Skip to main content

Standard-WZ-E-edition- 19 June 2025

Page 1

Jou vallei - jou nuus

Donderdag, 19 Junie 2025 Tel: 023 347 0968

24 hours light & heavy duty towing/recovery

Tel: 023 342 3965, 082 661 4634 or 084 448 2830 NM10015707-BW190625

Wynkelders op die podium Twee wynkelders in die Breedekloofvallei het met die louere by vanjaar se Muskadel SA prysuitdeling weggestap. Muskadel SA het die wenners by ’n swierige geleentheid, geborg deur Vinochem, by Noop-restaurant in die Paarl aangekondig. Agt produsente het altesaam 11 toekennings – twee platinum- en nege goue pryse – gewen. Ouer sowel as jonger oesjare het uitstekend gevaar terwyl wyne van verskeie streke beloon is. Slegs twee produsente het vanjaar as toppresteerders geseëvier: Badsberg Wine Cellar naby Rawsonville het ’n platinumprys vir sy Badsberg Red Muscadel 2023 gewen. DTK Wines, ook van die Breedekloofvallei, het ’n platinumprys vir sy Du Toitskloof Red Muscadel 2020, die oudste oesjaar wat vanjaar bekroon is, ontvang. Die Platinum- en Gouewennersgroep is, voor, van links: Henri Swiegers (Muskadel SA voorsitter), Marlee Prinsloo (Vinochem) en Christo Basson (Nuy Winery). Agter: Jaco van der Merwe (Claurvaux Cellar), Carel Botha (Le Grand Chasseur), Chris de Villiers, (Montagu Winery), Jaco Booysen (Badsberg), Shawn Thomson (DTK Wines), Chris Crafford (Van Loveren Family Vineyards), Janco Janse van Rensburg (Van Loveren Family Vineyards) and Lee-Irviane Geduld (Bon Courage Estate). Foto: Julian Kruger Fotografie Lees die volledige berig aanlyn by www.worcesterstandard.co.za

Klaer in Australië glo R700 000 kwyt

Man in hof oor ‘skema’ ’n Veertigjarige man van Robertson, Jurgens Jan Hanekom, het verlede Donderdag (12 Junie) in die landdroshof in Bellville op aanklagte van bedrog verskyn nadat hy glo ’n fiktiewe beleggingskema bedryf het.

Hanekom wag, waarna hy op Woensdag 11 Junie in hegtenis geneem is. Die ondersoekers vermoed verskeie ander mense is ook deur Hanekom bedrieg en vra mense om na vore te kom. Volgens sers. Wesley Twigg, ’n Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, duur die ondersoek voort. Dié klagtes het gevolg nadat ’n Jurgens Hanekom Hanekom bedryf glo ’n hondeklaer in Australië beweer het hy telery, Gizzo Staffordshire Bull is R700 000 kwyt nadat Hanekom Terriers, in die Robertson-omgehom in 2024 oortuig het om in ’n lewenwing. Royal Investigations beweer dehawe-skema te belê. Die klaer, wat Hanekom is in Desember 2023 ontvoer glo nog geen opbrengste op sy belegging en aangerand – vermoedelik deur mense ontvang het nie, het die privaatonderaan wie hy geld skuld. Hy het nie sy soekers Royal Investigations genader om aanvallers geïdentifiseer nie. Hy is glo die saak te bekyk. ook in Oktober 2021 op ’n plaas in die In ’n verklaring het Royal InvestigaTulbagh-omgewing aangeval. tions gesê hulle het tydens hul onderHanekom verskyn weer op 25 Julie in soek besef dat ’n uitstaande lasbrief vir die hof in Bellville.

Blomme vir ’n uitsonderlike mylpaal Tannie Hettie Walters van Robertson ontvang op haar 105de verjaardag besoek – en pragtige blomme – van Langeberg se burgemeester, Schalk van Eeden. Berig op bl.3 Foto: Johan Mulder


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard-WZ-E-edition- 19 June 2025 by Novus Media - Issuu