9 September 2025 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za
Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | Riebeek Kasteel | Riebeek Wes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht
GRAT IS FREE
Swartland
325L ‘ECO’ KOELKAS VRIESKAS KOMBINASIE DAC625
- ‘Satin Metallic’ afwerking - 2 Jaar waarborg +3 Jaar beperkte waarborg
SLEGS R5 999 M ALM E SB U RY - 0 22 100 1040 DE ZWARTLAND MARKT MALL
GELDIG TOT SONDAG, 21 SEPTEMBER 2025 | Terwyl voorraad hou
www.applianceworld.co.za | B F & W
Gazette
OPEN
7 DAYS A WEEK
WE DELIVER NO. 9 DR EUVRARD STREET, MALMESBURY
Maan ‘bloos’ terwyl hy vir die son ‘wegkruip’ Die plaaslike fotograaf Neil Geldenhuys van Riebeek-Kasteel het Sondagaand (7 September) se bloedmaan met sy lens vasgevang. Die bloedmaan was die gevolg van ’n algehele maansverduistering – ’n verskynsel wat elke ses maande kan voorkom. Hierdie was dus die tweede maansverduistering van sy soort vanjaar, maar wat hierdie een spesiaal gemaak het, is dat dit die langste verduistering in 10 jaar was en die verduisteringsproses 82 minute geduur het. Foto: Neil Geldenhuys
Lok toerisme só na Weskus Bemark plaaslik, nie net oorsee
Charlotte Lesch Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei het. Een van die gesprekke was onder meer tussen James Vos, ’n raadsheer van Stad Kaapstad en die burgemeesterskomiteelid vir ekonomiese groei; Riaan Engelbrecht, ’n boer van Lutzville en die eienaar van Namaqua Koffie; en Mark Botha, ’n boer in die Cederberg, wat sy plaas danksy rotsklim in ’n internasionale bestemming omgeskep het. Die landbouprodusente het meer vertel oor hoe hulle die hulpbronne op hul plase in toerismebestemmings en produkte omgeskep het wat uiteindelik deel is van die nuutse konsep binne die toerismebedryf, naamlik agri-toerisme. Die WDM het ’n insig-
mark. As ’n besoeker in Kaapstad land, bly hy nie net in Kaapstad nie. Dit is hoe ons aanknoop by mekaar, wat die uiteindelike sukses vir die hele toerisme-ekonomie sal wees.” Hy meen dit is belangrik om ander produkte te nader sodat die ervaring tot die res van die streek kan diversifiseer. Vos het drie belangrike eienskappe van toerisme gedurende die paneelbespreking identifiseer, naamlik die vrolikheid, die egtheid en ook die vindingrykheid van die landbouprodusente. “Toerisme is ’n baie mededingende sektor, maar dit is baie meer as net bemarking. Ons moet gaan kyk hoe saamgewerk kan word om vir die reisiger, die besoeker, die toeris (wat elkeen ’n spesifieke definisie het) die hele ervaring te bied en aan al hul behoeftes voldoen.” Hy het verduidellik ’n toeris is byvoorbeeld iemand wat vir ten minste
gewende paneelbespreking daaroor aangebied en hoe om toerisme na die Swartland -en Weskusgebied uit te brei. Met Kaapstad as een van die gewildste toerismebestemmings ter wêreld, het Robertson Vos gevra hoe daardie instroming van toeriste na die Weskus gelok kan word. “Hoe kan Kaapstad die Weskus help om sy toerismepotensiaal ten volle te benut en te bereik?” het hy gevra. Volgens Vos is hul doelwit juis om te kyk hoe die geografiese verspreiding van toerisme reggekry kan word sodat toerisme nie net op ’n spesifieke ekonomie fokus nie, maar ’n balans tussen ervarings, produkte en dienste gevind word. Volgens hom toon navorsing besoekers aan die Wes-Kaap wil nie net na ’n hotel of ’n strand of ’n berg gaan nie, maar na goed wat plaaslike mense as deel van hul alledaagse lewe doen. “Ons moet daardie produkte as ’n kern gebruik om die hele streek te be-
twee aande oorbly. “In Kaapstad alleen het 2,4 miljoen mense verlede jaar vir twee nagte oorgebly. Dit is ’n belangrike ekonomiese aanwysing, omdat dit die twee sleutelkommoditeite uitwys – naamlik tyd en geld. Dus moet die vraag gevra word hoe ons besoekers langer in ons omgewing of dorp kan hou. Daarom moet ons diversifiseer.” Hy sê verder dit is belangrik om daarop te let dat die Swartland of Porterville nie net ’n plek vir toeriste of reisigers is nie. “Dit is ’n plek met produkte en dienste. Vir ’n plek om ’n goeie plek te wees om oor te bly, moet dit ook ’n goeie plek wees om te besoek. Ons moet die basiese goed regkry, wat bemarking soveel makliker maak. Jy moet daarom die kos, die gemeenskap en die avontuur wat daardie plek te bied het, bemark. In al daardie fokusgebiede gebruik ons produkte om die storie te vertel. Die tyd is verby om jou plek net in die buiteland te bemark. “Wat beteken dit vir besoekers?” Na bladsy 2.
flavour deal
h re fla flavour a wh here f avour 8 - 28 SEPTEMBER 2025
me e s trad eets t dition
BUY ANY 2 SIX GUN GRILL SEASONING 200G (HOT / ORIGINAL)
R R
braail
ia essent
save 15%
Wors boss
159
Grabouw g G Boerewors
99 99 /kg
99 Rump & /kg Sirloin 30 days Matured
b
cham
99 00 69 36 Pork Marinated /kg
/pack
Chicken Sosaties 4 Pack 021 950 1000
LOOK FOR THIS STICKER! R!
boy cowite
chopp
braai Fave FROM
35 35 /deal
While stocks last. E&OE
Braai Chops From the Deli
www.britos.co.za
@britosmeatcentre
40
00 Beefgggg /pack Burgershh (Six Gun Grill, Cheese, (4 pack)ngngngnn Chargrill, Pepper)
FOR THE CHANCE TO WIN BIG