Skip to main content

Standard-E-Edition-30 October 2025

Page 1

Jou vallei - jou nuus

Thursday, 30 Oktober 2025 Tel: 023 347 0968

Wat ’n opwindende dag! Die Pionierskool vir Siggestremdes se Pioneer Rally is die afgelope Saterdag (25 Oktober) die eerste keer sedert 2019 gehou.Talle bekendes het die pad van Milnerton tot in Worcester met ’n siggestremde navigator aangedurf.Op die foto is die bekende joernalis Waldimar Pelser, deesdae direkteur van DStv se premiumkanale; die oud-netbalspeler en TV-aanbieder Vanes-Marie du Toit en Jolize Bronkhorst van die Pionierskool.Berig en nog foto’s op bl.8 en 9.Foto: Ronél van Jaarsveld

Siggestremdes laat wiel!

LEES BINNE Straatslapers en hul besittings op sypaadjies in Rawsonville.

Straatslapers maak amok in Rawsonville Langasem Adrian laat rekord in Spanje spat

Adrian Wildschutt


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard-E-Edition-30 October 2025 by Novus Media - Issuu