Skip to main content

Standard-WZ-Standard-E-edition - 6 August 2026

Page 1

Jou vallei - jou nuus

Donderdag, 6 Augustus 2026 Tel: 023 347 0968

Tel: 023 342 3965, 082 661 4634 or 084 448 2830

24 HOURS LIGHT & HEAVY DUTY TOWING/RECOVERY NM10068027-BW060826

Trap vir evangelie Die drie fietsryers van Worcester, wat langer as ’n maand gelede – op 28 Junie – met hul trapfietse uit Rundu in die noorde van Namibië weggespring het, het Dinsdag 4 Augustus onder luide applous terug in Worcester aangekom nadat hulle 2 714 km afgelê het. Van links is Hubert Titus, Leon Hougaard en Lucas Mienie, wat ’n hartlike ontvangs gekry het toe vriende, familie en ander belangstellendes hulle langs die N1 by die Rouxpark-kruising in Worcester ingewag en terug in die dorp verwelkom het. Die R108 020 wat die fietsryers ingesamel het, sal vir die bevordering van evangelisasiewerk en vir Titus se kosprojek gebruik word. Die mans se eggenote – van links Shaamelah, Marietjie en Elsabe – was onder diegene wat hulle terug in die dorp verwelkom het. Foto: Enrico Claassen


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard-WZ-Standard-E-edition - 6 August 2026 by Novus Media - Issuu