Skip to main content

Standard-WZ-Standard-WZ001~30042026001~CPT~WRAP

Page 1


Thursday, 30 April 2026

Tel: 023 3470968

Insittendesskoonveld Insit esskoon .

Bakkie rolteenBainskloof af

JanaScheepers

Die insittendes van ’n bakkie, wat die afgelope langnaweek in ’n ernstige ongeluk in die Bainskloofpas was, was aanvanklik nêrens te vinde nie nadat die voertuig waarin hulleonderweg was, by ’nsteil kransafgetuimel het.

Die voorval het vermoedelik Sondag (26 April) gebeur toe die bestuurdervan ’n bakkie uitdie Helderbergstreek naby Eerste Tol aan die Ceres-kant van diepas waarskynlikbeheer verloor, deur ’n nuutgeboude klipmuur gebreek en sowat50 meter teen die steil krans afgerolhet Volgens Dries Lotriet, ’n inwoner van die pas,isdie presiesetyd en omstandighedevan die ongeluk nogonbekend.

Hy vermoed egter dat dit ná die reën Sondag gebeur het, aangesien vars voetspore en ander merke op en om die toneel sigbaar was.

Lotriet is Maandagmiddag(27April)van dieongeluk bewus gemaak en het toe gaan ondersoek instel.

Hy het verduidelik die voertuig wasuit die rigtingvan Ceres na Wellingtononderweg toe dit oor die klipmuur gekantelhet Die slag was só erg dat die bakkie vermoedelik deur twee groot klippe gebreek het voordatdit sowat 50mteen die krans afgeval het

Met sy aankomsopdie toneel, asook dié vanander ooggetuies, was daaregter geen tekenvan die insittendes nie.

Lotriet het gesê hy het wel voetspore

gesien, wat daarop kan dui dat die insittendes moontlik dieongeluk oorleef en self uit die wrak geklim het.

Hyhet bygevoeg hulle vermoed twee mense wasindie voertuig

Nooddienste kon Maandag die wrak bereik, waarna insleepdienste die voertuig laatMaandagaand verwyder het.

Volgens Lotriet het verkeersbeamptes hom meegedeel dieeienaar vandie bakkie is opgespoor en ditis’nmaatskappyvoertuig. Die insittendes is glo “veilig”, hoewel geenverdere besonderhede oor hul toestand of diegebeure ná dieongeluk bekend gemaak is nie.

Navraeisaan dieWes-Kaapsepolisie gerig, maargeen terugvoering is teen druktyd ontvang nie.

Volgens Lotriet gaan die pasgereeld gebuk onder spoedvrate, veralgroepe sportmotorswat gereeld naweke diepas gebruik

•Die polisie in Robertsonondersoek ook ’n saakvan strafbaremanslag nadat ’n 42-jarige vrou en 17-jarigeseun oorlede is kort nadat hulle in ’n motor-ongeluk op die R60buite Robertson betrokke was, berig Enrico Claassen.Sers. Wesley Twigg,’npolisiewoordvoerder, sê met die polisie se aankoms op die ongelukstoneel hethulle op sewe beseerde mense langs ’n OpelCorsa afgekom.

Volgens hom is al die beseerdesna’n mediese fasiliteit vervoer.

Hysêdie 42-jarigevrouen17-jarigeseun het kort hierna in die betrokke mediese fasiliteit aanhul beseringsbeswyk.

Volgens Twigg word die omstandighede

rakendedie ongeluk nog ondersoek.

Hy sê niemand is noginverband met dievoorvalinhegtenis geneem nie.

Die polisie versoek enigeen met inligting

oor dieongeluk om diepolisie se tolvrye StopMisdaad-nommer by 0860010111 te bel of om van diepolisie se MySAPS-toepassing gebruik te maak.

’n Ongeluk is dieafgelope naweek op Bainskloofpasaangemeld. Foto:Dries Lotriet

‘Nouvertrou eknetopGod’

Hoë vertel oorkwaai breinsiekte

EnricoClaassen

Kort nadat gliobastoom, ’n aggressiewe kankerindie brein, in Februarie vanjaar by hom gediagnoseer is,het hy boonop ’n fraktuur aansyrugwerwels opgedoen toe hy na afloop van die brein-operasie vermoedelik ’n epileptieseaanval gekry en geval het.

Op 10 Mei vanjaarsal die 54-jarige Rosseau Mercuur van Robertson, hoof-opvoedkundige spesialis by die Eden- en Sentraal Karoo-onderwysdistrikskantoor in George, reeds 32 bestralingsessies voltooi het. Vroeg in Junie sal dokters dieimpak van die bestralingmet hom bespreek en hom ookmee-deelhoe lank hy het om te leef.

Ten spytevan al hierdie uitdagings bly Mercuur steeds positief. Hy sê hy leef volgensdie geloof dat God jou storieklaar geskryf het en dat jy dit nog net moet leef. “Ek respekteer die proses. Ek kan nie nou paniekbevange raak en teendie siekte baklei nie, want dan gaan ek myself netverder siek maak.”

Mercuur, watgeruime tyd al ook ’n nierkwaal onderlede het, vertel datsymond na afloopvan ’n onderwys-konferensie in Januarie vanjaar skielik baie droog begin voel het.

Hy sê die Maandagoggend terwyl hy besigwas om gereed te maakvir ’n kurrikulum-vergadering in Kaapstad, hethyskielik netweer aan die slaap geraak

“Dit het gevoel my lewenslus

Die Wes-Kaapse LURvir onderwys, DavidMaynier (links), het RosseauMercuur vroeër in die Worcester Mediclinic besoek.

is heeltemal weg. Ek was baie moeg.”

Hy sê ’n paar dae later, terug in George, het kollegashom aangeraai om nadie ongevalle- afdeling van die George Medi- clinic te gaan waar bloedbyhom getrek is. Volgens Rosseau het die dokter hom kort hiernauit die bloute gevra of hy in God glo, waarop hy “ja”geantwoord het

Hy sê die dokter het toe aan hom genoem dat hy Godgaan nodig kryvir die nuwe reis waarop hy binnekort sou gaan.

Volgens Mercuur het sy spesialis hom toe die volgende dag meegedeel dat daar ’ngewasinsy prefontale breinlob is en dat die kanker reeds op graadvier- vlak is.

“Ek was so geskok, want ek het

dit nie verwag nie. Ek ontvang noualvir twee jaar dialise en het nooit gedinkdat ek hierdie siekte ook nogsou kry nie. Die kanker is nognet in my brein.”

Volgens Mercuur is ’n gedeelte van die gewas ’n paar dae later op 13 Februarie in die UCT Private Academic Hospitaal verwyder.

Met betrekking tot sy rug wat hy tydens ’n val beseer het, sê Mercuur: “Ek kannie ’n rug-operasie ook ondergaan nie, anders kan ek nie my bestralingsessies bywoon nie.

“Alles is nou in Godsehande.”

Mercuur vra lesers om donasies te maak aan kanker-organisasies van hul keuse ter ondersteuning van minderbevoorregte kankerpasiënte.

Waterrestrictions lifted in Langeberg

Enrico Claassen

Recent and most welcome rainfall, together witha steady improvement in dam levels across the municipal area, has stabilised municipal water resources. As aresult Langeberg Municipalitywill lift Level 1water restrictions with effect from Friday 1May.

This according to Willy-John Gordon, aspokespersonfor Langeberg Municipality.

“Atanordinary Council meeting held on Wednesday (29 April) areport from the Civil Engineering Department on current dam levels, rainfall patterns and water demand trends across the Langeberg municipal area was considered.The council resolved to lift Level 1water restrictions, effective Friday 1May 2026.

“This decision is mainly attributed to the end of the harvest season, which is typically the peak period for water demand, cooler weather conditions and therainfall received across the area. However,water remains ascarce resource, and all consumers arestill encouraged to use water sparingly.”

Gordon said dam levels across the Langeberg municipalarea had shown steady improvement following recent rainfall. The following levels were recorded on 24 April 2026:

Dassieshoek Dam –40%

Koos KokDam –75%

Montagu Upper Dam –5%

Montagu Lower Dam –61%

McGregor Drinking Water Dam–65%

McGregor Rooi Dam –42%

McGregor Vaal Dam –34%

Ashton Storage Dam –70%

He said while rainfall has

contributed to improved inflows dam levels remain under pressure and require ongoing careful management

Gordon said while this development is positive, water remains alimited and valuable resource, and long-term supply challenges persist

He said themunicipality cautioned that water restrictions may be reintroduced should dam levels decline, water usage increase beyond sustainable limits or prolonged dry conditions return to the area.

He said residentswere therefore urged to continue to practise water-saving habits, use water sparingly and responsibly, repair leaks without delay and avoid unnecessary or wasteful water use.

According to Gordon Langeberg Municipality would continue to monitor water resources and system performance closely to ensure reliable service delivery and sustainable supply management.

He said residentswould be informed of any significant changes in water status.

“The municipality extends itssincere appreciation to all residents, businesses and visitors for their continued efforts to save water during the recent restriction period. Your responsible water use has played an important role in protecting our shared water resources.

“Residentsare encouraged to maintain water-wise practices as part of theirdaily routines, not only during periods of restriction. Every drop still counts. By working together we can protect our water resources and ensure a sustainable supply for all.”

Twocaught withdagga haul

ChantélleHartebeest

Highway patrol policesuccessfullyintercepted significant quantities ofdagga on Monday (27 April) before it couldbe distributed on the streets.

Thembakazi Mpendukana, aspokesperson for the police in the WesternCape, confirmed thearrest of two men around 00:15.

“Thepolice discovered 26 bags of dagga weighing 445 kg in ataxi theywere travelling in between Worcesterand Paarl on theN1,” she said.

The arrest allegedly cameafterpolice

received atip-off, which the Highway Patrol Unit together with K9 Paarl Unit acted on.

According to Mpendukana the men, aged 29 and 30, were both arrested following the discovery of the daggaby police officers.

The suspects made their first appearance at the Paarl Magistrates’ Court on Tuesday (28April) for dealing in drugs. Anyone with valuable information about acrime can call the Crime Stop numberanonymously on 08600 10111. Alternatively the MySAPSapp canbe downloaded.

Morefreewater, electricityforpoor

TheWestern Cape DepartmentofLocal Government proposedincreasing free water andelectricity allocations for indigent householdsafter research found current levels were insufficient to meet basic needs.

Thedepartment’supdated Basket of Services study,released recently, recommended raising free water allocations from6klto10,5 kl per month andelectricity from50kWh to 150 kWh to reflectmodern household requirements better.

Anton Bredell, Minister forLocal Government, Environmental Affairs and Development Planning, said the province is moving towardsa co-responsibilitymodel forfreebasic services.

Theresearch, an update to a2019 report, found rising tariffsand inflationmeanindigent households often exhaust their free allocationsmid-month, forcing them to choose betweenessential servicesand other basic needssuch as food or medicine.

Anton Bredell, Ministerf Local

programmeand contribute economicallytosociety.”

Thestudy reflected socio-economicpressures currently facingthe Western Cape, including arisingcost of living, energy challenges andwaterscarcity.

Thesefactors have placed pressure on both municipal budgets andthe ability of indigenthouseholds to afford basic services

WhilemostWestern Cape municipalitiesmeetorexceed the legislative minimumfree basic services,the research found these levels are increasingly inadequate.

Thestudy alsorecommends recognising internetaccessasanessential servicetoenable job-seeking andeducational advancement.

Thedepartmentwillnow consult with municipalities to understandtariff lculati de ed in

Thebagsofdagga found in the taxi.

Hiker rescued after cold,wet night

AStellenbosch University student was rescued after adramatic 24-hour operation along the Elandspad River in Du Toitskloof, where he wasleft stranded following flashflooding.

According to Wilderness Search and Rescue (WSAR), the incident unfolded on Sunday(19 April) whena group of four younghikers attempted to return after turning back due to worsening weather conditions. By the time theyreached a river crossing, heavyrunoff had caused water levelstosurge, transformingthe river intoafast-moving anddangerous stream.

Three members of thegroupmanaged to cross before conditions became too hazardous. Realising the risk, theydid not attempt to return for their friend, insteadseeking higher groundto get cellphone reception and callingfor help The fourth hiker remained stranded on the opposite bank for nearly 24 hours, cold, wetand exposed to the elements. Rescue teams, including WSAR, CapeNatureand SapsSearch and Res-

cue, weredispatched to the scene. On arrival, rescuers were metwith extreme conditions. The river hadrisen to such an extentthatsections of the trail were completely submerged, forcing teams to navigate exposed terrain andscramble overa buttress to avoid the powerful current.

Rescuersassessed various options but, duetothe force of the water andfading light, madethe decisiontodelay crossing attempts andwaitfor conditions to improve.

Asmall team,including an EMS medic from Western Cape Government Health and Wellness, remained on site overnight, maintaining visualcontact with the stranded hiker.

In the early hours of Monday (20 April) morning, water levelsbegantosubside, allowingrescuers to throwaline across theriver.Essentialsupplies, including warmclothing,hot drinksand atwo-way radio, were sent across to the hiker.

"That earlymorning breakthrough, gettingvital supplies andcommunication acrossthe river,was aturning point," saidWSAR spokespersonDavid Nel.

"Itstabilised arapidlyevolving sit-

uation andgave the patientrenewed reassurance that help was notonlyclose, but actively closing in."

With improving conditions, arescue helicopter fromthe Western CapeGovernment Healthand WellnessEMS /Air Mercy Service was deployed.A rescuer waslowered to assistthe hiker into a harness before he wassafely airlifted to anearbylandingzoneatDuKloofLodge.

He was then transported by ambulance to hospital for further assessment. The operation concluded at around12:00 on Monday

"We cannot stress this enough, rivers are dynamicsystems. What looks manageableinthe morning canbecome life-threatening within minutes after rainfall," Nelwarned

"Alwayscheckthe weather forecast before heading out, avoid activities near riversduring andafter rainfall, andnever attempt to cross swollen or fast-flowing water."

WSAR thanked the variouspartner agencies involved in the operation,as well as Du Kloof Lodgefor providing support to rescue crews during the mission.

Workers' DayinSouthAfricaisa public holidayon1May that commemorates the country's labour movement,celebrates workers' rights, and honoursthe role of trade unions and the workingclass in the fight againstapartheid. It is rooted in the global International Workers' Daymovement and holds particular significanceinSouthAfricafor itsconnection to the strugglefor democracyand social justice.

Workers’ Dayisanopportunity to recogniseand celebrate the dedication resilience,and contributionsofworkers acrossall sectors.The dayhas itsroots in the global labour movement,whereworkersstood together to advocatefor fair working conditions,dignity,and equal rights.

From municipal employees whoensure essential services aredelivered to agricultural workers,smallbusinessowners,and those in the private sector,each playsavital role in keeping our communitiesfunctioning and growing.

Today,we honour the value of hardwork and the peoplebehindit.Letuscontinue to work together to buildaneconomythat is inclusive,fair,and beneficialto all.

AldermanSchalkvan Eeden ExecutiveMayorofLangebergMunicipality

Werkersdag in Suid-Afrikais’nopenbarevakansiedag op 1Mei watdie land se arbeidersbeweging herdenk, werkersregte vier en erkenning geeaan dierol van vakbonde en diewerkersklas in diestryd teen apartheid.Dithet sy oorsprong in die internasionaleWerkersdagbeweging, en hetbesonderebetekenis in Suid-Afrika weens dieverbintenismet diestryd virdemokrasieensosiale geregtigheid

Werkersdag bied ’n geleentheid om dietoewyding, veerkragtigheid en bydraevan werkersinallesektore te erken en te vier.Die dag hetsyontstaan in die wêreldwye arbeidersbeweging, waar werkerssaamgestaanhet om virbillike werksomstandighede,waardigheidengelykeregte te pleit.

Vanmunisipale werknemerswat verseker dat noodsaaklikedienste gelewerword, totwerkersindie landboubedryf,kleinsake-eienaars, dieprivaat sektor, elkeen speel ’n belangrikerol om ons gemeenskappe te laat funksioneer en groei.

Vandag eer ons diewaarde vanharde werk en diemensedaaragter. Laat ons voortgaan en saam werk om ’n ekonomietebou watalmal insluit,regverdigentot voordeel vanalmal is

RaadsheerSchalkvan Eeden Uitvoerende Burgemeestervan Langeberg Munisipaliteit

Rescue teams during the operation.
PhotoWilderness Search and Rescue (WSAR)

Tenderfasevertraagtweedetonnel

Die lankverwagte uitbreiding van die Hugenote-tonnel buite die Paarlbly vasgevang in die tenderfase,met geen bevestigdeaanvangsdatum vir konstruksienie, ondanks grootskaalse beleggings en tegnologiese verbeterings.

Volgens Lwando Mahlasela, ’n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral), is die noordelike tonnel steeds nie aan ’n kontrakteurtoegekennie, al is die tender reeds in 2024 geadverteer. Die projek blydus steeds in limbo.

GROOTOPGRADERINGS

Hoewel dienuwetonnelnog nie begin is nie, het Sanral die afgelope paar jaar aansienlik belêin die verbetering van die bestaande (suidelike) tonnel.

Volgens die agentskap se “Milestones in Motion-dokument” van 2024 sluit voltooide verbeterings onder meerin: Nuwe boodskapborde en LED-padtekens om betermet padgebruikers te kommunikeer; Meganiese dempers in die tonnel se plafon vir vinniger rookonttrekkinginnoodgevalle; Die vervanging van sowat 6000 ligte met energiedoeltreffende LED-ligte; en Opgradering van skakeltoerusting wat die elektriese stroom in dietonnel sal reguleer.

Sanral hetoor die afgelope vyfjaar ongeveerR426 miljoen bestee aan padveiligheid en operasioneleverbeteringsindie tonnel,luidens die dokument.

NOGVERBETERINGSINDIEPYPLYN Verskeie verdereopgraderings wordook beplan om veiligheid en doeltreffendheid te verbeter.

Ditsluitin:

Deursigtige windskermsop dieHugo’srivier-brug aan die Paarl se kantvan die tonnel om dierisiko van vragmotors wat omwaai te verminder; Sensors om luggehalte, verkeer enligtoestandetemonitor; Intelligente ligbeheervir beter sigbaarheid enenergiebespa-

ring; Windturbinesbytonnelingange om energieverbruik te verminder; ’n Gevorderdeventilasiestelsel metverspreide straalwaaiers vir vars lug;en ’n Bykomende hoëvlakwaterreservoir vir brandnoodgevalle. Hierdie verbeteringsvorm deel van ’n breër strategieom die tonnel op internasionale standaarde te bring, het die dokument gelui

R4MILJARD-PROJEKWAGNOGOP

GROENLIG

Die beoogde uitbreiding van sowat R4 miljard sal, sodra ’n tender toegestaanis, die huidige

enkel, tweerigtingtonnel omskep in twee apartetonnels meteenrigtingverkeerinelk.Dit salnie net verkeersvloei verbeter nie, maar ook veiligheidaansienlik verhoog op diebesigeN1-roete tussen diePaarl en Worcester, het Mahlasela gesê. Sanral se uitvoerendehoof, Reginald Demana, hetindie “Milestones in Motion-dokument” bevestig dat die planne tansindie ontwerpfase is en dat die tweede tonneldie infrastruktuur in lyn salbring met internasionale bestepraktyk.

“Die tonnelverkortdie reis tussen Paarl en Worcester met 11 km en is dievoorkeurroete vir motoriste en vragverkeerin

“DIE TONNELVERKORT DIE REIS TUSSEN PAARL EN WORCESTER MET11KMENIS DIE VOORKEURROETE VIR MOTORISTE EN VRAGVERKEERIN HIERDIE BELANGRIKE VERVOERKORRIDOR.

hierdiebelangrike vervoerkorridor. Ongeveer 14 000 voertuie beweegdaagliks deur die tonnel, waarvansowat 2700 (19%) swaarvoertuieis. Die tonnelis dieafgelope 38 jaar in gebruik en meer as 132 miljoenvoertuie hetreedsdeurdie Hugenote-tonnelbeweeg,”volgensMahlasela. Dietotale verkeerdeurdie tonnelineen jaar beloop 5073 413, volgensMahlasela.Oor die bergpas is dietotale jaarlikse verkeer413 007 voertuie, met’n gemiddelde daaglikseverkeer van 1154 voertuie, waarvan 385 (33%) swaarvoertuieis. Altesaam 92% van die korridor se verkeergebruik die tonnel, terwyl 8% oordie bergpasreis. Watswaarvoertuigverkeer betref, gebruik 87% die tonnelen 13% die bergpas.

Mahlasela hetinNovember 2025 aan PaarlPostverduidelik dat konstruksievan die noordelike tonnelnaverwagtingvyf jaar salduurnadat ’n tender toegekenis.

Die lankverwagte uitbreiding vandie Hugenote-tonne blyindie tenderfasevasgevang Foto:Argief

Witvis reintroduced into BergRiver

In asignificant boost forfreshwater conservationinthe Western Cape hundredsofendangered Berg-Breede River whitefish (witvis)have been reintroduced into the Berg River,marking amajor milestone in efforts to restore indigenous fish populations.The release, which took place on abright summer morning in February 2026, saw silverflashes of witvis slipping back into waters where the species had longsince disappeared.

Many of the fishoriginated from Babylonstoren’s Bloekombos Dam.For decades indigenous fish in the Berg River system had declined due to invasive species, habitat degradation and poor waterquality.

The witvis (Cheilobarbuscapensis) were particularly affected, disappearingfrom stretchesofthe riverbetweenFranschhoek and Paarl.

Now, through acollaborative effort involving conservation organisations, scientists, government bodies and private landowners, the species was makinga return.

PARTNERSHIPDRIVESRESTORATION

Babylonstoren has played acentralrole in theinitiative, working alongside the Freshwater Research Centre, the Fynbos Fish Trust, CapeNature and independent conservation partners

Key contributors to the initiative included Dr Ernst van Jaarsveld, Cornell Beukes and Arné Stander, who hadsupported the projectover severalyears.Babylonstoren providesaccommodation forresearchers and field teams collecting fish fromdams in Slanghoek,Worcester and surrounding areas

It alsoestablished threecarefullymanageddams, free of alienfish species, to

serve as safe nursery sites where witvis canbreed.

With permits secured from CapeNature, Babylonstoren has introduced indigenous species intoits water bodies.

Visitors to the estate cannow observe Cape kurper, Berg River redfin andCape galaxias in an indigenous pond nearthe hotelreception

CAREFULREINTRODUCTIONSTRATEGY

Rebuilding wild populations requires a long-term, carefully managedapproach.

Fish are first bred in secure, alien-free damsbefore juvenileslargerthan 20 cm that are less vulnerable to predationby invasive bass are released into suitable river pools.

Their survival, growthand reproduction

are then closely monitored

Amajor milestone was achieved in 2025, when 1488 witvis were released intothe Berg River for the first time in decades, which Paarl Post reported on.

On 13 March 2025 researchers from the Freshwater Research Centre and representatives of the FordWildlifeAssociation administered the release of more than 100 tagged witvis into the Berg River at the Berg River Resort, outside Paarl.

Thetaggedfish will be monitored annually by the Freshwater Research Centre, specifically through its Bringing Back the Witvis programme, which was established to reintroduce the species into the Berg River, where it is extinct, and to support its declining population in theBreede River, Paarl Post previously reported.

WITVISFEESMARKSMILESTONE

The species’ return was celebrated on 18 February 2026 at theinaugural Witvis Fees, which brought learners, conservation partners and communitymembers together.

After takingpart in hands-on conservationactivities and learning about thelongterm vision for theproject those attending theevent witnessed therelease of more than 1800 additional fish into theriver.

The event concluded withacommunal lunch along theriverbank,marking botha celebration and arenewed commitment to conservation.

BEYONDASINGLEPROJECT

Babylonstoren said theinitiativereflected abroader philosophy that tourism and environmental stewardship should go hand in hand.

The long-term goal is to establish self-sustaining populations of witvis across thecatchment,supported by ongoing scientific monitoring, trained staff and increased public awareness of freshwater biodiversity.

Juvenile witvis poised fortheir newlifeinthe Berg Photo: Archive
Juvenile witvis before being released intothe Berg River Photo: Supplied/ Babylonstorenwebsite

Komgeniet diéklassieke musiek

Mitzi Buys

Wat as ’n intieme winterfees met twee uitvoerings en ’n handjievol liefhebbers van klassieke musiekbeginhet, is nou –22jaar later –asdie “Classics for All”stewig as een van die oudste en belangrikste klassieke musiekfeeste in die Overberg –indiennie in die land nie –gevestig.

Die Classicsfor All vindvan 8-10 Mei in die skilderagtige Overbergse dorpe Greyton en Genadendal plaas. Die geskiedkundige Genadendal is slegs vyf kilometer buite Greyton geleë.

Die feesdirekteur,Coenie

Visser, sê: “Die Classicsfor All-fees was nognooit net ’n gebeurtenis nie. Dit is ’n ontmoetingsplek virstemme en interpretasies van klassieke musiek van oral in die wêreld Mettertyd het dit iets diep persoonlik geword –’ngeleentheid waarouvriende herenig, wat nuwe gehore verwelkom en waar die gedeelde geesvan Greyton en Genadendal deur musiek gevier word.”

Feesgangers, wat musiekliefhebbers van oor die land heen en selfs van oorsee insluit,kan hierdie jaar weer uitsien na ’n

rykenuiteenlopende program, insluitenddie galakonsert, met ’n sterbelaaiderolverdeling van sommige vandie beste SuidAfrikaanse sangers en instrumentaliste,’nviering van Franz Schubert se 200ste verjaarsdag, diewelbekende ZanneStapelberg,die SesCelli vandie Kaapse FilharmonieseOrkes, dieGenadendal-basuinkoor en

vele meer

DieSondagmiddagkonsert metvier opkomende sterre is saamgestel deur Philippus Hugo, ’n plaaslike pianis wat bekend is daarvoor dat hy altyd van die fees se mees onvergeetlike musikale ervaringsskep. Een vandie hoogtepunte van die 2026-fees sal ongetwyfeld Carl Orffsemusikale skouspel,

Kinder sin kr yfja pl

“Carmina Burana”, wees –’n buitengewoneprestasievir die fees. Hierdiekragtige produksie sluit in dieWindWorx- simfoniese blaasensemble,insamewerking metdie Simfoniekoor vanKaapstad en kore van die SACS (South African College High School) en die Laerskool Greyton. Die bekroonde soliste Wil-

liam Berger,LynelleKenneden Minette du Toit-Pearce tree ook onder leiding van Levi Alexanderop.

Selfs virmense wat nie liefhebbers van klassieke musiek is nie, is dieopeningskoor,O Fortuna van Carmina Burana,waarskynlik bekend en nostalgies, wantdit salaltyd verbind wordmet dieikoniese 1970’s-televisiereklames van Old Spice-naskeermiddel. Diefeesspeelook ’n belangrike rolindie gemeenskap. Classicsfor All hetoor die jare beduidend in diemusiekopvoeding in dievallei belê –deur skoolkore,instrumente, dirigentopleidingenvervoervan skoolkore na onder andere eisteddfods te finansier

Hierdie fees bied werklikiets viralmal –uhoefnie ’n kenner van klassieke musiek te wees om hierdiefeesvan wêreldklasmusiek te geniet nie. Dié fees, wat oordriedae strek, bied nie netopregte Overbergse gasvryheid nie, maar geemense ook diegeleentheidomGreyton en Genadendal te verken. Dievolledige feesprogramis by www.classicsforall.co.zate sien.Kaartjies is by Webtickets en te koopkan ookdeurdie webtuistegekoop word.

Selfs vir mensewat nieliefhebbers vanklassiekemusiek is nie, is die openingskoor,O Fortunavan Carmina Burana, waarskynlik bekend en nostalgies.

Sê jullesêsaam

Suid-Afrika se speelse redenaarskompetisie, “Nou praat jy!”,isterugenmik vanjaar hoër

Die kompetisie hetverlede jaar begin en hoërskoolleerders oordie land heen uitgedaag om hulmonde met mening oop te maak. Én hulle het–hardop, pragtig en in Afrikaans.

Altesaam22spannehet aan die eerste aanbiedingvan die kompetisie deelgeneem, met skolewat al die pad van Graaff-Reinet en Lutzville af gereis het om deel teneem. Watis“Nou praat jy!” presies?

Dis Suid-Afrika se vooraanstaande, Afrikaanse redenaarskompetisie, met ’n verrassende invalshoek –tweesprekers en een toespraak in harmonie aangebied, met vyf tot sewe minuteomdie beoordelaarste laat vergeet om asem te haal.

Die kompetisie is oop vir Afrikaanshuis-eneerste-addisionele-taal-sprekers in twee afdelings, naamlikjuniors (graad 8en 9) en seniors (graad 10 tot 12).

Die toesprake mag oortuigend,vermaaklik of motiverend van aard wees, máár wat hierdie kompetisie werklikonderskei, is die formaat: Twee sprekers wateen vloeiendetoespraaklewer, so natuurlik en spontaan asof dit uit eenmondkom. ’n Wentoespraakkombineer sterk inhoud, kreatiewe taalgebruik en ’n outentieke spandinamika om ’n boodskap, wat vars en betekenisvol is, oortedra.

HOEKOMDITSAAKMAAK

In ’n wêreld waar geraas en menings soms oorweldig, is die vermoë om krities te dink, jou eie standpunt te vorm en dit duidelik uit druk, belangrik ooit

te doen –in’ntaal wat ryk, divers en diep in die Suid-Afrikaanse identiteit gewortel is. “Wat hierdie kompetisie onderskei, is dat deelnemers aangemoedig word om hulself in die Afrikaans waarin hulle die gemaklikstevoel, uit te druk. Onswil die taal in al sy vorme hoor –dit erken, vier en die ruimte geewat dit verdien,”sêdie organiseerders Joline de Klerk en Maritsa Smit, Afrikaans-onderwysers by Curro Durbanville.

“Platforms soos dié gaan oor meerasnet optredes; dit vervul ’n betekenisvolle rol in die bewaring en groei van Afrikaans Ons leef in ’n tydwaar jongmense voortdurend hul pad deur ’n vloed van inligting, menings enstemme aanlyn moet vind. Die vermoë om krities te dink, onafhanklike perspektiewe te vorm en dit metselfvertroueenduidelikheid te artikuleer, was nog nooit so belangrik nie. Hierdie kompetisie skep’nruimte waar dié vaardighede ontwikkel en uitgedruk kanword.”

SKRYFNOUIN

Hoërskoolleerders word genooi om in te skryf. Daar is drie maniere om onder die tema “Kyk Noord!” uit te blink: “Vermaak” –vertel ’n storie in jou eie dialek;“Inspireer” –ontroer die gehoor metdie Afrikaans waarvoor jy lief is, en “Redeneer” –staan op en praat ooriets waaroorjyomgee. Die eerste plekke in elke afdeling wen R10000, die tweede plek R6000 en die derde plek R4000. Die wenskool in elke afdeling stap ook met R10000 weg.

Inskrywings sluit op Vrydag 8Mei

Inskywingsvorms is aanlyn op die Hoërskool Curro Durbanville webwerf

First-come-first-served response to the‘on-timers’

Parents in the Western Capewho missed the initialdeadline forschool applications stillhave time to secure aplace fortheir children in Grade R, 1and 8for next year, but they need to actfast.

TheWestern Cape EducationDepartment (WCED) announced thatlate online applications would close on Sunday 17 May, giving families who missed the original14April deadline afinal opportunity to apply forthe 2027school year.

Theon-time applicationwindow, which closed at midnight on 14 April, received an impressive166 144 applications fromparents across the province. Thedepartment thanked thesefamilies forexercising their responsibility,by applying on time, helping with planning andplacement processes.

Parents who submit late applications must knowthese willbeconsideredonly after allon-timeapplications have been processed by schools.

What happens next for on-time applicants?

Schools are nowbusy applyingtheir admission policies to allapplications received during the on-time window Parents can expect to receiveoutcomes from28May onwards through the online system.

Thosewho receive offers have until15 June to confirm their choiceofschool.

Parents who receive multiple offersbut fail to select one by the deadline will automaticallybeplaced at their highest-ranked choice.

For families needing to transfer children in Grade2to7or9to12due to relocation aseparate transferwindow will openfrom3to17August2026.

Importantreminders

Theeducation departmentemphasisedthe importance of keeping contact detailsupdated throughout theprocess to ensure parents received notification of applicationoutcomes It alsopraised school management teams andofficials for ensuring the on-time admissionsprocesshad run smoothly andwould continuetoprovide reminders of importantdatesasthey approached.

Applications canbesubmitted online through the WCED website until the17 Maydeadline Parentswith queriesabout admissions cancontactthe department’s call centre on 0861 819 919.

ed

willbeopen forthe inspection of allpersons withaninterest therein foraperiod of 21 days (or

or longer if speciallystated) from thedatespeci

or from thedateofpublication hereof, whichever may be thelater,and at theofcesofthe Masters of theHigh Courtand Magistrates as stated. Shouldnoobjection theretobelodged with the mastersconcerned during thespec ed period, theexecutors will proceed to make payments in accordance with theaccounts.

Registered estate number: 022671/2022

Surname: FENN Fullname/s: BRUCELEONARD Identity number: 4507245087101

Lastaddress: FLATNR6,OLDMUTUALBUILDING,ROBERTSON,6705,WC

MAGISTRATESOFFICE:50CHURCHSTREET,ROBERTSON,6705

MASTER'SOFFICE:CAPETOWN

HWJBATTORNEYS •ROODEHOOGTE, ROBERTSON6705

Tel:023 004 1345/ email: jaenre@hwjb.co.za Date: 22April2026 NM10056026-BW300426

3Maandekontrakpos:Villiersdorp

ADMINISTRATIEWEBEAMPTE

Kwalifikasies: •Matriek(Graat12) •NaskoolsekwalifikasieinKantoorAdministrasieof verwanteveld(aanbeveel) •Rekenaargeletterdheid(MSOffice–Word,Excel, Outlook)

VereistesenVaardighede:

•Uitstekendeadministratieweenorganisatoriesevermoëns •Sterkpersoonlikheidmetselfvertroue •Betroubaar,stiptelikenverantwoordelik •Goeiemenseverhoudingeenkommunikasievaardighede •Vermoëomonderdruktewerkensperdatumstehaal •Hoëvlakvanakkuraatheidenaandagaandetail •Probleemoplossingsvaardighedeeninisiatief •Diskresieenvertroulikheidisnoodsaaklik StuuruCVnahr@elshaddaifunerals.co.za

Sluitingsdatum:8Mei2026

NM10056559-BW300426

LIONELABRAHAMS, Identiteitsnommer 551107 5145 087 wie oorlede is op 28 DESEMBER 2020,enwoonagtigwas te KROONSTRAAT5,WORCESTER. Boedelnommer: 021949/2021 Krediteure en debiteure van bogemelde boedelword hiermeeversoekomhul

eise in te dien, en hul skulde te betaal binne dertig (30)dae na publikasie van hierdie kennisgewing

SCHUR MARAISDUPLESSISPROKUREURS

CDUPLESSIS Riebeeckstraat 39 WORCESTER (Verw.CDP/HR/GA0446)

LOST OR DESTROYEDDEED

NM10055513-BW230426

Noticeisherebygiven in termsofRegulation 68(1)ofthe Deeds RegistriesAct,1937,oftheintentiontoapplyfortheissueofacertied copy of DEED OF TRANSFER NO.T44765/1996 passedby ELIZABETH LETITIA BELL in favourof MOSESFREDERICK SNYMAN, ID NO:6101235213014, Unmarried and MARIA JOHANNASNYMAN,IDNO: 601020 0152 018,Wiow in respect of ERF 638MCGREGOR, IN THELANGEBERGMUNICIPALITY, DIVISION ROBERTSON, PROVINCE OF THE WESTERN CAPE In Extent:345 (THREE HUNDREDAND FOURTYFIVE) Square Metreswhichhasbeenlostordestroyed.

Allinterestedpersons having objectionofthe issue of such copy are hereby requiredtolodge thesameinwritingwiththe RegistrarofDeeds: WesternCape at CAPETOWN,Room 1216, 12thFloor,90Plein Street,Cape Town,within(2) twoweeks from thedateofpublicationofthisnotice.

DATED AT ROBERTSONON 15 APRIL2026.

BOEDELKENNISGEWING

KENNISGEWING AAN KREDITEURE EN DEBITEURE IN BESTORWE BOEDEL (ARTIKEL 29(1) BOEDELWET 66 VAN1965) ELLANOREMARGARET GOSHAI, Identiteitsnommer500314 0045 088,oorlede op 2Oktober2023, en wieinlewebinne gemeenskap vangoedgetroud wasmet RAYMONDVERNONGOSHAI IDENTITEITSNOMMER 481019 5043 086 en woonagtigteAlicestraat 12Worcester

Meestersverwysingsnommer: 030145/2025

MEYER& BOTHA PROKUREURS LRMEYER RUSSELLSTRAAT102, WORCESTER, 6850 (Verw. LRM/NA/GG0262)

AANSOEKOMOPHEFFING VANBEPERKENDE TITELVOORWAARDES, AFWYKING EN KONSOLIDASIE:ERWE 407 &408, DISASTRAAT, TOUWSRIVIER

EIENAAR:- PHJenLKOliphant

AANSOEKER:- Martin OosthuizenBolandPlan Stads- en Streekbeplanning

KENNISGESKIED HIERMEEinterme vanArtikels44en45van dieBreede ValleiMunisipaleGrondgebruikbeplanning Verordening dat 'n aansoek ontvang is virdie volgende:-

1) Ophefng vanbeperkendeTitelvoorwaardes,Erf 407, Touwsrivier TitelakteNr. T10187/2019,voorwaarde C(e)(ii) en C(e)(iv)

2) Ophefng vanbeperkendeTitelvoorwaarde, Erf408, TouwsrivierTitelakte Nr.T9032/2023, voorwaarde B(iv).

3) Konsolidasie vanErwe407 &408,Touwsrivierten einde dieapplikant in staat te stel om een erfteskep.

4) Afwyking op dievoorgesteldegekonsolideerde erwe 407 &408, Touwsrivier, soneer as EnkelResidensielesone I, se boulyn voorskrifte vir 'n erfgroteras1 000 m² in termevan Artikel13van dieBreedevallei MunisipaleGrondgebruiksbeplanning Verordening.

Volledige besonderhede vandie aansoek is beskikbaar by diekantoor vandie Bestuurder:MunisipaleBeplanning en Boubeheer,3rdeVloer, Burgersentrum, Worcester, gedurendekantoorure.

Beswareen/of kommentareinterme vanArtikel 49 vandie Munisipale Grondgebruiksbeplanning Verordeninge, moet skriftelik gerig word aan die MunisipaleBestuurder,PrivaatsakX3046, Worcester, 6849 voor of op 1Junie 2026. Enigebesware/kommentareontvang na die30dae periode salgeag word as ongeldig.

Navrae kangerig word aan Mev. N. Malaka,(023) 3482631/ nmalaka@bvm.gov.za

DMcThomas BVMVerwysingsnommer: 10/3/1/95 MUNISIPALE BESTUURDERKennisgewingnommer: 28/2025

APPLICATIONFOR REMOVALOFRESTRICTIVE TITLE CONDITIONS, DEPARTURE AND CONSOLIDATION:-ERVEN 407 &408, DISA STREET,TOUWSRIVER

OWNER:-PHJ andLKOliphant APPLICANT:-MartinOosthuizenBolandPlanTownand Regional Planning

NOTICE IS HEREBY GIVEN in termsofSections 44 and 45 of theBreede ValleyMunicipal LandUse Planning By–Law that an applicationhas been received for:-

1) RemovalofrestrictiveTitle conditions,Erf 407, Touwsriver Title Deed No T10187/2019, conditions C(e)(ii) and C(e)(iv)

2) RemovalofrestrictiveTitle condition, Erf408, Touwsriver Title Deed No T9032/2023, conditions B(iv).

3) ConsolidationofErven 407 &408, Touwsriver in order to allowthe applicant to createone erf.

4) Departure on thebuildinglineregulations foranerf bigger than 1000 m² on theproposed consolidated erven407 &408, Touwsriver,zoned Single Residentialzone Iinterms of Section13ofthe Breede ValleyMunicipality: Municipal Land UsePlanning By–Law

Full particulars of theapplicationare availableatthe ofce of theManager: Municipal Planning and BuildingControl, 3rdFloor,Civic Centre,Worcester, duringofce hours.

Objections and/or commentsinterms of Section49ofthe Municipal Land Use Planning By-Law,shouldbesubmittedinwritingtothe Municipal Manager PrivateBag X3046, Worcester, 6849 on or before1 June2026. Any objections/commentsreceivedafterthe 30 day periodwill be considered invalid

Anyenquiries maybedirectedtoMrs.N.Malaka, (023) 348 2631 / nmalaka@bvm.gov.za

DMcThomas BVMReference Number:10/3/1/95 MUNICIPALMANAGERNoticeNumber: 28/2025

VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegeedat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie vanAktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van‘n gesertiseerdeafskrif vanTransportakte Nr T23256/2024 gepasseer deurMUNISIPALITEIT LANGEBERG ten gunste van THAMSANQA NTAYI, Identiteitsnommer 8202166074 082,Ongetroud tenaansien van sekere Erf1871 Nkqubela, indie Munisipaliteit Langeberg,Afdeling Robertson, Provinsie Wes-Kaap,wat verloregeraak het of vernietig is.

Alle belanghebbendes watteen die uitreiking vansodanige afskrif beswaarhet,wordhierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateurvan Aktes: Wes-Kaap te Kaapstad, Vloer 4, Inligtingstoonbank,Foreshore Place, Riebeekstraat 2, Kaapstad, binne twee weke vanaf datumvan publikasie van hierdie kennisgewing

Gedateer te Goodwood op hededie 21ste dagvan April 2026

FileReference:CWO/mn/CN0013

NM10055911-BW300426

VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS

Hiermee word kennisgegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 vandie Registrasie vanAktes Wet, 1937,dit die voornemeisomaansoektedoenomdie uitreiking van ‘n gesertiseerde afskrif vanTransportakte Nr T46722/2022

gepasseer deurMUNISIPALITEIT LANGEBERG tengunste van NCEBAZAKHE GIVEN KONGISA,Identiteitsnommer 740428 5481 088, Ongetroud tenaansien van sekere Erf 2171 Nkqubela, in die Munisipaliteit Langeberg,Afdeling Robertson, ProvinsieWes-Kaap, wat verloregeraakhet of vernietigis.

Alle belanghebbendes wat teendie uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dienbydie Registrateur vanAktes:Wes-Kaap te Kaapstad, Vloer4,Inligtingstoonbank, ForeshorePlace, Riebeekstraat 2, Kaapstad, binne twee weke vanaf datum van publikasievan hierdie kennisgewing.

Gedateer te Goodwood op hededie 21stedag van April 2026

GEDEELTE 186 VANPLAAS ZANDVLIET NO.117,ROBERTSONRD

Aansoeker:- Earth2Sky Geomatics

Eiendomme:- Gedeelte 186 van Plaas ZandvlietNo.117, Robertson Rd

Ligging :- 1.4m Wesvanaf Ashton

Eienaars:- VL Investments (Pty)Ltd

Grootte:- 69.7286ha

Voorstel:- Onderverdeling van Ged 186/117 in Gedeelte A (2.17ha) en Restant van 67.56ha, Vergunning vir ‘n Kwekery op voorgestelde Gedeelte A.

Huidige sonering:- Landbousone I

Hiermee word kennis gegee ingevolge Artikel 45 van die Langeberg Verordening op Grondgebruikbeplanning(PK264/2015)dat die bogenoemde aansoek ontvang is en ter insae lê gedurende weeksdae tussen 08:30 en 15:00 by die Stadsbeplanningsdepartement tePiet Retiefstraat 3, Montagu. Enige skriftelike kommentaar/beswaar kan ingevolge Artikel50van gemelde Verordening gerig word aan die Bestuurder:Stadsbeplanning by bogenoemde adres, binne30dae vanafdie datum van plasing van hierdiekennisgewing en moet unaam, adres, kontakbesonderhede, ‘n verduideliking van ubelang by die aansoek en redes vir besware insluit. Telefoniese navrae kan gerigword aan Amber De Wetby023 614 8000. Die Munisipalite tmag weierom kommentare te ontvang wat na die sluitingsdatum ingedien word. Enige persoon wat nie kan skryf nie sal deur ‘n Munisipale amptenaar bygestaanwordomhullekommentaarneerteskryf.

DP LUBBE MUNISIPALE

Privaatsak

[Kennisgewing nommer:- MK15/2026]

PROPOSEDCONSENTUSEANDSUBDIVISION: PTN186OFFARMZANDVLIETNO.117,ROBERTSONRD

Applicant:- Earth2SkyGeomatics Properties:- Ptn186ofFarmZandvlietNo.117,RobertsonRd

Location: 1.4mWestofAshton Owners:- VLInvestments(Pty)Ltd

Size:- 69.7286ha

Proposal:- SubdivisionofPtn186/117intoPortionA(2.17ha) andRemainderof67.56ha,ConsentforaPlant NurseryonproposedPortionA

Existingzoning:- AgriculturalzoneI

Notice is hereby given in terms of Section 45 of theLangeberg Land Use Planning Bylaw (PN264/2015)thatthe abovementioned applicationhas been received and is available forinspectionduringweekdaysbetween 08:30 and 15:00 at theTown PlanningDepartment at 3PietRetief Street Montagu. Any written comments /objectionsmay be addressed in terms of Section50ofthe said legislation to TheManager: Town Planning, 3 Piet Retief Street,Montagu, 6720 on or before 30 days fromthe date of publication of this notice,quotingyour,name,address or contactdetails interest in theapplicationand reasons forcomments.Telephonic enquiries can be made to AmberDeWet at 023614 8000.The Municipality may refuse to accept commentreceivedafter theclosing date. Any person who cannot writewillbeassisted by aMunicipalofficial bytranscribingtheircomments

DPLUBBE

MUNICIPALMANAGER LangebergMunicipality PrivateBagX2 ASHTON 6715 [Noticeno:-MK15/2026]

AH MaraisSeuns (Edms.) Bpk. ’n handelaar in bou benodigdhede in dieBoland en Overberg hetbyons Worcestertak‘nvakaturevir: Sekuriteitsbeampte

Vereistes

•Dieaansoekermoetminstensoor‘nmatrieksertifikaatbeskik. •Goeiekommunikasievaardighede.

•Sterkverantwoordelikheidsin,‘npassievirkliëntetevredenheid en goeie interpersoonlike verhoudingeisonontbeerlikvir hierdie pos

•Deeglikheid

Take salonder andere insluitdie kontroleringvan fakture met voorraadbykontrolepuntewatdieperseelverlaatofbetree Kennisvan bou materiaal en vorige ondervindingin‘nharde ware omgewingsalinugunstel

Alle kandidatemoetbereid wees om sommigeSaterdae en Openbarevakansiedaetewerk

DieMaatskappybiedmarkverwantesalarisseenvoordele. Gemotiveerde en lewenslustige persone wataan dievereistes voldoen kanu gedetailleerdeCVmet kontakbare verwysings rig aan:

Die Takbestuurder, e-pos: managementcw@ahm.co.za of handig inbyAHM,12Fieldstraat,Worcester Sluitingsdatum:15deMei2026

MaraisSeuns (Edms.)Bpk.’nhandelaar in bou benodigdhede in dieBoland en Overberg hetbyons Worcestertak‘nvakaturevir: Verkoopskonsultant

Vereistes

•Dieaansoekermoetminstensoor‘nmatrieksertifikaatbeskik •Goeiekommunikasievaardighede •Goeiekleinhandelvaardighede •Sterk verantwoordelikheidsin,‘npassie vir kliënte tevredenheid en goeieinterpersoonlike verhoudinge is onontbeerlikvir hierdie pos •Rekenaarvaardigheid

Kennis vanbou materiaalenvorige ondervindingin‘nharde ware omgewingsalinugunstel

Benewens verkope saluook verantwoordelik wees vir die daaglikse bestuur vanvoorraad vlakke en dieuitstallingvan items in aangewese afdelings.Allekandidatemoetbereidwees om sommigeSaterdaeenOpenbarevakansiedaetewerk. DieMaatskappybiedmarkverwantesalarisseenvoordele. Gemotiveerdeenlewenslustigepersone wataan dievereistes voldoenkan ugedetailleerde CV metkontakbare verwysings rig aan: DieTakbestuurder,e-pos:managementcw@ahm.co.zaofhandig inbyAHM,12Fieldstraat,Worcester

(Indien unie binne ’n week na diesluitingsdatum terugvoering ontvanghet nie, kanu aanneem dat uaansoek onsuksesvolwas DieMaatskappybehoudieregomdiepostevulaldannie.) NM10056530-BW300426

Sluitingsdatum:15deMei2026 (Indien

AH

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard-WZ-Standard-WZ001~30042026001~CPT~WRAP by Novus Media - Issuu