Skip to main content

Standard-WZ-Standard-WZ007~18062026007~CPT~MAIN

Page 1


La

En

Dhulle sowat Rundu alle gelisasiesamel. tus Mieni Leon werktui toer volgens hom

Oumagrootjie skuldigbevind

Die Wellingtonse oumagrootjie wat byna vyf jaar gelede haar drie agterkleinkinders se dood in die Bainskloofpasveroorsaak het,isverlede Vrydag (11 Junie) in die streekhof in Worcester skuldig bevind op drieaanklagte van moord.

Susana “Sarie” de Villiers (71) se skuldigbevinding het gevolg ná ’n lang hofproses wat gespruit het uitdie voorval op 20 November 2021 toe sy met haar voertuig vandie bergpad in die Bainskloofpas af gery het terwyl Caleb Booysen (8), Gradwell Booysen(5) en JoshuaBooysen(2) saam met haarindie voertuig was. Die drieseuns, wat broers was, het almal as gevolg van die voorval gesterf. De Villiers het die ongelukoorleef, maar ernstige beserings opgedoen, waaronder nek- en ribbeserings

Die drie kinders hetdie dag by De Villiers, haarman, Ivan, ’n prokureurinWellington,en hul oupa, Carl Smit, in Wellington gekuier. De Villiers is later die middag met die kinders in haar motor weg,waarna sy deur die versperrings in Bainskloofpas, wat opgerigisvanweëdie destydsepadwerke,gery het.

Op die kruin vandie pashet die motor waarinsyendie drie kinders geryhet ongeveer 80 mteen die berg afgestort Die familieislater van die voorvalingelig Ooggetuieshet getuig datdaar padwerkein die Bainskloofpas aan die gang was en dat stop-en-ry-punte ingestel wasomverkeer te beheer.

Ná dieongeluk wassyweke lank in die Paarl-hospitaal waar sy deurdie hospitaal se psigiatriese afdeling geëvalueerisvoordat sy na Valkenbergvir verdere evaluasie gestuur is. Caleb,Gradwell en Joshuais op die toneel doodverklaar.

De Villiers het reeds in Maart verlede jaar skuldbeken op die aanklagte teen haar.

Tydens hofverrigtinge in November 2025 het sy getuig oor haar moeilikekinderjare en beweerdat sy as kind meer aseen keer seksueel gemolesteer is

Caleb(agter; 8), Gradwell (links; 5) en Joshua(2) Booysen.

Susana de Villiers(71)isskuldig bevind aan diemoordophaar drie agterkleinkinders. FOTO:Argief

Sy het ook getuig datdie ouers van haar oorlede agterkleinseuns albei met dwelmmisbruik gesukkel het en gereeld onder die invloed van alkohol was, wat volgenshaar totonstabiele omstandighede vir die kinders geleihet.

Ten tydevan hul dood was die kinders in die pleegsorg van hul ma se familie.

Advokaat Sakkie Maartens het namens die beskuldigde verskyn terwyl Clifton Maseti opgetree het as die landdros en Cornelius Prinsloo as die staatsaanklaer. ’n “SAP69”-dokument, wat gewoonlik gebruik word om vorige veroordelings voor die hof teplaas, is as bewysstuk aanvaar. Diehof hetook getuienis ingevolgeartikel 212 van die Strafproseswet 51 van1977 aanvaar. Die verdediginghet twee getuies geroeponder wie De Villiers en ’n kliniese psigiater van Paarl-hospitaal terwyl die staat nie een geroep het nie.

Die saakistot 7Augustus uitgestelvir die voorvonnisfase asook die samestelling van ’n verslag oor korrektiewe toesig.

Die Worcester-polisie besoek verlede week spaza-winkelsinZwelethembaenAvianpark. Ses onwettige immigranteisinhegtenis geneem.

Ses immigrante aangekeer

Die Worcester-polisie, tesame met ander wetstoepassers en die departemente van arbeid en immigrasie, het verlede week spaza-winkels in Zwelethemba en Avianpark besoek

Tydens dié operasie is sesonwettige immigrante in hegtenis geneem en verskeie winkels is boetes opgelê,het AO Vathiswa Jacobs, woordvoerder van die polisie, gesê.

Dié optrede volg te middevan stygende spanning tussen plaaslike inwoners en immigrante.

Organisasies soos March andMarch beplan ’n landwye optrede teenonwettigeimmigrante en het ’n spertyd van 30 Junieaan hulle gegee om die landte verlaat. Die organisasie sê hullebeywer hulledaarvoor dat Suid-Afrika se immigrasiewette volgens die Grondwettoegepas word en vra dat onwettige immigrante in hegtenisgeneem en gedeporteer word. ’n Tekort aanwerksgeleenthede en die drukwat immigrante op openbare dienste plaas, word as die grootste redes vir hul optrede aangevoer. Honderde immigrante het die afgelope weke gekies om terug te keer huis toe,

Saamleefmaat

vasvir moord

EnricoClaassen

Haar seun se saamleefmaatenvermeendemoordenaar het dieafgelope twee jaar diepinhaarhartgekruip.

So sê ’n hartseer Roleen Boyes (52) van Roodewal-woonstelle in Worcester oor haar oorledeseun, Dyllon Columbus(28), se saamleefmaatwat verlede Woensdag (10Junie) in hegtenis geneem is nadatsy homnabewering met’nskerpvoorwerp in die hart gesteekhet.

Drie daenadat Columbusmet die mes aangeval is, is die lewensondersteuningsmajienewaaraan hy gekoppelwas, afgeskakel.

Boyes sê hulle weet nou nognie wat aanleiding tot die voorval gegee hetnie Volgens haar het sy verlede Maandagaand (8 Junie) al geslaaptoe haar susterskind,Luciano Columbus (25), haar omstreeks tienuur wakker geklop en meegedeel het hy verneem Dyllon se saamleefmaat het hommet ’n mes gesteek. Dyllon en sy vermeende moordenaar het ten tydevan dievoorval ’n woonstruktuur in die Askamp informele nedersetting in Roodewalgedeel.

Boyes sê sy en Luciano hetonmiddellik na die toneel afgesit. Hulle het teruggedraai toeiemandhulle op pad na die toneel meegedeel het dat Dyllon reeds metprivaat-vervoer na dieWorcester Hospitaalgeneem is.

Volgens Boyes het sy en haar man, Elton (52), kort hierna in hulmotor na die Worcester Hospitaal afgesit Roleen sê haar seun het ’n twee-uur langenoodoperasie ondergaan waarna hy in die waakeenheid opgeneem is Volgens haar het mediesepersoneel hulle verledeWoensdag meegedeeldat Dyllon breindood is en dat daarniks meer is wat hulle vir hom kan doennie.

VerledeDonderdagmiddag(11Junie) om 17:20 is die lewensondersteuningsmasjiene waaraan haar seungekoppel was, afgeskakel.

Volgens Boyes wassyenhaarman nie teenwoordigtoe haar seun sy laaste asem uitgeblaas het nie.

“Ek het gesê hulle moet maar vir ons inroep sodra die masjiene afgeskakel is, want ek wou dit nie sien nie.

“Ek is so hartseer, want hy was ’n goeie seun. Toe die masjiene afgeskakel is, toe gaan onsinnahom toe

“Ek het toevir hom gesêhymoenie worry nie, ek sal mooi na sy kind kyk. Ek saldaarwees vir hom.”

Volgens Roleen het Columbus ’n sesjarigeseun, Chadon. Sy vermeende moordenaar het ’n sesjarige dogter.

Roleen sê haar seun se vermeende moordenaar het homnádie voorval

gereeld in diehospitaalbesoek.

“Sywas baiehartseerenhet vir my jammer gesê oorwat sy gedoen het. Ek is niekwaadvir haar nie.

“Daar is niks wat onsnou kan doen nie. Watgebeurhet,het gebeur.

“Ekvoelook baie seer vir haar part. Sy hetdiepinmyhartkom kruip in die tweejaar wat ek haar ken

“Nou moet diegereg sy gang gaan.”

Volgens Roleenwas haar seun ten tyde van sy doodop’nkontrakbasis in dieelektrisiteitsafdelingvan Breedevallei-munisipaliteit aangestel.

Volgens haar was hy ’n kranige sportman.Benewensdat hy gespeelhet virClovers-krieketklubenkaptein was virdie ProEagles-krieketklub,het hy ookkrieketbyRoodewal PrimêreSkool afgerig Dyllon se begrafnisdiensvindkomende Saterdag (20 Junie) om 10:30 by woonstelblok-O, Roodewal en 11:30 in dieNuwe Apostoliese Kerk in Neethlingstraat plaas.

AO VathiswaJacobs, ’n polisiewoordvoerder,het nieteendruktyd op Standard Breederivier Gazette se navraeoor Dyllon se moord en oor’nlyk wat glo die afgelope SondaginJassonstraat in Riverview, Worcester aangetref is,geantwoord nie.

sommigesmet die hulp vanhul regerings.

Immigrante in Worcester waarmee Standard gesels het, sê dat hul dokumentasievervalhet, maar dathulle dit vanuithul tuisland moet hernu.Hulle het egter niegenoeg geld vir die terugreis nieenis bekommerd dat hulle hul werk gaan verloor. Vanhulle is reeds langer as ’n dekade in die land.

’n Zimbabwiese manhet gesê dat immigrante niemand se werk afvat nie. “Een van my vriende is saam met’n groep plaaslike menseaangestel.Dit was baie hardewerk en ná die eerste week washydie enigste een wat teruggekeer het. Onsdoen dikwelsdie werk wat andernie wil nie.”

Talle van die immigrante verdien ook ’n inkomste as informelehandelaars.

’n Vrou van Malawi sê dathulle in vrede saam met die plaaslike gemeenskappe lewe en ingeskakel het. Sy is egter benoud oor wat30Junie vir hulle mag inhou endat geweld kanuitbreek. Geweld teen onwettige immigrante is wydveroordeel. Dieorganisasies hou voldat hulle nie xenofobies is nie, maar dathulle daarop aandringdat wetenorde toegepas word.

Wyle Dyllon Columbus (28)

Opruimingnávloed maar stadig

Met meer as ’n maand wat verloop het nadat vloedwater deur die Bolandgespoelhet, tel gemeenskappesteeds die stukke op.

In Roodewal en omliggende woonbuurte in Worcester is daarhuishoudings waarvanhul meubels steeds nat is en huise wat steeds nie herstel is nie ná die hewige stormweervan 11 Mei. Talle mense is hul woning, meubels, klere en huisraad kwytnadat watertot vensterhoogte diep by van die Roodewal-woonstelle gevloei het.

Vrywilligergroepe watreeds vóór die vloed hard gewerkhet om diegemeenskappe op te hef, moes vinnig ratte verwissel om diegrootnasleep wat die vloed op inwoners gehad het aan te pak.

Eenvan die groepe is die Roodewal-omgeeprojek, ’n geregistreerde nie-winsgewende organisasie.

Die informele nedersettings Bloedrivier, Sewende Laan en Askamp,wat tussen die woonstelblokke en die riviergeleë is, iserg getreftoe die Hexrivier vanZwelethembasekantaf gespoelhet.Dié buurte, waar inwoners reedsarmoedig is en

daar ’n probleemismet groot hope vullis wat tussen wonings lê, se problemehet verdubbel. Benewens skade aanhul sinken houtskuilingshet water regdeur hul huise gespoelen hul besittingsmeegesleur of deurdrenk met modderwater. Die hope vullis, bestaande uit vuil babadoeke, plastieksakke, kombuisafval,klere, gordyne en nog wat het gegroei toedie water sak. Inwoners kry nie die fynmodder uit die klere en komberse gewasnie.

KOMBERSEUITGEDEEL

Ruim skenkingsvan ondernemingsenvanuit die gemeenskap het die Roodewalomgeeprojek se werk ’n stewige hupstoot gegee. Diemeer as 400 gebreeke ruite in die woonstelblokke was van die eerste take wataangepakisomdie winterkoue uit te hou. Die sopkombuis het gesorg vir warm etes en droëklere, matrasse, komberse en kospakkies is uitgedeel

“Onsverdeeldie skenkings watons ontvang in kleiner pakkies om aan huishoudings te gee. Ons deel egter nie net links en regs uit nie, maar wil weet hoedit in daardiehuishoudings gaan,” het Erna Victorvan die projek gesê

“Onshet baie skenkings van komberse en matrasse ontvang, maar onskon vir die meeste huishoudingsslegseen kombers geeenvir sommiges ’n paar

droëmatrasse.” Dieprojekhet meer as 250 komberse uitgedeel aanbejaardesendiegene wat skade gely hetensowat 30 mensehet matrasse ontvang Kussings en handdoeke is uitgedeel en groot hoeveelhede waspoeier is in kleiner sakkies verdeel sodat inwonerskan skoonmaak. Honderdemense hettweedehandseklere ontvangenmeer as 30 skoolkinders hetweer skooluniforms, skoene, sakrekenaars en skryfbehoeftesontvang.Die projek ondersteunook

studente wat tansstudeer sodat hulle nietou opgooi nie. Victor en dieres van die projek se span moediginwoners aanomrondomhul wonings op te ruim waarhulle kan.

“Ons kan die verskilsienwat onspogings om die gemeenskap op te hefoor diejaregemaak het. Bendegeweld hetafgeneem, menseneemmeerverantwoordelikheidvir hulomgewing,” hetVictor gesê

“Die krisisisdalkvir nou verby. Om te herbou, op te ruim en te herstel vat egter tyd.”

KT’s-sopkombuis vier sy eerstedekadeinAvianpark

EnricoClaassen

KT’s Soup Kitchen in Glasogiestraat in Avianpark, Worcester, hetDinsdag (16Junie) ’n besonderse mylpaal met sy tiende verjaardag bereik.

Volgens Catherine “Tessa” Arendse, die stigter en voorsitter vanKT’s, spruit die sopkombuisuit ’n droom wat haar suster Abrina Maart in 2009 gehad en met hul ma,Katriena Hendricks, gedeel het. Maart het gedroom datArendse die gemeenskap vanAvianpark uittwee kospotte van voedsel voorsien.

Arendse sê in 2016 –vyf jaar ná hul ma se afsterwe –het haar kerk ’n nuwe gemeenteopdie been gebring. Volgens haar het die kerk destyds nie ’nSondagskool gehad nie.Sysêdis toe hulle besluithet om uitreikingswerk in ’n plaaslike informele nedersetting te doen.

“Met die derde uitreik in die gemeenskap, terwyl ek besig was om kos uit daardie groot potte te bedien, het

ek opgekyk en Abrina sien aankom. Op daardie oomblik is ek onmiddellikherinneraan die droom wat sy in 2009 met ons ma gedeelhet.

“Later het ek ’n sopkombuis begin ter nagedagtenis van onsoorledeouers, Katie en Abraham“Aubrey” Hendricks. In dieselfdejaar(2016) het ek KT’s Soup Kitchen, ’ngeregistreerde organisasie sonderwinsoogmerk, amptelikgestig, wat ek vanuit my huisinAvianpark bestuur.”

Volgens Arendseberei sy die maaltye reedsWoensdae voor. Donderdae ná werk doen sy die finale afrondingswerk, waarna sy die sopbegin uitdeel.

“Soms kandit oorweldigendraak om ditalles te juggle,want ek werk voltydsenbestuur die sopkombuis na-ure. Meeste Donderdae ná werk gooi ek my sak neer,skopmy boots uit en begin dandadelik kos uitdeel. Hoewel onseers 19:00 begin opskep,daagdie meeste van die kinders teen 18:00 reeds op.”

Sy sê sedert 2016 het KT’sSoup Kitchendie Avianpark-gemeenskap van meer as 25 000 maaltye voorsien.

Volgens Arendse is KT’sSoup Kitchen die afgelope tien jaar hoofsaaklikselfgefinansier.Sysêsoms kry hulle skenkings by ’n plaaslike supermark

As deel van hul geldinsamelingsprojekbied KT’s Soup KitchenopSaterdag (11Julie)’nmusiekvertoning Melodies of Hope in die Worcester-stadsaalaan.Van die musiek-kunstenaarswat gaan optree sluit in die Idols-wenner KarinKortjé, DuranVisagie, LanzoDaames,Cresswill LevendalenVenashree Pienaar

Die verrigtingebegin om 18:00. Vir navrae oordie toegangskaartjies,wat R100 per persoon kos, kan AliciaEnglish by 0815933690 gebel word.

Volgens Arendse gaan dieopbrengs vandie vertoning gebruikwordvir ’n gemeenskapsbemagtigingsprojek wat na verwagting later vanjaaruitgerol gaan word.

Catherine “Tessa” Arendsebesigmet haar volgende pot sop.
Jacqueline Jonkers (65) sê die hoop vullisvoor haar woning hetnet groter geword ná dievloed. “Dis haglik om so te woon.”
’n Paar vandie lede vandie Roodewal-omgeegroepvoor hul stoorkamer waar kos-skenkingsgebergword. Hulle is Rina Jaftha, EricArendse, Fien Martins, Erna Victor en MarshaWilliams.

Plantstroper vas

Die Worcester-polisiehet verledeweek ’n verdagte aangekeer wat’ngroot sak vol gestroopte plantedeur diebosse naby die N1-snelweg gedra het.

Die sak was volgeprop met meer as 140 plante uit 19 verskillendespesies. Die man is ingevolge wetgewing oor die besit van bedreigde faunaenflora in hegtenis geneem Volgensdie polisiewoordvoerder AOVathiswa Jacobs was hulle besig om met ’n hommeltuignaonwettige bosslapers te soek, toe die verdagteman opgemerk is. Diepolisie se veediefstaleenheid, tesame met Cape Nature se Paarl-tak, het vinnig opgetree nadathulleinkennis gestel is. Die saak word verder ondersoek Voorvallevan vetplant-stropery het sedert 2020 drasties toegeneem. Volgens navorsing oor die uitwerking wat vetplant-stropery op die diversiteit en ekostelsel het, plaas die stropery van vetplante talleplantspesies, veral in die Vetplant (Succulent)Karoo-bioom, in gevaar. Die Vetplant-Karoo is ’n unieke gebied waarin ’n grootverskeidenheid plantevoorkom. Dit strekvan Namibië tot die Klein-Karoo. Meer as 6350 vetplantsoorte komhier voor, waarvan 40% nêrens elders in die wêreld nie. Dit is juis dié eienskapwat dit aanloklik maakvir vetplant-stropers wat plante aan die internasionale swartmark verskaf. Die grootwerkloosheidsyfer is een van die dryfvere agter dié probleem

“DieWes-Kaap se statusaseen vandie mees biodiverse plekkeopdie planeet,met ’n hoë voorkoms endemiese spesies, is ’n tweesnydendeswaard. Hoewel ons trots is dat ons toeriste van regoor die wêreld lok om die provinsiesenatuurlike skoonheid te aanskou,maak die skaarsheid vandie

Die Worcester-polisiehet verledeweek ’n verdagte aangekeer nadat hy ’n sakvol vetplanteuit die veld gehaal het.

fauna en flora ons’ngroot teiken vir biodiversiteitsmisdadigers –sommigebetrokke by gesofistikeerde georganiseerde misdaadsinkdikate, terwyl andernet versamelaars is of navorsing doen,”skryf Cape Nature op sy webwerf.

“Stropery en biodiversiteitsmisdade is wydverspreid hier –van stropers wat na die skaars geometriese skilpadsoektot plantkenners wat skaars vetplante en proteas vir winsgewende uitvoer teiken.”

Sulke misdade word deur Cape Nature se eenheid vir biodiversiteitsmisdade hanteer en hulle werk saam metdie polisie.

In’nvoorleggingaan die Wes-Kaapse oorsigkomitee vir omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning,wat op 14 April vanjaar gehouis, het Cape Nature die omvang van die probleem verduidelik. Dit is lank nie meer individue wathier en daar plante uithaal nie, maar internasionale misdaadsorganisasies wat inheemse plante op groot skaal oes. Die komitee het gehoor dat sewe spesies en twee subspesies van Conophytum weens stropery reeds nie meer in hul natuurlike habitatte voorkom nie. Sedert 2018 is op meer as 2,5miljoen plante beslag gelê,met die vermoede dat dit slegs ’n fraksie van die algehele syferis.

BVMstrengthens safety

EnricoClaassen

On Friday (12 June) Breede Valley Municipality (BVM), in partnership with the Western Cape Department of Police Oversight andCommunity Safety, celebrated the graduation of 15 newly qualified Peace Officers andLaw Enforcement Wardens.

This marks an important milestone in strengthening community safety and law enforcement capacity across theValley.

According to JohnBulani, aSpokesperson for BVM, the graduates successfully completed an accredited 30-day Peace Officer andTraffic Warden training programme under the Western CapeGovernment'sLaw Enforcement Advancement Plan (LEAP).

He says the programme equipped participants with both theoretical and practical skills in law enforcement, traffic management, criminallaw, evidence handling, professional conduct, road safety and crime prevention.

"The initiative forms part of theWestern Cape Government's broader Safety Strategy, which seeks to strengthen municipal law enforcement capacity while creating meaningful employment opportunities for young people.

"Throughstrategic partnershipsbetween provincial and local government,the programme notonly enhances public safety but also providesparticipants with accredited qualifications andvaluableworkplace experience."

Speaking at the graduation ceremony, Western Cape Minister of Police Oversight andCommunity Safety, Anroux Marais, congratulated the graduates and highlighted the importance of investing in municipal law enforcement capacity to create safer communities while opening pathways to employment for young people.

According to Marais the newly qualified

officers will now support crime prevention initiatives, municipal by-law enforcement, traffic management,road safety operations, and communitysafetyprogrammes throughout theBreede Valley.

She says their deployment comes at a timewhen collaborative law enforcement effortscontinue to play acritical rolein creating safer communities and supporting crime prevention across theprovince.

BVM Deputy Mayor, Cllr Juben von Willingh, also congratulated thegraduates on their achievement,noting that while thequalification representsanimportant personal milestone, it also carries significant responsibility.Heencouraged the officers to serve their communities with integrity, professionalism, and respect, and to use their newly acquired skills to make ameaningful difference in residents' lives.

He says thegraduation ceremony stands as atestament to thevalue of collaboration between provincial and local government in addressing safety challenges while empowering young people withskills that contributetobothpersonal growthand communitydevelopment Breede Valley Municipalitycongratulates all 15 graduates and wishes them success as they begin their journey to serve and protect thecommunities of the Breede Valley.

Breede Valley MunicipalityDeputyMayor Juben von Willingh (left) and MECfor Police Oversight and CommunitySafetyAnrouxMarais togetherwith the graduates.

Op 102 blyOuma Sophie bedrywig

EnricoClaassen

Sy trek al oor die 100jaar en doen steeds haar eie wasgoedmet die hand –enwanneer die jongmensein die huis musiek maak, dans sy alte lekker saam

Hierdie op-en-wakker vrou is niemand anders nie as ouma SophieBooysenvan Brookestaat in Riverview, Worcester, wat die afgelope Vrydag (12Junie) haar 102deverjaardag gevier het.

Volgens Deswill Adonis (59) is ouma Sophie destyds in ’n informele nedersetting gebore, op dieselfdeplekaswaar die Esselenpark-stadion vandag geleë is. Sy is die oudste van vier susters. Haar drie susters het haar jare gelede reeds ontval.

Adonis is ouma Sophie se oorlede suster Elizabeth Adonis se kleinseun.

Ouma Sophie het onder meerbydie destydse asynstoor in Russellstraat in Worcester gewerk en het tot in haar laat tagtigs ook as huishulp gewerk.

Volgens Adonis het ouma Sophievir sowat 30 jaar met haar saamleefmaat, George Jooste, in Touwsriviergewoon. Sy hetdestyds ’n miskraam gehaden nooit kinders van haar eiegehad nie NadatJooste haar in 2010ontvalhet, hetsynog vir ’n paar jaaralleen inhul woning in Touwsrivier aangebly totdat sy een oggend van haar bed geval en haar heup gebreek het.

Adonis sê dis toe dat hy besluit het ouma Sophie moet by hulleinRiverview kom woon.

Ouma Sophie doen op haar verjaardaghaar wasgoed met die hand. Foto’s:EnricoClaassen

VolgensAdonis is ouma Sophie nog baie bedrywig.Hysêsyknie en bak brood, doen brei- en naaldwerk en gaan kuiervir haar vriendinne.

“Wanneer sy dorp toe wil gaan en die kinders draai te lank, dan vat sy ’n taxiophaar eie. Sy is baie onafhanklik.

“OumaSophie mis ooknie ’n kerkdiens nie. ElkeSondagoggend sesuur staan sy op vir kerk. Sy hang sommer al in die middelvan week haarSondagklere uit.

“Sy sorg ook dathaar tiendes en doodgenootskapopdatum is."

Met Standard Breederivier Gazette se besoek verlede Vrydagaan ouma Sophie was sy drukbesig om haar wasgoed met die handtedoen.

“Dit is net ’n plesier om oumaSophie nogbyons te hê. Ons eer die Hemelse Vader dat hy haar so mooi dra,” sê Adonis.

Omgeetrappers geehospies ‘n hupstoot

DieOmgeetrappers, ’n groep fietsryers met mooi harte, hethierdie jaar die Breederivier-hospies gekies om geld voor in te samel. Hulle het elkeSaterdagvir 10 weke geoefenentoe aan die Kaapstad-fietstoerdeelgeneem. As deel vandie oefenprogram het hulle borgskappe gekryenaan die eindekon die Breederivierhospies virsysorgsentrum op Ashton altesaam 15 splinternuwehospitaalbeddens terwaardevan R180000 koop.Hulle beskryf dit as ’n “ongelooflikeskenking”.Die Breederivier-hospieskon op dié wyse die welwillendheidsdaad oordra(“pay it forward”)deurvan sy ou beddens aan die ouetehuis in Zolani en Nkqubelate skenk. DieBreederivier-hospies bedank al die borge wathulle so mooi gehelp het.

Niksvier Jeugdag so goed soos sporten’nbietjie

aksie nie!

Jong sportvroue vanWorcester waster viering vanJeugdag die afgelope Dinsdag(16 Junie)deelvan ’n groep jeugdiges wataan ’n sportdagopBolandpark in Worcester deelgeneem het.

Stormrecovery plansputinplace

Efforts to restore critical infrastructure damaged by the recent severe weather event received asignificant boost on Wednesday (10 June)asa high-level, multi-stakeholder delegation conducted an extensivedamage assessmentacross the BreedeValley

The assessment was led by the Disaster Management andFire Rescue Services team from the Department of LocalGovernment (DLG) and included representatives from the National Disaster ManagementCentre(NDMC), Provincial Disaster ManagementCentre (PDMC), Municipal Infrastructure Support Agency(MISA), Department of LocalGovernment,Department of Infrastructure (DoI), and Departmentof Agriculture (DoA).

BVM’s technical delegation was spearheaded by ActingDirector for EngineeringServices, Jean de Villiers,who currentlyoverseesthe Planning, Development, and IntegratedServices (PDIS) Directorate.

JohnBulani,aSpokesperson for

the reconstructionofdamagedsections of the superstructure to restore safe and reliableaccess for residents androad users.

The delegationalso inspected the accessroad leading to the Stettynskloof Dam and Water Treatment Works,where storm-relateddamagehas hampered accessibility.

According to Bulani plannedrecovery efforts include the re-gravelling of roads, repairs to stormwater culverts andside drains, construction of stone-pitched drainage channels, rehabilitationof culvertheads andwing walls, andthe installation andrepair of protective gabion structures.

He sayscritical work is set to be undertakenonthe bulk water pipeline servicingthe Stettynskloof Dam.

“Planned interventionsinclude reroutingriverwater flows,constructing an access ramp for pipeline repairs, restoring damagedpipeline sections, anddesigning and installing additional gabions and culverts to safeguard the infrastructure against future weather-related impacts.

Bulani saysthe site assessment marks anotherimportantstep in the municipal-

Masewerkmet moordenaar

lei totgesprek meteie kroos

EnricoClaassen

Dieselfdedag watsydie veroordeelde kindermoordenaar Jobin Andrews(26) van Avianpark in hegtenisgeneemhet, het sy ’n ernstige gesprek methaareie kinders gehad

Só sê AO Revah Readien,wat die ondersoekgelei het in die skietdoodvan die 15-jarige Educaine Dantun Brown op 6Desember2023 in Kalkoenstraatin Avianpark, Worcester.

Die tienerseun het op die dag van die voorval saam met’ngroep menseom’n vuur op ’n perseel in Kalkoenstraatgesit Andrewshet die groepgenader en vier skote op hulle afgevuur. Educaine is getref en het op die toneelaan sy skietwonde beswyk.

Danksy deeglike ondersoekwerkdeur Readien en haarspanisAndrews lewenslank tronk toe gestuur.

Volgens Readien het Educaine se tragiese dood haar diep geraak omdat sy self ’n ma is. “Toeek[op diedag van die voorval] by die huis kom, hetekmy kinders onmiddellik vertel wat gebeur het. Ek het hulle gewaarsku om baie versigtig te wees en my te alle tye op hoogte te houvan hul bewegings.Dit kon my kind gewees het.”

Volgens Readien was daar niejuis grootuitdagings in die saaknie –grotendeels omdat die Avianpark-gemeenskaphul vollesamewerkinggegee het

om Educaine se moordenaar aandie pen te laatry. Sy sê diegemeenskap verwelkom die vonnis. Intussen hetuitmuntende speurwerk deur sers.André Doeensyspan daartoe gelei dat diegeweldsmisdadiger Lionel Williams (32) van OVD in Worcester12 jaar tronkstraf opgelê is nadat hy in ’n poging-tot-moordsaakskuld beken het. Volgens Doehet Williamsop19Julie 2025 –die dag van die voorval– metiemand andersbaklei.HysêWilliamshet die40-jarigeFrancoisvan Rooyenvan OVD met’nmes in dieborsgesteek toe dié tussenbeide getreehet VollgensDoe is Williamsop27Julie 2025 by sy woninginOVD in hegtenis geneem.

Die ondersoekspan in die poging-tot-moord-saak is (van links) kapt.Wilhelm

Hierdie toegewydegeregsdienaars hetverseker datJobin Andrewslewenslank tronk toegestuur is. Van linksiskapt. Wilhelm Jones, sers. Siyanda Kwinana,sers. Monray Langdon, kol. ChristineFourie,sers. André Doe, AO RevahReadien, sers.Lonwabo Dlwati en AO Michael-JohnPretorius Foto’s:EnricoClaassen

Themulti-stakeholder delegation busyconducting an extensivedamageassessment of thepipeline at the Stettynskloof Dam.
Jones, sers. AndréDoe, AORevahReadien en AO Michael-John Pretorius.

Doofblinde leerder kommunikeer met die Todoma-metode

Siggestremde inwoners vanInnovation forthe Blind werk in die metaalafdeling.
’n Doofblinde werk op een vandie draaibanke in die metaalafdeling. Inwoners in
Langkierie-opleiding vansiggestremdes in die 1970’s
Inwonersvoor Innovation forthe Blind se HannesDuminy-terapielokaal vir meervoudig gestremdes

145 jaar vanhoop en veerkragtigheid

Receiving Manager

Requirements:

•Experienceand knowledge in receiving goods

•Communicateeffectively withteammates &suppliers

KeyResponsibilities

•Organizeand oversee all receiving operations of our company.

•Receiving stock accurately andsecurely fromcorrectdocumentation.

•Ensuring that the stores claim/return procedures is adhered to at all times

•Ensuring that cold chain procedures is not broken.

•Maintaining aclean and neat working environment.

•Adheretothe company’ssecurity measures at all times

E-Mail youCVto: admin.montagu@retail spar.co.za

Creditors /Office Clerk

GroeneveldCivil Engineering,based in Stellenbosch, hasavacancy forthe above position. Please emailyourCVand salary

expectations Requirements: · CivilEngineeringand /orConstruction industryexperience

· Finance certificateordiploma

· Minimum 3years'experienceina creditors role

Apply: Emailonly: hr@groeneveld.za.com

Disclaimer: No walk-ins or phonecalls entertained

-email applications only

Location: Stellenbosch· WesternCape

NM10062387-BW180626

sementwerke cement works Sedert1954 Since

Donderdag,18Junie 2026

Elke Storie. Elkeskool.

ookdie tuistevan

KavasbesoekWorcester

AlverUys

Boland Kavaliers (Kavas) het verlede Dinsdag(10 Junie) vir heelwat opwindingopBolandparkinWorcester gesorgtoe dieafrigter, Hawies Fourie, en sy afrigterskorps hier besoek vir ’n amptelike oefensessie ter voorbereiding van die Curriebeker-kompetisie afgelê het.

Nie nethet hulle ’n plaaslike gimnasium besoek nie, maar ook’nstewige oefensessie ingesit. Daarna kon ondersteuners in ’n gesellige luim met spelers enafrigters verkeer, terwyl die spelersook handtekeningeuitgedeel en ontspanne metdie grootgroep ondersteuners verkeer het. Dit was verblydend om te sien dat die Boland-rugby-unie se president, Bennie van Rooyen, adjunkpresident, PatMar-

ran, en van sy bestuurslede tesame met heelwatafrigters en die gasheer, Multisure Villagers, die dag meegemaak het. Spelerssoos die kaptein, Thurlow Marsh, en SibusisoSangweni,Sauliegh Arendse, Jade Stighling, Jurick Lewis, Lunathi Nxele, Xavier Michell, James Tedders, MarlynWilliams en veral die plaaslike speler Chriswill September, oud-hoofseun vanHTS Drostdy en voormalige Puma- en Griekwa-speler,het

groot belangstelling gelok. Marshhet veral die plaaslikeklub, Multisure Villagers,sebestuur bedank virhul hartlike ontvangsenhet ookdie publiekversekerdat dit beslisnie hul laastebesoekaan Bolandparkgaanwees nie.

Van Rooyenhet die Kavaliers sterkte toegewens virhul Curriebeker-aanslag wat op 26 Juliemet ’n tuiswedstryd in Wellingtonteendie Blou Bulle begin

Ondersteunjou spaninfel stryde in ligasse2de ronde

AlverUys

Na ’n welkome en broodnodige blaaskans hervat die onderskeieligas onder die vaandelvan die BolandRugby-unie hul tweede ronde verpligtinge komende

Saterdag (20 Junie) in alle erns Ook in die Grootuitdaag-kompetisie in die Langeberg-afdeling kanvuurwerke verwagword, met veral die vierspanne aandie bopunt van die punteleer wat mekaar behoorlik die strydgaan aansê, terwyl diespanneaan die onderent van die punteleer nouhul alles in die stryd gaan werp om hul status vir die

2027-seisoentebehou

Op Bolandpark kry die agterosse Alberts sommermet die intrapslagte doen met verledejaar se kampioenspan, Robertson Town. Die naaswenners, MultisureVillagers, reis na Kogmanskloof in Ashton waar hulle nog ’n debutant in vanjaarsekompetisie, Young Good Hopes, moet gaan pak.

Dit behoort vir lekker opwinding te sorg omdat Villa, sooshyalgemeen bekendstaan, in die eerste rondenet-net bo was,ná’nblitsige skepskop in die laaste minute deur die losskakel, Gurshwin Joubert.

Touwpark ontvangbesoekvan die omgesukkeldeMcGregor,terwyl Young Hamiltons, of Hammiessooshulle onder hul ondersteuners bekendstaan, die ander Robertson-span, Rangers, in sy agterplaasdie strydmoetgaanaansê Die eersteronde-voorloper, Swellendam, ontvangbesoek vanBonnievale Blue Birds, terwyldie Montagu-klub, of Hou by die Blou soos hulle in dievolksmond bekendstaan,besoek vanAshtonUnited (Unies) ontvang.

In die Breërivier-afdelingvan die Streekuitdaag-kompetisie heersnet so ’n fel strydmet veralProteas, Rawsonville

United, Progress van Botha,maarook Worcester Perseverance en De Doorns Unitedwat noggoedgeplaasisomaan dieeinde van die seisoen gepromoveer te word. Saterdag pak Progress op sy tuisveld virRawsonville United,terwyl die voorloper,Proteas, besoekgaanaflêby Goudini.Worcester Perseverance ontvangbesoekvan VillagersBreërivier, terwyl MountainStarsbesoekontvang van Laingsburg. Klipdrift speel tuis teen Overhex, terwyl De DoornsUnited en Primroseseersop27Junie hul wedstryd-verpligtingehervat.

DieBoland Kavaliers saam metondersteuners na afloop vandié span se oefensessie verledeDinsdagopBolandpark in Worcester Foto:Stephan Neethling

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard-WZ-Standard-WZ007~18062026007~CPT~MAIN by Novus Media - Issuu