Skip to main content

Standard-E-Edition-12-February-2026

Page 1


Reën saai wyd ontwrigting

Lekkende dakke, verspoelde strate en appels wat vol haelskade onder die bome lê. Inwoners was dankbaar vir die reën watSondagnag en Maandag uitgesak het, maardit het ook skade vir talle meegebring.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vooraf ’n vlak 4-waarskuwing uitgereikdat swaar reën oor ’n grootgebiedindie WesKaap mag val

Die Breedevallei-munisipaliteit het bevestig dat reën wydoor sy munisipale gebied geval het. Ligte reën hetsover as Touwsrivier geval. In Zwelethemba was daargelokaliseerde oorstromings in informele nedersettingsinlaaggeleë gebiede. Die Langeberg-munisipaliteit het gesê swaar reënhet ooralvyf dorpe en die omliggendeplase uitgesak. Volgensdie munisipaliteitwas daar geen voorvalle nie, hoewel sekeregebiede gelokaliseerde oorstromings gehad het. DieBreederivier se vlak wasmatig en is goed dopgehou met nog reën wat voorspel is, hetDaniëlLubbe, die munisipale bestuurder, gesê.

Die BVMhet inwoners in kennisgestel dat diewater in hul krane troebelmag weesomdat die hewigereënbui gronden plantmateriaal in die dam ingespoel het Kraanwater kan tydelik verkleur wees, maar dit word steeds met chloorbehandel en is veiligvir menslikeverbruik

Lesers het vertel dathullesoveelwater teenMaandagoggenduit hul reënmeters gegooi het: Worcester(40mm), Prince Alfred Hamlet (40mm met ergehael), Ro-

Die reën het groot skade vir gesinne in die informelenedersetting in Askamp meegebring met hul besittingswat deurdrenk is. Gemeenskapsledehet ingespring om diewater te probeer weglei vandie huiseaf. Foto:Nik Wullschleger

asook ’n groep jongmense het ingespring om grondvore te grawe om die waterweg van die strukture af te lei.

In Robertson het die water kniediep deur die Langeberg Sekondêre Skool se terrein gespoel. ’n Video daarvan hetwyd die ronde gedoen met kinders wat deur die water voor die klaskamers loop. Volgens die skoolhoof, John Booysen, was17klasse Maandagontoegangklik.

“Ons wasnog besig in die personeelkamer toe die water deurkom. Een van ons onderwyseresse, Caitlin Africa, was op haar tafel in haarklaskamer vasgekeer,” het hy gesê. ’n Verstopte stormwaterpyp wat by die skool verbyloop, was moontlik die oorsaak. “Die munisipaliteit maak dit gewoonlik voor die reënseisoen skoon, maar dié reën hetons

OnheilspellendewolkehangeoordieLangebergstreekkortvoor’nhewigereënbuiendonderweeroordievallei uitgesakhet.Diefotoisop’nplaaspadtussenRobertsonenKlaasvoogdsgeneem. Foto:FrancoisLombard

DiéfotowatdeurGertCoetzeegeneemis,wyshoedie KoosKokdaminRobertsondaaruitsiennádiereën. Diemunisipaliteitsedamvlakkewaskritieklaag

Stormwaterhet regdeurdie LangebergSekondêre Skool in Robertson se terreingestroom en klaskamers wastydelik ontoeganklik.

Vanmedieseloopbaan totakteur

Kykers van die gewilde Afrikaanse TV-reeks Een keer om die son het in Dinsdagaand (10 Februarie) se episode die bekkige Elijah leer ken –’n jong man wat net soosLeandri dialise moet ondergaan.

Die rol word vertolk deur Heinrich Wentzel, ’n plaaskind én slimkop van Bonnievale in dieBreedevallei, wat aanvanklik ’n mediese loopbaan wou nastreef. Toe die toneelgogga byt, het Wentzel egter besef dít is waar hy wil wees –op die kassie of op die planke. Hy was die afgelopejaar in twee van kykNET se dramareekse te sien –eers in Niggies as die jong Hans Theronentoe in Die Nuusmakers as DaniëlJoubert. Nou is hy deelvan die tweede omwenteling van die Van Wyk-familie op kykNET. Wentzel het aan dieHoërskool Bonnievale skoolgegaan waar drama nie as ’n vak aangebied is nie. Hy het wel altyd aandié skool se toneelstukke deelgeneem, wat vir die dorp opgevoer is. “Hoewel ek dit baie geniet het,het ek nooit gedink dit sou realisties wees om ’n loopbaan daarvan te maak nie,” voeg hy nederig by. Goeie flieks gedurende sy hoërskooljare en produksies op die KKNK se planke het hom laat besef hy wil rolprente en teaterstukke vervaardig en boonop ’n verskeidenheidkarakters aanpak –“uiteenlopende karakters wat óf heeltemal van my werklikheidverwyderisóf waarby ek aanklankkan vind,” brei hy passievol uit.

Wentzel het uiteindelik’n graad in drama -en teaterstudies aan die Universiteit Stellenbosch nagestreef, wat hy in 2025 behaal het Dié Breederiviervalleier

beskouBonnievale steeds as sy hartsplek enhysal nie sommer van sy wortels vergeet nie. Dit was vir hom ’nmassiewevoorregomopBonnievale, wat hy as ’n klein en hegte gemeenskap beskryf, grootteword. Hy beskousykinderjare op die plaasas’ndroom. “Ekkon as kind op die plaas rondholen elke dag iets nuuts ontdek om te bestudeer of op te klouter. Ek kon myself vir urelank besig hou.Dit klinkdalksimpel, maar ek dink regtig dis die mense wat Bonnievale laatuitstaan. Dis ’n gemeenskapwat opwinding en mooi in die klein goedjies kan raaksien en wat enigeprojek saam kan aanpak.”

Virhierdie jongakteur is dit nog moeilik om te kies tussen teater en kamerawerk. Hy is versot op albei. “Hoewel teater gerepeteer word om tempo-, klem- en energie-spesifiek te wees, weet ’n mensnooit presies hoe dievertoning gaanverloop nie. Dieenergie watdit vatom in ’n teaterstukoptetree, bring soveel adrenalien enlewe na dieervaring.”Met rolprente en televisievoel dit vir homweer asof hy indie oomblik ander soortrisiko’skan waag,met dieregisseurwat jou toneel vir toneellei.“Dieintimiteit om voordie kamera te werk, bring ’n anderfokus en opwinding na toneelspel,”voeghyby.

TalleSuid-Afrikaanse akteurs het deur die jare vir homas inspirasie gedien,soos Frank Opperman,RolandaMarais, NicoleHolm (wat een vansy dosente was),JarridGeduld en De Klerk Oelofse. Hy sonder Albert Pretoriusuit, na wie se werk hy virure lank kankyk. “’nMens glo elke woord wat hy sê; maak niesaak watter karakter hy speelnie –hymaaksulke interessante en brawe keuses in

sy spel,sonderdat hy ooit nie 100% teenwoordigisnie.” Op internasionale vlak bewonder hy graag die werke van Paul Mescal, Woody Harrelson, AyoEdebiri, OliviaColman, Harris Dickinson, Frances McDormand en Andrew Scott, om maar net ’n paar te noem Hoewel hy nognuutindie bedryf is, lyksyvoorbereidingsproses vir elke geleentheid anders. “Ek begin altyd by die volleteks om te sien hoe die karakter optree en om die gevoel te kry vansyverhouding metander karakters. Vandaar af skep ek ’n agtergrond vir die karakter om te weet hoe hy in verskillende situasies sal reageer,” verduidelik Wentzel oorhoe hy vir die rolvan Elijah voorberei het. Hy fokus ook op watdie karakter se doelwitin elke toneel is –iets watCintaine Schutte en Carel Nel hom geleer het. Hy verklap hoedie regis-

seur van Een keer om dieson, Ivan Botha,’n baiespesifieke visie virdie reeks en sy karakter gehad hetenhom toneelvir toneel gelei het. In Een keer om dieson het Elijahakute nierversaking. “Ek moes voorbereiomkop te hou metsygesondheidstoestand en hoehydaarop reageer.Die karakter het’nrealistieseen effens sinieseuitkyk op die lewe,maarprobeer altydander laat lag.Hysteek sy swaarkry methumor weg, wat ookvir my belangrik was om in gedagte te houomsyvreesaanjaende werklikheid methumor te balanseer,” brei hy verderoor sy karakter uit.

As vryskutkan Wentzel nog nie metsekerheid sê wat die jaar nogalles vir hominhou nie, maar stilsit is nie’nopsie nie. Hy toer onder meer saam mettweestudenteproduksiesen beskryfdie KKNKaseen van

diejaar se hoogtepunte waar hy metdie kinderproduksie Kaskenades! en dietragikomedie Akrasia op dieverhoog sal verskyn. ’n Kortfliek lê ook vandeesmaandvoor. Wentzelhet onlangs ookmet stemwerk vir dieoorklanking van buitelandse reeksebegin en sien daarnauit om meer daarvantedoen. Min weet sy skryftalenthet boonop reedsopskoolvlak deurgesyfer toe hy verskeie kere erkenning daarvoor ontvanghet.Daarom wilhygraag vanjaar daarmee eksperimenteerenkyk of hy welkan skryf. “Maar ek los dit gewoonlik virdié wat weldie gawe het,” skerts hy nederig ’n Produksie op diekassie waarvanhygraag droomom deel te wees,is The WhiteLotus “Dalk sommerweer’nseisoen wat teendie mediterreensekus afspeel soos in seisoen twee. Ek salwat wilgee om in ’n Yorgos Lanthimos-fliektespeel. My medeakteurs salekuitkies sodraekdie teks sien,” voeg hy op navraag by oorwie die regisseurensymedespelers souwees. Om in ’n produksie van MarthinusBasson en Nico Scheepers te speel, is ook’n Afrikaansedroom van hom. En in sy vrye tyd maak hy kos met’nverskeidenheid klipharde musiek op sy oorfonetotdat vriende hombel om te gaan stap, seetoe te gaan of ’n fliek by diebioskoop te gaan kyk. “Ekgenieteintlik enigeoomblik wat ek saam metlekker mense deurbring –myfamilie en vriende is wat dielewelekker maak. En kamp. Ek houbaie van kamp,” vertel hy

•Een keer om dieson wys Dinsdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal144). Episodes is ookbeskikbaar op DStv Stream en CatchUp.

HeinrichWentzel as Elijah in Eenkeer om die son.

SASSAsocialgrant review programmereducing fraud

TheSouth African Social Security Agency (SASSA) has saved government approximately R44 million permonth through an intensified grant reviewprocessaimed at ensuring social assistance reaches only eligible beneficiaries.

The reviewprocess, introduced at the startofthe 2025/2026 financial year, translates to savings of aboutR500 million annually as the agencytightens controls in aconstrained fiscal environment.

SASSA CEO ThembaMatlousaidthe review process strengthens the effectiveness, reliability andintegrity of the social assistance system while guarding againstwastefulexpenditure.

“The social grant review process is an important step not only to safeguardthe integrityofthe social assistance programme but to also ensure that public funds are directed to those who need them most, including reducing fraud and misuse of public funds,”Matlou said during abriefing on Thursday

The agency plannedtoundertake 420000 grantreviews forthe current financialyear.Bythe thirdquarter, nearly 400 000 beneficiaries hadbeen notified to come forward, with approximately 240000 grants reviewed to date About 70 000 grants were suspended due to beneficiaries failing to conduct reviews.National Treasuryclosely monitorsthe process andhas setconditions to accelerate implementation,including incomeverification, biometric checks, inter-agency data cross-referencing and quarterly reporting obligations. Through data matching with the South African Revenue Service, the agency identified 495 296 clientswho appearineligibleto receivegrants.Verificationis already underway.

Beneficiaries identified throughthis processare required to present themselvesfor review anddisclosure. Failure to complymay result in grantsuspension.The agency said it hasstrengthened partnerships with credit bureaus,banks, SARS, NSFASand other institutions to enhanceincome verificationand detect irregular grantaccess patterns.

SASSA hasrolled outcompulsory biometric enrolment for allnew grant applications andintroduced aself-service portal that allowsbeneficiaries to complete life certificationremotely.

The agency acknowledgedchallenges linkedtobeneficiaries notupdating contact details, which canresult in missed review notifications. To addressthis, it introduced afourth payment date in the socialgrants payment cycle as asignal forbeneficiaries to contact SASSA if payment is not received during the normal first threepayment days.

The review process is conducted in line with Regulation 30 andSection 14(5) of the Social AssistanceAct,2004, which requires SASSA to regularly review social grants to confirm beneficiaries’ continued eligibility.

Nuweskoolnaam

RonélvanJaarsveld

Dienaamsverandering van ’n laerskool in Montagu het opslae gemaak nadat van die ouers beweer het dat hulle nie in die saak geken is nie.

Die W.A. Rossouw Primêre Skool in Montagu se naamsverandering is onlangs deur die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD)goedgekeur en sal voortaan as die W.PTheys Primêre Skool bekendstaan.

Volgens Millicent Merton, ’n woordvoerder van die WKOD,was W.P. Theys meer as 30 jaar lankhoof by dié skool.Op die skool se 90ste verjaardagviering het sy 97-jarige dogter vertel hoe haar pa die skool in Langstraat in 1924 begin het “Sy het vertel hoedie skool onder apartheidswetgewing verskuif is na dienuwe gebou,toe sy self in Sub A[gr.1] was.Mnr. Theys het die seuns en meisies gemobiliseer om klippe vanverskillende groottes

ouervergaderings gelei en die beheerliggaam het besluit om Mnr. Theys se nalatenskap te eer,” het sy gesê. Dié naamsverandering was sedert 2022 ’n punt op die agendaopouervergaderings. Briewe is ook uitgestuur na skole, rugbyklubs, kerke, ouetehuise en individue.

“Die skool het oorweldigend positiewe terugvoering ontvang,” het Merton gesê. Die WKOD het daarna die beheerliggaam se versoek vir ’n naamsverandering goedgekeur.

Die skoolhoof, Nigel Adams, het ’n dankbetuiging watoud-kollegas in 1956 aan Theysvoorgelees het met sy aftrede met Standard gedeel. Hulle het sy lof besing en harde werk om die skool vandie aanvankliketweemanskool uit te brei.

Dit is vanjaar Adams se agtste jaar as hoof by dié skool. “Ek het nie virW.P Theysgeken nie, maar sy dogter, Shiela Stevens, was my klavierjuffie. Haar man, R.G Stevens, was die skoolhoof, ’n baie streng man.”

Nigel Adams (middel), die hoof vandie W.PTheys Primêre Skool in Montagu, saam metsypersoneellede.
Eenvan hullehou ’n foto vasvan W.PTheys,nawie die skool onlangs hernoemis.
Sassahas savedgovernment approximately R44 million per monththrough an intensified grant reviewprocess.

Raadslidweer verkies

RonélvanJaarsveld

Die raadslid Daniël Baadjies vandie

Demokratiese Alliansie is in ’n onlangse tussenverkiesing in die Langebergmunisipaliteit totwyksraadslid verkies.

Die tussenverkiesing is verlede Dinsdag (3Februarie) in wyk 4, Bonnievale, gehou. Diewyk sluit Happy Valley, Mountain View,Boekenhoutskloofendie nywerheidsgebied in.

Baadjies het 975van die 2423 stemme verwerf(40,47%), met JamesNoblevan die ANC wat 881stemme (36,57%) ver-

werf het. Moses Plaatjies van die Patriotic Alliancehet 546 stemme (22,67%) gekry en Jason Carlton Matthysvan die Truth-party het sewe stemme (0,29%) gekry, het dieOnafhanklike Verkiesingskommissie aangedui

Diewyk het 4386 geregistreerde kiesers endie stem-opkoms was 55,22%.

Baadjies, wat al 50 jaar ’n inwoner van Bonnievale is, het diewyk in Oktober 2025in’ntussenverkiesing as ANC-raadslidgewen. Hy het egter in November besluit ombydie DA aan te sluit en het die wyk nou weer virdie DA gewen.

“Ek voelgeëerd datekverkies is om diemense van wyk4tedien,” het Baad-

jies gesê.

“Eksien daarna uitomsaam met inwoners, gemeenskapsleiers en munisipale beamptes te werk om ons plaaslike problemedie hoof te bied en op die vooruitgang wat reedsgemaak is, te bou. Saam kan ons ’n sterker, meer gehegte en veerkragtige gemeenskap skep.”

Die Langeberg-munisipaliteit het Baadjies as nuweraadslidverwelkom.

“As deel vansypligteasraadslid sal hy betrokke wees om plaaslikeregulasies deur te voer, begrotingsenontwikkelingsplanne goed te keur, dienstariewe vas te stel en die gemeenskap se belange in die raad te verteenwoordig.”

Waterbeperkingsterugnavlak 1

In ’n ommekeer het die Langeberg-munisipaliteit Maandag (9 Februarie) aangekondigdat die Vlak 2-waterbeperkings wat sedert 1Februarie in werking getree het, opgehefword.Daar sal teruggekeer word na Vlak 1-beperkings.

Die besluit volg ná ’n vergadering op Donderdag 5Februarie tussen die uitvoerendeburgemeester,Schalkvan Eeden, die munisipalebestuurder,Daniël Lubbeenkonsultasies met die strategiesebestuurspan. Opposisiepartyeeninwoners het luidteveldegetrekteen die Vlak 2-waterbeperkings wat ingestel is en die meegaandehoër watertariewe.

Diemunisipaliteit sê in ’n verklaring danksy die verbeterde

watersituasie ná onlangse reënval, kan dié stap geneem word. “Die reën het tot’nbeduidende toenameindam- en anderwaterbronvlakke gelei. Hoewel dit nie die langtermyn uitdagings oplos watdie munisipaliteit het nie, het dit welkome verligting gebringen die korttermyn stabiliteit verbeter,” het die munisipaliteit gesê.

Verdere besluiteisdat Vlak 1-tariewegehef sal word vir Februarie en Vlak 2-tariewe nie toegepas sal word nie.

Dié verskuiwing na ’n laer vlak, het die munisipaliteit gewaarsku, hang afvan verantwoordelike waterverbruik deur inwoners.

Anderpositieweverwikkelinge is datdie departement van plaaslike regeringbevestig het dat munisipaliteitewat deur die

afgekondigde ramptoestand in die Oos-Kaap, Wes-Kaap en NoordKaap geraak word, ondersteuning sal ontvang om hul watersekerheid te versterk.

Die hulporganisasie Gift of the Givers is bereid om die munisipaliteit te help om boorgatein sekere gebiede te boor om alternatiewe waterbronne te vestig.

Die munisipaliteit het inwoners aangemoedig om steeds water spaarsaming te gebruik en lekplekke onmiddellik reg te maak

Met die terugkeer na Vlak 1-waterbeperkingssal die munisipale swembad ook weer vanaf 10 Februarie oop wees vir die publiek.

Die waterbeskikbaarheid sal dopgehou word, met die moontlikheid dat alle waterbeperkings van 1Maart geskrap kan word.

verkies. Foto:Langberg Munisipaliteit

Lykvan onbekende man lê in veld

RonélvanJaarsveld

Tweemans het ’n grusame ontdekking gemaak toehulle op die lyk van ’n man in Johnsonspark in Worcester afgekom het Dieman se lykisverlede maand(Saterdag 31 Januarie) in ’n oop veld in Duncanstraat gevind, het AO VathiswaJacobs, woordvoerder vandie Worcester-polisie, bevestig. Die twee manshet diepolisie verwittig en vir hulle gewyswaar hulle die lyk gevind het.Die man het op sy rug gelê en het ’n oranje broek en grys baadjie aangehad By nadere ondersoek het die polisie vasgestel dat daar ’n oop wond aan sy rug was. Sy regterhand was opgeswel en langs hom het ’n bloedbesmeerde klip gelê. AO Jacobs sê diepolisie onder-

soek die saak verder. In nog ’n moord het ’n man op die Denau-plaas in die De Wetomgewing buite Worcester gesterf nadat hy tydens ’n stryery met ’n mes gesteek is. Volgens die polisie is die motief vir die moord vermoedelik die verkryging vandwelms. ’n Man het glo die slagoffer dieafgelope Saterdag (7 Februarie) gestuur om vir hom dwelms te gaan koop, maar nie dadelik teruggekom nie. Toe hy die volgende dag opdaag, wou die man glo weet waar sy dwelms is. “Die slagoffer het aan hom gesê hy is beroof.Die verdagteindie aanval het by die twee mans aangesluit en... [ná ’n rusie] ’n mes uitgepluk en die slagoffer in die borskas gesteek.” Die verdagteisinhegtenis geneem.

What’sonat TheCaledon

DaniëlBaadjiesisasraadslid in wyk 4inBonnievale

Help metsokkerstewels en -balle

Rachel’sCareand DevelopmentMinistries,’n organisasie sonder winsoogmerk,het ’n skenking vansokkerstewels, sokkies en beenskutte aan Donorique Booysen,’nbelowende jong sokkerspeler vandie View of Hope-sokkerklub,gegee. Die klub het ook ’n nuwesokkerbalasgeskenk gekry.View of Hope is reedsin1972gestig om ’n gesonde leefstyl onder die jong seunsvan Riverviewtekweek –sonder dwelms en bende-aktiwiteite.Vandagwordseunsvan so verasAvianpark by hierdie inisiatiefvan opheffing betrek.Die klub het op die oomblik ’n groot behoefte aan sokkerstewelsensokkerballe.Indien ukan help,kontakgerus ds.Cyril Hendricks per Whatsapp by 0732627357.Opdie foto is ShafielAdonis (afrigter),Leatitia Hendricks,Donorique Booysenends. Hendricksvan Rachel’s Care and DevelopmentMinistries.

Stemmet verklapfamiliestories in bundel essays

DiegeboreRobertsonnerAnna-BetStemmet(links) hethaar bundel persoonlike en meestalhumoristieseessays, Goed watgebeurhet metmenseopplekke,bydie Breytenbach BoekklubinWellingtonbekendgestel.AndriesdeBeer,’ndigteren dosent aan die Kaapse Universiteit vanTegnologie in Wellington, het met haar daaroor gesels.Die bundel omvatmeestalwarestories oor familielede,eks-kêrelsen haar lewe as 40-jarigema. Stemmet, vanMalmesbury, vertel daarbyook oor hoe sy byvoorbeeldopskool opstelle vir ekstrasakgeld verkoop het. Stemmetisas’nnooi Bester in Robertson geboreentoe sy vyf jaar oud was, het die gesin Worcester toegetrek, nadat haar pa ’n posaswynmakerinDeDoorns aanvaar het. Sy hetbyWorcester NoordPrimêreSkool en laterdie Hoërskool Montana skoolgegaan.Toe die gesin in 2000 na Riebeek-Kasteel verhuis, is sy na PaarlGimnasium, waar sy as A-kandidaat gematrikuleer het. Ook in die bundel is die kortverhaalwaarmeesydie onlangse Woordfeeskortverhaalbundel gehaal het.Haar bundel is deur TurksvyUitgewers uitgegee Foto:EngelaDuvenage

Musicalnote for Breyten

Worcester Music Society willhost aconcert on 26 February by theinternationally acclaimed France-based South African pianist Marika Hofmeyr and the wellknown and much-loved South African mezzo-soprano Minette du Toit-Pearce. They met in October 2022 to record Nagmusiek,aCDdedicatedto South Africanart song.Featuring worksby Hendrik Hofmeyr andArnold van Wyk, it was chosen as ContemporaryCDofthe WeekbyFranceMusique,the national French classicalradio, andwas very well received. Theyare currentlypreparing anew album around lieder by Hofmeyr, including his verylatest “Sewe studies op gedigte van BreytenBreytenbach” Their programme proposesanimaginary itinerarybased on Breytenbach’s path from his native South Africa to his second home in Paris, following him on his regular visits to Spain. It gives people here achance to hear littleperformed worksbyrenownedSouth African composers with afocuson anational icon as well as better-known French and Spanish pieces.

The concert begins at 19:30 at the Music School Auditorium of Innovation for theBlind. Tickets will be availableatthe dooratR100.

For enquiries phone082 562 7157.

Fourcousinsget1659award

Four cousinswho turnedtheir family winebusiness into aglobal powerhouse havebeenrecognised with South Africa’smost coveted industry accolade. The Retiefs of VanLoveren FamilyVineyards (VLFV) have been awarded the coveted1659Award for Visionary Leadership. The 2026 honour, conferredbythe organisersof South Africa’sannualWine Harvest Commemorative Event,recognises the family’sextensive and ongoing contribution to theeconomic, environmental andsocial sustainability of the localindustry.

Philip Retief,the company's MD, alongside his brother Neil and cousins Hennie and Bussell,havebuiltwhat many consider the country's largest independent wine company since taking the reins in2006. Their wines nowreach 70 countries worldwide, with operations spanning South Africa's premierwine regionsfrom their Robertsonhome base to Stellenbosch,Paarl, the Swartland, Tradouw and Worcester.

BUILDINGBLOCKBUSTERBRANDSANDGROWTH

Thethird-generation family teamhas createdanimpressiveportfolio of householdnamesincluding Four Cousins, Almost Zero,the innovative PET-packaged TangledTree, andthe hugely successfulLoxtonia cider. It has further elevated its presence at the prestigeend of the market througha series of strategic acquisitions in recent times,complementing specialty labels such as the multi-awardedChristina, VanLoveren and Zandvliet.

Through strategic acquisitions, they've also preserved South African wine heritage by securing majorityownership of NeilEllis Wines in Stellenbosch, full ownershipofLandskroon in Paarl,and complete controlofOverhex Wines with itsWorcester production facility and premiumSurvivor brand. These investments have expanded

VLFV'swine tourism footprinttoseven venues, each creating its own employment andskills development ecosystem.

SUSTAINABILITYATTHEHEARTOFSUCCESS

Economicinclusionand empowerment of farm workers form an importantpart of the business’s long-term sustainability efforts. VanLoveren farm workers,for example, hold a26% stake in the Five’s Reserve brand, with annual dividends reinvested into the localcommunity.

In addition, at De Goree,a138ha farm nearRobertson, VLFV has partnered with its workers, who hold a52% share. Its Middelburg farm includesafarm worker entity, Mzala Wines, thatholds a 30% stake in this 832ha multi-cropenterprise.Meanwhile, it co-ownsOlyfberg,a 1230ha farm on the outskirts of Robertson. Planted mainly to olives andgrapes, its majority shareholder is BEEagriculturalentity, the KaraanFamilyTrust

ENVIRONMENTALLEADERSHIP

As part of its ongoingcommitment

to skills development, VLFV haspartneredwith the Afri Training Institute to deliveranaccredited,year-longwork-integrated learningprogramme focused on farming,cropproduction,entrepreneurship anddata analytics

Self-sufficiency andresilience arecornerstones of the business.Solar power investment means VLFV is meetingclose to 40% of its own energy needs.Ithas setaside 2500ha to conservation andfor rehabilitation to indigenoushabitat and is amajor supporter of rhino conservation viathe RhinoRun brand. Andby curtailing its environmental impact, it hasearnedsilverstatus from the Confronting Climate Change(CCC) initiative thatidentifies andrespondstorisksand opportunities linkedtocarbon emissions in South African wine andfruitfarming

Thefamily joinsanelite groupofpast recipients including Johann Krige(2025), TimHutchinson (2024),Ken Forrester (2023),CarmenStevens (2022),Beyers Truter (2021),and the late JanBoland Coetzee (2020)

IMPORTANT NOTICE

FORM 3A -NOTICEOFAPPLICATIONS FORLIQUORLICENCESINTERMS OF SECTION 37(1) OF THEWESTERN CAPE LIQUOR ACT,2008 –[REG. 10(1)]

Notice is hereby giventhatthe following applications forliquorlicenceshavebeenlodgedwiththe WesternCapeLiquorAuthority (the Authority) andwiththe designated liquorofficers at theindicated SouthAfrican PoliceService offices. Theapplications concernedmay,uptoand includingthe 28thday from thedate of publicationofthe application, upon requestand free of charge,beinspected by anyperson, at theofficesofthe Authorityorthe designated liquorofficer listedhereunder. Copies of an applicationcan be obtained from theAuthority afterpayment of theprescribedfee. Objections andrepresentations must be lodged in writingwiththe Authorityand thedesignatedliquorofficerinaccordance with section39ofthe Act.

VORM 3A -KENNISGEWINGVAN AANSOEKE OM DRANKLISENSIES INGEVOLGEARTIKEL 37(1)

VANDIE WES-KAAPSE DRANKWET,2008 –[REG. 10(1)]

Hiermeewordkennisgegee datdie volgende aansoekeomdranklisensies ingedien is by dieWes-KaapseDrankowerheid (die Owerheid)en] by dieaangewese drankbeamptesbydie aangeduideSuid-Afrikaanse Polisiedienskantore.Die betrokke aansoekekan,tot en metdie 28ste dagvanaf diedatum vanpublikasievan dieaansoek,opversoek en gratis deur enigepersoon besigtig word by diekantore vandie Owerheid of dieaangewese drankbeampte hierondergelys.Afskrifte van’naansoek kanbydie Owerheid verkry word na betalingvan dievoorgeskrewe fooi.Besware en vertoë moet ooreenkomstigartikel 39 vandie Wetskriftelik by dieOwerheidendie aangewese drankbeampte ingedien word IFOMU3A- ISAZISOSOKUFAKWA KWESICELO SEPHEPHA MVUMENGOKWECANDELO37(1) LOMTHETHOWOTYWALAWENTSHONAKOLONIKA-2008 –[UMGAQO 10(1)]

Isazisosiyanikezelwa ukubaezi zicelo zilandelayozamaphephamvume otywalazifakiwekwabasemaGunyeniezoTywala eNtshona Koloni (abasemaGunyeni) nakumagosa ajongene nemiba engotywala kwii-ofisi ezixeliweyozeeNkonzozamaPolisaaseMzantsiAfrika. Iziceloekubhekiselelwa kuzo zingakwazi kwiintsuku ezingamashumiamabini anesibhozo (28) ukususelangomhla wokupapashwa kwesisicelo, xa eceliwekwaye simahla, ziye kuhlolwa nguyenawuphi umntu okwi-Ofisi esemaGunyeni okanye yegosa elijongene nemiba engotywala elixelwe apha ngezantsi. Iikopi zesicelo zingafumanekakwabasemaGunyeniemva kwentlawuloemiselweyo. Uchaso neengxeloezixhasayoezibhaliweyozingafakwakwabasemaGunyeninakwigosa elijongene nemiba engotywala ngokwecandelo39loMthetho

No.Fullnameofapplicant

Volle naam vanaansoeker

Igamaelipheleleyo lomfaki-sicelo

Name underwhich business will be conducted

Addressofthe proposed premises

Adresvan dievoorgenome perseel

Idilesi yesakhiwo

Naam waaronder besigheidbedryf salword

Igamaishishini eza kushishina phantsi kwalo

Kind of licence appliedfor

Tipe lisensie waarom aansoek gedoen word Uhlobo lwephepha mvumeolucelayo

SouthAfrican Police Services designated liquorofficeroffice wherethe application hasbeen lodged

Suid-Afrikaanse Polisiedienskantoor vandie aangewese drankbeampte waar die aansoek ingedien is i-Ofisi yeGosa elijongene nemiba engotywala yeeNkonzozamaPolisa eMzantsi Afrika apho isicelosifakwe khona

Minette du Toit-Pearce MarikaHofmeyr
From left Neil, Bussell, Phillipand Hennie Retief. Foto:Bakkes Photography

Begrafnisdiens vind plaasSaterdag, 14 Februarie 2026 om 12:30 by Quintstraat18, Roodewalenom 13:30 by VGK Worcester-Oos Kerk, Fischerstraat

Dankie vir die goeie vrou wat jy was vir my Ek gaan jou baie mis maargun joudie ewige rus. Tot ons weer ontmoet Jou geliefde man Eppie

Methartseer sê ons totsiensaan onsgeliefdeouma en oumagrootjie. Jy was meer as 'n staatmaker.Ons gaan jou vreeslikverlang. Kleinkinders en agterkleinkinders

Death ended your life Mom butnot the lovewe share. Rest in eternalpeace. Des en Mario

Gone but not forgotten. Still remaining in ourhearts. Restineternal peace Lesté

Every memorywehave of you is atreasureforever Thankyou for being the most loving andwonderful person.Rest in eternalpeace. Annalise and Jerome

Your life was ablessing, yourmemory atreasure. Youare loved beyond words and missedbeyond measure. Gone from sight butnot fromour hearts. Alroy and Essie

You left our lives but you will never leave our hearts. Stacia and Sharné

Amother is still the holiest thingalive. Rest in peace grandmom. Rowano and Jurine

Saggies rus skoonsus Babs en kinders

Rest in peace Aunty Pops. Tillwemeet again. You will be missed. David

LOSCH, CORNELIUSRUSSELL

GEB: 18.10.1965 -GEST:05.02.2026

Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 14 Februarie 2026 om 09:00 by Woonstel AA-13,Roodewal en om 10:00 by AME CalvaryKerk, Excelsiorweg, Hexpark

Jysal altyd in ons harte voortleef. Sal joumooi herinneringe altyd onthou.Baie lief vir jou totons weerontmoet Jou vrou Esteronia, kinders, kleinkinders, Marjorie en breë familie

FERRUS, DIANA

GEB: 29.08.1953 -GEST: 30.01.2026

BegrafnisdiensvindplaasSaterdag, 14 Februarie 2026om10:00 by V.G.KSentraalKerk, Adderleystraat, Worcester.

SIMONS,PIETERDANIEL

GEB: 18.12.1952 -GEST: 05.02.2026

BegrafnisdiensvindplaasSaterdag, 14 Februarie 2026om07:30 by Pyreneesstraat 21,Tafelsig, Mitchells Plein en om 08:00byPyreneesstraat 84, MitchellsPlein. Besigtiging is vanaf 07:00byhuis

ABRAHAMS, JOHANNA (Aunty Poppie)

GEB: 20.08.1940 -GEST: 10.02.2026

ESTERHUIZEN, GEORGE

GEB: 17.10.1959 -GEST:07.02.2026

Verassingsdiens vind plaasSaterdag, 14 Februarie 2026 om 08:30 by Fortuinstraat,Nobleparkenom 10:00 byNuwe Apostoliese Kerk,Leipoldtlaan

MATTHEWS,DANIELCORNELIUS

GEB: 23.04.1968- GEST: 06.02.2026

VAN ROOI,WILLEM GEB:17.04.1954 -GEST: 05.02.2026

BegrafnisdiensvindplaasSondag, 15 Februarie 2026 om 09:00byRoeswater, Rawsonville en om 11:00 by Overhex Saal.

VAN ROOI,WILLEM Sagrus,tot onsweer ontmoet. VanFrans en Miena Vander Ross

MARIASANNA MC KENZIE (BABY) 25.09.1953 -15.02.2025

Oneyear without you MommyB.Our hearts still ache deeply for yourlove andyourvoice.Though you aregone, yourlove

O’NEIL &VISSER PROKUREURS BOEDELKENNISGEWING

BOEDELNOMMER:030264/2025

In die boedelvan wyle MARIAELIZABETH BAARTMAN(Identiteitsnommer: 590528 0112 08 2),getroudbinne gemeenskap vangoederemet PAUL BAARTMAN (Identiteitsnommer: 5612255143 08 0),inlewewoonagtigte JORDAANSTRAAT8C, RAWSONVILLE, 6845 en oorlede te WORCESTER,op 08NOVEMBER2023

Skuldeisers en Skuldenaars in bogemelde boedelword hiermeeversoekomhulle eise in te dien by –enhulle skulde te betaal aan dieondergetekende,binne‘n tydperk van dertig(30)daevanafDONDERDAG,12FEBRUARIE2026.

Position: SENIOR ELECTRICIANFullTimePlaceofwork: Wolseley

3. Knowledgeof3 phaseand single-phasesupply.

4. KnowledgeofFood Safety procedures will be to the applicant’sadvantage.

Applicants whohavenot received feedback within 21 days from theclosing date must please accept theirapplicationas unsuccessful.

25 Adderley Street /Adderleystraat 25 P.O. Box /Posbus101, Worcester,6849 RepublicofSouth Africa /Republiek van Suid-Afrika

t: (023) 342 7215 /083 775 6073 c: 083 775 6025 (Chris O'Neil)e:chris@visonlegal.com

Office Manager /Kantoorbestuurder: MarieNiemand e: admin@visonlegal.com

O’NEIL &VISSER PROKUREURS BOEDELKENNISGEWING

BOEDELNOMMER:015994/2022

Indieboedelvanwyle MARIUS HERADIEN (Identiteitsnommer:660111 5090 08 5), getroudbuite gemeenskap van goederemet uitsluitingvan die aanwasbedeling, met TAMZIN-JADE MICHÉ HERADIEN(Identiteitsnommer: 010822 0186 08 5), in lewe woonagtig te JAKARANDASTRAAT14, BREDASDORP,7280enoorledeteBREDASDORP,op01JULIE2020 SkuldeisersenSkuldenaars in bogemelde boedelword hiermeeversoekomhulle eise in te dien by –enhulle skulde te betaal aan dieondergetekende,binne‘n tydperkvandertig(30)daevanafDONDERDAG,12FEBRUARIE2026.

25 Adderley Street /Adderleystraat25 Worcester,6849 RepublicofSouth Africa /Republiek van Suid-Afrika

t: (023) 342 7215 /083 775 6073

c: 083 775 6025 (Chris O'Neil)

e: chris@visonlegal.com Office Manager /Kantoorbestuurder: MarieNiemand e: admin@visonlegal.com

BOEDELKENNISGEWING BOEDELNOMMER: 011238/2025

In die boedelvan wyle JACOBUS HENDRICKS(Identiteitsnommer: 480118 5025 08 4), ongetroud, in lewe woonagtigte DE WETSTRAAT 93, WORCESTER, 6850 en oorlede te WORCESTER,op 23 SEPTEMBER2024

eise in te dien by –enhulleskuldetebetaalaan dieondergetekende,binne‘n tydperkvandertig(30)daevanafDONDERDAG,12FEBRUARIE2026.

Munisipale-geboue Privaatsak X4

LAINGSBURG, 6900

Tel. (023) 551 1019 Faks No. (023) 5511019

NOTICE NO.15/ 2025

E-pos /E-mail: scm@laingsburg.gov.za

INVITATION TO TENDER

TENDERNO: SCM-T-2025-26-010 MAINTENANCE, SERVICING ANDREPAIROFFLEET VEHICLES

Laingsburg Municipality hereby invitestenders from suitably qualiedservice providerstobeappointed to aPanel of Service Providersfor the maintenance, servicing,and repair of municipal eetvehicles for aperiod of three (3)years.

The Municipality intends to appoint all qualifying local workshops to apanel. This tender is subjecttoeligibilitycriteria and biddersmustprovide proof where required,asspecied in the tender document. Non-compliance with the eligibility criteria will render the bidder non-responsive.

Tenders may only be submitted on the prescribedtenderdocuments that are obtainable from Monday,16February 2026 at the Supply Chain Management Unit, 02 VanRiebeeck Street, Laingsburg, 6900 duringofce hours(08h0016h00).

Completed tenders in asealed envelope, endorsed with “SCM-T-2025-26-010Maintenance, servicing and repair of municipal eet vehicles,” mustbeplaced nthe tender box in the foyer between 08:00 –15:00 at the Municipal Buildings, 02 VanRiebeeck Street, Laingsburg to reach the MunicipalManager nolater than 12:00p.m. on 16March2026,after which tenderswill be opened in public.

Supply Chain ManagementQueries

Mr.Keith Gertse Tel: (023) 55 11 019 scm@laingsburg.gov.za

Technical Queries Mr.John Komanisi Tel: (023) 55 11 019 john@laingsburg.gov.za

NOTICE NO.17/2025

TENDERNO: SCM-T-2025-26-012

LEASING OF OFFICE BUILDING FOR MUNICIPAL TRAFFIC DEPARTMENT

Laingsburg Municipality hereby invites suitably qualied and experienced property owners or authorised managing agents to submit tendersfor the leasing of an ofce building to accommodatethe MunicipalTrafcDepartment for a periodofthree (3) years. The Municipality intends to leasea functiona ,compliant andsecure ofce building within the Laingsburg municipal area. Thistender is subject to eligibility

Tenders may only be submitted on the prescribedtenderdocuments that are obtainable from Wednesday,18February 2026 at the Supply Chain Management Unit, 02 VanRiebeeckStreet, Laingsburg, 6900 duringofce hours (08h00-16h00).

Completed tenders in asealed envelope, endorsed with “SCM-T-2025-26-012Leasing of ofce building for Municipal TrafcDepartment,” mustbeplaced in thetender box in the foyer between 08:00–15:00atthe Municipal Buildings, 02 VanRiebeeck Street, Laingsburg to reach the Municipal Manager nolater than 12:00p.m. on 16March2026 after which tenders will be opened in public. Supply ChainManagement Queries

Mr.Keith Gertse Tel: (023) 55 11 019 scm@laingsburg.gov.za

Technical Queries

Mr.NeilHendrikse Tel: 073148 7665 nhendrikse@laingsburg.gov.za

Municipal Buildings Private Bag X4

LAINGSBURG, 6900

Tel. (023) 551 1019 FaxNo. (023) 5511019

NOTICE NO.16/ 2025

TENDER NO: SCM-T-2025-26-011 PROVISION OF FUEL(PETROL AND DIESEL) FOR MUNICIPALFLEET

LaingsburgMunicipalityhereby invites tenders for tender no. SCM-T-2025-26011for the provision of fuel (petrol and diesel) for the municipa eet

The Municipality intends to appoint apanel of local service providers (fuel stations) situa ed within the Laingsburgmunicipalarea to supply fuel to the municipal eetfor aperiod of three (3)years.

Onlybiddersthat meet the minimum eligibilitycriteria,including possession of a valid Retail Licence and demonstrable local presence, will be considered. Noncompliance with the eligibility criteria will render the bidder non-responsive.

Tenders mayonly be submitted on the prescribed tender documents thatare obtainable from Tuesday, 17 February2026 at the Supply Chain Management Unit, 02 VanRiebeeck Street, Laingsburg,6900 during ofce hours (08h0016h00).

Completed tenders in asealed envelope,endorsed with“SCM-T-2025-26-011Provision of fuel (Petrol andDiesel) formunicipal eet, must be placed in the tenderbox in the foyer between 08:00 –15:00 at the Municipal Buildings, 02 Van Riebeeck Street, Laingsburgtoreach the Municipal Managernolater than 12:00 p.m.on 16March2026 afterwhich tenders will be opened in public. Supply Chain ManagementQueries Mr.Keith Gertse Tel: (023) 55 11 019 scm@laingsburg.gov.za

Technical Queries Mr.John Komanisi Tel: (023) 55 11 019 john@laingsburg.gov.za

NOTICENO. 18 /2025

TENDER NO: SCM-T-2025-26-013

TARIFF MODELLING AND ASIMPLIFIED COST-OF-SUPPLY

LaingsburgMunicipality hereby invitessuitably qual ed andexperienced professional service providers to submit bids for TariffModelling and aSimplied Cost-of-SupplyStudy pertaining to Municipal Service Charges, Property Rates, including anyother municipal tariffs as specied in the bid documentation.

The purpose of the project is to develop and implement acomprehensive, economicallyinformed andcost-reective tariff modelling frameworkfor municipal service chargesand property rates, aligned withNational Treasury guidelines, MFMA Circulars, applicable legislation, and municipalpolicies. The framework mustsupportsustainable, equitable, and transparent tariff setting and contribute toward afunded Medium-TermRevenue and Expenditure Framework (MTREF).

The tariff modellingmust incorporatea simplied Cost-of-Supply assessment of coremunicipal services andmustfurther take intoconsideration the municipality slocal economic prole, affordabilityindicators, and crosssubsidisationprincipleswhere applicable. The project must be completed within three(3) months from the date of appointment.Only tenders scoring aminimum of 70out of 100for functionality will be considered furtherfor evaluation

Tenders mayonly be submitted on the prescribed tender documents thatare obtainable from Monday, 16 February2026 at the Supply Chain Management Unit, 02 VanRiebeeck Street, Laingsburg,6900 during ofce hours (08h0016h00).

Completed tenders in asealed envelope, endorsed with “SCM-T-2025-26-013Cost-of-Supply andEconomic Tariff Modelling of Municipal Servicesand Property Rates,” mustbeplaced in the tender box in the foyer between 08:00 –15:00 at the Municipal Buildings, 02 VanRiebeeck Street, Laingsburgtoreach the Municipal Managernolater than 12:00p.m on 06 March2026, afterwhich tenders will be opened in public.

Technical Queries

Telegraphic, telephonic, facsimile, emailed,and late bids will not beaccepted.

NO BIDS WILL BE CONSIDERED FROM PERSONS IN THESERVICE OF THE STATEASDEFINED IN THE MUNICIPALSUPPLY CHAIN MANAGEMENTREGULATIONS(GOVERNMENTGAZETTENO. 40553DATED20JANUARY2017).

JBOOYSEN MUNICIPALMANAGER

12FEBRUARY2026

Supply Chain Management Queries

Mr. Keith Gertse

Tel: (023) 55 11 019 scm@laingsburg.gov.za

Ms. LesegoMokgoje Tel: (023) 55 11 019 cfo@laingsburg.gov.za

Completetender notices forthe above-mentionedtendersare availableonour website(www.laingsburg.gov.za) andNational Treasury’se-Tenderportal.

The preferential pointssystem applied (80/20) in terms of the PreferentialProcurement Policy is as follows:

sementwerke cementworks Sedert1954 Since

( 021873 1154 •www.lategans.co.za

NM10045114-BW050226

Golf Results

handig.VanlinksisNigelRanchod, lidvandieBolandrugby-unie seuitvoerendekomitee,John VergotinivanMultisureVillagers Worcester,LizhaanWilliamsvan HexparkPrimêreSkool,SadourniqueLouwvanTekkieTown, CynthiaPienaar,skoolhoofvan HexparkPrimêr,DanverOlsen, lidvandieBolandrugby-uniese uitvoerendekomitee,enBradman Grove,diesportkoördineerdervan HexparkPrimêr Foto:DBSport/ Stephan Neethling

Hoërskoolatletepresteer

Du Toit

Die Worcester Hoërskole-atletiekkampioenskaphet die afgelope naweekby Worcester Gimnasium plaasgevind, waar atlete van verskeie hoërskole mekaar op die baan en veld aangedurf het. Die byeenkoms is gekenmerk deur goeie sportgees, sterk kompetisieenuitstekende prestasies.

Atlete het aan ’n verskeidenheid baanen velditemsdeelgeneem, waaronder naellope, middelafstande, hekkies,verspring, hoogspring en gewigstoot.

Onderwysers, afrigters en ondersteuners het langs die baan saamgetrek om die deelnemers aan te moedig, wat bygedra het tot ’n energieke en positieweatmosfeer. Vir baie atlete was die kampioenskap

’n belangrike geleentheidomkwalifiserendetye en afstande te behaal, metdie oogopkomende Boland- en provinsiale byeenkomste. Diestandaard van atletiek in dieWorcester-omgewing bly hoog,en verskeie belowende jong atlete hethul talent duidelik gewys

Organiseerders hethul waardering uitgespreekteenoorWorcester Gimnasium virdie beskikbaarstellingvan diefasiliteite,asook al die beamptes, afrigters en skole wat gehelp hetomdie byeenkoms moontliktemaak. Dieleerders is ookgeprysvir hulgoeie gedrag en sportmanskap. Diekampioenskap hetweereens gewys dat skolesport’nbelangrike rolin dieontwikkeling van jongmense speelen dat atletiekindie Worcester-omgewing sterk groei.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Standard-E-Edition-12-February-2026 by Novus Media - Issuu