Jou vallei - jou nuus
Tel: 023 342 3965, 082 661 4634 or 084 448 2830 24 HOURS LIGHT & HEAVY DUTY TOWING/RECOVERY
Donderdag, 3 Julie 2025 Tel: 023 347 0968
NM10018067-BW030725
Herstelkoste kan tot R2 miljoen beloop
Die besetters het die gebreekte vensters met kartonne toegemaak.
Die mooi houtbalkon van die historiese huis.
Kommer oor historiese huis Ronél van Jaarsveld
T
ussen groot bome in Worcester staan statige witgeverfde huise wat uit toentertyd dateer.
Dié strate met hul ouwêreldse sjarme is een van Worcester se kenmerke. ’n Groep inwoners is egter bekommerd oor die verval en verwaarlosing van sekere huise asook plakkers wat hulself plek-plek tuismaak. In ’n brief aan Standard Breederivier Gazette skryf hulle: “Op die hoek van Kerk- en Napierstraat is ’n gebou wat – om die minste te sê – gesloop moet word.” In teenstelling met sy bure sien
hierdie geskiedkundige huis vervalle daar uit met gebreekte vensters en ’n balkon wat nie juis stewig lyk nie. Dwelmverslaafdes en prostitute het hulself daar tuisgemaak, beweer van die inwoners. Die groep is ook bekommerd oor plakkers wat by die motorhuise by die treinstasie daar naby ingetrek het en rommel wat rondlê nadat dromkrappers vullissakke oopgeskeur het. “Weet die res van die twee wyke hoe hul eiendomswaardes by die dag verswak en die negatiewe maatskaplik-ekonomiese invloed wat dit op die kopers en verkopers het?” Dr. Julian Kritzinger, die burgemeesterskomiteelid vir plaaslike ekono-
GS BULK SAVIN
PER KG
PORK BULK PACKS BABY HAKE
PRICE UNBEATABLE
www.dcmeat.co.za
We reserve th he righ ht to limit quantities | E&EO
R16. 99 EACH
200G ASSORTED SLICED COLD MEATS 2KG TILAPIA FISH BIG VALUE
R69. 99
PER KG
CHICKEN WINGS PLAIN OR SPICED
opgedeel, en teen 1909 het Willem du Toit by Napierstraat 22 gewoon, terwyl ene E. Munro by Napierstraat 24 gewoon het. “’n Bekommernis wat almal in die dorp deel, is die agteruitgang van die historiese geboue. Die geleidelike agteruitgang van hierdie twee private geboue bied vele uitdagings aan inwoners en is ’n bron van kommer vir bewaringsbewustes,” het hy gesê. “Al die klagtes wat van inwoners ontvang is, is deur die munisipale boubeheerafdeling ondersoek en die leêr is uiteindelik na die munisipale hof verwys. Na bladsy 2.
L TRIPLE DEA
VALUE BUY
R54. 99
VALID F FROM: 28 MAY - 8 JUNE 2025
miese ontwikkeling van die Breedevallei-munisipaliteit, sê hy en die wykraadslid vir wyk 12, Vernon Bedworth, meld gereeld inwoners se klagtes by die munisipale boubeheerafdeling aan. “Die eienaar moet voor ’n ultimatum gestel word om sy geboue te beveilig en die stoornis te staak.” Die huidige eienaar is glo bejaard en het die eiendom in 1974 gekoop. Volgens navorsing wat Kritzinger gedoen het, het Wouter de Wet van Brandvlei die hele straatblok tussen Kerk-, Trappes-, Hoog- en Napierstraat in 1820 gekoop en die De Wet-familie se tuishuis was op die hoek van Hoog- en Trappesstraat. Ná sy dood is die blok
99 R39. PER KG SUPREME BRAAIWORS
BACK
+ + STREAKY
DICED
79 .PER999COMBO R79 200G BACON COMBO
SUPER SAVER
99 R69. PER KG SMOKED PORK SHOULDER RIBS