Skip to main content

PE Express E-edition 4 June 2025

Page 1

PORT ELIZABETH

Supplier of All Building Material BEST PRICES WIDE VARIETY OF TILES & CEILING LIGHTS IN STORE. We deliver for you | We open 7 days a week

4 Khama Street, Motherwell Nu2 Tel: 041 469 1036 | 083 947 8204

NM10013972-PX040625

Wednesday June 4, 2025 |  041 503 6111 | E-mail peexpress@novusmedia.co.za

Viljoeners skitter met hul talent

‘Hollywood Glam’ was die tema van die Laerskool Dr Viljoen se talentkompetisie wat Vrydag by die skool plaasgevind het. Die talentvolle leerders het meegeding in sang, dans, ‘n ope-kategorie, sowel as ‘n kategorie vir ouer-en-leerder-vertonings. Op die foto van links is Mianique Behr en haar ma, Monique, wat die ouer-en-leerder-kategorie gewen het met hul duet-weergawe van die liedjie ‘Rise’. Skye Kruger het die ope-kategorie gewen met haar talentvolle hoola-hoop vertoning op die ritme van Shakira se ‘Hips Don’t Lie’, terwyl Kiana Minnaar die sangkompetisie gewen het met haar pragtige weergawe van ‘Indigo’. Nie op die foto nie, is Eliah Higgins wat die dans-afdeling gewen het met sy indrukwekkende passies op die maat van Michael Jackson se ‘Smooth Criminal’. FOTO: ADELY PHILLIPS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
PE Express E-edition 4 June 2025 by Novus Media - Issuu