Jou vallei - jou nuus
Tel: 023 342 3965, 082 661 4634, or 084 448 2830
24 HOURS LIGHT & HEAVY DUTY TOWING/RECOVERY
Donderdag, 17 September 2026
Tel: 023 347 0968
NM10073260-BW170926
Toutrek teen wêreldbestes Nege Drostdy-leerders in SA o.19-span Ronél van Jaarsveld
Girl ‘raped’ by church man M These women oppose bail of the church leader. Photo: Enrico Claassen
Enrico Claassen A church and community leader from Zwelethemba has appeared before the Worcester Magistrates’ court on Monday (14 September) for the alleged rape of an eight year old girl in his house and in church. Const Ndakhe Gwala, a Provincial Police Spokesperson, confirms that a 44-year-old male suspect was earlier arrested for rape. The case has been postponed until 21 September. The accused remain in custody. Monday morning (14 September) shortly before the court proceedings a handful of concerned women had a peaceful picketing demonstration in front of the Police's FCS Unit in High Street in Worcester demanding that the accused should not be granted bail. The girl’s devastated mother told Standard Breederivier Gazette the alleged incidents occurred on Sunday (6 September) at the accused’s house and on Monday (7 September) at a local church. According to the mother her daughter and other children gathered at the accused’s house on 6 September so that he could take their measures for their church dresses. She said that the accused at some stage ordered the other children to leave the house so that he could take her daughter’s measurements.
The mother said after the accused closed the door he ordered her child to undress. When she refused he started shouting at her and beating her. According to the mother her child eventually got undressed. He then proceeded to rape her. “After he raped her, he ordered her not to tell anyone. He even offered to buy her a cell phone. I saw my child later that same day but I did not notice anything.” The mother said on Monday the accused allegedly raped her daughter again – this time at church – after he ordered the other children to step outside. According to the mother her daughter informed the other children of the rapes. These children then went ahead and told their parents. The mother said on Saturday (12 September) the mothers came to inform her that her child was raped. According to the mother she immediately ran to the police station to report the incidents. The accused was arrested that same day. A friend of the mother said: “We know the accused very well. He was trustworthy. He even wanted us to vote for him. He talked nice to the people. He is well respected in the community. We never expected this from him.” The mother said: “He should not get bail. As a mother I am angry.”
osselbaai is vandeesweek ’n miernes van bedrywighede met toutrekspanne van reg oor die wêreld wat aanmeld vir die 30ste buitelug-toutrek-wêreldkampioenskap.
Dié kragmetings vind van Maandag tot Saterdag (14 tot 19 September) plaas, met 16 spanne van sover as Engeland, België, Duitsland, China en Switzerland wat deelneem. Dié spanne verteenwoordig die wêreld se bestes in troutrek. Die Tuinroete bied ’n unieke ervaring vir spanne wat dikwels binnenshuis meeding. Die byeenkoms is verlede jaar in Nottingham, Engeland aangebied. Toutrek is plaaslik ’n gewilde sportsoort en jonges in die Breedevallei het hul merk gemaak. Altesaam nege seuns van die Hoër Tegniese Skool Drostdy is vir die o.19-Junior Protea-toutrekspan (560kg) gekies.
Hul Protea-baadjies is onlangs deur die skoolhoof, Louis Steijn, aan hulle oorhandig. Wilco Louw, die Springbokstut en ’n oud-leerder van Drostdy, het hulle in ’n video-boodskap sterkte toegewens. ’n Matriekleerder van Worcester Gimnasium, Zenobia Bezuidenhout, is in die nasionale o.23-vrouespan (500kg) opgeneem. Worcester Gim se afrigter, Steffie Visser, is as dié span se afrigter aangewys. Loné van Tonder van die Hoërskool Montana is deur die Swellendam-toutrekklub genooi om aan die kampioenskap deel te neem. Twee nasionale spanne en vier opespanne van die Goudini-klub neem ook aan die kampioenskap deel. • Die span van Drostdy het sommer met die intrapslag hul stemme dik gemaak. Op Woensdag, 16 September het hulle goud ingekatrol in die opeklubkampioenskappe. Hier het hulle as HTS Drostdy deelgeneem. Op Vrydag 18 September neem hulle in die geslote-afdeling deel in die nasionale span (Proteas).
Altesaam nege HTS Drostdy-leerders is vir die o.19-Junior Protea-toutrekspan (560 kg) gekies . Agter (van links) is Jaco Visser, Janco Van Zyl, Francois Keyser, Wihan van Zyl, Gilliam Swiegers, Brendon de Beer. Voor is Kobus de Wet, Wickus Le Roux, Morné Visser (afrigter) en Thomas Gaugler.
2
Standard NUUSNEWS
17 September 2026
Planne ná Wolseley-plaasaanvalle Enrico Claassen Die Wolseley-plaaswag en die plaaslike polisie is hard besig om aan strategieë te werk om verdere voorvalle van plaasaanvalle in die gebied hok te slaan.
bewusteloos aangetref nadat sy aanvallers hom eers met stokke aangerand en toe probeer verwurg het. Volgens sers. Wesley Twigg, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, is niemand nog in verband met die aanval op die bejaarde egpaar in hegtenis geneem nie.
Steven Matthews, voorsitter van die Wolseley-plaaswag, wou nie juis veel oor dié strategieë uitwei nie. Hy het wel genoem dat hulle twee hommeltuie aangeskaf het, wat deel van die verskerpte veiligheidsplan is. Volgens hom werk die plaaswag in dié verband nou met die plaaslike polisie se landelike bevelvoerder saam. “Ons werk ook saam met ander private mense, patrolliehondgeleiers en polisiebeamptes van buite af.” Die plaaswag het intussen ’n beloning van R20000 uitgeloof vir inligting wat tot die inhegtenisneming van diegene wat vir plaasaanvalle verantwoordelik is, sal lei. Matthews sê die beloning was aanvanklik R10000, maar een van hul lede het ’n verdere R10000 bygevoeg. Die beloning volg kort nadat ’n bejaarde egpaar van onderskiedelik 75 en 67 jaar van Stilbaai op 30Augustus in die gastehuis waarin hulle in die Wolseley-omgewing tuisgegaan het, oorrompel en beroof is. Die 75-jarige man is deur paramedici
VROEËR GEVALLE Die Wolseley-gemeenskap is in Maart 2021 geruk toe die lyk van Reneé Jain, Cape Union Mart se takbestuurder, in haar woning in die De Vierde Liefde-natuurreservaat in Wolseley aangetref is. Jain is aangerand en toe versmoor. Die voormalige hofordonnans Maurice Arries asook Nolan Visagie, Anthony Schippers en Frederick Lottering word verdink van huisbraak met die opset om te roof, roof met verswarende omstandighede, sameswering om moord te pleeg, sameswering om te roof, roof en moord, die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie en aanklagte ingevolge die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. In ’n afsonderlike voorval op 4 Augustus vanjaar het vier onbekende mans ’n 55-jarige vrou in haar sitkamer op ’n plaas in die Wolseley-omgewing aangeval. Haar hond is geslaan en gesteek toe die troeteldier die booswigte wou verwilder. Die vrou het in die aanval kopbeserings en ’n besering aan haar linkeroog opgedoen.
Back stabber jailed
Four get life for gruesome murder
Enrico Claassen A 30-year-old man from Bella Vista in Ceres has been sentenced to 20 years’ imprisonment, on a charge of attempted murder, for attacking his girlfriend with a pocketknife. The accused, Francois Rooi, will spend 15 years behind bars after five years of the 20 years have been suspended for five months on condition that he is not convicted of attempted murder or assault with the intent to do grievous bodily harm, committed during the time of the suspension. He was handed the sentence on 14 September in the Worcester Circuit court in Ceres. Rooi’s sentence came after he entered into a plea and sentence agreement with the state. In his plea and sentence agreement Rooi admits that on 7 November 2025 he was at Vyeboom Street, Bella Vista in Ceres, when he saw the complainant, Latisha Beukes, walking down the road. He decided to approach her about the status of their relationship and asked her to give him back the takkies he bought her. According to Rooi the complainant gave him the takkies and told him that she no longer wanted to be in a relationship with him. She then walked away from him. Rooi admits the complainant’s actions made him angry. He said he then took out his pocketknife and stabbed her once in the back. After he committed the crime, he then ran away. He admits that at the time of the incident he knew that what he was doing was wrong and punishable by a court of law. The case was heard before regional magistrate Clifton Maseti. Chantal de Vos was the regional court prosecutor.
In nog ’n voorval – op 17Maart vanjaar – het vier mans ’n pasgetroude paartjie en familielede by hul vakansieblyplek, Riverstone House op ’n plaas in die Wolseley-omgewing, aangeval en beroof. Op 3 Februarie vanjaar is ’n bejaarde egpaar wat op ’n bloubessieplaas langs die R43 (Palmietvlei) tussen Wolseley en Worcester tuisgegaan het, deur boosdoeners geteiken. Een van die bejaardes is aanhoudend met ’n onbekende voorwerp oor die kop en in die gesig geslaan, nadat hulle oorrompel is. Matthews sê die aanvalle op plase in die omgewing is gewis ’n bron van kommer, onder meer omdat dit baie mense getraumatiseerd laat. Simone Schlebusch, die bestuurder van Wolseley-toerisme, sê die plaaslike toerismebedryf is bewus van onlangse voorvalle wat met veiligheid in die gebied verband hou. Sy sê hulle begryp dat die betrokke voorvalle vrae by besoekers, toerisme-ondernemings en die plaaslike gemeenskap kan laat ontstaan. AANDAG AAN TOERISTE-VEILIGHEID “Die veiligheid en welstand van besoekers bly vir Wolseley-toerisme en die breër toerismegemeenskap van groot belang. Ons is ingelig dat bykomende voorsorgmaatreëls by plase, verblyfplekke en
toerisme-ondernemings oor die gebied heen ingestel word. “Besoekers word aangemoedig om direk by hul verblyfverskaffers navraag te doen oor enige reëlings wat spesifiek op die betrokke perseel van toepassing is.” Schlebusch sê Wolseley-toerisme bly in kontak met betrokke veiligheidsvennote, waaronder die polisie, private veiligheidsmaatskappye en die Wolseley-plaaswag. Sy sê hierdie vennote monitor voortdurend die situasie en deel inligting waar toepaslik. Volgens haar bly toerisme-ondernemings in Wolseley oop en verwelkom hulle steeds gaste. Die gebied is tans gereed om besoekers vir die komende seisoen te ontvang, terwyl steeds op verdere ontwikkelings gelet word. “Besoekers bly ’n belangrike deel van die plaaslike gemeenskap en word aangemoedig om voort te gaan om direk met hul gashere en toerismeverskaffers vir die jongste inligting te skakel. “Wolseley-toerisme sal voortgaan om ontwikkelings te volg, kontak met veiligheidsvennote te behou en verwante inligting met toerisme-ondernemings en besoekers te deel waar nodig. “Ons sien daarna uit om besoekers in Wolseley te verwelkom en die gasvryheid van ons vallei met hulle te deel.”
Enrico Claassen They shot him twice and stabbed him multiple times before putting his body in a wheelie bin, which they then dumped in a municipal waste container and poured petrol over it and set it alight. This gruesome act by four gang members from Avian Park, Worcester cost them their freedom, and each was sentenced to life imprisonment in the Worcester Regional Court on Wednesday (9 September). The convicted killers, Ignatius Blaauw (29), Elvis Louw (26), Noagh Bosman (24) and Bronwill Mckay (24), had pleaded not guilty to their murder charges. According to Sgt Lonwabo Dlwati, who had led the investigation, their conviction and sentencing was the culmination of a very sobering day, 15 October 2023, in an informal settlement in Avian Park. Shortly before 08:00 on the day police received information of a body on fire. “When we visited the scene the body was still burning. The fire and rescue services were summoned to extinguish the fire. The body was burnt beyond recognition. “The deceased is still unknown. We tried by means of DNA to check if we had him on a data base. “Unfortunately he wasn’t, nor were there any reports of a missing person.” According to Dlwati the witness told police shortly before the incident occurred she had heard the deceased and his four attackers arguing outside. She said when she peeked through the window she saw one of the men
Elvis Louw
Bronwill Mckay
Ignatius Blaauw
Noagh Bosman
Col Christine Fourie and Sgt Lonwabo Dlwati. Photo: Enrico Claassen
fire a shot at the deceased, which hit him in the back. Dlwati said after the deceased fell to the ground his attackers picked him up and stabbed him multiple times. When he fell to the ground the second time one of them shot him in the head. Dlwati said this is when the men loaded the deceased in a wheelie bin, while another went to fetch a can of fuel. He said once they dropped the wheelie bin into the container they poured fuel onto it and set it alight. After police had obtained a statement the suspects were arrested the same day, Dlwati said. He said the witness was first placed in a place of safety before being put in a witness protection programme. Col Christine Fourie, commander of
the Worcester Detective Service applauded Dlwati and the two retired police officers, Capt Herold Josephs and Capt Wilhelm Jones, who assisted him throughout the investigation. “Through thorough investigation and dedication Dlwati secured this sentence,” she said. “We must also not forget the role of the National Prosecuting Authority and the guidance it gives.The sentence speak of the hard work that was put into the investigation.”
Worcester court hands life sentence to child trafficker Enrico Claassen The Worcester Regional Court on 14 September sentenced David Chauke (33), a Zimbabwean National, to life imprisonment for Trafficking in Persons and other related offenses. Chauke was convicted on 16 April 2026. He was sentenced to five years imprisonment on a charge of abduction, life imprisonment for Trafficking in Persons, life imprisonment for rape, 15
years for sexual exploitation of children and 12 months for Contravention of the Immigration Act. The sentences imposed run concurrently with the sentence imposed on count 2 which is Trafficking in Persons. Effectively, the accused will serve direct life imprisonment. The accused was entered into the National Register for Sex Offenders and was further declared unfit to possess a firearm. Chauke’s conviction and sentence stems
from November 2020, when information was received about a 12-year-old girl who was living with an adult male as his wife in Robertson. The matter was reported to the Hawks for probing, which led to the subsequent arrest of the accused in November 2020. Chauke was remanded in custody until his sentence. The Hawks’ Provincial Head, Major General Mathipa Makgato applauded the collaborative efforts by the multi-disci-
plinary team comprising of the Hawks, Department of Social Development, INTERPOL, Saps Family Violence, Child Protection and Sexual Offenses Unit (FCS) and the National Prosecuting Authority (NPA) that brought about this sentence. He said: “The exploitation of our children by the hard-core criminals will never be tolerated and we will ensure that we fullfil our constitutional mandate to protect our future generation.”
17 September 2026
ADVERTENSIE ADVERTISEMENT
Standard
3
4
Standard NUUSNEWS
17 September 2026
Baanbreker Valley-Omar vereer Enrico Claassen
ke gebring daar.” Volgens Fahruq het die teatergogga hom gebyt toe hy nog op laerskool was. In gr.3 (Standerd 1, Voorbereidingskool) en later by die NGK Oefenskool het hy in verskeie operettes opgetree. Vandag spog hy met ’n indrukwekkende Curriculum Vitae en het waardevolle advies vir jong, opkomende akteurs. “Kyk, die deur was toe vir my. Die deur is oop vir julle. Stap deur en maak plek vir ander om agterna te kom.”
Ná 53 jaar in die vermaaklikheidsbedryf is die teater-, televisie- en rolprentlegende Fahruq Valley-Omar (81), ’n boorling van Worcester, met die Enduring Legacy Award vereer. Valley-Omar het die toekenning verlede Woensdag (9 September) tydens ’n glansgeleentheid by die Kunstekaap in Kaapstad in ontvangs geneem. Die toekenning vereer individue vir ’n leeftyd se uitstekende bydrae tot die kunste, kultuur, taal, erfgoed en media in die provinsie. Dit word toegeken deur die WesKaapse departement van sport, kuns en kultuur. Fahruq vertel aan Standard Breederivier Gazette: “In my geval is dit ’n erkenning van my jarelange betrokkenheid by teater, televisie en rolprente. Dit het my 53 jaar geneem om hierdie erkenning te kry.” Hy sê alhoewel die toekenning vir hom baie beteken, hy baie dankbaar is daarvoor en trots voel daarop, bly die grootste tevredenheid die applous wat hy uit die gehoor kry. ‘TEATER IS NIE VIR JOU NIE’ Volgens Fahruq het hy dit “deur die apartheidsjare gemaak” . In 1968 het hy vir ’n onderwysdiploma in drama aan die Universiteit van Kaapstad geregistreer. “Ek was destyds die enigste bruin, swart persoon in die klas. Wat my destyds baie ontstel het, was dat daar van die begin af pogings aangewend was waar daar vir my gesê was: ‘Kyk, die teater is nie vir jou nie’. Maar ek het deurgedruk.”
’n Trotse Fahruq Valley-Omar saam met Belinda Jackson (links) van Kunstekaap en dr. Marlene le Roux, hoof- uitvoerende beampte van Kunstekaap.
Van 1970 tot 1975 het Fahruq onderwys in spraak en drama by die Battiswood-onderwysersopleidingskollege in Wynberg en die Wesley-onderwysersopleidingskollege gegee. “Ek moes noodgedwonge onderwys gaan gee omdat ek nie kon werk kry as akteur nie.
“Al die teaters was gesluit vir anderskleuriges en dit [die onderwys] was die enigste manier om geld te verdien, vertel Valley-Omar. “Ek was onder meer vir 18 jaar dosent in spraak- en drama by die Bellville Onderwyskollege. In die 18 jaar het ek sowat 14 verhoogproduksies op die plan-
ROLLE OP DIE VERHOOG, KASSIE EN SILWERSKERM As akteur het hy opgetree in toneelstukke soos The Royal Hunt of the Sun (1969); Skyf (1984 en 1998); The Boys Next Door (1986); Fiela se Kind (1986); Die Asjaspassie (1987), District Six – The Musical (1988); Just Like Home (as Gupta, 1990); Fiela's Child – The Musical (1999), Salaam Stories (2004); Die Verminktes, Antjie Somers, Hamlet, A Midsummer Night's Dream (Maynardville), As You Like It (Maynardville, 1999); Antjie Somers (2000). As regisseur sluit sy produksies in Die Verminktes, Macbeth, Oklahoma!; Bugsy Malone (The Eoan Group, Joseph Stoneteater), Dialogue With a Dying Man. Filmrolle sluit in optredes in Mandela and De Klerk; 10 000 BC, Raised by Wolves; Labyrinth en ’n groot aantal ander internasionale rolprente en televisiereekse. Plaaslike film en televisierolle sluit in produksies soos onder meer Die Allemans (1991); Cape of Good Hope (2004); A Boy Called Twist (2004); Geraldina 2 (2007); Jamillah and Aladdin (2015); Die Spreeus (2019); Bhai's Café (2019) en The Flood (2025).
Dorp versier – blom na blom Ronél van Jaarsveld Wie is die valleie se mees legendariese inwoners? Matthee, Hall, Van der Vyver en Vennote (algemene praktyk van Ou Mutual), in samewerking met Worcester Standard & Breederivier Gazette, nooi lesers om deel te neem aan ons jaarlikse soektog na legendariese inwoners wat 'n groot invloed op die lewe van mense in ons gemeenskappe gehad het, of steeds het. Vanjaar vereer ons nie net uitsonderlike individue van die Breedevallei nie, maar brei uit om die Langebergstreek in te sluit. Ou Mutual wil graag erkenning gee aan individue wat na ander uitgereik het om 'n verskil in hul lewe te maak. Benoemingsriglyne: • Die benoemde kandidaaat moet in die gebied van die Breedevallei- of Langebergmunisipaliteit woon; • Só iemand moes 'n betekenisvolle ekonomiese of
maatskaplike invloed op gemeenskappe gehad het; • Kandidate kan uit verskeie sektore – onderwys, sake, sport, landbou of ander gemeenskapsdienste – kom; en • Die benoemde moet ouer as 50 jaar wees. Stuur die volgende inligting: • Volledige naam en kontakbesonderhede van die benoemde; • 'n Beskrywing van die benoemde; en • 'n Duidelike motivering wat verduidelik watter invloed die benoemde op die gemeenskappe as legendariese inwoner van die vallei gehad het. Stuur e-pos na jghallpa1@oldmutual.com of lewer die benoeming af by Ou Mutual PFA se kantoor in Malan-huis, Baringstraat 29, Worcester. Die sluitingsdatum vir benoemings is 9 Oktober. Bel Elsophie Hill by 023 348 7915/1 met navrae. Die suksesvolle kandidate sal in Oktober by 'n glansdinee vereer word.
BREEDEVALLEI
Legendes 2026
NM10073542-BW170926
Waar eens ’n vaal bedding gestaan het, is daar nou meer as net ’n helder spatsel kleur. Dit is die flukse handewerk van Worcester Plantjies, ’n groep vrywillige tuin-entoesiaste wat beddings in openbare plekke in Worcester laat blom. Wat ’n aantal jare gelede begin het as ’n WhatsApp-groep met ’n paar vroue wat ’n passie vir tuinmaak gedeel het, het gegroei na ’n groep mense wat verskeie mooimaak-projekte in die dorp aanpak. Een van hul jongste projekte was die tuin voor die brandweerstasie in Rouxweg. Dié bedding gaan nou die komende somer gretig tegemoet met helder Namakwalandse daisies wat tussen gazanias, Worcester-vygies, aalwyne en broodbome staan en blom. “Die idee met die rooi, oranje en geel kleure van die blomme is om vuur te simboliseer, so voor die brandweerstasie. Dit is by die ingang na die dorp met baie besoekers wat hier verby ry,” sê Angeluque Morkel, die sameroeper van die tuiniers. “Dit was voorheen ’n pragtige roostuin gewees, met ’n vorige brandweerhoof wat baie lief was vir rose en dit goed versorg het,” sê sy. Die laaste ruk is die bedding egter verwaarloos. “Ons het met die brandweer en munisipaliteit gaan gesels en hulle was gretig om ons te help.” Daar is besproeiing ingesit, klippe gepak en kompos ingery. Geldinsamelings is gehou, inwoners het skenkings gemaak en Morkel het die daisies se saad langs die treinspoor, waar die blomme elke jaar welig groei, ge-oes. Die res het die vrywilligers uit hul sakke betaal. “Ons probeer om so ver moontlik plaaslike besighede te ondersteun.” Die brandweer se ingangsportaal is ook mooi gemaak en die bankies is geverf. Worcester Plantjies onderhou ook ’n
Angeluque Morkel tussen die daisies in die oorgedoende bedding by die brandweerstasie.
deel van die middelman in Rouxweg. Van die rose wat hier geplant is, is afkomstig van steggies wat die vrywilligers uit hul tuine gemaak het. Die roosbeddings in die res van die middelman word deur die Africa Biomass Company onderhou. Dié deel was eens ’n probleem, met bosslapers wat hulself tuisgemaak en vullis wat rondgelê het. Hul volgende projek is die mooimaak van die rotsbeddings voor die munisipale swembad oorkant die brandweerstasie. Een van die grootste uitgawes is arbeid. Belangstellendes wat hierby betrokke wil raak, kan vir Morkel by 076 619 4426 vir nog inligting skakel. Inwoners kan ook help deur die groep se geldinsamelings te ondersteun. Plante wat die tuiniers self gekweek het, asook saad, word teen lae pryse verkoop. Die groep het ook ’n stalletjie by die Groen Stoor-mark. Ondernemings wat beddings wil borg en in ruil daarvoor ’n advertensiebord oprig, is ook welkom.
17 September 2026
ADVERTENSIE ADVERTISEMENT
Standard
5
6
Standard GEKLASSIFISEERDCLASSIFIEDS
17 September 2026
ABRAHAMS, DAVID J. GEB: 18.12.1947 - GEST: 09.09.2026
FAMILIEKENNISGEWINGS $)*!'&(%"#"*#
#"!"
PERSOONLIKE DIENSTE KRUIEKENNER 1435
*+#('% +)+&# Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 19 September 2026 om 09:00 by Fortuinstraat 18, Noblestraat en om 10:00 vanuit VGK Worcester, Adderleystraat. Roudiens vind plaas Donderdag, 17 September 2026 om 19:00 vanuit VGK Worcester, Adderleystraat.
STERFGEVALLE 1005
JOHNSON, JACQUELINE SANDRA GEB: 18.08.1967 - GEST: 08.09.2026
Thank you for all the love and memories, we will cherish it forever in our hearts. Wife Cathy, children and grandchildren Daddy we will cherish our precious memories and you will always be in our hearts. Sharon, children and grandchildren
MARIA ANN MARCUS (Auntie Rita) Namens familie wil ons opregte dank uitspreek vir die ondersteuning en omgee met Mamma se heengaan. Le Roux-, Gordon- en Marcus familie.
")821'1,-8/ $0)78/1(' ,..0)1-5 -8'&)8/ 30)78/ #0//-0(( 6,-(&/'8'1,-(4 5&128-604 8-2 (&++,)' .,) 8 %8)10'! ,. #0//-0(( 6,-60)-(*
(=%&%!"%@@#7$%1#@$ U9 )=( A7()(; 1B9 C/;( 7/EF;/ %J.D/-CL0 '.JJ.C;8) #FCEL.LC.L8E>HHC; 96A5IK AAB2 A?9+ 77M;()( 7R 4 H71(:A(M 3.34+ T(L<(=+ (9 =9 ;(0( 0779BT5=T 5(,:(;=B?7X+ F2LL(;L5MBB5 66.+ 1>;+C8LC;O *7()(;97::(M- 3386J3.3V H((: <(99=L )B5 )=( #(ML5( (9 !=9B;( S=<0=)BL=( (9 %=L5M=A2L=(M(<(9=9T 5(M =9LB( LB; ;& A/ )=( <B9577M 1B9 )=( I((L5(M 1B9 )=( W77TT(M(TL?7X 5( "**:74*& (9 77< A/ )=( SB9))M7L<B9577M 5( CGF'#ED#F 1=M N9 5/)R(M< 1B9 36 Q((9>(9>50=95=TP )B( 1B9BX 6$ E(R5(:A(M 3.3KO CW %7:B9 " #<L(<25(2M &>H/E 7L><-C;3 :;>,G;CG;8 F=(A((@<L5MBB5 V8 CGF'#ED#F .34 4V3 4KKK )*#,,!-",'&+(#,,%-$
,.! $-! "!,,
)*%""#&!##'+)%!"($#
5652
Daddy, you will always be in our hearts, love you forever. Liezel, Reggie, Shineal and Jayden
579 79409.
We will miss you tremendously. Thank you for all the life lessons you taught us. May your soul rest in eternal peace. Nigel, Anthea and Keerah Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 19 September 2026 om 10:00 by Woonstel P-2, Roodewal en om 11:00 by Ou Apostoliese Kerk, Rhodestraat. Met diepe leedwese, maak ons bekend dat die Here behaag het om ons geliefde Jacqueline Sandra Johnson op 08 Spetember 2026 in die ouderdom van 59 jaar na Hom te neem. Sy word met liefde onthou. Jou man Van, Charlene, Johnovan, Abigail, Joanie en Stacey
Ons geliefde oom se heengaan laat 'n groot leemte. Tog laat sy lewe goeie herinneringe by ons en ons gun hom die ewige rus. Hartman familie
"1++%3,1#'$((
8&) *:8 !-)/ ######("!'%#)$&
$2-7 @@@ 6 :2+) 2- &%+)-2<%& &%%&
#24?8= 24CB(24?83? >C1 LAWRENCE, ARON M. GEB: 13.08.1952 - GEST: 13.09.2026
?2-'%+)%- /:**+:!=% 22-#*4#+-**& @2"*44%+ *D#D+).
&%-!'=
?2-'%+)%-. !4 )"% (-%%&% B*::%< 7D4!'!/*:!)<. ?2-'%+)%- &!B!+!24. /-2B!4'% ?%+)%-4 '*/%
VERGOTINI, ELSIE ELLIE GEB: 04.11.1949 - GEST: 06.09.2026
#H$/MM3 AG. .81 A"0; !-/8=C@-B&/@?2,@8:1 LFF2$M&&<3 A11 .;1 .;.8 6-$:M@DM3?<2/<32/H$=H3=4?M&5
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 19 September 2026 om 08:30 by Nightingalestraat 16, Avianpark en om 10:00 vanuit Maranatha Christen Sentrum, Denisestraat, Johnsonspark. Besigting is vanaf 09:15 by Kerk. Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 19 September 2026 om 10:00 by Van Zyllaan 75, Roodewal en om 11:00 by VGK Worcester-Oos Kerk, Fischerstraat.
%F(-<//< #M/B<> AG. .8; 9KK9
4E09 (89A, *00>8AFG5
6+F(-<//<4)M/B<@$MEF2&<=-H4?M4BH5 !EAG LLL HE-+ EA %#-+AE"#% %##%
NOBLE, JOHNATHAN SELWIN GEB: 18.02.1977 - GEST: 08.09.2026
#<$ !? '$/C3<> AG. .8; 9KA9 6)<$4&?-$/C3<@$MEF2&<=-H4?M4BH5
N4HO<) OK Q)L)=. SO0)6 O6 H)L7K 4& B)SE8>HO46 I( 4& HQ) %))+K B)SOKHLO)K ,<H35GJ- 4& HQ) O6H)6HO46 H4 >228. &4L HQ) OKKE) 4& > <)LHO$)+ <42. 4& %))+ 4& +A,F-!#A F)G*#A? +//4;I2/IP/- 2>KK)+ =. LEY,FF#- 'EFA,%W#> W%#F+W+" F)G*#A? 3:I/I4 :I;3 I;P >6+ ,FF,7G,AW# 'EFA,%W#> W%#F+W+" F)G*#A? 39IRP: IP3: I;R- P>LLO)+ O6 <477E6OH. 4& 2L42)LH. H4 )><Q 4HQ)L O6 &>04EL 4& L#FFW!#A WH#$ AE*#A+-> W%#F+W+" F)G*#A? 9II9/; II;9 I;3- P>LLO)+ 4EH 4& <477E6OH. 4& 2L42)LH. O6 L)K2)<H 4&; #A! 3R33 AE*#A+-EF> WF +Y# H,F[#*#A[ G)FW'WC,HW+"> AE*#A+-EF %W(W-WEF> CAE(WF'# &#-+#AF ',C#> WF #$+#F+? 99; O!E)A Y)F%A#% ,F% !EA+" #W[Y+N -B),A# G#+A#-> /QO<Q Q>K =))6 84KH 4L +)KHL4.)+1 ,88 O6H)L)KH)+ 2)LK46K Q>0O6S 4=:)<HO46 H4 HQ) OKKE) 4& KE<Q <42. >L) Q)L)=. L)MEOL)+ H4 84+S) HQ) K>7) O6 /LOHO6S /OHQ HQ) B)SOKHL>L 4& %))+K >H ,*A, *EO8+O6S- R6&4 %)K9 "HQ !844L- N41 F BO)=))<9 AHL))H- !4L)KQ4L)- ',C# @D?N /OHQO6 H/4 /))9K &L47 HQ) +>H) 4& HQ) 2E=8O<>HO46 4& HQOK 64HO<)1
GREEN, HEINRICH MAXWELL GEB: 28.11.1988 - GEST: 13.09.2026
%-=:8CC@+C--,/B(:8CC@+-/C1 ,7H3(3-?H %F(-<2> A1" 08" A.A; 6?7H3(3-?H4+F(-<2@$MEF2&<=-H4?M4BH5 %HC=<$< JH&I2M$> A1K 8.8 0818> 6+HC=<$<42H&I2M$@$MEF2&<=-H4?M4BH5
8
%,@#% >H &EA'#-+#A HQOK P01 +>. 4& ,)[)-+ /I/3M
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 19 September 2026 om 09:00 by Betelstraat 5, Hexpark en om 10:00 by AGS Roodewal, Arendsestraat, Worcester. Liefste seun, broer, pa en oom die vermisting gaan groot wees, maar ons gun jou die ewige rus. Jou pa, susters, broer en seuns
,228O<>6H; &"F,F% LEY,F &,[F#A 'EF(#",F'#A Y, 'EFA,%W# Z C,A+F#A- WF' /0 -+E'J#F-+ADG -+A##+> &EA'#-+#A> 3;:I CMEM *E$ PP/> &EA'#-+#A> 3;9R #T\VU? @8<.<SS<X@QS5\=V<VS@M@QMK\ +<U? I/0 6094 IRR3
;-,C0,-@/@4)C489,8-B '@C?,@5<?@24 .<-,@-C1 )*%""#$#!%'+(%#"&$!
-,*,I*)[ *G'% V> '%M\-%D) 'D\-%D
1015
ETHAN ARENDSE 18 September 2026 It's been 16 years later that you are not with us BERNEDINE anymore but your fond SWANEPOEL 17.09.1993 - 09.05.2026 memories linger on. Surely miss you so much. From Happy first heavenly Daddy, Mommy, Chandre, birthday. We miss you. Melanie, Elton, Cayden, From Tony, Mom, Kayla Ayaan, Tyler and Cleo. and family.
X@L D@NUW7N;";9;5;@N[ > '@9;0@OL W? UOWY2]5N 5W ]9;@75N[ ,MMTMK K$+ P9&TMKT=@P ;@:@&+N T: N9HK+ 7P@::T:&4 > M;(;NW7 /;5< ]9;@75N[ Q@R+ MHN+ =PT+:KM @N+ M@KTMG+- @K -+PT1+N/ 79T:KM4 > C2U@O0;N;7=[ DH7+N1TM+ K$+ =N+0 @MMT&: K9 K$+ KNH=R @M 0+PP @M K$+ P9@-T:& @:- 9)F9@-T:& 9) MK9=R4 > BO2]: 8W275@Y ]O(7@ (7Y #WO:9;?5[ QHMK ?+ 0TPPT:& K9 97+N@K+ )9NRPT)K @:- =N@:+4 6KN@T:T:& 0TPP ?+ 7N91T-+-5 > *W8U9;(7]@ & C(?@5L[ ,-$+N+ K9 =9;7@:/ M@)+K/ 79PT=T+M< $+@PK$ 7N9K9=9PM< @:- 97+N@KT9:@P MK@:-@N-M4 *(7Y;Y(5@ FOW19@[ > %.U@O;@7]@[ QT:T;H; 8 /+@N @M =9-+ 8( -NT1+N4 > C:;99N[ 9 DKN9:& 9N&@:TM@KT9:@P @:- KT;+ ;@:@&+;+:K MRTPPM4 9 #99- =9;;H:T=@KT9: @:- =HMK9;+N M+N1T=+ MRTPPM4 > E2(9;1](5;W7N[ Q@KNT= 6&N@-+ 8I5 N+3HTN+-4 > 'O;0@OPN M;]@7]@[ B@PT- =9-+ 8( @:- O%O D9HK$ ,)NT=@: PT=+:=+ +MM+:KT@P +<L ZW;7 ANQ > *+ 7@NK 9) @ N+M7+=K+-< )@;TP/"NH: ?HMT:+MM 0TK$ &N90K$ 9779NKH:TKT+M4 > C$+ =9;7@:/ 9))+N ;@NR+- N+P@K+- M@P@NT+M @:- ?+:+GKM4 > DH779NKT1+ K+@; =HPKHN+ @:- KN@T:T:& 9779NKH:TKT+M4
ISAK CUPIDO GEB: 17.06.1948 GEST: 16.09.2025 Jou 1ste jaar weg van ons. Mis jou baie. Van jou suster Wiesie
THELMA THOMAS 14 September 2026 is jy een jaar weg van ons. Rus sag. Van Jacobs-, Thomas- en Fritz familie.
62/<:H$@$MEF2&<=-H4?M4BH5
!-/8=?-<,B&/@?2,1
,"W25 AN ,! Q@N@TM D+H:2M TM @ 0+PP"+MK@?PTM$+- $@N-0@N+ @:- ?HTP-T:&" ;@K+NT@PM ?HMT:+MM 0TK$ @ MKN9:& )99K7NT:K T: K$+ A+MK+N: '@7+ @:- @ :@KT9:@P 7N+M+:=+4 A+ @N+ M++RT:& @ ;9KT1@K+- =9-+ 8( -NT1+N K9 MH779NK 9HN P9&TMKT=M 97+N@KT9:M @:- =9:KNT?HK+ K9 M@P+M &N90K$ T: 9HN E9?+NKM9: ?N@:=$4
VAN RHYNEVELD, SUSAN GEB: 21.11.1959 - GEST: 10.09.2026
A1" 08" A.A;
,! K,D,\C C%AIC TFB)S MB'
MW](5;W7[ E9?+NKM9:< A+MK+N: '@7+ FWN;5;W7[ O+N;@:+:K D@UWO5N 5W[ S9&TMKT=M Q@:@&+N *9WN;7= '(5@[ J. D+7K+;?+N I.IL
IN MEMORIAM
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 19 September 2026 om 11:00 by Quinstraat 13, Roodewal.
*/9-,?-4C@-CB*/9-,?@C-7-4?C1
#########("!&##'$%
Roudiens vind plaas Donderdag, 17 September 2026 om 19:00 by VGK Worcester-Oos Kerk, Fischerstraat.
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 19 September 2026 om 10:00 by Pigeonstraat 43, Avianpark.
*;;CE39A01
!W/ 5W ,UU9L C@7Y LW2O *- (7Y "O;@? ]W0@O 9@55@O 5W[ 5W";@$(<8R]WRJ( ,UU9;](5;W7 Y@(Y9;7@[ 4H C@U5@8"@O 3H36 "04 6/3-!1# $.,, /1,# 6/33'1.6!(4 $.(0 6!15.5!(4) )0/*(,.)(45+ "04 6/3-!1# *4)4*%4) (04 *.20( (/ &,, (04 -/).(./1 /* 1/(+
)*%,,#$#%"'+(%#,&"!
!H3C)< JDH3/ &H3C)<42DH3/@$MEF2&<=-H4?M4BH
$2-,48:@CB$2<,48:@C?1 *$3-?M ,(HH22<$ 6<$3-?M4?(HH22<$@$MEF2&<=-H4?M4BH5
>@?)-6-,B"<5:@CA-,1 J/<:H$ #M(E<3 62/<:H$@$MEF2&<=-H4?M4BH5 )*!,,$.'!&%+(!$,#-"
17 September 2026
GEMEENSKAPSNUUS COMMUNITY NEWS
Standard
7
Girls practice their rugby moves Enrico Claassen The Cape Winelands District Municipality's Rural and Social Development Unit on 12 September hosted two rugby clinics in Worcester and Ceres, giving aspiring young female players the opportunity to learn new skills, build confidence and, most importantly, have fun on the rugby field.
Vroeggebore babas se oortjies en toontjies warm gehou Die Helpmekaar-dienssentrum in Worcester het onlangs sowat 100 wolsokkies en -kappies aan vroeggebore babas in die Worcester-hospitaal geskenk. Bo is susters Brenda Frans (middel, Worcester-hospitaal) en Chione Fischer (regs) saam met lede van die Dienssentrum. Hulle is (van links) Margaret Estruysen, Stanzie Maans, Jesmina Berg, Denise Dipper en Maria van Wyk.
VOORGESTELDE HERSONERING, ONDERVERDELING EN KONSOLIDASIE: ERWE 1381, 1505, 1506, 1508, 1509, 1510, 1511, 1512 & 1517, BONNIEVALE
PROPOSED REZONING, SUBDIVISION AND CONSOLIDATION: ERVEN 1381, 1505, 1506, 1508, 1509, 1510, 1511, 1512 & 1517, BONNIEVALE
Aansoeker Eiendomme
:- Plan Active Town & Regional Planners :- Erwe 1381, 1505, 1506, 1508, 1509, 1510, 1511, 1512 & 1517, Bonnievale Eienaars :- Verenigde Gereformeerde Kerk, Bonnievale & Langeberg Munisipaliteit Grootte :- 1301m² Voorstel :- Onderverdeling van Erf 1381 Bonnievale in ongeregistreerde erf 1510 Bonnievale (1016m²) en Restant (±285m²); Konsolidasie van erwe 1505, 1506 en 1517 Bonnievale, erwe 1510, 1511 en 1512 Bonnievale en erwe 1508 en 1509, Bonnievale om onderskeidelik erwe 1525, 1526 en 1527 te skep; Hersonering van erwe 1525, 1526 en 1527 na Onderverdelingsgebied en onderverdeling daarvan in 32 Enkel residensië sone I erwe, 2 Oopruimtesone I erwe en Restant (Vervoersone II). Huidige sonering :- Enkel Residensiële sone I
:- Plan Active Town & Regional Planners :- Erven 1381, 1505, 1506, 1508, 1509, 1510, 1511, 1512 & 1517, Bonnievale Owners :- Dutch Reformed Church, Bonnievale & Langeberg Municipality Size :- 1301m² Proposal :- Subdivision of Erf 1381 Bonnievale into unregistered erf 1510 Bonnievale (1016m²) and Remainder (±285m²); Consolidation of erven 1505, 1506 and 1517 Bonnievale, erven 1510, 1511 and 1512 Bonnievale and erven 1508 and 1509 Bonnievale to create erven 1525, 1526 and 1527 respectively; Rezoning of erven 1525, 1526 and 1527 to Subdivisional area and subdivision thereof into 32 Single residential zone I erven, 2 Open space zone I erven and remainder (Transport zone II). Existing zoning :- Single Residential zone I
Hiermee word kennis gegee ingevolge Artikel 45 van die Langeberg Verordening op Grondgebruikbeplanning (PK264/2015) dat die bogenoemde aansoek ontvang is en ter insae lê gedurende weeksdae tussen 08:30 en 15:00 by die Stadsbeplanningsdepartement te Piet Retiefstraat 3, Montagu. Enige skriftelike kommentaar/beswaar kan ingevolge Artikel 50 van gemelde Verordening gerig word aan die Bestuurder : Stadsbeplanning by bogenoemde adres, binne 30 dae vanaf die datum van plasing van hierdie kennisgewing en moet u naam, adres, kontakbesonderhede, 'n verduideliking van u belang by die aansoek en redes vir besware insluit. Telefoniese navrae kan gerig word aan Jack van Zyl by 023 614 8000. Die Munisipaliteit mag weier om kommentare te ontvang wat na die sluitingsdatum ingedien word. Enige persoon wat nie kan skryf nie sal deur 'n Munisipale amptenaar bygestaan word om hulle kommentaar neer te skryf.
Notice is hereby given in terms of Section 45 of the Langeberg Land Use Planning Bylaw (PN264/2015) that the abovementioned application has been received and is available for inspection during weekdays between 08:30 and 15:00 at the Town Planning Department at 3 Piet Retief Street, Montagu. Any written comments / objections may be addressed in terms of Section 50 of the said legislation to The Manager : Town Planning, 3 Piet Retief Street, Montagu, 6720 on or before 30 days from the date of publication of this notice, quoting your, name, address or contact details, interest in the application and reasons for comments. Telephonic enquiries can be made to Jack van Zyl at 023 614 8000. The Municipality may refuse to accept comment received after the closing date. Any person who cannot write will be assisted by a Municipal official by transcribing their comments.
DP LUBBE MUNISIPALE BESTUURDER Langeberg Munisipaliteit Privaatsak X2 ASHTON 6715 [Kennisgewing nommer:- MK 31/2026]
DP LUBBE MUNICIPAL MANAGER Langeberg Municipality Private Bag X2 ASHTON 6715 [Notice no:- MK 31/2026]
Applicant Properties
Zavier James, coach and teacher at Dagbreek Primêre Skool, instructing the players during the rugby clinic in Robertson.
0000000-BW170926
BREEDE VALLEI MUNISIPALITEIT AANSOEK OM OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITELVOORWAARDES EN AFWYKING ERF 410, RABESINGEL 2, DE DOORNS EIENAAR(S): DE DOORNS WYNKELDER (KOOPERATIEF) BEPERK
BREEDE VALLEY MUNICIPALITY APPLICATION FOR REMOVAL OF RESTRICTIVE TITLE CONDITIONS AND DEPARTURE ERF 410, 2 RABE CRESCENT, DE DOORNS OWNER(S): DE DOORNS WINE CELLAR (COOPERATIVE) LIMITED
KENNIS GESKIED HIERMEE in terme van Artikels 44 en 45 van die Breede Vallei Munisipale Grondgebruikbeplanning Verordening dat ‘n aansoek ontvang is vir die volgende:
NOTICE IS HEREBY GIVEN in terms of Sections 44 and 45 of the Breede Valley Municipal Land Use Planning By–Law that an application has been received for:
1) Opheffing van beperkende titelvoorwaardes, titelakte nr. T26339/76, voorwaarde E5 (a), (b), (c) en (d). 2) Afwyking van die boulyne, op Erf 410, De Doorns die oprigting van ‘n skadunet oor die suid-oostelike boulyn en die oostelike boulyn en die oprigting van ‘n afdak oor die suid-westelike boulyn in terme vanArtikel 13 van die Breedevallei Munisipale Grondgebruiksbeplanning Verordening.
1) Removal of restrictive title conditions, title deed no. T26339/76, conditions E5 (a), (b), (c) and (d). 2) Departure of the building lines on Erf 410, De Doorns for the erection of a shade on the south-eastern building line and the eastern building line and the erection of a shedroof on the south-western building line, in terms of Section 13 of the Breede Valley Municipality: Municipal Land Use Planning By – Law.
Volledige besonderhede van die aansoek is beskikbaar by die kantoor van die Bestuurder: Munisipale Beplanning en Boubeheer, 3rde Vloer, Burgersentrum, Worcester, gedurende kantoorure.
Full particulars of the application are available at the office of the Manager: Municipal Planning and Building Control, 3rd Floor, Civic Centre, Worcester, during office hours.
Besware en/of kommentare in terme van Artikel 49 van die Munisipale Grondgebruiksbeplanning Verordeninge, moet skriftelik gerig word aan die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X3046, Worcester, 6849 voor of op 16 Oktober 2026. Enige besware/ kommentare ontvang na die 30 dae periode sal geag word as ongeldig.
Objections and/or comments in terms of Section 49 of the Municipal Land Use Planning By-Law, should be submitted in writing to the Municipal Manager, Private Bag X3046, Worcester, 6849 on or before 16 October 2026. Any objections/comments received after the 30 day period will be considered invalid.
Navrae kan gerig word aan Mev. N. Malaka, (023) 348 2631/ nmalaka@bvm.gov.za
Any enquiries may be directed to Mrs. N. Malaka, (023) 348 2631 / nmalaka@bvm.gov.za
D Mc Thomas MUNISIPALE BESTUURDER
D Mc Thomas MUNICIPAL MANAGER
BVM Verwysingsnommer: 10/3/1/110 Kennisgewingnommer: 15/2026
The little spring rain that was pouring down could not even dampen the spirit of these young female rugby players in the Cape Winelands. The clinics attracted great interest, with girls from across the district taking to the field to learn from veteran rugby player Wayne Julies and coaches from the Boland Rugby Union. The players spent the day practicing their side steps, scrums, ball-handling techniques and evasion tactics. While some were a little shy when they first arrived, it wasn't long before the laughter started, friendships were made and the
competitive spirit came out! Deputy Mayor of the Cape Winelands District Municipality, Ald Margaret Sampson, said that while opportunities such as these would help level the playing field for the future of women in rugby, their value extended far beyond the sport itself. "It will help boost the confidence and skills of young women in sport. The lessons learned today will help enhance young women in any sport that they wish to focus on." For Shenique Baadjies of Dagbreek Primary School in Robertson, the day was all about enjoying the game and learning something new. "I really enjoyed making new friends, playing a game and learning how to carry the ball properly." With plenty of enthusiasm, new skills and a few muddy boots thrown into the mix, the rugby clinics showed that sometimes all it takes is an opportunity to get girls onto the field and let them discover what they can do. Judging by the smiles, the girls were more than up for the challenge.
BVM Reference Number: 10/3/1/110 Notice Number: 15/2026 NM10073587-BW170926
Dagboek/Diary • Stuur dagboekinskrywings teen Maandag om 12:00 vir publikasie-oorweging. Stuur e-pos na worcesterstandard@novusmedia.co.za met jou inskrywing. • Send your diary entries to worcesterstandard@ novusmedia.co.za before Monday at 12:00. DONDERDAG 24 SEPTEMBER Die Change Makers in Worcester in samewerking met plaaslike sake-ondernemings en ander instellings hou ’n potjiekoskompetisie op Erfenisdag. Die verrigtinge vind plaas op die perseel van die NG Moedergemeente in Worcester. Kom geniet die dag en heerlike atmosfeer saam met ons. Kaartjies vir ’n heerlike bord kos kos R60. Koskaartjies kan deur Erena van Deventer by 076 996 9311 of Ju-Wayne Jacobs by 067 731 1967 gekoop word. FRIDAY 25 TO SUNDAY 27 SEPTEMBER The much-anticipated annual Flower Festival takes place at the Worcester United Church in Church Street, Worcester, where beautiful and imaginative floral arrangements will bring Bible verses to life. The exhibition will be open to the public from 09:00 until 18:00 on Friday and Saturday, and from after the service until 18:00 on Sunday. Entrance is free. For more information, please contact the church office during office hours at 023 347 2896.
New minister at local church The Worcester United Church welcomes Rev Greg Howse on his arrival to lead its congregation. The Presbyterian minister and his wife Anita have moved to Worcester from Kimberley and have quickly settled in the local community.
REAL ESTATE
sementwerke
cement works
Sedert 1954 Since
U BELANGE EERSTE! NM10069578-BW170926
Donderdag, 17 September 2026
( 021 873 1154 • www.lategans.co.za NM10071519-BW030926
Touwpark sluit af met sege Dirk Thiart, een van die slotte van die Montagu-rugbyklub, loop ’n Touwpark-verdediger uit die pad in dié twee spanne se laaste tweederonde-Grootuitdaagkragmeting. Die wedstryd is Saterdag (12 September) in regte eendeweer op die King Edward-sportterrein in Montagu gespeel. Die reënweer was die gelykmakende faktor en het balhantering vir albei spanne bemoeilik. Teen rustyd was die spanne kop aan kop met die telling 14 elk. Die armdrukstryd het ná die waterdrinktyd voortgeduur. Albei spanne het om die beurt ’n verdoelde drie aangeteken, wat die telling weer gelykgemaak het (21-21). Hoewel die tuisspan hierna danksy ’n strafdoel ’n rukkie voorgeloop het, het die besoekende Touwpark met nog ’n verdoelde drie sy neus weer voor gekry en toe enduit aan sy geringe puntevoordeel geklou om die kragmeting uiteindelik 28-24 in sy guns te beklink. Foto: Norman Evertson
Sesduim skrum met oud-Bok Tegnieke én geestelike boodskap vir seges Norman Evertson
D
ie voormalige Springbokstut Balie Swart het verlede Donderdagaand (10 September) sy kennis en ervaring met spelers van Villagers Montagu – algemeen bekend as Sesduim – tydens ’n oefensessie gedeel.
Swart (63) het van 1993 tot 1996 in altesaam 16 toetse vir die Springbokke uitgedraf en oor die vermoë beskik om vaskop- sowel as loskopstut te speel. Sesduim is tans hard besig met voorbereiding vir sy opkomende promosiekragmeting teen Protea RVK van De Doorns, of Prouks, soos hy ook bekendstaan. Dié wedstryd word eerskomende Saterdag (19 September) om 14:00 in Ceres gespeel.
Stanley Burger, Villagers Montagu se voorsitter, het dié voormalige Bokstut genader om veral die voorspelers se skrumwerk te help slyp. Swart, ’n wedergebore Christen, het voor die oefensessie eers die spelers en ondersteuners tydens ’n kort gebedsessie met ’n geestelike boodskap bemoedig. “Ek het my hart op 13-jarige ouderdom aan die Here gegee,” het hy gesê voordat hy kortliks oor verskeie aspekte, onder meer waardes soos verantwoordelikheid en respek, gepraat het. Voorts het hy gesê ’n mens moet deurentyd “uitstekend na uitstekendheid-wees strewe”, ondanks die feit dat almal wel foute begaan. Ná sy inspirerende praatjie het die voormalige Bok die spelers onder hande geneem en hulle ’n paar handige skrumtegnieke gewys.
Die oud-Springbokstut Balie Swart maak spelers van Villagers Montagu (Sesduim) touwys. Regs van Swart kyk Elvan Verhoog (die hoofafrigter van Sesduim) toe. Die oud-Bok het die manne met ’n geestelike boodskap en handige skrumtegnieke aangemoedig. Foto: Norman Evertson