



![]()




Rasaad Adams
Die Paarl-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen ná die dood van’n51-jarige padwerkerdie afgelope Maandag(2Februarie)
Die man wasdeel van ’n konstruksiespan wat tans aandie R45 tussen die PaarlenFranschhoek werk.
Volgens kapt. FC van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, moet dieoorsaak en omstandighede van diewerker se dood nogbepaalword.
Paarl Post het wel betroubaar verneem dat die man aan natuurlike
oorsake doodis. Dieman is vermoedelikvan Lanquedoc.Hyhet glo vroeg dieoggend gekla dat hy duiseliggevoelhet Op pad na sy werksplek hethyineengestort.
Ambulansdienste is ontbied en hy is op dietoneeldeurparamedici dood verklaar.
Diefamiliehet glo ookaangedui dat hy dievorigedag oor’npyn in sy bors gekla het.
PaarlPost kon teen druktyd niedie mansefamilievir kommentaar bereik nie.
Rasaad Adams
“Ons wou net hê die polisiemoes hom laaienhospitaal toe neem vir ’n kalmeerinspuiting. Toe skiet hullehom in sy rug. ”
Só vertel Jenowin Hernies (25) se oupa nadat dié jong man,wat volgens sy familie ’n psigiatriese pasiënt is,die afgelope Vrydag glo ’n “episode” ervaar heten in sy lae rug met lewendige ammunisie deur ’n Wellington-polisieman geskiet is Andries Jones het vir Paarl Post vertel dat dit niedie eerste keerwas dat die familiedie polisie ontbiedhet om Hernies hospitaal toe te vervoer nie. Jones sê hy hetdie polisie Vrydagoggend (30Januarie) omstreeks 02:00 na Patrysstraatlaat uitkom toeHernies moeilik geraak en die padglo met bande versperhet “Tweepolisie-bakkies hethier opgedaag.Hulle wasaltesaam ses polisiebeamptes–twee vroue en viermans. “My kleinseun het diepad met bande versper. Toe die polisie opdaag, het hy in die erf gekom. Dievolgendeoomblik hoor ek net hoe skreedie eenpolisieman:‘Jong, skiethom man’.Hyistoe in die lae rug getref,” vertel Jones. Volgens Joneshet hy diegebeure

aanskou.
“As ek niepadgegee het nie, het hy [diepolisiebeampte] my ookraakgeskiet.”
HysêHernies was “geensins ’n be-
dreiging vir die polisie nie”
“Hywas binne die erf metsyrug na hulle [wat in die pad was]gedraai.My eerste vraag was dadelik: ‘Hoekom sal julledan noumy[klein]seunwil skiet?’”
“Dit was niedie eerste keerdat onsdie polisie laatuitkomhet nie. Vorige kere souhulle homvasbind en hospitaaltoe neem waarhy’ninspuiting soukry om homtekalmeer.”
Hy sê hy ken die polisieman wat die enkele skoot afgevuur het.
Jonesverteldat dit nie daargeëindig hetnie
“Hyhet geskreeweens die pyn.Hulle [diepolisie]het toe ingekom en hom begin slaan.Hulle hethom gesleeptot by eenvan diepolisiebakkies en is toe Paarl-hospitaal toe methom.”
Herniesisvolgensdie familieintussen perhelikopter na Tygerberg-hospitaal oorgeplaas, waarhyin’nkomais.
Volgens Joneswag die familieopdie hospitaal se medieseverslag, waarna’n strafregtelike klagte teendie betrokke beamptesingediensal word. Kol. Johan Barkhuizen, bevelvoerder by dieWellington-polisiekantooor,het by navraag bevestigdat die polisie Vrydagoggend omstreeks 01:30 na Blignautstraat(aangrensende straat) ontbiedis.
“’nSaak van openbare geweld en aanranding van polisiebeamptes word ondersoek,” hetBarkhuizengesê. Hy hetnie uitgewei op PaarlPost se vrae oordie omstandighede wat gelei het tot die skoot wat afgevuur is nie.





Rasaad Adams
Die Dierebeskermingsvereniging(DBV) in Wellington het sy skokenkommer uitgespreeknadat ’n jong volwasseman glo ’n dragtige hond verkrag hetendie hondenkele dae later dood is ’n Video-opname van diebeweerde gruweldaad het aanlyn gesirkuleeren vorm nou deel vandie DBVenpolisie se ondersoek.
Dit is in dié stadium nognie duidelik wanneer die voorval, wat op video vasgevang is, plaasgevind hetnie. Kol. Johan Barkhuizen, diebevelvoerder vandie Wellington-polisiekantoor, het by navraag bevestig datdie hondse eienaar ’n klagte aangemeld hetendat ’n saak van bestialiteit ondersoekword “’nVerdagte is geïdentifiseer en die saak word tans ondersoek. Die ondersoekbeampte het reedsverskeiebewyse ingesamelensal deurnodigekenners, soosdie DBV, ondersteun word,” het Barkhuizen vandeesweek gesê.
Die hond se eienaar hetop voorwaarde van anonimiteit die voorvalaan Paarl Post as “afskuwelik” beskryf.
“Toe die voorval by wyse van die video onder my aandag gebring is,iseknadie jong man se familietoe.Hulle hetmy basies gedreig dat ek in die moeilikheid gaan kom as die videoverderversprei.”
Hy sê hoewel die vierjarigehond geen sigbare beserings getoon hetnie,moes hy die DBV raadpleeg as deel vandie

Die Wellington-polisieondersoek ’n klagte van bestialiteit nadat ’n jong manglo ’n dragtige hond verkrag het.
Foto:Argief/Rasaad Adams
polisie se misdaadondersoekenvir die nodige toetseomopdie dier uitgevoer te word.
Hy vertel datdie dier se toestand verswak het nadat ’n plaaslike veearts haar kleintjies moes verwyder.
“Hulle hetmyin’nstadium gebel en gevradat ek maar eerder vanhaar moet kom afskeid neem.Ekwou haar egter niesoonthounie,” vertel die hond se eienaar.
Volgenshom beweer die familie dat diejong beskuldigde,glo 19 jaar oud, ’n psigiatriesepasiënt is.
“Syfamilie sê hy het blykbaardie verstand van ’n vyfjarige. Sy optredeis egter virmydié van ’n volwassene wat by sy volleverstand is.
“Mygroot bekommernis –die rede hoekom ek dit nie net woulos nie–was
WayneWantza. Foto:Argief/ JanaScheepers

Jana Scheepers
Diepolisiespeurder Wayne Wantza (42) hetgister(4Februarie)indie landdroshof in Wellingtonverskyn, waar die hofbepaal hetdat hy vir psigiatriese waarneming na Paarl-





Ronél vanJaarsveld
Dit is met ’n seer hart dat Worcester verlede week een van sy bekendste dogters gegroet het.
Dr. Diana Ferrus (72), ’n bekroonde digter en aktivis,isopVrydag 30 Januarie dood nadat sy op Kersdag ’n beroerte gehad het. Sy het ten tydevan haar dood in Kuilsriviergewoon.
Dr. Ferrus se stem het wêreldwyd weerklink. Haar gedig “I’veCome to Take You Home”,wat sy in 1998 as huldeblyk aan Sarah Baartman geskryf het tydens haar studies aan die Universiteit van Utrecht in Nederland, het diebal aan die rol gesitomBaartman se oorskot ná 192 jaar aan haar tuisland terug te besorg.
Baartman is twee eeuegelede, glo onder valse voorwendsels, deur ’n Britse dokterEuropa toe geneem waar sy onder die verhoognaam “Hottentot Venus” uitgestal is vir watbeskou isas’nongewoneliggaamsbou.
Dr. Ferrus se gedig hetsó’nimpak gehad dat dieFranseregeringoorreed kon word om haar oorskot terug te stuur Suid-Afrika toe. Haar gedigisook in Franse wetgewing vervat.
Esselenpark Sekondêr, waar sy gematrikuleerhet, het huldeaan Ferrus gebring. “Met groot hartseerneemons as Esselenpark Sekondêr afskeidvan dr.
Diana Ferrus –’ngeliefde digter, skrywerenstem van geregtigheid, wat ook’n trotseoudleerder van onsskoolis.
“Dr.Ferrus het Worcester se naam vergedra, nie net deur haar woorde nie, maar deur haar moed,menslikheid en passie virdie waarheid. Haar ikoniese gedig “I’veCometoTake You Home” het wêreldwyd weerklank gevind en ’n belangrike rolgespeel in die terugkeer vanSaartjie Baartman na haar tuisland –’nkragtige bewysvan hoepoësie kan genees, onthou en verander. Ons eer haar nalatenskap en is dankbaar vir die lig wat sy vir soveel mensewas.”
SAAMGEWERK
In 2020 is die Vryheid van Worcester aan dr. Ferrus, tesame metelf ander bekendeWorcesteriete, deur die Breedevallei-munisipaliteit toegeken
Dr.Ferrus het in die Paarl ookdiep spore getrap. Die plaaslike skrywer en digter GaireyahFredericks het nouliks oor diejare heen saam metDiana gewerkwat ook haar mentor was. Fredericks sê daarissoveel goeieherinneringewat Ferrus agtergelaathet wat mensevorentoe nog kan koester.
“Inhaar lewenstyd was daai dieeerste poem wat almalwil hoor, want net sy kon dit leessoos sy dit gelees het. Wat virmy remarkable is vanDiana is dat sy nooit as sy poetry lees haar voice ge-raise nie.Syhet dit nie net gedoen in haar
skryfwerk nie. Sy het dit gedoeninhaar menswees, in haarlewe. Dianakon vir jouiets sê op die mooiste diplomatiese manier om vir jouterug te bring na ‘n plek waar jy joustatige self en die beste weergawe van jouself kanvoortsit.”
Laniëlle Hartzenberg,’nfamilielid, het geskryf: “Dr. Ferrus wasmeer as ’n openbare figuur –sywas ’n geliefde familielid, mentor en ’n leidende lig,” het sy gesê.“Haar nalatenskap salvoortleef deur haar werk, haar stemendie ontelbare mensewat sy oorgenerasiesen grense heen geïnspireer het.” Selfspres. Cyril Ramaphosa hetsy medelye methaar familie betuig ná haar afsterwe.
Hy het Maandag in ’n verklaring gesê ’n merkwaardige stemhet stilgeraak. “Diana Ferrus was ’n kreatiewestaatmaker wie se diep begrip van die menslike toestand en die allesomvattende ongeregtighede van apartheid haar woorde geïnspireer het. Sy was’npatriot watons nasieinprosa geskilder het en onsdie kern van ons menslikheid laat besef het,” hethygesê. “Niemand kon onaangeraakbly deur haar insig en haar diepewaardering vir onsnasie se kulturele en natuurlike gawes nie. Ooknie vir haar eiseom geregtigheid nie en die herstelvan die waardigheid van onteiende en ontmagtigde mense.

STAATSBEGRAFNIS
In dielaastepaardae is talleoproepe gerigdat dr.Ferrus met’nstaatsbegrafnisvereermoetword.
Dr.Ferrussal in Worcester ter ruste gelê word. ’n
GedenkdienswordopDonderdag 5 Februarieom18:00 in dieElsiesRiver High School se saal gehou
Diefamiliehet in ’n boodskapaan die gemeenskap geskryf: “Talle mense het gevra hoehulle dr.Ferrus kan vereer Blommeiswelkom en eerbetonings sal nieontmoedig word nie.
“Indien udie familieop’npraktiese manier wilondersteun,sal kruidenierswareenkoopbewyse waardeer word. Ditweerspieëlons tradisiesen gewoontes –omdinge huis toe te bring, soos wat diegewoonte vroeërjarewas.”
Love, adventureand alittle mystery will takeover Paarl and Wellington this Valentine’s Day when the inaugural Riddle Rally Paarl-Wellington invites locals and visitorstoexplore the regioninawhole new way.
Taking place on 14 February, the immersive tourismexperience aims to shake up traditional travel routesbydrawing people beyond theusual hotspotsand into the heart of the Drakenstein’s lesser-known gems.
While the Western Cape has enjoyed record tourism numbers during the2025-’26 season recent data shows that growth continues to favour major tourism nodes. Smaller operators and secondary destinationsoften struggle to benefit equally, despite tourismbeing akey driver of jobs and localeconomic growth.
Thisiswhere Riddle Rally Paarl-Wellington comes in.
Designedtoput the“venture” back into adventure tourism, the rallyoffers abold, playful
and interactive way for visitors to rediscover Paarl andWellington. Participants will spend the daysolving riddles andcracking clues that leadthemtosecret locations across the region, including iconicwine farms, bespoke restaurants, artisanal coffeeshops,independent retailersand hiddenlocal favourites.
According to data from the CapeChamber,Wesgroand FEDHASACape, travellers are increasinglyseeking authentic, off-the-beaten-trackexperiences. RiddleRallytapsdirectlyinto thistrendbyturning exploration into an engaging game that blendsproblem-solving,teamwork, observation anda sense of adventure
Unlike atraditional race,the focus isnot on speedbut on discovery.Teams must decipher riddles, complete creativechallenges,navigate scenic routes and fully immersethemselves in the culture, flavoursand stories of the region. Alongthe way, participants also stand achance to winexcitingprizes.
At its core the initiative is aboutsustainabl growth. Its goals couraging repeatv andWellington, dri spending to local strengthening the tination brand beyo tional tourism off With its Valentine’ the rally offers at usualcelebrations. ples arelooking for bleshared experience andteams want ad ing andfun, Riddle ises connection, com discovery rolled into Riddle RallyPaa starts at 09:00 on andruns for most Entry details an willbeshared via Municipality’s so platformsand on riddlerallytourism.
Formore inform Riddle RallyPaarl-We contact BobbyBrown 0961 andCheryl Phillip 333 3347.

Ernest Kilowan (middel) by sy Paarl Post-voorblad-verjaarsdagkoek op sy verjaarsdagviering. Saam met hom is die Paarl Post-joernalisChantélle Hartebeest (links) en sy vrou, Janine Kilowan(regs). Foto:Erhardt Kilowan
Diebekende Paarlse sportfotograaf en voormalige SA-atletiekkampioen, Ernest Kilowan, het verlede Donderdag (29 Januarie) sy 60ste verjaarsdag gevier. Gebore op 29 Januarie 1966, het Ernest sy skoolloopbaan by Primêreskool LK Zeeman en later PaulusJoubert Sekondêre Skool voltooi. Op 17 November1990 is hy met Janine getroud, en saam het hulle drie kinders –Keenan, ErhardtenReneva –asook tweekleindogters, Ja-Keen en Erryn Reedsopskool het Ernest as ’n sportman uitgeblink, veral in atletiek en rugby. Hy was die o.13 Suid-Afrikaanse kampioeninnaellope en het tot onlangs steedsaan padwedlope deelgeneem. Hy dien vandag steeds as ’n gewaardeerde Boland-baan-en-veldbeampte,terwyl hy ook metsylens waardevolleblootstelling aan atlete bied, veral jong sportlui. As fotograaf blink hy in verskeie genres uit en staan bekend vir sy werk van hoë gehalte. Hy ontvang ooktalle toekennings vir sy sportfotografie en doen vryskutwerk vir Paarl Post Ernest se groot liefde vir sy gesin en familie, veral vir sy 94-jarige ma,issentraal insylewe. In 2022 is kolon-kanker by hom gediagnoseer en ná behandeling is hy in Maart 2023 kankervry verklaar Vandag is hy dankbaarvir goeie gesondheid en die vele seëninge in sy lewe.


Die aanklagte teen vyf vermeende swendelaars in die Paarl-landdroshof is voorlopig teruggetrek.
Mzamo Paulos, McebisiJames, Sivuyile Ndevu, Xhanti Ndim Xhaso en Victor Msada is vroeër van diefstal aangekla, asook ongemagtigde toegang tot, onderskepping vanofinmenging met data, nadat ’n toestel wat sekuriteitsinligting op krediet- of debietkaarte onderskep, ten tyde van hul inhegtenisneming in hulbesit gevind is. Diemans is op 22 November verlede jaar in die Paarl vasgetrek nadat hulle ’n toeris na bewering uit haarbankkaart gekul het. ’n Lid van die veiligheidstrukture op die dorp het kortnádie voorval aan Paarl Post verduidelik datdie verdagtes na bewering toeriste buite ’n restaurant genaderhet om parkeergeldtebetaal
“Dievrou is gevra om haar geheime nommer [by die kaartmasjien] in te tik.Sy het haar pin ingetik en onraad vermoed toehulle (die verdagtes) haar kaart vat en weghardloop.Syhet die kaart summier gestop,” sê iemandwat vir veiligheidsredes nie identifiseerwil word nie.
Die veiligheidstruktuur is in kennisgestel kortnadat die verdagtes van die toneel af weggehardloop het. ’n Beskrywing van die verdagtes en hul wegkomvoertuig is ookgedeel. Die vyf mans is kort daarna by Paarl Mall gewaar.
“Die gemeenskap het die voertuig agtervolg en die polisie het die voertuig by Food Lover’s Market voorgekeer en vyf mans in hegtenis geneem nadat drie kaartmasjiene, twee stelle vervalstenommerplate en die toeristebordjie wat hulleomdie nekhang om toeriste te flous –asof hulle amptelike toeristebeamptes is –byhullegekry is.”
Die manshet in Januarie vanjaar weer in diehof verskyn waartydens die aanklagte teen hullevoorlopig teruggetrek is hangende die ondersoekwat afgehandelword.
Chantélle Hartebeest
Die hof wag op die aanvullende nadoodse ondersoekverslag om ingehandigtewordvoordat die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies amptelik na die hooggeregshofin Kaapstadoorgeplaas sal word
Diedriebeskuldiges wataangeklais virdie tienermeisie se dood het verlede Donderdag (29 Januarie) weer in die Paarl-landdroshof verskyn. KeatonJohnson,Bradley Mamani en Theodore Qatha word aangekla vir moordmet voorbedagte rade asook regsverydeling.
Die aanvullende nadoodse ondersoekverslagdui op die finalebevindingeoor watdie oorsaak vanChanelle se dood is.
Dielanddros het ookdaaropgedui dat dienodige toksikologie-verslae, grondanaliseenselfoonrekords afgehandel en ingehandigis.
Indie hofverskyning wasdit duidelik hoe JohnsonenMamaniskouerteen skouer staan, terwyl daar ’n groot gaping wastussen dié twee en Qatha.
PaarlPost het einde verledejaar berigoor ’n bakleiery wat tussen die drie beskuldiges uitgebreek het in die Allandale-gevanenis,waarhulle in

aanhouding is. Singabakho Nxumalo, woordvoerder vir die departement van korrektiewe dienste, het toe by navraag die voorvalbevestig waarby drie gevangenes betrokke was.
“Daar word beweer datdaarop8 November2025 ’n onderonsietussen twee gevangenes ontstaan het, wat tot ’n stekery gelei het. ’n Derde oortrederis gevolglikook beseer tydensdie insident
toe hy probeer hetomintegryp,”het Nxumalo vroeërverduidelik.
Intussen is ’n strafsaakaanhangiggemaak virkwaadwillige beskadigingvan staatseiendom. Die gevangenes staar ook interne aanklagtes in diegesig. Nxumalo hetbygevoegdat die gevangenessedertdien wegvan mekaar geskuif is om ’n stabiele omgewing te handhaaf. Hoeweldie drie jong mans aanspreeklikgehou wordvir Chanelle se dood, laathaargru-doodnog diep wonde in die harte van haar familie.Dit was vir Hester Plaatjiesemosioneelteuitputtend om dieonlangse hofverskyning by te woon.
“Ekisnie gesond nie en die goed maak my verdersiek. Ek hetnie diemoedom daartesit nie–ekgaaneerderbymy kind se graf gaan sit.”
Chanelle is laasop14Mei 2025 lewend gesien.Haarontbinde lyk is op 2Junie deur haar familietydens ’n soektogsaam metgemeenskapsledegevind–in’nvlak graf in ’n bebosde gebied agter dieAllendale-gevangenis
Volgens Chanelle se familie was sy en Johnsonten tyde van haar doodin ’n kortstondige verhouding.Die volgende verskyning is op 9Maart in die Paarl-landdroshof voordat diesaak amptelikoorgeplaasword.

















JanaScheepers
Drie mense –twee kinders en hulma–is Maandagaandin’ngasontploffing in ’n spazawinkel in Franschhoekbeseer. VolgensKurt Maske,’nER24-paramedikus, het ’n gasbottel in die winkel op die hoekvan Upper-enLower Lea Smithstraat in Groendal ontplof
Dieontploffing het tot ’n brand gelei,wat geblus moes word.Die Franschhoek First Responders,die Franschhoek-polisie en die plaaslike brandweer hethullenadie toneelgehaas.
Maske het gesê die winkel hetslegs gedeeltelike brandskadeopgedoen, maar die twee minderjarigesenhul mahet ernstige brandwonde opgedoen
Die ma het brandwonde oor haar hele liggaam opgedoen, terwyl die sesjarige brandwonde aan sy arms, bene, bors, gesig en rug gehad het. Dieander minderjarige,’n16-jarigeseun, hetbrandwonde aan sy beneopgedoen
Die vrou en haar twee seunsisna’n

hospitaal vervoer.
Met Maske se aankoms op die toneel wasdie ma gloin’ntoestandvan skok.
PaarlPost het die Franschhoek-polisie virkommentaar genader,maar geen terugvoer is nogontvang nie. ’n Gasontploffing het in Groendal in Franschhoek plaasgevind. Foto:MikeCharlie1/Facebook
Karl (Karsci) Bene, ’n bekende elektriese kontrakteur vandie Paarl en eienaar van diedestydse TeslaElektriese Kontrakteurs,isindie ouderdomvan 82 op 28 Januarie2026 na ’n strydmet kanker oorlede Karl het in 1967 op 25-jarige ouderdom vanaf diedestydse Joego-Slawië na Suid-Afrika immigreer en homindie Paarl gevestig nadathyhier as deel van die Siemens-spanwat die kommunikasie-infrastruktuur vir die dorp geskep het, gewerk het.

Wyle Karl Bene
Hy het Tesla in 1971 begin.Hywas oor die jare betrokke by vele groot projekte in die Paarlenhet ’n huishoudelike naamindie dorp geword. Baiehet na hom as “Mr Tesla” verwys en sal hom onthou vir sy humorsin en staaltjies.
Na sy aftrede het hy hom in Hermanus gevestig en later na Hongarye teruggekeer, maar steeds gereeldna Suid-Afrika gereis totdathy verledejaar weer permanent teruggekeer het.
“Hyhet meer in ’n vriendskapgesit as wat vriende teruggegee het. My pa het metbaie menseindie Paarl ’n spesialeband gehad Hy het regtig vir baie jare diep voetspore in die Paarl getrap”,sêsyseun, Richard Karl laat sy vrou, Elize, sy twee kinders,Richard en André, skoondogters, vyf kleinkinders en twee agter-kleinkinders agter. Sy gedenkdiens word môre (Vrydag 6Februarie) om 11:00 in die Strooidakkerk gehou.

Rasaad Adams
Residents living near theAECI Plant Health facility in Paarl have raised serious alarm overwhat they describe as “unacceptableand preventable risks” afterariskassessmentlinked to aMajor Hazard Installation (MHI) identified potential toxic plumesand lethal overpressure effectsreaching into nearby neighbourhoods.
Agroup of local activists hasnow formallyobjected to the installation, arguing that AECI’sown published risk assessment confirms thathomes,a primary school andmedicalfacilities are situated dangerously close to the plant, which handles toxic, flammable, corrosiveand oxidising substances
Theobjection follows ariskassessment meeting with affected andinterested parties held on 26 January,asadvertised by AECI PlantHealth in terms of the Major Hazard InstallationRegulations under the OccupationalHealth andSafety Act.
According to the notice, aworstcase oxidiser explosioncould result in over-




pressure effects with aone percent lethality radius extendingupto42metres.
Activists saythisplaces nearby homes directly withinthe identified danger zone,with the closestresidences located less than42metresfromthe facility at the corner of Janvan Riebeeck Drive andBorssenbergStreetinDal Josafat.
“Thisisnot atheoretical risk. Residents fallsquarely inside the danger radius outlinedbythe companyitself,” the objection states, addingthatthe situation poses adirectthreattohuman life, propertyand environmental safety
Thenoticefurther indicates that a warehousefirecould produce toxic smoke plumes with onepercent lethality extendingupto1455 metres
Whilea notice was published, residents saythe full technical risk assessment, chemical inventories,emergency responseplans andevacuation procedureshavenot been shared, limiting meaningful publicparticipation.
Theactivists are callingonthe Drakenstein Municipalityand the Chief Inspector to reject or suspendapproval of the MHI, commissionanindependent risk assessment, andrequire hazardous processes to be relocatedtoanappropriately zonedindustrial area
“Based on the risks outlinedbyAECI itselfand the close proximity of homes, schools andhealthcarefacilities,this installation represents asignificant and avoidable danger.”
Meanwhile, AECIPlantHealth in Paarl called on communities to base anyobjections on accurate facts andto submitthemvia the properstatutory channels.
“Interms of the MajorHazardInstallation Regulations, anyaffectedor interested party must submitwritten representationsdirectly to the relevant local authority andthe ChiefInspector: Occupational Health andSafety in order for these to be formally considered.
“These arethe only submissions the authorities mayadjudicate as part of the regulatoryprocess.Submissionsmust be made within60daysofthe advertisement,”the companytold PaarlPost It says thisprotects the integrity of the process andensures thatthe authorities canfully andfairly evaluate the issues raised.
“Weremaincommitted to cooperation, factual clarity,” it added.
Meanwhile, DrakensteinMunicipality confirmed thatithas been consultedin terms of the regulations
“Thisisanexisting storage anddistribution facilitywhere no industrial processes areperformed. Thefacilityis abiding with the regulations in terms of MHIs (Major HazardInstallations) on scheduled risk assessment andevacuation plancriteriaasstipulated
“Asweunderstand it is astorage facility-hence spillage or fire arethe main risks.The site is compliant in fire regulations.The building is in an industrial zone andcompliant with fire regulations,” themunicipalitysaid.
Jana Scheepers
Drakenstein-munisipaliteit(DM) het die groenlig gegee vir die voorgestelde vervreemding van Van der Lingen- en Patriotplein asook ’n gedeelte van NuwestraatinPaarl watdie weg baan vir ’n grootskaalse herontwikkelingsprojek in die private sektor ter waardevan meer as R490 miljoen.
Die item is op die munisipaliteit se mees onlangse raadsvergadering bespreek, nadat ditinJanuariedeurdie burgemeesterskomitee oorweeg is
Die eiendomme sal deur middelvan ’n direkte vervreemding aan VDLPPropCo (Edms) Bpkverkoop word virR10 miljoen onderhewig aan ’n uitgebreidelys voorwaardesen’nopenbaredeelnameproses, luidensdie raadsvergadering se sakelys
Luidens die sakelys is dit ’n moontlike katalisatorprojek wat daarop gemik is om die “langtermyn-agteruitgang van die Paarl-sakekerntestuit, veralinen rondom Lady Greystraat”.
Die betrokke eiendomme vorm tans deel van munisipale parkeerterreinewat ingevolge huurooreenkomste aan Anytime Investments No 14 (Edms) Bpk en Paarl Property Partnership (Edms) Bpk verhuurword. Hierdie huurooreenkomste sal gekanselleer word sodra die nuwe transaksie afgehandel is.
Die munisipaliteitisdeur VDLPPropCo, in vennootskap met dieAtterbury Property Group,via die urbanisasieen ontwikkelingsbeheerkernkomitee genader met ’n voorstelomVan der Lingenplein en omliggende eiendomme te herontwikkel as deelvan ’n breër herlewingsprojek in die sentralesakekern
Die voorgestelde ontwikkeling behels

’nvoetgangervriendelikeontwikkeling van ’ngedeeltevan Vander Lingenplein, dieoprigting van ’n nuwegebou vanongeveer 500 m²,asookdie opknapping van bestaande privaatbesitte kleinhandel- en kommersiële geboue.
PARKEERPLEK
Hoewel nuwe ontwikkeling beplan word, hetamptenare beklemtoon datdie grootste deel van die grondaan parkeerplek toegewys salbly om aan die munisipaliteit se soneringskemavereistes te voldoen
Na raming salsowat28000 m² bestaande kleinhandel- en kommersiëleruimte opgeknap word, terwyl’nbykomende 3000 m² kommersiële ruimte deur die uitbreiding van bestaande infrastruktuur ontwikkel salword. Die betrokke eiendom watverkoopgaanword, beslaan ongeveer 1,3 hektaar, waarvansowat 2200 m² Van der Lingenplein uitmaak
Diemunisipaliteit skat dat die ontwik-
keling beduidende ekonomiesevoordele sal inhou, insluitend ongeveer 520 direkte werksgeleenthede,1040 indirekte poste en ’n verdere1 000 geïnduseerde werksgeleenthede.
Die verslag het ook die waardasie van die eiendommeaangeraakenaangedui dat’naanvanklike waardasie deur ’n onafhanklike waardeerderdie markwaarde op R24,48 miljoen bepaal het. Dié waardasie is gemeet teen operasionele parkeerfasiliteite in hoërdigtheidsgebiede, metspesifieke verwysing na die Stad Kaapstad, waar die vraag na parkeerplek hoog is.
’n Tweede onafhanklike waardasie het egter ’n aanbevole verkoopprys van R9,8 miljoen voorgestel. Op grond hiervan het die ontwikkelaar ’n aanbod van R10 miljoen ingedien
’n Reeks voorwaardesisaan die voorgestelde verkoop gekoppel. Dit sluit ondermeerdie registrasievan voorkoops- en terugkeerregte ten gunste
van diemunisipaliteitin, wat vereis dat diekoperdie eiendom binne’nbepaalde tydperk ontwikkelendie herverkoopvan onontwikkelde grondsondermunisipale toestemming verbied.Versuim om aan hierdievoorwaardes te voldoen, kan daartoe leidat dieeiendom teendie oorspronklike verkoopprysaan die munisipaliteitterug oorgedra word.
AANSOEKE
Dieontwikkelaar salverplig wees om binneses maande van die datumvan verkoopaansoeke om grondgebruikregte in te dien,allenodigegoedkeurings binne18maande te bekom, en goedkeuring virsiviele en bouplanne binne vier maande nadat ontwikkelingsregte toegestaan is,teverkry. Die volledige ontwikkelingmoetbinne 24 maande ná registrasievan oordrag voltooi word, luidens diesakelys.
Openbareparkeerplekbly ’n kernaspekvan dievoorstel. Patriotplein moet virparkeerplekgereserveer word, insluitend’nminimum van 30 minutese gratisopenbare parkering Informelehandelaarswat tansopdie noordoostelike gedeelte van Patriotplein bedrywigis, moet in hulhuidige ligging geakkommodeer word indiendie raad dit vereis.
Volgens SerajJohaar, dieDMseuitvoerende direkteurvan korporatieween beplanningsdienste, saldie munisipaliteitopenbare insette versoek deur middelvan ’n kennisgewing wat vandeesweekindie PaarlPost en op diemunisipaliteitsewebwerfgepubliseer is “Konstruksie kan eers beginnadatdie DM beide dieontwikkelaar se grondgebruikaansoekenbouplanne oorweeg en goedgekeurhet,soos vereis deur die toepaslike wetlike prosesse.”

JanaScheepers
The Drakenstein Municipality tabled anew draft bylaw aimed at regulating informal trading and micro-businesses acrossthe municipal area at itsmost recentcouncil meeting,called the Informal Economy Bylaw, which will be advertised for public comment soon.
According to the report tabled beforecouncil, the proposed bylaw is intended to create acomprehensive and locally tailored regulatory frameworkfor informal traders,spazashops and micro-enterprises operating in both formal and informal areasof Drakenstein.
The municipality in this item for consideration by the council, said the bylaw responds to shortcomingsin existing legislation. Whilea national Standard Township Economy Bylaw was introduced following incidents of food poisoning linkedto spaza shops in 2024, Drakenstein opted to develop its own framework, arguing that the standard model does not adequately address the realities of informal and micro-business activity within the municipality.
The bylaw, in chapter two, states that no person may engage in informal trading within the municipal area without avalid trading permit issued by the municipality. Permit holders may be charged atrading fee, an application fee and, where applicable, additional tariffs for services provided by the municipality.

Permits must be keptatthe place of trade atall times and produced on request to an authorised municipalofficial.
The municipality is empowered to declare and demarcate specific areas where informal trading is allowed, according to the draft bylaw in chapter two.Trading is restricted to theseapproved sites and may be prohibited in areaswhere it poses arisk to public safety, obstructs traffic or pedestrian movement, or affects access
to public facilities. The bylaw alsoallows the municipality to limit trading near roads, public transport facilities, schools, places of worship,heritage sites and other sensitive locations.
The bylawintroduces application procedures and operating conditions for spazashops and micro-businesses operating fromresidential properties. Separate provisions apply to businesses in formal areas,
Die Wes-Kaapsepremier, Alan Winde, het die afgelope Vrydag (30Januarie) ’n vergadering van die Wes-Kaapse regeringsegeïntegreerde energie- en waterraad gelei om die provinsie se reaksie op toenemende watertekorte verder te koördineer.
Met die opening van dievergadering het Windeprovinsiale kabinetslede, burgemeesters, munisipale bestuurders en ander rolspelers aangemoedig om die momentum te behou omdie WesKaapseenergie-enwaterstelsels meer veerkragtig te maak. Watersekerheid was boaan die sakelys,luidens’nverklaring deur Winde se kantoor Die raad is ingelig datdie WesKaapse kabinet op 22 Januarie ’n amptelike versoek aan dieNasionale Rampbestuursentrum(NRMC) gerig het om ’n provinsiale rampteverklaar. Dié versoek dien as ’n voorkomende risikobestuursmaatreël om beter bestuur en koördinering te verseker.
Volgensdie raad is dit waarskynlik dat die NRMC dieversoeksal toestaan, watdie weg sal baan vir dievrystelling van noodfinansieringomdie provinsiale regering se algehele ramphanteringsvermoë te versterk.
Die implementering vandie WesKaapse waterveerkragtigheidstrategie, watinOktober 2025 bekendgestelis, vorderook. Winde het gesê die strategiefokus op beideonmiddellike en langtermyn oplossings. “Vinnige bevolkingsgroei,klimaatsverandering en stygende vraag beteken elke druppel water tel. Aanhoudende
tydperke van ondergemiddelde reënval in verskeie opvangsgebiedebeklemtoon die noodsaaklikheid van’nholistiese benadering tot diebeveiliging van ons waterbronne,” het hy in dieverklaring gesê.
Die strategiebeoog om watersekerheid te versterk deur geteikendeprogramme, insluitend waterbesparing en vraagbestuur, wateraanvulling, infrastruktuurontwikkeling en verbeterde bestuur.
Verskeie munisipaliteite in die provinsie het reedsbegin om hul waterinfrastruktuur in stand te houenop te knap.
Na raming salsowat R844 miljoen oor die volgendetwee jaar aan hierdie projekte bestee word. Daarbenewens belê die Wes-Kaapse regering meer as R2 miljard in grootmaat-waterinfrastruktuur oor diemediumtermynom waterveerkragtigheid virdie komende dekades te verseker.
Die provinsiale regering sal voortgaan om saam met nasionale en plaaslikevennote te werk om waterbronne te monitor en langtermynstrategieë in te stel, wat klimaatsveerkragtigheid versterk. Inwonerswordaangemoedig om op hoogte te bly van plaaslike waterbeperkings en om alle riglyne vir waterbesparing na te kom.
Die Wes-Kaapse regering doen ook ’n beroep opinwoners, sakeondernemings en boere om hul waterbesparingspogingsteverskerp.
“Ons moet water verantwoordelik gebruik;reg deur diejaar –nie net tydens krisisse nie,” het Windegesê.
informal settlements and on municipal-owned land, according to chapter three and four. Property owners must consent where the operator is not the owner,and businesses must comply with zoning, land-use and building requirements where applicable.
Informal traders are required to maintain theirtrading sites in aclean and sanitary condition, according to chapter two. Waste must be re-
moved daily, and traders may not dispose of refuse in public spaces. Traders selling food must comply with national and municipal health regulations and obtain the necessary certificates of acceptability from the relevant authorities. Food handling, preparation and storage must not pose arisk to public health.
The bylaw in chapter two allows the municipality, where feasible and within its financial capacity, to provide access to basic services such as water, sanitation, electricity and refuse removal to support informal trading. Any costs associated with connecting to or using theseservices may be recovered from traders.
Municipal officials are authorised to remove and impound goods where trading takes place in contravention of the bylaw, according to chapter six. The bylaw setsout procedures for the recording, storage, return or disposal of impounded goods, including circumstances under which goods may be destroyed or forfeited if not lawfully reclaimed.
Authorised municipal officials may inspect trading sites, request permits and enforce compliance with the bylaw as stipulated in chapter seven. Obstructing an official, refusing to comply with lawful instructions or continuing to trade unlawfully constitutes an offence under the bylaw and can lead to penalties.
ChantélleHartebeest
TheWestern Cape’smatric class of 2025 hasonce again rewritten the record books, delivering the highest pass rate and bachelor’spass rate the province has ever achieved.
That was the message from Western Cape MEC for Education David Maynier as he addressed top achievers at theWestern Cape National Senior Certificate Awards, heldatthe Premier’sresidence LeeuwenhofinCape Town on Thursday (29January).
Celebrating the achievementsofthe Class of 2025, he said the province had delivered its highest matric pass rate ever at 88,2%, alongwith arecord bachelor’spass rate of 49,2%.
“Last year we were delighted that our Class of 2024 hadmade the history books,” Maynier said. “Well, the Class of 2025 didn’tsee it thatway. They worked hard and, once again,records havebeen broken.”
At the ceremonythe province’s top achievers were celebrated for their hard work and excellent results, among them those from Drakenstein schools.
Hoërskool Gimnasium Paarl took 7th place for the greatest increase in thepercentage of bachelor’spasses. LK Zeeman Academy hadthe greatest increase in their pass rate, from 2024 to 2025. Paarl Boys’ High took third place for thegreatest increase in subject distinctions.
Desmond Mpilo Tutu Secondary School was recognised for its improvement in Xhosa Home Language in 2025 compared to the subject average in 2024.
PaarlGirls’ High School and La Rochelle Girls’ High School were among theschools recognised in the Western Cape for having

consistent pass rates of 95% or more over thepast five years (2021-’25).
Local schools that made theTop 20 schools list in theWestern Capeare Paarl Girls’ High School (7th), La RochelleGirls’ High School (14th), Hoërskool Gimnasium Paarl (19th) and Paarl Boys’ High (20th).
The Western CapeEducation Department (WCED) also recognised candidates withthe highest mark in asubject. These candidates were rewarded withR10 000 and acertificateeach. Learners from Drakenstein included Marise du Toit (Paarl Girls' High; Afrikaans Home Language), Michael Claude Pearce (Paarl Boys’ High; Information Technology), and Nina Voigt (La Rochelle Girls’ High; Engineering Graphics and Design).
Megan Jansen, ablind candidatefrom La Rochelle Girls’ High, was among thelearners receiving R15000 and acertificatefor excelling despite facing learning barriers. Nadya Joubert from Paarl Girls’ High is among thetop 40 candidates according to themarksobtained in six best six subjects. Michael ClaudePearce from Paarl Boys’ High came in second place in thesame category.

















































Jana Scheepers
An independent Ipsos poll commissioned by the developersofthe proposed Franschhoek Cablewayhas found strong overall support forthe project among localresidents, with nearly two-thirdsofrespondents indicating they are strongly in favour of the development.
According to Prof. David Venter, aspecialistinnegotiation, conflict resolution andleadership appointedbythe FranschhoekCableway to engage withboth supporters and opponents of the project, the independent Ipsos poll showcased overwhelming supportfor the project, with 64% of Franschhoek residents strongly in favour. Despite this, however, concerns were also raisedbyolder members of thecommunity.
The study, conducted over a12-week period, surveyed ascientifically-selected sample of 500 Franschhoek residents aged 18 and older Ipsos used in-person,computer-assisted personal interviews conductedat high-traffic locations across the town, supported by acommunity outreach and pre-booking process to ensure accessibility and broad participation.
According to asummary of the poll suppliedtothe newspaperthe methodology wasdesigned to be both inclusive andrepresentativeofthe town’s diverse population.Interviews were conducted in English,Afrikaans andisiXhosa, the final samplecomprising 400 South African citizens and 100 non-South African residents. Business owners accounted for 74 respondents acrossa widerange of
sectors.
Thepollfound thataroundseven in 10 respondents were in favour of the aerial cableway,with nearly two-thirds indicatingstrongsupport.
Approximately half of those surveyed believethe development wouldhavea positiveimpactontheir households, while78% expected it to result in job creation and wider economic benefits.
Support was broadlyconsistentacross race, gender, education andemployment status,particularly among tourism-related businesses such as accommodation, foodand beverage,transport andretail However, oppositionwas notably higher among older residents, with about30% of respondents aged 55 andover strongly opposed to the project.
Whilemostresidents view the cableway as an opportunity to stimulate tourismand economic growth aminority raised concerns aboutpotential negative impacts
These include increased traffic congestion, noise pollution, strain on localinfrastructure andpossible damage to the natural environment andFranschhoek’s character.
Ipsos noted that althoughoverall sentiment is positivefurther acceptance of the project willdepend on clearand credible mitigation measures addressingtraffic management, environmental protectionand preservationofthe town’s aestheticand community identity.Venter said thatanyone wishing to review the studymay contact him directly.
He added thatthe 500 participants interviewed exceeded the samplesize typically required to ensure afair and representative reflection of sentiment withinthe town.
Venter explained thatone of the mit-

igationmeasures the developers of the Franschhoek Cableway will, on approval fromthe Department of Forestry, Fisheries andthe Environment(DFFE) adopt, is the construction of the Robbertsvlei Road that would be upgradedfor the cableway's mandatory shuttle service.
He explained thatitwould be compulsory forvisitors to the cableway to park at adesignated parking spot outside the town whereafter shuttles would pick clients up anddropthem off at the base of the cableway at Haute Cabrière.
Venter said the project is expected to cost approximatelyR500million and that, following atwo-year period since its launch, all supporting documentation including the required impact assessments willbesubmitted to the Department of Forestry,Fisheries andthe Environment (DFFE)inJune. Afterwards, the project willagain be advertisedfor a 30-day public commentperiod
He noted thatthe public continued to refer to the development as the “Skytram”, despite the project'shavingbeen rebranded several months ago. The development is nowofficially known as the Franschhoek Cableway, with Pieter Graaffnamed as oneofthe developers. Graaff, who also co-owns the Table

MountainAerial Cableway,isone of South Africa’s largest soft fruitproducers. He is alsoinvolved in the country’s wine industry
According to Venter the projecthas evolvedsince it was firstintroduced to the publicinFebruary 2024. One of the key changes includes the relocation of the upper station within theMount Rochelle Nature Reserve further back from the ridgeline to reduce its visual impactand avoid obstructing thenatural scenery.
Venter furtheremphasisedthatnoise pollution during construction would be kepttoaminimum.Helicopters transporting materials to the upper cable station will operate from the far side of MountRochelle,flying routes thatface awayfromthe town
He added thata trustfor the Franschhoekcommunity will be established as partofthe project. Whilefurther details arenot yetavailable, more information will be shared in duecourse. In addition, Venter said the FranschhoekCableway hasintroducedapublicawareness initiative,which includes placing informational stickers on the rear windowsoftaxis operating in the town











NM10045275-PL120226
Newton-Bombelas het Saterdag sy stem vroeg dik gemaak deur met Newton-Villagersaftereken.
Die twee klubs ding jaarliks mee om die Trevor Maarman-trofee en die spelers het nie teleurgestel nie. Diewedstrydis van die begin af teen’ngeweldigetempo gespeelendaar is geen genade getoon nie.
Die Bombelas het eerste bloed geruik nadat Wilfred Bowers (losskakel) pragtig gebreekhet. Hiernahet die Bombelas weer sterk aangeval en Rodwin Gordon (flank)het oorgeduik nadatdie voor- en agterspelers mooi gekombineer het.
Villagers hetnet voor rustyd teruggeslaan en die manne kon gaan water drink met die Bombelas14-5voor.
Net ná rustyd het Villagers teruggeslaan met twee blitsdrieë. Die Bombelas het effens verlore gelyk,want die telling was skielik 14-12. Villagers het aanval op aanvalgeloods en die voortou geneem met ’n drie en vir die eerste keer in die wedstryd voorgeloop, met 17-14. Die Bombelas moes diep delf en ná volgehoue druk is daar ’n strafdrie toegeken nadat Damian August (skrumskakel) mooi gebreek het.
Voorlangshet Curranvan Diemen (stut), Colin April (no.8) en Rodwin Gordon (flank) die oog gevang met hul stormramlopies. Hulle het die opponente hoofbrekens besorgbydie afbreekpunte en klipharde voorspelerspelgelewer
Agterlangs het veral Wilfred Bowers (losskakel)enDiagoJulies(senter)hul klas gewys met uithalerspel en telkemaledie skare op hulvoete gehad met kwiksilwer breekslae en vernuftige




en
jaarliksederby tussen
drie deurgehaak, maar dit wasegter te laat.Bombelas wendie derby28-24
balverspreiding
Die eindtelling was 28-24 nadatVillagers in die doodsnikke ’n drieaangeteken het– maar dit was te laat en die Bombela
Quinton Jacobs
Die Paarl-krieketklub het die afgelope Saterdag (31Januarie) op die Parysvelde in Krieket Boland se Premierliga-kompetisie voortreflik vertoon, met ’n oortuigendevier-paaltjie-oorwinningoor die ligavoorlopers, Van der Stel-krieketklub. Sy vierde oorwinning plaasPaarl in ’n sterk posisie om die Maties te troef, wat die kompetisie oor die laaste paar jaar oorheers het.
Die besoekers hetbesluitomtekolf en ’n verbroude vangkans met die eerste bal het toegelaat dat Byron Haycock 92 aanteken(4x4, 3x6). Sy tweede-paaltjievennootskap van100 lopiesmet Stephan Maree (37)was die beste vir die Stellenbossers, aangesien akkurate boulwerk van Waylain September (10-0-48-4) en Taywin Adams (10-0-29-2) virVan der Stel beperk hettot 219/9in50boulbeurte.
Met die tellingop26/2 het Dian van der Westhuizen sy staal komwys met ’n manjifiekebeurt van126 lopies in 125 balle (10x6, 8x4). Hy het met aggressie begin toe hy sy eerste bal grens toe gejaag het, en het sy honderdtal op dietelbord geplaasmet een vansy10sierlike sesse. Dit was een van die beste kolfbeurte wat in jare op die Parysveld gesienis en sy vyfde-paaltjie-vennootskap van 133

Dian vander Westhuizen(126) wasdie afgelope Saterdag vir die Paarl-krieketklub in ’n vernietigende bui met die kolf.Hyhet 10 sierlikesesseopdie Parysveldgeslaan.
met Herschelle Poggenpoel(32, 3x4) het die besoekers moedeloos gehad.Divan Swanepoel(9-0-51-3) en DylanRoss-Watt (10-1-40-2) het die beste gevaar vandie Van derStel boulers, maar saammet Rayyaan Rhode, ConnorBattenWerrner Brandhet hulle deurgeloop onder Dian van derWesthuizen se vernietigende kolfwerk. Paarl reis Saterdagvir sy wedstryd teen Caledon,terwyldie reserwespan tuis teenCaledonIIspeel.
toeskouers kon kraaivan lekkerte.
Die Bombelassetweede span het5-0 gewenendie derdespanhet 24-5 gewen. Die Golden Oldies het 10-0 vasgeval
Saterdag speelNewtonBombelas tuis teen’nomgekrapte Good Hopes van Riebeeck-Wesentoeskouerswordgevra om vroeg hulle sitplekke in te neem.



Full detailsoftender no ces areavailableonwww.drakenstein.gov.za,www.etenders.gov.zaand www.cidb.org.za (construc on relatedtenders) andonthe municipal no ce board. Anon-refundablefee of R450.00 is payable to Drakenstein Municipality forcollec on of documents.Nofee will be chargedwhenthe tender document is requestedelectronically.Tendersmay only be submi ed on the tender documenta on providedbythe Municipality andmustremainvalidforaminimumof120daysa�ertenderclosingorasspecifiedinthetenderdocument.
PaarlPost– 5/02/2026