Skip to main content

Standard-WZ-E-edition - 26 June 2025

Page 1

JJou Jo u vallei - jo jjou u nuus u us

Thursday, 26 Junie 2025 T Te Tel: l: 023 347 0968

Die poskantoor in Wo W Worcester. rcester.

Herrie oor ongerief

Posbusse go gou ou gesluit Ronél van v n Jaarsveld va Jaars rsv rs sve veld

D

ie posbusse van inwoners wat buite die groter dorpe in die Breedevallei woon, word eersdaags gesluit. Posbusse in Rawsonville, Breërivier, Goudiniweg, Botha, Hammanshof, f f, Orchard, Sandhills, De Wet en De Doorns word hierdeur geraak. Brugman, Volgens Louise Brugm g an, ’n woordvoergm der van Vestor, die Suid-Afrikaanse Suid-Afr f ikaanse fr Poskantoor se sakeredders, is hierdie diens deur ’n agent gelewer, wat verkies het om nie weer sy kontrak met die Poskantoor te hernu nie. Die Poskantoor is in Julie 2023 in sakeredding geplaas om sy benarde geldsake te probeer beredder. Dit het sedertdien sy 1023 landswye takke na 653 verminder en meer as 4000 werknemers is as deel van die herstrukturering afgedank. afg f edank. fg

Inwoners in Rawsonville was ontsteld toe hulle die kennisgewing – wat teen die posbusse in die dorp geplak is – gesien het. Hulle sal eersdaags hul pos in Worcester moet gaan afhaal. afh f aal. Van hul bekommernisse fh is dat hulle nie gereeld in Worcester, wat sowat 20km weg is, kom nie. “’n Paar jaar gelede het ons nog ’n volle poskantoor gehad. Op ’n dag was die beampte weg en die administrasiedeel het Worcester toe geskuif i en hier was net posif busse oor. Ons moes die posbusse se huur vooruit betaal en in Worcester hernu,” het ’n inwoner vertel. “Van die mense is bejaardes bej e aardes in die aftreeoord ej aft f reeoord wat pos van hul ft kinders af ontvang of op tydskrifte tydskrif ift if fte ingeteken is. Hoe gaan hulle nou maak?” wou die inwoner weet. “Ek voel die Poskantoor het sy kontrak met ons eensydig verbreek. Hierdie is dienste waarop ons geregtig geregt g ig is.” gt Brugman Brugm g an het gesê die sluiting van die gm posbusse en sekere takke was ’n noodsaak-

like stap om die Poskantoor se volhoubaarheid te verseker. “Ons probeer so ’n gr groot g oot moontlike deel van die Suid-Afr Suid-Afrikaanse f ikaanse fr verbruikersmark diens. Ons besef dat die sluiting van sekere takke ongerief vir van ons kliënte sal veroorsaak,” het sy gesê. “Ons bied posbusse by die poskantoor in Worcester aan almal wat deur hierdie stap geraak word – sonder dat hulle hul posbus weer hoef te betaal. Kliënte kan net die bewys van hul hernuwingsbetaling wys om ’n nuwe posbus te kry. Sommige sal steeds toegang hê tot die posbusse wat gesluit gaan word, maar ons moedig hulle aan om so gou moontlik ’n alternatiewe posbus te kry omdat ons nie daardie toegang kan waarborg nie.” Die Poskantoor sal die pos, wat na die geraakte posbusse toe gaan, ’n jaar lank outomaties herlei sodat mense genoeg tyd het om hul adres te verander. Brugman Brugm g an het gesê al minder mense gm maak van die posbusse gebruik. “Indien

Die kennisgewing is by Poskantoor-posbusse in Rawsonville aangebring.

die behoefte behoeft f e groot is, kan ons reël dat ft byvoorbeeld pensioentrekkers se pos een keer per week afg afgelewer f elewer word,” het sy fg gesê. Verbruikers het die afg afgelope f elope paar jaar fg die dienste van private ondernemings toenemend bo dié van die Poskantoor gekies omdat dit vinniger en meer betroubare dienste gelewer het. Die Poskantoor het R6,2 miljard milj l ard vereis lj vir sakeredding, waarvan R2,4 milj miljard l ard lj reeds deur die sakeredders ontvang is en aan afl afleggingskostes f eggingskostes en betaling van fl krediteure bestee is. ’n Hibriede model met private en openbare vennootskappe word nou oorweeg om hierdie staatsinstelling te finansier. f nansier. fi Voorleggings is Dinsdag 18 Junie aan die parlementêre portefe portefeuljekomitee f ulj fe l ekomitee oor komlj munikasie en digitale tegn tegnologie g ologie gelewer. gn As deel van sy omkeerplan wil die Poskantoor hom as ’n e-handel en veeldoelige dienssentrum vestig.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook