nouer begin saamwerk om die plak-probleem op te los.
Volgens homhet daarverlede week weer ’n voorvalplaasgevind en BVM, tesame metTransnet,het ’n opruimingsaksieonder die brandweerbrug aangepak. Daar hetegter weer plakkersskuiling teendie winterkoueindie leëmotorhuiselangs dieWorcester-stasie gesoek Danksydie nouersamewerking tussen dieorganisasie is dieprobleem dadelik aangepak en dieplakkersisnaDie Skuiling, ’n nagskuiling virhaweloses, verwys waarhulle die nodige bystandkan kry, hethygesê.
Inwoners en vrywilligers het hul handskoeneaangetrekenbegin om diegroot hope rommel langsdie Askamp- informelenedersetting, langsdie Roodewal-woonstelle,skoon te maak. Foto:Ronél vanJaarsveld
Askamp-rommel opgeruim
Ronél vanJaarsveld
Meer as 200 swartsakke is volgemaak met plastiek, huishoudelike rommel, kledingstukke en matrassedeurtrek met modder.
Vrywilligers van die Roodewal-omgeeprojek het op Vrydag 17 Julie hul handskoeneaangetrek en beginom die groot hope rommel wat langs die Askamp- informele nedersetting, wat langs die Roodewal-woonstelleis, skoon te maak.
Diérommelhope, wat honderdemeters ver strek reg langs die sink- en houthuise van die informele nedersettings Bloedrivier, SewendeLaan en Askamp, het ontstaan nadat inwoners hulvullis op dieoop stuk veld tussen die plakkershutte en die rivier gestort het.
Die onlangsevloedwaterhet verder’n groot bydrae tot die storting gemaak nadat modderdeurdrenkte huisinhoud soos klere en komberse afgespoel hetendaar agtergebly het.
OPHEFFING
Van die inwonershet vroeër aan Standard gesê dat hulle nie maklike toegang tot die groot vullishouers hetwat deur die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) by die woonstelblokke geplaas word nie.
Vrydag was daar egter vullershouers langsAskamp, maar inwoners het steeds hul vullis op die oopstuk grond gestort
Hierdie skoonmaaksessie was die Roodewal-omgeeprojek se bydraetot die67Minute vir Mandeladag,het Erna Victor gesê.
Die projek se vrywilligers beywer hulle om die gemeenskap op te hef en armhuishoudings te ondersteun.Vrydag is broodjiesgesmeer om aan bejaardesen ander inwonders te gee. Diewat gehelp hetomskoon te maak,ismet ’n snytjie koekbeloon.
“Ons moedig inwoners aan om gereeld regrondom hul eie woning skoon temaak en die vullis in een vandie vullishouers te gaan plaas. As elkeen ditdoen, saldie woonbuurt soveel beter daaruitsien,” het Victorgesê.
Hoewel groothoeveelhede vullis opgeruim is,was dit slegsdie oortjiesvan dieseekoei en is baie werk nognodig om diestrook vullis skoon te maak By vandie Roodewal-woonstellehet verskeieinwoners ookingespring en skoongemaak.
Dievullishouers, wat ook by die woonstelblokke geplaasis, word deur die BVM voorsien.Die grondpad deur Askamp, waterg verspoel wasentoegangvir voertuiebyna onmoontlik gemaak het, is deur dieBVM opgevul.
Philanthropist reachesout
AlverUys
James Albanie, arecently-retired social worker and well-knownsportsman,gave his 67-minutes’ contribution to the Madiba legacy by visiting101-year-oldMaria (“Aunty Tossie”) Matthews at herhome in Hartwig Avenue, Worcester.
Jacoba (“Kowie”) Matthews, aretired teacher and cancer survivor, waslooking after her centenarian mother withtender careand compassion,althoughnot without its attendant challenges.
Albanie presented “AuntyTossie” with, among other things,adult diapers, Dettol disinfectant, powder and other toiletries.
Albanie, originally fromTouwsRiver, and with adegree in socialwork from the University of the Western Cape, worked in differenttowns in the Western Cape, and in Worcester for approximately 13 years.
There he excelled at rugbyand cricket, and played forYoungHamiltons and later WorcesterVillagers, and he played for Worcester United as afast bowler of note and represented Boland in thesame
Albanie (right), retired social worker, hands over adult diapers and other toiletries to JacobaMatthews, daughter of 101 year oldMaria
capacity. Amid hisdaily schedule as asocial worker hepursued further study, obtaininghis honours in business management and psychology, andregistered as a psychometrist.
He has also completed his master’s in administration, specialisinginhuman development.
James
(Tossie) Matthews Photo: Michelle Albanie
Newdumpdelayed bystormdamage
Storm damage has forced Cape Winelands District Municipality to delaythe openingofits new regional wastedisposal facility,postponing the planned closure of Worcester's existinglandfill site.
The new facility, situated behind the currentWorcester landfill, was scheduled to open on 1July but severestorms on 10 and 11 May caused extensivedamage to sections of the site.Residents andbusinesses mustcontinue usingthe existing facility whilerepairs are completed.
Breede Valley Municipalitysaid repair workisprogressing well but the new facility requires more time before it can safely begin operations
The municipality saidthe delay provides an opportunity to encourage separation of wasteatsource, with residentsasked to separate recyclable itemssuch as paper, cardboard,glass,plasticand tins from generalhouseholdwaste
Every loadofwaste collected by amunicipalrefuse truck costs moneyinfuel, vehiclemaintenance and staff time.The municipalitysaid reducing waste in household bins means more homescan be serviced beforea truck needs to travel tothe landfill site to be emptied, allowingresources to be directed towards other services.
Reducingwaste sent to landfill also helps extend the lifespan of the facility, delaying the needfor costly future landfill development.
The municipality saidrecyclable materials often provide income for waste pickers
and recycling enterprises. By separating recyclable materials before theyreach the landfill, residents help protect the environment and support the livelihoods of people who depend on recyclable waste.
Once operational, the regional facility will only accept approved waste streams in accordance with its licence conditions, meaning only non-recyclable waste will be accepted.
Organic waste andgardenrefuse may notbedisposed of withgeneralwaste.
Breede Valley Municipality is preparing a dedicatedgreen waste facility adjacent to theregionalsite. Information regardingits operation will be communicatedonce it is ready.
The municipalities thanked all for their patience and cooperation during the transition to the regional waste disposalsystem In termsofthe Worcester landfill licence conditions, the existing site must close to public use as soon as the regional facility becomes operational.
Pump stationpumped up
LangebergMunicipality has completed aR17.5 million upgrade of the Breede River pump station, strengthening water supply infrastructure forAshtonand Montagudespite delays causedbysevere flooding in May.
The two-phase project improvesoperationalreliability andincreasesresilience to floodingwhileensuring sustainable rawwater supply to the Ashtonand Montaguwater treatment works.
Phase one, which comprisedconstruction of the new pumpstation building, wascompleted in October 2025 at acost of R4 329 203.87. The work was funded through the Municipal Disaster Recovery Grant (R2 848 000) and the Capital Replacement Reserve (R1 481 203.87)
Phase two,valued at R13 153 458.78, included installationofelectricaland mechanical equipment, afloatriverpump, three main pumps within the pump chamber, araw water supply reservoir
andassociated pipework.
Construction of the second phase commenced in October 2025 with a plannedcompletion date of 31 May, but severe floods on 12 and13May causeda one-month delay. Thephase was funded through the Water Services Infrastructure Grant(R12302 000) andthe Capital ReplacementReserve (R851 458.78) Rawwaterisnow pumped from the Breede Riverinto an elevatedreservoir beforebeing transferred by themain pumps to the Ashtonwatertreatment works,fromwhere waterisalsopumped to the Montagu watertreatment works storage dams.
Thepumpsystemwas designed so thatonlytwo pumps operate at any given time, alternatingautomaticallyto minimise wear andextend equipment lifespan
Both phaseswereundertakenbyExeo Khokela Civil EngineeringConstruction
MINNAAR, WILLMAR DEVEREN
GEB: 30.06.1997 -GEST: 18.07.2026
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 25 Julie 2026om 08:00 by Ysselstraat94, Riverviewenom09:00 by VGK Worcester-Suid Kerk, Swartstraat.
Mykind my hart is baie seer. Jy salaltyd voortleef in my hart. Rus in vrede Willmar Mammie en gesin
Met hartseerneem onsafskeid van onsgeliefdekind. Rus in vrede Willmar. Pienaar gesin
Our hearts are broken. Saying goodbye is not easy. Rest in peace Willmar Aunty Nauressa, Godwin, Emile andCurt
ARENDSE, JOHANNA
GEB: 07.01.1950 -GEST: 13.07.2026
RAINERS, DAVID
GEB: 28.12.1943 -GEST: 20.07.2026
SWARTZ, SHERLIEN
GEB:05.01.1966 -GEST: 15.07.2026
Verassings roudiensvind plaasSaterdag, 25 Julie 2026 om 09:00 by Felicitystraat 27 en om 10:00by EmmanuelCongregationalKerk, Leipoldtlaan Privaatverassing.
MERCUUR,HERBERT FRANKLIN GEB:15.02.1963 -GEST: 18.07.2026
Begrafnisdiens vindplaasSaterdag, 25 Julie 2026 om 10:00byGoedemanstraat42, Rawsonvilleenom 11:00byVGK De Nova Kerk,Rawsonville.
TROMP, MARIA
GEB:24.02.1957 -GEST: 14.07.2026
Begrafnisdiens vind plaasSaterdag, 25 Julie 2026om 09:00 by Rhodestraat 08,Roodewal en om10:00 by VGK Worcester-Oos Kerk, Fischerstraat.
Tot ons weerontmoetNanna. Tamryn, Addisonen Ronaldo
Metliefde gun ons joudie ewige rus Dankie viraldie liefde en bystand. Usna, Ettienne en kinders
Ons is stillvoor die Heer, ditwssywil. Ons koester die herinneringe. Drien, Wildean, Heinrich en Willow
Verassings roudiensvind plaasSaterdag, 25 Julie 2026om09:00 by Sweetpeastraat 13,Florianparken om 10:00 bySt.James TheGreat Anglikaanse Kerk, Waterloostraat. Privaatverassing.
MAARMAN, JOHNNIE
GEB:23.02.1952 -GEST: 10.07.2026
Begrafnisdiens vindplaasSaterdag, 25 Julie 2026 om 09:00by20Woodpeckerstraat, Avianpark en om 10:00byChristian LightMinistries, Fisantstraat.
BegrafnisdiensvindplaasSondag, 26 Julie2026om 09:00 byGeelkampies,Rawsonville en om 10:00by Vrystaanders Kerk
GERRIT JONKERS
22 Julie2026Jou 1ste
verjaarsdagweg vanons Mooi memoriessal ons
ChildWelfare Worcester is searching for thefollowing persons: Ms. AntheaSedras,last known addressAvian Park Anna -MarieMakamela last known address
The Western Cape Education Department (WCED) said it has made significantprogressover the pastfouryears in improvingaccess to qualityeducation, while acknowledgingthatchallenges remain.
One of its biggest achievementsisthe #BackOnTrack programme, nowregarded as South Africa’s largest learning recovery initiative, aimed at addressing learning losses and improving learner performance. The department has also invested in literacy and numeracy by introducing comprehensive Foundation Phase reading and maths programmes for learners and teachers.
Infrastructure has been another priority, with the Rapid School Build programme accelerating the construction of new schoolsand classrooms to meet growing
demand. Support forlearners with special educationneeds has also expanded, including services for children with autism spectrum disorder and thosewith profound intellectualand multipledisabilities.
According to Western Cape Education MinisterDavidMaynier,the EduInvest initiative, launched with Wesgro, has attractedprivate-sector investment and encouraged the establishment of independent schools.
Maynier credited the department’s officials, school management teams, principals and teachers fordriving these achievements through their dedication andprofessionalism.
The WCEDsaiditremained committed to building on this progress and ensuring qualityeducation for every learner in every classroom and every school in the province.
No-fuss bake for lunch box
Schools have reopened which means the war over what makesittothe lunchbox has begun
Why notprepare these bars as alunch box treat? These gooey barsare full of hearty oats, fruits, and nuts. Addrich chocolate for the ultimate taste.Itisa simple, no-fuss bake that everyonewill love.
Preheat the oven to 180°C. Line a20cm x20cm square baking pan with non-stock baking paper.
To make the shortbread dough, place the flour, butter, sugar, andzestinto a bowlofafood processor and pulse until the mixture forms adough.It will be
quite soft.
Lightlypress the dough into the prepared baking pan andeven outthe surface. Bake for 20 minutes until starting to turngolden. Remove andallow to cool
While the shortbread base is baking, melt the butter in amedium pot. Cook thisuntil it starts to go golden brown thentake it off the heat.
Add the sugars andallow to cool somewhat (itdoesnot have to cool completely).
Addthe eggone at atime giving the mixtureagood whisk in between.
Addthe vanilla, oats, raisins, and chocolate andgive it agoodmix.
Spread this mixture over the baked shortbreadand sprinklelightly with sea saltflakes(optional). Put the pan back into the oven andbake fora further 20 minutes.Itshould be golden brown and set.
Allow to cool in the tin andthen in the fridge toset further.
Source: SamLinsell on raisinsa.co.za
Primroseverras en wys United wie’sbaasopveld
BoetieHattingh
Die Primrose-rugbyklub hetdie afgelope Saterdag (19 Julie) op Bolandpark vriend en vyand verras toe hulle Laingsburg United met 26-17 geklop het.
Primrose skop af en United slaandie bal aan.’nSkrum volg. Primrose wendie skrum en stuur sy agterlyn weg. Sy losskakel,MarcoAlberts, klop die verdediging, sny deur ’n gaping,gaandruk onder die paleenverdoel sy eie drie, met die telling7-0 vir Primrose
Netnádie afskop kry United ’n strafskop toe Primrose oortree. Hulle maak seker met die skop, met die telling 7-3 vir Primrose.
Primrose word kort daarna gestraf. United soek toe die kantlyn op. Hywen die lynstaan, sy voorspelers speel pragtig saam en United gaan druk ’n verdoelde drie vir ’n 10-7-voorsprong.
Primrose kom vinnig terug en United moet keer vir ’n vale.
Die manne sê mekaar noubehoorlik die
Helpvul behoeftigekinderssekosblikkies
LetitiavanZyl-Schultz
Vir baie kinders is ’n kosblik iets vanselfsprekend, ’n broodjie, vrug of peuselhappie wat soggens ingepak word. Vir tallekleuters en skoolgaande kinders in die WesKaap is die werklikheid egter heel anders.
Baie daag daagliks by dieskool sonder voldoende kos op, en vir sommige is die maaltyd wat hulle by die skool ontvang die enigste voedsame ete van die dag. Volgens Solidariteit HelpendeHand se Wes-Kaapse span neem die behoefte aan voedselhulp in gemeenskappe reg oor die provinsie toe. Stygende lewenskoste, werkloosheid en die druk op huishoudelikebegrotings maak dit vir al hoe meer gesinne moeilik om genoeg kosopdie tafel te sit. Die grootste slagoffers is kinders. Hongerbeteken veel meer as net ’n leë
maag. Dit beïnvloed kinders se vermoë om te konsentreer, te leer en tenvolle aan die skooldag deel te neem. Onvoldoendevoeding het ook ’n direkte uitwerking op hul ontwikkeling, selfvertroue en uiteindelik hul toekoms. Om dié rede werk Helpende Hand in die Wes-Kaap saam met gemeenskappe, skole en ondersteuners om voedselonsekerheid onder kinders te help verlig. Elkemaaltyd wat voorsien word, beteken meer as net kos. Dit gee ’n kind die energie om te leer, te speel en te droom van ’n beter toekoms.
Die organisasie sê die behoefte bly egter groot.Inwoners wat ’n bydrae wil maak,’n projek wil ondersteun of meer wil uitvind oor die nood in Wes-Kaapse gemeenskappe, kan’ne-pos stuur na alisha@helpendehand.co.za vir nog inligting.
stryd aan. Primrose doen die aanvalswerk, maartallefoute keer hom om nog punte aan te teken. Netvoor rustyd gaan druk JulianPemberton, losvoorspeler, wel n verdoelde drie vir’nrustydtelling van 1410 virPrimrose. United skop virdie laaste 40 minute af. Primrose kry die bal en val weer eens onmiddellik aan. Voor-enagterspelers kombineer goed en Pemberton druk sy tweede onverdoelde drie vir ’n tellingvan 19-10vir Primrose.
NoudatPrimrose sy momentum terug gekry het, speel hy rugby uit die boonste rakke en is uiters gevaarlik. Kort voor lank gaandruk Deoghan de Vos ook sy drie wat deur Devano Botha verdoel word vir ’n 26-10-voorsprong vir Primrose. United gaan lê nie, kom met mening terug en gaan druk ’n verdoelde drie vir 26-17 in Primrose se guns.Dis dan ook die eindtelling Primrose se B-span wasook aan die wenkant en veeUnited se B-span met 14-0 vandie veld
Gooeyoat,fruit and nut bars with dark chocolate. Photo: raisinsa.co.za
sementwerke cement works Sedert1954 Since
Donderdag,23Julie 2026
NM10063931-BW020726
Villaboaanpunteleer
AlverUys
Multisure Villagers het die afgelope Saterdag (18 Julie) op Bolandpark in Worcester seker gemaak dat hulle met mening wraak neem vir hul eersterondenederlaag deur die Montagu Klub, alombekend as Hou by die Blou, met 44-12 af te ransel nadat hulle teen rustyd reeds gerieflik met 27-7 voorgeloop het.
Met hierdie oorwinning het Villa, soos hulle onder vriend en vyand bekend staan, ook sommer dievoortouopdie punteleer in die Langeberg-afdeling vandie Grootuitdaag-kompetisie geneem. Dit volg nadat die medevoorlopers, Robertson Town, met 50 elk gelykop teen Touwpark gespeel het. Villa het sommer vroeg die telbord aan die rol gekry toe sy spoedvraat en regtervleuel, Juan (Cooper) Williams, met
VeeMontaguvan dieveld
Johnson, vasskopstut vanMultisureVillagers, in een vansykraglopies teen die MontaguKlub.Foto:DafiqWilliams verbysterende vaart sy opponente klop en onder die pale gaan kuier.Met dieheelagter, Jaydian Buys, sedoelskop ’n blote formaliteit, loop Villa met 7-0 voor.
Die telling groei na 14-0 toe die haker, O’Ryan Jack, gaan
druk –ná’nrolmaal-beweging en Villa se formidabele pak voorspelers hul opponent goed 40mintruratgehad het. Buys slaag ookmet hierdie doelskop. Houbydie Blougee egter nooit bes nie en toe ’n bal losspat, pik RonaldoKoker
Senior burgers vandie Wynlandstreek het onlangsaan die jaarlikseatletiekbyeenkoms op Bolandparkstadion in Worcester deelgeneem.Verskeie senior atletiekklubs,met lede van60jaar en ouer,van dorpe soos Stellenbosch, Paarl, Saron, Touwsrivier, Wellingtonenander dorpe in die Wynlandstreek het op dié dagmeegeding.Altesaamses Worcester-klubshet deelgeneem. Worcester-atletehet tien trofees en goue medaljes asook sessilwer- en vyf bronsmedaljes verower. Worcester se goue medaljeen trofeewenners is agter, vanlinks, Trevor Hofmeester (500m-stap), MartinDavids(800m), James Baadjies (400m, 70+),Lionel vanRhyn(500m-stap, 70+) en Freek Damons (400m). Voor is Muriel Phillips (1stein500m-stap), SarahHull(500m-stap, 70+), Kathleen Zeeman (doelskiet), Desiree Pietersen (gansloop), Cheryl Cornelius(aantrekresies),NazliIsmail (gansloop)enBarbaraHofmeester (100m-naelloop).
Langeberg-spelersskuif
Jong skaaktalent van Langeberg se skaakklub het tydens die BraveKnightsskaaktoernooi, watdie afgelopeSaterdag (18 Julie) in Robertson beslis is,beïndruk.
Mihandro Edons het ’n uitstekende prestasie in die o.12-afdeling gelewer deur die eerste plek te behaal en terselfdertyd ’n goue medalje met ’npuik telling van 4,5 uit ’n moontlike vyf punte te behaal. Faith-Lynn Africa was derde en het ’n bronsmedalje verower. Haar puntetelling was 3/5
Anthea Evertson hetdie eerste pleken ’n goue medalje in die o.14-afdeling met 3/5 punte losgespeel.
Elijah Edons het ’n indrukwekkende tweede plek in die o.10-afdeling behaal en met ’n silwermedalje en ’n telling van 4/6 punte weggestap.
Pee-Jay Visagie was op sy beurt derde en het ’n bronsmedalje vir sy 3/5 punte ontvang. Mariaan Swanepoel is as die beste meisie in haar afdeling vereernadat sy 3/5 punte aangetekenhet
Die bestuur van die Langeberg-skaakklub sê hulle is trots op die spelers se prestasies.
“Ons is ongelooflik trots op elke speler. Hulle wys dat jy deur hardewerken
’n passie virskaak groot hoogtes kan bereik. Hierdie prestasies motiveer ons om voort te gaan metdie ontwikkeling van jong skaaktalentindie Langeberg-gemeenskap.”
(heelagter)dit op en nael goed 50mvoordat hy gaan druk en boonop self verdoel.
BONUSPUNTTEENRUSTYD
Die tuisspan se telling groei aanna19-7 toe sy deurwinterde skrumskakel, Gurshwin (Mahaal) Africa, skitterend in die hoekie vir’nonvervyfde drieafrond. Korthierna rek die voorsprongverdertoe Buys met’nstrafskop slaag.Die telling groeikortvoorrustyd aanna27-7 toe Cubitt Micheals (linkervleuel) in die hoekie oorgaanvir ’n drie wat Buys nie kon verdoel nie. Metrustyd was die bonuspuntreedsveilig in die sakkie. Kort na rustydenmet die plaasvervanger-stut, Irwin Malapi, skaarsopdie veld, gaan druk hy. MetBuys wat verdoel, groeidie tellingaan na 34-7.
Hierna kry die opponente weer ’n onvervyfde drie toe Koker virsyspan span se tweede drieoorgaan. Sy eie
doelskop trek egter regs verby. Hierna breekAfricaslim steelkant om en stuur Micheals oorvir sy tweede drie,met Buys se skopwat net-netlinks verby trek. Kort voordie einde gaan diekaptein,Bradman (Bull) Grove, oorvir sy drie om dieeindtelling op 44-12 te staan te bring •Indie hoofvoorwedstryd klop Villasenaasbestes die Montagu KlubseB-span met50-7, terwyl Villasederdespanvir Montagu Cmet 43-3 huistoe stuur om dit drie uitdrievir dietuisspan te maak. In dieeerstewedstryd van diedag hetdie Hoërskool Breërivier se o.19A-span vir SomersetHoërskoolmet 43-3 metdie kousoor die kop huis toe gestuur. •Komende Saterdag (25 Julie) speelMultisure Villagersopdie KogmanskoofstadioninAshton teenAshtonUnited,terwyl MontaguKlub op die King Edwardstadion in Montagu besoek van Robertson Town ontvang.
Herzog stoeigoudlos
EnricoClaassen
Die Worcesterse stoei-afrigter Kurt Herzog het ’n merkwaardige terugkeer gemaak toe hy sy 22ste Suid-Afrikaanse seniornasionale goue medaljebydie Suid-Afrikaanse seniornasionale stoeikampioenskap gewen het
Diekampioenskap is dieafgelope Saterdag (18 Julie)inPretoriaaangebied Ná 13 jaar wegvan aktiewekompetisie het Herzogweer die mat in diesenior 0.92kg-vryslagafdeling betree en met’n uitstekende vertoning die nasionale titel verower.
Hierdie oorwinning is veel meer as net nóg’nnasionale titel.Die 2026 Suid-Afrikaanse kampioenskap het ookasdie amptelike kwalifiserings- en keuringsgeleentheid vir dieStatebondstoeikampioenskapgedien, Dit sallater vanjaarinSuid-Afrika aangebied word.
Die Suid-Afrikaanse span salbinnekort aangekondig word en Herzog is optimisties dat sy goue medalje homweerdie geleentheid salbied om ná 13 jaar die Protea-kleure te dra
“Dit is 13 jaar sedert ek laasophierdie vlak meegeding het. Om terug te keer en weer ’n Suid-Afrikaansetitel te wen, beteken ongelooflik baie virmy. Stoei wasnog altyd ’n groot deel van my lewe, en hierdie prestasie bewys dat harde werk, dissipline en deursettingsvermoë jouweer kanlaatterugkeer.”
Herzog het laas in 2013 Suid-Afrika by die Statebond-stoeikampioenskap
verteenwoordig,waar ’n ernstige kniebesering sy internasionale loopbaan skielik tot stilstandgebring het.
Meer as ’n dekade laterishyterug op diehoogste vlakvan Suid-Afrikaansestoei. Benewenssyeie deelname speelHerzog’nbelangrike rol in dieontwikkelingvan dié sport. Hy is diehoofafrigter van die Worcester Badgers Wrestling Club, hoofafrigter van Kaapse Wynlande (Boland) Stoei, en dien ookaslid van dieSuid-Afrikaanse stoei-afrigtersraad.
Deur hierdierolle help hy al vir jare om jong en senior stoeiersindie streek te ontwikkel. Herzog glo sy terugkeerisnie net’n persoonlike prestasie nie, maar ook’n boodskapvan hoop aanjong sportlui.
“Ekhoophierdie prestasie wys vir jong stoeiersdat ditnooit te laatisom weer joudrome na te jaag nie.Sukses kom nieoornagnie. Dit verg jare se harde werk,opofferingendie geloof om aantehou,selfs wanneer diekanse teen jouis.”
•Stoei-oefeningevindelkeMaandag, Dinsdag en Donderdagbydie Masonic Hall in Langerug, Worcester plaas. Nuwe en ervarestoeiersvan alleouderdomme is welkom. Oefening virlaerskoolkinders begin om 17:00 en om 18:00 virhoërskoolkinders en seniors